Verkrag, wat nou?

Desember 8, 2008 at 5 : 59 214 Kommentaar

Glo dit of nie, die feestyd is ‘n baie gewilde tyd vir verkragtings.  Een van die redes is die groter hoeveelhede drank wat gebruik word.  Vir enige man wat dalk nou hulle oë rol:  Meneer, jy kan ook verkrag word.  Hetsy deur ‘n man of ‘n vrou.  Dus kan jy ook hier lees, terwyl jy bid dat dit nooit met jou moet gebeur nie.  

Verkragting se definisie het onlangs verander.  In kort gestel, enige gedwonge penetrasie in enige gat is nou verkragting.  Voorheen was penetrasie in die mond of anus as onsedelike aanranding gesien wat ‘n ligter vonnis gekry het. 

Dit is glad nie ‘n aangename gedagte nie, maar ‘n mens moet darem weet wat jou te doen staan as jy verkrag word.  Wat sake vererger is dat die gemeenskap of selfs die polisie nie juis simpatiek is oor verkragtings nie.  In baie gevalle word die skuld voor die vrou / man se deur gelê, al was hulle die slagoffers.  Verkragting is nie ‘n seksuele daad nie.  Verkragting is ‘n magspel, dit gaan daaroor om die slagoffer te verkleineer en te domineer.  Dit is ‘n geweldsdaad en het niks te doen met liefde of lus nie. 

Die eerste stap is om jou so gou as moontlik na veiligheid te haas.  Dit is ‘n goeie idee om ‘n familielid of vriend te kry om jou by te staan.  Wat jy ookal doen, MOET NIE bad, hande was of ander klere aantrek nie.  Belangrike getuienis kan sodoende vernietig word.  Gaan so gou as moontlik na ‘n hospitaal of distriksgeneesheer toe.  Enige dokter is nie goed genoeg nie, aangesien almal nie opgelei is om die bewyse intesamel nie.   Die dokter moet vir HIV en ander seksueel oordraagbare siektes toets.  Die dokter behoort ook noodvoorbehoeding, antibiotika en antiretrovirale middels toe te dien.. 

Jy kan ook kies om eerste polisie toe te gaan, waar jy daarop kan aandring om met ‘n vroulike amptenaar in privaatheid te praat.  Die polisie sal jou nou ‘n distriksgeneesheer verwys as jy nog nie self daar was nie.  Die SAPD is gedwing om die verkragtingssyfer te verlaag en een manier is om minder sake te aanvaar.  Wat snert is.   Die polisie kan jou nie self ondersoek nie, hulle is nie daarvoor opgelei nie. 

Jy het die keuse om die saak net aan te meld of om formeel ‘n klag te lê.  In die eerste geval moet hulle dit in die voorvalle boek aanteken en jou ‘n OB nommer gee.  As jy formeel ‘n klag wil lê, moet hulle jou die toepaslike verwysingsnommer gee.  Jy kan ook later ‘n klag lê, alhoewel dit nie aanbeveel word nie.  Hoe langer jy neem, hoe meer bewyse kan verlore raak.

As jy ‘n klag wil lê, moet jy die volgende ingedagte hou.  Jy mag versoek dat die polisie jou verklaring by jou huis kom neem.  Jy moet in die kleinste besonderhede alles vertel wat met jou gebeur het, insluitende of jy gedrink het en of jy enige dwelms gebruik het.  Die polisie sal ‘n kort verklaring neem as jy baie ontsteld is en ‘n langer een later.  Jy mag die verklaring in jou moedertaal aflê en maak seker dat alles juis is voordat jy teken.  Die hof sal enige veranderinge nadat jy geteken het betwis.  Jy mag ‘n afskrif van jou verklaring kry. 

Nadat jou verkragter gearresteer is, sal jy hom moet uitken.  Jy hoef nie aan hom/haar te raak nie.  Die moontlikheid is groot dat hy of sy op borg vrygelaat sal word.  Borg kan in die volgende gevalle teen gestaan word.

  • Hy het jou meer as een keer verkrag.
  • Hy was deel van ‘n groep wat jou verkrag het.
  • Daar is meer as twee verkragsake teen hom.
  • Hy het geweet hy is HIV positief of het vigs
  • Die slagoffer is onder 16 of is verstandelik of liggaamlik gestremd
  • Die slagoffer is ernstig beseer tydens die verkragting.

Baie mense sukkel met skuldgevoelens na die verkragting.  Dit word veroorsaak deur die liggaam se reaksie op die verkragting.  Die slagoffer voel verkul juis omdat sy of haar liggaam saamgespeel het.  Dit is net een van die redes hoekom professionele hulp na ‘n verkragting van groot waarde is.  Die verkragting gaan waarskynlik met sy daad wegkom.  Jy is dit aan jouself verskuldig om die verkragting so gou as moontlik te verwerk en met jou lewe aan te gaan. 

Vergeet daarvan om ‘n slagoffer te bly, word ‘n oorwinnaar. 

Blogvraag:  Dit is ek, Anna is deur Elbie Lotter geskryf.  Wat is Elbie Lotter se regte naam?

Blogantwoord:  Olga was reg met Henry Cole.

Meningspeiling:  Antwoord asseblief, al rooflees jy net. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hoekom juis dan 25 Desember? Drie, nee vier dinge

214 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 2 : 30

    Annermerrie

    Persoonlik dink ek dit is ‘n minderwaardigsheidgevoel. Niks meer en niks minder nie.

  • 2. Zoekoe  |  Desember 9, 2008 om 2 : 30

    Ooooooe Ek sien, maar wat laat jou dink ons eet daai chemiese kocktails?

  • 3. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 2 : 31

    En hoekom op aarde moet jy so ver swem?

    Ek dog jy het jou liksens😉

  • 4. Nats  |  Desember 9, 2008 om 2 : 37

    Adrie
    Wie ek? Nee nooit!!
    Ek het die ou op CCTV kamera gesien wat goed gesteel het – hy het die volgende dag terug gekom en toe kon mens hom mooi sien… ons moes ‘n polygraph doen om seker te maak voor ons hom net aan kla.

    Aventer
    Ja nee om so iets te doen moet mens nie lekker wees nie.

  • 5. Johan Swarts  |  Desember 9, 2008 om 2 : 38

    Eish, dis aaklig as iemand verkrag word. Ek het vriendinne wat daardeur is en hulle is eenvoudig net nie weer dieselfde mense nie. Baie dankie vir hierdie inskrywing en die raad wat jy gee. As dit iemand red, was dit die moeite werd.

  • 6. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 2 : 40

    Johan

    Dit is iets wat ‘n mens baie moeilik verwerk. Dit is in my oe erger as die dood.

    Ek hoop dit help iemand, maar ek hoop meer dat dit vir almal wat hier lees iets is wat hulle nooit gaan nodig kry nie.

  • 7. Nats  |  Desember 9, 2008 om 2 : 48

    Adrie
    Ja nee kom ons hoop niemand van ons het dit ooit nodig nie.

    Johan Swarts
    Jammer om dit te hoor – seker moeilik om by hulle te staan deur die moeilike tyd want jy weet nie wat om te sê en doen nie! Ek weet ek sal nie weet wat om te doen nie!

  • 8. Klip  |  Desember 9, 2008 om 2 : 50

    Askuus , ek is al weer agter

    A3 sover is ek veronderstel om kersdag af te wees , soos wat ek veronderstel is om vandag ook af te gewees het. Hulle het my nou net gevra of ek more ook sal werk , so ek kla nie dis alles teen dubbel tyd.

  • 9. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 2 : 50

    Nats

    Dit is nogal skokkend om van so iets te hoor. Al het dit jare terug met ‘n girl gebeur.

    Het jy daardie vrou by sisters gehoor wat haar ervaring gedeel het?

  • 10. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 2 : 52

    Klip

    Gaan jy jou dubbeltyd met ons deel?

    As ‘n mens op Kersdag moet werk, moet jy eindlik 10 keer jou tyd kry.

  • 11. Klip  |  Desember 9, 2008 om 2 : 52

    Fred was unfortunate enough to be hit by a 10-ton truck and landed up in hospital in intensive care. His best friend Morris came to visit him.

    Fred struggles to tell Morris, “My wife Sally visits me three times a day.
    She’s so good to me. Every day, she reads to me at the bedside.”

    “What does she read?”

    “My life insurance policy.”

  • 12. Klip  |  Desember 9, 2008 om 2 : 54

    Walking down main street in a *very* rural West Virginia town, two local men met a Catholic nun who’s arm was in a sling. “What’s wrong with your arm, sister?” asked one local bubba.

    “It’s broken in three places,” the nun replied.

    “How did it happen?” asked the second West Virginian, now wide eyed.

    “I slipped in a bathtub,” answered the nun.

    After leaving, the first local man asked the other, “Bubba, what’s a bathtub?”

    “Heck, I don’t know,” said his friend, “I ain’t no Catholic!”

  • 13. Klip  |  Desember 9, 2008 om 2 : 57

    A3 ek sukkel nog om laas jaar se bonus te spend.

    Enige iemand vir n shooter??, dis op my ….

  • 14. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 02

    Klip

    Dit beter wees met kersies binne in. Al eet ek nie kersies nie, wil ek net vir almal wys hoe vinnig kan ‘n skerp tong ‘n stam knoop.

  • 15. Nats  |  Desember 9, 2008 om 3 : 06

    Adrie
    Nope… seker toe ons al gery het. Wat het sy gesê?

    Klip
    Jy kry nie tyd om jou geld te spend nie want jy werk die heeltyd!! Jy moet daai geld vir my en Adrie gee… ons sal jou wys hoe om te multi task!😉

  • 16. Zoekoe  |  Desember 9, 2008 om 3 : 07

    Klip, as jy sukkel, moet jy my net sê, ek weet hoe om dit te spend, ek is ‘n expert daarmee !!!!

  • 17. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 07

    Discoveries…

    Man discovered weapons, invented hunting.
    Woman discovered hunting, invented furs.

    Man discovered colors, invented painting.
    Woman discovered painting, invented make-up.

    Man discovered speech, invented conversation.
    Woman discovered conversation, invented gossip.

    Man discovered agriculture, invented food.
    Woman discovered food, invented diet.

    Man discovered friendship, invented love.
    Woman discovered love, invented marriage.

    Man discovered trade, invented money.
    Woman discovered money, man has never recovered.

  • 18. Zoekoe  |  Desember 9, 2008 om 3 : 08

    Ek spend maandeliks twee maal meer as wat ek verdien . . . 😛

  • 19. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 10

    Nats

    Ek sekondeer jou gedagte. As ons REGTIG sukkel, kan ons vir Ouma saamvat vir morele ondersteuning.

    Ek kan nie die girl se presiese woorde onthou nie, maar dit was iets van bou ‘n brug en kom daar oor. Sy het ;n mooi stem gehad.

  • 20. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 12

    Zoeks

    Wat gaan jy doen wanneer jy die dag trou? 😯

  • 21. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 13

    Ek soek ook net tyd om a paar rand te spend , maar gelukkig dra mev Klip die broek in die huis, en sy het kort armpies en daai broek het diep sakke.

  • 22. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 16

    Geen probleem, Klip

    My arms is lank en my tweeling se arms is ook.

  • 23. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 17

    Zoekoe , miskien die eerste ding voor jy trou …..is om n sielkundige te sien . Geniet jou vryheid.

  • 24. Nats  |  Desember 9, 2008 om 3 : 18

    Adrie
    Ek was darem nog nie in so situasie nie – maar mens is sterk, en ek glo jy kan oor alles kom wat jou pad kruis.

    Ek kyk nou die dag Egoli (laaaank laas gekyk) en Audrey is nou nog vas in haar woonstel te bang om uit te gaan… sy was deur haar man in daai huis geslaan, mens sal dink sy wil da weg kom!! Maar nee sy bly en is te bang vir die buite wereld.

    Weird.

  • 25. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 20

    A3 , n mens koop mos nie n koei as jy die melk verniet kry nie❓

  • 26. Zoekoe  |  Desember 9, 2008 om 3 : 20

    Ek trou? he he he he he he he LMFGA 😆

  • 27. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 21

    A little girl asked her father, ‘How did the human race appear?’

    The father answered, ‘God made Adam and Eve and they had children and so was all mankind made.’

    Two days later the girl asked her mother the same question.

    The mother answered, ‘Many years ago there were monkeys from which the human race evolved.’

    The confused girl returned to her father and said, ‘Dad how is it possible that you told me the human race was created by God, and Mom said they developed from monkeys?’

    The father answered, ‘Well, dear, it is very simple. I told you about my side of the family and your mother told you about hers.’

  • 28. Zoekoe  |  Desember 9, 2008 om 3 : 22

    😆

  • 29. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 23

    Wat het koeie met die prys van eiers te maak?

  • 30. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 25

    Tweeling

    Het jy al Alison’s se storie gelees?

  • 31. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 26

    Ek bedoel hoekom moet jy n hoender koop as jy die eiers verniet kry.

  • 32. Nats  |  Desember 9, 2008 om 3 : 27

    Klip
    Dis presies hoe ons vrouens voel… hoekom moet ons die hele vark koop as ons net die sausage soek❓

  • 33. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 28

    Ten Commandments of Marriage …

    Commandment 1:
    Marriages are made in heaven. But so again, are thunder and lightning…

    Commandment 2:
    If you want your wife to listen and pay strict attention to every
    word you say, talk in your sleep…

    Commandment 3:
    Marriage is grand — and divorce is at least 100 grand!

    Commandment 4:
    Married life is very frustrating. In the first year of marriage, the
    man speaks and the woman listens. In the second year, the woman speaks and the man listens. In the third year, they both speak and the neighbors listen…

    Commandment 5:
    When a man opens the door of his car for his wife, you can be sure of one thing: Either the car is new or the wife is…

    Commandment 6:
    Marriage is when a man and woman become as one; the trouble starts when they try to decide which one…

    Commandment 7:
    Before marriage, a man will lie awake all night thinking about
    something you say. After marriage, he will fall asleep before you finish…

    Commandment 8:
    Every man wants a wife who is beautiful, understanding, economical, and a good cook. But the law allows only one wife…

    Commandment 9:
    Marriage and love are purely matter of chemistry. That is why wife treats husband like toxic waste…

    Commandment 10:
    A man is incomplete until he is married. After that, he is finished…

  • 34. Klip  |  Desember 9, 2008 om 3 : 29

    Alle mans is soos goeie winkel wors , selfs die beste het n bietjie vark in

  • 35. Nats  |  Desember 9, 2008 om 3 : 30

    Adrie
    Nee, as ek aan die regte persoon dink.
    Alison – daai vrou wie se keel afgesny was? En sy het dit toe oorleef en hulp gaan soek?

  • 36. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 33

    Die einste sy.

    Hulp het haar amper dood gery.

    Nats

    Ek sal vir jou ‘n string boeke moet gee om te lees.

  • 37. Nats  |  Desember 9, 2008 om 3 : 39

    Adrie
    Ek sal daai boek moet kry!! Da is lewe na die “dood”!

    NWT – moet gou so paar dinge doen.

  • 38. aventer  |  Desember 9, 2008 om 3 : 49

    dis lekker om so ver te swem…jy oefen, voel goed, verloor gewig EN tan…

    Wie wil nou meer as dit he??

    Bestuur is anyway over rated…petrol kos geld.

    En dis nou nie juis iets wat ek het nie. Dis net lekker om te weet ek kan ry as ek rerig wil, bygese as die kar beskikbaar is…

  • 39. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 3 : 51

    Annermerrie

    Het jy dan nie 2 gesonde voete nie?

  • 40. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 12

    Gelukkig is daar nie spietkops in die swembad nie, en dis lekkerder om te dryf as om te loop

  • 41. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 17

    A retired Italian wine maker went to the village church to make his confession for the first time in many decades. When the priest slid open the panel in the confessional, the man said, “Father, during World War II, a beautiful woman knocked on my door and asked me to hide her from the enemy. I hid her in my attic.”

    The priest replied, “That was a wonderful thing you did, my son! You have no need to confess it.”

    “It’s worse than that, Father,” he continued. “She quickly started to repay me with sexual favours.”

    “People in wartime sometimes act in ways they wouldn’t under normal conditions. If you are truly sorry for your actions, you are forgiven.”

    “Thank you, Father. That’s a great load off my mind. May I ask a question?”

    “What, my son?”

    “Should I tell her the war is over?”

  • 42. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 19

    PG vir die volgende posting

  • 43. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 20

    Recently a man had to go to the hospital to have his wedding ring cut off from his willy after his mistress found the ring in his pants pocket and got so mad at him she stuck it on him while he was asleep.

    I don’t know what’s worse:

    1) Having your mistress find out you’re married.

    2) Explaining to your wife how your wedding ring got on your willy.

    3) Or finding out your willy fits through your wedding ring.

  • 44. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 4 : 23

    Klip

    Ek sien jy het onlangs weer baie eposse gekry.

  • 45. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 32

    A3 niemand stuur vir my e-posse nie ….. 😥

  • 46. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 32

    Ek dink ook maar net aan die rooflesers wat nie wil post nie , dan het hulle darem iets om te lees elke keer as hulle refresh

  • 47. ADRIANA  |  Desember 9, 2008 om 4 : 34

    Klip

    Werp jou brood op die water en dit kom terug na jou toe.

  • 48. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 35

    A couple had only been married for two weeks. The husband, although very much in love, couldn’t wait to go out on the town and party with his old buddies.

    So, he said to his new wife, “Honey, I’ll be right back.”

    Where are you going, Coochy Coo?” asked the wife.

    “I’m going to the bar, Pretty Face. I’m going to have a beer.”

    The wife said, “You want a beer, my love?” She opened the door to the refrigerator and showed him 25 different kinds of beer, brands from 12 different countries: Germany, Holland, Japan, India, etc.

    The husband didn’t know what to do, and the only thing that he could think of saying was, “Yes, Lollipop…but at the bar…you know…they have frozen glasses… ”

    He didn’t get to finish the sentence, because the wife interrupted him by saying, “You want a frozen glass, Puppy Face?”

    She took a huge beer mug out of the freezer, so frozen that she was getting chills just holding it.

    The husband, looking a bit pale, said, “Yes, Tootsie Roll, but at the bar they have those hors d’oeuvres that are really delicious…I won’t be long.
    I’ll be right back. I promise. OK?”

    “You want hors d’oeuvres, Poochie h?” She opened the oven and took out 5 dishes of different hors d’oeuvres: chicken wings, pigs in blankets, mushroom caps, and pork strips.

    “But my sweet honey…at the bar….you know there’s swearing, dirty words and all that…”

    “You want dirty words, Cutie Pie? …..

    “LISTEN UP D*CKHEAD! SIT DOWN, SHUT THE F**K UP, DRINK YOUR DAMN BEER IN YOUR DAMN FROZEN MUG, AND EAT YOUR F**KIN’ HORS D’OEUVRES BECAUSE YOUR MARRIED ASS ISN’T GOING TO A F**KIN’ BAR! THAT SH*IT IS OVER…GOT IT,A**HOLE?”

    ………….and, they lived happily ever after.

  • 49. ADRIANA  |  Desember 9, 2008 om 4 : 35

    Of is dit jou grappies op die blog?

  • 50. Nats  |  Desember 9, 2008 om 4 : 38

    Terug!

  • 51. ADRIANA  |  Desember 9, 2008 om 4 : 44

    Go Tannie

  • 52. ADRIANA  |  Desember 9, 2008 om 4 : 48

    Laat my dink aan die ou wat sy nuwe vrou die ground rules gegee het.

    “Ek sal kom en gaan soos ek wil. Jy het niks daaroor te se nie. As ek die hele aand uit bly, is dit my saak. As ek saam met die ouens ‘n naweek weggaan, is dit my saak. As ek tot laat werk, is dit my saak. Jy moet dit net aanvaar. Ek is nie in die tronk nie.”

    Sy vrou het liefies vir hom geglimlag.

    “Seker skat, maar onthou dat ek elke aand 7 uur seks gaan he. Of jy by die huis is of nie.”

  • 53. Search the Web on Snap.com  |  Desember 9, 2008 om 4 : 48

    A3 laas toe ek brood in die water gegooi het het ek n vis gevang.

  • 54. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 50

    At the end of the tax year the tax office sent an inspector to audit the books of a synagogue.

    While he was checking the books he turned to the rabbi and said “I notice you buy a lot of candles. What do you do with the candle dripping?”

    Good question, noted the rabbi.

    “We save them up and send them back to the candle makers and every now and then they send us a box of free candles.”

    “Oh,” replied the auditor, somewhat disappointed that his unusual question had a practical answer.

    But he went on, in his obnoxious way.

    “What about all these bread-wafer purchases? What do you do with the crumbs?”

    “Ah yes,” replied the rabbi, realising that the inspector was trying to trap him with an unanswerable question.

    “We collect them and send them back to the manufacturers and every now and then they send us a free box of bread-wafers.”

    “I see”, replied the auditor, thinking hard about how he could fluster the know it all rabbi.

    “Well, rabbi,” he went on, “What do you do with all the leftover foreskins from the circumcisions you perform?!

    “Here too we do not waste,” answered the rabbi.

    “What we do is save all the foreskins and send them to the tax office, and about once a year they send us a complete dick!!”

  • 55. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 50

    Copy en paste , is my ander naam😆

  • 56. Klip  |  Desember 9, 2008 om 4 : 54

    So van Tequilla gepraat

    Three male mice are sitting at a bar with three shots of tequila arguing about how tough they are.

    The first mouse says, “I’m so tough I break into the cupboard just to eat the rat poison.”

    He slams down his tequila and looks at the second mouse.

    The second mouse replies, “That’s nothing. I’m so tough I run through a mouse trap, grab the cheese, flip onto my back & bench-press the killer springed trapwire.”

    He slams down his tequila and looks at the third mouse.

    The third mouse slams down his tequila, slides off his stool and begins walking away from the bar.

    The other mice scream, “Oi! Softy!, where do you think you’re going?!

    The third mouse replies, “Home to shag the cat.”

  • 57. Klip  |  Desember 9, 2008 om 5 : 00

    Judi and Jon got married and she was at the drug store looking at the men’s toiletries.

    A clerk comes up to help her and asks if she needs assistance.

    “I’m looking for some deodorant for my new husband Jon, but I don’t know what type he uses.”

    The clerk says, “Is it the ball type?”

    “No,” says Judi, it’s for his underarms.”

  • 58. Adrie  |  Desember 9, 2008 om 5 : 20

    Klippie

    Jy moet nou verder soet speel.

    Ek moet gaan kyk of my huis nog staan.

  • 59. Klip  |  Desember 9, 2008 om 5 : 45

    Geniet jou aand A3

  • 60. Die Storie is……. « Veilige Hawe  |  Desember 10, 2008 om 12 : 30

    […] van nog ’n persoon. Net gister skryf die “Herrie Merrie” van Dorings en soms Rose oor die onderwerp van verkragting, en vandag is daar weer n berig in die koerant […]

  • 61. Martie  |  April 16, 2009 om 1 : 32

    Die probleem is as ‘n mens verkrag word voel jou so vuil en bedrek dat jy stil bly en later kom dit uit en dan wil almal weet waarom het jy stil gebly – it not so easy believe me

  • 62. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 39

    Martie

    Ek hoop nie jy praat van eie ervaring nie. Indien wel, ek is jammer om dit te verneem.

    Ek het die inligting met almal gedeel sodat hulle iets in hulle agterkop het indien so iets wel gebeur. Daar is mense wat bloot nie weet wat gedoen moet word nie.

    Ja, dit bly baie makliker om te praat as om te doen.

  • 63. Martie  |  April 18, 2009 om 12 : 08

    Ervaring die praat ons van verstaan die sal mense nooit. Hulp die se almal is daar maar bitter min. Mense kry jou jammer ja maar sodra dit kom om weer jou normale lewe te hervat dink mense altyd aan die mediese sy. Weet jy houveel mense nie kan aangaan met hulle lewe agv dit.

    Hulle dink so daar aan – dit is ek en die verkragter (S) wat weet .Maak ek ‘n saak oop of vertel ek iemand is daar soveel meer wat my kan oordeel. Om die saak aan te gee maak die jou lewe hel dit is te veel bloot stelling

  • 64. Adrie  |  April 18, 2009 om 5 : 31

    Martie

    My hart gaan uit na jou. Ek gaan nie eers maak asof ek verstaan waardeur jy gaan nie – ek weet nie.

    Ek kan die volgende mense aanbeveel.

    http://www.itn.org.za/

    Sterkte

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: