EERSTE NAWEEK VAN 2009!

Januarie 2, 2009 at 5 : 04 143 Kommentaar

Ja nee kyk!  Ek dink meeste van ons het nog kos (en drank) babalas.  Vir diegene wat nog Vrydag 02/01/2009 gewerk het is hierie naweek baie welkom.  Ek het besluit ek gat net sleg wees en absoluut nokkol doen nie.  Ek wil nie eers iewers heen ry nie.  Ek gat movies kyk tot dit by my ore uitloop.

Wat ga julle doen die naweek?

Blog antwoord : Volgens  http://www.storiewerf.co.za/cv’s/cv_vernavels.htm was dit 1978.  As iemand reg geantwoord het is ek jammer……. te lui om te gat lees😳

Daar sal geen blogvraag weesi.  Eks te lui om te dink!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Nuwe jaar met nuwe voornemens Baie Sukkel

143 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 22

    eeeeeerrrsssttteee!!!!

  • 2. olga  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 27

    ek wil die naweek in die bed bly. ek het kos fatique. maar die spul sal my die luukse nie toelaat nie. hoor nou net, ons moet my bad boy sondag gaan help trek.

  • 3. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 38

    Olga…. EISH!

  • 4. Pleps  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 57

    The same as every other day, try to take over the world.

    Dom vraag!

  • 5. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 14

    Olga , k voel ook so. My rekmerke pyn so van al die eet , ek sal nog die week moet begin detox

  • 6. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 16

    Ek werk die naweek….te heerlik , nou kan ek lekker stront praat .

  • 7. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 17

    etv movies ❓

  • 8. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 18

    Its for free !!!

  • 9. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 19

    Ek dink ek kry nou gammon ontrekking simptome

  • 10. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 22

    As julle weer n chinees sien , moenie wonner hoekom sy ogies so op skrefies is nie , dis my verwensing dat al die klappers in sy hol moet ontplof , velly velly nice

  • 11. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 22

    Grrr

    Dit is Wipneus se skuld.

  • 12. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 23

    Almal poep stink van al die lekker gevretery!!!!

  • 13. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 24

    Hi daar A3

  • 14. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 25

    Hallo Klip

  • 15. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 26

    Almal diet seker van Maandag af.

  • 16. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 28

    Ander ry weer terug huis toe.

  • 17. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 28

    klip, ek het klaar engelse sout gekoop vir die detox bad. gehoor dit verrig wondere. dan dubbel dosis👿 timjan met liters en liters water en detox skop in aksie.

  • 18. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 29

    Dis nou weer die tyd wat Sarie ,Huisgenoot , en Keur weer die mense op hol het met al die vakansie diete

    Kan al sien

    “Verloor al jou vakansie gewig in net 4 dae” of so iets belagliks

  • 19. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 31

    Olga , my maggies ek dog dan bier doen dieselfde.

    Ek het ook die engelsout storie gehoor maar ek het dit gedrink …….nie veel gehelp vir my gewig nie , maar ek hoes of nies NOOIT weer nie

  • 20. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 31

    Weet net nie waar gaan die water le nie. tot my nek en wange hang al van volheid. dink ek moet die water in sakke gooi en om my nek hang.

  • 21. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 32

    Om te ry is die beste manier om gewig te verloor, ek ry net so 3 keer by KFC verby dan skreeu hierdie wurms van my , en dit verhoog my metabolisme

  • 22. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 33

    Olga

    Is jy n sucker vir punishment?

  • 23. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 33

    Ek is bevoorreg , met die water , ek maak net die kraantjie oop

  • 24. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 35

    Jy in jou broek geskyt, klip?

  • 25. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 35

    Dis hoekom die plante so mooi groei in my buurman se tuin …..

  • 26. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 36

    Olga …right through , hulle noem my nou hoeka “Blertsie” daar by die huis

  • 27. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 37

    rooflesers, pasop, die platkop heks dwaal daar teen die loergate rond met haar breinaald.

  • 28. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 37

    Baked beans en gammon is ook nou nie rerig omgewings vriendelik nie

  • 29. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 38

    Grrr!

    Klip bind net die verbrande sein vir my vas.

  • 30. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 39

    Rooflesers poep skelm in die kerk, en hulle gooi ook nie kollekte in nie

  • 31. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 39

    😆 ek kan my net voorstel. blertsie.

  • 32. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 40

    Gits hier kom my aflos al in en ek het nog nie eers make-up aangesit nie

  • 33. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 41

    He he

    Blertsie is nie so erg nie. Dit kon Klip Zip gewees het.

  • 34. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 42

    Maar ons praat mos nie uit nie of hoe Olga , ek dink dis net van die rooflesers wat hier oor gaan skinder .

    Jy moet weet ek het ook nou n sielkundige knou weg , elke keer as ek iemand sien hoes of lag begin ek al hardloop

  • 35. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 43

    WordPress, makmoer, wa is my vergalste teks?

  • 36. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 43

    Klip…. Jou buurman se naam dalk Machiel?

  • 37. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 43

    A3 ek sal julle ander dag inlig van die Zip storie , maar ek spaar julle al daai vieslike detail vir vanaand

    Sien julle more weer ….

    Steek asb net die engelse sout weg

  • 38. olga  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 44

    bonus vir jou, klip. jy kan vroeg wegkom. leke aand. nag.

  • 39. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 46

    WK , nee ek glo nie , ek dink dis iets so Alfonso. , Ek dink hulle kom ook vannie Kaap af.

    Daar is so n toeloop van klonkies , dalk is daar n Machiel ……moet ek die mafia op hom sit???? as hy dalk daar is

  • 40. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 46

    GGGRRR!

  • 41. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 47

    Klip…. As jy hom sien ka jy somme op hom kak

  • 42. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 48

    Nighty night!!

  • 43. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 48

    Wa my comment?

  • 44. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 49

    Aag dêmmit!

  • 45. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 49

    Nee, hel. Opera moet vir haar n Chev gaan kry.

  • 46. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 49

    Abra ke dabra

  • 47. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 50

    Of ‘n Pajero

  • 48. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 51

    Klip

    Ek gaan jou herinner aan die zip storie.

  • 49. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 52

    Wie gat my comment loop soek?

  • 50. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 6 : 55

    Zip?

  • 51. olga  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 25

    Die bure skiet vanaand klappers. ek het geskree, hulle het terug geskree, maar nou is alles stil.

  • 52. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 29

    Helo maaikies

  • 53. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 35

    Hi Kloon

  • 54. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 36

    Ek kyk Mamma Mia.

  • 55. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 41

    Ek maak plan met my natural hilights

  • 56. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 46

    Ek het nou hoerrooi highlights. Glad nie natuurlik nie.

  • 57. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 48

    Myne is so wit – heel natuurlik – maar glad nie cool nie

  • 58. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 9 : 53

    Kleur die res ook wit. Het jy toe jou hare gesny?

  • 59. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 10 : 22

    Dit sal dalk goedkoper wees. Het lankal, die dag voor my verjaardag al

  • 60. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 10 : 43

    So dit is weer lank? Hoe het jy dit gesny?

  • 61. olga  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 11

    Gewoonlik word hare met n sker gesny, juf annie. dikwels ook met n knipper of skeermes. in uiterste gevalle kan hare met n mes gesny word.

  • 62. olga  |  Januarie 3, 2009 om 7 : 09

    More. slaap julle wragtig nog? tilla? ai, nee. tillie wati willie leer nou slegte gewoontes aan

  • 63. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 8 : 29

    More Olga , hoop jy het lekker geslaap

  • 64. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 8 : 31

    Ek wil ook hare sny , maar my bles is te groot , ek betaal nie R100 net om die fluff in my ore af te sny nie , en die die hare wat nou by my neus gate uitgroei nie

  • 65. Wille Kjind Q  |  Januarie 3, 2009 om 9 : 51

    More! More!

  • 66. Wille Kjind Q  |  Januarie 3, 2009 om 10 : 01

    Ek moet gou naels en hare gat doen. En my massage is ok long overdue. Check julle later

  • 67. Lola  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 02

    Middag. Aarde tog a3, wat van n post met vleis om die lyf? Hierdie dagboek inskrywings is stokflou.

  • 68. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 13

    A couple had only been married for two weeks. The husband, although very
    much in love, couldn’t wait to go out on the town and party with his old
    buddies.

    So, he said to his new wife, “Honey, I’ll be right back.”

    Where are you going, Coochy Coo?” asked the wife.

    “I’m going to the bar, Pretty Face. I’m going to have a beer.”

    The wife said, “You want a beer, my love?” She opened the door to the
    refrigerator and showed him 25 different kinds of beer, brands from 12
    different countries: Germany, Holland, Japan, India, etc.

    The husband didn’t know what to do, and the only thing that he could think
    of saying was, “Yes, Lollipop…but at the bar…you know…they have
    frozen glasses… ”

    He didn’t get to finish the sentence, because the wife interrupted him by
    saying, “You want a frozen glass, Puppy Face?”

    She took a huge beer mug out of the freezer, so frozen that she was getting
    chills just holding it.

    The husband, looking a bit pale, said, “Yes, Tootsie Roll, but at the bar
    they have those hors d’oeuvres that are really delicious…I won’t be long.
    I’ll be right back. I promise. OK?”

    “You want hors d’oeuvres, Poochie h?” She opened the oven and took out 5
    dishes of different hors d’oeuvres: chicken wings, pigs in blankets,
    mushroom caps, and pork strips.

    “But my sweet honey…at the bar….you know there’s swearing, dirty words
    and all that…”

    “You want dirty words, Cutie Pie? …..

    “LISTEN UP D*CKHEAD! SIT DOWN, SHUT THE F**K UP, DRINK YOUR DAMN BEER IN
    YOUR DAMN FROZEN MUG, AND EAT YOUR F**KIN’ HORS D’OEUVRES BECAUSE YOUR
    MARRIED ASS ISN’T GOING TO A F**KIN’ BAR! THAT SH*IT IS OVER…GOT IT,
    A**HOLE?”

    ………….and, they lived happily ever after.

  • 69. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 13

    Hallo Lola

  • 70. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 14

    A survey was conducted by asking women of what they thought of their arse.

    85% of women said that they thought that their arse was too big.

    10% of women said that they thought that their arse was too small.

    5% of women said that they would marry him again.

  • 71. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 16

    The teacher asked little Johnny if he knew his numbers.

    “Yes,” he said, “I do. My father taught me.”

    “Good. What comes after three?”

    “Four,” answers the boy.

    “What comes after six?”

    “Seven.”

    “Very good,” says the teacher. “Your dad did a fine job. What comes after ten?”

    “A jack.”

  • 72. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 20

    Gehoor van die vrou wat haar trouvideo agterstevoor kyk?

    Dis vir haar so mooi as haar pa haar terugvat en haar man loop so stil-stil
    uit die kerk uit en vat sy hele familie saam!

  • 73. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 54

    The Final Word On Nutrition

    After an exhaustive review of the research literature, here’s the final
    word on nutrition and health:

    1. Japanese eat very little fat and suffer fewer heart attacks than us.

    2. Mexicans eat a lot of fat and suffer fewer heart attacks than us.

    3. Chinese drink very little red wine and suffer fewer heart attacks than
    us.

    4. Italians drink excessive amounts of red wine and suffer fewer heart
    attacks than us.

    5. Germans drink beer and eat lots of sausages and fats and suffer fewer
    heart attacks than us.

    Conclusion: Eat and drink what you like. Speaking English is apparently
    what kills you.

  • 74. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 57

    When Joe, a nice man married for over 50 years died, his wife, Myrtle was
    devastated.

    A couple of months later, Myrtle also died. Once in heaven, Myrtle,
    Anxiously looked for Joe.

    Suddenly, behind a cloud, she could clearly see him. She run towards him,
    calling his name: “Joe. darling..”

    Joe said: “Hold your horses woman, and don’t “darling” me. The deal was
    very clear!! “Until death do us part!”

  • 75. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 1 : 59

    Judi and Jon got married and she was at the drug store looking at the men’s toiletries.

    A clerk comes up to help her and asks if she needs assistance.

    “I’m looking for some deodorant for my new husband Jon, but I don’t know what type he uses.”

    The clerk says, “Is it the ball type?”

    “No,” says Judi, it’s for his underarms.”

  • 76. olga  |  Januarie 3, 2009 om 2 : 30

    hoe gaan dit klip? ontrekking simptome al onder beheer?

  • 77. Wille Kjind Q  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 03

    Lola…. As jy voel die blog se post is kak is jy welkom om jou slippertjies aan te trek en saggies te fokkof.

  • 78. Wille Kjind Q  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 05

    Eks kla met die tittevate en lê nou rustig en movies kyk.

  • 79. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 32

    Prentjie mooi !!! WK jy moet nie te veel aan die skildery verander nie.

  • 80. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 33

    Hallo daar Olga , ja ek voel beter , maar vandag se kos maak hier by die werk het my hoogs demoerin

  • 81. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 34

    WK , R18 movies❓

  • 82. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 36

    Ek het Wachead Simpson se cd’s gesit en luister , nogals nie te sleg nie

  • 83. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 37

    Ek het Wackhead Simpson se cd’s gesit en luister , nogals nie te sleg nie

  • 84. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 38

    Repost , net terwille van spelling

  • 85. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 3 : 38

    As my naels so mooi was het ek eerder vir hulle gesit en kyk😆

  • 86. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 11

    Vrou aan vriendin: Genade Sannie wat gaan aan dat jy so baie gewig verloor? Ag jong antwoord Sarie dis my man wat my so baie werk gee van son opkoms tot die son sak. Nou hoekom los jy hom nie Sarie? Nee wat ek wil eers nog vyf kilogram verloor!

  • 87. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 12

    My pa is al tagtig en hy is nog elke dag in die Gim. Genade is die oubaas nog so fiks? Nee maar daar is niks fout met sy oë nie.

  • 88. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 13

    Tienerseun aan tiener dogter – Hoekom dra jy ’n bra jy het dan niks om daarin te sit nie! Sy antwoord: Ja en jy ….. jy dra ’n broek of hoe?

  • 89. Lola  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 25

    Willekjind is jou slippers is nog aan? Maak die hek toe hoor. Dan het ons n boereblog. Wat laat my dink jy het die dagboek inskrywing geskryf?

  • 90. Lola  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 33

    Buitendien willekjind, wie het gevrek en jou mugabe gemaak?

  • 91. Lola  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 36

    Daar vergeet ek wraggies. Bob is mos jou uncle wha ha ha ha ha ha ha ha!!!!!!!!

  • 92. Lola  |  Januarie 3, 2009 om 4 : 38

    Treffende ooreenkoms ook.

  • 93. Wille Kjind Q  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 10

    Klip…. Dis van daai movies wat jy by ‘n vriend se vriend kry😉

  • 94. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 13

    Sorry olga, ek lank se tyd al op, 5uur opgestaan sodat ons kon pak, die brat gaan oplaai en deurkom johannesburg toe na die skoonmense toe.

  • 95. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 14

    Hey willes

  • 96. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 21

    Willes – moet ek op jou skree dat jy my kan raaksien

  • 97. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 25

    O ja die topic – ons kuier by die skoonfamilie en vreet alweer asof dit kersfees of nuwejaar is – en more gaan ons vlooimark toe

  • 98. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 29

    Dis nice om vriende te he , my vriend se vriend sit in die tronk

  • 99. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 31

    Klip !

  • 100. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 32

    *mathilda* Nuwejaars specials daar by die vlooimark

  • 101. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 33

    Tilla , gaan julle Boksburg of Pretoria se vlooi mark toe.

    Ek wou al by Brumalake se vlooi mark uitkom , maar ek hou nie van JHB nie

  • 102. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 34

    Ek wil sommer kyk vir die laaste paar goedjies wat my meisiekind gaan nodig kry vir die koshuis

  • 103. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 34

    Tilla wat was op die spyskaart waaraan julle so lekker weggele het?

  • 104. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 35

    Boksburg – dis oppad huistoe. En ek like daai Game warehouse ook wat daar is

  • 105. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 35

    Ek is seker jy gaan alles kry wat sy nodig het .

  • 106. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 38

    East Rand Mall is ook een van my favorite malls, ek gaan natuurlik net om die mense dop te hou . Loop gewoonlik so n tree agter my vrou sodat sy nie sien waar ek kyk nie 😆

  • 107. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 38

    Vars gebakte skons met toppings, mince pies, shortbread en kersfees koek – skoonma het als self gebak – sy mag maar kos maak

  • 108. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 39

    He he – ok ma lekker bang !

  • 109. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 40

    Ek laaik van bak en brou – maar my kombuis lyk of n orkaan hom getref het as ek daar klaar is

  • 110. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 40

    WOW , met so n skoonma is elke naweek kersfees

  • 111. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 42

    Nee nee ek is nie bang nie, ek se vir haar ek pas haar en haar handsak op , dis hoekom dit gerieflik is om net so n entjie uit haar oog te wees.

  • 112. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 43

    Ek is lekker die moerin vir die klomp hier by die werk , ek het vandag besluit ek maak nie weer kos vir ander mense nie .

  • 113. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 44

    Ons eet ons altyd oorhoeks as ons hier is

  • 114. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 45

    Ek het vir my al die bestandele gekoop , ek maak Maandag vir my shushi.

    My seun noem my reeds die naked sjef , as ek ook so in die kombuis mors

  • 115. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 45

    Ek het iets raakgelees van kos – wat het gebeur ?

  • 116. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 46

    Daar sal darem seker ook so n stukkie vrugtekoek in n “doggie” bag gesit word vir jou, om Maandag saam met jou tee te geniet as jy by die werk is

  • 117. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 48

    Altyd – ons gaan nooit leë hande hier weg nie

  • 118. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 51

    Die ouens besluit ons maak bunny chow , elkeen klub R25 in en ek gaan koop die vleis en n paar ander goed op Ogies .

    Ons is sewe mense wat eet , en die een fokker wat soos n hommel by al om ons hang ( dis n storie vir n ander dag) laat ek toe die kos deel en inskep. My asssistent en my senior ( twee vorige benadeeldes) kry toe die minste , ek het ook nie veel gekry nie , en toe ek later weer daar kom het die een ou vir sy vrou ingeskep , en die ander ou nog n halwe fokken brood vol vleis

    Hoe verduidelik ek nou die min vleis aan my assitent en senior??

  • 119. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 52

    Tilla dis nou wanneer jy n mooi kaartjie en n klein geskenkie onder haar kop kussing wegsteek, wat sy kry as julle gery het …

  • 120. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 55

    Dis plein ongeskik – asshole – ek sou ook de moer in gewees het

  • 121. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 57

    Ag wel , in die vervolg maak ek net vir myself.

    Dis darem maar snaaks hoe party mense sulke ongevraagde emosies binne n mens wakker maak.

  • 122. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 57

    Ons koop gereeld vir haar blomme of ietsie wat sy in die kombuis kan gebruik

  • 123. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 5 : 58

    Dis so mooi …….

    Al hoe ek my skoonma treat is om haar by n dokter en n apteek te kry , of vir haar n pyn pil te gee wat werk

  • 124. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 00

    Ek praat ook net as daar met my gepraat word , my vrou moet maar na haar ma kyk en luister

  • 125. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 01

    Ons het altyd as ons saterdae ingewerk het ook gebraai of kfc gekry – daar was ook altyd 1 of 2 vrate wat hul borde so vol stop dat almal nie kry nie – maak my bombefok

  • 126. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 02

    HOE MAAK MENS N REKENAAR STERIEL? JY HAAL DIE MUIS SE BALLETJIE UIT….

  • 127. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 04

    Ek kan dit ook nie hanteer nie , ek bly liewer sonder kos as om nie regverdig te deel nie.

  • 128. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 06

    Soos om die vleis in mooi ewegroot blokkies te sny , al die bene uit te haal . Wag laat ek eerder niks verder se nie , maar ek gaan hom aanvat voor my oggend skofte klaar is

  • 129. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 07

    Dis hoekom ek as al die klomp kinders vakansies by ons is self skep, ek het dit by die werk ook begin doen en daar was nie weer n probleem nie

  • 130. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 08

    Ek het vandag ‘n baie groot ontdekking gemaak. Ek het ‘n ent op my motorfiets gery en bietjie gaan speel in die draaie.Een draai het ek so ‘n bietjie vinnig ingekom en toe ontdek dat adrenalien se kleur definitief nie bruin is nie. (Of was dit dalk?)

  • 131. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 09

    Incredible corruption

    Salesman: “You should really get the full package, with the new monitor and the other accessories.”
    Husband: “But we already have a monitor and keyboard from our old computer.”
    Salesman: “You should still get the package, because it comes with a faster keyboard.”

  • 132. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 09

    Maak met hom soos met die rekenaar

  • 133. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 10

    Ek leer weer die kinders , die een deel , en die ander een kies

  • 134. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 12

    Computer users are divided into three types:

    Novice, Intermediate and Expert.

    Novice Users – People who are afraid that simply pressing a key might break their computer.

    Intermediate Users – People who don’t know how to fix their computer after they’ve just pressed a key that broke it.

    Expert Users – People who press the keys that break other people’s computers.

  • 135. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 13

    My vrou doen ook gewoonlik die deel werk .

    Julle vroumense is goed daarmee, even met inpak , gits my vrou kry in een tas wat ek nie eers agter op my bakkie kan laai nie

  • 136. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 14

    Ek dink daai adrenalien het n reuk en n kleur

  • 137. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 16

    My man roep my ook nader as daar gepak moet word

  • 138. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 17

    My skof is ook amper klaar , so ek het nog n paar goedjies om weg te pak.

    Tilla dankie vir die lekker chat , ek hoop julle het n heerlik aand , en mooi weer by die vlooimark more

  • 139. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 19

    Johnny het sy Blind date vreeslik geniet, haar naam was: . .:: :.: .:. ::.

  • 140. Klip  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 19

    ek belowe dit was die laaste een

  • 141. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 20

    Tatta- lekker aand en thanx vir die chat

  • 142. *mathilda*  |  Januarie 3, 2009 om 6 : 20

    Tatta- lekker aand en thanx vir die chat !

  • 143. Parkie  |  Januarie 4, 2009 om 7 : 28

    Aangaande hierdie naweek, ek het kuiergaste, en kuiergaste moet mos “entertain” word, wens hulle wil al hul goedjies pak en na hul eie huise terug gaan, net sodat alles na normaal kan terugkeer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: