Muskietejag

Desember 12, 2008 at 5 : 31 92 Kommentaar

Lig af en krul lekker snoesig in my bed op.  Draai op die ander sy om nou regtig lekker te lê.  Klaasvakie doen wat hy moet en dan . . .

SSSZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ       SSSSSZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ

Dit is dan gewoonlik dat ek myself disnis klap.  Dit is die minste, gelukkig is daar een minder muskiet op die aarde.  In die verlede het die res darem die ordentlikheid gehad om hulle gesneuwelde makker te gaan begrawe.  Hulle sou terug geval het en dit sou die einde van die goggas vir die seisoen gewees het.  Helaas!!!

Die ekonomie het ook die muskietgemeenskap op hulle knieë gedwing.  Deesdae is hulle glad nie kieskurig nie.  Elke een wat omkom word met 10 ander vervang.  Jy hoor skoon ‘n simfornie van SSSSZZZZZZZZ en voel of jy in ‘n aerobiese klas is soos jy doodslaan.   Van al die onverwagte oefening raak jy uitgeput aan die slaap.  Net om ‘n paar oomblikke later met die allervreeslike gejeuk wakker te word.  Hulle het wraak geneem.

Skielik onthou jy van jou muskiet weermiddel en jy gaan krap dit uit.  Ongelukkig is dit te laat.  Jou hande jeuk te veel om verder te slaap.  ‘n Weermag is beter as een.  Die muskiete het jou ore aangesit.

Ek hou nie van die idee dat daar giftige chemikalieë in die lug in gepomp word terwyl ek slaap nie.  As dit giftig is vir insekte is dit ook nie goed vir my nie.  Dit beteken ook nie dat ek bereid is om elke aand as Take Aways op te tree nie.  Ek kan seker knoffel eet asof dit uit die mode gaan, ongelukkig gaan die mense met wie ek omgaan dit nie so gedwee aanvaar nie.

Wat is julle raad teen muskiete? 

Wat ‘n wonderlike wêreld sou dit gewees het as muskiete net in laboratoriums bestaan het?  Malaria maak vandag nog meer mense dood as vigs.  En dit is maar een van die siektes wat muskiete oordra.

Blogvraag:  Hoe was die Romeinse Keiser Titus gestraf nadat hy die Jerusalemse Tempel vernietig het?

Blogantwoord:  Olga was reg, Tweety is manlik en was deur Bob Clampett geskep.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Blerrie huiswerk Die derde Sondag van Advent

92 Kommentaar Add your own

  • 1. selma  |  Desember 12, 2008 om 8 : 44

    n Pieringtjie asyn in die kamer weer miskiete af.

  • 2. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 07

    EERSTE!

  • 3. rosalindfranklin  |  Desember 12, 2008 om 9 : 07

    DDT, al wat werk🙂

  • 4. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 11

    Peaceful sleep, tabard, no bug…. You name it, i’ve got it! My fav issi matjies dan die wipes en smeer stok. Die lotion en spuit pas ok mooi in as last minute opsies.

  • 5. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 12

    Die coils wat jy brand moet verban word. Veral as jy kjinners het

  • 6. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 14

    Ek maak eerder 1miljoen mozzies dood voorlat ek krap krap speel.

  • 7. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 16

    GMF

    RF

    Daar is ‘n kwaai tannie wat gek oor Genetika en Wetenskap oor die algemeen is wat op die blogs ronddwaal. Dan praat ek nie eers van daardie kwaai tannie wat in die Boendoes woon nie. Kortliks, hulle skiet my as ek net aan DDT dink vir muskiete.

    Vlermuise is ook ‘n baie goeie oplossing. Dalk moet moet ek vir my so ‘n troeteldiertjie aanskaf.

  • 8. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 17

    Drieling

    Jy jag ook seker lekker in die Mistuin.

    Wanneer kom jy terug?

  • 9. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 18

    Ek moet sê dat die willetuin se mozzies nie die memo gekry het dat ‘n repellent skree MOET NIE STEEK NIE!

  • 10. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 19

    Ons praati oor SONDAG nie. TSK!

  • 11. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 21

    Willes

    Ek se maar eerder niks nie.

  • 12. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 21

    Ek het al twee steke inni willetuin gekry👿

  • 13. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 22

    Is jy nog nie gatvol vir muskiete, olifante en rooibokke nie?

  • 14. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 22

    Meeste steke wat ek nog in 1 jaar gekry het

  • 15. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 23

    EN LEEUS!

  • 16. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 24

    4k die lazyhorse. Ek sta nie mee 4 uur op om die stjoepid ding te ga soeki

  • 17. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 25

    Ek het gister 4 keer leeus gesien

  • 18. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 25

    Willes

    As tannie Roer kom raas, is dit jou skuld.

    He He He

    Ouma is vol weermiddel. Nats se brak het mos op haar kop gepie. Nou is sy vir my kwaad. Vertel dit nou oor.

  • 19. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 27

    As ek ‘n layyhorse sien gat julle my hoor tot da in Pretoria

  • 20. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 27

    Terloops

    Die dieretuin het ‘n leeuhok, waar jy amper gee-poot met ‘n paar leeus kan speel. So naby is hulle.

  • 21. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 28

    Tannie Roer moet ma lekka kom raas. Ek worrie nie

  • 22. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 29

    Ek het gehoor van daai hok. Na die baja leeus gat ek eers volgende jaar wee dieretuin toe

  • 23. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 30

    Ten minste raas sy net.

    Nie soos seker ouvroue met ‘n ossewa nie.

  • 24. Wille Kjind Q  |  Desember 12, 2008 om 9 : 31

    Nee wag… Ek moet ga dux. Eks vrek moeg. Praat more wee

  • 25. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 9 : 31

    Jy sien hoe gaan toi-toi ek in die dieretuin as hulle die ou leeuhokke leeg maak.

    Ek het tog ‘n Okapi gevryf.

  • 26. Wheelbarrow Jack  |  Desember 12, 2008 om 9 : 55

    Sny tamatie in skywe en sit oral neer. Hou sommer tamatieplant in elke vertrek aan. Dit pis nogal die muskiete af.

  • 27. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 12 : 46

    Tamaties? Eish…..

  • 28. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 12 : 52

    A3 se plek is so groot….. Syt net 1 tamatie plant norig:mrgreen:

  • 29. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 14

    Ek hou nie vandag baja van my reëls nie. Ek het die vabond gewaar. Maar helaas…. Ek het net ‘n foto van die bos. Dit het alles so vinnig gebeur😥

  • 30. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 16

    Goeie more almal

    As julle so aangaan is die muskiet een van die dae n bedreigde spesie.

  • 31. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 16

    Hallo daar willes

  • 32. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 18

    Maak soos ek , drink prozac en antidepressante , daai muskiet se snawel word slap as hy net naby jou kom

  • 33. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 19

    4k hom! Ek gat nie langer agter sy gat aanry nie. As ek hom inni hande kry gat ek anyway die kolle van hom af bliksem. Hy sal net strepe oor het as ek kla het met hom!

  • 34. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 20

    Klip!

  • 35. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 21

    Jou lanklaas raak gelees. More:mrgreen:

  • 36. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 22

    Bier werk ook vir muskiete , as hulle my byt raak hulle so getrek hulle hou sommer party op hulle eie

  • 37. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 23

    As ek net verdwyn moet jy weet ek is tussen kampe wa da nie sein issi

  • 38. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 24

    Hoe lyk die weer ?? hoop jy het n lekker tyd in die wille tuin.

    Ek het lank laas so hard gewerk sos die week wat verby is , gelukkig nog net more dan kan ek weer n bietjie rondhang

  • 39. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 25

    Rum en garlic werk net so lekka😉

  • 40. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 25

    Solank jy net iets sien wat die moeite werd is

  • 41. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 27

    Ons het lekka reën gekry. 2 aande in ‘n ry

  • 42. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 29

    Ek wil vir die volgende jaar nie mee leeus sien nie. Daas nou seke meer leeus as bokke en ollies saam

  • 43. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 30

    Waterbokke is ok nou volop

  • 44. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 31

    En die renosters het ook verdubbel

  • 45. Wille Kjind Q  |  Desember 13, 2008 om 7 : 33

    Daas minner as 200 lazyhorses in die hele tamaie willetuin

  • 46. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 34

    MOSQUITO: An insect that makes you like flies better.

  • 47. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 37

    Beelzebug: (n.) Satan in the form of a mosquito that gets into your bedroom at 3 in the morning and cannot be cast out.

  • 48. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 56

    Mosquito repellents don’t repel. They hide you. The spray blocks the mosquito’s sensors so they don’t know you’re there.

  • 49. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 58

    Mega Byte – What mosquitoes at the lake do

  • 50. Klip  |  Desember 13, 2008 om 7 : 58

    Byte – What mosquitoes do
    Bit – What mosquitoes did

  • 51. Klip  |  Desember 13, 2008 om 8 : 00

    Why didn’t Noah swat those two mosquitoes?

  • 52. Wipneus!  |  Desember 13, 2008 om 8 : 26

    Ek haat muskiete want ek is allergies vir hulle. Ek slaan knoppe en bulte uit as die goed my kou!
    Hier by ons is dit altyd muskiete jag….jou vabond wag ek sal jou kry van jou gaan net ‘n bloedkol bly:mrgreen:

    Nee ek hou nie van daardie goed wat jy op jou smeer nie! Ek gebruik deesdae daardie “geen reuk” spuitgoed.

    Dit help natuurlik nie dat my hele tuin vol damme is nie. Ideale plek vir muskiete!
    Lekker dag almal!!🙂

  • 53. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 12 : 39

    Hallo

  • 54. Klip  |  Desember 13, 2008 om 2 : 01

    A3 hoezit???

  • 55. Klip  |  Desember 13, 2008 om 2 : 03

    Ek is besig met n broei program vir muskiete.

  • 56. White Knight  |  Desember 13, 2008 om 2 : 03

    Dagse

    Slaap julle almal?

  • 57. Klip  |  Desember 13, 2008 om 2 : 04

    Die arme spesie is ook maar lekker bang om aids te kry, so hulle byt net “veilige” mense

  • 58. Klip  |  Desember 13, 2008 om 2 : 05

    W K , ek sit maar hier by die werk en ossies bou

  • 59. White Knight  |  Desember 13, 2008 om 2 : 09

    Hoekom werk? Werk jy in ‘n Osbou fabriek😆

  • 60. White Knight  |  Desember 13, 2008 om 2 : 12

    Ekke werk ook, maar gaan binnekort klaarmaak.

  • 61. White Knight  |  Desember 13, 2008 om 2 : 15

    Wel ek sal julle weer gewaar op ‘n ander dag.

  • 62. Lola  |  Desember 13, 2008 om 3 : 52

    Miskiet miskien, maar die vabond steel altyd raak. My raad? Sit die lig af. Dan dink hulle niemand is tuis. He, he. Miskiet matjie. Elke aand in die masjientjie. Tabbard stif aansmeer as jy uitgaan.

  • 63. Olga  |  Desember 13, 2008 om 4 : 30

    Hey, hey. My fone is in vir repairs. Nou is ek gestrand. Dink ek moet met kersvader gesels. Dalk sal hy my wens laat waar word.

  • 64. Olga  |  Desember 13, 2008 om 4 : 32

    Raad teen miskiete? Ek stem sit die lig af. Dalk dink hulle almal is uit. As hulle jou klaar gesteek het, drink so knippie koeksoda. Dit help nogal vir die gejeuk.

  • 65. Olga  |  Desember 13, 2008 om 4 : 35

    Liewe kersvader. Ek was baie soet die jaar. Ek was nie in die hof, tronk, detox tank of verbeteringskool nie. Kan ek asb wireless internet kry?

  • 66. Olga  |  Desember 13, 2008 om 4 : 37

    O, ja. Hoe kon ek vergeet het? Kersvader en groot ASSEBLIEF vars skoon water elke keer as ek die kraan oopdraai.

  • 67. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 4 : 51

    Olga

    Dalk moet jy vir asdl smeek.

  • 68. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 4 : 53

    Ek soek net n Harley. Selfs al is dit n kleintjie.

  • 69. Kersvader  |  Desember 13, 2008 om 5 : 20

    Olga. In jou valley is daar nog nie 3g nie, my kind. Wat gaan jy daar met adsl maak? Op die kaggelrak sit en elke dag afstof? Ek sal vir jou n brug bou. Jy moet dan net self daaroor kom. Ho ho ho ho ho ho!!! Rudolph, prancer, gideeup.

  • 70. Olga  |  Desember 13, 2008 om 5 : 23

    Tjk. Sy pens is tog baie groter as myne.👿

  • 71. Olga  |  Desember 13, 2008 om 5 : 24

    😡

  • 72. Olga  |  Desember 13, 2008 om 5 : 25

    :crying:

  • 73. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 5 : 27

    Olga

    Dit is net cry

  • 74. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 5 : 28

    Vra Kersvader vir n nuwe huis

  • 75. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 5 : 35

    Olga

    ADSL is soos n kabel wat hulle vir jou insit. Jy het nie n huisfoon daarvoor nodig nie. Neotel is nog nie in jou omgewing nie.

  • 76. Klip  |  Desember 13, 2008 om 6 : 11

    Ek soek ook 3g by die huis , want niemand luister as ek praat nie

  • 77. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 6 : 20

    Klip

    Opera mini op jou sel werk net so goed!

    Download dit by http://www.operamini.com

  • 78. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 02

    😥

  • 79. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 05

    Dankie juf annie. Waar gaan hulle die kabel by my insit?
    My neus?
    My oor?
    My nee, dis eens te erg. Wats fout met my huis?

  • 80. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 07

    Toe was al vanjaar se aspirant mej werelds weer sulke stokkie inrekte. Almal jones. All cloth and bones.

  • 81. Adrie  |  Desember 13, 2008 om 7 : 14

    Niks nie, my liewe Olga.🙄 Net die pad en die feit dat daar nie 3G of HSDPA is nie. Ook nie water nie en krag kan nogal n rumour wees.

    Die gevreetjie is roll. Probeer ook shock en oops

  • 82. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 22

    😯 😳 :scrowl:

  • 83. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 24

    Hsdpa en 3g for that matter is ook net rumours in die dorp hoor.

  • 84. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 27

    😡 yeeeeeaaaaahhhhh!!!! My comment is awaiting moderation. Go olga! Go olga!! Go olga!!!

  • 85. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 32

    Sjym, toe het mej s.a. Se gesigsuitdrukking my aan miss texas van di fliek miss congeniality laat dink toe haar naam nid uitgeroep was nie.

  • 86. Olga  |  Desember 13, 2008 om 7 : 36

    Rusty kat is alweer te slim vir sy eie goed. Dis nou al 2de dag dat sy kos bly staan. Ontwurmpil en vleis met sy gunsteling maas. Maar die helsem weet die verpoeierde pil is daar in en nou wil hy dit nie vreet nie.

  • 87. Ou elias  |  Desember 13, 2008 om 7 : 59

    Poes op pale is wat die agbare deelnemertjies was.

  • 88. Olga  |  Desember 13, 2008 om 8 : 04

    😯 ou oliejas, eijei, jy moet dat ouma wip jou hoor.

  • 89. Ou elias  |  Desember 13, 2008 om 8 : 11

    Wat kan sy nogal doen?

  • 90. Ou elias  |  Desember 13, 2008 om 8 : 13

    Huh? Toe se. Ek wil hoor.

  • 91. Ou elias  |  Desember 13, 2008 om 8 : 17

    Het nogal so gedink.

  • 92. Olga  |  Desember 13, 2008 om 8 : 25

    😯 is jy wragtig tot denke in staat?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: