Wapens vir Selfverdediging

Januarie 27, 2009 at 7 : 37 232 Kommentaar

Ongelukkig is Suid-Afrika nie die veiligste land onder die son nie.  Ons moet voorbereid wees om onsself te verdedig as dit daarop sou neerkom.  ‘n Vuurwapen is moeilik om te bekom en ‘n ongemaklike voorwerp om by jou te hou.  Nie almal is gemaklik met ‘n vuurwapen nie en nie almal kan dit effektief gebruik /beheer nie.  Wat bly oor?

Die belangrikste wapen om onsself te beveilig is paraatheid.  Dit is gewoonlik wanneer mense hulle waaksaamheid verslap.  Dit help al het jy net ‘n paar sekondes om jou voor te berei.  Soms is ‘n kyk genoeg om ‘n aanvaller te stuit.  Dit gee ‘n mens ook kans om hulp te ontbied, wat ook ‘n aanvaller kan afskrik.

Daar is baie wapens op die mark waarvoor jy nie ‘n lisensie of opleiding nodig het nie.  Die bekendste hiervoor is seker pepersproei.  ‘n Mens kry ook goed wat ‘n aanvaller skok.  Beide is redelik goedkoop en maklik om te gebruik.  Die nadeel is dat jy dit per ongeluk op jouself of ‘n bekende kan gebruik.  Daar is nie veiligheidsknip wat ongelukke kan voorkom nie.  Ek het weer iets wat 10 seconds genoem word.  Dit is ‘n toestel wat jy in jou hand hou, wat so bietjie meer gevaar agter jou vuis sit.  Dit help egter net as jy weet hoe om jou vuiste te gebruik. 

Die bogenoemde wapens kan egter nie orals saam met jou gaan nie.  ‘n Mens moet dus weet hoe om alledaagse voorwerpe in te span, wanneer jou veiligheid bedreig word.  Die doel is nie net om jou aanvaller af te skrik nie, maar ook die aanvaller te kan merk vir latere identifikasie.  Iets wat baie seermaak, maar wat ook letsels laat.  Iets soos sleutels.  Die meeste van ons het altyd sleutels by ons.  Jy het niks meer nodig nie.  Leer jouself die gewoonte aan om altyd met jou motorsleutels tussen jou wys- en middelvinger te loop.  Reg om iets te kan oopsluit as jy moet, maar ook reg om iemand te pot.

Die pen is magtiger as die swaard en boonop meer beskikbaar.  Nuttig om iemand goed seer te maak as jy daartoe gedwing word.  Deodorant in die oE kan iemand ook ‘n paar minute stuit.  Vir dapperes onder ons wat hakskoene dra, dit maak kleingeld met iemand se voet. 

Iemand het my eendag vertel elke man het ‘n ingeboude radar om sy kroonjuwele te beskerm.  Dit is dus nie die beste aanvalspunt nie, tensy jy verseker weet dat jy nie gaan mis nie.  Gaan eerder vir die oE, adamsappel, neus, maermerrie en voete.  Die idee is nie om in ‘n vuisgeveg betrokke te raak nie, maar om jouself ‘n ontsnapkans te gee.  Jou aanvaller is waarskynlik sterker as jy en beslis meer ervare. 

As vrou wil jy die grond so ver as moontlik vermy.  Dit is maklikste manier waarop jy verkrag kan word.  As jy egter neergevel word, rol in ‘n balletjie op en skree jou kop af.  Dit sal hulle vertraag, maar nie noodwendig stop nie. 

Weerstand kan jou aanvaller afskrik, maar ook kwaad maak.  Jy moet self besluit of jy daardie kans wil waag. 

Watse selfverdediging raad het jy?  Watter stories kan jy met ons deel?  Sal jy terug baklei?

Blogvraag:  In die Charlie’s Angels fliek, wat is die drie Angels se name?

Blogantwoord:  Olga was reg Maverick.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dobbel Afrikaanse Navorsing

232 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 11 : 55

    *fluister*

    @ A3

    Het Skroppie jou al gemail met die details? Anners hou ons daai braai by Ridder en swem saam sy visse

  • 2. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 11 : 56

    Hello tilla

    Olga is soos pis ag ek bedoel mis verdwyn

  • 3. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 11 : 58

    @ *M*

    Maak jy my nou lekka hommer.

    @ Giggel

    Ek het myself geleer. Ek laaik van ‘n woord tik soos ek hom sê

  • 4. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 11 : 59

    I R back!!

    Hello Giggel jou lank laaaaaas gesien!!

  • 5. *mathilda*  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 01

    Giggel – hallo, long time no see

  • 6. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 06

    Man ek kruip soms uit soos vandag wat die weer my oortuig.

    Hoesit met jul almal?

    Willes – Ek vergewe jou want jy was vd eerstes en Olga moet nog leer wat die range hier rond is!!

  • 7. *mathilda*  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 06

    Willes – ons is altyd hommer

  • 8. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 14

    Ek het altyd met sleutels geloop om myself te beskerm. Ek het nou so klein knipmes wat ek in my hand mee loop wat niemand sien nie!!

    MAW moet nie probeer om my of die kids aan te doen nie!! Ek’s gevaarlik!!

  • 9. *mathilda*  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 17

    Ek moer hulle net met my handsak – hy is so swaar hulle sal ten minste harsingskudding hê !

  • 10. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 21

    😆 My handsak was altyd die doeke sak, die kids word toe groot en sukkel ek om hulle in die 1400 te kry. Toe ruk hulle die ander deur oop en steel uit die kar. Ek gil toe soos die hoer op die straat vir hom met ‘n paar woorde en dood luiters gooi hy die handsak neer sonder om iets te vat.

    DWS my stem is my verdediging

  • 11. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 37

    En toe kon ek nie ref nie. 😥

  • 12. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 43

    Ag man A3 dis net mense wat bang is wat weg hardloop. Sy het duidelik geweet sy gaan dit nie in die fight maak nie. Sy lyk my is maar net ‘n loser!!

  • 13. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 44

    Giggel

    Ek hoop jou testament is in orde.

  • 14. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 44

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

    Olga is ‘n pissie, loser, banggat, sissie.

  • 15. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 47

    Testament vir wat?? Ek het aan my pa gedrink toe ek klein was, issie bangie

  • 16. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 50

    Ek was my hande in onskuld.

  • 17. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 53

    Reg so!! Was maar tot sy weer uit haar gat uitkruip!!

  • 18. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 54

    Giggel

    Het jy jou sterkpille vanoggend gedrink?

  • 19. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 12 : 59

    Nee my bul pil

  • 20. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 09

    Mmmmmm…. nou is ek reg vir die skelms!!! Ek gaan hulle baie seer maak:mrgreen:
    Maar ek weet nie hoe moet ek onthou om al die goed by my te hou nie, ek kan nie eers my selfoon onthou nie😯

    Ek kan nogal goed boks nie waar nie Adriana?

    Adriana is baie bang vir haar Ouma!!! ROFL

  • 21. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 10

    Wipneus – Mooi man, dis hoe mens hulle wys!! Ons is paraat!!

  • 22. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 12

    Hello giggel, ek is baie paraat!
    Ek sien êrens in die koerante, iemand het ‘n skelm se tong afgebyt!! whahahaha siesa!! ughh! Ek wil nou regtig nie tot sulke uiterstes gaan nie!

  • 23. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 13

    Ouma 😯

    Ek weet nou nie van boks nie, maar ek dink daar kan dodelik akuraat scramble eiers gemaak word

    Giggel,

    Ontmoet die blog ouma

  • 24. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 14

    Ek eet net my spinasie, dan sal hulle les opsê!

    Dit reën soooo lekker by ons!!! Ek dink ek moet gou gaan pannekoek bak!!!

  • 25. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 14

    Ek se weer viva vir die tongbyter.

    Eerder dit as om verkrag te word. Mens doen erge goed om te oorleef.

  • 26. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 15

    Aangenaam Giggel!!! Ouma kyk die nuwe maatjie op en af, ja nee, die kind gaan dit nog ver bring in die lewe, kom sit hier langs Ouma en vertel my waar kom jy vandaan?

    Adrie scramble eiers? te maklik ……. ek is gevaarlik ek maak omelet!!:mrgreen:

  • 27. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 16

    Pannekoek

    *Adriana dink aan gatkruipplanne, die dak is te nat vir wegkruip.

  • 28. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 16

    Nee, sies ek hap nie eers beestong nie wat nou nog van menslike tong!!!

    Ek sal liewers eiers bak!!!

  • 29. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 16

    Eish!

  • 30. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 17

    Ouma

    Het jy gesien sy is lelik met Olga? En Olga is lelik met almal?

  • 31. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 18

    Dis nou te laat om by my gat te kruip Adriana, skaars 2 minute terug het jy vertel dat jy niks lief is vir my nie!!

    Ouma wip haar alie en gaan bak pannekoek vir almal behalwe vir die merrie!!!

  • 32. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 18

    Terloops

    Giggel is ‘n ouer blogmaatjie as wat ek is.

  • 33. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 19

    A LITTLE BOY ASKS HIS DAD WHERE POO COMES FROM?

    DAD EXPLAINS THAT FOOD PASSED DOWN THE OESOPHAGUS TO THE STOMACH WHERE DIGESTIVE ENZYMES INDUCE A PROBIOTIC REACTION IN THE ALIMENTARY CANAL TO EXTRACT PROTEIN BEFORE WASTE PRODUCTS DESCEND VIA THE COLON AND RECTUM
    TO EMERGE AS POO.

    “WOW ” SAYS THE LITTLE BOY, AND WHAT ABOUT TIGGER?

  • 34. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 19

    Hier is vir ouma ‘n rooi bolletjie?

  • 35. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 19

    Sam, jy is op die “Ouma soek jou boude lysie” Jy en Adriana!! En julle weet hoekom LOL 😆
    Ek kan nie verstaan dat julle so met Ouma se gevoelens mors nie!!

    Het julle geen skaamte nie?

  • 36. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 21

    O heng

    Ek het al weer daarvan vergeet. 😳

  • 37. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 21

    Ouma spoeg die rooi bolletjie uit, wat te duiwel is hierdie giftige ding!!

    Wie het nou waar met Olga baklei??? Kan mens julle nooit alleen los nie???

  • 38. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 21

    @ Ouma Wip

    Lo da ouma. Ek hof gelukkig nie gat te kruip nie. Ouma weet mos anyway wa ekki zolle bêre

  • 39. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 22

    Adriana Magrieta Swanepoel Ouma het die geheue van ‘n Olifant, julle twee’tjies gaan les opsê! Ek gaan julle vang wanneer julle dit die minste verwag!

  • 40. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 22

    Ouma

    Let bygones be bygones. Moet nou nie ou koeie in die sloot uitgrawe nie.

    Is ek nie ouma se gunsteling blou oog kleinkind nie?

  • 41. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 23

    Just in case you are having a rough day, here is a anger/stress management technique recommended in all the latest psychological tests.

    The funny thing is that it works.

    1. Picture yourself near a stream
    2. Birds are softly chirping in the cool mountain air.
    3. No one knows your secret place.
    4. You are in total seclusion from the hectic place called the world.
    5. The soothing sound of a gentle waterfall fills the air with a cascade of serenity.
    6. The water is crystal clear.
    7. You can easily make out the face of the person you are holding underwater.

    See. You’re smiling already. . .

  • 42. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 23

    Ouma gryp die zolle en gooi dit in die toilet af!!

  • 43. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 24

    Oor die les op se gedeelte . . . As daar ‘n dag kom waarop ons les gaan opse^, hoe gaan ons weet waarvoor se^ ons les op? Daar is so baie . . .

  • 44. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 24

    Gunsteling kinders maak nie sulke lelike goed met hulle Ouma nie!!

    Hei!! Willekind moenie hier met my kop smokkel nie!! Ek smile niks!!

  • 45. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 24

    Jy sal weet……

  • 46. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 26

    Ai sies Ouma

    Ek is diep gewond. Ek gaan ‘n psigiater nodig he om met die verwerping deur te werk.
    😥 Snik, snik.

  • 47. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 26

    Ek gaan net nou weer hier kom inloer, moet gou antenna gaan koop vir die neotel! Die cap vlieg vreeslik met die nuwe video speletjies van my! Teddy sê nou gaan hy bankrot raak!!
    whahahahaha

    Kom net nou weer, smeer solank julle boudjies met vet!!

  • 48. Wipneus!  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 28

    Ouma gooi vir Adriana geld op die tafel neer, hier is die geld vir die Psigiater! Ouma wip haar neus in die lug en hardloop by die deur uit!

  • 49. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 28

    Is die ou koei al weg???

    Ek wil haar stoel ‘n bq dokter en haar kierie se punt vol vaseline smeer.

  • 50. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 28

    *sniff sniff*

    Ek ruik… PANNEKOEK!!!!!

    Ouma!!!!!

  • 51. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 29

    R200, R400, R600, R800, R1000, R1200

    TTTTWWWWEEEEELLLLIIIIIIIINNNNNNNNGGGGGGG

    Ouma het vir my geld gegee, want ek is haar favourite. Kom jy saam winkel toe?

  • 52. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 31

    ‘n Pa vang sy seun met ‘n kondoom in sy sak en vra: “Wat maak jy met daai ding?”

    Die laaitie antwoord: “Ek trek hom oor my tong as ek turksvye eet.”

    Pa sê: “ Dit is ‘n kak antwoord!!!”

    Laaitie sê: Dit is ‘n kak vraag!!!!!”

  • 53. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 32

    Natuurlik kry die swart skapie nie geld nie! GMPF!!!!

  • 54. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 33

    Met die klem op Swart. Ouma is seker ook ‘n rassis.

  • 55. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 34

    Tweeling
    Ek is al by die winkels!! Roer jou!!

    Gryp jy daai trollie, ek gryp die een!!

  • 56. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 35

    Nats

    Ek het meer gedink aan Milky Lane vir roomys. Dit is net R1200 en ouma het gese dit is om my beter te laat voel.

    Ook geen besef van geld nie. Gmf!!!!

  • 57. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 36

    People were in their pews talking at church. Suddenly, Satan appeared at the altar. Everyone started screaming and running for the entrance, trampling each other in a frantic effort to get away from evil incarnate.

    Soon everyone had exited the church except for one elderly gentleman who sat calmly in his pew without moving, seeming oblivious to the fact that God’s ultimate enemy was in his
    presence.

    So Satan walked up to the old man and said, ‘Don’t you know who I am?

    The man replied, ‘Yep, sure do.’

    ‘Aren’t you afraid of me?’ Satan asked.

    ‘Nope, sure ain’t.’ said the man.

    ‘Don’t you realise I can kill with a word?’ asked Satan.

    ‘Don’t doubt it for a minute,’ returned the old man, in an even tone.

    ‘Did you know that I could cause you profound horrifying, AGONY for all eternity?’ persisted Satan?

    ‘Yep,’ was the calm reply.

    ‘And you’re still not afraid?’ asked Satan.

    ‘Nope,’ said the old man.

    More than a little perturbed, Satan asked, ‘Well, why aren’t you afraid of me?’

    The man calmly replied, ‘Been married to your sister for 44 years.’

  • 58. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 42

    NOu sulk almal want ek het geld gekry en hulle nie.

    We la ka pe la

  • 59. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 43

    Sorry ouma ek het so bietjie jou gemis!! My kompieter willie lekker werk nie!! Bly te kenne!

    Ek sal baie dinge doen om te keer dat ek verkrag word!! Ek sal eerder dood gaan!!

  • 60. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 45

    A3 ek lek niemand se gat nie!! Ek gebruik my eie!!

  • 61. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 46

    Adrie
    WHA HA HA HA!😆

    En damn… net R1200! Ons gaan nou nie juis vêr kom eens met ‘n halwe trollie nie!😦

  • 62. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 48

    Ons kan ons naar gaan eet aan roomys. Ouma is ook maar lekker suinig as sy die dag lus het. Gmf. Sy skel ons dat ons nie genoeg shop nie, maar hoe ver kan ‘n mens met R1200 kom. Sy raak seniel.

  • 63. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 48

    Nats – Huganit met jou jong?? Werk nog steeds daar vir die mense wat die geheime het??

  • 64. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 49

    A3 – Ek’s cheap maak my eie wafels

  • 65. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 50

    Giggel

    Ook maar goed so, want ons het jou nie saamgenooi nie. Ons sal miskien vir die swartskaap ‘n doggybag bring. Julle weet hoe vraatsig Nats kan wees.

  • 66. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 54

    Ek kan dan tog soveel meer op 1 slag eet! We la ke pe la!!

  • 67. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 1 : 55

    Net omdat Ouma jou nie geld gegee het nie.

    Nats?

    Die hele menu?

  • 68. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 2 : 07

    GGGRRR!!!!!!

  • 69. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 2 : 09

    Willes – Wat’s fout?

  • 70. Wille Kjind Q  |  Januarie 28, 2009 om 2 : 21

    My piesie sy wil hom nie saam werki!

  • 71. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 3 : 37

    WP HAK ALWEER!!!!

    GRRRRR

  • 72. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 3 : 38

    😯 😯 😕
    Toe is dit nie WP nie… sorry WP… die maatjies is weg!!

  • 73. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 3 : 45

    Ek is nou so naar, ek kan nie eers na roomys kyk nie.

  • 74. giggel  |  Januarie 28, 2009 om 3 : 56

    Tata almal – sal hopelik more ‘n beter dag hê!!

  • 75. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 3 : 56

    Dan is dit beter dat jy nie jou lippe af lek nie… da sit nog roomys amper tot op jou wange!😆

  • 76. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 08

    Tweeling

    Moenie praat nie. Jou stem klink te veel na roomys.

  • 77. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 12

    Mmmmmm… lekker strawberry en vanilla roomys!
    Mmmmm… wat van bietjie tjoklit roomys.
    Of het jy al ooit daai Mozart roomys geeet!!??

    Vrek lekker!!!!!!!

  • 78. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 14

    * kots oor Nats.

    Toe kom Maxine en vreet dit op.

  • 79. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 16

    Sies Maxine

    Jig!!!

    Fiela, jy leer nie daardie dom brak se maniere aan nie.

  • 80. Nats  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 28

    Adrie
    Neeeeeeeee sies man!!!! Ek gaan ouma roep!!!

    :gross:

    Ek is ook nou sommer naar… wag laat ek gaan bad!!

    Maxine… los my nou uit, jy leer vieslike goed by daai Tweeling van my!

  • 81. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 4 : 31

    Ouma is klaar die duiwel in vir my. Ek wonder hoekom?

  • 82. Adrie  |  Januarie 28, 2009 om 5 : 09

    Seker omdat ek die heeldag snottie eposse stuur (op antwoord op haar snottie eposse), orals stir en op haar blog gekots het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: