Verpligte Kostes

Januarie 20, 2009 at 6 : 10 285 Kommentaar

Een van die grootste wettige skelmstreke is verpligte kostes.  Daar R10 hier,  R200 daar wat jou niks in die sak bring nie, maar waarvoor jy geen ander keuse het as om dit te betaal nie.  Eintlik net nog ‘n manier sodat die besigheide geld uit jou kan maak.

Ek weet nie veel van besigheid af nie.  Ek het net rekeningkunde tot in matriek gehad en het darem nie te vrot daarin gevaar nie.  Soos ek die storie altyd verstaan het kry ‘n besigheid ‘n inkomste uit die dienste wat hulle lewer en/of die produkte wat hulle verkoop of verhuur.  Dit kom uit die kliente se sake uit en word bruto inkomste genoem.  Van daar word die kostes om die besigheid te bedryf afgetrek.  Dit laat hulle dan (hopenlik) met ‘n netto inkomste. 

Die koste om hulle besigheid te bedryf.  Die insetkostes om op die ou einde ‘n bestaan te maak.  Dit wat HULLE moet verseker laag genoeg is om hulle produk/diens winsgewend van die hand te sit.  Baie logies en maklik om te verstaan.  Tot iemand eendag daaraan gedink het dat die klient vir die diens / produk en die besigheidskostes kan betaal.  En hulle noem dit administrasie- / hanteringsfooi.

Moenie dink die motor by die motorhandelaar kos net R230 000 nie.  Moet veral nie dink dat hulle daaruit vir jou die admin, registrasie en ‘n tenk brandstof kan befonds nie.  Alles is ekstra vir jou sak.  Baie duurder ook as wanneer jy alles een vir een gaan doen.  Daar is oo geen manier dat hulle jou die admin self sal laat doen nie.  Sommige meubelmaatskappye laat jou hanteringskostes betaal al dra jy jou kopie self by die deur uit.  Ek kan aan afleweringskostes sluk (baie swaar), maar hoekom is dit duurder as wat jy sal betaal deur ‘n bakkie te huur.  Gratis aflewering is net goeie diens. 

Selfonemaatskappye het natuurlik heel nuwe skelmstreke ontwikkel.  Eerstens moet jy betaal om hulle klient te word.  Na twee jaar om jy betaal om hulle klient te bly.  Jy moet CLIP betaal, want hulle het besluit jy moet.  Caller Line Identification iets, maar hoekom die prys nie sommer by jou pakket in tel nie.  Of dit uit hulle inkomste dek.  Die kersie op die koek is die fraktuur wat jy moet koop om te sien hoeveel jy hulle vir wat skuld.

Ek wil nie eers van banke praat nie.  Ek het sopas alles gehoor.  Eers wil hulle jou besonderhede opdateer.  Met iemand wat glad nie Afrikaans kan praat nie en net 10 woorde Engels ken.  Daarna soek hulle die bewys van jou versekering, wat jy ook moes voorlê voordat jy jou motor in besit kan neem.  Net om jou 3 jaar later te bel en te eis dat jy jou bewys van versekering moet faks of hulle voeg Rx by jou paaiement elke maand.  Natuurlik het ek dit net daar verloor.  Ek het al met elke senior in daardie afdeling baklei.  Burokrasie!  Bankkostes is net so ‘n bedrogspul.

Nou wonder ek wat is volgende?  Iemand in Kies & Betaal wat uitwerk hoe lank dit ‘n kassier neem om jou te bedien en haar salaris vir die tyd by die totaal voeg?  Wie sal weet?

Blogvraag:  Watter bank is die oudste bank wat nog bestaan in die wêreld?

Blogantwoord:  Olga was reg met Moulin Rouge.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kuierplekke Om te kondoom of nie

285 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 11 : 56

    Ek moes seker gese het Aunty Stir.

  • 2. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 11 : 56

    Jump?

  • 3. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 00

    Brits vir Wip

  • 4. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 02

    Ridder, die fossiel het geroer op Wip se blog.

  • 5. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 04

    En hy stem met boendoe saam? Skitter ook in sy afwesigheid.

  • 6. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 06

    Olga

    Dit beteken ‘die plek van kool’

  • 7. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 08

    Heel gepas tilla. DIt is mos swart.

  • 8. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 08

    Nee

    Hy reken ek (verkieslik met ‘n slang) is beter as enige sekuriteitsmaatskappy.

  • 9. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 12

    Mashishing is Lydenburg ?

  • 10. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 13

    Jip – maar hier is mos ‘n kleinhuisie vol myne in die omgewing

  • 11. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 13

    Beteken daardie vloekwoord dan ly?

  • 12. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 17

    Laan van die patete is so f ing voorspelbaar. Nou gaan flooze seker so hard weer val vir ou teertou, smeeslap oliebol METRO MAN neef gert. Geeftag, meisies soos sy gaan nie vir oupas soos hy nie. Hy is pennieloos terug, maar kan gym en klere koop. Die storieskrywers is dom. Hy kan maria se vennoot word. Die soweto toere is mos so in sy kraal.

  • 13. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 19

    Ja, lydenburg is mashishing.

  • 14. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 19

    Die oorspronklike naam Lydenburg is Nederlands van afkoms en beteken “valei van lyding” ek het nie ‘n clue wat die volksvreemde naam beteken nie (google willie vir my vertel nie)

  • 15. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 21

    ek kry kopseer as ek daai name probeer uitspreek – en my GPS het opgegee !!!

  • 16. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 22

    Watter lyding nogal?

  • 17. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 23

    So van nou af gaan Olifante bekend staan as akkedisse OK !!!!

  • 18. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 24

    Dink net hoeveel fun gaan ons toergidse in die wildtuin hê met die toeriste as hulle so na die olifante (wat nou leeus is) en akkedisse wat olifante is verwys 😀

  • 19. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 25

    Kom ek spring Wiki voor.

    Lyding as gevolg van baie mense wat in Orighstad dood is aan Malaria.

  • 20. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 27

    Nee man hulle het Lyding geneem in die dae van die voortrekkers, ly soos in voorloop nie Lei soos in suffer nie

  • 21. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 35

    Zoekoe

    Mens ly as jy suffer en lei as jy lead.

  • 22. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 35

    Sorry – eintlik ‘plek van lyding’

    Zoeks – dis net mooi andersom – lei is soos in voorloop en iemand ly – ly is soos vir in pyn en lyding !

  • 23. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 38

    He he … blond, probeer weer

    Sorry – eintlik ‘plek van lyding’

    Zoeks – dis net mooi andersom – lei is soos in voorloop en iemand lei !!! – ly is soos vir in pyn en lyding !

  • 24. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 40

    Tilla

    Met 173 het jy so pas die 49 000 ste comment op die blog geplaas.

  • 25. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 42

    Ek wonder of ons voor Sondag dit kan 50 000 maak?

    Seker high hopes.

  • 26. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 42

    Daar is nou net 998 nodig om daar te kom.

  • 27. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 43

    Wat wen ek ?

  • 28. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 43

    Jong – as willes ook net weer biki haar plek kom volstaan sal dit al makliker gaan

  • 29. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 49

    Sy het gebel en verskoning gevra. Opera se mini laat haar in die steek?

  • 30. Johan Swarts  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 50

    Janee horie, ek stem volmondig met jou saam oor veral selfoonnetwerke. Daar is geen logiese rede hoekom jy vir so iets gecharge moet word nie, want dis nie ‘n “feature” om mee te begin nie.

    Good grief, jy kan nie iemand charge vir iets wat ‘n rekenaar 3248293329 keer per dag doen nie. Dit moet die duurste server in die wêreld wees…

  • 31. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 53

    Johan

    Of die rykste base !

  • 32. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 12 : 55

    Wat wen jy?

    Die voorreg om nog 50 miljoen comments op te sit.

  • 33. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 00

    Okay dis cool – solank ek iets wen !

    Ek kan net so de hel in raak as mens bankkostes gevra word oor jy by ‘n ander OTM as jou bank sn geld trek (oor jou bank sn alewig af is of nie geld het nie of van lyn af is of whatever die rede) en dis nie R2 waarvan ons hier praat nie

  • 34. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 03

    Hallo Johan

    Self nie eers die maintenance kan so baie kos nie. Dit is nonsens.

  • 35. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 20

    Business is Business !!! en as die volk dit al vir donkie jare toelaat dat hulle uitgebuit word…. wel….. dan is dit mos maar OK ?? ?

  • 36. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 21

    Kyk! As opera nou nog net 1 keer ha mini uit trek dan moet sy ma met ha bloomer rondloop! Koei!

    Ek wou vroeër sê dat as net die blankes belasting betaal dan moet ek 50% belasting betaal:mrgreen:

  • 37. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 23

    Hi Willes 😛 hoop jy kan biekie bly en chat !

  • 38. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 25

    @ Zoekoe

    My oog spring al van verstrasie! Ek gaan my foun deur my piesie se skerm gooi.

  • 39. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 26

    Willes

    Ek hoop jy bedoel 50% van jou salaris. 👿

  • 40. Olga  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 26

    Ons sal aanhoudend uitgebuit word. Want ons ou boere nasietjie is te slapgat om op te staan vir wat ons wil he. Net so die kleurlinge. Dit was al die jare die swart volkwat geveg het vir almal se behoud. Nou is n derde swartmense bemagtig, derde bekragtig en tussen hulle sorg hulle dat die ander derde hulle bekke hou.

  • 41. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 27

    Drieling

    Laas toe ek gekyk het was dit frustrasie.

  • 42. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 28

    On a flight to Johannesburg, the plane passes through a severe storm.

    The turbulence is awful, and things go from bad to worse when one wing is struck by lightning.

    One woman in particular loses it. Screaming, she stands up in the front of the plane. ‘I’m too young to die,’ she wails. Then she yells, ‘Well, if I’m going to die, I want my last minutes on earth to be memorable!

    Is there anyone on this plane who can make me feel like a WOMAN?’

    For a moment there is silence. Everyone has forgotten their own peril. They all stare, riveted, at the desperate woman in the front of the plane.

    Then a farmer from the Free State stands up in the rear of the plane.

    He is handsome: tall, well built, with dark brown hair and hazel eyes.

    He starts to walk slowly up the aisle, unbuttoning his shirt.

    One button at a time……..
    No one moves………………
    He removes his shirt…………..
    Tanned muscles ripple across his chest……….
    She gasps……………….
    He whispers……………..

    ‘Iron this…then get me a beer.’

  • 43. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 31

    Ek het daardie een gister op Jakaranda gehoor.

  • 44. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 32

    @ Adriana

    Dis soos ek dit sê….. VERSTRASIE. En dis 50% van my hele salary

  • 45. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 32

    😆 😆 die dom fool !!!!!

  • 46. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 33

    Ek is mos ‘n HELE 50%

  • 47. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 34

    @ Zoekoe

    Miskien issit oorlat hy van die Vrystaat is

  • 48. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 35

    Hy moes haar gevra het om ‘n hele kas bier te bring 😉

  • 49. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 35

    Dat so ‘n onbaatsugtige siel eendag moet wurmkos raak.

  • 50. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 36

    @ Willes

    whaaaahahahahahahahaha 😆 😆 😆

    yeah 😆

  • 51. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 38

    o nee kyk die mense my snaaks aan by die kantoor oorlat ek amper van my stoel afval oor die lag !!!! 😆

  • 52. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 44

    Zoekoe

    Nou weet jy wat het gister met my gebeur.

  • 53. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 48

    WHUHAHAHAHAHAHAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 54. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 49

    Toe moes ek natuurlik vertel hoekom lag ek.

  • 55. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 50

    Ek het ‘n kêmera reg voor my so ek kanni te hard lag nie. Sal maar in my se mou lag

  • 56. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 51

    VRYSTAAT !!!!! whooo hooo…. is hier nie iemand op die blog wat van daai wereld kom nie of verbeel ek my? 😎

  • 57. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 52

    Zoekoe

    Jou vriend Jack

  • 58. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 54

    O ja – ou jerkoff !!! nou onthou ek !!! dankie Adrie !!

  • 59. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 1 : 55

    ‘n Mens kry mos ‘n liedjie. My friend Jack.

  • 60. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 04

    Of Wit Baas Jack

  • 61. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 07

    Natuurlik.

    Master Jack.

  • 62. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 18

    Plein Jack!

  • 63. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 19

    Jack in a box

  • 64. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 20

    Jackass

  • 65. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 21

    BLACK Jack

  • 66. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 22

    Jack the Ripper

  • 67. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 23

    Ek is mal oor black Jack

    Ek moet dit dalk professioneel speel.

  • 68. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 23

    Hydraulic Jack

  • 69. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 24

    Just Jack

  • 70. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 25

    Dalk wen ons nog groot geld in Black Jack

  • 71. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 27

    MET!

  • 72. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 27

    Wie is ons?

  • 73. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 30

    CarJack !!!

    Hi Jack !

  • 74. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 31

    Opjack

  • 75. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 34

    Who ever wil saam speel

  • 76. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 35

    AfJack!

  • 77. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 36

    @ Zoekoe

    Ek kanni glo ek het vigeet van Hi Jack nie!

  • 78. fokker85  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 39

    Hello peoples

  • 79. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 39

    Jumping Jack

  • 80. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 39

    Half Jack 😉

  • 81. fokker85  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 40

    zoekoe, jy het my nog gedare. waar is jou parkie? vir wanneer ek weer p-town toe gaan.

  • 82. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 40

    Cracker Jack

    @ Fokker

    Howzit?

  • 83. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 40

    Jack Daniel

  • 84. fokker85  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 41

    chat weer. party van ons verdien ons brood met werk en nie blog nie.

  • 85. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 42

    FlapJack !

  • 86. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 43

    Soms is ek verbaas, oor hoeveel snaakse name mense mee kan vorendag kom !!! 😀

  • 87. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 44

    veral drolle…. hulle is amazing ! 😛

  • 88. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 44

    Jack Russel

  • 89. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 45

    Jack in the Box

  • 90. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 46

    Bedoel Jack RusselL

  • 91. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 47

    Jack & Jill

  • 92. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 48

    OpgeJack

  • 93. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 49

    en natuurlik dan AfgeJack !

  • 94. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 51

    Wat van JACK SHIT!

  • 95. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 55

    nee, ek weet nie, sê maar – wat van JackShit ? 😆

  • 96. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 55

    THE LOVE DRESS

    A woman stopped by, unannounced, at her son’s
    house.

    She knocked on the door then immediately
    walked in. She was shocked to see her
    daughter-in-law lying on the couch, totally
    naked.

    Soft music was playing, and the aroma of
    perfume filled the room.

    ‘What are you doing?’ she asked.

    ‘I’m waiting for Justin to come home from
    work.’ The daughter-in-law answered.

    ‘ But you’re naked!’ the mother-in-law exclaimed.

    ‘This is my love dress,’ the daughter-in-law
    explained.

    ‘Love dress? But you’re naked!’

    ‘Justin loves me to wear this dress,’ she
    explained.

    ‘Every time he sees me in this
    dress, he instantly becomes romantic and ravages
    me for hours.’

    The mother-in-law left. When she got home she
    undressed, showered, put on her best perfume,
    dimmed the lights, put on a romantic CD, and lay
    on the couch waiting for her husband to arrive.

    Finally, her husband came home. He walked in
    and saw her lying there so provocatively.

    ‘ What are you doing?’ he asked.

    ‘This is my love dress,’ she whispered,
    sensually.

    ‘Needs ironing,’ he said, ‘What’s for dinner?’

  • 97. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 57

    Wel ‘n Jack in Afrikaans is ‘n – ya gonna love it – domkrag.

  • 98. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 58

    WHUHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 99. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 2 : 59

    🙂 🙂

  • 100. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 00

    Weet julle dat ons nog nie van kos gepraat het vandag nie… of is ek verkeerd??

  • 101. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 01

    For some time many of us have wondered just who is Jack Schitt? We find ourselves at a loss when someone says, “You don’t know Jack Schitt!” Well, thanks to my genealogy efforts, you can now respond in an intellectual way.
    Jack Schitt is the only son of Awe Schitt.

    Awe Schitt, the fertilizer magnate, married Miss O. Needeep They had one son, Jack.

    In turn, Jack Schitt married Noe Schitt. The deeply religious couple produced six children: Holie Schitt, Giva Schitt, Fulla Schitt, Bull Schitt, and the twins Deap Schitt and Dip Schitt.

    Against her parents’ objections, Deap Schitt married her cousin Dumb Schitt, a high school dropout. After being married 15 years, Jack and Noe Schitt divorced.

    Noe Schitt later married Ted Sherlock, and, because her kids were living with them, she wanted to keep her previous name. She was then known as Noe Schitt Sherlock.

    Meanwhile, Dip Schitt married Loda Schitt, and they produced a son with a rather nervous disposition named Chick N. Schitt.

    Two of the other six children, Fulla Schitt and Giva Schitt, were inseparable throughout childhood and subsequently married the Happens brothers in a dual ceremony.

    The wedding announcement in the newspaper announced the Schitt-Happens nuptials.

    The Schitt-Happens children were Dawg, Byrd, and Hoarse. Bull Schitt, the prodigal son, left home to tour the world. He recently returned from Italy with his new Italian bride, Pisa Schitt.

    Now when someone says, “You don’t know Jack Schitt,” you can correct them.

  • 102. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 02

    Jack knife

  • 103. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 02

    Dink net as julle Black Jack moet vertaal na Afrikaans.

    Swart Domkrag

  • 104. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 04

    Lumber Jack

  • 105. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 05

    Eish – my net is of baja starrag of al die maaikies het gaan wegkruip

  • 106. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 09

    hiers nie kos nie…. dis hoekom die maaikies weg is… 😦

  • 107. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 10

    Starrig Kloon?

    Seker maar net opgejack.

  • 108. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 11

    Sjoe – skewe-ielik is alles tussenin terug

    My kind het haar eerste amptelike dorpverlof – baie clever ook hoor – is nie van plan om haar geld te gaan spend nie – bel haar ouma en vra om haar in die dorp te kry – wat doen ‘n ouma – vat haar wimpy toe en en en …

  • 109. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 13

    Dis normaalweg stadig – vandag is hy starrag !

    Zoekoe – jy moes nie van kos gepraat het nie – nou is ek hommer !

  • 110. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 14

    Kloon

    Ek het iets baie swaar op die hart – ek stuur gou vir jou ‘n posduif

  • 111. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 17

    Gaan kyk na die toonnaels op Zee se blog. Jy sal dan nie honger wees nie.

  • 112. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 18

    Ok

    Ek wag

  • 113. Zoekoe  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 19

    😳 😯 eina !

  • 114. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 19

    @ *M*

    Wie pla jou? Moet ons hom gat bliksem?

  • 115. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 26

    Nee wat willes – dis darem nie so ‘n probleem nie – daai tipes sort ek sommer self uit !

    Kloon – oppad

  • 116. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 32

    Na watter adres. Ek sien niks.

  • 117. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 34

    amaal

  • 118. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 40

    Nog niks.

  • 119. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 43

    Sal hom gou re-route

  • 120. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 50

    Kloon

    Dink jy dit gaan werk, ons weet mos hoe lui raak jou server in die middae.

  • 121. *Mathilda*  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 51

    Done

  • 122. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 51

    Faks die ding vi ha

  • 123. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 55

    Wat is ‘n faks?

  • 124. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 3 : 57

    “n Faks is daai ding wat jy na jou VAX toe ook kan kry

  • 125. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 4 : 04

    Regtig?

  • 126. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 4 : 06

    Nee…… Ek lieg!!!!!!!!

  • 127. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 4 : 08

    Willes

    Dit is seker deel van jou heritage.

  • 128. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 4 : 13

    JIP! Ek moes dam iets vanni wit mense ok erf😉

  • 129. Adrie  |  Januarie 21, 2009 om 4 : 33

    Gmf

    Wys my die witmens wat meer of beter as ‘n kleurling kan lieg.

  • 130. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 03

    Jy moet watch vir ‘n kleurling. Hulle kan doen wat ‘n darky doen ma hulle dink soos ‘n witmens

  • 131. Wille Kjind Q  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 13

    O JA…… Ons het ‘n gemeenskaplike liegster

  • 132. skroplap  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 37

    niemand!!!!!!!!!!!

  • 133. skroplap  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 40

    sylvester dans by die 5 sente, maar die koei is by die comments…..wtf?

  • 134. ADRIANA  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 58

    Iemand

  • 135. ADRIANA  |  Januarie 21, 2009 om 5 : 58

    Net by jou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: