Stille nag

November 30, 2008 at 12 : 09 214 Kommentaar

Vandag is die begin van Advent en ek het besluit dat ek net sowel aan ‘n Advent reeks kan werk.  Ek begin vandag en poog om die volgende 4 Sondae vir julle iets te post oor Kersfees.  Advent is ‘n voorbereidingstyd vir Kersfees en natuurlik moet Dorings ook voorberei. 

Een van die bekendste Kersliedere, wat amper in elke taal denkbaar gesing word, is Stille Nag.  Dit was op Oukersaand 1818 die eerste keer gesing.  Vandag, amper 200 jaar later bly dit nog steeds immergroen en baie gewild.

Joseph Mohr was ‘n jong predikant in Mariafarr, Oostenryk, toe hy Stille Nacht! Heilige Nacht! in 1816 geskryf het.  Hy het se gedig saamgeneem toe hy in 1817 verplaas was.  Op 24 Desember 1818 het hy die gedig na ‘n vriend van hom, Franz Gruber, geneem en gevra dat dit getoonset moet word vir die middernagdiens later.  Niemand weet hoekom hy ‘n nuwe lied gesoek het vir daardie dag nie.

Stille Nag was oorspronklik met kitaar begeleiding gesing.  Verskeie redes word hiervoor aangevoor, onder andere dat die orrel stukkend was en nie vir die mis gebruik kon word nie.  Ander bronne beweer dat Mohr net gek was oor kitaar musiek en spesiaal ‘n lied daarvoor gesoek het.  In St Nicholas Kerk in Oberndorf het die twee mans vir die eerste keer Stille Nag saam met die koor opgevoer. 

Karl Mauracher het gereeld in Oberndorf aan die orrel kom werk.  Tydens een van sy besoeke het hy sommer ook die liedjie saam met hom geneem.  Daar was aan die wysie gekarring en kort voor lank het Europa die lied gesing soos ons dit vandag nog ken. 

Mohr is in 1792 in Salzburg gebore en het in 1848 in Wagrain dood.  Hy was ‘n armlastige gebore en is net so arm dood.  Alles wat hy uit Stille Nag verdien het hy vir die sorg van ou mense en die opvoeding van kinders aangewend.  Wagrain het ‘n skool na hom vernoem, wat net ‘n paar meter van sy graf af geleë is.  Joseph Mohr was beskryf as “a reliable friend of mankind, toward the poor, a gentle, helping father.”

Klink na iemand wat die moeite werd was om met die hand te groet.

Wat is julle gunsteling Kersliedjie?  Hoekom kry ‘n mens so min Kersliedjies in Afrikaans op die Internet.

Blogvraag:  Wie het Little Drummer Boy geskryf?

Blogantwoord:  Mev Elizabeth (Bessie) Braddock.  Olga was die naaste aan reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die grootste sonde Wanneer verdien jy ‘n dranklisensie?

214 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 2 : 50

    Stille Nacht (GERMAN)

    1. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Alles schläft; einsam wacht
    Nur das traute hoch heilige Paar.
    Holder Knab’ im lockigen Haar,
    |: Schlafe in himmlischer Ruh!😐

    2. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Gottes Sohn, o wie lacht
    Lieb’ aus deinem göttlichen Mund,
    Da uns schlägt die rettende Stund’.
    |: Jesus in deiner Geburt!😐

    3. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Die der Welt Heil gebracht,
    Aus des Himmels goldenen Höhn,
    Uns der Gnaden Fülle läßt sehn,
    |: Jesum in Menschengestalt!😐

    4. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Wo sich heut alle Macht
    Väterlicher Liebe ergoß,
    Und als Bruder huldvoll umschloß
    |: Jesus die Völker der Welt!😐

    5. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Lange schon uns bedacht,
    Als der Herr vom Grimme befreit
    In der Väter urgrauer Zeit
    |: Aller Welt Schonung verhieß!😐

    6. Stille Nacht! Heil’ge Nacht!
    Hirten erst kundgemacht
    Durch der Engel Alleluja,
    Tönt es laut bei Ferne und Nah:
    |: “Jesus der Retter ist da!”😐

  • 2. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 2 : 50

    Silent Night (ENGLISH)

    Silent night Holy night
    All is calm all is bright
    ‘Round yon virgin Mother and Child
    Holy infant so tender and mild
    Sleep in heavenly peace
    Sleep in heavenly peace

    Silent night, holy night,
    Shepherds quake at the sight.
    Glories stream from heaven afar,
    Heav’nly hosts sing Alleluia;
    Christ the Savior is born;
    Christ the Savior is born.

    Silent night, holy night,
    Son of God, love’s pure light.
    Radiant beams from Thy holy face,
    With the dawn of redeeming grace,
    Jesus, Lord, at Thy birth;
    Jesus, Lord, at Thy birth.

  • 3. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 2 : 51

    Stille Nag (AFRIKAANS)
    TAKEN FROM: Psalms en Gesange: Gesang 96 (1978)

    Stille nag, heilige nag
    Jesus kind lank verwag
    Lig uit lig uit die Vader se ryk
    word uit liefde aan mense gelyk
    Loof die hemelse Kind !
    Loof die hemelse Kind !

    Stille nag, heilige nag
    Hemelvors, ons gee ag
    op die lied van die engelekoor
    Herders het dit die eerste gehoor
    Juig, die Redder is daar !
    Juig, die Redder is daar !

    Stille nag, heilige nag !
    Jesus, Heer, voor u mag,
    voor u ryk moet die duisternis swig;
    tot in ewigheid bly U die lig –
    Heer, gebore vir ons !
    Heer, gebore vir ons !

  • 4. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 2 : 53

    my ore, my ore. asb mense praat tog net, anders gaan Adrie die hele blerrie dag snik(sing) 😯

  • 5. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 2 : 58

    Dink nie daar gaan vandag vir jou redding kom nie Zoekoe…🙂

  • 6. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 3 : 05

    E i s h !

  • 7. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 3 : 05

    Sjoe maar ek is nou nogal lus vir ‘n yskoue bier….. maar sal moet wag tot na Gym….

  • 8. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 06

    Wie se skoeme pas nie? ek soek tot piet kom elke keer dat ek skoeme wil he. maar hulle pas darem altyd.

  • 9. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 09

    nou nou trap ek weer in slagysters wat nie vir my gestel is nie.

  • 10. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 12

    Dan word ek telraam of nat buskaartjie aangebied. he, he, he. het nog nooit in my lewe telraam nodig gehad nie. al my kids ook syfer slim gebore. hulle het ook vir telrame gelag.

  • 11. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 13

    Little Drummer Boy: Lyrics
    Come they told me, pa rum pum pum pum
    A new born King to see, pa rum pum pum pum
    Our finest gifts we bring, pa rum pum pum pum
    To lay before the King, pa rum pum pum pum,
    rum pum pum pum, rum pum pum pum,

    So to honor Him, pa rum pum pum pum,
    When we come.

    Little Baby, pa rum pum pum pum
    I am a poor boy too, pa rum pum pum pum
    I have no gift to bring, pa rum pum pum pum
    That’s fit to give the King, pa rum pum pum pum,
    rum pum pum pum, rum pum pum pum,

    Shall I play for you, pa rum pum pum pum,
    On my drum?

    Mary nodded, pa rum pum pum pum
    The ox and lamb kept time, pa rum pum pum pum
    I played my drum for Him, pa rum pum pum pum
    I played my best for Him, pa rum pum pum pum,
    rum pum pum pum, rum pum pum pum,

    Then He smiled at me, pa rum pum pum pum
    Me and my drum.

  • 12. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 13

    @ olga

    mens kan nooit te versigtig wees nie!

  • 13. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 13

    Wat is ‘n telraam in elk geval?

  • 14. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 3 : 16

    dis iets soos ‘n abakus net anders

  • 15. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 18

    Xanika

    Waarvoor is julle nou weer versigtig?

  • 16. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 19

    En Zoekoe

    Hoe werk die ding nogals?

  • 17. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 3 : 21

    Adrie,

    Ek weet nie, ek het maar net daarvan gehoor, ek gebruik my vingers as ek moet optel . .

  • 18. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 22

    so ding met verskillende kleure krale. ja, kyk xanika, ek het jou mos gese ek is die moermetertoetser hier. jy sal nog agter kom, daar is mense te ongepoets om my terug te groet. ander weer, ag, fok hulle. ek is ek. en ek luister my country christmas party cd. so ek gee geen hel om nie. telraam en buskaartjie ten spyt.

  • 19. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 39

    olga | December 1, 2008 at 3 : 09

    nou nou trap ek weer in slagysters wat nie vir my gestel is nie.

  • 20. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 39

    Lyk my ek moet verder sing. 👿

  • 21. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 40

    is goed so olga. ek verkies in elk geval om te weet waar ek met iemand staan en om nie die hele tyd te wonder nie!

  • 22. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 40

    Xanika

    Olga is net bang sy kry dalk skoene wat pas.

  • 23. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 41

    From 01 November 2008,
    the following changes in story books will be put into place:
    01. SNOW WHITE becomes COAL BLACK.
    02. GOLDILOCKS becomes DREADLOCKS.
    03. HANSEL & GRETEL becomes SIPHO & THANDI.
    04. JACK & THE BEANSTALK becomes ZUMA & THE DAGGA PLANT.
    05. LIEWE HEKSIE becomes LOVELY FELICIA.
    06. RED RIDING HOOD becomes RIDING IN THE HOOD.
    07. THE WOLF becomes THE TOKOLOSH.
    08. THE THREE LITTLE PIGGIES become GOODNESS, GIFT & PRECIOUS.
    09. BARBIE becomes MODJADJI.
    10. LITTLE MERMAID becomes LITTLE HOUSE MAID.
    11. THE SMURFS become THE FREEDOM FIGHTERS.
    12. ALICE IN WONDERLAND becomes BUSI IN GAUTENG.
    13. THE EMPEROR’S NEW CLOTHES becomes MBEKI GOES GUCCI.
    15. THE PRINCESS AND THE PEA becomes MANTO AND THE AFRICAN POTATO.

  • 24. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 42

    hier vloek hulle vandag uit jou skoene, more weer, terug daarin. hier gee jy so goed as wat jy kry. en nee, ek net gesien jy word gevra waarvooq moet jy versigtig wees xanika. hier kan kan jy altyd jou se se. niemand byt nie. nie eers ek nie.

  • 25. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 42

    Wie dra vandag almal hulle Springboktruie.

  • 26. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 44

    Net Sissies is versigtig. En ons is Rissies.

    I take anything except indifference.

  • 27. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 45

    ek moet bang wees. want krx ek skoen wat pas, dan laat die herriemerrie my dalk 9km alleen stap. klink of iemand jou pot snot vertel het xanika.

  • 28. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 48

    Olga

    Jy maak die maatjies deurmekaar.

    Jy wou mos kerm dat 4.5 km net ‘n lusmakertjie is. Wat is 9 km dan?

    Of praat met tannie Roer. Sy soek maatjies vir die Argus fietstoer. As jy natuurlik kan fietsry.

  • 29. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 49

    As iemand jou hier bless, bless jy terug. bring hulle die mafia, wat hulle wel doen as van hulle lede hulself vir toffies uitgee en gekou word, dan skree jy net so hard soos die hele mafia, xanika. wees net versigtig as hulle vi heksie bring, want sy suip al jou rooi koelas op en pis jou dan nat.

  • 30. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 50

    @ Adrie

    ek het skoon vergeet van die springboktrui ding. Het in elk geval nie eens ‘n springboktrui nie… Ek wens net ek kan weet wat het die arme springbok gedoen om dit te verdien.

    @ olga

    no worries, my geheue is soos sifdraad so wie wat ook al vertel het weet ek nie…

  • 31. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 51

    nee, ek kan nie fiets ry nie. net ford.

  • 32. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 53

    Xanika

    Ek ook nie. R600 vir ‘n trui om my ondersteuning te wys, betaal ek nie.

    Het jy al vir Heksie ontmoet?

  • 33. olga  |  Desember 1, 2008 om 3 : 54

    xanika, wie, maki saki. di guvie het in elk geval meer a7 10 000 hantekening petisie gekry om die protea te druk waar die son nie skyn nie. verdomp, springbokket VREET proteas.

  • 34. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 54

    Ek het ‘n fiets, wat by my ma’le stof vergader. Of laat ek dit so stel, ek dink ek het ‘n fiets.

  • 35. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 55

    Nee Adrie ek dink nie ek het al vir Heksie ontmoet nie

  • 36. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 3 : 56

    ek wens ek het ‘n fiets gehad. het laas jaar vir my laaitie ‘n fiets gekoop en hy ry nooit, want ek wil nie hê hy moet alleen ry nie. pleks dat ek vir kersvader ‘n briefie geskryf en gevra het vir ‘n fiets….

  • 37. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 3 : 58

    Xanika

    Dit is nog nie te laat nie. Skryf vir Kersvader, dalk is daar nog plek in sy slee.

    Jy sal nooit weer dieselfde wees nadat jy vir Heksie ontmoet het nie. Veral nie as haar koppie seer is en sy van nou af net groen koeldrank drink.

  • 38. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 00

    Sy kan nie groen koeldrank drink nie, dis omtrent al koeldrank wat ek drink!

    Dink jy Kersvader lees die blog?

  • 39. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 4 : 01

    Hy het verlede jaar vir Olga ‘n paar tente gebring, dus kan sy nie weer al die plek opneem nie.

  • 40. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 4 : 03

    Almal lees die blog.

    Skelm, want hulle is bang iemand vang hulle uit.

  • 41. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 4 : 04

    Xanika

    Heksie se lus vir groen koeldrank hou net so lank as haar babbelas.

  • 42. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 06

    Beste Kersvader

    Ek was hierdie jaar baie soet, het glad nie my eks aangerand soos ek hoeveel keer belowe het nie en my laaitie se bene is nog almal heel, ten spyte van vele beloftes het ek wraggies nie een gebreek nie.

    En my baas se kantoor het ook nie ondergegaan in die maand wat hy nie hier was nie.

    Ek glo dus ek verdien ‘n fiets – ‘n pienke. Enige soort, solank ek net saam met my laaitie in die strate kan gaan rondry.

    Baie dankie
    Xanika

  • 43. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 09

    Beste Xanika

    As jy jou eks wel aangerand het en ‘n goeie job gedoen het, sou jy ‘n fiets gekry het.

    Better luck next year.

    Kersvader

    PS Wurg ‘n fiets uit jou eks uit.

  • 44. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 11

    @ Kersvader

    Dankie vir niks!

    Sukkel genoeg om die skoolgeld uit my eks te kry, sal maar moet spaar vir ‘n fiets…

  • 45. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 12

    Xanika, my kind . . .

    Met daardie houding gaan jy nooit weer fietsry nie. In elk geval nie op jou eie fiets nie.

  • 46. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 14

    Kersvader, ek het in elk geval so lank laas fiets gery dat dit ‘n waagstuk sal wees. Moet maar ‘n maatjie kry vir die laaitie, lyk nie of hy ooit ‘n boetie of sussie sal kry om saam met hom fiets te ry nie.

  • 47. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 15

    Xanika

    Ek is Kersvader, ek doen nie boeties en sussies nie. Ek sal my p.a. vra om vir jou die ooievaar se kontakbesonderhede te kry.

  • 48. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 16

    Wow wag bietjie Kersvader, ons moet nog eers ‘n man kry…

  • 49. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 17

    /me wou eintlik net ‘n fiets vir Kersfees gehad het, en nou is ons al weer by die man storie…

  • 50. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 18

    Xanika

    Ek is ook nie Cupido nie. Soek jy ook sy nommer?

  • 51. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 19

    Nee Kersvader, meeste van die tyd is ek heel gelukkig op my eie.

  • 52. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 19

    Xanika

    Was die fiets dan nie metafories bedoel nie? Ek dog jy wou iemand ry soos ‘n fiets. 😳

    Jy moet maar verskoon, die ouderdom het my stadig van begrip gemaak.

  • 53. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 21

    Sies Kersvader, ek het ‘n regte fiets waarmee mens in die strate kan rondry saam met jou laaitie bedoel!🙂

  • 54. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 23

    Xanika

    Wat van ‘n paar tekkies. Dan kan jy draf terwyl hy trap?

  • 55. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 25

    Kersvader

    Ek wil nou nie ondankbaar wees nie, maar ek hou nie van draf nie.

  • 56. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 29

    Lekker middag almal, my Maandag is uiteindelik verby. Nog net een vir die jaar…

  • 57. Kersvader  |  Desember 1, 2008 om 4 : 30

    Xanika

    Maar jy is vol snert? Het die dorings jou sulke slegte maniere geleer?

  • 58. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 34

    Ja Kersvader, hulle is ‘n slegte invloed.

  • 59. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 4 : 37

    Ek het vandag my springbok kepsie gedra… ek kan ook nie R600 vir ‘n trui bekostig nie. . .

  • 60. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 4 : 37

    Wee jy!!! 👿

    Die nuwe mens weet nog nie eers van koffie maak nie, maar sy skinder al klaar van die bloggers.

    Daar is moord as ek nie die jaar my Harley kry nie.

  • 61. Xanika  |  Desember 1, 2008 om 4 : 38

    Bye almal….

  • 62. Adrie  |  Desember 1, 2008 om 4 : 42

    Soet wees Xanika

  • 63. Zoekoe  |  Desember 1, 2008 om 4 : 47

    baai X 😛

  • 64. Stille Nag « Herriemerrie  |  November 29, 2009 om 9 : 54

    […] Stille Nag in 1816 geskryf is deur Joseph Mohr en in 1818 vir die eerste keer gesing is, het dit beslis van […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: