Het julle geweet…

November 25, 2008 at 7 : 25 104 Kommentaar

‘n Kameelperd

– se hart kan tot 10kg weeg, en 60cm lank wees

– Het dieselfde hoeveelheid bene in sy nek as jy! Jip net sewe!

– Die grootste mannetjie nog was 5.87m lank en 2 000kg geweeg

– Slaap net 10min tot 2ure per dag. (Ongeveer 1.9uur per dag)

‘n Impala

– Kan binne ‘n jaar hulle getal trippel

– Kan geboorte verleng met ‘n maand wanneer daar nie kos is nie

Olifante

– Is dragtig vir 22 maande en gee dan geboorte aan net een kalf

– ‘n Kalf weeg met geboorte 120kg

– Hulle word tussen 50 en 70 jaar oud. Die oudste olifant nog was 82 jaar oud.

– se vel is 2.5cm dik

– kry elke sekere tydperk nuwe tande wat van agter af vorentoe kom en die ou

tande val dan uit. Wanneer die olifant nie meer tande het nie sal hy van honger doodgaan.

– Die grootste bul olifant nog het 12 000kg geweeg.

Springbokke

– Kan vir jare sonder water gaan, selfs vir ‘n leeftyd sonder water gaan.

– Kan tot 80km/h hardloop

– Die Springbok gaan nou aan die regterkant van ons rugby truie wees (he he he)

Walvisse

– Kan nie bekostig om vas te slaap nie, en daarom sluit net ‘n gedeelte van hul brein af

wanneer hulle slaap – en hulle slaap soms regtig met een oog oop!

– Kalfies word met hul vin eerste geboorte sodat hulle nie verdrink nie

– Walvisse kies wanneer om asem te haal, en kan vir tot 2 ure gaan sonder om asem te

haal

– Word tot 35m lank, en weeg tot 150 ton.

– Walvisse leef tussen 40 en 90 jaar, ‘n walvis wat onlangs gevang was is geskat

om tussen 115 em 130 jaar oud te wees.( Daar was 19de eeu vang gereedskap binne

hom gevind.) Die oudste nog was geskat om 211 jaar oud te wees (vir ‘n bowhead

walvis bul) 

 

Seekoei

– Eet so 130kg gras in een aand

– Hulle kan op die bodem van ‘n dam / rivier loop en selfs hardloop

– Bulle sal in vreeslike tye (wanneer hulle oor bevolk raak) kalfies dood maak vir die simpel rede daar is te veel

van hulle, en die koeie sal terug baklei om die kalfies te beskerm en soms die bulle dood maak. Maar dit gebeur

nie sommer nie.

 

Ok genoeg van dit vir een dag!🙂

 

*Nats*

Blog antwoord:  Nats was reg met Koning Dawid.

Blog vraag: Wat het op Steve en Terri Irwin se “honeymoon” gebeur.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wie laaste lag, is die Skoppensboer. Speelgoed

104 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 6 : 58

    Goede môre mense ! 😀

  • 2. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 6 : 59

    Whaaahaaa EERSTE ! !

  • 3. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 7 : 55

    😥 – enigste 😥

  • 4. Nats  |  November 26, 2008 om 8 : 46

    Goeie more julle!

    Tweeling
    Ek is sooooooooooo jammer ek het skoon vergeet gister!!!!!! Skop my asb volgende keer wanne jy my sien!

  • 5. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 9 : 21

    Nats

    Wat het jy vergeet ?

    More Zoekels

  • 6. Xanika  |  November 26, 2008 om 9 : 40

    Goeiemore almal

    Nats jy moet net nie dat een van daardie kameelperde jou skop nie, jy sal nooit weer iets onthou nie!

  • 7. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 9 : 53

    Hi Mathilda !!

    Hi Nats !!

    Hi Xanika !!

  • 8. Adrie  |  November 26, 2008 om 9 : 55

    More Almal

  • 9. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 9 : 55

    Hoekom is dit so doodstil hier rond? 😯

  • 10. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 12

    WordPress is lekker oppie koffie vandag. GRRRRR

  • 11. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 14

    AHOOI!!!!!!!

  • 12. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 14

    Iemand hier?

  • 13. Xanika  |  November 26, 2008 om 10 : 16

    Hi Zoekoe en Adrie. Ek het gou my laaitie by die skool gaan haal en hom huis toe gevat, kinders kan so “demanding” wees! Gelukkig het ons skool vandag al gesluit, so die volgende drie weke behoort rustig te wees wat ry aanbetref

  • 14. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 10 : 21

    Ek sukkel my as af om hier in te kom vandag !

  • 15. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 31

    Kloon

    Kyk gou of jy met Opera hier kan comment?

  • 16. Beeld  |  November 26, 2008 om 10 : 34

    Antoinette Pienaar
    Byna ’n derde van alle kinders wat die afgelope twee jaar ná motorongelukke by Netcare-hospitale aangebring is, is ernstig beseer bloot omdat hulle nie behoorlik vasgegordel was nie.

    Ouers wat nie daarop aandring dat hul kinders sitplekgordels dra nie, maak hulle skuldig aan “ ’n vorm van verwaarlosing”, het dr. Fanie Hattingh, hoofbeampte van Netcare 911, gister gesê.

    Die groep het oor ’n tydperk van 22 maande by Netcare-hospitale landwyd statistieke oor kinders in motorongelukke bymekaargemaak.

    Luidens ’n mediaverklaring wat Netcare gister uitgereik het, is altesame 32,5% van die ongelukslagoffers ernstig beseer omdat hulle nie behoorlik vasgegordel was nie.

    Van dié kinders was 30% onder tweejarige ouderdom.

    Volgens me. Mande Toubkin, Netcare se traumabestuurder, was die beserings almal ernstig en het dit die kinders se lewens in die meeste gevalle onherroeplik verander.

    Tot 4% van die kinders is dood. Toubkin sê 60% van die ernstige beserings was in Gauteng en 20% in KwaZulu-Natal.

    Dr. Sebastian van As van die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad het gesê wanneer ’n ongeluk gebeur en ’n kind uit die motor geslinger word, is daar ’n 75%-kans dat hy sal sterf. “Meer mense onder 18 sterf weens trauma as weens enige siekte en die ernstigste beserings by kinders is vanweë motorongelukke.”

    Luidens die Mediese Navorsingsraad (MNR) se 2007-verslag oor onnatuurlike sterftes is padongelukke een van die hoofoorsake van onnatuurlike sterftes onder kinders in Kaapstad, Johannesburg, Pretoria en Durban.

    Meer as ’n derde van alle onnatuurlike sterftes onder kinders jonger as 15 in dié vier stede was weens padongelukke.

    Hattingh sê ook talle mense besef nie hoe belangrik dit is om liggaamlik en geestelik gesond te wees voordat jy die lang pad aandurf nie.

    As jy emosionele spanning het of tot op die nippertjie werk voordat jy ry, het jy ’n groter kans om op die pad moeg te word. Netcare waarsku bestuurders om stil te hou as hulle begin gaap, dagdroom, hul oë begin swaar voel en die motor oor die middellyn begin swenk.

  • 17. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 45

    Lyk my ons sal onsself Desember moet speen van blog. Almal hou al klaar vakansie.

  • 18. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 51

    Ek kan nog ‘n rukkie slaap.

    zzzzzzz

  • 19. Xanika  |  November 26, 2008 om 10 : 52

    Lyk nogal so Adrie.

  • 20. Adrie  |  November 26, 2008 om 10 : 56

    Xanika

    Wanneer gaan jy op verlof?

    Ek is beslis nie ‘n kameelperd nie.

  • 21. Xanika  |  November 26, 2008 om 11 : 05

    Die 12de Desember Adrie. Ek hoop nie jy dink ek het bedoel jy is ‘n kameelperd nie!

  • 22. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 08

    Die wordpress is BAIE fookin starrig vandag !!!!!!!!!!!!!

  • 23. Nats  |  November 26, 2008 om 11 : 12

    Hey julle!

    Jammer ek is baie besig vandag!!
    En nou sopas met so simpel ding ‘n gesprek gehad!!
    Nogal van Jac af – Bitch!!!!!

    Ek is nou sommer die hel in! Fokken vrou!

    Sorry… ek vloek nie sommer nie.😦

  • 24. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 13

    O ja die blogvraag…. eerstens, wie is steve en terri irwin?

    hulle het seker maar die gewone ding op die honeymoon gedoen… binne huis sports ! 😆

  • 25. Adrie  |  November 26, 2008 om 11 : 16

    Nats

    Lig ons in?

    Xanika

    Ek is glad nie lus vir dink vandag nie.

  • 26. Nats  |  November 26, 2008 om 11 : 17

    Zoekoe
    :lol;
    Wha ha ha ha ha!!!!
    Toe ek aan die vraag gedink het, het ek nie SO aan die vraag gedink nie!!! Wha ha ha!!

    Jy is regtig skerp vandag!!

    Ek moes seker die vraag beter gestel het!
    Wat anders as die normale het op hul honeymoon gebeur – dit is rondom ‘n seker program…

    Maar eintlik is dit ‘n stupid vraag – ek vra onverskoning!

  • 27. Klip  |  November 26, 2008 om 11 : 18

    Goeie more almal!!

  • 28. Klip  |  November 26, 2008 om 11 : 18

    Meaning of WIFE
    Husband asks, “Do you know the meaning of WIFE? It means ‘Without Information Fighting Everytime’!”
    Wife replies, “No, it means ‘With Idiot For Ever’!!!”

  • 29. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 18

    Ja Nats, gee ons biekie meer info oor die “bitch”

  • 30. Klip  |  November 26, 2008 om 11 : 18

    Brother wanted

    A small boy wrote to Santa Claus,”send me a brother”….
    Santa wrote back, “SEND ME YOUR MOTHER”….

  • 31. Klip  |  November 26, 2008 om 11 : 19

    Importance of a period

    Teacher: “Do you know the importance of a period?”
    Kid: “Yeah, once my sister said she has missed one, my mom fainted, dad got a heart attack & our driver ran away.”

  • 32. Klip  |  November 26, 2008 om 11 : 20

    Confident vs. confidential

    A young boy asks his Dad, “What is the difference between confident and confidential? ”
    Dad says, “You are my son, I’m confident about that.. Your friend over there is also my son, that’s confidential! “

  • 33. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 20

    😆 😆 😆
    😳

  • 34. Adrie  |  November 26, 2008 om 11 : 21

    Nats

    Ek wag ook in spanning vir die bitch storie.

  • 35. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 22

    WP dink alweer ek is SPAM !!!! fok….!!! ek sal hom wys wat SPAM is !!!!! 😡

  • 36. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 26

    erjhhe wofkhwne fkmsdn goidfhg dflkjgvbd vmbd oigeryoriy tfgn d;klbn sg;oir guy;’rt uyoi thtkljg hersgiwopiuy erptuioye rpwjvgin sljih ajhpoiuh qp a;k hopaehqpoia;a;ueqop gih;aln;fdng ;ghaoigyue ragoierah ;sarlkhga pgperoigyueorigyeroiy vfj kxcgjdfsah oiwd nfknm vbiohvd fkjgh ;seaoierg oegiy ufhsjszmzbccbgdjhf ffke p kefj slkfdh mcxnc dofkjh eori ghre rpeowrujerpo ldkfv wlk euwporuupweouiowriwetyoytrowe oiwer ulsdkn sdmvn oseit woiu wpo ruew tooiryw vndslk nsd viopsu fgpowe nvpwiefh wpqoeuqo[ ulzal fkldsn fpqo jla jspafu woi opw iepe rupeuo kdfj ldskf nvcmv bxc,mblr jpupr jglgkrvvvvlk l peoru wptu lkfj sdlgn sdl iruwperu tpowr sdflvsd pfglrug pwer glscvn psdvfgj .

    MODERATE THAT WP !!!!!!!!!!!!!!

  • 37. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 30

    weiry wefji wekfjbnsd kv bsogiriy woi yow towpi tolk nvcmx nv,xmvb weoirgy lskvn sdliryw pwiy pqu apk zlkdf vlkgvns wou q[ofuq lkd vlkzvn sldkfguw pefwuf p[o en p[oufewpr uoweklf nsdlkcn pwqofu pqeou [u entoe [weorj pejw lfknsdmnxzoifguw fleiwrh lk jhpwe[ui sdkj waar proej elrkgnv fdlkvgndpire uwywoqp dkvsdvmns vlkvdfj gvpuogp[ o[o [ is;kln sd en pwerofj dwlkgn sdmgvnepoiru wpeiogurw pourp ogy rpoity p dan wpeoru werpiuwer fthwergklu werpiru pwour pweour p weer pweou welkmfv kdnbvopierg oeipyg owiery ewoi sdnlgkn fdljkghwpgiu weigy rlgjkn ldfgiwiry fhflksdnsdmvn dvsvmn sgpwioug pogwu p en toe pweoj fgewlkfng sdoifuew opigy werghwsgnkw piofgu p p asgevolgvan fgrpioiojg lekgn ldfskg ofdijh

    EN dis hoe dit IS Sonder Steve !!!!!

  • 38. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 33

    en dan gooi hy sommer al my comments weg !!

  • 39. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 11 : 34

    gfgfgfgfgfgfgfgfgf op popopopopopopopeopwoepwoepwoew peowp ekwpeowpeowpeowpeopweopwoe wekwjekwje kwje kwje wkej kw jwewkej wur ieur ieu ekrjkerj ekrjkerj keriwue wieu wjdhs jdh skd sxmxzc mkwej en oeir ekrm wkremwproje rklejrh lekrj eoirue lrek rjeporij epoir maar eorkj oweirjow ekhe rgjkhkmhgkjh gdkj gkj jk hgf en toe pweorjk ewjkl fgnkgnroituw oitkehy jkhg fjgh fjghfjritopierut ioty reoiy oiy oiu oiu dis mos mooi !

    Moderate that WP !!!!!!!!!

  • 40. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 11 : 48

    Ai tog – Adrie – ek kon nou eers weer hier inkom en refresh – sien jy het al 10h30 of iets ‘n comment gelos vir my – moet ek dit nog doen ?

    Nats

    Vertel !

  • 41. ADRIANA  |  November 26, 2008 om 11 : 56

    Ja, asseblief.

  • 42. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 08

    Waar is Willes?

  • 43. Verons  |  November 26, 2008 om 12 : 14

    Mirrag julle!!

    Dis een van daai dae! Vat net hier en daat grond!

    Hoekom is ‘n Kameelperd se kop so ver van sy lyf af????
    ??
    ??
    ??
    ??
    ??
    ??

    Omdat sy nek so LANK is!😆

  • 44. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 15

    TIlla

    Het Opera jou nou sommer vermoor?

  • 45. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 12 : 15

    Ok ek gaan gou probeer

    Willes is al die laaste 2 dae missing in action

  • 46. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 17

    More Verons

    Dit lyk vir my niemand raak erens die grond nie.

  • 47. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 12 : 17

    Adrie,

    Nee – daar gebeur niks nie

  • 48. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 17

    Sy is seker gatvol vir ons.

  • 49. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 19

    GRRRR

    Iemand het seker die blog getoor.

  • 50. *Mathilda*  |  November 26, 2008 om 12 : 38

    Ek het weer probeer en nog niks ! Sy het haar skoon uit haar mini uit gewip lyk dit vir my

  • 51. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 12 : 41

    die blog is getoor??? ek wonder hoeveel hekse hier dan is? ? ?

  • 52. Adrie  |  November 26, 2008 om 12 : 49

    If you saw ME in a police car what would you think I got arrested for?
    Answer me,

  • 53. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 1 : 02

    hoenou ? ? ? 😯

  • 54. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 03

    GRRRR

  • 55. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 04

    Zoekoe

    Wat is die mees likely ding waarvoor ek gearresteer sal word?

  • 56. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 1 : 09

    seker maar Crimen Injura !!!

  • 57. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 15

    En jy seker vir Dronk bestuur.

  • 58. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 1 : 19

    Statistiek, wys dat 18% van padongelukke deur dronk bestuur veroorsaak word…. m a w, 82% deur nugter drywers veroorsaak word…… so julle klomp nugter mense moet eerder van die pad afbly ! 🙄

  • 59. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 22

    Net totdat die dronkes hulle almal self verongeluk het.

  • 60. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 30

    Hoekom het shooters nie brieke nie?

  • 61. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 1 : 37

    so maklik sal dit ook nie wees nie

  • 62. Nats  |  November 26, 2008 om 1 : 51

    Hello!!!!!!!!!!!!!!!

  • 63. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 54

    Ai tog.

  • 64. Nats  |  November 26, 2008 om 1 : 56

    En nou Tweeling?

  • 65. Adrie  |  November 26, 2008 om 1 : 58

    Tweeling

    Vat ook jou tyd, ne?

  • 66. Nats  |  November 26, 2008 om 2 : 20

    Sorry!

    Daar was so 56 reports op my tafel neergesit vanoggend!!!

    Dit mens lekker in met my blog tyd!

  • 67. skroplap  |  November 26, 2008 om 2 : 21

    alwee niemand!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 68. Adrie  |  November 26, 2008 om 2 : 23

    Ek hang nog aan ‘n tak.

  • 69. Multi  |  November 26, 2008 om 2 : 30

    Mirrag almal. Gaandit? Lanklaas hier ingeloer. Hoop als is nog sjarp met julle almal. :mrgreen:

  • 70. Xanika  |  November 26, 2008 om 2 : 32

    Ek is hier, maar moet werk ook…

  • 71. Nats  |  November 26, 2008 om 2 : 45

    EISH!!

    Sopas nog 114 gekry!!!!!!!!!!!!

  • 72. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 2 : 57

    Hi Multi ! 😀 😛

    baie long time !!!!

  • 73. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 2 : 58

    GRRRRRRRRR ! ek is alweer SPAM

  • 74. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 3 : 00

    boring blog

  • 75. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 3 : 02

    gnirob golb

  • 76. Klip  |  November 26, 2008 om 3 : 03

    Hallo Multi , sommer baie nice om jou weer te sien

  • 77. Klip  |  November 26, 2008 om 3 : 04

    Ek stem Zoekoe

  • 78. Klip  |  November 26, 2008 om 3 : 05

    Daar moet seker nog blogs wees waar mense chat ? Laat weet my asb

  • 79. Zoekoe  |  November 26, 2008 om 3 : 07

    sug, ja laat my ook weet asb ….🙄

  • 80. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 15

    Ek is weer terug vir ‘n wyle.

  • 81. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 16

    GMPH!!!!!
    🙄

  • 82. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 16

    Waarheen het julle getrek, dat ek saam kan trek.

  • 83. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 25

    Is dit vroeg huistoe gaan dag?

  • 84. Xanika  |  November 26, 2008 om 3 : 26

    Is seker die hitte wat maak dat almal so stil is

  • 85. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 37

    Xanika

    Nee, dit is seker ook apartheid se skuld. 👿

  • 86. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 49

    Jammer ek het nie vandag my stepcounter aan nie, ek hol my lam.

  • 87. Verons  |  November 26, 2008 om 3 : 57

    HALLO!! HALLO!!!!!
    Wat gaan hier aan as hier niks aangaan nie????

    Lyk my wordpress is weer vol kak vandag wante toe ek opkom is ek sommer Adrie!!😯

    Hallooooooooooooo Multi!!!! Lekker om te sien jy lewe nog!!!

  • 88. Adrie  |  November 26, 2008 om 3 : 58

    Seker ‘n volle 10 000 tree vir vandag.

  • 89. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 00

    Haai Verons

    Almal is al klaar op vakansie.

  • 90. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 05

    Wel, Herriemerrie

    Natuurlik is dit weer net I&J.

  • 91. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 06

    Wat praat jy?

    Dit is altyd net I & J.

  • 92. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 07

    Wat doen jy vanaand?

  • 93. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 10

    Seker maar dieselfde as jy.

  • 94. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 11

    Dit gaan vervelig wees . . . .

  • 95. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 11

    Vertel jy my.

  • 96. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 13

    Gaan Spar toe en gaan koop ‘n lewe.

  • 97. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 15

    Jong, Spar is uitverkoop.

  • 98. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 17

    Jy sit dan met ‘n probleem.

  • 99. Nats  |  November 26, 2008 om 4 : 18

    Tweeling
    Pasop binnekort skud jy jouself met die hand!!

    Waaaaaa almal??

  • 100. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 19

    Daar is nie pille nie.

  • 101. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 20

    Tweeling

    Dit is ‘n plan.

    Ek is dan darem verseker van goeie geselskap.

    Mail my gou asb die antwoord.

  • 102. Adrie  |  November 26, 2008 om 4 : 28

    Daar los my eie persoonlike tweeling my by myselwers.

  • 103. aventer  |  November 26, 2008 om 5 : 01

    Ek haat skool, is darem amper klaar.

    NOG NET EEN OOR!!!!!!!!!:mrgreen:

    Hehe, het die matriekafskeid foto’s opgesit soos per vorige geleentheid belowe…🙂

    Beloftes maak skuld en ek’t nie geld om dit af te betaal nie so dis makliker om my beloftes na te kom

  • 104. semisoet  |  November 26, 2008 om 7 : 29

    baie interresant dankie!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: