Dagboek inskrywing van een oude dwaas

Januarie 6, 2009 at 5 : 36 222 Kommentaar

 ‘n Dagboek kom baie handig tepas wanneer jy die ding actually gebruik. Om inskywings in ‘n dagboek te maak val vir my inni selle kategorie as om nuwe voornemens te maak. Dit werk net vir die eerste paar dae en daarna raak dit ‘n wit olifant. My intentions is altyd goed aan die begin en dit werk soos ‘n bom………… MAAR………. dis wa dit bly! Yip! Dis maar net nog ‘n intention.

Hier is die catch……..

Skryf (tik eintlik) ‘n tipiese inskrywing wat jy in jou dagboek sal maak.  Dis nou te sê as jy een gehad het😉

Blogvraag : Wie het die Brigette Jones boeke geskryf?

Blogantwoord : Ouma Wip was reg met Hebreeus en Arabies!

Wille Kjind Q

P.S As da enige spel foute is…….. is dit maar net TOO BAD:mrgreen:

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Oorlog Waansin Aktivisme

222 Kommentaar Add your own

  • 1. Verons  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 24

    Eish net terug van vakansie af en die kjinners maak my al klaar moeg met hulle gefightery!!
    WIP!! Wa jy kom ons gaat gooi ‘n yskoue wyntjie!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 27

    @ Verons

    Ek het TAKIELA!!!!!!

    @ *M*

    Daas nog meer as genoeg popcorn!

  • 3. Verons  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 28

    My dagboek vir die vakansie het so gelyk:
    6:30 Opstaan vinnig ‘n klein ontbyt eet, strandsak en cooler bag pak
    10:00 Strand toe
    14:00 Bottelstoor en spar toe
    15:00 Huistoe stort, kuier, drink en braai!!
    Tussen 01:00 en 04:00 gaan SLAAP tot 6:30!!!

    Die dae wat dit gereën het was dit net bottelstoor en Spar toe
    dan huistoe vir die kuier ding tot omtrent so 21:00 dan het ons die bars gaan opsoek tot 02:00!! (Daar was nogals baie van daai dae my lewer sing al van die 4e af vir my “dink jy darem nog aan my!” shame!

  • 4. Verons  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 28

    Sam gooi daai takiela maak dit sommer ‘n trippel!

  • 5. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 39

    Die TAKIELA is somme oppi huis.

    @ Verons

    Ek gooi nie in glase nie….. Ons suip somme uit die bottels!

  • 6. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 40

    Jy moet mooi mik willes

  • 7. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 42

    Nou verlang ek self na ‘n eiland strand wa ek nog nooit wassi👿

  • 8. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 45

    @ Tilla

    Gryp vi jou ‘n borrel

  • 9. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 48

    So van ‘n eiland vakansie gepraat – ek het van Zelvan se troufotos gesien !

  • 10. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 12 : 54

    Waar is Zoeks – hy mis uit !

  • 11. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 00

    @ Jy jok!!!!!

  • 12. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 02

    Is November getroud – op die Melody

  • 13. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 10

    Weet jy hoe lyk ‘n Y-bike ?

  • 14. Zoekoe  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 11

    Hey man…. wat mis ek ? ? ?

    ons slim IT geniuses het weer die verkeerde knoppie iewers op die netwerk gedruk darrie dêng !!! toe is alles af !!!

  • 15. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 19

    Hier is drank !

  • 16. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 20

    Eish!!! Eks kla gesjuip! 160 moes lees….

    @ *M*

    Jy Jok!!!!!

  • 17. Nats  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 27

    Wie is Zelvan?

    Wat het ek nou weer gemis… sorry besig met stock take die plek is nou omtrent nou deur ‘n orkaan getref!

  • 18. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 39

    Oupa – kromgat …
    Ouma – moangat …
    Mamma – geldgat …
    Pappa – luigat …
    Boetie – windgat …
    Sussie – wipgat …
    Maar … jy my maakie …
    Is … BAKGAT!!

  • 19. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 40

    Was een van die eerste klone op Jac

  • 20. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 41

    @ Nats

    Blaai gou trug in jou dagboek toe ons nog op Jac se blog was……

  • 21. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 42

    Hie! Hie! Hie!

  • 22. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 42

    Nats

    Tilla se kollega wat ons lank terug gevang kloon het op Zoekoe se blog.

  • 23. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 50

    Welkom terug kloon

  • 24. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 55

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( H A L L O ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 25. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 1 : 56

    Eezi peezi!

  • 26. Nats  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 00

    2Ling / *M* en Willes
    Oooooo nou onthou ek… sien ek moet regtig ‘n dagboek oop maak vir my vreeslike goeie gehue!😉

  • 27. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 05

    🙄

    Tweeling, jy is seker baie bly om tannie te wees. *Fluister – geheue.

  • 28. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 19

    Of somme net memory

  • 29. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 20

    Ek gaan kraam

  • 30. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 23

    Willes – dis seer om te kraam !

  • 31. Nats  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 24

    Ooooo tog… sien ek het gesê jy het die breins gekry met ons geboorte!😉

    Wille Q
    O hel net nie jy ook nie! Dan gaan ek regtig baba mal word!! Ek is kla so erg met al die mense om my wat swanger is!

  • 32. Erns  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 32

    Voorspoedige Nuwe Jaar aan almal wat ek nog nie per sms gewens het nie hoop die jaar gaat sommer bakgat wees

  • 33. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 37

    Erns !!!

  • 34. Erns  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 41

    Hi Tilla
    gaan dit nog gud met al die mini’s

  • 35. Erns  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 50

    en nou is almal weer weg

  • 36. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 53

    Ja dankie – als net in rep en roer vir die oudste wat koshuis toe gaan.

  • 37. Zoekoe  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 54

    Hallo Erns 😀 😀 baie dankie en jy ook hoor mag die jaar ‘n goeie wonderlike jaar wees !

  • 38. Zoekoe  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 55

    Ons netwerk wil net nie werk nie….🙄 aan en af….😯

  • 39. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 2 : 56

    4kit!!!!!!!!!!!! Ek gat regtig kraam! Die simpel piesie willi werki

  • 40. Erns  |  Januarie 7, 2009 om 3 : 01

    Zoeks
    Ek ken die gevoel telkom neek lekker rond met ons lyne kon eers na 1 connect sommer kak

    Tilla
    ek moet nog van K se skryfbehoeftes kry die ander is darem klaar gekoop ek wens sy skool wil ‘n lys stuur van wat hulle nodig gaan he vir die volgende jaar dan was dit ook al klaar

  • 41. *Mathilda*  |  Januarie 7, 2009 om 3 : 07

    Ek het nog geen skryfbehoeftes gekoop nie – nog net die koshuisgoed – ek wag ook maar ook om te hoor na die eerste dag wat nodig is. Dit sal beter werk as hulle saam hulle rapporte die einde van die jaar ‘n briefie insit wat sê wat hulle gaan nodig kry. Ek koop gewoonlik die normale goed so deur die jaar en bou stock op – dis nou soos die inkleurpotlode, pritt, uitveërs, liniale en skêre en dan wag ek maar tot ek ‘n lysie kry en koop net wat kort.

  • 42. Erns  |  Januarie 7, 2009 om 3 : 22

    Ek maak ook so dis nou net wag vir die boeke wat hy gaan nodig kry

  • 43. Nats  |  Januarie 7, 2009 om 3 : 38

    I is back!🙂

    Wat het ek gemis!?

    Olga
    Haai sies ek sien nou eers jy skinder so lekker agter my rug so vroeg inni oggend!! Jy ken my nog nie goed genoeg om te weet wat ek gat doen nie! Wê la ka pêla!

    Grrrr!!!

  • 44. Wille Kjind Q  |  Januarie 7, 2009 om 4 : 08

    I are not back:mrgreen:

  • 45. olga  |  Januarie 7, 2009 om 4 : 12

    verkeerd nats. ek het nie geskinder nie. net n feit genoem. julle baklei altyd saam.

  • 46. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 08

    Ai tog! So naby, kon julle nie nog n bietjie gorrel nie.

  • 47. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 10

    Willes

    Ek dog dan jy kan Brits praat. . . .

  • 48. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 13

    Ek wonder hoeveel RAM het n selfoon

  • 49. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 14

    Seker nie veel nie.

  • 50. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 15

    ek kan gorrel

  • 51. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 15

    kyk op jou foun dan sal jy sien

  • 52. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 15

    we da wen ek 200

  • 53. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 16

    we da wen ek #200

  • 54. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 16

    Sal die blerrie sel my interupt as ek met myself praat. Out of memory, GMPH

  • 55. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 17

    en te danke aan wp somme 201 EN 202

  • 56. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 18

    skrop!

  • 57. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 19

    A3!

  • 58. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 23

    hoe gaan dit?

  • 59. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 25

    altyd goed en jy?

  • 60. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 25

    verskoon my stadig antwoorde. ek is op die sel.

  • 61. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 27

    Jip, onkruid vrek mos nie.

  • 62. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 27

    no problem, ekke nie haastig nie🙂

  • 63. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 28

    Maak jy of jy werk?

  • 64. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 29

    ek al baie dinge genoem ma nie onkruid nie!

    sies

  • 65. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 30

    😡

  • 66. adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 32

    skrop

    ek het dit nie so bedoel nie……..ek is vreeslik jammer!

  • 67. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 33

    Damn. daar is my comments weg.

  • 68. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 35

    koei!
    😉

  • 69. skroplap  |  Januarie 7, 2009 om 5 : 36

    ag jy is niks fun! ek gaan nou ma waai

  • 70. Wipneus!  |  Januarie 7, 2009 om 7 : 26

    As ek my sonde nie ontsien nie, vir wat het julle vandag so tekere gegaan. Kan Ouma nier eers net proviant gaan koop nie!! 👿

    Ouma is nou bloediglik kwaad, haar vere staan almal pen orent en sy lyk soos ‘n gans wat gaan storm…..

    Dis nou eers die 6de dag van die nuwe jaar … hoe gaan dit in die 6de maand gaan? Huh? Wil julle nou soos in die Midde Ooste heeldag aan die baklei wees!!! En nie eers weet waaroor julle baklei nie, mind u?? 🙄

    Ek duld nie sulke bakleiery op die werf!!!

    Hierdie was ‘n lekker blog inskrywing, ekself wou so een gedoen het, om vir julle my nuwe dagboekies en almanake te wys😉

    Mens baklei ook nie met nuwe maatjies nie en oumense word met respek behandel!!!

    Môre wil ek geen nonsens van julle hoor nie of julle gaan in ‘n streepsak aan die boom opgehang word!

    Ouma hardloop rond met die knoffel en smeer varkspek op die hoeke!! Die kragtige water word oor die hele wêreld besprinkel dat dit lyk of hier reën was.

    Dan mompel sy: verspoel maar julle klein merries, dis julle verdiende loon!!!

    Ouma smile stilletjies agter-af!

    Hierdie kinders laat Ouma nou jare terug dink toe sy ook nog so vurig van humeur was ….

  • 71. Adrie  |  Januarie 7, 2009 om 8 : 48

    En wie gaan die gemors skoonmaak?

    Kom preek wanneer niemand in die kerk is nie.

  • 72. Carina  |  Januarie 8, 2009 om 3 : 01

    Wille Kjind Q – Ek wens ek kon die tandarts geskip het…dis vrek seer nog altyd…Plaas het ek maar meer wyn gekoop!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: