Selfoon ekstras

Desember 18, 2008 at 7 : 53 114 Kommentaar

Onthou julle polyphonics?  My eerste kontrak selfoon was een van die eerstes wat wat polyphonics gehad het.  Vandag trek die armstes van die armstes hulle neuse op vir ‘n foon wat net polyphonics het.  Jy is ‘n kluit as jou foon nie met ‘n true tone lui nie.  Al is dit net die Briels wat daarop sanik. 

Op die oomblik tel ek as ‘n kluit.  My foon se luitoon is tans die default luitoon wat op die sel was.  Ek het nog nie tyd gehad om na ‘n lekker luitoon te gaan soek nie.  Ek verander nie elke tweede dag my luitoon nie.  Ek verander dit net nadat my sel in was vir herstelwerk.  Gewoonlik is alles mos af nadat hulle gemaak het of hulle die sel regmaak.  My vorige selfoon se luitoon was:  Girls just wanna have fun.  Nadat ek opgradeer het, het ek die luitoon Poison gemaak.  Ek soek nog na iets lekkers om Poison te vervang.  Lees, ek hoop dat iets waarvan ek hou in my skoot land.  Enige voorstelle?

Dit bring my tot Welcome Tones.  Vir die ou mense wat hier lees, dit is wat jy hoor as jy iemand bel.  As jy by Vodacom ‘n 3 G selfoon het, kos dit R10 ‘n maand.  Jy kan darem elke maand ‘n nuwe welcome tone bykoop, as jy daarby uitkom.  Ek verander myne gewoonlik net wanneer iemand wat my gereeld bel kla hulle is moeg vir daardie lied.  Tans is dit Big Girl van Mika.

Sms tone pla my glad nie.  Dit irriteer my as ek 3 smse binne 10 minute kry.  Ongeag watse toon die sms aankondig.  Daarom stel ek my foon dat smse met ‘n liggie aangekondig word.  Dit is een van die stelling waarmee ek gereeld peuter.  Dan is dit op klank, dan op vibrasie en dan op stilte. 

Die heeleerste ding wat ek afsit op ‘n nuwe sel is die keypad tone.  Biep biep biep laat my aan ‘n hart en long masjien dink.  As ek ooit op een land, sal die biep biep biep my binne ‘n uur gesond irriteer. 

My wallpaper is gewoonlik ‘n foto wat ek met die selfoon geneem het.  Die mooiste foto wat ek geneem het, is die wallpaper.

Dit is hoe ver ek die selfoon vir myself in rig.  Dit is hopeloos te veel moeite om vir elke gereelde beller hulle eie luitoon en foto te gee. 

Hoe customize jy jou selfoon?

Blogvraag:  Watter lied van Madonna was voordat dit as ‘n single vrygestel is, eers as ‘n true tone vrygestel?

Blogantwoord:  Willes was reg met DF Malherbe.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bedsake Sonsoekers

114 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 8 : 39

    EERSTE!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 8 : 55

    Hey you!

  • 3. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 8 : 56

    Yes you!

  • 4. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 9 : 01

    Jip! Ek moet saam stem met die biep biep. Dis die eerste ding wat ek ok afhaal!

  • 5. Adrie  |  Desember 18, 2008 om 9 : 10

    En die eerste ding wat jy opsit is Die Stem as elke tone denkbaar!

  • 6. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 10 : 08

    He! He!

  • 7. Wille Kjind Q  |  Desember 18, 2008 om 10 : 17

    Net so baai de whei…. Wanne gat jy nou 1dag jou welcome tone verander❓

  • 8. andre  |  Desember 18, 2008 om 10 : 17

    deesdae het die mense ring tones wat mens grensloos kan irriteer en soms kan dit jou sommer naarmaak ook dis soms nie altyd ‘ n goeie idee om sommer iemand se selfoon op te tel en na hom te kyk nie, ek het al my moses teegekom toe ek vroeër die jaar ‘n selfoon op die PA se tafel sien lê en die wallpaper was ‘n walglike pornografiese foto.. nee sies man! waar gaan ons wêreld heen?

  • 9. Jo-Ann Schou  |  Desember 18, 2008 om 10 : 21

    Hey,

    Wallpaper – Bruce Springsteen se agterstewe in swart en wit met net die keppie rooi – daai een…. een van my Out of Bounds pogings.

    Ringtone…. by die groenteman gekry.

    SMS – biep net.

    Ek is argeloos oor my selfoon na ure – ek hou hom soos ‘n valk dop in werksure. Dit is my kantoor weg van die kantoor af en soms hou die battery net-net die dag lank…🙂

    By the way, ek het ‘n ou betroubare baksteen – 6670. Kanniedood en ek kannie worry oor upgrade nie.

  • 10. Olga  |  Desember 18, 2008 om 11 : 49

    Selfone. Gmf. Hello, hello. Vodacom rekem my foon is water damaged. Water damaged indeed. Die foon was nog nooit nat nie. So hoe die donner kan my foon water damaged wees? Maar wag tot ek daar kom met n rocket in my hol om my foon terug te kry. Dan gaan hulle water damage kry.

  • 11. Olga  |  Desember 18, 2008 om 11 : 54

    Ek het n lala lag vir n ring tone. Ek soek nie die baba lag ding nie. Vir screensaver het ek betty boob. Sms tone is die vervelige samsung tone. Geen welcome tone. Vodacom kry genoeg geld uit my dankie.

  • 12. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 5 : 18

    More more!

  • 13. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 5 : 27

    Olga… Ek wonner wanneer gat ons ‘n anne verskoning hoor as die water damage. Dis Vodadom se gunsteling sê ding daai. Mens sou sweer hulle het net ‘n klomp Thembi’s en Sipho’s wat met 1 stamp ge-issue was. As hulle ‘n claim kry dan stamp hulle 9 uit 10 met hul water damage stamp! Die res is anyway te oud vir ‘n warranty claim.

  • 14. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 14

    More almal

  • 15. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 15

    jy’s vroeg eh?

  • 16. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 19

    Ek wou nog n paragraaf geskryf het oor stempos boodskappe. Ek het nogal n paar cooles gehad voordat ek moes maak of ek profesioneel is. My gunsteling het n Charlies Angel tema gehad. My ma het dit gehaat! Elke keer wat sy dit gehoor het, het sy aan die vloek gegaan . . .

  • 17. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 21

    Andre

    Enige iets solank ek nie hoef op te staan nie!😛

  • 18. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 22

    ek het vroeër lekker gelag toe ek die deel lees wat sê: “as jy nie ‘n true tone ringtone het dan is jy sommer ‘n “kluit” haha
    ek het onlangs vir my ‘n nuwe samsung gekoop en vir my is R1200 vir n selfoon nogals duur en my ring tone is sommer net ‘n simpel luitoon wat klink soos hierdie destydse telefone van die sestig jare.

  • 19. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 23

    adrie

    het jy ooit gaan slaap?🙂

  • 20. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 27

    Ek se julle: die weg van die toekoms is om alle selfone by Vodakroek te verseker! Hulle sal dan 2 keer dink om water damage as n verskoning te gebruik! Die bonus is dat jy die foon teen iemand se kop kan stukkend gooi as hulle jou lip gee, en dan kan eis om sout in die wonde te vryf!

  • 21. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 31

    Andre kluit

    Jy beter n plan maak, die mense gaan se jy was een van Noag se seuns.

    Ek slaap nog steeds, net my een oog is oop!

    Het jy al die bly te kenne page ingevul?

  • 22. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 34

    ek was oppad om die bly te kenne vorm in te vul net om agter te kom dat ek te oud is om julle “slang” te verstaan🙂

  • 23. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 35

    ‘n Goeie selfoon is 1 wat nie in 10 duisend stukke spat as jy dit teen Vodadom se koppe gooi nie! Die selle foon kan dan later ok op in hul holle gedruk word.

  • 24. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 38

    3ling…. Jy slaap en ek sit al by die werk. Dis unfair!

  • 25. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 39

    wille kjind q

    gaan jy dan nie op verlof die jaar?

  • 26. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 43

    André…. Ek was al op verlof. Die motor trade maak nie toe oor die feestyd nie. Dis ons besigste tyd vanni jaar

  • 27. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 45

    inderdaad? mens kan net wonder of hulle daar is om voertuie te koop of vir motors wat gestamp is omdat hulle dronk was oor die feestyd haha

  • 28. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 46

    Eish! Dis nog net 6 dae voor krismis en ek het nog nie geskenke en die kjinners se klere gekoop nie👿

  • 29. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 47

    wille kjind q ek stel voor jy kry dit vandag in orde as jy morê in die pad wil gaan lê gaan jy defnitief jou moses teekom

  • 30. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 48

    Nee jong. Die mense kom diens hul karre voor hulle met vakansie gaan. En die res is van anne provinsies en hulle het probleme met hul karre

  • 31. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 50

    André… Ek wag gewoonlik tot die dag voor krismis. Elke jaar skop ek my eie gat en die volgende jaar doen ek ma net wee die selle😈

  • 32. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 51

    Wag jong. Ek moet ga oopsluit vi die clowns praat later wee. 3ling…. Jy kla uit die bed?

  • 33. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 51

    ek was niet op vakansie sedert 1994 ry maar nog elke jaar in oom jan tuisbly se karrejite🙂

  • 34. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 6 : 52

    EK WILLI HIE WEESI!!!

  • 35. andre  |  Desember 19, 2008 om 6 : 53

    waar is daai adrie ooit? sy het soos mis voor die son verdwyn?

  • 36. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 7 : 13

    Ek willie opstaan nie!

  • 37. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 7 : 15

    Dankie, Andre. Dit was mos nie so moeilik nie!😆 n Tagtigs baba se jy?

  • 38. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 8 : 09

    Almal is weer weg.
    😥

  • 39. skroplap  |  Desember 19, 2008 om 9 : 25

    lo almal

  • 40. Lola  |  Desember 19, 2008 om 9 : 47

    More almal.

  • 41. Lola  |  Desember 19, 2008 om 9 : 54

    My sel het n vliesie oor di skerm. Duurste stuk plastiek wat ek al t gekom het. R30 vir skermgrote. Ek kan my die nagmerrie indink as dit oor n kar se windskerm moet kom. R250 bybetaling vir n nuwe windskerm is dan n bargain. In elk geval, my ringtone is ‘he’s so vain.’ welcome tone is ‘black betty’. My sms tone is n regte wolwefluit.

  • 42. Lola  |  Desember 19, 2008 om 10 : 02

    My screensaver is n foto van mr gorgeous. Rooikop krulkop seuntjie. Besaai met n sterreprag sproete.

  • 43. Verons  |  Desember 19, 2008 om 10 : 02

    More, more!!
    Ek verander vinnig my foon se settings omtrent dadelik!
    My rintone is “bitch” van Meredith Brooks en my wallpaper is dieselfde as my “gesiggie” hierbo!
    Verder kry ek maar by die pelle en kennisse nice ringtones wat ek dan as caller ringtones gebruik!
    Sjoe praat ek nou soos iemand wat vreeslik baie van slfone af weet!😉
    fluister**(moenie vir iemand sê nie maar ek weet eintlik nie baie van daai goete af nie)*

  • 44. Olga  |  Desember 19, 2008 om 10 : 18

    More more. Selfoon moet mens nie wakker bel nie. Weet mense nie dis kerstyd nie. My noolste nolie is tuis. Wk, vodacom gaan waterdamage kry wanneer ek daar kom.

  • 45. Olga  |  Desember 19, 2008 om 10 : 20

    Ek het hulle nie waterkoppe gegee nie.

  • 46. fokker  |  Desember 19, 2008 om 10 : 27

    Ek het sony eriksson w850i. My ringtone is slayer se angel of death. En my screansaver is pic van mev fokker.

  • 47. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 10 : 34

    Dagse Julle

    Gee hulle gas Olga, dis sommer nonsens dat Wouracom alles as waterdamage klassifiseer.

  • 48. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 10 : 40

    Hello almal!

    My selfoon en ek dis ‘n nagmerrie. Op die oomblik lê daar ‘n nuwe selfoon onder my kersboom! My 3 maande oue selfoon lui te sag! Ek kan hom nie hoor nie want ek dra hom nie orals met my saam nie. As ek werk is dit maklik want dan lê hy my langs my, wel as daai foontjie gelukkig is whaha

    Ek sit wel ‘n mooi wallpaper op maar verder gee ek nie om vir ander snaakse goed nie.

    Lui toon …. asb net normaal anders gaan ek die ding stukkend gooi. Dis onmoontlik vir my om bv ‘n nice song op te sit want as jy 30 keer ‘n dag na dieselfde ringtone moet luister gaan jy af raak soos vrot vleis!!

    Adriana se Mika song, gee my elke keer ‘n skrik! Daai ding breek my oordromme! 😆 Tyd vir ‘n nuwe een meisiekind!!!

    Oor die sms tone, ek sit dit op silence want Adriana stuur my 83 sms boodskappe in 1 uur! En dis die heilige waarheid! whahaha

  • 49. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 10 : 43

    Dagse Wipneus

    Stem saam al daai fieterjasies is heeltemal onnodig.😉

    Groete

  • 50. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 10 : 45

    Knight miskien is ek te oud vir die goed😆

    Groete vir jou ook!!!

  • 51. netjane  |  Desember 19, 2008 om 10 : 46

    My foon is stokoud. Ek is 3 upgrades agter, want ek kan nie besluit of ek my kontrak wil verander nie.

    Ringtone is net ‘n standaard tone en dieselfde vir die sms: piep-piep. Voor ek moes “grootword” was my ringtone die Itchy & Scratchy show van die Simpsons se tune.

  • 52. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 10 : 48

    Daai fieterjasies is wat die Selfone so gou laat oppak en die batterye verniel🙂

  • 53. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 10 : 49

    NJ het jy ‘n kontrak? Nee aarde gaan haal jou nuwe selfoon! Al lê hy nou ook net in ‘n kas en vergaan!!! 🙂

  • 54. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 10 : 53

    Wipneus

    Is al jou aandag net op die blog gevestig?

  • 55. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 03

    HALLO ALMAL

    Fokker, jy moet so ‘n bietjie die aansoekvorm by bly te kenne invul.

    Ridder

    Ons moet jou ook nog leer ken. Kan jy asb die aansoekvorm gaan voltooi?

  • 56. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 05

    Ek sal voor Kersfees ‘n ordentlike ringtone kry.

    Die welcome tone bly, dit jaag darem die hartkloppings op.

    Wip

    Jok jy nou blatant hierso. Ek is nie ‘n sms boffin nie. Daardie 83 smse het ‘n hele aand gevat om te stuur. In antwoord op jou 103 smse.

  • 57. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 11 : 06

    Knight ek is lekker met verlof, dan is dit lekker om te blog.

  • 58. ADRIANA  |  Desember 19, 2008 om 11 : 07

    EK WIL OOK OP VERLOF GAAN!!!!!

  • 59. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 13

    Ekke werk nog een stryk deur, sal nie tou opgooi nie.

    A3
    Ek sal net invul wat ek as nodig vind om in te vul en jou vorm is nie een van hulle nie.👿

  • 60. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 11 : 13

    ♪♫ Adriana is ‘n sms boffin ♪

  • 61. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 11 : 14

    Knight jy vul moes Knight se besonderhede daar in, wie sal weet! 😆

  • 62. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 15

    Drieling

    Jou FB foto is by almal ‘n hit.

  • 63. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 16

    Ridder 🙄

    Dit verklap niks oor die ware jy nie. Suurknol.

  • 64. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 17

    Genade, 83 smse in een uur kan geen mens regkry nie. Dit was nie 1 woord smse nie.

  • 65. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 19

    Ek is net ‘n suurknol as dit by suurpruime kom😡

  • 66. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 24

    Ouma Wip

    Hou asb om ‘n suurpruim te wees sodat Ridder kan ophou om ‘n suurknol te wees.

    Dankie.

  • 67. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 26

    Dis die Spesifiek A3 suurpruim varieteit wat my laat Suurknol word.🙂

  • 68. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 26

    Ek moet seker Fokker voorstel . . . Ek ken hom al baie jare lank. Lank genoeg om alles te kan knoop as hy hier aanjaag.

  • 69. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 28

    Ek het geweet ek het tower kragte, maar ek het nie geweet dit is so sterk nie.

  • 70. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 32

    Dagse Fokker

    JA en vor ek vergeet, my innige simpatie dat jou lewe al so lank gebuk gaan onder Adrie as ‘n kennis.
    😆

  • 71. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 32

    Ek moet my dalk op toor toespits in die toekoms.

  • 72. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 33

    Ridder

    Ek sal in my testament bepaal dat jy die woorde op my grafsteen moet kies.

  • 73. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 11 : 37

    Hello Fokker!!!

    Arme Fokker 😦

  • 74. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 38

    Hier rus die Rissie van alle Rissiepitte .
    Moet niks Plant wat nie Suur moet wees of Brand nie.
    Goed groot gemaak en groot moedsillig geraak
    Juis daaroor twyfel ek of sy nog hier le.
    Dalk reeds besig om die buurman/vrou te versondig.
    👿😈😕🙂

    Daars hy, klaar geskryf.

  • 75. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 41

    WHAHAHAHAHAHAHAHA

    Ek like dit nogal. Herinner hulle net asb om ‘n paar gelaaide selfone saam te begrawe.

    Julle hoef fokker nie jammer te kry nie. Hy sit die terror in terroris.

  • 76. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 47

    Ai tog.

  • 77. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 11 : 49

    Whahahahaaaaaaaaaaaaa ek sou dit nie beter kon doen nie.

  • 78. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 50

    Arme Fokker.

    Dit is seker sy enigste form van selfverdediging teen jou invloed A3😕

  • 79. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 11 : 52

    Ridder

    Vir al wat jy weet was hy die invloed . . . .

  • 80. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 11 : 57

    Onder geen omstandighede sal ek dit glo nie.

  • 81. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 00

    Whahahahahaha

    Ridder

    Jy sal verbaas wees. Teenoor Fokker is ek soos ‘n engeltjie.

  • 82. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 01

    Sug – maar jy is reg. Fokker is nie die invloed nie. Olga is wel.

  • 83. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 12 : 02

    Ek glo dit ook nie:mrgreen: Hierdie is ‘n klein merrie! Ouma weet!!

  • 84. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 12 : 07

    Aan die anderkant is sy groot fun soos ‘n boks smarties, vol fun en kleur!! Niks is ooit boring waar sy is nie ! 😆
    Ten minste weet ons almal waar ons met haar staan. Mens hoef nooit te wonder nie!
    Ons kan baie eerlik en reguit wees met mekaar, die beste eienskappe van ‘n vriendskap.
    Jy hoef nooit te wonder nie!

    Drie hiep hiep hoera’s vir die eienaar van Dorings!!!! Ek hoop nie jy raak weg as jy met verlof gaan nie Adriana. Met wie gaan ons nou skoor soek as jy weg is??? ROFL

  • 85. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 10

    😳

    Drank bly maar ‘n liederlike ding.

  • 86. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 11

    En nee, ek gaan ‘n ogie hou op julle klomp. Netnou verval julle in ‘n gemakzone.

  • 87. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 12 : 12

    Sies Adrie, dis nou eers 12 uur.

  • 88. Wipneus!  |  Desember 19, 2008 om 12 : 12

    whahaha wil jy hê, die vliegtuig is klaar oor

  • 89. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 17

    Ja asseblief. Die dag raak nou lank.

    Ridder

    Dit was nie ek wat gedrink is nie.

  • 90. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 12 : 24

    Ek wonder myself oor daai stelling van nie gedrink nie.

  • 91. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 12 : 25

    As jy nugter is en soveel nonsens aan vang, moet jy liewers nooit drink nie.😕

  • 92. Verons  |  Desember 19, 2008 om 12 : 26

    Helloooo!! Aan die Bloggers!!

    Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om om vir almal wat in my lewe in 2008 was, te sê …….. Hoop 2009 gaan bevange wees.

    • Vir almal aan wie ek beloftes gemaak het en nie na gekom het nie – askies, Dit was nie aspris nie ek sal probeer verbeter in 2009.
    • Vir die van julle vir wie ek ‘n middagete, fliek, ‘n aandjie uit , ens skuld..… eish, ek sal dit ook prober regmaak, Ek sal my skofte op die hoek meer kere moet uitruil.
    • Vir julle wat my ondersteun en laat lag het in my “down” tye …dankie.
    • Vir die met wie ek verskil, geargumenteer en glad nie oor die weg mee gekom het nie, kom ons gaan hou nabetragting en kom met ‘n skoon kop terug …hopelik verbeter ons sienswyse sodat ons mekaar se denke kan hanteer en respekteer!
    •Vir die wat ek seergemaak het…….bewustelik/onbewustelik………..Ek het al jammer gesê maar…………..”Sorry” weer ‘n keer…
    • Vir die wat my in die rug gesteek het……….Dis vergete….. Vergifnis is die beste manier om iemand terug te kry!
    •Vir die wat my teleur gestel het………….wel………..…. Ek moes dit seker van julle verwag het……
    • Aan al my opregte vriende : JULLE IS GREAT!
    • Geluk aan al die nuwe oupa’s en oumas, die wat weer geluk gevind en getrou het……………..Hey hoekom maak julle nie jul eie laat-lammetjies and glipsies nie?? Ek hoop ek word na meer troues toe genooi in 2009!!!!
    Geen begrafnisse nie asseblief maters….. Ek het daarvan genoeg gehad in 2008!!!

    Als in ag geneem was 2008 “after all” nie ‘n te slegte jaar gewees nie ek wens vir julle, jul gesinne en geliefdes ,’n voorspoedige, gesonde , gelukkiger en ryker nuwe jaar toe!
    • En O ja!!……………………………. ‘n baie Geseënde Kersfees ook!

    Mag 2009 die jaar wees waarin ons almal groot hoogtes bereik deur GOD se genade en goedheid.

    Verons xx

  • 93. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 26

    If you like pina coladas . . .

  • 94. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 28

    Verons

    Is jy nou oppad?

    Ridder

    Ek is so mak as ‘n lammetjie as ek drink.

  • 95. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 12 : 29

    Sien weer later

  • 96. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 12 : 32

    Soet wees, Ridder

  • 97. Verons  |  Desember 19, 2008 om 12 : 53

    A3 ja ek probeer al om van 12uur af te loop maar ek kom net nie weg nie!
    Lekker bly almal!

  • 98. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 1 : 37

    Jy alweer alleen A3?

    Ouma Wip jou alleen gelos hmmmmm?😕

  • 99. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 2 : 09

    Ek is alleen gebore.

  • 100. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 2 : 11

    Ek neem aan die winkels het op haar geskree.

  • 101. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 2 : 48

    👿

  • 102. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 2 : 49

    Fok fokkiti fokken fok fok!

  • 103. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 2 : 50

    En somme nog ‘n FOK!

  • 104. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 2 : 52

    Drieling 😯

    En nou???

  • 105. White Knight  |  Desember 19, 2008 om 2 : 55

    En nou?

  • 106. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 2 : 56

    Ridder

    Sy wil eintlik net wys dat sy ook nog lewe.

  • 107. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 3 : 02

    Of is dit nou, gelewe het ?

  • 108. carina  |  Desember 19, 2008 om 3 : 30

    Ai, solank my foon net lui! Ek hou nie van die liedjie ringtones nie – ek verkies ‘n telefoon lui toon. En dis al wat ek verander – die res skeel my min.

  • 109. Wille Kjind Q  |  Desember 19, 2008 om 3 : 33

    Dom stjoepid poephol fokkers! Drol!

  • 110. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 3 : 36

    Carina

    Selfone is beslis nie net gemaak om te lui nie. 😆

  • 111. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 3 : 37

    En in Afrikaans beteken dit?

  • 112. Adrie  |  Desember 19, 2008 om 4 : 15

    En die ousie ignoreer die miesies.

  • 113. andre  |  Desember 19, 2008 om 5 : 38

    vriende die pad daar buite is rof vandag! daar is al van 3 uur af n verkeersophoping allie pad van die hans strydom tot by die lenchen/ou jhb pad kruising en ek dag almal is met vakansie!

  • 114. Pikkie  |  Desember 19, 2008 om 6 : 59

    Ek het nou die oudste goedkoopste foontjie op die mark. Niks kamera, niks polies of truetone… Niks, nada zielts. My Nokia N70 lê innie kas want sy speaker het gegroet en my ander twee selfone lê in ‘n laai want Poppedyn het hulle knoppies uitgebyt. Die ding wat ek nou het, is ook al op sy vierde faceplate… Ek het ‘n wille meisiekind….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: