Gesigte by name

November 20, 2008 at 6 : 06 139 Kommentaar

Ek was dadelik mal verlief op die liedjie, Bad Day.  Daniel Powter se stem was genoeg om my hormone te laat regop spring.  Tot die dag dat ek ‘n foto van hom gesien het.  Hy lyk dan soos ‘n boemelaar.  Glad nie wat ek myself voorgestel het nie.  Ja, ek hou van die liedjie, maar ek het ‘n nota gemaak om nooit iemand se stem te gebruik om te raai hoe hulle moet lyk nie.

Ek glo wel dat mense gewoonlik hulle name se persoonlikheid dra.  Ek wag nog vir die dag dat iemand my ‘n Gerhard wat nie ‘n laelak en ‘n Adri wat nie ‘n teef is nie kan wys.  Tot dan het ek my bedenkinge.  Natuurlik gaan ek niemand se woord aanvaar nie.  Tog is daar mense wat hoog en laag kan sweer dat hulle kan raai hoe iemand lyk van ‘n blog of ‘n chatsite af.  Ek het al menig kere gehoor ek lyk presies hoe iemand my voorgestel het.  Natuurlik vertel niemand jou vooraf hoe hulle dink jy gaan lyk nie.

Sit julle ooit en probeer ‘n gesig aan ‘n naam te koppel?  Veral met iets soos ‘n blog of ‘n chatsite waar jy kan wees wie of wat jy wil.  Ten minste met heelwat minder inhibisies as wat jy in die werklike lewe is.  Mense is baie dapperder wanneer hulle agter ‘n rekenaar sit. 

Vandag lag ons nog steeds oor die eerste blogjol.  Almal was so stil en ingetoë.  Waar daar nie ‘n oomblik van stilte op die blog geheers het nie.  Skielik was die vrymoedigheid om te baklei en terg nie meer daar nie.  Daar is wel ‘n verskil tussen die mens in vlees en die gees op die internet.  Die vreemdheid vervaag, maar dit vat ‘n goeie paar ontmoetings om die mens agter die mens te ken.

Saterdag gaan ‘n paar van julle vir die eerste keer mense ontmoet wat julle op die blog raakgeloop het.  Om die vrede te bewaar gaan ek nie voorstel dat julle hier sê wat julle verwag nie. 

Hoe voel julle daaroor om skimme in die blogwêreld te ontmoet?  Het julle dit al gewaag?  Was dit die moeite werd?  Hoe goed is jy daarmee om gesigte voor te stel?

Blogvraag:  Wie was die 2 lede van die Eurythmics?

Blogantwoord:  Wipneus was reg met Garry Marshall.

p10006811

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

They love us, they really love us!!! 16 dae van aktivisme teen vroue en kindermishandeling.

139 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 6 : 47

    Eish !!!

    Eeerste

  • 2. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 6 : 52

    Tweeste !!!!!

  • 3. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 6 : 53

    en ook Driede !!!!!!

  • 4. Wipneus!  |  November 20, 2008 om 7 : 14

    Annie Lennox and Dave Stewart.

  • 5. Wipneus!  |  November 20, 2008 om 7 : 16

    Adriana dink jy ek dra my naam se persoonlikheid? Ek weet darem nie.

    Ek het al ‘n paar blogmaats ontmoet!! Oulike mense!

    Ek gaan niks verder sê nie, anders se Adriana weer ek is ‘n snob:mrgreen:

  • 6. Adrie  |  November 20, 2008 om 7 : 54

    Wip

    Ek ken net een mens met jou naam – tensy ek jou met n fliek karakter vergelyk. Voordat ek dit kan doen, moet ek eers weer die fliek gaan kyk!

  • 7. Olga  |  November 20, 2008 om 7 : 58

    liewe tyd. die sein toor met ons hoor. vandag dorp toe gery om vodacom te bel om hulle moer in soveel woorde te vertel.

    tilla

    ek het so onlangs soos verlede jaar n kind op skool gehad. dankie. verder sommige skole se heheerliggaam vergader 1 keer per kwartaal. of as daar iets gebeur het wat n vergadering regverdig. ander skole, een vergadering per maand. verder, verwag niemand die beheerliggaam moet teenwoordig wees vir atletiek byeenkomste of oueraande nie. ten laaste tille, ek het gese ek hoop julle sal indring en skole bekostigbaar maak. ek het nie gese julle moet nie.

  • 8. Olga  |  November 20, 2008 om 8 : 01

    ek het onnie op skool gehad. hy het gese mense met my naam is nasie, kultuur, geloof, alles van ons eie.

  • 9. Olga  |  November 20, 2008 om 8 : 05

    herriemerrie jou goed is klaar. as ek dit moes oordeel, sou dit lae laerskool gewees het. maar dis gedoen.

  • 10. Adrie  |  November 20, 2008 om 8 : 08

    Olga

    Dankie.

  • 11. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 7 : 24

    More maaikies

  • 12. Adrie  |  November 21, 2008 om 8 : 07

    More almal

  • 13. Adrie  |  November 21, 2008 om 8 : 36

    HEY!!!!

    WAKKER WORD!!!!!!!!

  • 14. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 8 : 37

    Ek wag nog die heeltyd dat iemand vir my moet kom hallo sê !

  • 15. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 8 : 39

    HALLO ! ! ! !

  • 16. Adrie  |  November 21, 2008 om 8 : 49

    Tilla

    Is jy blind?

    Ek sien dit dan.

  • 17. Adrie  |  November 21, 2008 om 8 : 51

    Lyric:

    Now, there was a time
    when they used to say
    that behind ev’ry great man,
    there had to be a great woman.
    But oh, in these times of change,
    you know that it’s no longer true.
    So we’re comin’ out of the kitchen,
    ’cause there’s something we forgot to say to you.
    We say, Sisters are doin’ it for themselves,
    standin’ on their own two feet
    and ringin’ on their own bells.
    We say, Sisters are doin’ it
    for themselves.
    Now, this is a song to celebrate
    the conscious liberation of the female state.
    Mothers, daughters,
    and their daughters too, woh yeah,
    woman to woman,
    we’re singing with you, ooh, ooh.
    The “inferior sex” has got a new exterior.
    We got doctors, lawyers, politicians too,
    ooh ooh ooh, ooh.
    Ev’rybody, take a look around.
    Can you see, can you see, can you see,
    there’s a woman right next to youou.
    We say, Sisters are doin’ it for themselves,
    standin’ on their own two feet
    and ringin’ on their own bells.
    Sisters are doin’ it
    for themselves.
    Now we ain’t makin’ stories,
    and we ain’t layin’ plans.
    Don’t you know that a man still loves a woman,
    and a woman still loves a man
    just the same, though.
    Ooh ooh ooh
    ooh ooh ooh ooh.
    Sisters are doin’ it
    for themselves.
    There was a time,
    oh, when they used to say
    that behind ev’ry great man,
    there had to be a great woman.
    In these times of change,
    you know that it’s no longer true.
    So we’re comin’ out of the kitchen,
    ’cause there’s something we forgot to say to you.
    We say, Sisters are doin’ it for themselves,
    standin’ on their own two feet
    and ringin’ on their own bells.
    Sisters are doin’ it
    for themselves.
    Sisters are doin’ it
    for themselvesselves.
    Sisters are doin’ it, doin’ it,
    doin’ it, doin’ it, doin’ it, doin’ it…
    Sisters are doin’ it for themselves,
    uhhuh, uhhuh, yeah.
    Sisters are doin’ it for themselves,
    uhhuh, uhhuh, uhhuh, yeah.
    Sisters are doin’ it
    for themselves.
    I say, yeah, yeah,
    Sisters are doin’ it for themselves,
    standin’ on their…
    Sisters are doin’ it
    for themselves.

  • 18. Nats  |  November 21, 2008 om 8 : 52

    Goeie more julle!!!

    Me like the GRRRRR!!!!

    Topic
    Ek is baie swak om die persoon agter die naam te probeer sit! Maar sodra iemand met ‘n naam my afsit is ek skoon afgesit van daai naam af!
    Soos Daniella – wou my dogter dit noem, maar na ‘n swak ondervinding met so vrou is ek teen daai naam!! Weird eintlik!

  • 19. Adrie  |  November 21, 2008 om 8 : 58

    Hallo Tweeling

    Ek kan nie wag nie.

  • 20. Nats  |  November 21, 2008 om 9 : 01

    Adrie
    Ek ook nie!!!!!!!!!!!!!!

  • 21. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 04

    Ek hoop net die weer speel saam !

    Damn – ek het nie geweet die GRRR staan skuins nie !

  • 22. Xanika  |  November 21, 2008 om 9 : 05

    Goeiemore almal en Mathilda

  • 23. Xanika  |  November 21, 2008 om 9 : 07

    Ek het ook al geleer om nie vir iemand ‘n gesig te probeer skilder nie, ek is altyd verkeerd! Ek geniet dit baie om mense in die werklike lewe te ontmoet wat ek op die internet “leer ken”. Ek het al ‘n paar ontmoet en sommige het selfs in vriendskappe ontwikkel. Gaan reeds weer die naweek vir een van hulle kuier en Sondag ook ‘n hele paar ontmoet.

  • 24. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 9 : 08

    K waai !!!

  • 25. Xanika  |  November 21, 2008 om 9 : 14

    My ma het gedink sy gee my ‘n vreeslik unieke naam, het haar ma se twee name se eerste letters gevat en bymekaar gevoeg om my naam te kry. Maar Adrie sal nou weet dit is glad nie so uniek nie. Ek was in ‘n plattelandse skool en daar was ‘n meisie saam met my in die klas met dieselfde naam en nog drie ander in die skool wat ook my unieke naam gehad het!

  • 26. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 17

    Kloon

    Ek ook nie.

  • 27. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 19

    Adrie

    Ha ha … ag wat GRRR is GRRR !

    ‘n Vrou het nou die dag toe ons first aid gedoen het en ons ons name op die bordjies geskryf het vir my gesê “jy lyk soos ‘n Mathilda” – dit was weird, ek vra toe nou vir haar nou hoe is dit, sy sê sy weet nie sy weet net ek lyk vir haar soos ‘n Mathilda !

  • 28. Nats  |  November 21, 2008 om 9 : 28

    Ek moet sê die GRRR!! skuins lyk nie sleg nie!

  • 29. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 9 : 32

    ek het al gehoor iemand sê ek lyk soos ‘n Zoekoe 😉 (nie my regte naam nie)

  • 30. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 36

    Ek hoor dikwels ek lyk soos ‘n Adrie

    Dit is ook nie my regte naam nie.

    Ek moet nog in iemand vasloop wat my naam het.

  • 31. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 41

    Nee Nee Nee – ek is nie Nats nie.

  • 32. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 43

    Maurice: Vrouens en kinders word ook in die reen mishandel, dus stap ons ook in die reen.

  • 33. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 46

    Iets anders:

    Moet ons nametags organiseer vir almal wat deelneem?

  • 34. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 46

    AHOOI!!!!

  • 35. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 48

    Adrie

    Iemand wat dieselfde naam as jy het ? Moontlik maar nie maklik nie !

  • 36. Nats  |  November 21, 2008 om 9 : 50

    Ek sal saam jou in die reen stap Tweeling!!!!

  • 37. Nats  |  November 21, 2008 om 9 : 51

    Ek het maar besluit om my honne-kind by die huis te los – sy is te onfiks! Ek gaan haar moet dra! En sy het ‘n lekker gewig aan haar!

  • 38. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 9 : 52

    ek weet wat jou regte naam is….. dit is…. Levinia !!!!

  • 39. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 52

    Steeds niks.

    Ek waarsku julle, ek gaan begin sing.

    Waar is die Willekjind?

  • 40. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 52

    Kan werk !!

  • 41. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 53

    Tilla

    Daar is ‘n paar, maar almal is oorsee.

    Tweeling

    Ons is mos nie bang nie.

  • 42. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 55

    Nats

    Maurice het daaroor ook gepraat. Hulle moet aan ‘n leiband wees en jy moet al hulle bollie optel.

  • 43. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 55

    Ek stap ook al reën dit !

  • 44. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 57

    En as ons nie kan stap nie, swem ons.

    Tannie Roer spring al op en af van opgewondenheid.

    He He He – Hoop nie sy skrik haar as af nie.

  • 45. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 57

    Sing gerus – die mense hou so baie daarvan – hulle noem ons dose !

  • 46. Adrie  |  November 21, 2008 om 9 : 59

    Jip. Netnou wen ons nooit weer ‘n toekenning nie.

  • 47. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 9 : 59

    Ha ha – sy gaan NOOIT weer dieselfde wees nie !

  • 48. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 00

    O ja. Ons het miniatuur rosie stickers. Om die mense te merk van wie ons hou. Almal sonder die sticker, kan dan getrip word.

  • 49. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 01

    Grap is, sy WAS nog altyd ordentlik.

  • 50. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 01

    Wie kan naamkaartjies maak vir more?

  • 51. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 02

    Ek het nie tyd nie. Of is dit glad nie ‘n goeie plan nie?

  • 52. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 03

    I’m going out tonight – I’m feelin’ alright
    Gonna let it all hang out
    Wanna make some noise
    Really raise my voice
    Yeah, I wanna scream and shout

    No inhibitions – make no conditions
    Get a little outta line
    I ain’t gonna act politically correct
    I only wanna have a good time
    The best thing about being a woman
    Is the prerogative
    To have a little fun and…

    Chorus:
    Oh, oh, oh totally crazy
    Forget I’m a lady
    Men’s shirt – short skirts
    Oh, oh, oh really go wild – yeah
    Doin’ it in style
    Oh, oh, oh gat in the action – feel the attraction
    Color my hair
    Do what I dare
    Oh, oh, oh I wanna be free
    Yeah, to feel the way I feel
    Man! I feel like a woman!

    The girls need a break
    Tonight we’re gonna take
    The chance to get out on the town
    We don’t need romance
    We only wanna dance
    We’re gonna let our hair hang down

    The best thing about being woman
    Is the prerogative
    To have a little fun and…

    Oh, oh, oh totally crazy
    Forget I’m a lady
    Men’s shirt – short skirts
    Oh, oh, oh really go wild – yeah
    Doin’ it in style
    Oh, oh, oh gat in the action – feel the attraction
    Color my hair
    Do what I dare
    Oh, oh, oh I wanna be free
    Yeah, to feel the way I feel
    Man! I feel like a woman!

    The best thing about being woman
    Is the prerogative
    To have a little fun and…

    Oh, oh, oh totally crazy
    Forget I’m a lady
    Men’s shirt – short skirts
    Oh, oh, oh really go wild – yeah
    Doin’ it in style
    Oh, oh, oh gat in the action – feel the attraction
    Color my hair
    Do what I dare
    Oh, oh, oh I wanna be free
    Yeah, to feel the way I feel
    Man! I feel like a woman!

    I get totally crazy
    Can you feel it
    Come, come, come on baby
    I feel like a woman

  • 53. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 05

    Maneater Lyrics

    [Verse 1]
    Everybody look at me, me
    I walk in the door you start screaming
    Come on everybody whatcha here for?
    Move your body around like a nympho
    Everybody get your necks to crack around
    All you crazy people come on jump around
    I want to see you all on your knees, knees
    You either want to be with me, or be me!

    [Chorus]
    Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    make you fall real hard in love
    She’s a Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    Wish you never ever met her at all!

    [Verse 2]
    And when she walks, she walks with passion
    when she talks, she talks like she can handle it
    when she asks for something, boy, she means it
    even if you never ever seen it
    everybody get your necks to crack around
    all you crazy people come on jump around
    you doing anything to keep her by your side
    because she said she love you, love you long time!

    [Chorus]
    Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    make you fall real hard in love
    She’s a Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    Wish you never ever met her at all!

    [Chants]

    [Chorus]
    Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    make you fall real hard in love
    She’s a Maneater, make you work hard
    Make you spend hard
    Make you want all of her love
    She’s a maneater
    make you buy cars
    make you cut cards
    Wish you never ever met her at all!

    NO!
    Never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!
    you wish you never ever met her at all!

    [chorus]

  • 54. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 06

    Music: Hall/Oates
    Lyrics: Hall/Oates/S. Allen

    She’ll only come out at night
    The lean and hungry type
    Nothing is new, I’ve seen her here before
    Watching and waiting
    Ooh she’s sitting with you but her eyes are on the door
    So many have paid to see
    What’d you think? you’d get her for free?
    The woman is wild, a she-cat tamed by the purr of a Jaguar
    Money’s the matter
    If you’re in it for love you ain’t gonna get too far

    Oh oh here she comes
    Watch out boy she’ll chew you up
    Oh oh here she comes
    She’s a maneater
    Oh oh here she comes
    Watch out boy she’ll chew you up
    Oh oh here she comes
    She’s a maneater

    I wouldn’t if I were you
    I know what she can do
    She’s deadly man, she could really rip your world apart
    Mind over matter
    Ooh the beauty is there but a beast is in her heart

    Oh oh here she comes
    Watch out boy she’ll chew you up
    Oh oh here she comes
    She’s a maneater

    Repeat

  • 55. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 07

    First I was afraid
    I was petrified
    Kept thinking I could never live
    without you by my side
    But I spent so many nights
    thinking how you did me wrong
    I grew strong
    I learned how to carry on
    and so you’re back
    from outer space
    I just walked in to find you here
    with that sad look upon your face
    I should have changed my stupid lock
    I should have made you leave your key
    If I had known for just one second
    you’d be back to bother me

    Go on now go walk out the door
    just turn around now
    ’cause you’re not welcome anymore
    weren’t you the one who tried to hurt me with goodbye
    you think I’d crumble
    you think I’d lay down and die
    Oh no, not I
    I will survive
    as long as i know how to love
    I know I will stay alive
    I’ve got all my life to live
    I’ve got all my love to give
    and I’ll survive
    I will survive

    It took all the strength I had
    not to fall apart
    kept trying hard to mend
    the pieces of my broken heart
    and I spent oh so many nights
    just feeling sorry for myself
    I used to cry
    Now I hold my head up high
    and you see me
    somebody new
    I’m not that chained up little person
    still in love with you
    and so you felt like dropping in
    and just expect me to be free
    now I’m saving all my loving
    for someone who’s loving me

  • 56. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 10 : 15

    En daar begin dit !

  • 57. ADRIANA  |  November 21, 2008 om 10 : 19

    Begin wat?

    Ek sien net stilte.

  • 58. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 10 : 23

    Die singery !

  • 59. Nats  |  November 21, 2008 om 10 : 34

    ♪♪♪♪♪♪♪♪♪

    Sjoe Tweeling – jy sing sooooo mooi!
    Ons sal seker weer laat middag nog ‘n toekenning kry!!

    Yippeeee!!!🙂

  • 60. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 41

    My ore !!!!! My Ore !!!! 😡

  • 61. ADRIANA  |  November 21, 2008 om 10 : 43

    Jealousy makes jou nasty.

    Terloops Zoeks, het jy gesien die bokse het van jou ‘n Zeekoei gemaak? Julle ken mos die storie van assumption. . . .

  • 62. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 45

    OOOOOOOOOOO die PYN !!!!!

  • 63. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 46

    Nee, ek het nie gesien nie… waar het die bokse dit genoem??

  • 64. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 46

    Zoekoe was agteruit gebore
    Met die helm
    En die koorde om sy nek
    Die dokter het hom een kyk gegee
    En sy ma geklap . . .

  • 65. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 47

    Op hulle site.

    Nadat hulle nogal een van jou inskrywings gesteel het.

  • 66. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 49

    en ek het nogal daar probeer registreer, maar die site wil nie my password stuur nie…. 🙄

  • 67. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 54

    nee ek kry dit nie….. 😥

  • 68. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 54

    Zoekoe

    Ek gaan beslis nie die moeite doen om te registreer nie.

  • 69. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 56

    nee ek kry dit nie….. 😥

  • 70. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 10 : 56

    ek kry nie die plek waar hulle my noem nie….. wats die link?

  • 71. Adrie  |  November 21, 2008 om 10 : 58

    Ek sweer Willes oefen haar borsslag vir more.

  • 72. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 00

    ek laaik ook van “breast stroke” “twisted”

  • 73. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 01

    😈

  • 74. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 02

    ZOEKOE

    GAAN BEGIN MET DIE VUUR VOORDAT EK MY VERERG.👿

    Posduif is oppad.

  • 75. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 11 : 04

    Saarkie het nou ons vloer gewas – hy is nou so nat ek kan borsslag oefen !

  • 76. Nats  |  November 21, 2008 om 11 : 05

    Wat nou van die bokse??
    Ek wil ook weet! Sien hulle het my comment sommer op hul web gesit!

    Lekker vertraag!

  • 77. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 06

    Eish !!! OK dankie Adrie, ek het jou duifie gekry en hy was baie lekker so saam met die soet patats…..😆

    hulle is darm maar oorspronlik vervellig…. hulle het obviously nie ‘n lewe as die plekke vir hulle so baie amusant is nie….

  • 78. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 06

    Sug!!!!

    Wie het ‘n kontak met ‘n boot?

  • 79. Nats  |  November 21, 2008 om 11 : 07

    Tweeling
    Ek hoop dit reen more katte en honne!!

    Dan kan RYK vir ons swem!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 80. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 07

    Baie ironies hoe hulle mense smeek om te kom chat.

    Tweeling, kloon – kyk by nuwe rugby trui.

  • 81. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 08

    watse vuur? ek gaan sommer KFC kry vandag… die olierige hoener smeer my are solat die cholesterol nie vas steek nie . .

  • 82. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 10

    Net ek mag op Ryk se rug sit terwyl hy swem.

  • 83. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 10

    Ja dis maar net ‘n geval van jaloesie…. ek het nog nooit eers voor gister geweet van hulle blog nie… en om die waarheid te sê, ek mis niks !!!! 🙄

  • 84. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 11

    Die braaivleis vuur. 🙄

    Jy kan nie vandag vol verskonings wees nie.

  • 85. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 14

    Ja Zoekoe ek is gister al braaivleis belowe…

  • 86. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 16

    Aag OK man, ek sal gou vuur maak…. waars die hout? ?

  • 87. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 17

    Watse vleis moet ek uithaal julle ?

  • 88. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 18

    ok die vuur brand al… ek sal die blaasbalk gaan haal en hom vinnig aanjaag !

  • 89. Nats  |  November 21, 2008 om 11 : 19

    Adrie
    Dankie – nou net verder op hul blog gaan loer en op ‘n prentjie afgekom van ‘n babatjie met ‘n t-hemp wat sê “pro-chioce” now I am safe (of so iets)

    Vind dit glad nie snaaks nie! En hulle sê ons praat k@k!!
    Ten minste spot ons nie met aborsies nie!

  • 90. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 20

    Zoekoe hier by ons is vleis so skaars dat ek tevrede sal wees met enigiets.

  • 91. Nats  |  November 21, 2008 om 11 : 21

    Zoekoe
    ‘n Lekker stukkie spare ribbetjie sal nou lekker wees!!!
    Dankie!

    More Xanika
    Mens moet Zoekoe so nou en dan bribe met ‘n bier!

  • 92. Nats  |  November 21, 2008 om 11 : 21

    Shoooot!!

    Sorry Tweleing!!!!

    89 en 91 is ek NATS!!!!!

  • 93. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 21

    Zoekoe

    Ons laat dit aan jou oor.

  • 94. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 23

    Nats

    Toemaar ek het dit nogal geraai.

    Met bokse is stopstrate, toiletpapier en kondome aan die orde van die dag.

  • 95. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 26

    Wel, as mens maar net moet oordeel aan daai plek se naam, wat kan mens verwag ? ?

  • 96. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 28

    OK ek het ‘n kilo spare ribs wat gemarinate is, klomp skaap tjoppies, en boerewors uitgehaal….. dis nou nou reg….. !

  • 97. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 29

    Zoekoe

    Het jy marshmallows ook?

  • 98. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 30

    Dankie vir die inligting Adrie, sal onthou om ‘n bier in my laai te kom wegsteek vir as ek weer lus is vir braaivleis.

  • 99. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 33

    Nou Xanika, waar in die wereld is jy waar die vleis so skaars is ?

  • 100. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 39

    Xanika

    Wat wil jy met bier maak?

    As hier nie OBS vloei nie, is dit tequila. Jy sal maak dat Zoekoe op jou verlief raak.

  • 101. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 46

    Skuus Adrie, sien dis Nats wat gesê het mens kan Zoekoe bribe met ‘n bier

  • 102. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 48

    Zoekoe is nie oor waar ek is nie, is oor die geld wat so skaars is!

  • 103. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 49

    O!!!

    Jy kan Zoekoe met kos ook bribe. Of jy oortuig Wip om vir hom iets te vra.

  • 104. Adrie  |  November 21, 2008 om 11 : 49

    Xanika

    Hoe ver is jy van JHB?

  • 105. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 52

    Minder as 200 km Adrie. Is presies 189 km van my af tot by Renchia in Triomf (my blogmaatjie vir wie ek die naweek gaan kuier).

  • 106. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 11 : 56

    Adrie, jy maak my darm maar baie goedkoop 🙄

  • 107. Xanika  |  November 21, 2008 om 11 : 57

    Toemaar Zoekoe, ek sal jou nie met kos bribe nie (ek is heeltemal te lief daarvoor om dit te deel!)

  • 108. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 00

    Zoekoe

    Daar is ‘n rede hoekom dit manipuleer is en nie vrouipuleer nie.

  • 109. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 08

    GRRRRR

  • 110. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 12 : 25

    aaag !!!!!! TSK!!!! WHAT EVA !!!!! 🙄

  • 111. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 27

    Moet my net nie se jy verbrand alweer die vleis nie

  • 112. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 30

    Is dit vandag weer stilte voor die storm?

  • 113. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 12 : 33

    Die mense hier het ook geen ontsag vir my wat blogwerk het om te doen nie !

  • 114. Xanika  |  November 21, 2008 om 12 : 39

    Of almal hou al klaar naweek Adrie.

  • 115. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 39

    Tilla

    Pos hulle, sonder ‘n posduif.

  • 116. Adrie  |  November 21, 2008 om 12 : 39

    Nee, die naweek begin eers more oggend.

  • 117. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 12 : 46

    Ek gaan tog weg die naweek, lekker klein vakansietjie so in die middel van die jaar !

    KOOOOOOEWEEEEEEEE !!!!! julle die vleis is reg, skep op en moenie vergeet om my bier saam te bring nie !!!

  • 118. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 12 : 49

    mmmm mmm daai ribs is … al moet ek dit nou self sê… DEVINE !!!!

  • 119. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 12 : 51

    Wel. . . as die ander dan nie wil kom opskep nie, sal ek met graagte probeer om alles alleen op te eet…..😛

  • 120. Xanika  |  November 21, 2008 om 12 : 55

    Zoekoe, baie dankie. Hier’s vir jou ‘n bier (uit baas se yskas gegaps, moenie hom vertel nie anders kry jy nie weer nie).

  • 121. Xanika  |  November 21, 2008 om 12 : 58

    Lekker naweek almal, myne begin nou…

  • 122. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 1 : 14

    Plesier Xanika

    geniet jou naweek !

  • 123. Zoekoe  |  November 21, 2008 om 1 : 25

    En nou is die res van die vleis koud……. 😮

  • 124. Nats  |  November 21, 2008 om 1 : 33

    Zoekoe
    Dankie baie vir die ribs!!! Mmmmmm “its vinger lickin good!”

    PS: Dis die einde van die jaar! Nie die middel nie!

  • 125. Nats  |  November 21, 2008 om 2 : 17

    Sjoe maar julle is omtrent stil!!!

  • 126. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 2 : 32

    Sjoe – ek het nou vreeslik hard gewerk en ek sien hier gaan nogsteeds niks aan nie !

  • 127. Krista  |  November 21, 2008 om 2 : 42

    Ek vergeet nie ‘n gesig nie, maar is baie sleg met name.

    Ook picture ek mense met wie ek oor die foon gesels totaal en al anders as wat hulle op die ou eind blyk te wees.

  • 128. White Knight  |  November 21, 2008 om 3 : 08

    Dagse Julle Rose en Adrie die doring😆

    Alles van die beste vir julle die naweek met sisters.

    Mag julle elke een se beste verwagtinge oortref word.

    Groete

  • 129. Carina  |  November 21, 2008 om 3 : 27

    Adrie, baie sterkte met die naweek se stappery. En o ja, ek is ook geneig om name by stemme te sit!

  • 130. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 3 : 29

    Hallo wit nag – hoe gaan dit ?

  • 131. Olga  |  November 21, 2008 om 3 : 40

    verkeer almal nog vreetsaam. arrie kyk ek het my jis afgeskrik vir al die traffic.

  • 132. *Mathilda*  |  November 21, 2008 om 3 : 48

    Olga

    Ons traffic trippie wag nog ! Ek sal dit nie maak elke dag in daai traffic nie !

  • 133. Adrie  |  November 21, 2008 om 3 : 52

    Carina en Wit Nag

    Dankie vir die goeie wense.

  • 134. WILLE KJIND Q  |  November 21, 2008 om 4 : 06

    Goeie naand almal. Ek het ‘n bombefokte kak dag agter die rug. Praat miskien vanaand wee. Of andersins more oggend by Sisters

  • 135. Olga  |  November 21, 2008 om 5 : 11

    sterkte tilla. nou vergaap ek my aan die mense. veilig ry.

  • 136. Jo-Ann Schou  |  November 21, 2008 om 6 : 17

    Hey,

    Julle moet lekker stap en julle blase maar goed troetel!

    Oor name….. jong, ek het in my lewe net een Angela ontmoet en sy was alles behalwe ‘n engel en nou hou ek nie van die naam nie. Maar my verbeel hoe iemand lyk – nee jong, gaan ek FaceBook toe, dan sien ek dat ek die pot ver mis gesit het. Die wat klein moes wees is nie, en die wat blond moes wees glad nie.

    Ek het ‘n paar bloggers ontmoet en dit was heel aangenaam. By ons eerste bymekaarkom, by Carel du Toit, het die lot seker gedink ek is baie voor op die wa, maar my tegniek is aanval is die beste verdediging. Aan die einde van die dag het ons kuiertjie tot laatmiddag aangehou want niemand wou loop nie.

    Ons Bloggachino saam met die Berugte Een was nie so fantasties nie, want daar het ‘n element van nydigheid rondgehang en dit was net te groot en te besig. Te verstane – almal wou ‘n foto hê saam met die Berugte Een en vir hom drankies koop en wie weet wat. En Huilgenoot se rooikoptannie het gestaan en hande vryf vir ‘n hennegeveg om uit te breek – ek het haar hoor sê “hier kom ‘n fight, hier kom ‘n lekker fight” met soveel afwagting in haar stem mens sou sweer sy wag vir die wendrie in die S14 finaal! Wel, daar was nie daardie aand ‘n fight nie. Toe het die bloggers nog saamgestaan en die teiken liewer Die Blonde Een van Huilgenoot gemaak en haar behoorlik oor die hele blogsfeer gebash. Dit was in die goeie ou dae – nou word daar soveel klippe in die AF-Sfeer rondgegooi dat ek wonder of ek nie maar moet verIngels nie…🙂

  • 137. Zee  |  November 21, 2008 om 6 : 49

    Jo=Ann, ek sou wat wou gee om saam met julle by die Carel du Toit ene te gewees het… ek het by jou gaan lees oor die inrigting..

  • 138. Zee  |  November 21, 2008 om 6 : 54

    Adrie sorry en oor die topic vraag

    Ek is nog nooit spyt dat ek van julle al ontmoet het nie. En as ek weer gevra word of ek julle weer sal wil ontmoet…. Jip

    Geniet julle self more!!!

  • 139. lilly  |  November 21, 2008 om 6 : 58

    Hallo hallo en hoe gaan dit vandag met jul mensies?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: