Blerrie huiswerk

Desember 11, 2008 at 9 : 33 330 Kommentaar

Ek sal maar met die ou mense begin.  Wipneus het die volgende toets uitgedeel, wat ek beslis nie gaan vertaal nie.  Sy betaal my nie om dit te vertaal nie.

1. Wrapping paper or gift bags?
Geskenk papier – ek laat die liefdadigheids toedraaiers alles toe draai.  As ek self moet toedraai, kry ek ‘n geskenksak.

2. Real tree of artificial?
Ek het nie my eie boom nie, maar die kunsbome mors nie.

3. When do you put up the tree?
By die huis sit ons dit die 15 Desember op.  Ek is verantwoordelik vir die engel.  Die engel wag tot ek by die huis kom om op die boom te kom.

4. When do you take it down?
Na Nuwejaar.

5. Do you like eggnog?
Ken dit nie.

6. Favorite gift received as a child??
Moet my bergfiets wees.

7. Hardest person to buy for?
My ma, sy is met niks tevrede nie.

8. Easiest person to buy for?
Ek, ek weet gewoonlik wat ek soek.  Ja, ek draai dit ook soms toe en sit dit onder die boom.

9. Do you have a nativity scene?
Nee

10. Mail or email cards?
Beide

11. Worst Christmas gift ever received?
Nie waaraan ek nou kan dink nie.

12. Favorite Christmas Movie?
Mamma Mia tel sommer ook as ‘n Krismis fliek.  He he he

13. When do you start shopping for Christmas?
Iewers na die 16de.  Ek hou van die Kersfees vibe.

14. Have you ever recycled a Christmas present?
Nee

15. Favorite thing to eat at Christmas?
Hoenderslaai.

16. Lights on the tree?
Natuurlik, wat is ‘n boom sonder ligte?

17. Favorite Christmas song?
Baie, kom ons se maar Hark the herald angels sing.

18. Travel at Christmas or stay home?
Reis tussen my huise, maar Kersfees is ‘n familiefees.

19. Can you name all Santas reindeer?

Dasher, Dancer, Prancer, Vixen, Comet, Cupid, Donner, Blitzen en Rudolph  – Ek vertrou maar vir Ouma Wip


20. An angel or a star on the tree top?
Engel. 

21. Open the presents Christmas Eve or morning?
Kersoggend.  Ideaal gaan ‘n mens kerk Oukersaand, gaan slaap en maak dan die geskenke op.

22. Most annoying thing about this time of year?
Feestelike mishandeling

23. Favorite ornament theme or color?
Bome, liggies en Groen en goud. 

24. Favorite for Christmas dinner???
My ma se spyskaart – Gammon, bees, hoenderslaai en slaaie.  Met koekies en natuurlik poeding.

25. What do you want for Christmas this year?

Dieselfde as elke jaar, ‘n Harley Davidson.

Aangesien Bottertjie dink sy is so sterk, moet ek haar tag.  En almal wat hier kuier en sommer vir Xanika ook.

Ek moet Pikkie se huiswerk ook doen.  Ek gaan my nou nie juis aan die reëls steur nie.  Grrr en sy weet hoe voel ek oor my privaatheid.  Nogal moeilik om 6 goed uit te krap wat nie te veel weggee nie.

  1. Ek het ‘n Britney Spears CD, ek het dit self gekoop en ek hou nogal daarvan.
  2. Ek kon op ‘n stadium 1500 opsitte op een slag doen.  Dit was in die tyd wat ek ‘n giminstruktrise was. 
  3. Ek is ‘n goeie dief, regtig.
  4. Ek gaan fliek onder geen omstandighede op ‘n Sondag nie.
  5. Ek het op ‘n stadium ‘n katkissasieklas gehad.  Ek het dit nogal geniet ook.
  6. Ek het meer skool gegaan as ander kinders.  In my 12 jaar op skool, was ek nie een dag afwesig nie.  Ek kan dit bewys.

Ek deel dan ook die huiswerk aan al die Dorings uit.  Vertel ons 6 goed van jouself wat min mense weet.

Blogvraag:  Is Tweety ‘n sit of ‘n staan?  Wie is Tweety se skepper?

Blogantwoord:  Olga was reg met Dr Clifford Nxomani.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Rus in Urbe Muskietejag

330 Kommentaar Add your own

  • 1. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 13

    Bye Knight! tot weersiens…

  • 2. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 14

    Skree van die dak af

    Maar Ouma, Oom Ridder het begin.

    En ‘n fetus is ‘n ongebore baba. Ek kon gese het kak en pis.

  • 3. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 14

    Klein merrie klim af daar.

    Ouma het nou net ‘n remote control gewen van homemark! 😆

  • 4. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 16

    O help my, wat gaan ek met jou doen! Ouma skud haar koppie dat jy net grys hare sien vlieg!

  • 5. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 17

    Ouma staan op om die rooi peper te gaan haal! As mens nie wil hoor nie moet jy voel! Siesa die tale is te vreeslik😯

  • 6. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 17

    My met die Remote control gooi?

    Die honde kort juis iets om aan te kou.

  • 7. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 19

    Ek het niks eers gedoen nie. Ek is besig om te keer dat Maxine nie van die dak afval nie. Nats vermoor my as haar hond iets oorkom.

  • 8. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 26

    Bring Nats se hond hier! Jy weet mos die hond het hoogte vrees! Alla mapstieks!

  • 9. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 32

    Aikona

    Dan word ek met die kierie geslaan vir my moeite. Ek en Maxine bly net hier.

    Gooi asb net gou biltong op.

  • 10. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 38

    Geen biltong!!! Niks nadda! Stout kinders kry nie eers water nie.

  • 11. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 39

    Maar Ouma

    Dit is vir honde. Hulle is babatjies. Ek kan hulle nie Kapokkie-Doppies voer nie.

  • 12. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 41

    Nou klim af en kom haal dit self!!! Ouma swaai ‘n lekker groot stuk biltong in die lug rond om Adrie lus te maak!

  • 13. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 44

    Ek is nie lus nie. Die honde is.

    GRRRRRR

  • 14. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 47

    Hou op grrr, ek het nou nog koors van jou vorige ge-grrrrr

  • 15. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 49

    Okay

    NJRRRRRRRR

  • 16. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 51

    Soek ouma ook ‘n Kapokkie-Doppie?

  • 17. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 53

    Wat is ‘n kapokkie-doppie, dit klink soos drank. Ouma drink nie!

  • 18. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 3 : 56

    Ons vind nog uit wat ‘n Kapokkie-Doppie is, maar dit is lekker.

  • 19. OUMA ROSIE  |  Desember 12, 2008 om 3 : 58

    Ag nee sies man mens kan mos nie enige ding eet nie!

  • 20. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 4 : 01

    Huh

    Ek het niks nou geeet nie. Ouma kan my nie verantwoordelik hou vir wat die honde doen nie.

  • 21. OUMA DORING  |  Desember 12, 2008 om 4 : 02

    Nou kyk na die honde! Jy hou vir jou vandag stok onnosel!

  • 22. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 4 : 05

    Dit is nou nie nodig om beledigend te raak nie.

    Hulle is nog babas. Hulle moet nog alles beproef.

    Koes daar, Fiela wil pie.

  • 23. OUMA DORING  |  Desember 12, 2008 om 4 : 06

    Ag nee sies, sit vir die hond ‘n doek aan! Beproef of bepoef???

  • 24. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 4 : 07

    He He He

    Altwee

    Ongelukkig het ek nie doeke hierbo nie. Koes gou weer, dit is Maxine se beurt.

  • 25. OUMA DORING  |  Desember 12, 2008 om 4 : 10

    Right hier wip Ouma haar nou vreeslik, haar boudjies spring 4 duim in die lug in! Waar het jy nou gehoor honde pp van die dak af op ‘n oumens!

    Sy gaan kamer toe en slaan die deur ekstra hard toe!

  • 26. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 4 : 13

    Ai tog

    Ek het mos gese koes. As hulle op die dak pie, gaan ons daarin gly en ons nekke breek.

    Wat dan?

  • 27. Adrie  |  Desember 12, 2008 om 4 : 13

    Ouma

    Kom terug!!!!

    Dit was nie aspris nie. Ek belowe.

  • 28. Pikkelik  |  Desember 12, 2008 om 8 : 53

    ROFLMAO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Goede Kriek, ek het lanklaas so lekker gelag!!!!! Whahahahahaha!!!!!!!!!!!! Ek hou my maag vas met die een hand en my stoel met my ander een anders meor ek nog hier af……… 😆 😆 😆 😆

  • 29. Pikkelik  |  Desember 12, 2008 om 8 : 54

    Moderation, poderation, kotseration….

  • 30. 25 Christmas questions « Xanika se Blog  |  Desember 11, 2009 om 3 : 45

    […] laat as nooit – Adrie van Dorings en soms rose het al op 11 Desember 2008  die volgende toets uitgedeel, wat ek eers na Kersfees van uitgevind […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: