Elton John

Januarie 22, 2009 at 6 : 02 147 Kommentaar

Reginald Kenneth Dwight is op 25 Maart 1947 in Engeland gebore.  Sy ouers was baie lief vir musiek gewees, sy pa was ‘n trompetspeler in ‘n groep en sy ma was glad nie skaam met die plate wat sy gekoop het nie.  Hy het danksy haar Elvis en Bill Hayley plate verlief geraak op rock & roll.  Nogtans het sy pa probeer om hom in regte loopbaan rigting te druk toe hy besluit het om ‘n musikant te word.  Hy was 15 toe hy skool verlaat het om sy droom te bewaarheid.

Vandag is Sir Elton Hercules John seker een van die mees gerespekteerde musikante in die musiekbedryf.  Nie net oorleef hy al amper 50 jaar die bedryf nie, maar het al 5 Grammys en ‘n Oscar verower.  Die meeste rockers gebruik gewoonlik kitare, maar Elton het verseker dat klavier nie geonderskat moet word nie.  Saam met sy liriek skrywer, Bernie Taupin, het Elton verskeie immergroen treffers gehad.  Hy het veral in die 70’s geblom.  Letterlik as ‘n mens sy uitspatige uitrustings in ag neem.  In 1976 het hy aangekondig dat hy bi-seksueel is en in 1977 het hy afgetee.  Die aftrede het darem net twee jaar gehou. 

In 1984 het hy wonder bo wonder met Renate Blauel getrou.  Die huwelik het net 4 jaar lank gehou.  Kort daarna het hy erken dat hy homoseksueel is. 

Van so vroeg is 1975 het Elton ernstige probleme met drank en dwelms gehad.  Hy het aan en af met dwelms gesukkel.  Die dwelms het selfs sy stembande aan getas, in 1987 moes hy vergroeisels aan sy stembande verwyder het.  Dit het sy stem van ‘n tenoor na ‘n baritoon verander.  Hy het eers in 1990 behandeling vir sy verslawing ondergaan.

Elton het ‘n indrukwekkende lys van vriende.  Daar is Diana, saam met wie hy bulimies was, Freddy Mecury, John Lennon, Liz Hurley, die Beckhams om net ‘n paar te noem.  Elton was nog altyd bereid om sy deel vir die jong kunstenaars te doen, soos die Spice Girls en Scissor Sisters kan getuig.  Elton het ook al amper met almal ‘n duet gehad, self Eminem, wat altyd gays openlik gehad nie.  My persoonlike gunsteling sal seker altyd Don’t go breaking my heart wees.

Elton is natuurlik soveel meer as net ‘n sanger.  Na Freddy Mercury se dood het hy Elton John Aids Foundation gestig.  Hy samel elke jaar ter duisende ponde vir liefdadigheid in, onder meer met sy wit das en tiara bal en sy Elton’s Closet veilings.  Hy is ‘n groot sokker, motor en kuns aanhanger.  Hy kan vir Wipneus leer van shop en geld uitgee.  Elton glo ook dat alle gelowe verban behoort te word.  From my point of view, I would ban religion completely. Organized religion doesn’t seem to work. It turns people into really hateful lemmings and it’s not really compassionate.

Daar was in die 80’s berig dat hy met mense onder die wettige ouderdom seks gehad het.  Hy het die koerant gedagvaar en gewen.  Dit was sy reaksie daarop:  You can call me a fat, balding, talentless old queen who can’t sing — but you can’t tell lies about me.”

Daar het julle Elton, nie iemand met wie jy noodwendig oor alles saam stem nie, maar ‘n man wat kan sing en baie vir liefdadigheid doen.

Blogvraag:  Watter Elton liedjie handel oor sy broer?

Blogantwoord:  Willes was reg met derms en blase.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Om te kondoom of nie Rare Eetgoed

147 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 18

    EERSTE!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 20

    Ek weeti

  • 3. Wille Kjind Q  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 25

    He’s my brother?

  • 4. Wille Kjind Q  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 30

    Eksi lus om te ga google nie

  • 5. Olga  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 34

    WordPress is n totale volslae bbbee fatcat met n grudge teen my. Elke dag kan ek by minder comments post.

  • 6. Olga  |  Januarie 22, 2009 om 6 : 51

    Elton john het op dianna se begrafnis hartlik met die koor waarvan cliff Richard n koorlid is, gesing. En hy het die woorde geken.

  • 7. Adrie  |  Januarie 22, 2009 om 7 : 17

    Olga

    Ek het hom direk aangehaal.

  • 8. andre  |  Januarie 22, 2009 om 10 : 57

    adrie is jy nog wakker?

  • 9. Wheelbarrow jack  |  Januarie 22, 2009 om 11 : 22

    Daniel

  • 10. Wheelbarrow jack  |  Januarie 22, 2009 om 11 : 25

    Zoekoe ek sien uit om jou jou plek te wys.

  • 11. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 5 : 24

    More more! Dis vrydag!

  • 12. andre  |  Januarie 23, 2009 om 6 : 33

    janee

  • 13. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 7 : 48

    Sê ek ook

  • 14. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 7 : 54

    More Almal

  • 15. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 01

    More 3ling

  • 16. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 03

    En daar gaan vandag net mooi niks aan nie.

  • 17. Beeld  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 13

    Janice Keogh

    ’n Gr. 1-leerling van KwaZulu-Natal het gister op haar tweede skooldag verdrink.

    Volgens sr.supt. Henry Bud?hram, polisiewoordvoerder, was Akaona Mbhense (7) omstreeks 12:00 besig met swemlesse saam met haar klasmaats by Bisley Park-laerskool in Pietermaritzburg toe sy verdrink het.

    Een van die leerlinge het haar op die swembad se bodem sien lê en die onderwyser geroep. Dié het ingespring, Akaona uit die swembad gehaal en mond-tot-mond-asemhaling toegepas.

    Die paramedici is ontbied en was baie vinnig op die toneel, maar Akaona was reeds dood.

    Volgens Budhram was daar nie ’n volwassene saam met die kinders in die swembad nie en Akaona het ook nie vlerkies of ander dryftoerusting aangehad nie. Sy kon glo nie swem nie.

    “Die polisie gaan ondersoek instel om te bepaal of enige nalatigheid bygedra het tot haar dood,” het Budhram gesê.

    Volgens hom het Akaona by haar ouma gebly. “Sy is diep geskok,” het hy gesê.

  • 18. Beeld  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 14

    Buks Viljoen

    Sowat 300 inwoners van Carolina, pleks van die verwagte 50, het gister teen swak dienslewering betoog.

    Nie eens ’n swaar reënbui wat gedurende die betoging uitgesak het, kon die protesaksie stuit nie.

    Inwoners van dié dorp in Mpumalanga is in opstand omdat krag- en wateronderbrekings hul lewens versuur, het dr. Mahmood Jina, voorsitter van die Caropark-belastingbetalersvereniging, gesê.

    Die inwoners dreig nou om nie langer hul erfbelasting en verbruikersrekenings aan die Albert Luthuli-munisipaliteit te betaal nie.

    “Behalwe vir die watertekort is die dorp vieslik vuil, die gras op sypaadjies word nie gesny nie, rioolafvoer is ’n gemors en die teerpaaie val uitmekaar,” het Jina gesê.

    Twee weke gelede was die dorp agt dae aaneen sonder water. “Die raad het nie eens die moeite gedoen om watertenks beskikbaar te stel nie.”

    Gemoedere het gister ook hoog geloop toe die betogende inwoners by die munisipale kantoor opgedaag en ontdek het die toegangshek is met ’n ketting gesluit.

    Daar is skynbaar vooraf ge?reël dat die stadsaal gebruik kon word. “Toe staan ons maar en word sopnat in die reën.”

    In ’n beswaarskrif wat aan die raad oorhandig is, word die kop van die munisipale bestuurder, mnr. Dumisa Mango, onder meer geëis.

    “Hy is nie eens ’n inwoner van die dorp nie en ry elke aand terug na sy huis in Ermelo om rustig te slaap terwyl die inwoners onder haglike omstandighede moet oorleef,” het Jina gemor.

    Hulle het ook ’n beroep op premier Thabang Makwetla en die Mpumalanga-regering gedoen om dringend by die raad in te gryp.

    Verskeie pogings van Beeld om kommentaar by die munisipaliteit te kry was vrugteloos omdat die telefone by die raad nie gistermiddag beantwoord is nie.

  • 19. Beeld  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 18

    Antoinette Pienaar

    ‘Die plek is so vieslik vuil dat ek nie eens my siek hond soontoe sal vat nie.”

    So beskryf mnr. David Mills van Johannesburg die toestande by die Helen Joseph-hospitaal waar hy en sy vrou Dinsdag probeer hulp kry het vir ’n 93-jarige vrou wat dringend opgeneem moes word.

    “Ons het haar by die Randburg-kliniek raakgeloop waar haar dogter haar afgelaai het en gehoor daar is nie ambulanse beskikbaar om haar na Helen Joseph oor te plaas nie,” het Mills se vrou, Kathy, gister vertel.

    “Sy was so ’n beskaafde persoon, die weduwee van ’n pastoor en nog heeltemal helder van verstand.”

    Mnr. Mills en sy vrou het aangebied om die vrou te vervoer.

    By Helen Joseph se ongevalle-eenheid het sy vrou by die pa?siënt in die motor gewag terwyl hy ’n rolstoel gaan soek het.

    “Mense het oral gesit en gelê. Dit was vuil en chaoties.

    “Ek het iemand in ’n uniform gekry en gesê ek het hulp nodig om ’n 93-jarige vrou in te bring.

    “Sy het gesê dit het niks met haar te doen nie.

    “Ek het my pad oopgebeur en ’n personeellid vir ’n rolstoel gevra.

    “Sy het gegrinnik: ‘ ’n Rolstoel?’ asof ek haar vra vir ’n reis na die maan.

    “Hulle het gemeen dit is ’n grap dat ek hoegenaamd vir een vra.”

    Mnr. Mills sê hy het uiteindelik ’n portier met R10 “omgekoop” om hom te help om die vrou te dra.

    “Ek is nie seker wat haar makeer het nie. Ek wou nie die doktersnotas lees nie, want dit is vertroulik, maar dit was ontsettend moeilik om enige reaksie uit die personeel te kry.”

    Mev. Mills sê die toestande by die toilette van die ongevalle-eenheid het haar byna naar gehad.

    “Die stank was onhoudbaar. ’n Mens kon dit nie waag om op die toiletsitplek te sit nie en die toilette kon ook nie spoel nie.

    “Die eenheid lyk soos ’n konsentrasiekamp en almal sit asof hulle hul sonder hoop daaraan oorgee om soos ’n klomp beeste rondgestoot te word.

    “Die hemel behoed my as ek ooit so siek moet word dat ek daar moet opeindig. Dan moet hulle my eerder doodmaak.”

    Mnr. Mills het gesê dit lyk na ’n plek waar siektes eerder versprei as genees word.

    Mnr. Jack Bloom van die DA in Gauteng het die voorval by die hospitaalbestuur aangemeld.

    Die hospitaal het glo onderneem om dit te ondersoek.

    Die departement van gesondheid het nie teen druktyd kommentaar gelewer nie.

  • 20. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 20

    Die wereld staan vandag weer op sy kop.

  • 21. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 39

    Is dit hoekom my kop so dik voel?

  • 22. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 42

    Ek wonner offi polieste saam ge toi toi het

  • 23. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 47

    Helloooooooo julle!! Ouma “Fielavlooi” se internet is weer smooth sailing!!! Ek kan nie van die selfone af blog nie. Dis aaklig!!

    Ek is mal oor Elton John, Candle in the wind is natuurlik my gunsteling!! Die oorspronklike een aan Marilyn Monroe en die een aan Diana!!

    Die storie oor die Helen Joseph-hospitaal is om van naar te word!
    Sommige hospitale se personeel is swak! Dis natuurlik ook agv hulle morsigheid dat my vriendin amper haar lewe verloor het. Daarom ook die rede dat ek nou glad nie baie lief is vir hospitale en hulle swak personeel nie. Ja, daar is goeies maar my vertroue is nou baie laag.

    Hopelik moet ek nie gou-gou hospitaal toe gaan nie. Want ek sal hulle van my af weg swets as hulle nie hulle hande was naby my nie (en ek wil sien hoe hulle daai hande ontsmet) 👿

  • 24. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 49

    Ag nee A3 hier sit ek weer met ‘n moerse knop in my keel!
    Dankie vir die lekker inskrywing Elton is en bly maar een van die grootste name in die musiekbedryf!

    More julle!

  • 25. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 52

    Ja nee als is weer deurmekaar want ek sien ek is sommer A3!!
    24 was EK!

  • 26. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 8 : 59

    @ A3 Nats

    More my 3ling se 2ling

    @ Fielavlooi

    More more!

  • 27. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 00

    Hello Verons aka Adrie!!! Spaar my dit, een Adrie is genoeg ek sal nie twee kan handle nie whahahahaha Dan bêre julle my verseker!!! 😆

  • 28. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 01

    Hello Ouma se Willekind!! 😉

  • 29. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 02

    Verons

    Ek sal gou gaan regmaak.

    Ek het geweet daar is ‘n paar mense wat daardie spesifieke Candle in the Wind gaan waardeer.

    Wipneus

    Candle in the wind was ook Diana se gunsteling. Dit is hoekom hy dit na haar dood ‘n bietjie aangevas het.

    Ek kan regtig nie ‘n gunsteling kies nie. Nikita, Don’t go breaking my heart, Sad Songs, Guess that’s why they call it the blues, Club at the end of the street etc.

  • 30. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 04

    En julle het gedink ek ken net van ABBA en Queen. Queen ABBA.

  • 31. Olga  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 06

    More, more. Ja, kyk regstellende aksie op sy sy beste. Laat hulle kry. Arme inwoners van carolina.

  • 32. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 06

    As daar net meer mense soos ek was, was die wereld 10 miljoen keer beter.

  • 33. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 08

    Wel, ek wonder of die ander dokters saam met Jina gaan toi-toi het?

  • 34. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 09

    Olga en Willes

    Wat is julle gunsteling Elton liedjies?

  • 35. Nats  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 20

    Goeie more julle!!

    Ek sien Wille Q groet my sommer al!🙂
    Lo da!!

    Ek hou van Elton John, hy het ‘n versameling ou motors “to die for”!! Sy liedtjie daam met Blue is ook vreeslik mooi!!
    En natuurlik “Candle in the wind” gee my sommer hoendervleis!

  • 36. Nats  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 25

    O ja en natuurlik die Lion King se liedtjie is ook so mooi!!

  • 37. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 26

    Ons kan sien wie is die romantikus op die blog.

  • 38. Nats  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 31

    Elton se broer het in ‘n vliegtuig ongeluk gestef… en sy naam was Daniel. Die liedtjie se naam is ook Daniel.

  • 39. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 33

    Isit???

    Wag, daar het iewers ‘n klokkie gelui en ek moet gou gaan ondersoek instel. Een van die dae wat ek die film in my brein kan lees.

  • 40. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 33

    Brother Bear se liekie

  • 41. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 37

    Die antwoord is Daniel, maar ek het ook al gelees dat hy haweloos is en dat Elton niks met hom te doen wil he nie.

  • 42. Nats  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 43

    😯
    Google lieg alweer vir my!!!

  • 43. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 45

    Iets vertel my dit is alweer ‘n Donald Duck storie. 😳

  • 44. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 47

    Wanneer gaan ek leer om eers te gaan google voordat ek ‘n vraag vrae?? GRRRRR!!!! Jakaranda het vir my jare terug gelieg. Huisgenoot ook.

  • 45. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 48

    4k! Vikere artist! GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 46. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 49

    Alles op Google bevestig die storie.

    “Daniel” is about a fictitious Vietnam veteran who lost his eyesight
    in the war. Here are some comments about the song that may interest
    you:

    “Question: What is the meaning of the song Daniel?
    Answer: Daniel is the fictional story of a blinded Vietnam veteran who
    comes home after the war and everybody wants him to be a hero, but all
    he wants is to be left alone. So he takes off for Spain to get away
    from it all. The story is told from the point of view of his younger
    brother, who misses him and would like him to come back home. It’s not
    a true story, just an account of what crippled Vietnam veterans had to
    go through when they came home from the war. It is inspired by news
    coverage of the war that Bernie (Elton’s lyricist) watched in the
    early 70s.”

  • 47. ADRIANA  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 51

    Tip van die dag. Moet NIKS glo en nog minder onthou wat jy in tydskrifte lees nie.

  • 48. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 52

    I was justified when I was five
    Raising cane, I spit in your eye
    Times are changing, now the poor get fat
    But the fevers gonna catch you when the bitch gets back

    Eat meat on friday thats alright
    Even like steak on a saturday night
    I can bitch the best at your social dos
    I get high in the evening sniffing pots of glue

    Im a bitch, Im a bitch
    Oh the bitch is back
    Stone cold sober as a matter of fact
    I can bitch, I can bitch
    `cause Im better than you
    Its the way that I move
    The things that I do

    I entertain by picking brains
    Sell my soul by dropping names
    I dont like those, my god, whats that
    Oh its full of nasty habits when the bitch gets back

  • 49. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 52

    Test4kening

  • 50. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 55

    En my comments vat ALWEER 10 jaar om deur te gaan

  • 51. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 55

    Ek dink nie dit was vir enige iemand ‘n verrassing toe Elton uit die kas geval het nie.

    Ek meen net, kyk daardie song.

  • 52. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 9 : 59

    Dont wish it away
    Dont look at it like its forever
    Between you and me I could honestly say
    That things can only get better

    And while Im away
    Dust out the demons inside
    And it wont be long before you and me run
    To the place in our hearts where we hide

    And I guess thats why they call it the blues
    Time on my hands could be time spent with you
    Laughing like children, living like lovers
    Rolling like thunder under the covers
    And I guess thats why they call it the blues

    Just stare into space
    Picture my face in your hands
    Live for each second without hesitation
    And never forget Im your man

    Wait on me girl
    Cry in the night if it helps
    But more than ever I simply love you
    More than I love life itself

  • 53. Nelba  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 16

    Ons het onlangs ‘n Elton John konsert bygewoon en wat my opgeval het is dat hy dit steeds geniet om te sing en te entertain. Ek bewonder dit.

  • 54. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 27

    Die skooljaar is weer in volle swang en dis Bennie se tweede dag op skool. Tot sy ma se verbasing is hy 10 uur die oggend al terug by die huis.
    Waarom is jy nou al terug?’ vra sy ma…
    ‘die meneer en juffrou het gaan braai’ vertel Bennie.
    ‘gaan braai, op ‘n dinsdag oggend wanner hulle moet werk? Hoe weet jy dit?’ vra sy ma.
    ‘meneer het vir juffrou oor die interkom geroep en gesê sy moet haar rooster bring, toe kom ek maar huistoe want ek weet hoe lank vat ‘n flippen braai!’

  • 55. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 31

    On a really hot day, four nuns were assigned to paint a room in their church.

    After sweating for a few hours in those black robes,

    they decided to take off all their clothes and paint naked.

    An hour later, someone knocked on the door of the church.

    “Who is it?” they called out.

    “I’m the blind man,” came the reply.

    The nuns decided to let him in since he wouldn’t be able to see them.

    They opened the door and led him to the room they were painting.

    They were surprised when he walked around the room with no difficulty.

    “Okay, sisters,” he said, “where do you want the blinds?”

  • 56. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 46

    Verrassing: Hoe de 4k gaan dit met jou?
    Bedrog: Die motorhawe het my be4k.
    Ontsteltenis: Ag 4kkit!
    Moeilikheid: Nou is ek in my moer in ge4k.
    Aggressie: 4k jou!
    Meer Aggressie: Ek gaan jou op4k!
    Moedeloosheid: Hoe de 4k moet ek dit regkry?
    Walging: 4k my!
    Plesier: 4k my nog!
    Wanbegrip: Ek 4kken verstaan nie.
    Inkompetensie: Hy 4k alles op.
    Gesag: Wat de 4k dink jy doen jy?
    Verdwaal: Nou weet ek not ‘n 4k waar ek is nie.
    Oortuiging: Onge-4kken-twyfeld.

  • 57. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 50

    En almal is weg!😯

  • 58. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 10 : 56

    Eish!!!

  • 59. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 11 : 00

    Of hulle eet!

  • 60. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 11 : 18

    What happened here
    As the new york sunset disappeared
    I found an empty garden among the flagstones there
    Who lived here
    He must have been a gardener that cared a lot
    Who weeded out the tears and grew a good crop
    And now it all looks strange
    It’s funny how one insect can damage so much grain

    And what’s it for
    This little empty garden by the brownstone door
    And in the cracks along the sidewalk nothing grows no more
    Who lived here
    He must have been a gardener that cared a lot
    Who weeded out the tears and grew a good crop
    And we are so amazed we’re crippled and we’re dazed
    A gardener like that one no one can replace

    And i’ve been knocking but no one answers
    And i’ve been knocking most all the day
    Oh and i’ve been calling oh hey hey johnny
    Can’t you come out to play

    And through their tears
    Some say he farmed his best in younger years
    But he’d have said that roots grow stronger if only he could hear
    Who lived there
    He must have been a gardener that cared a lot
    Who weeded out the tears and grew a good crop
    Now we pray for rain, and with every drop that falls
    We hear, we hear your name

    Johnny can’t you come out to play in your empty garden

  • 61. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 04

    Hallo!!!!!!

  • 62. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 14

    My gunsteling Elton John liedjie……………………………
    Hmmm laat ek bietjie dink……………..😕
    >
    >
    >
    >
    Ek kan nie dink nie daars so baie, maar Kurt het altyd vir my, “Can you feel the love tonight” (van Lion King) en ‘Don’t let the sun go down on me” gesing en elke keer het ek hoedervleis gekry!
    Dan almal wat julle al opgenoem het en gewys het is my gunstelinge!! Ek kan regtig nie kies nie!!

  • 63. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 14

    Nelba

    Ek stem saam met jou. Dit is lekker om te sien as iemand se musiek vir hulle net so lekker is as vir jou.

    Dit is seker hoekom ek nie van grudge of heavy metal hou nie.

  • 64. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 15

    Ai hoe nostalgies raak ek nou!

  • 65. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 16

    Ek moet se, ek hou meer van sy ballades. Ek is nie so mal oor sy 70’s rock goed nie.

  • 66. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 16

    Verons

    Hoekom nostalgies? Vertel ons ‘n bietjie?

  • 67. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 18

    Toe ons klein was en ons het iewers heen gery, het don’t go breaking my heart altyd op die radio gespeel.

  • 68. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 22

    Dink maar net aan my jonger dae en die dae toe ons so lekker by Oscars gekuier het met Kurt wat so lekker vir ons gesing het! Ons kon net nie genoeg van hom kry nie, hy het wragtig mooi gesing! Daar was so ander tannie ook wat net so mooi kon sing ons het heeltyd aangehou dat hulle 2 moet sing!
    Dan het ek altyd gewens ek on ook sing………………………..
    Wonder of Kurt ook aan daai dae dink!😕

  • 69. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 27

    Het Koert gedink hy is die volgende Elton?

    Dan sal hy nog moet leer om baie dieper spore te trap.

  • 70. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 27

    Verons

    Ek is seker hy is elke dag opreg dankbaar dat dit verby is. Dit was mos sy swaarkry jare.

  • 71. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 29

    Van ou Koert gepraat. Ek dink sy huwelikskompetisie is nogal ‘n nice gebaar.

  • 72. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 31

    Die dag wat ABBA ‘n soortgelyke kompetisie het, daardie dag begin ek man soek. Ek sal voor die einde van die dag verloof moet wees om vir ‘n wentroue te kan inskryf.

  • 73. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 33

    Nog iets interessant omtrent Elton.

    Hy is John Lennon & Yoko Ono se seun Sean Ono Lennon se peetpa.

  • 74. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 37

    A3 doen jouself ‘n guns en gaan luister as Kurt ‘n Elton John liedjie sing…………… Hy kan maar, hy is een van die min mense wat dit net so goed soos Elton John kan doen (soos Steve met Niel Diamond)……………….
    Ek wonder of dit regtig so erg was, hy het darem ‘n vaste werk gehad en hy kon kom en gaan soos hy wil en waar hy wil, nou sukkel hy soos ‘n normale mens iewers te gaan, hy is eintlik ‘n baie “down to earth” tipe ou wat mal daaroor is om te sing! Dis seker hoekom hy so baie vir minderbevoorregte mense doen want dis al manier hoe hy plat op die aarde kan bly! Soveel sukses kan mens nogals met ‘n mens se ego weghol!

  • 75. Verons  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 38

    A3 hy is peetpa van so baie kinders, o.a Liz hurley se seuntjie ook!

  • 76. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 41

    Verons

    Ek dink dit is noual ‘n bekende feit hoe ek oor covers voel. Koert het genoeg van sy eie liedjies wat baie goed vaar. Hoekom nog iemand anders se liedjies bemark.

    Oor Steve en Neil Diamond? Ek het nie daarvan gehou nie en ek is glad nie ‘n Neil Diamond aanhanger nie.

  • 77. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 42

    Elton het 10 peetkinders.

  • 78. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 12 : 44

    Ek het ‘n You Tube search gedoen op Koert. Snaaks hoe baie skraal geklede vroue in sy videos is. Ek wonder hoekom.

  • 79. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 09

    A HA!!!!!!! Nes ek gedink het! Ek draai my se rug en julle kom chat gou gou. GMPF!

  • 80. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 13

    Ek is hommer

  • 81. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 16

    DDDRRRRIIIEEELLLLIIIIINNNNGGGGG

    TTTTWWWWEEEEEELLLLLIIINNNGGGG

  • 82. Grapgat  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 19

    WBJ Sie sind ein lächerliches dummes Arschloch.

  • 83. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 19

    Toe ek weer my rug draai toe kom chat jy!!!

  • 84. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 20

    Hoekom gaan hier niks aan nie?

  • 85. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 21

    My favourite is U2, ag genade daar is geen groep soos U2 nie, maar geen!!!!

  • 86. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 23

    Almal het ‘n dag verlof in gesit.

  • 87. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 23

    Ook nie Abba nie:mrgreen:

  • 88. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 24

    Queen Abba is natuurlik op ‘n hoEr vlak as U2

  • 89. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 25

    seblief!!!

  • 90. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 25

    ‘n Vlak wat U2 nooit sal kan bereik nie.

  • 91. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 25

    DDDDDRRRIIIEEELLLIIINNNGGG!!!!!!!!!!

  • 92. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 25

    U2 is in hulle eie klas, die beter klas!! :mrgreen:

  • 93. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 26

    Ek moet se U2 is ‘n reuse verbetering op Stofsuier.

    Het U2 nie begin as ‘n tribute aan Abba nie?

  • 94. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 27

    Abba is nou al antieke stukke

  • 95. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 27

    Los jy maar net vir Stofsuier uit, hy het nou niks met die gesprek te doen nie!! Klein merrie!!!

  • 96. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 28

    Dit is reg. Hulle moet nog gaan klas loop om iewers te kom. Queen ABBA is post-PHD.

  • 97. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 29

    Wat net elke jaar in waarde toeneem.

  • 98. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 29

    OUMA WIP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!:mrgreen:

  • 99. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 34

    Hellooooooooo Willes ek dog jy is al by die huis! Hier kom ‘n storm!!!

    Adriana U2 het op Obama se konsert gesing het jy dit gesien!!! Fantasties man!!!

  • 100. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 34

    Willes

    Sjuut, sy probeer dink. Hoe laat moet jy atletiek toe?

  • 101. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 35

    En Abba? hulle het afgetree! Hulle hekel nou kombersies!!

  • 102. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 35

    Ek het beter dinge gehad om te doen, as om te kyk hoe hy ingehuldig word.

    He he He – tensy Helen Zille ingehuldig word, kyk ek nie sulke stront nie.

  • 103. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 36

    Ek het nou net vir jou gesê Adrie my brein is nog flink en sommer viriel ook! :mrgreen:

  • 104. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 36

    Hellen Zille? Wag ek wil gou vir jou iets gaan soek

  • 105. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 37

    Wel, hulle het die been there done that T-shirts gekry. Wat het nog vir hulle oorgebly?

  • 106. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 38

    Die nuwe election website
    het 3 miljoen gekos!
    http://www.elections.org.za/

  • 107. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 39

    http://imod.co.za/2009/01/19/the-new-elections-website-cost-r3mil-and-its-krap-ripoff-alert-fail/

    Op hierdie link sal jy sien Helen Zile het op Chris se site kommentaar hieroor gelewer. Wys jou net hulle lees!

  • 108. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 41

    Wag

    Ek moet gou gaan kyk. Wie is Chris?

  • 109. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 43

    @ A3

    Ek ga eers 18h00 se kant da wees

  • 110. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 1 : 47

    Ek ook.

  • 111. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 00

    Gmf.

    Zille lees die verkeerde blogs.

  • 112. White Knight  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 10

    Dagse Julle
    Nice copy and paste A3:mrgreen:
    Gaan dit goed met die res van julle?

  • 113. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 11

    Ridder

    Raak jy nog seniel?

    Waar het ek gecopy en paste?

  • 114. White Knight  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 15

    Adrie, dis baie lelik om ander mense veral grootmense as siniel uit te kryt, net omdat jou doek alweer nat is😈
    Wipneus
    Help asseblief tog die kind uit haar dilemma uit voor sy weer heeltemal deurmekaar raak.😀

  • 115. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 17

    Adriana sal jy asseblief ons antieke beskawing met respek behandel!! As jy nie weet wat ‘n knight beteken nie, gaan soek jou HAT boek!! Respek!!!

  • 116. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 18

    Ek kryt niemand uit nie. Ek diagnoseer jou as seniel.

    GMFF

    Is jou ou man doek nog droog?

  • 117. White Knight  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 18

    Totsiens mense en Adrie geniet julle naweek.😉
    Geen atletiek vir die naweek nie, dis weens die reen in ‘n swemgala verander.🙄
    Wille Kind Q, maaks seker A3 dra haar vlerkies en bly in die vlak kant. 😈

  • 118. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 18

    Adriana bring asb die huggies laat Ouma jou doek kan omruil!!!

  • 119. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 18

    Ek besit nie ‘n HAT nie, ek het nie een nodig nie.

  • 120. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 19

    Lekker naweek Knight!!! 🙂

  • 121. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 19

    He he he

    Ek kan juis nie swem nie.

  • 122. White Knight  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 20

    Jy ook Wipneus🙂

  • 123. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 20

    Ok Adrie ek het geweet jy het nie ‘n HAT nie!! Ek sal môre begin kollekte hou!!

  • 124. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 20

    Tara Ridder.

    Hoop die fisio kan iets aan jou mankheid doen.

  • 125. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 21

    Ek soek ‘n prentjie HAT

  • 126. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 22

    Dankie Knight!!!

    Hei Adriana!! Watch it! 😈

  • 127. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 22

    Daar issie van daai nie

  • 128. White Knight  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 23

    Geen mankheid hier nie Dogtertjie, jy raak nou weer erg verward met Manlikheid en mankheid.😀
    Wipneus, die kind kort nie ‘n HAT nie sy kort maniere.😎

  • 129. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 23

    Die flooze se kloon. 🙄

  • 130. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 24

    Manlikheid se voet. Daar is ‘n rede hoekom jy so krom loop.

  • 131. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 29

    Adriana kom ons moet nou Emsie Schoeman gaan behandel sê dadelik jy is jammer

  • 132. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 30

    Ek kan dit nie met hierdie ongepoetse kind hou nie😦

  • 133. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 31

    Maar ek is glad nie jammer nie.

  • 134. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 32

    Wag dat ek die sambok gaan haal!!!

  • 135. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 32

    Gee dan op.

  • 136. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 32

    Gee jy op!!! Dis mooi sê nou net jy is jammer!!!

  • 137. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 33

    Waarvoor? Die fossiel is al huis toe.

  • 138. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 33

    Gaan hoek toe!!!

  • 139. Wipneus!  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 34

    Jy lees te veel fossiel stories, die dat jy nie meer weet wat ‘n fossiel is nie

  • 140. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 42

    FINE 👿 😡

    EK SAL IN MY HOEK GAAN SIT EN DIE DEUR SLUIT.

    Kom Fiela, laat ek net eers my selfoon, noteboek, dvd en verversings kry. Kom ons gaan kuier in my hoek.

    blerrie fossiele. Ek PRAAT nooit weer met ouma nie.

  • 141. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 2 : 44

    *brom brom

    Klap die deur toe en sluit dit. Maak die blinders toe.

  • 142. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 3 : 02

    @ A3

    Ek gaan 18h00 by die skool wees!

  • 143. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 3 : 04

    Skree uit die hoek uit.

    DROPPER!!!!

  • 144. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 3 : 46

    Uit die beels

    Amanda de Lange
    Krynauw se gekonkel het hom soos ‘n boemerang teen die kop getref, Chris lê in die intensiewe eenheid ná ‘n hartaanval, Louwna is die hele tyd in trane, Stephen het verdywn ná hy reeds ‘n ruk dwelms gebruik het én dis die einde van Walco.

    Ná 16 jaar waarin die motormaatskappy Walco en sy werknemers, hul vriende en families sentraal gestaan het aan die Egoli-storielyn, het dié maatskappy in gisteraand s eepisode finaal sy deure gesluit.

    Verlede jaar reeds het kykers gesien hoe Krynauw du Buisson (Hannes van Wyk), die uitvoerende hoof van Walco, agteraf konkel met Kwang Enterprises om ‘n vyandige oorname te bewerkstellig sodat hy dan die grootbaas van Walco kan wees.

    Maar Kwang het ander planne gehad en eergisteraand het kykers gesien hoe Krynauw onder sy jis geskop word omdat hy nie vertrou kan word nie.

    Al die meubels, leggers en ander kantoortoerusting is weggedra om verkoop te word en Walco se werknemers het besef hulle gaan almal die deur gewys word.

    In ‘n emosionele toneel gisteraand het Louwna (Brumilda van Rensburg) eensaam voor die maatskappy se deure gestaan en vir oulaas die ligte afgesit.

    Intussen lê Chris (Eckhard Rabe) steeds in intensief en weet nie dat sy maatskappy onder deur is nie . . .

    Van Rensburg het gister van die Egoli-stel aan Beeld gesê Walco sal gemis word, maar dat daar baie meer oppad is.

    “Soos wat een deur toemaak, sal ‘n ander oopmaak. Sommer groot ook! Dit was baie interessant om te sien hoe Walco se situasie ‘n spieëlbeeld was van wat tans in ons wêreld aan die gang is.”

    Kykers hoef egter nie te bekommer dat Chris, Louwna of van die ander gewilde werknemers by Walco permanent uit die sepie sal verdwyn nie. Daar wag inderdaad nog ?n interessante rit op hulle.

    Volgens mnr. Jared Stokes, publisiteitswoordvoerder by Franz Marx Films het die spelers en produksiespan tot siens gesê aan ‘n groot nalatenskap en vir seker die einde van ‘n era gesien het. “Maar daar is ‘n nuwe hoofstuk in die lewe van Egoli aan die kom en ons is baie opgewonde oor hierdie eerste van talle wonderlike veranderinge en gebeure in die laaste en grootste seisoen ooit van Egoli.”

  • 145. Adrie  |  Januarie 23, 2009 om 3 : 48

    Ek kan nie vandag tik nie.

  • 146. Wille Kjind Q  |  Januarie 23, 2009 om 4 : 57

    WIES JOU DROPPER👿

  • 147. merriemuis  |  Januarie 23, 2009 om 5 : 45

    Haai ek love die man en sy musiek!
    My gunsteling liedjie van hom is ‘Sorry seems to be the hardest word”
    Maar die liedjie vir sy broer “Daniel” is net so mooi!
    Cool post!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: