Blyderivier Canyon

Januarie 13, 2009 at 8 : 45 207 Kommentaar

Die Blyderivier Canyon is die 3 de grootste Canyon (laat weet my as daar ‘n Afrikaanse woord is) in die wêreld.  Net die Grand Canyon (VSA) en die Visrivier Canyon (Namibië) is groter.  Die Blyderivier Canyon is die groenste, danksy die digte plante groei op die hange.  Dit vorm deel van die Drankensberge plato en is te sien op die pad tussen Graskop en Orighstad.   Die Canyon is volgens Wikipedia 26 km lank en is gemiddeld 800 m diep.  Die hoogste punt, Mariepskop is 1944 m bo seespieël en die laagste punt 560 m bo seespieël.

p1010361

 

p1010404

Volgens sekere bronne begin die Canyon by Godswindow.

p10001961

Vir my maak ander bronne meer sin.  Dit begin glo by Bourke se Maalkolke.  Miljoen jare se sendiment in die riviere het die silindriese kolke eroreer.

p1010472

Die Canyon is geleë op die Panorama Roete.  By een van die uitkyk punte kan ‘n mens die sogenaamde 3 Rondawels sien.

p1010390

Dit is dan vir vandag die einde van ons toer.  Ek hoop dat julle dit geniet het.

Blogvraag:  Watter 2 riviere ontmoet by Bourke se Maalkolke?

Blogantwoord:  Wipneus was reg.  Tom Bourke / Burke en hy het geen goud gekry nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Pad gevare Kosskool

207 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 44

    Ek sien iemand het weer die “gutters” se deur oop vergeet!!! Ek kry sommer hoendervleis soos ek gril!!

  • 2. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 44

    🙄

    Feetjies bestaan net in blommeland en ek sien geen blomme daar nie.

  • 3. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 48

    Dit help tog nie. Hulle geniet dit.

    Ek sien die lamsak het nog nie met hulle eie goed kom aanval nie.

  • 4. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 50

    Weird🙄 Ons moet die wit jassies inkry, hier is groot fout!!!

  • 5. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 52

    Jy weet nie waar feëtjies bly nie, want jy soek nie mooi nie!!! Daar bly van hulle!
    Dis regtig ‘n magic plek!

  • 6. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 53

    Gmf

    ALMAL weet feetjies bly in blomme en kabouters in sampioene.

  • 7. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 55

    Nimfe bly in bome of riete.

  • 8. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 3 : 59

    En hobbits bly in tonnels.

  • 9. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 02

    Elwe bly net waar hulle wil.

  • 10. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 03

    Geeste bly kastig in bome, maar ek weet nie of ek daaraan by nie.

  • 11. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 21

    Nee, nee nie een van hierdie goed wat jy genoem het is tot ‘n sekere plek beperk nie! Ek sal jou wys, hulle bly baie gelukkig in enige plek wat ek vir hulle gee om te bly!!! LOL

    Selfs spoke word hier in my huis en tuin onthaal!!!

  • 12. Nats  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 27

    Helllooooo me is back!

  • 13. ADRIANA  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 27

    GRRRR

    Iemand was alweer by die aaptwak in.

    GMF

  • 14. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 28

    Ek het jou net nou gesê dis Hubbly Bubbly, want wraggies in ons huis en kantoor moet jy iets sterkers gebruik om te kan cope!!

    Hello Natsie!

  • 15. ADRIANA  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 29

    Ek het LOTR en Liewe Heksie gelees. Buitendien het ek Dawie die kabouter gekyk.

  • 16. ADRIANA  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 30

    Onwettige Hubbly

  • 17. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 30

    Adriana daai is storietjies jy is mos nou al mooi groot. Glo my net as ek jou sê hulle bly enige plek! Wel behalwe nou waar daar geraas en baklei is, dis nie hulle styl nie!!!!

  • 18. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 31

    Ek weet nie of dit onwettig is nie, maar dit het baie vinnig gewerk:mrgreen: om my metertjie uit die rooi te pluk, hier was amper moord!!!!

  • 19. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 34

    Hier was ook amper moord.

    Hoe gaan daardie gedig van daar is bloed in die laan?

  • 20. Wipneus!  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 38

    Waar was amper moord op die blog? Ag nee ek steur my nou nie eers aan die nonsens nie! Ek het jou gesê dis iemand wat ons ken wat agter ‘n skuilnaam blog!!! Mens kan dit sien, dit is te obvious!
    Miskien is dit net ‘n grap of die persoon probeer ons been trek! whahaha wel ek hoop so …

  • 21. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 40

    Ek dink daardie persoon is ‘n slapgat.

  • 22. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 54

    Ignoreer my uitdaging summier.

  • 23. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 4 : 54

    Nats

    Ek dog jy is terug.

  • 24. skroplap  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 11

    nes ekke my rug draai is hier fireworks! sies

  • 25. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 13

    Tilla is back in the house !

  • 26. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 13

    Moet dan nie jou rug so baie draai nie.

    Wat dink jy van Sylvester?

  • 27. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 15

    Tilla

    Hoe het vandag verloop?

  • 28. skroplap  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 16

    a3

    sekere mense moet seker maar werk ook vir n lewe ne? ek sal sylvester more try….

  • 29. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 18

    Heel ok dankie – dink haar 2 maaikies saam haar in die kamer was meer hartseer toe ek gery het as plig

  • 30. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 19

    My 875 woorde post is WEG!!!!!!

    GRRR

  • 31. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 19

    Ag nee, dammit

    Ek gaan dit wraggies nie oor tik nie.

  • 32. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 20

    En dit was so ‘n nice post.

  • 33. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 21

    Selfs Tilla sou iets oor die onderwerp kon se

  • 34. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 21

    Dit gebeur net een keer in 3 maande. As ek gelukkig.

  • 35. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 22

    As ek gelukkig is.

  • 36. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 24

    Vet alleen weet.

    Ek beskou sommer dit post as die nuwe post.

  • 37. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 24

    Ek het dit darem vandag opgesit.

  • 38. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 24

    Ek het nog nie eers dié post gelees nie, net kom hallo sê eers

  • 39. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 25

    Nou is almal weer weg.

  • 40. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 25

    Tilla

    Ek weet, jy lees nooit die post nie.

  • 41. skroplap  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 26

    koebaai dan…

  • 42. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 26

    Glo dit of nie, daar is wel mense wat die post lees.

  • 43. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 26

    Cheers

  • 44. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 27

    My comments sukkel om deur te gaan. Bly om te sien ons is nie meer &hellip nie

  • 45. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 27

    Al is dit net Wipneus, sy het sekere pligte teenoor haar kleinkinders.

  • 46. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 28

    Dit is omdat die blog vol is.

    Julle sal net geduldig moet wag tot ek lus het om die post weer te probeer skryf.

  • 47. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 29

    Ek kan dit nie glo nie.

  • 48. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 29

    Ek gaan nou in die gemak van my huis sulk.

  • 49. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 30

    Ek lees altyd die post, net nie noodwendig aan die begin nie, maar ek lees dit wel

  • 50. Adrie  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 31

    He He He

  • 51. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 32

    Die sein hier is ook nie watwonders met die weer nie

  • 52. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 40

    Ek het die post gaan lees ! Maak mens lus vir n toer

  • 53. *mathilda*  |  Januarie 13, 2009 om 5 : 46

    En daar is almal weg

  • 54. demoerin  |  Januarie 14, 2009 om 7 : 18

    WOW, baie nice foto’s van ‘n nog nicer area!

  • 55. Adrie  |  Januarie 14, 2009 om 8 : 18

    DMI

    Dankie

    Hierdie is een van die bitter min kere waar ek krediet vir die foto’s kan neem. Glad nie perfek nie, die laeveld was weer in sy volle mistige glorie.

  • 56. Neil  |  Januarie 14, 2009 om 10 : 28

    Canyon is canyon in Afrikaans, of alternatiewelik “diep sloot”

    Blyderivier is eteries mooi ja, juis omdat hy so groen is.

  • 57. Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld  |  Januarie 16, 2009 om 6 : 41

    […] die musiekbedryf, lekkerlees boeke en die inry-nostalgie gelees word. Moet ook nie die rysbylae na Mpumalanga vergeet nie en ‘n lekkerlees-storie oor die vreugdes (vrese?) van vlieg. Daar is ook ‘n […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: