16 dae van aktivisme teen vroue en kindermishandeling.

November 21, 2008 at 5 : 22 30 Kommentaar

Mense wat die blog gereeld volg sal weet dat ons geen vorm van mishandeling duld nie. 

Sisters with Blisters is die begin van die 16 dae teen vroue en kindermishandeling.  Ons gaan sisters doen, juis omdat dit iets is wat ons na aan die hart lê.  Ons sal seker altyd aanmeld vir Sisters, wel tot ons van daar verban word.  Ten spyte van Sisters, weet ek nie of ek die 16 dae van aktivisme steun nie.

In die verlede was daar ironies genoeg meer gevalle van mishandelling in die tydperk gewees.  Dit is asof die monsters die tyd gebruik om hulleself te bemark.  Is dit dalk ‘n statussimbool om te wys jy is ‘n boelie?

Elke dag is vir my ‘n dag om my stem dik te maak teen mishandeling.  365 dae ‘n jaar.  Die enigste tuinwerk waarin ek belangstel is om mishandeling wortel en tak uit te roei.

Ek dink nie mishandeling is vandag meer as in die verlede nie.  Dit word net nie meer toegesmeer nie.  Ek lewe vir die dag dat dit ondenkbaar is.  Ek gaan dus nie ophou om my stem dik te maak daaroor nie.

Blogvraag:  Watter twee dae merk die begin en einde van die 16 dae?

Blogantwoord:  Wipneus was weer reg met Annie Lennox and Dave Stewart.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gesigte by name Nou wie se skuld is dit eintlik?

30 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  November 21, 2008 om 6 : 47

    Adrie, ek hoop dat julle more gaan geniet. Ek is nou nog boos dat ek moet werk…. Volgende jaar het ek geen verskoning nie, moet net lank voor die tyd weet.. Dis nou as ek nie die lotto al by dan gewen het nie.🙂

  • 2. lilly  |  November 21, 2008 om 7 : 00

    Hallo hallo hoe gaan dit vandag hier met jul wonderlike mensies?

  • 3. lilly  |  November 21, 2008 om 7 : 02

    A3

    Wou maar net aan jou en al die ander wat my ken se dat ek toe Woensdag vir my checkup was en alles is nog fyn met nikita. Die doc het toe saam my gestem dat ons maar liewer ‘n keiser sal lat doen. Die datum vir die keiser is 11 Desember 2008. Hyt my ok weer ok hypetone gesit, vir die bloeddruk, maar net op ‘n ligter dosis, 1 3xper dag.

  • 4. lilly  |  November 21, 2008 om 7 : 04

    Wel dan gaan ek maar weer want lyk my elke keer as ek nou ‘n kansie steel om biekie te kom chat dan hardloop jul almal weg, seker hierdie boepens van my wah ha ha

  • 5. Olga  |  November 21, 2008 om 8 : 24

    voorspoed lillie. as ek more met blisters eindig, gaan die herriemerrie dit gesond soen. hoekom spesifiek 16 dae van aktifisme teen vroue en kinder mishandeling?

  • 6. Olga  |  November 21, 2008 om 8 : 28

    sies, dis lelik om te steel. rooflees is maar net nog n vorm van steel.

  • 7. *mathilda*  |  November 21, 2008 om 10 : 54

    Howdy. Olga, ons het ook darem tot nou toe die traffic oorleef !

  • 8. *mathilda*  |  November 21, 2008 om 11 : 00

    Nou ja – laat ek my beauty slaap gaan inkry en my voetjies laat rus vir more – leka dux

  • 9. Wipneus!  |  November 22, 2008 om 8 : 12

    Hello Almal geniet sisters! 😛
    Moet nou nie julle bene breek op daardie hoë skoene nie! 😆
    Begin van die 16 dae is natuurlik vandag en dan 7 Desember.

  • 10. Klip  |  November 22, 2008 om 11 : 36

    Ek hoop almal van julle geniet die dag terdee.
    Ek sal maar hier by die werk sit en wonder hoe julle dit geniet

  • 11. White Knight  |  November 22, 2008 om 2 : 01

    Dagse Julle

    Wel al kon ons weens werks omstandighede nie daar wees by sisters saam julle nie dink ons aan julle en alles van die beste. Dink in elke geval julle is teen die tyd klaar geloop.

    In elke geval behoort julle die Herrie Merrie se mishandeling van ander bloggers ook aan te spreek.👿

    Groete vir die normales onder julle en ag ja oukei Adrie ook.😆

  • 12. Adrie  |  November 22, 2008 om 2 : 09

    Ek sit in die hospitaal met my blase. My voete is af!😆

  • 13. Klip  |  November 22, 2008 om 2 : 19

    Hallo A3 , darem kry jy nou n pedikuur op jou mediese fonds

  • 14. Klip  |  November 22, 2008 om 2 : 21

    Het al julle dames die stap oorleef? seker lekker sports gehad?

  • 15. Klip  |  November 22, 2008 om 4 : 54

    Seuntjie vra vir sy ma :

    As binne-egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite-egtelike kinders vandaan?

    Ma antwoord :

    Rondloper voëls!!

  • 16. Klip  |  November 22, 2008 om 4 : 56

    Quote of the day:
    ‘The financial situation at the moment is so bad that women are now marrying for love’

  • 17. Klip  |  November 22, 2008 om 4 : 58

    Gedagte vir die dag: “Mans is soos winkelwors…selfs die bestes het ‘n bietjie vark in!”…

  • 18. Klip  |  November 22, 2008 om 5 : 02

    MOTHERS

    Real Mothers don’t eat quiche;
    they don’t have time to make it.

    Real Mothers know that their kitchen utensils
    are probably in the sandbox.

    Real Mothers often have sticky floors,
    filthy ovens and happy kids.

    Real Mothers know that dried play dough
    doesn’t come out of carpets.

    Real Mothers don’t want to know what
    the vacuum just sucked up.

    Real Mothers sometimes ask ‘Why me?’
    and get their answer when a little
    voice says, ‘Because I love you best..’

    Real Mothers know that a child’s growth
    is not measured by height or years or grade…
    It is marked by the progression of Mommy to Mom to Mother…

  • 19. Klip  |  November 22, 2008 om 5 : 07

    The Images of Mother

    4 YEARS OF AGE – My Mommy can do anything!

    8 YEARS OF AGE – My Mom knows a lot! A whole lot!

    12 YEARS OF AGE – My Mother doesn’t really know quite everything.

    14 YEARS OF AGE – Naturally, Mother doesn’t know that, either.

    16 YEARS OF AGE – Mother? She’s hopelessly old-fashioned.

    18 YEARS OF AGE – That old woman? She’s way out of date!

    25 YEARS OF AGE – Well, she might know a little bit about it!

    35 YEARS OF AGE – Before we decide, let’s get Mom’s opinion.

    45 YEARS OF AGE – Wonder what Mom would have thought about it?

    65 YEARS OF AGE – Wish I could talk it over with Mom

  • 20. Klip  |  November 22, 2008 om 5 : 08

    The beauty of a woman is not in the clothes she wears, the figure that she carries, or the way she combs her hair.

    The beauty of a woman must be seen from in her eyes,
    because that is the doorway to her heart,
    the place where love resides.
    The beauty of a woman is not in a facial mole,
    but true beauty in a woman is reflected in her soul.
    It is the caring that she lovingly gives, the passion that she
    shows, and the beauty of a woman with passing years only grows!

  • 21. Klip  |  November 23, 2008 om 7 : 21

    Goeie more almal

    Hoop julle voete voel beter

  • 22. Olga  |  November 23, 2008 om 8 : 44

    more, more. my voete is ok. net 2 blase. dis seker oor die mishandeling van ander bloggers dat die herriemerrie se voete afgeblaas is.

  • 23. Olga  |  November 23, 2008 om 4 : 08

    slaap julle nog na die groot stap van gister?

  • 24. Klip  |  November 23, 2008 om 6 : 36

    Geniet julle aand , ek hoop almal is more so n bietjie meer spraaksaam!

  • 25. Olga  |  November 23, 2008 om 7 : 55

    sjym, lyk my die airtime is klaar. toemaar, dis amper payday.

  • 26. Olga  |  November 23, 2008 om 10 : 18

    het julle nog nie recharge nie? ai, dis nou swak. bessie, kom ons speel rummy.

  • 27. Olga  |  November 23, 2008 om 10 : 19

    skud die kaarte bessie, dan sny ek die pak en jy deel uit. bietjie 4 cousins vir jou?

  • 28. Olga  |  November 23, 2008 om 10 : 23

    nee, bessie, ons kan nie strip nie. hier blog ome ook.

  • 29. Olga  |  November 23, 2008 om 10 : 24

    bessie, ek het gese nee.

  • 30. Olga  |  November 23, 2008 om 10 : 32

    sie jy nou dadelik jou pj’s aantrek bessie. kom ons gaan slapies eerder. se nag vir die mense.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: