Ek sou kon doen met ‘n Miljoen!

Desember 29, 2008 at 3 : 40 149 Kommentaar

 

Wat gedoen as jy ‘n ‘bonus’ in jou bank rekening ontdek……………

A woman's hand dropping a coin into a half filled piggy bank.

Ek het ‘n paar maande gelede ‘n hele paar rand in my bank rekening ontdek. Niemand weet waar die geld vandaan kom nie. Daar is geen verwysing nie en my bank kon nie trace waar die geld vandaan kom nie. Daai geld lê nogsteeds net so in my rekening. Ek weet hoe die duiwel werk….. Die geld sal daar lê vir jare en die dag wat ek besluit om dit te gebruik is die selfde dag wat die persoon agterkom hy/sy het dit verkeerdelik in my rekening betaal.

 

Ek het al ‘n paar keer gewonder of ek nie die geld moet vat en dit skenk aan die kanker vereniging nie. Of aan my drieling…………… NOT!:mrgreen:

 

Wat sal jy met die geld doen?

 

Blogvraag : Watter diertjie kan tot 14 jaar oud word, weeg tussen 5 en 10oz as volwassene en weeg minder as ‘n ½oz by geboorte.

 

Aag tjips!!!  Vigeet ek amper dat Ouma Wip reg was met haar antwoord.  Transnet!  Yippee vir my drieling wat my met ‘n baksteen gegooi het voordat Ouma Wip my wee kom ….. uhm….. uittrap het!

Willer as Wille Kjind Q

 

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wat beteken integriteit? Troeteldiere en vuurwerke meng nie!

149 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 3 : 45

    Eerste

  • 2. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 3 : 48

    Ek sal maar die tweede plek vat !

  • 3. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 3 : 50

    Drieling

    Gaan praat met n konsultant. Dit is waarvoor hulle betaal word. Hulle sal die beste raad kan gee.

  • 4. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 3 : 52

    Ek sal daai geld gebruik – as die bank nie eers kan trace waar dit vandaan kom nie – hoe gaan wie ever bewys dat hul dit inbetaal het ?
    van hoeveel geld praat ons hier en hoe lank lê dit al daar ?

  • 5. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 3 : 52

    Aag nee dêmmit! En da dog ek nou jy gat sê ons moet cheap Jap toys ga koop👿

  • 6. Carina  |  Desember 29, 2008 om 3 : 53

    Dit sal ook maar net daar moet bly by my…ek sal ook te bang wees iemand soek dit een of ander tyd! Jy het my oor die diertjie!

  • 7. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 3 : 54

    @ My 3ling se kloon

    Dit lê al amper ‘n jaar daar en dis ‘n klein (baja klein) huisie vol

  • 8. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 3 : 55

    Kan ek maar antwoord ❓

  • 9. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 4 : 00

    As niemand dit na amper n jaar gesoek het nie sal hul ook nie

  • 10. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 02

    Drieling

    Dit is n proudly sa blog en si eenh word al baie dekades gebruik. Ek ken nie van onse nie.

    Grrr!

  • 11. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 04

    Si Si Sinior!

  • 12. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 4 : 04

    Olgatjie – waar kruip jy vandag weg ?

  • 13. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 06

    Kom ons hou ‘n moerse blogjol met die geld. As die persoon dan hul geld soek dan nooi ons hulle na die volgende jol toe.

  • 14. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 13

    @ *M*

    Olga gat jou oori kop slat as jy ha tjie

  • 15. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 15

    Is die internet/blog ook so starrag by julle?

  • 16. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 16

    Sit die geld in ‘n spaar rekening! Ten minste verdien dit lekker rente! As en sou hulle dit eendag soek het jy dit mos nog!

    Ek weet niks van hierdie klein diertjie nie, nee Ouma’s dink nie as dit Desember is nie. Ons speel op die maan:mrgreen:

  • 17. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 4 : 16

    Issie man – dit doen wondere vir die self esteem

  • 18. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 18

    OUMA!!!!!! Sjoe!! Eks bly ek het die antwoord gou gat regmaak voor ouma my geslat het😉

  • 19. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 19

    @ *M*

    Oppas net vi teveel self esteem!

  • 20. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 19

    Is dit ‘n nag apie

  • 21. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 20

    @ Ouma Wip

    O ja…… Ek het laaaaaaaaaankal die rente begin geëet. Dissi my skuld dat die geld daar beland hetti

  • 22. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 22

    Of is dit ‘n rot of muis:mrgreen:

  • 23. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 22

    sê nou of my antwoord warm of koud is

  • 24. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 23

    Ja Willekind jy gaan tjop sticks en braaiboud kry

  • 25. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 24

    nee dit moet ‘n nagapie wees

  • 26. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 25

    GGGRRR!!!!!!!! Testing……..

  • 27. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 26

    Ek wil nou weet of ek reg of verkeerd is! Ouma moet die doilie gaan klaar hekel!!!

  • 28. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 26

    @ Ouma Wip

    Jys koud EN warm! :mrgreen:

  • 29. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 27

    Ek bou n legkaart. Hou myself uit die kwaad uit.

    Ek sekondeer vir Wip.

  • 30. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 27

    Blommie moet nog gemelk word ook!

  • 31. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 27

    Elo. Tillie willie wattie, jy en klip het die blog volgespeel vanmore my arme founkie kon gn duik in drol maak nie. Ek kon net lees. Jy gaan mos 1saam wees vannag.

  • 32. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 27

    Pokkie doilie. Mens hekel nie tussen kesfees en nuwejaar nie! TSK!!

  • 33. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 28

    Die engels vir nagapie is bush baby????????? Hello Olga en Adriana!!!

  • 34. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 29

    Is dit dalk n mol? Ek ken nie onse en geiters nie.

  • 35. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 32

    Ouma is besig om die skuur uit te vee vir die Oujaar dans, ons gaan dagbreek toe skoffel. Ou Stefaans en die ou manne gaan musiek kom maak met die trek klavier!!!

    Gysie is besig om die bale hooi aan te ry!!!

    Ons gaan mielies gooi!!!

    Ouma het juis ‘n Nuwejaars boodskap gekry wat sê ek moet hoog skop en mielies gooi!!!! Ek laat my nie twee keer nooi nie!:mrgreen:

    BALKE TOE!!!

  • 36. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 32

    N marmoset apie? Wk, op watter amerikaanse
    Webblad het jy die gedroggieg gaan wiki? Slaat hom katswink en kom terug met si eenheid diertjie.

  • 37. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 34

    Ja komaan Wille kind sê nou of ek moet gaan google????? Die son trek water

  • 38. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 34

    Ek het geweet die onse gat die triek doen!

    O ja…. Mirrag Olga

  • 39. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 35

    Issss dit dalkies ‘n marmot? 😯

    Ooooofffffff is dit dalk ‘n ……….. Willekjind????? whahahaha

  • 40. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 35

    @ Olga

    Dis op ‘n SA webblad (ai die mooi Afrikaans) waar ekkit gekry het

  • 41. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 4 : 36

    Ja vanag gaan ek maar eensaam wees, maar dis ok, ek gun klip sy ruskans

  • 42. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 36

    Ouma wip, stefaans moet my kattegoedjie uitlos. Hy kan regte viool kry.

  • 43. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 37

    Willkjind!! WHUHAHAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 44. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 37

    Hallo

    Tannie Wipplank, jy kan nie vir Blommie melk nie. Kabouters het nie poeiermelk nie.

  • 45. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 38

    Ok dan staan Ouma maar by haar antwoord ….dis ‘n nag apie!!! ‘n klein bos baba’tjie!!!

    Die kjind se ore is weer nie vandag gewas nie!

    Ouma vee haar deeg hande af, die hele kombuis staan al vol gebak! Koeksisters, mosbolletjies en hertzoggies!

    Vandag se kinders wil ook net leg kaarte speel en daar word nie handjie bygesit in die kombuis nie!!

    Ouma gaan loer gou vir die Omo boks onder die wasbak!!!

  • 46. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 39

    Het jy dit op mielie stronk gekry!!!! Whahahaha GOOI DIE MIELIES!!!

  • 47. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 40

    Wk, het hulle pre 1961 webblaaie? In my 108 jare, het ek sedert 1961 nie onse teegekom nie. Het jy ouma wip?

  • 48. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 40

    Ouma gooi vir Heksie bietjie van die goed uit die Omo boks in!!! Cheers op die oujaar Heksie!!!

    Olga moet Stefaans nou viool speel, die man ken niks van snare nie, so onnosel soos ‘n bos-aap!!

  • 49. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 41

    Ek het nie koring nie. Ek wil ook koring gooi. Dit is unfair.

  • 50. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 42

    Ouma is ook nou nie stok oud nie Olga, ek weet niks meer van onse nie!!! Maar oorle Oumagrootjie se resepte boek het nog van die onse!!

    Willekjing het jy dit nie dalkies op die Vintage sites raak gelees nie?

  • 51. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 44

    Ons proe darem of die gebak vars is ouma wip. Die omo box is papnat ouma wip. Die skuim staan met n boog by die box uit.

  • 52. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 45

    Ag o genade nou moet Ouma nog met die dom Heks ook sukkel, is dit nou nie genoeg dat hier nou al vanoggend genoeg fights was nie! Mielies vir pap, koring vir brood!

    Ouma het net mielies, op die plaas boer ons met mielies!!!

    Ouma se senuwees was op hol vanoggend, maar nou is alles los en lyk vir ouma so dubbel…. Oupa se Ouma is gekletter:mrgreen:

    Hoekom is daar nie ‘n vinnige song op die blog nie? Dis amper oujaar, iets soos die Vastrap???

  • 53. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 45

    Outannie Wipplank, die goed stink soos Koning Rosebaard se eie persoonlike koeldrank. Ek ken van groot woorde. Persoonlike. Maar nee asseblief, ek drink net rooi koeldrank. Nie geles nie.

  • 54. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 46

    Ag Adriana hardloop gou vir Ouma hier na Solly Kramer toe op die hoek!!!! Maar sit maar brille en Ou Ant Sarie se pruik op jy is nog minderjarig, hulle gaan jou daar uitgooi!

  • 55. Olga  |  Desember 29, 2008 om 4 : 48

    Dan is rusty darem veilig. Ouma keer bietjie daar juf annie, tilla en wk drink
    Die water in die kenvroetbottels. Die simpel heks ook. Heng stop haar.

  • 56. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 48

    Ek het gesien hoe pieps tannie Toiletjie se kat in die omo boks.

  • 57. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 49

    Ouma stook pynappel bier, die finansies is bietjie styf die jaar!!

  • 58. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 49

    Nee gatta patata! Julle gat lat ek in my se broek pp vanni lag. Die webblad gee oz en si ma ek het besluit om dit interesant te maak en die oz te gebruik

  • 59. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 50

    Die goed is al storm dronk! Ek wou sê dinge in hierdie huis is deurmekaar vandag! Kan ook nie eers wag vir die 31ste nie.

    Sies as ek my sonde nie ontsien nie!!!

  • 60. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 50

    En ek is nie dom nie. Ek het nie een rooi kringetjie op my beeld nie. Brrr

  • 61. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 51

    Willekjind is jy seker jy kyk nie dalk dubbel nie, gee liewers vir Ouma die webblad se naam? Ek sal self gaan seker maak! Mens weet nie of jy Jannie of Sannie is met jou nie! Het jy in die Omo boks gepeuter????

  • 62. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 52

    Heksie daai beeld is so rooi Ouma ly nou nog aan skok!

  • 63. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 53

    Wat beteken dit as n mens nie jou sonde kan sien nie, outannie Wipplank? huh? Beteken dit dat die rooikoeldrank op is?

  • 64. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 53

    Jy dink alweer jy is op die maan heksie!

    Ouma gaan kyk of die pynappel bier gevat het!!!

    Dit voel of ek ‘n kameel is….. en toe word ons dors!!!

  • 65. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 55

    Ek wag vi 1 simpel clown om nog te kom afhaal dan kan ek ok vir ‘n slag vroeg huistoe ga

  • 66. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 4 : 56

    Is nie! Ek was die jaar in st 8 en gaan volgende jaar gr 9 toe. Dit wys dat ek slim is.

  • 67. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 56

    @ LH

    Groet jy nie vi tannie ousie vandag nie?

  • 68. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 57

    Hier is geen rooi koeldrank hierdie jaar nie. Jy moet maar vir Oom Manuel vra om na die land se finansies te kyk!!

    Dinge lyk donker hier in ons krot!!!

    Ouma kan deesdae nie eers brood bekostig nie, ek moet self bak!

    Die hele kombuis ruik die ene suurdeeg!!!

    Wil jy dalk bietjie skaal hê. ou Phinias het vir Ouma bietjie van die kraal af gebring!

  • 69. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 57

    Ek sien die heks het ha maniere weggesmyt! Ek sal vi ha vi volgende kersfees maniere moet koop en toedraai!

  • 70. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 57

    Ja maar Ouma het vir Wilhelmonder deur die tafel betaal om jou deur te sit!!!

  • 71. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 58

    Dan jok die heks nog op ‘n openbare blog ook nog!

  • 72. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 4 : 59

    Willes die Heks is gedrink!! Sy was in die Omo boks het jy nie gelees wat sê Olga nie???

  • 73. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 4 : 59

    OUMA WIP!!!!!! Jy kanni vi die heks skaal gee nie! Sy gat ha besem mis vlieg

  • 74. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 5 : 00

    *fluister* Ek dink Olga het self die heks skelm van die omo boks gevoer

  • 75. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 01

    Willes daai besem is permanent op turbo charge!!! Die heks en haar besem!! Dis soos ek haar ken, altyd op daai besem besig om moeilikheid te soek!!! Maar pasop vir haar gaan ek nog kry!!

    Ouma gaan geen nonsens vat in die nuwejaar nie!!!

    Ouma vat so knertsie van die skaal en spoeg dat jy net skaal sien spat!!! Mapstieks maar die goed proe soos vuil skottelgoed water!

    Ouma ril die ene hoendervleis…

  • 76. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 03

    Die heks is dik slim vandag.

  • 77. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 04

    Ouma

    Solly Kramer se hy gee nie n druppel drank nog vir ouma op skuld nie.

  • 78. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 04

    Ouma sal Olga glad nie kwalik neem nie! Julle kinders gee ons gryshare!!!

    Ek en Olga gaan oor die Drakensberge trek in die Nuwejaar, julle kan maar self opsnork!!!

    Ouma skud haar kop beswaard…. geen mens kan dit hou nie.

    DIe brood is buite in die oonde! Ouma gryp die graaf om die brode te gaan haal!

    Matewis die kat kry sommer so skop want Ouma kry so brand reuk wat kielie in die neus!!!

    Voertsek onder my voete kat!!

  • 79. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 5 : 09

    Die blog is so dronk dat my comments verdwyn dan skielik wee terug kom. Of iemand is besig om my piesie te toor……..

  • 80. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 10

    Ouma gaan soek haar krale om pond shop toe te vat …..

    Ouma ken van swaarkry en pennies omdraai en was vanmelewe mos in die depressie. Swaar jare gewees, maar ons is daardeur! Broekskeur gegaan, maar solank daar pap op die bord is, is alles reg!!

    Ek sal glad nie weer vir Solly Kramer koeksisters gee nie! Hy staan my nie in my uur van nood by nie, dus geen gunste en gawes weer uit hierdie huis nie! Basta!!

    Olga kom ons gaan sit onder die boom, die huis is vrek warm en die kinders gee my migraine!!

  • 81. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 13

    Ek het tannie Ousie nie eers raak gesien nie. Mwah!

    Raas met die outannie, sy maak Matewissie seer.

  • 82. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 13

    Wille kjind, gebruik daai geldjies wat jy nie weet wie s’n dit is nie en gaan koop vir jou brille. Geen kommentaar kan verdwyn en weer terug kom nie!

    Ouma stap gou kombuis toe om die knoffel te gaan haal en hang knoffel op die blog. Dan sprinkel Ouma die hele blog met kragtige water om die toordery stop te sit!!!

    Dis hierdie Sangoma wat vanoggend kom Christmas vra het, ek het geweet daar is ‘n slang in die gras!!

    Hierdie ou Stienie hier langsaan is mos vreeslik jaloers op my nuwe blink ossewa wiele wat ek vir kersfees gekry het. Sy wil my natuurlik toor!!!

  • 83. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 13

    Goeie geeftig ek klim nie op die skaal nie. Watse gewegery is dit?

  • 84. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 14

    Ouma kyk kwaai vir die Heks, skoert gaan sit op die dak!!!!

  • 85. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 16

    Olga wie moet nou geweeg word. Ouma sal glad nie nou op die skaal klim nie😳

    Al die lekker eet het nou op Ouma se dye gaan klou soos bostik gom!!!

    Ouma wip en spring maar alles wip en spring maar net saam!!!

  • 86. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 18

    Ja, onder die boom met n kenvroet fles en n bekertjie. Dan kan niemand sien wat ons proe nie.

  • 87. Liewe Heksie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 18

    Outannie is nog misliker as daardie B3!👿 Sy het gese as sy my ooit op die dak vang mag ek nooit weer haar rekendingetjie gebruik nie.

  • 88. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 19

    SOPHIEEEEEEEEEEEEEE bring vir my die wasgoed van die draad af, jy kan mos sien die wasgoed is al kliphard van die son!!!

    Oumie is nie meer vas op die voete nie:mrgreen:

    As ek ook nie my oog op alles hier hou nie, sal die hele huis vergaan!!! tsk!!

  • 89. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 20

    Ouma vat Olga aan die arm en trek haar boom toe met die Omo boks onder die arm!! 😆

  • 90. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 20

    Nou wat maak jy en wk met die skaal ouma wip?

  • 91. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 21

    Ag man B3 is op holiday …. sy weet buitendien niks van reken goedjies nie! Gaan sit op die dak, ek praat nie weer nie!

    Hier is Ouma baas!!!

  • 92. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 22

    Is die skaal onder die boom?

  • 93. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 24

    Skaal word gedrink Olga, Phinias-hulle drink daai goed soos water! Oupa raas altyd as hulle van die goed gevat het. Ouma weet in elk geval nie hoe hulle die goed oor hulle nugter maag kry nie.

    Maar vroegdag as hulle op die lande werk ruik hulle die ene skaal, natuurlik so flessie in die sak ….. seker maar vir versterking suster!!! Oupa kan ook maar aardig uit die vere klim in die oggend!

  • 94. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 24

    Heksie . . . Gaan bak koekies. En jy bly van die dak af. Grrr.

  • 95. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 25

    Olga was jy klaar in die Omo boks😯 Jy praat deurmekaar! Ouma kyk bekommerd na haar vriendin!!

    Nee ons sal nou moet starrig, die kinders moet nog kos gegee word!!!

  • 96. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 25

    Ouma sort die kjenners uit. Vat die spantou. Dir om arme blommiep se spene vasgemaak en leer hulle respekte so opi oujaar.

  • 97. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 26

    Adriana, jou ma roep!! Jy moet nog die skuur aan die kant maak vir die dans, vir wat sal jy hier rond hang!!!

    Ouma gooi vir Olga so knertsie in, met eishhhh!!!

  • 98. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 27

    Ouma Wip is beslis gesuip. Om nogal te droom dat sy hier baas is. Grrr.

    En vir wat ruik die hele blog weer na n dronk fransman.

  • 99. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 27

    Wag, wag, wag, wiet my bril gevat?

  • 100. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 28

    wahahhaaaaaaaaaaaaaaaa Olga jy gesjels nou vrjeeslik deurmeketaar!!! 😆

    Ouma gaan bêre dadelik die skjaal en die Omo boks, hierdie mense kan nie baie van die goed vat nie

  • 101. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 29

    Ek dra nie bril nie. Hoekom kan ek nie sien nie?

  • 102. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 29

    Ek is honger en ek doen niks tot ek gevoer word nie.

  • 103. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 31

    Ouma wip, wil j nie meer met my deel deeg, whatevesjte nie?

  • 104. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 32

    Die blerrie oumense wat nie hulle dop kan vat nie. Ek het nog nie eers die kapokkiedoppies uitgehaal nie.🙄

  • 105. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 32

    Adriana respekte vir ‘n fransman asseblief, vanmelewe het Ouma die pragtigste man geken. Volbloed fransman. Ughhh daai lyf het soos ‘n gespierde masjien gelyk. En kon die man Ouma se voete onder haar uitslaan!!

    Hy het die lekkerste kossies gemaak!

    Ouma het nou nog ‘n souvenir in my juweleboksie van daardie pragtige ding!!

    Pas à Pas

    Soek Olga se bril

  • 106. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 33

    Juf annie, gaan kosoop kentakkie.

  • 107. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 34

    Ja gaan koop kentucky Andriana, ek en Olga sit onder die boom, Ouma gee vir Olga, worcestersous, tamatiesous en tabasco mengsel in

  • 108. Olga  |  Desember 29, 2008 om 5 : 36

    My bril? Huh? Ouma, wha ha ha ha ha haaaaaaa a!!!! Ekke dra mosjie brilletjiesj nie. Zzzzzzzzzz z zz

  • 109. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 36

    * Adrie gryp n hand vol koeksisters, druk n korsie met botter tussen haar tande en gryp nog n handvol hertzoggies. Sy ontduik rats ouma se nat vadoek en spring veilig op die dak.

  • 110. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 38

    sorcière

  • 111. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 38

    Ouma haal die Ouma boks uit

    Olga C’est pour toi.

  • 112. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 40

    Olga d’aide est bu

  • 113. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 40

    Heng. Sorcienes! dit is n nuwe vloekwoord, ek moet dit onthou!

  • 114. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 41

    Ouma wip gou flink op die dak! Jy moet weet die Sangoma was vanoggend hier, alle oumens kwale het soos mis voor die son verdwyn en slaat Adriana se kop dat hy ‘n eier maak!!

  • 115. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 41

    Adriana dit beteken heks :mrgreen:

  • 116. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 43

    Ouma koes gou weg maar die voete is onvas, sy sleep Olga saam katel toe, julle moet maar self sien kom klaar…. ons gaan nie vanaand kos gee nie ons voel so effens naar, dis seker van die suurdeeg

  • 117. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 43

    Wag ek dink my kos brand regtig

  • 118. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 5 : 48

    Ouma hallusineer boonop

  • 119. Wipneus!  |  Desember 29, 2008 om 5 : 54

    Net so vir die wis en die onwis, Ouma sit nie haar mond aan versterk water nie, dis nie nodig om nou al stappe te neem nie!

    Hierdie was net alles in die naam van “fun” Julle weet hoe kan die mense skinder, net nou kry hulle gedagtes wat aan stringe hang!! En die welfare vat Ouma se kinders weg!

    Ouma slinger saam met Olga oor die werf terug huis toe ……
    Olga’tjie dit was nou genoeg vir een dag, ons sal maar Woensdag aand weer die wa-kis oopmaak, daar is nog baie Omo boksies waar die een vandaan kom:mrgreen:

    Die kos is verbrand en die kinders hardloop vuil rond, die ander een sit op die dak en vreet haarself so, dat sy nie weer van daai dak gaan afkom nie! Allamiskie, so klein snuiter, die Merrie ken mos nie van stop nie sy eet tot sy lê!!

    Ouma gaan haal die kruiwa om Adriana in die bed te kry! whahahahahaha

    Ouma vat die kers snuiter en doof die kers!!

    “Wat ‘n dag” sê Ouma, “my bene en lyf is gedaan” en sy smeer bietjie stinksalf en sambok salf in die bene in!!

    Nag kinders!!!

    Ouma haal haar bril af en sit die valstande in die bekertjie op die bedkassie en vinnig is sy droomland toe😆

    toe del doe!!!

    Voorspoedige Nuwejaar!!!!

    BALKE TOE!!!!!!!!!!!!!! 😆

  • 120. Adrie  |  Desember 29, 2008 om 6 : 04

    Die son het nog nie eers gesak nie.😯

  • 121. Olga  |  Desember 29, 2008 om 6 : 22

    Ouma wip, le sjoeikant toe. Jy kwyl in my oor.

  • 122. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 7 : 20

    EISH!!!

  • 123. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 7 : 22

    Tot die heks was geswaai😆

  • 124. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 7 : 32

    Lyk my die tokkos werk nou😉 . Ek sal met Vodadom moet praat solat hulle asamblief tog net die lyne moet oop hou. Bok snot, kameel tokkos en bees ballas raak nou te duur

  • 125. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 7 : 36

    Ek sal die geld moet gebruik om nag goggas te kry sodat die skuur kan skoon kom. Anners gat ouma Wip wee ons ore trek oorlat sy nie opskop kan hou nie

  • 126. Wille Kjind Q  |  Desember 29, 2008 om 8 : 08

    Gou blog besoek gat doen. Ek kry nêrens die omo boks nie. Ek dink ouma Wip het dit langs oom Paul se kruger miljoene begrawe😯

  • 127. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 10 : 33

    Sjoe, ook maar goed ek was vir n wyle weg anders was ek ook nou gesjuip !

  • 128. *mathilda*  |  Desember 29, 2008 om 10 : 35

    Sorrie ek het jou gemis heksie – hier is vir jou roomys

  • 129. Olga  |  Desember 30, 2008 om 1 : 33

    Dis nie fair nie. Hoekom kry die dom heks, so jammer heksie, ek meen hoekom kry die slim heks roomys!

  • 130. Olga  |  Desember 30, 2008 om 1 : 36

    Tillie wattie willie, ek soek ook. Andersg gaan ek net hier op die muus sit en serenade tot ek roomys kry.

  • 131. Olga  |  Desember 30, 2008 om 1 : 40

    Ouch, eina! My kop te blerriep seer vir n moonlight serenade. Ouma wip brou n lethal mampoer. Laat ek maar eerder weer gaan inkruip. Al snork ouma wip dat hoor en sien vergaan en kwyl in my oor.

  • 132. Olga  |  Desember 30, 2008 om 1 : 42

    Ek koop ook nie weer omo nie.

  • 133. Wipneus!  |  Desember 30, 2008 om 7 : 10

    Opstaan opstaan die son trek water, vandag moet ons daai skuur or-dint-lik skoon kry!!

    Ouma ruk die gordyne oop en pluk almal se beddegoed af!!!

    Hierso is vir jou ‘n hoofpyn pilletjie Olga. Toe nou opskud!!
    Die sinkbad staan gereed en daar is warm water aan die kook op die koolstoof, gaan kry jouself skoon dat ons aan die werk kan kom!!!!

    Ouma gaan bêre al wat ‘n Omo boks is, in die wakis en sluit dit met ‘n dik slot toe.

    Heigend herd hierdie goed is gevaarlik!!! 😯

    Daar word ‘n banners vir die skuur gemaak, Ouma sit dit netjies by die versnapering tafel en die deure vas:

    MOET ASSEBLIEF NIE JULLE OSSEWAENS BESTUUR AS JULLE ONDER DIE INVLOED IS NIE. DRANK IS ‘N LIEDERLIKE DING!!

  • 134. Wipneus!  |  Desember 30, 2008 om 7 : 13

    Phinias kom span assebllief die osse in, Ouma gaan vandag pad vat om die “fan-damilie” te besoek en nog kersgeskenkies af te lewer!!!

    Olga hou asseblief ‘n ogie en kyk dat al die wasgoedbondeltjies klaar kom. Ek het klaar die skaapafval en stampmielies op die stoof gesit, hou ‘n ogie. Die kinders moet hierdie blog skoon kry, die hele plek lê vol leë Omo bokse en krummels!!

    Lekker dag almal!😆

  • 135. Olga  |  Desember 30, 2008 om 7 : 49

    More, more. Kom aan snuiters julle het gehoor wat ouma wip gese het. Die plek moet SKOON. Niks leegleery nie.

  • 136. Olga  |  Desember 30, 2008 om 7 : 52

    Julle keer die heks hoor. Niemand bring vandag n kenvroetfles uit n omo box naby my nie. Hells bells, ons het gister lelik uitgehaak ondat die heks wou water drink.

  • 137. Wille Kjind Q  |  Desember 30, 2008 om 8 : 47

    Eish!! Eks laaaaankal by die werk. Natuurlik is ek die moegste. Blommie het die hele nag onder my bed gelê en tjank.

    Ek kon aan die begin nie lekka uitmaak wat hy mompel nie ma later hoor ek toe die arme ding gorrel iets van ouma wat hom wil melk!

  • 138. Wille Kjind Q  |  Desember 30, 2008 om 8 : 50

    @ Ouma Wip

    Ek hoop nie ouma is al besig om VOLGENDE jaar se kerskenke af te lewer nie😯

  • 139. Wille Kjind Q  |  Desember 30, 2008 om 10 : 21

    Eks hommer!

  • 140. Olga  |  Desember 30, 2008 om 10 : 36

    Sjym wk, het jy hom gerus gestel en gese ouma wip het van 4poot blommie gepraat?

  • 141. Olga  |  Desember 30, 2008 om 10 : 41

    Ouma wip gaan trots wees op ons harde werk. Nou moet ons phineas in die waenhuis gaan help. Maar julle weg van die wakis hoor. Vat sommer nou al die platkop heks se staffie af. Sy gaan ons net in die poef toor daarmee.

  • 142. Wille Kjind Q  |  Desember 30, 2008 om 11 : 28

    Die heks lê nou nog uitgepass voor die omo boks kas. Arme ding gat ‘n moerse hang over hê as sy daar opstaan

  • 143. Olga  |  Desember 30, 2008 om 12 : 12

    Sy wou mos nhe hoor nie, die blerrie flerrie. Almal het haar gese dis nie water in darie kenvroetflesse nie. Maar hekse kjend wou mos opsluit water suip. En vir almal haar nuwe bloemers flash. WordPress, ek sit ouma wip op jou.

  • 144. Wille Kjind Q  |  Desember 30, 2008 om 12 : 13

    BAIE GELUK AAN AL DIE MATRIKULANTE!!!!!!! Dis nou nie net vi dies wat dit gemaak hetti………. Die res het net so hard gewerk!

  • 145. Olga  |  Desember 30, 2008 om 2 : 44

    Watter matrikulante blog hier? Die heks is graad 2 en die res van ons het gr2 6 keer gedoen.

  • 146. Adrie  |  Desember 30, 2008 om 2 : 45

    Dit is deesdae n prestasie om te kan dop. Dit vat ware talent.

  • 147. Adrie  |  Desember 30, 2008 om 2 : 47

    Baie geluk aan Aventer en die ander matriek rooflesers.

  • 148. *mathilda*  |  Desember 30, 2008 om 3 : 04

    Baie geluk aventer – ons sal n dop op jou drink !

  • 149. *mathilda*  |  Desember 30, 2008 om 3 : 07

    Ag sorrie olgatjie – kry vir jou ook roomys – jy kla net nie by my as jou tente te klein raak nie !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: