Wat doen jou bure?

November 27, 2008 at 8 : 52 335 Kommentaar

neighbours

Die Beeld het ‘n berig gedra van ‘n 8 jarige seun wat vermoedelik vir 4 jaar lank toe gesluit was.  Sy pa (68) het ‘n paar dae gelede sleg gevoel en ‘n ambulans ontbied.  Hy is in die hospitaal oorlede, sonder dat hy een woord oor die kind gerep het.  Die kind het twee 5 sente gehad, waarmee hy iemand se aandag wou trek om kos te gaan koop.  Gelukkig vir hom het die werkers naby hom gehoor en hom bevry.  Die ma het sy pa 4 jaar terug verlaat.

Hoe is dit moontlik dat die bure in 4 jaar nooit besef het daar is ‘n kind wat aangehou word nie?  Dan weer, met die hoë mure wat ons van die omgewing afsny, is so iets seker moontlik.  Moontlik, maar maak dit die onkunde aanvaarbaar?  Die bure kon dalk net te goed gemanierd gewees het om op te tree.  Ek hoop as hulle aspris weggekyk het, sit hulle die res van hulle lewe nie ‘n oog opmekaar nie.

Weet julle wat julle bure aanvang of wegsteek?  Dit beteken nie dat as jy nie Wisteria Lane bly nie, dat jou bure wetsgehoorsaam is nie. 

So twee jaar gelede was daar ‘n Dominatrix wat van haar huis in ‘n vervelige voorstad gewerk het.  Stel jou voor jou voor, die dame wat jy knopknik groet as jy haar buite gewaar, is eintlik ‘n dame van die nag.  Een wat glad nie omgee om jou man met ‘n sambok reg te sien nie.  Teen ‘n prys natuurlik.  Dit is as jou man nie reeds een van haar kliente is nie.

Jou buurman is dalk ‘n gerespekteerde uroloog.  Jou vrou maak ogies vir hom, as sy dink jy kyk nie.  Min wetende dat sy luukse motors nie uit sy praktyk kom nie.  Sy laboratorium se inkomste is belastingvry.  Bedags red hy lewens, maar op die kantlyn, verwoes hy lewens.  Een dag lees jy in die koerant van die Tikfabriek wat in jou buurt ontdek is.  Jou buurman is gearresteer daarvoor.

Die sekuriteit in sekuriteitskompleks beteken glad nie jy is veilig nie.  Die vriendelike gesin van oorkant die pad is dalk net vriendelik omdat hulle desperaat ‘n uitnodiging vir koffie soek.  Net sodat hulle kan bepaal wat in jou huis aangaan.  Een vir een steel hulle die huise rondom hulle rot en kaal, tot dit te warm raak.  Dan is hulle weg, wel ja, soos ‘n dief in die nag.

Staan julle nou al met ‘n verkyker voor die venster?  Hoe onskuldig is jou bure?

Blogvraag:  Wie was verantwoordelik vir al die onmin, in Sonde met die Bure?

Blogantwoord:  Olga was reg met die 3 skillig banco seël wat per abuis op geel papier gedruk was.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Speelgoed Die grootste sonde

335 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 15

    😆
    😆

  • 2. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 17

    GRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRR !

  • 3. skroplap  |  November 28, 2008 om 2 : 18

    Die seuntjie vloek verskriklik. Ma is al radeloos. Ten einde laaste
    besluit sy sy gaan hom begin wetter wanneer en sodra hy weer vloek. Die
    volgende oggend aan ontbyttafel vra die ma die seuntjie wat hy vir
    ontbyt wil he.
    “‘n Bord van daai fokken lekker mieliepap ‘seblief Ma,” antwoord hy.
    DWAAAA, klap sy ma hom teen die kop .
    “Ek vra weer …………………….wat jy vir ontbyt wil he
    mannetjie!!”
    “Ek soek…….’n Bord van daai fokken lekker mieliepap ‘seblief Ma,”
    antwoord hy weer.
    Hierdie keer pot sy hom met die vuis teen die skouer dat hy byna van die
    stoel af val.
    “Ek vra wat jy vir ontbyt wil he”, gil sy totaal buite beheer.
    “Gee dan maar fokken Post Toasties, net ‘n stupid moer sal weer vir
    mieliepap vra.”

  • 4. Klip  |  November 28, 2008 om 2 : 19

    macdonalds is te klein en te min

  • 5. Adrie  |  November 28, 2008 om 2 : 19

    Zoekoe

    Kla jy of spog jy.

    Skrop

    Ek krap maar hier rond.

  • 6. Klip  |  November 28, 2008 om 2 : 20

    Beijing 2008 – SA Got Gold

    News just out …

    South African took three gold medals this morning …

    … Security caught him at the gate

  • 7. Adrie  |  November 28, 2008 om 2 : 21

    Klip

    Is jy nou nog ondankbaar ook?

  • 8. Klip  |  November 28, 2008 om 2 : 22

    A teacher was giving a lesson on the circulation of the blood. Trying to
    make the matter clearer, she said, “Now, class, if I stood on my head, the
    blood, as you know, would run into it, and I would turn red in the face.”

    “Yes,” the class said.

    “Then why is it that while I am standing upright in the ordinary position
    the blood doesn’t run into my feet?”

    A little fellow shouted, “Cause your feet ain’t empty.”

  • 9. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 23

    baie geluk Klip – jy wen ‘n kompliment – jy was nommer 300 !!!!

  • 10. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 40

    en weg is amal

  • 11. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 42

    wat nou ? ek luister deesdae so min na jac, ek het al amper van hulle vergeet !

  • 12. Adrie  |  November 28, 2008 om 2 : 51

    Zoeks

    Jy mis nie veel nie.

  • 13. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 2 : 58

    dis duidelik

  • 14. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 00

    Ek het geselskap , en gaan gou gou bietjie buite toe , dit sal ook gaaf wees om so n bietjie sonlig te kan sien .

    Till later

  • 15. Adrie  |  November 28, 2008 om 3 : 00

    Dit is darem nie so warm as gister nie.

  • 16. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 3 : 01

    hier mis ons ook nie juis veel nie

  • 17. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 02

    Nou dat dit somer is sien ek darem so n bietjie sonlig voor ek skof vat , en kom dan eers weer in die donker hier uit

  • 18. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 03

    Dareen Scott se neus trek toe van die vuil lug , jac is kak

  • 19. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 3 : 03

    praat ons nou al oor weer ?

  • 20. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 04

    Ek laaik Reva…..

  • 21. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 05

    Zoekoe , jy moet daai weer meisie sien op Morning live , ek praat sommer heeldag weer

  • 22. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 06

    Ok Ok ek gaan nou loop , wag net vir iemand

  • 23. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 06

    A3 met die hitte koel jy ook seker elke aand in jou jacuzzi af

  • 24. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 07

    Lauren Clacey is haar naam, sy maak n ou oom soos ek se demone wakker

  • 25. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 08

    Askies ek bedoel hormone

  • 26. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 10

    Check daai knaap wat daar buite loop met die groot pens ….

    Dis ek

    Baai

  • 27. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 3 : 10

    Klip, ja ek check haar uit in die oggende nogal gaaf op die oog !

    Baie beter as daai ou met die yank aksent in die oggende op jAC

  • 28. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 12

    Laaste post ….

    jy moet haar op faceboek soek , sy laaik weer en mans kwaai

  • 29. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 3 : 13

    cheers Klip en geniet jou naweek !

  • 30. Klip  |  November 28, 2008 om 3 : 17

    Women over 40 …

    As I grow in age, I value women over 40 most of all. Here are just a few reasons why:

    A woman over 40 will never wake you in the middle of the night and ask, “What are you thinking?” She doesn’t care what you think.

    If a woman over 40 doesn’t want to watch the game, she doesn’t sit around whining about it. She does something she wants to do, and it’s usually more interesting.

    Women over 40 are dignified. They seldom have a screaming match with you over the opera or in the middle of an expensive restaurant. Of course, if you deserve it, they won’t hesitate to shoot you if they think they can get away with it.

    Older women are generous with praise, often undeserved. They know what it’s like to be unappreciated.

    Women get psychic as they age. You never have to confess your sins to a woman over 40.

    Once you get past a wrinkle or two, a woman over 40 is far sexier than her younger counterpart.

    Older women are forthright and honest. They’ll tell you right off if you are a jerk if you are acting like one. You don’t ever have to wonder where you stand with her.

    Yes, we praise women over 40 for a multitude of reasons. Unfortunately, it’s not reciprocal. For every stunning, smart, well-coifed, hot woman over 40, there is a bald, paunchy relic in yellow pants making a fool of himself with some 22-year old waitress. Ladies, I apologize.

  • 31. Zoekoe  |  November 28, 2008 om 3 : 21

    ga ek laaik hulle jonk

  • 32. Xanika  |  November 28, 2008 om 3 : 54

    cool, sien daar is nou al meer as 300 comments. Het gou kom loer of ek met my selfoon hier kan inkom.

  • 33. Adrie  |  November 28, 2008 om 4 : 51

    Haai Xanika

    Ek soek ‘n foon soos joune. Myne kom net tot by 230 comments.

  • 34. Olga  |  November 28, 2008 om 4 : 53

    jakaranda raak nou n regte please call me stasie. Hulle moet dink ek is katools om hulle te bel oor n prys wat ek gewen het in n kompetisie waaraan ek NIE DEELGENEEM HET NIE. as hulle nie van pissie se boeke ontslae kan raak nie, kan hulle op jhb stasie in die toilet gaan sit wanneer daar nie toiletpapier is nie

  • 35. Ami  |  November 29, 2008 om 8 : 34

    Cool site hierdie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: