Speelgoed

November 26, 2008 at 5 : 09 135 Kommentaar

stamps

Wat is die verskil tussen ‘n man en ‘n seun?

Die prys van hulle speelgoed.

Dit is verbasend hoeveel geld mense daaraan spandeer om hulle self te vermaak.  Ek dink almal is daaraan skuldig.  As jy iets bittergraag wil hê of doen, gaan geld nie in jou pad staan nie.  Al moet jy ‘n bank gaan beroof.  Dit vat wel net langer om daardie ietsie te kan beleef of aankoop.

Kom ons begin by ons selfone.  As jy joune nog gebruik net om te sms of bel, woon jy in ‘n grot.  My selfone verseker dat ek enige tyd op die web kan spring.  Dit is ook gerieflik naby as jy dringend ‘n foto wil neem.  Die kwaliteit van die foto’s staan nie noodwendig terug vir die kwaliteit van ‘n regtige kamera nie.  Jou sel kan sommer ‘n radio, MP3 speler of TV wees.  Hoe diep grou mense in hulle sakke om elke paar maande die beste huidige selfoon aan te skaf?

Mens kry daardie speelgoed waarmee ‘n mens letterlik speel.  As ek nou gaan praat van ‘n Playstation 3 gaan mense dink ek bly in ‘n grot.  Deesdae speel almal Nintendo Wii.  Wat ‘n plaas, ‘n arm en ‘n been kos.  Dan kom die speletjies by.  Mens bemeerster dit gans te gou en moet dan ander bykoop.  Teen etlike honderde rande elk.  Daar is ook mense wat super rekenaars het, net om daarmee te kan speel.  Die speletjiesrekenaars laat ‘n ingineur se werksrekenaar na ‘n speelding lyk.  Dit hou ook maar net ‘n paar maande, dan is dit nie meer goed genoeg nie.

Daar word soms hand diep in die sak gesteek om versamelings uit te bou.  Hoe dan gemaak as jou hart tjoklits klop vir seëls en jy kan een kry wat jy al 10 jaar lank soek.  Of as jou veteraan motor net nie sonder die onderdeel wat jy spesiaal moet laat maak nie.  Jy bou dalk graag modelvliegtuigies met geen ander rede as om stof op te gaar nie.

Wat van daardie boot, aangekoop vir geen ander rede as om watersport te beoefen nie.  Behalwe dat bote baie duurder as karre (of as jy BAIE geld het) of vliegtuie is, is hulle glad nie lig op die voggies nie.  Al erf jy die boot, gaan jy ernstig wonder of jy die sappies kan bekostig.  Of die sappies die plesier werd is.

Die Bybel sê jy mag nie begeer nie.  Die Bybel sê gelukkig nie een woord oor beplanning nie.  Ek beplan nou al aan die Harley Davidson wat ek wil koop as ek groot is.  Ek soek ook my eie privaat teater, waar ek kan doen wat ek wil.  Ek sal maar eers wag tot ek oud is vir my kasteel.

Wat begeer jy?  Dink jy dit is reg om so baie geld op plesier te spandeer as mense honger ly? 

Blogvraag:  Watter versamelseël is die duurste in die wêreld?

expensive-stamp

Blogantwoord:  Die Irvins het aan twee dokumentêre gewerk tydens hulle Wittebrood.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Het julle geweet… Wat doen jou bure?

135 Kommentaar Add your own

  • 1. Rippel  |  November 26, 2008 om 5 : 19

    Eerste

  • 2. Stippel  |  November 26, 2008 om 5 : 45

    Tweede

  • 3. Knuppel  |  November 26, 2008 om 5 : 51

    Derde

  • 4. Olga  |  November 26, 2008 om 6 : 48

    eaieste.

  • 5. Olga  |  November 26, 2008 om 6 : 49

    en dit meen baieste.

  • 6. Olga  |  November 26, 2008 om 6 : 57

    ek wil graag my lyf op 30, 35, ag, self op 38 terug he. niks aardse goed nie. hoe kry ek my ou lyf terug? met wie onderhandel ek daaroor?

  • 7. aventer  |  November 26, 2008 om 8 : 09

    mans weet wat hulle wil he, seuns doen nie

  • 8. Olga  |  November 26, 2008 om 10 : 46

    mans se speelgoed? ry kar word vinniger en sy poppe lewendiger.

  • 9. Olga  |  November 26, 2008 om 10 : 50

    Is dit nie die pennyblack nie?

  • 10. Olga  |  November 26, 2008 om 11 : 26

    ag, ok. kom ek probeer n ander seel. swede se 3 skillig banco uit die jaar 1855 wat op geel papier wat bedoel was vir die 8 skillig seel, instede van die groen papier wat die 3 skillig seel van daardietyd gekenmerk het. dit was in 1996 verkoop vir n koel $2.3 miljoen.

  • 11. Olga  |  November 26, 2008 om 11 : 31

    Wat glad nie sleg is vir n stukkie ou reject papier nie, is dit?

  • 12. ding  |  November 27, 2008 om 6 : 24

    Hmmm… speelgoed – Ding HOU van speelgoed; Ding VREK vir speelgoed. Sal nooit groot word daar nie! En ja, Ding weet inderdaad presies van watter speelgoed hy hou. Hierdie jaar wens Ding net vir tyd om sy speelgoed te geniet, ja. Dis ‘n hartseer dag wanneer manman die speelgoed het wat hy graag wou hê, maar nie die tyd het om gereeld daarmee te speel nie. So, wie is in beheer van tyd nou weer? Ding moet samesprekinge met oubaas tyd loop voer oor hierdie ene!

  • 13. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 7 : 08

    More mense !!

    Speel goed, is een ding, maar as mens mooi na die siek wereld kyk, en veral amerika, sal jy sien dat simpel akteurs wat hordes skape… uhm ek meen mense entertain kry mijoene en miljoene rande om kak te praat op die big screen, om nie eers van simpel 9voet lank basketball spelers wat sommer 50 miljoen dolla betaal word om ‘n bal in ‘n gat te gooi, en dan kan die ou nie eers behoorlik lees of skryf nie…. en dan vergelyk jy die belaglikheid met die inkomste van dokters, en wetenskaplikes wat mense se lewens probeer verbeter en verleng…… ja so dis die storie ! 😛

  • 14. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 7 : 52

    en…….. n i k s ……………………

  • 15. *Mathilda*  |  November 27, 2008 om 7 : 58

    More more

  • 16. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 7 : 58

    Hi Mathilda 😀 😀

  • 17. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 8 : 00

    Hi Mathilda !

  • 18. *Mathilda*  |  November 27, 2008 om 8 : 04

    Ganit Zoeks ?

  • 19. Klip  |  November 27, 2008 om 8 : 18

    Goeie more almal.

  • 20. Klip  |  November 27, 2008 om 8 : 19

    Ek is veronderstel om af te wees , maar hier sit ek , gelukkig teen dubble tyd, maar ek het beter dinge om te doen

  • 21. Olga  |  November 27, 2008 om 8 : 23

    more, more.

  • 22. Klip  |  November 27, 2008 om 8 : 25

    Hallo Olga , hoop dit gaan ok met jou vandag!

  • 23. Adrie  |  November 27, 2008 om 8 : 32

    More almal

    Welkom ding! Hoop om jou meer gereeld hier te sien.

    Klip, wanneer moet jy jou speelgoed geniet as jy altyd by die werk sit?

  • 24. Nats  |  November 27, 2008 om 8 : 48

    Goeie more!!!

    Speelgoed – Manlief is op die punt om ‘n Harley te koop, maar die een wat hy soek is meer geld as sy kar!!! En ons kan nie van die kar ontslae raak nie want dis onprakties!

    Ek het nie juis speelgoed nie, hobbies ja maar sal nie sommer ‘n playstation of Nintendo gaan koop nie.

  • 25. Verons  |  November 27, 2008 om 8 : 52

    More!
    Al wat ook nou begeer is om my lyf terug te hê, nie toe ek nog baie jonk was nie maar die eenwat ek so paar jaar terug gehad het!
    Miskien as ek minder drink meer eet en bietjie oefen sal hy dalk weer iewers te voorskyn kom………..❓
    Dan sal ek graag my eie ou bootjie wil hê met so ‘n klein 4X4 waarmee ek hom kan rondsleep en sommer bietjie mee kan speel innie bosse……………

  • 26. Nats  |  November 27, 2008 om 9 : 01

    Antwoord
    Tre Skilling Banco?

  • 27. Klip  |  November 27, 2008 om 9 : 12

    A3 , ja ek kom net nie by my speelgoed uit nie , eintlik moet ek eerlik wees ek het nie rerig speelgoed nie . Arm grootgeword en altyd met my maaitjies se speelgoed gespeel.

    Ek het darem nog my grafie en emmertjie om in die sand te speel , maar laas toe ek in die sand gespeel het wou die kat my toekrap

  • 28. Xanika  |  November 27, 2008 om 9 : 23

    Goeiemore almal. Ek maak vir ander mense speelgoed en het nie regtig tyd om met my eie te speel nie. Nie dat ek met my lappoppe sal speel nie, ek dink dis eerder vir uitstal as vir speel. Rekenaarspeletjies hou my soms ure besig, veral as ek en my laaitie eers Age of Empires begin speel gaan die lewe by ons verby. Gelukkig werk my boet by ‘n rekenaarwinkel so my rekenaar was nie so duur nie.

  • 29. Nats  |  November 27, 2008 om 9 : 27

    More Xanika
    Hoe lank vat dit jou om ‘n poplap te maak?
    Min of meer.

  • 30. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 9 : 28

    Eish !!! sukkel ek nou met WP

    Al wat ek begeer…. is….. wereld dominasie ! ! 😈

  • 31. Olga  |  November 27, 2008 om 9 : 29

    my speelgoed is te pragtig. homer wil nie he die ene moet n maatjie kry nie. die ander ene raas met my.

  • 32. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 9 : 29

    of is die woord nou DominaNsie ?

  • 33. Olga  |  November 27, 2008 om 9 : 33

    nes jy dit wil se zoekoe. dis mos jou fiksie.

  • 34. Xanika  |  November 27, 2008 om 9 : 34

    As ek niks anders het om te doen nie, so dag en ‘n half. Wens ek kon heeldag net lappoppe gemaak het! Maar ek werk, so vir veiligheid sal ek sê ‘n week. Dit gaan in elk geval nou al baie vinniger en ek hoef nie meer so baie los te trek nie! Is soms ‘n pyn om perfeksionisties te wees…

  • 35. Olga  |  November 27, 2008 om 9 : 36

    waarmee maak jy die lappoppe, xanika?

  • 36. Olga  |  November 27, 2008 om 9 : 38

    waar is willekjend? goeiste. lyk behoorlik of sy rubber geeet en weggehop het.

  • 37. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 9 : 46

    dis dalk nie vir altyd fiksie nie….. ek ken iemand wat iemand ken wat dalk iewers ‘n ou ken wat noekuleer goete aan my kan smous !!

  • 38. Xanika  |  November 27, 2008 om 9 : 47

    Van materiaal en wol Olga. Loer hier vir foto’s: http://tekkies.wordpress.com/my-lappoppe/ en http://www.facebook.com/album.php?aid=64150&l=0b7c4&id=721947844

  • 39. Olga  |  November 27, 2008 om 9 : 48

    gaan vir goud zoekoe. gaan vir goud. dan word jy n noekeleer man.

  • 40. Xanika  |  November 27, 2008 om 9 : 49

    Olga, ek gebruik materiaal en wol. Wou vir jou links plaas om te kan loer hoe van my poppe lyk, maar ek sien daardie comment is awaiting moderation.

  • 41. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 9 : 50

    😆

  • 42. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 10 : 12

    en………… wegisamal !

  • 43. Xanika  |  November 27, 2008 om 10 : 17

    Almal behalwe Zoekoe…🙂

  • 44. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 10 : 17

    Almal behalwe ek en jy ! 😆

  • 45. Xanika  |  November 27, 2008 om 10 : 22

    Lyk nie of iemand met ons wil praat nie

  • 46. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 28

    Hallo Xanika, ek hang ook nog hier uit soos n hommelby

  • 47. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 29

    My wife sat down on the couch next to me as I was flipping channels.

    She asked, ‘What’s on TV?’

    I said, ‘Dust.’

    And then the fight started.

  • 48. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 30

    A lady said to her friend, “My birthday is coming up and when people ask me what I want, I can’t think of anything.”

    Her friend told her, “I love giving homemade gifts. Which one of my
    children would you like?”

  • 49. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 32

    Fascinating Biology Facts …

    The largest cell in the human body is the female egg and the smallest is the male sperm.

    It takes the food seven seconds to get from your mouth to your stomach.

    One human hair can support 3 kg (6 lb).

    The average man’s penis is three times the length of his thumb.

    Human thighbones are 20x stronger than concrete.

    A woman’s heart beats faster than a man’s.

    There are about one trillion bacteria on each of your feet.

    Women blink twice as o ften as men.

    The average person’s skin weighs twice as much as the brain.

    Your body uses 300 muscles to balance itself when you are standing still.

    If saliva cannot dissolve something, you cannot taste it.

    Men who read this are probably still busy checking their thumb.

  • 50. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 33

    Sarah: I’ve been asked to get married hundreds of times.

    Miriam: Really?! By whom?

    Sarah: My parents.

  • 51. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 35

    Two businessmen met at a resort. One who had recently retired was describing his life, “I get up late in the morning. I have a fantastic breakfast and then I lie down on my veranda and relax. I go inside for lunch, have great salads, the best coffee, and I go out and lie on my veranda again. When it gets dark I have a great dinner with the finest wines. I smoke a Cuban cigar. Then I go lie on my veranda again.”

    The other gentleman acknowledges that this is a life to be envied. Later he reported the conversation to his wife.

    She asked, “What’s his wife’s name?”

    Her husband said, “I’m not sure, but I think its Veranda.”

  • 52. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 37

    A woman standing nude in front of a mirror, says to her husband, ‘I look horrible, I feel fat & ugly, pay me a compliment.’

    He replies, ‘Your eyesight is perfect.’

  • 53. Klip  |  November 27, 2008 om 10 : 40

    The teacher was giving her class of seven-year-olds a natural history lesson. “Worker ants,” she told them, “can carry pieces of food five times their own weight. What do you conclude from that?”

    One child was ready with the answer: “They don’t have a union.”

  • 54. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 10 : 40

    😆 .

  • 55. Xanika  |  November 27, 2008 om 10 : 40

    No 49 is omtrent waar ek nou is!

  • 56. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 10 : 44

    Wel, ek is ook dan seker maar daar by 49…. maar trou is nie alles in die lewe nie….. daar is darm bier ! 😛

  • 57. Xanika  |  November 27, 2008 om 10 : 54

    En wat as mens nie bier drink nie?!

  • 58. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 04

    Ek drink nie meer nie , ek vries my drank en eet dit

  • 59. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 05

    wel… dan is daar OBS ! 😀

  • 60. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 06

    ek vat Vodka, gooi dit saam met jellie in klein shooter glasies, laat dit stol in yskas – en eet….. mmm dit maak so lekker van dit smaak so lekker !!!

  • 61. Nats  |  November 27, 2008 om 11 : 06

    Ek sien dis weer lekker stil vandag!!!

  • 62. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 12

    Hi Nats….. stil, ja, maar lekker…. nee !

  • 63. Nats  |  November 27, 2008 om 11 : 13

    Simpel WP!!!!!!

    Ek het op no 33 vasgehad!!!!!!!!

    Grrrrr!!!

  • 64. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 17

    Sal my vraag moet herformuleer: Wat as mens geen alkoholiese drank drink nie?

  • 65. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 18

    😯 eish !

  • 66. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 19

    Xanika,

    dan sal jou maar moet trou…. 😆

  • 67. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 21

    Het geweet jy gaan dit sê! Probleem is net, met wie….

  • 68. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 23

    Daarmee kan ek jou nou ongelukkig nie help nie…. ek ken nie ordentlike mans nie….. !

  • 69. Olga  |  November 27, 2008 om 11 : 23

    ek vrek van dors vørdat ek bier drink. interessante biologie les.

  • 70. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 24

    Ai tog Zoekoe, so nou is ek weer terug waar ek begin het en het nou net begin opgewonde raak

  • 71. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 27

    Ek het nog so n paar interresante feite , maar as ek dit plaas gaan ek seker geban word hier uit die blog

  • 72. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 28

    uhm….. weet nie juis wat om te sê nie….. dit het nog nooit met my gebeur dat ek woordloos raak nie . . .

  • 73. Olga  |  November 27, 2008 om 11 : 30

    mens kan sien wk is nie hier nie. die blog vrad gaan ongeantwoord. sy ken vir goole en wiki so goed, hulle groet haar met die hand. vir my se hulle DO YOU MEAN . , ? ! – ? dan maak hulle soos juf annie en antwoord hulself REDIRECTIN. verdomp op n klomp.

  • 74. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 30

    Hoe se hulle, alle mans is soos winkel wors , tot die goeies het so n bietjie vark in

  • 75. Olga  |  November 27, 2008 om 11 : 33

    ek sal vir jou cover, behalwe pouse, was biologie my gunsteling vak.

  • 76. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 34

    Zoekoe , meeste wat getroud is wil nie getroud wees nie , en die wat ongetroud is wil trou.

  • 77. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 35

    nee wat Klip, die plek se baas is nie hier nie….. so gaan mal !!!

  • 78. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 37

    The most famous rare and expensive stamp is the 1856 British Guiana, 1 cent, ‘Black on Magenta’. It is considered to be worth as much as US$ 3 million today but has not been sold since 1980 when it went for US$ 1 m.
    The other contender for most expensive stamp is the 1855 Swedish Treskilling Banco Yellow, which sold in 1996 for US$ 2.3 million.

  • 79. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 37

    Woman’s Quote of the Day:
    “Men are like fine wine. They all start out like grapes, and it’s our job to stomp on them and keep them in the dark until they mature into something with which you’d like to have dinner with.”

  • 80. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 37

    Klip

    Ek is dan maar seker die uitsondering . . . ek wil nie trou nie….

  • 81. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 38

    Men’s Quote of the Day:
    “Women are like fine wine. They all start out fresh, fruity and
    intoxicating to the mind and then turn full-bodied with age until they go all sour and vinegary and give you a headache.”

  • 82. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 38

    Is ongelukkig waar Klip. Ek wil nie noodwendig getroud wees nie, ek wil net nie meer alleen wees nie.

  • 83. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 39

    Xanika , ja eensaamheid is n ander ding , n mens het iemand nodig in jou lewe.

  • 84. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 41

    Reasons nipple rings are a GOOD idea:

    * You gain a new and much higher threshold for pain.

    * You have more than just your purse to keep from losing your car keys.

    * With a little body English and a short copper wire, you can pick up pay-per-view if the weather is right.

    * You can now jump car batteries without cables.

    * With only a spinning table and spot light you can earn extra cash renting yourself out to Club parties.

    * Those nasty stretch marks are no longer the center of attention for your husband or boyfriend.

    * You always have a ready replacement if you lose your wedding ring.

    * Every elf in the universe is now your loyal friend for life.

    * Hanging “ten” is child’s play. Hanging “by two”?? Now that’s
    impressive!

    * Hard vibrators can be “way more” than a girl’s best friend.

  • 85. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 42

    Reasons nipple rings are a BAD idea:

    * Perpetual delays at airport security scanners.

    * Potential law suits from elderly people with pacemakers.

    * A friend asks to see your “ring” and in a blonde moment you almost do it.

    * For some reason, combs will seem like threats.

    * Mud wrestling as an occupation is no longer an option.

    * Cats and babies are attracted to shiny things.

    * You’ll now have to deal with Velcro nightmares.

    * The aging process has taken on a whole new meaning.

    * Skinny dipping is a real challenge because of your artificial lures.

    * Lightning… it’s not just something that happens to other people anymore

  • 86. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 43

    ja mens het iemand nodig in die lewe…. wie sal dan die bier gaan haal as ek rugby kyk???

  • 87. Olga  |  November 27, 2008 om 11 : 43

    dan sal jou eerste sap wees om weg te kom uit frankfort xanika. daar wil hulle jou hou soos hulle jou ken. enkellopend.

  • 88. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 45

    Parent’s Dictionary of Meanings …

    DUMBWAITER: one who asks if the kids would care to order dessert.

    FEEDBACK: the inevitable result when the baby doesn’t appreciate the strained carrots.

    FULL NAME: what you call your child when you’re mad at him.

    GRANDPARENTS: the people who think your children are wonderful even though they’re sure you’re not raising them right.

    HEARSAY: what toddlers do when anyone mutters a dirty word.

    INDEPENDENT: how we want our children to be as long as they do everything we say.

    OW: the first word spoken by children with older siblings.

    PUDDLE: a small body of water that draws other small bodies wearing dry shoes into it.

    SHOW OFF: a child who is more talented than yours.

    STERILIZE: what you do to your first baby’s pacifier by boiling it, and to your last baby’s pacifier by blowing on it and wiping it with saliva.

    TOP BUNK: where you should never put a child wearing Superman jammies.

    TWO-MINUTE WARNING: when the baby’s face turns red and she begins to make those familiar grunting noises.

    VERBAL: able to whine in words.

    WHODUNIT: none of the kids that live in your house.

  • 89. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 47

    The married business executive had to make a trip to Palm Beach alone for his corporation. After a few days he was enjoying himself so much that he decided to stay another week as part of his vacation.

    Wanting to share this newly discovered paradise, he wired his bachelor friend: “Take the next plane for a fun week on me. Bring my wife and your mistress.”

    His friend was quick to wire back: “Your wife and I arriving tomorrow 11:30 a.m. How long have you known about us?

  • 90. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 49

    My vrou gooi nie vir my n dop in nie sy sal ook nie vir my n bier aangee nie , so ek moet dit self doen

  • 91. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 50

    Blou Bul Groete …

    Die ooreenkoms tussen ‘n bloubul rugby game en ‘n blou movie…
    Jy weet wat gaan gebeur maar dis nog steeds lekker om te kyk…

    Die ooreenkoms tussen Lions rugby en Brokeback Mountain.
    Daar is op enige gegewe tyd ‘n paar gewillige poepolle in die veld.

    Die ooreenkoms tussen Sharks rugby en Finding Nemo
    Jy cheer hom aan maar eintlik net omdat jy hom jammer kry

    Die ooreenkoms tussen Cheetah rugby en Eskom
    Die ligte werk nie al beweer hulle daar is krag

    Die ooreenkoms tussen Stormers rugby en Robben Eiland
    Jy lees so nou en dan van hulle in die geskiedenis boeke.

  • 92. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 52

    Q. How are husbands like lawn mowers?
    A. They’re hard to get started, they emit noxious odours, and half the time they don’t work.

    Q. How can you tell when a man is well hung?
    A. When you can just barely slip your finger in between his neck and the noose.

    Q. How do men define a “50/50” relationship?
    A. We cook-they eat; we clean-they dirty; we iron-they wrinkle.

    Q. How do men exercise on the beach?
    A. By sucking in their stomachs every time they see a bikini.

    Q. How do you get a man to stop biting his nails?
    A. Make him wear shoes.

  • 93. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 53

    Q. How do you keep your husband from reading your e-mail?
    A. Rename the mail folder “Instruction Manuals.”

    Q. How does a man show he’s planning for the future?
    A. He buys two cases of beer instead of one.

    Q. How is Colonel Sanders like the typical male?
    A. All he’s concerned with is legs, breasts and thighs.

    Q. What do most men consider a gourmet restaurant?
    A. Any place without a drive-up window.

    Q. What do you call a handcuffed man?
    A. Trustworthy.

    Q. What do you call the useless piece of skin on the end of a man’s penis?
    A. His body.

  • 94. Xanika  |  November 27, 2008 om 11 : 54

    Nou hoekom het ek nooit self daaraan gedink nie… Ek dink jy is reg Olga. Net vanmiddag begin ek pak…

    Wens dit was so maklik om net alles te los en op ‘n ander plek aan te gaan. Ek kan my nie meer my lewe sonder my laaitie voorstel nie, maar dit sou soveel eenvoudiger gewees het.

  • 95. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 54

    Q. What makes a man think about a candlelight dinner?
    A. A power failure.

    Q. What should you give a man who has everything?
    A. A woman to show him how to work it.

    Q. What do men and mascara have in common?
    A. They both run at the first sign of emotion.

    Q. What do men and pantyhose have in common?
    A. They either cling, run, or don’t fit right in the crotch!

    Q. What do you instantly know about a well-dressed man?
    A. His wife is good at picking out clothes.

    Q. What’s a man’s definition of a romantic evening?
    A. Sex.

  • 96. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 55

    Q. What’s a man’s idea of honestly in a relationship?
    A. Telling you his real name.

    Q. What’s the best way to force a man to do sit ups?
    A. Put the remote control between his toes.

    Q. What’s the difference between Big Foot and intelligent man?
    A. Big Foot’s been spotted a several times.

    Q. What’s the smartest thing a man can say?
    A. “My wife says…”

    Q. Why can’t men get mad cow disease?
    A. Because they’re all pigs.

    Q. Why do men like smart women?
    A. Opposites attract.

  • 97. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 56

    Q. Why do men name their penises?
    A. Because they don’t like the idea of having a stranger make 90% of their decisions.

    Q. Why do men need instant replay on TV sports?
    A. Because after 30 seconds they forget what happened.

    Q. Why do men whistle when they’re sitting on the toilet?
    A. Because it helps them remember which end they need to wipe.

    Q. Why do only 10% of men make it to heaven?
    A. Because if they all went, it would be Hell.

    Q. What do you call a woman who knows where her husband is every night?
    A. A widow.

    Q. When do you care for a man’s company?
    A. When he owns it.

    Q. What do men and sperm have in common?
    A. They both have one in a million chance of becoming a human being.

  • 98. Klip  |  November 27, 2008 om 11 : 58

    Ok ek is klaar , nou is daar darem iets om te lees

  • 99. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 11 : 59

    uhm….. klip aan wie se kant is jy ? ? ? 😯

  • 100. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 13

    Zoekoe , ek is aan ons kant😆 , net die dames iets gegee om oor goed te voel. Hoop dit het so n bietjie gehelp

  • 101. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 12 : 22

    mmmmmmm o OK

  • 102. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 12 : 23

    lyk my eerder die dames het weg gehol . . . 😦

  • 103. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 26

    OOPS ek hoop nie my posting het hulle ge “offend” nie

  • 104. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 28

    How females differ over the ages:
    8 Years: You take her to bed & tell her a story.
    18 Years: You tell her a story & take her to bed.
    28 Years: You don’t have to tell her a story, you just take her to bed.
    38 Years: She tells you a story & takes you to bed.
    48 Years: You tell her a story to avoid going to bed.
    58 Years: You stay in bed all day to avoid her story.

  • 105. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 29

    Wife : Why do you always carry my photo in your wallet to the office?
    Hubby : When there is a problem, no matter how impossible, I look at your picture and the problem disappears.
    Wife : You see, how miraculous and powerful I am for you?
    Hubby : Yes, I see your picture and say to myself, “What other problem can there be greater than this one ?”

  • 106. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 29

    Girl : When we get married, I want to share all your worries, troubles and lighten your burden.
    Boy : It’s very kind of you, darling, But I don’t have any worries or troubles.
    Girl : Well that’s because we aren’t married yet. (hint, hint to all you bachelors out there)

  • 107. Xanika  |  November 27, 2008 om 12 : 32

    /me sal maar net lag oor al die grappies sonder om enige kommentaar te lewer…

  • 108. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 36

    Xanika , jy kan maar kommentaar lewer , dis altyd nice om n vrou se opinie ook te hoor

  • 109. Xanika  |  November 27, 2008 om 12 : 39

    Liewer nie, netnou is daar iewers ‘n man vir my en dan lees hy my kommentaar en dan is alles weer opgefoeter…

  • 110. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 48

    Xanika , ek verstaan my bek het ook al gemaak dat my dinges slae kry😯

  • 111. Xanika  |  November 27, 2008 om 12 : 57

    Is seker maar ons almal se probleem een of ander tyd Klip.

    Lekker middag almal, praat weer more.

  • 112. See Kat  |  November 27, 2008 om 12 : 58

    As daar iets is wat ek sal graag wil he dan is dit om nie meer op SARS se lys te wees en niks meer belasting hoef te bataal nie. Dan sal ek dit geniet om die suid pool te kan sien en beleef. Daar is baie plekke wat ek ook graag in die wereld wil besoek. So as ek die wereld kan toer vir n lewe dit sal die lewe vir my wees.

  • 113. Klip  |  November 27, 2008 om 12 : 59

    Hoe verduidelik jy vir ‘n plaasboer wat ‘n G-string is?
    Dis iets soos ‘n doringdraad, dit beskerm die nodige sonder om die uitsig te belemmer.

  • 114. Klip  |  November 27, 2008 om 1 : 01

    Vraag: Wanneer weet jy het die Rand werklik sy waarde verloor?
    Antwoord: Wanneer die prostitute begin vas uitgaan.

  • 115. Klip  |  November 27, 2008 om 1 : 04

    Geniet jou agtermiddag Xanika.

  • 116. Klip  |  November 27, 2008 om 1 : 05

    Hallo daar See Kat

  • 117. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 1 : 07

    😆 . . 😆

  • 118. See Kat  |  November 27, 2008 om 1 : 07

    Hallo Klip

  • 119. Olga  |  November 27, 2008 om 1 : 13

    gr8 biol les dankie. was dit alles leuens? net toe ek my biol boeke wou gaan uitgrou. dammit. dan is gissies ook seker blou bul fodder.

  • 120. Olga  |  November 27, 2008 om 1 : 16

    leke dag xanika.

  • 121. Zoekoe  |  November 27, 2008 om 1 : 20

    ek is alweer spam !

  • 122. Klip  |  November 27, 2008 om 1 : 40

    Zoekoe jy is bevoorreg om spam te wees ……ek is nou so lui ek voel vark

  • 123. Klip  |  November 27, 2008 om 1 : 42

    Olga , het jy nog jou biologie boeke van Gr8???

    Ek het biologie prakties deur gekom , agter die skool se skiet walle

  • 124. Olga  |  November 27, 2008 om 2 : 03

    ek het gemeen great biol les.

  • 125. Riaan Oosthuysen  |  November 27, 2008 om 2 : 36

    Mens mag nie ‘n ander se goed begeer nie, maar God sê dat hy vir ons die begeertes van ons hart sal gee.

  • 126. Adrie  |  November 27, 2008 om 4 : 07

    Waar in die Bybel staan dit?

  • 127. Olga  |  November 27, 2008 om 4 : 23

    vra ek ook riaan. waar in die bybel word ons hartbegeertes ons belowe?

  • 128. Klip  |  November 27, 2008 om 4 : 42

    Psalm 37:4

  • 129. Klip  |  November 27, 2008 om 4 : 50

    Psa 37:4 en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.( Ou vertaling)

    Psa 37:4 en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.(Nuwe vertaling)

    Psa 37:4 Delight yourself also in the LORD, And He shall give you the desires of your heart. (Nuwe King James vertaling)

    Dis wat Dawid gese het

  • 130. Klip  |  November 27, 2008 om 4 : 53

    Askuus

    Hier is die nuwe vertaling se versie

    Psa 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

  • 131. Klip  |  November 27, 2008 om 4 : 54

    Sjoe dit was nou n lekker diens , wanneer gaan julle begin kollekte opneem?

  • 132. Olga  |  November 27, 2008 om 5 : 05

    nevermind die kollekte , vergeet die brood. waar is die wyn. ons is nou dors.

  • 133. Klip  |  November 27, 2008 om 5 : 10

    Olga jy moet onthou ek is onder sensuur , ek mag nie wyn drink nie

  • 134. Olga  |  November 27, 2008 om 6 : 49

    Maar ek is nie, Klip! Bring die wyn.

  • 135. Olga  |  November 27, 2008 om 6 : 52

    Ag nee! Blerrie Klip is te suinig.👿 Laat ek my eie wyn gaan koop!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: