Nie Noorweërs genoeg nie.

Februarie 1, 2009 at 4 : 19 196 Kommentaar

Lebensbron (bron van lewe) is deur Hienrich Himmler op 12 Desember 1935 gestig.  Die Lebensbron was ‘n plek wat na Duitsers, meer spesifiek SS lede, se vrouens en ongetroude vriendinne finansiëel sou omsien.  Hulle het ook tehuise vir ongehude moeders gehad asook kinderhuise vir die ongewenste kinders wat so gebore sou wees.  Alles was maar net ‘n dekmantel vir ‘n teelprogram om die suiwer Aryans ras te skep.

Lebensbron het die volgende doelstellings gehad:

  1. Verleen hulp aan families wat biologies en ras waardevol (racially and biologically-hereditarily valuable) was. 
  2. Huisvesting aan biologies en ras waardevol moeders.
  3. Versorging van kinders wat uit die families gebore is.
  4. Versorging van die moeders.

Die SS lede kon dus voortplant met ‘n geruste hart, die SS sou sorg, al was hulle nie met die ma getroud nie.  Lebensborn huise was orals waar daar Duitse besetting was, maar veral in Duitsland ( 8 ) en Noorweë (8 – 15). 

Die Lebensborn kantoor het in 1941 in Noorweë geopen.  In Noorweë veral het die meisies teen die wense met die gemeenskap met die Duitsers verhoudings aangeknoop.  Die Lebensborn was goed vir hulle begunstiges, hulle het toegang gehad tot die beste mediese sorg en opvoeding.  Sou Duitsland as oorwinnaars uit die oorlog tree, sou die meisies en hulle kinders geen gebrek ken nie.  Hulle het tydens die oorlog reeds beter gevaar as die res van hulle volksgenote. 

Ongelukkig vir hulle het die Duitse Ryk geval en daarmee saam die Lebensbron program.  Tydens die doodsnikke was die jong moeders reeds gedreig dat hulle gaan les opsê wanneer die oorlog verby is.  Deur leiers wat gevlug het van Noorweë om die oorlog vry te spring.  Met die Nazi’s weg, het hulle wel gesorg dat die vroue gestraf word.  Saam met hulle die 8000 kinders (genoem Tyskerunger / Duitse kinders).

Direk na die oorlog was ongeveer 14000 moeders gearresteer, 5000 van hulle was gedwonge werkskampe gesit.  Hulle hare was afgeskeer en hulle was gereeld aangerand en verkrag.  Kinders was weer gedwing om aan ‘n optog deel te neem waartydens die gemeenskap hulle kon afkraak, spoeg en slaan.  Aangesien hulle pa’s Nazi’s was, wat die land lankal verlaat het, moes hulle die straf vir die sondes van hulle vaders dra.  Daar is self beweer dat hulle gene sleg is en daarom was van die kinder in verstandelike gestremde instansies geplaas.  Daar het hulle gebly tot nadat hulle 18 was.

Een van hierdie kinders in Anni-Frid Lyngstad wat in 1945 gebore is.  Uit vrees wat met haar kon gebeur het, het haar ouma met haar na Swede gevlug in 1947.  Haar ma het later by hulle aangesluit.  Sy was gelukkig, haar familie, selfs die wat in Noorweë agtergebly het, het haar aanvaar.  Ander was nie so gelukkig nie.  Hulle families en stiefpa’s het hulle Duitsheid met geweld uit hulle gehaal.

Kinders word groot en soek dan geregtigheid.  ‘n Groep van 158 kinders het hulle saak na die Menseregtehof in Strasbourg geneem.  Die Noorwese regering het dit teen gestaan.  Die kinders het die saak verloor, omdat dit te lank terug gebeur het.  Volgens Wikipedia het Noorweë se Eerste Minister wel in 2000 in die openbaar vir hulle om verskoning gevra.

Blogvraag:  Waarvoor staan SS?

Blogantwoord:  Maxie was reg met 1984.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Noot vir noot, munt vir munt Waar boeke en flieke ontmoet.

196 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 29

    Tweeling

    Wag, ek bring kapokkie doppies. Ek is self ‘n bietjie dun.

  • 2. Nats  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 30

    Sorry dis baie plein kos, maar wie wil hê??

  • 3. Nats  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 31

    Adrie
    Ek kort ‘n kapok dop!!

  • 4. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 33

    Plein kos maak ook die magies vol. Ek eet ook saam.

    Nats

    Natuurlik brink ek vir jou ‘n kapokkie doppie.

  • 5. Nats  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 41

    Ons huis is leeg… moet nog gaan shop maar ek sien nie uit daarna nie!!

    Tweeling
    Stuur sommer so paar die kant toe… het ons nie een van daai tafels (amper soos by tille) wat die drankies net na ons toe kan kom nie?

  • 6. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 43

    Nats

    Natuurllik het ons. Met ‘n conveyor belt en als.

    Hoe bedoel jy die huis is leeg?

  • 7. *Mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 49

    Dalk moet ons een van daai conveyortjies installeer by die huis !

  • 8. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 51

    Kloon

    Tussen jou en die Engelsman behoort dit mos tjoef tjaf te gaan.

  • 9. *Mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 56

    Jip – dan is daar sommer ligte en elke ding daarby ingesluit !

  • 10. Nats  |  Februarie 2, 2009 om 1 : 57

    Adrie
    Leeg… moet nog gaan kos koop vir die maand! Dis hoekom ek sommer kaas broodtjies eet!

    En die honne se kos is ook kla!😯

    Ongelukkig kook my ma nie vir my kos wat ek vries nie😦

  • 11. White Knight  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 00

    Ekke groet nou weer, mooi dag vir die slim kinders en sommer vir Merrie A3 ook.😉

  • 12. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 00

    Jealousy makes you Nasty, Tweeling.

  • 13. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 01

    Gegroet fossiel. Net vir vandag sal ek jou perd nie vra om jou nie af te gooi nie.

  • 14. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 01

    Ich habe mich dafür entschieden, mich über oben erwähntes Thema nicht zu äußern. Zu viele Male mit der Vergangenheit ich hatte Arschlöcher, die nichts als Scheiße hatten, um über die Dinge zu sagen, dass ich erwähne. Ich würde es vorziehen, alles zu mir selbst eher zu behalten.

    Außerdem möchte ich erwähnen, dass es Hütten eine Hölle sehr, um gerade zu denken, was meine Vorfahren durchgingen. Ich möchte die Vergangenheit verlassen, wo es ……. in der verdammten Vergangenheit gehört!

    Ich werde in einen Dummkopf von einem stummen Idioten nicht gemacht, der wahrscheinlich keinen beter dann das Scheiße-Erziehen weiß, das er hatte.

  • 15. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 05

    AI tog, nou sit ons met ‘n Duitse blog.

  • 16. *Mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 12

    En ons verstaan niks eers nie !

  • 17. White Knight  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 12

    Wille Kind Q
    Wie is die Idioot wat jy so na verwys in jou skrywe😕

  • 18. White Knight  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 14

    Ek stem saam dat dit beter is om die verlede te los waar dit is aangesien daar beter dinge is om ons nou mee besig te hou, dinge wat mense in ons eie land deur gemaak het.😥

  • 19. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 21

    Drieling

    Dalk kan jy in Afrikaans kerm hieroor.

    http://www.news24.com/Beeld/CanonFotokompetisie2008/0,,7237,00.html

  • 20. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 29

    @ Ridder

    Jou Duits is goed😉

    @ My 3ling

    Ek het laaaaaaaaaankal daai foto gesien. Bitch wat sy is!

  • 21. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 31

    Wie is nou die bitch?

  • 22. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 50

    Die koei wat die foto geneem het!

  • 23. ADRIANA  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 51

    Daar is dan nogal baie koeie en bulle daar buite.

  • 24. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 2 : 58

    Ek het hulp norig asb. Ons het soveel as moontlik mense norig om by een van ons events te marshel

  • 25. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 02

    HUH????

  • 26. skroplap  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 05

    huh?

  • 27. Emil  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 06

    Ok, waar trek die gesels nou? Was vanoggend vinnig hier en sien ek mis ‘n hele relaas waarvoor ek nou te lui is om te probeer opvang. Die laaste kommentaar wat ek sien, is HUH????

    Beteken dit nou ons praat oor Malema, of bobbejane😉

  • 28. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 12

    Huh!? Wat?

  • 29. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 14

    Eish!

  • 30. *Mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 17

    Eish – huh – wat ?

  • 31. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 18

    Wat? Wat?

  • 32. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 23

    Sies Emil

    ‘n Bobbejaan het sy trots.

  • 33. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 26

    Willes

    Waarvoor soek jy hulp?

  • 34. Adrie  |  Februarie 2, 2009 om 3 : 35

    Sy het seker reggekom.

  • 35. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 06

    Nee ek hetti! Ek sukkel my gat af om 28 mense te kry vi die storie. Dis 14 Feb en ek het nou ma eers 5 mense.

    *fluister* Da gat kos wees:mrgreen:

  • 36. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 15

    ‘n Pa vang sy seun met ‘n kondoom in sy sak en vra: “Wat maak jy met daai ding?”

    Die laaitie antwoord: “Ek trek hom oor my tong as ek turksvye eet.”

    Pa sê: ” Dit is ‘n kak antwoord!!!”

    Laaitie sê: Dit is ‘n kak vraag!!!!!”

  • 37. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 20

    Thabo Mbeki,Jacob Zuma en George Bush vlieg saam in die president se leerjet.
    Thabo Mbeki sê skielik : “Weet julle wat,ek kan nou n R500 noot by die venster uitgooi en iemand VERSKRIKLIK gelukkig maak”
    Jacob Zuma sê: “Ek kan 5 R100 note by die venster uitgooi en ek sal 5 mense ONGELOOFLIK gelukkig maak”
    George Bush sê : “Ek kan 10 R50 note by die venster uitgooi en 10 mense BAIE gelukkig maak.
    Die een vlieenier kyk vir die ander sê : “Luister na daai windgatte daar agter. Ek kan hulle al drie by die venster uitgooi en ek sal ‘n hele land F0KKEN gelukkig maak!

  • 38. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 25

    Ou grappie……..

    Die blondine doen inkopies, en terwyl sy tussen die rakke stap, val daar seep uit haar waentjie uit.

    Die man wat agter haar stap, sien dit, tel die seep op, en roep: “Verskoon my tog, Mevrou, maar jou koekie seep het uit die waentjie geval!’

    Blondine haak af en klap die man deur die gesig dat hy sterre sien en sê:

    “Dít, Meneer, is GESIG-seep, níe KOEKIE-seep nie!”

  • 39. Wille Kjind Q  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 35

    We come to love not by finding a perfect person, but by learning to see an imperfect person perfectly

  • 40. skroplap  |  Februarie 2, 2009 om 4 : 38

    hehe

  • 41. Emil  |  Februarie 2, 2009 om 5 : 11

    Hahaha, maar bobbejane eet skerpioene:
    http://emiljung.co.za/?p=3024

    Daai is ‘n pragtige sin, Willie!! Nou weet hoekom my vrou my so lief het😆

  • 42. *mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 5 : 25

    Hello julle

  • 43. *mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 5 : 35

    Ek is nou hommer

  • 44. *mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 5 : 40

    En dan praat ek nog met myself ook

  • 45. *mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 5 : 56

    Eerste – ha ha – not !

  • 46. *mathilda*  |  Februarie 2, 2009 om 6 : 15

    Nie eers 1 van die 3 rooflesers wil met my praat nie – hoe moet ek nou voel ?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: