Nuwe jaar met nuwe voornemens

Desember 31, 2008 at 11 : 52 111 Kommentaar

Eish! Ek is een van daai mense wat elke jaar besluit om ‘n beter mens te wees die volgende jaar. Dit het nog nooit vir my gewerk nie. Inteendeel…… Dit maak dit net erger as ek te hard probeer. Dis asof die bitch in my uitkom. My voorneme vir die nuwe jaar is om NIE voornemens te maak nie. Ek sal elke dag vat soos hy kom en die beste maak daarvan.

Die lewe is kort. Gryp hom aan sy stert, slat hom oppi gat en vat hom wa jy wil. Gooi jou hare agteroor, maak jou hart oop en basta met die res.

Voorspoed vir die nuwe jaar en onthou om die lewe voluit te geniet. Check julle lieflike mensies volgende jaar!

Blog antwoord : Adriana Magrieta Swanepoel was reg

Blog vraag : In watter jaar het LIEWE HEKSIE haar debuut oppi tievie gemaak

Wille Kjind Q

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Troeteldiere en vuurwerke meng nie! EERSTE NAWEEK VAN 2009!

111 Kommentaar Add your own

  • 1. Neville  |  Desember 31, 2008 om 12 : 19

    Eerste?

  • 2. Neville  |  Desember 31, 2008 om 12 : 20

    Voorspoed vir die nuwe jaar wat voorle.

  • 3. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 12 : 25

    1979. Raai ek! Die verdompde simpel dom heks kan nie onthou nie. Se net die heks op die tv lyk nie soos sy nie.

  • 4. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 12 : 28

    Hallo Neville

    Dink nie ek het jou al hier gesien nie. Baie welkom en kom jol gerus meer. Vul gerus die vormpie op die bly te kenne bladsy in.

  • 5. Wille Kjind Q  |  Desember 31, 2008 om 12 : 36

    KROEKERS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    @ Adriana

    Raai weer

  • 6. Olga  |  Desember 31, 2008 om 1 : 06

    1986? Was al in ’61 opi draadloos toe skop sy vir blommie onder sy gat.

  • 7. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 1 : 16

    Olga

    20 jaar later. 1981 het sy op tv gedebuteer.

  • 8. boendoe  |  Desember 31, 2008 om 1 : 16

    Adrie, Wille Kjind, en al die ander rosies, ek hoop 2009 gaan vir julle ‘n baie, baie wille, mooi jaar wees!
    x

  • 9. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 1 : 26

    1965 Liewe Heksie kom weer

  • 10. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 1 : 27

    Ouma het ook Liewe Heksie geken!! Al vanmelewe se tyd!! LOL

  • 11. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 1 : 30

    Voorspoedige reis vir jou ook in 2009 Boendoe, dit gaan verseker vir my ‘n lekker wille jaar wees! Ek gaan baaaaie hoooog vlieg die jaar op my besem:mrgreen:

    O op die tv …………. toemaar Ouma was klaar in die Omo boks seker 1979

  • 12. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 1 : 32

    Nee die antwoord is 1981 whahahahahaaaaaaaaaaaa

  • 13. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 1 : 35

    Kwaaitjie klim uit die Omo boks!!!

    Hierdie klomp trolle gaan nooit die skuur skoon kry vir die groot Oujaar opskop nie!!!

  • 14. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 2 : 47

    Dankie en ditto Boendoe

    Wip

    Gaan die nuwe jaar jou oorleef?

  • 15. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 3 : 00

    Hi Adrie, yes ek gaan 2009 mince meat maak!!

    Geniet die partytjie vanaand, laat die vure hoog brand!!!

    Voorspoed vir die Nuwejaar vir jou en jou geliefdes :lol:!

  • 16. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 3 : 15

    Waar het Ouma die koeksisters weggesteek? Dit was baie werk om n bonfire te bou wat tot moremiddag sal hou.

  • 17. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 3 : 20

    Koeksisters en al die ander eetgoed is klaar op die tafels uitgepak! En asb hou matigheid voor oë, die nag is lank!! Ouma klou haar Omo boks selfsugtig vas, sy wil dit nie deel nie!

    Hier by ons brand die vure al van vroeg af:mrgreen:

    Wow ek het nou net die mooiste vuurwerke in Australië op die tv gesien, dit was groot!!!! Mooi was nog nooit lelik nie! Dit lyk soos duisende sterretjies!!! Magic!!!

  • 18. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 3 : 38

    Die groot koeksister is myne. Los uit ek het dit eerste gedebs, dankie.! oeeee dis salig. Ouma wip het haarselfnrtref.

  • 19. Adrie  |  Desember 31, 2008 om 4 : 02

    Laat ek net n paar koeksisters hap, voordat Olga en die res my koeksisters vreet. Die met tandmerke is myne.

  • 20. Wille Kjind Q  |  Desember 31, 2008 om 8 : 23

    Uitfreakeneindelik

  • 21. Wille Kjind Q  |  Desember 31, 2008 om 8 : 25

    Ek het die hond se inspuiting gegee en sy lala nou lekka.

  • 22. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 07

    Gelukkige 2009 almal. Mag dit n wonderlike jaar vir 1 en almal wees.

  • 23. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 09

    Eersteeeeee!!!!

  • 24. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 12

    Tweeeeeeeddddedeee!!!!!!

  • 25. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 16

    Ag, sommer derde ook. Want ek kan.

  • 26. olga  |  Januarie 1, 2009 om 3 : 00

    eisj. almal slaap al. laat ek ook maar gaan inkruip. die stilte maak my morbied.

  • 27. Klip  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 16

    Goeie more , al julle laat slapers.

    Voorspoedige nuwe jaar, en alles wat mooi is

  • 28. olga  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 38

    Goeiemore klip. jou uitstappie met die kinders geniet? laatslaap? die verdomde myn bel al van 6 uur af. moes toe maar slaap as n luukse afskryf. gelukkige en voorspoedige 2009 vir jou.

  • 29. olga  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 45

    Wk,
    Dis dalk omdat jy altyd se watse k@k plek eersterus is dat mense aanneem hondemis le net in julle buurt in die strate.

  • 30. Wipneus!  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 50

    Hello Almal ek is al klaar verlief op 2009!

    Voorspoedige Nuwejaar, mag dit vir elkeen van julle ‘n jaar vol MAGIC wees. Enjoy the ride!!!

    Laat ek gaan opruim en verder party hou. he he
    Van môre af is alles darem back to normal! 🙄

  • 31. Wille Kjind Q  |  Januarie 1, 2009 om 10 : 26

    HêPPIE!!!!!

  • 32. Adrie  |  Januarie 1, 2009 om 10 : 32

    Break a leg!

  • 33. Klip  |  Januarie 1, 2009 om 11 : 09

    Olga , ja baie dankie , ons was maar toe Pretoria se dieretuin toe , ek het omtrent 5 kilos weggesweet. Die kindershet dit baie geniet.

    Wipneus , dis nou hoe n mens n jaar moet begin, so mooi positief

  • 34. Salome  |  Januarie 1, 2009 om 11 : 18

    More, more, more, al julle wonderlike mense!!!!!!

    Wippie, ek voel dieselfde. Die jaar het baie goed geeindig en net so goed begin. Ek sien net sonskyn vir hierdie jaar.

    Wille kjind
    Ek dink jou voornemens sal definitief ok kan werk. Bogger die res – like it or not, HIER KOM EK!!

  • 35. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 34

    12 skof so op 2009 se nugter maag kan nie leke wees nie klip. Ek sal aan jou dink wanneer ek my nou n u weer sit en oorvreet. Ouma wip klink of jy ma se jol het..

  • 36. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 40

    Skuus klip. Ek meen 12 uur skof. Ouma wip se omo box staan weer oop en bloot op die wasmasjien. Nou maak ek maar soos sy. Ek loer eers rond, krap in die boks en draai my rug op die mensdom. Dan knertsie wanneer ek daar verby stap..

  • 37. Klip  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 55

    Staaarag met daai omo…..

    Gister se omo wat ingekry het , het my vreeslik lui

  • 38. Klip  |  Januarie 1, 2009 om 12 : 56

    Hallo Salome , hoe gaan dit nog? Is julle by die see??

  • 39. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 3 : 46

    Ja, kyk, die omo box het nou saam met wipneus verdwyn. Sjym, die platkop heks slaap nog steeds van al die ‘water’ wat sy uit die kenvroetfles binne in die omo boks gesluk het. Oeeeee!!! Ek wil nie met haar kop wakker word nie.

  • 40. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 3 : 56

    Daar was gelukkig gisteraand net 1 klapper in ons valley geskiet. En dit het nooit meer as net liggies gekiza nie.

  • 41. Xanika  |  Januarie 1, 2009 om 5 : 30

    Mag dit vir ons almal ñ wonderlike jaar wees! Het gesien hier is huiswerk vir my, sal probeer om dit te doen voor dit weer Kersfees is! My vakansie raak nou kort, sal eintlik lekker wees terug by die werk om weer te kan blog, mis julle baie. Wens my laaitie kon Liewe Heksie op die TV sien, hy is mal oor haar en noem my ma Liewe Heksie. Het altyd lekker gelag as sy hom by die kleuterskool gaan haal het en sy vertel al die kleintjies noem haar Heksie! Nou gaan hy al Graad 2 toe…

  • 42. Salome  |  Januarie 1, 2009 om 6 : 53

    Dag Klip
    Nee jong, ons het met Jan tuisbly se karretjie gery. Het ‘n batch soetkoekies en Jan Smutsies gebak, en ons het so in die tuin langs die ou jaar afgesluit.

    Olga
    Ons het die vuurwerk vertoning by ons Casino gaan besigitg. Was nogal indrukwekkend.

    Xanika
    By ons Checkers is al die Liewe Heksie DVD’s te koop, Pinocchio en Neels Holkerson ook. Gaan koop dit vir hom dan kan hy dit soos myne weer, en weeer, en weeeeer, en weeeeer kyk.

  • 43. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 6 : 57

    Hi salome. As ek nooit n vuurwerk vertoning sien nie, is ek happy.

  • 44. Salome  |  Januarie 1, 2009 om 7 : 07

    Sjoe, Olga, lyk my ek moet liewer ok nie weer gaan kyk na die goed nie want dit maak dat ek amper vloekwoorde spel.

  • 45. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 8 : 57

    He, he, he. Darem die dag geniet, salomi?

  • 46. *mathilda*  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 30

    Hallo maaikies – loer net gou in om te sê ‘mag die voorspoed julle verveel in 2009’

  • 47. *mathilda*  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 32

    Ek het nie gaan slaap nie olga – was net nie lus om met myself te gesels nie

  • 48. Wille Kjind Q  |  Januarie 1, 2009 om 9 : 43

    Nou klink dit soos die 3de wereld oorlog hie by my. Al die klappers wat die stjoepids nie gister kon skiet nie kry nou vandag ‘n laait oppi gat. Gmpf! Nou is my arme hond anyway so mal soos ‘n haas. En boonop werk ek more. TSK!

  • 49. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 11 : 45

    Ai, tog tilla. Al leenspraak maal my ernstig morbied. Dan roep ek die 4 nefies nader om my geselskap te hou. Dis nou vir my en bessie. Sy het n kurt darren cd en n gammon been by kersvader gekry.

  • 50. Olga  |  Januarie 1, 2009 om 11 : 48

    Wk, ek hoop jou hond het bedaar nadat sy ou slapgat machiel gebyt het waar dit seermaak.

  • 51. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 31

    Olga… Ek sal nooit toelaat dat sy aan ‘n drol byt nie. Mens weet nooit watter siektes sy kan kry van kak byt nie😯

  • 52. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 32

    O ja…. More almal

  • 53. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 34

    Ek is seke die enigste 1 wat vandag werk. Ek gat werk laat ek hop vandag

  • 54. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 5 : 39

    GGGRRR!!!!!!

  • 55. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 7 : 03

    More almal

    WK ek werk ook vandag , en more en oormore , ek sukkel nog om die laaste van my krismisbox uit te drink. So baie werk so min tyd

  • 56. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 7 : 06

    Al die office johnnies wat werk vandag wil in elk geval nie hier wees nie , ek dink vandag is een van die mees onproduktiefste dag van die jaar.

    Nee wag miskien moet ek so stel elke dag is onproduktief

  • 57. Olga  |  Januarie 2, 2009 om 7 : 15

    More, more. Ai, klip dankie. Ten minste brand die yskas se lig meeste van die tyd as ek snags gaan water drink.
    Wk
    Jy kan jou hond se tanne borsel. Wens tuffey kan hom in die hande kry. Of better nog in die tande kry. Ek sal sy tande agterna borsel.

  • 58. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 10 : 20

    Halie Halie Halie!!!!!!!!!!

  • 59. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 11 : 47

    Hallo almal

    My innige simpatie met almal wat werk vandag

  • 60. Wipneus!  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 04

    Hello Almal,

    My bure is baie kwaad vir my, kan julle glo dat hulle gister die klappers geskiet het, wat hulle nie oujaar (met die reën) kon skiet nie. Hier op my nugter maag moet ek nou my laat inslapie onderbreek met ‘n gebam-bam! Ek was mos nou moeg na die vorige aand se partytjie! A-la-Nee-a 😈

    (Hulle sal seker nou nou hier met blomme aan gesuiker kom:mrgreen: LOL )

    Ek vlieg uit hierdie huis soos ‘n Sky rocket met japon en krullers in die hare …. whahaha …. not!

    Ek het so uitgehak ek moes my mond agterna met blou seep gaan uitwas het.

    Probleem is, die ander bure was nie by die huis nie en hulle het honde wat mal wou word. Het hulle nie op die nuus gesien, hulle mag nie skiet nie? Ek vra hulle of hulle nie tv het nie? Sal hulle nog arrogant wees, toe trek ek weg, en het al woorde wat ek ken in 5 minute by my mond laat uitborrel!! ROFL

    Uh-uh hierdie jaar gaan ek nie meer Ouma suutjies poep wees nie! Ek gaan skreeu wanneer dit nodig is:mrgreen:

  • 61. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 16

    @ Ouma Wip

    Mooi man!!! Ten minste weet ek nou ek het ouma dam iets geleer in 2008. Ek hoop jyt hulle somme gebliksem ok!

  • 62. Wipneus!  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 21

    Willekind, ek het nie nog krag oorgehad vir boks na die vorige aand se partytjie nie! Die lemmetjie in my mond moes maar die “trick” doen!

  • 63. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 21

    Ek so wragtig die polisie gebel het.

  • 64. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 22

    Bedoel sou😳

  • 65. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 23

    Ai tog!

    Die ou mense met geen stamina nie. Meng maar die vodka met red bull.

  • 66. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 24

    @ Ouma Wip

    Stuur vir hulle ‘n afskrif van hierie briefie……..

    Ek wil graag ´n boodskap stuur aan alle mense wat afmou Powerhouse t-shirts like en fake Buffalo´s met vyf sentimeter sole dra. Wat fur op die dash het en blou neon ligte onder hul motors vasmaak met Sellotape. Vir al die mense wat hul gekrapte Bump cd´s van hul truspieëltjies hang en Poena se ATZ-chemicals advertensie kwaai smaak. Aan die mense wat albums koop met die woord ¨pomp¨ op die omslag en hulle borshare soos platgetrapte kersfeesboompies met goue skeepskettings versier;

    My volk, my volk, wat de fok is fout met jou. Het die penetrasie deur ander volkere jou in die semels gewerp waar die varke jou nou vreet? Het Sasol se dampe jou saad vergiftig en die lob in jou brein wat smaak beheer laat verrimpel soos ´n baba Kangeroe se balsak?
    Ek verstaan nie hoe het ´n groot deel van my eie volk, my wortels, my skakel tot ´n verlede van triomf ten spyte van ´n oormag laste, so verval het in ´n plebbe-bestaan wat grens aan suiwer kretinisme nie.
    Hoe kan my eie mense toelaat dat die insigwekkende geknetter van ´n bosveldvuur dood gedonder word deur die geklap van silinders deur ´n kanonloop uitlaatpyp?
    Hoekom is die woorde ¨vat die trein na Margate toe, nana na nanana,¨ vir hulle mooier as ¨die Saharas in jou oë en Atlantis in jou lyf ¨ en wie de fok is Guillaume, het hy ´n van? Is ontluikende afrikaanse kunstenaars skaam vir hulle vanne? Waar het dít begin? Sal jy vir Mimi Coetzer sommer net so op haar naam noem; ¨hei Miems, tune my woef ek sê ?¨

    Dis opvallend dat meeste mense wat die hele loopvlak van hulle bande in een naweek kan afhaal, lemoene op aerials vasmaak en hulle cherries moer, ´n bietjie aan die arm kant is. Júlle mense, neem asseblief die volgende ter harte;
    Seep is goedkoper as siegrets, net omdat jy arm is gee dit jou nie volmag om soos Springbok-pronk te ruik nie. Daar is geen verskoning vir vuilgat en slordig wees nie.
    As jy nie geld het nie, hou op spyker. Of gaan kliniek toe dat hulle jou lanseer-pype knoop. Kinders kos geld, as jy hulle nie kan ondersteun nie gaan jy hel toe omdat jy hulle nooit die geleenthede gebied het om hulle volle potensiaal te bereik nie. En vee die goed se snot af man dôner, daai skurf op die bolip is nie normaal nie hoor.
    As julle so baie van karre weet hoekom maak julle dit nie ligter op petrol nie; minder petrol = minder geld … hallooo !!
    Brood in jou maag is beter as alkohol in jou blaas. Om wodka te drink tot jy blind is daarvan was in st. 9 laas snaaks, jou cherrie smaak jou net meer as jy oor die meubels bliksem omdat sy óók gesuip is.
    ´n Lidmaatskap by ´n biblioteek is baie goedkoper as ´n maandelikse paaiement op biltong-chopper allooi-vellings (dis nou mags) vir jou Cortina. Dit kan ook nie gesteel of gekraak word nie.
    As julle nie eers geld het vir kakpapier nie, hoekom hou julle vyf honde, drie katte en twee budjies aan? Wat eet die arme goed?

    Dit maak my uiters die bliksem in as iemand kla oor hoë skoolgeld met ´n bottel brandewyn in die hand. Dis dieselfde mense wat eerder hulle karre sal tune of by die naaste skiewie kroeg sal sit en suip as om hulle kinders met huiswerk te help.
    Ek het ´n briljante plan vir sulke mense; Spyker, Ratchet, Stomp of wat ook al jou tong jou noem;

    Kom ons bou vir julle ´n dorpie en plant in elke voortuin ´n boom met ´n sterk dwars-tak waaraan jy elke Sondag jou enjin kan ophang. Ons bou ´n standbeeld van antie Stienie wat vir Bruce met ´n besem bliksem en die woorde: ¨Ek sceme ´n ou score nooit nie, life se rules maak jou te dronk¨ onderaan op ´n neon oranje plaatjie. Almal kan mullets kweek, hulle vrouens hoere noem en van tyd tot tyd goed moer. Julle kan vir dae lank nie bad nie en julle dikderms stukkie vir stukkie uitkak nadat die Cane en soda dit opgelos het. Daar kan julle mekaar elke aand met messe steek en met barstoele gooi omdat iemand jou gespeck het. Dan bou ons ´n moerse muur om en kyk hoe lank julle vat om te versmoor van al die koolstofdioksied uit julle gedropte bevlerkde doef-masjiene.

    My liewe mense, ek pik nie op armes nie. Daar´s party arm mense wat meer klas het as super-rykes. Gebruik tog daardie kreatiwiteit waarmee julle kak soos; ¨score my ´n kaggel¨ en ¨stuur ´n pyl pit toe ¨ uitdink op ander gebiede. Kry kultuur.
    Julle maak alle Afrikaners se naam gat en dit maak my bietjies vir bietjies baie die bliksem in. Julle is ´n klein drol in die drinkwater van afrikaans, maar julle stink die meeste.
    Klas en maniere is goedkoop en Furnature City kan dit nie kom terug vat nie.

    Die Wit Rus

  • 67. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 25

    Ek moes al vanoggend n dag oud kuiken uit die komposgat red.

  • 68. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 27

    Mirrag 3ling

  • 69. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 32

    Willes

    Lyk my jy is besig om elkeen van n 1000 afr blogs op te soek.

  • 70. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 33

    Arme kuiken

  • 71. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 35

    Huh?

  • 72. Jannas  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 35

    Mag al my vriende hier 2009 beleef as ‘n jaar van liefde, vrede en geluk. Tot ou Jannas loop deesdae met ‘n smile soos ‘n kat wat ‘n boot tuna en ‘n koei vol melk vir krismis gekry het.

  • 73. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 37

    As ek so na almal om my luister dan het die hele Pretoria gisteraand hul vuurwerke laat afgaan

  • 74. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 38

    Jan!

    Goed om jou te sien. Lyk my jou sake vorder.

  • 75. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 39

    Die vuurwerke het seker n verval datum?

  • 76. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 43

    More maaikies – of sal ek sê mirrag !

  • 77. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 44

    Pa jan ! Hoekom soos n kat wat melk gekry het ?

  • 78. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 45

    Testing

  • 79. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 45

    My vriendin het vanoggend n babatjie ryker geword

  • 80. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 47

    GGGRRR!!!!!! Simpel piesie!

    @ Oom Jan

    HOWZIT!!!!!

    @ Tilla

    Mirrag da my 3ling se kloon

  • 81. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 49

    Hier by ons was gister en vandag woes – driekwart van die mense wat hier is is siek

  • 82. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 50

    Kloon

    Lyk my die water in Kriel is baie gevaarlik.

  • 83. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 50

    Wk en klip – ons hou julle darem geselskap so op julle werksdag

  • 84. Olga  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 51

    Watseg ghif post het jy hier gepaste wk? Die skepsek teem omnr afrikaans wat met n plank geslaan word terwyl sy eie taalgebruik getuig van ten minste graad 3 op laer vlak. Gaan scavange asb by n wit boer se blog. Sy afrikaanse taal gebruik sal minder afstootlik wees. Sies. Kots. Trane en snot afvee. Siesa. Poega.

  • 85. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 51

    He he – hulle bly nie in kriel nie !

  • 86. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 52

    Hey!!! ‘n Nief baba!? Op my ma se bifdei

  • 87. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 52

    Jou huismense of dorpsmense? Wat siek is bedoel ek?

  • 88. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 53

    Huismense en kuiermense

  • 89. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 54

    Willes gaan vandag koek eet. En party om al die met dik koppe te verpes.

  • 90. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 54

    Wk – seg vi ma sam hêppy hêppy

  • 91. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 54

    @ Olga

    Oppas net dat jy nie vir Machiel raak spoeg nie

  • 92. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 55

    @ Tilla

    Dankie hoor. As my piesie so aanhou dan gat ek wee beginte forren praat

  • 93. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 56

    Genade

    Kloon, lyk my julle moet verhuis. Anders probeer iemand julle ook vergiftig.

  • 94. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 57

    Shame, die nuwe pappa se pa is n paar jaar gelede oorlede en hul het nou die seuntjie die pa se naam gegee – so trots ek glo nie sy hemp gaan dit maak vir die dag nie

  • 95. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 58

    Is dit die nuwe pappa se eerste kind?

  • 96. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 12 : 58

    Kloon – seker pretoria toe ?

  • 97. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 00

    Ja, hul is die 20ste al 2 jaar getroud (he he – het baba saamgebring van israel af)

  • 98. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 00

    O ja – hallo olgatjie

  • 99. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 02

    Wk – jou piesie moenie vroeg-vroeg begin met sy stront hierdie jaar nie !

  • 100. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 02

    Praat ek alweer met myself

  • 101. Adrie  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 11

    Grrr!

    Ek moet gou ry. Chat later.

  • 102. Jannas  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 36

    Hi Mathilda & Adrie

    Sorry, ek blog so tussen die werk deur.

    Ja toe byt die blinkoog gogga so twee maande gelede. Nie gedink dit sal ooit weer gebeur met my nie. Dinge is nog maar aan die beginstadium maar dit lyk goed.

    Laat net een donner vir my lag!

  • 103. Jannas  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 38

    Skies laat ek my ander favourite uit, Hi Wille Kind! Skies mens.

  • 104. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 41

    Asem diep in………………….. TESTING!!!!👿

  • 105. Wille Kjind Q  |  Januarie 2, 2009 om 1 : 43

    Hiep hiep hoera!!!!!!!!!

    Ons kry ‘n stiefma!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 106. Olga  |  Januarie 2, 2009 om 2 : 08

    Machiel se gat. As hy afr soos ploert praat, kan hy oumense molesteer ook.

  • 107. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 2 : 33

    Ons sal nooit vir jou lag nie pa jan – ons is baie bly as jy geluk gevind het en wens julle alles van die beste toe – solank dit jou nie van ons vervreem nie p!

  • 108. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 2 : 45

    Jannas baie geluk…..hoop jou 2009 gaan net voorspoedig wees

  • 109. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 2 : 47

    Tilla van Kersfees tot nuwe jaar 16 kraamgevalle van Kriel af …een nogals in die ambulans.

  • 110. Klip  |  Januarie 2, 2009 om 2 : 48

    Aids doen niemand skade nie ……………..ek dink meer dis n teel program

  • 111. *mathilda*  |  Januarie 2, 2009 om 3 : 24

    Sjoe klip – die ooievaar was omtrent besig !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: