Vrouwees

November 19, 2008 at 6 : 00 234 Kommentaar

‘n Tuiste sonder ‘n ma is maar net ‘n huis.  ’n Vrou is die corner stone van elke gemeenskap. 
 
 ‘n Vrou
 
Wat maak my swak? My vrese.
Wat maak my heel? My God.
Wat hou my staande? My geloof.
Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.
Wat maak my eerlik? My integriteit.

Wat hou my gedagtes skoon? My soektog na ware kennis.
Waaruit leer ek die beste lewens lesse? My foute.
Wat hou my kop omhoog? My trots, nie my arrogansie nie.
Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie? Dit is nooit ‘n opsie nie.
Wat maak my suksesvol? My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.

Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen? My selfvertroue.
Wat maak my mooi? My alles!
Wat maak my ‘n vrou? My hart.
Wie is ek………..?

Ek is voluit vrou ! En ek stap tot aan die einde van die reënboog op my hakke!

Hier issi skoen wat ek gat dra met Sisters.

dsc00973

Wille Kjind Q

Blogvraag:  Wie was die regisseur van Pretty Woman?

Blogantwoord:  Olga was die naaste aan reg.  Daar word byvoorbeeld in die Noorse mitologie ‘n fabel vertel van ‘n maaltyd vir 12  mense met ‘n 13de persoon wat opdaag en die dodelike gevolge daarvan
 
Of
 
Die bekendste voorbeeld is die laaste maaltyd van Jesus voor sy kruisiging.  Tradisioneel word dit as ‘n Vrydag beskou, hoewel sekere skrywers meen dit was ‘n Woensdag.  Dus 13 mense het op ‘n Vrydag aangesit vir ‘n maaltyd en een van hulle was Judas die verraaier.  Dit is ook Judas wat eerste opstaan en uitstap en dit is ook Judas wat eerste dood is.

**********************************************************************************************************

Baie geluk, Willekjind met jou verjaarsdag (20 November).  Ons hoop jy het ‘n stunning dag en ‘n wonderlike jaar wat wag. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bygelowe They love us, they really love us!!!

234 Kommentaar Add your own

  • 1. Verons  |  November 20, 2008 om 11 : 23

    Sam ek ken daai skoene!!!!!!😉
    Ek weet tog waar het jy dit gekry pe-we-we!!!

  • 2. Adrie  |  November 20, 2008 om 11 : 24

    Tilla

    Ek sal net eers haar epos in die hande moet kry. Maar dit lyk nogal mooi.

  • 3. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 26

    Ja, dit is ek Adrie.

  • 4. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 28

    Baie dankie Nats, bly jy hou van die foto’s.

  • 5. Adrie  |  November 20, 2008 om 11 : 29

    Cool beans

    Wanneer ek eendag by my Facebook kan inkom, sal ek jou aanvaar. Ek sal jou die hele malle storie verduidelik hoekom ons net eers wil seker maak.

  • 6. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 30

    Geen probleem nie Adrie, dankie.

  • 7. Adrie  |  November 20, 2008 om 11 : 39

    Is dit al klaar etenstyd?

  • 8. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 43

    Nog nie by my nie.

  • 9. Adrie  |  November 20, 2008 om 11 : 46

    Xanika

    Jy moet net kyk, die ander maak eindlik maar net of hulle werk.

    Moenie daarvoor val nie. Hulle eet skelm.

  • 10. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 11 : 46

    Nou maak plan kloon

  • 11. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 49

    Dankie dat jy my sê, is nie reg dat hulle skelm eet en ek permanent honger is nie. Wonder of ek nie ‘n wurm of iets het nie…

    (note to myself: get vermox)

  • 12. Adrie  |  November 20, 2008 om 11 : 53

    Xanika

    Voer eerder die wurm.

    Tilla

    Ek is besig. Moet ek Mr Delivery bel?

  • 13. Xanika  |  November 20, 2008 om 11 : 55

    Is moeilik hier by die werk as ek vergeet om iets saam te bring, kantoor is by die baas se huis en hier is nie ‘n eetplek naby nie.

  • 14. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 11 : 59

    Xanika

    Ons is 35km van die naaste dorp af ! En dalk moet ek daai note copy want ons is ook altyd honger hier !

    Kloon

    As dit die plan is – fine met my !

  • 15. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 06

    Pizzas okay?

    Moet wees, het dit klaar bestel.

  • 16. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 12 : 14

    Jy weet mos – beggars can’t be choosers ! Ons sjarrap en eet ons kos !

  • 17. Xanika  |  November 20, 2008 om 12 : 15

    Ek sal nooit nee dankie sê vir pizza nie

  • 18. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 22

    Pizzas isop dit tafel.

    Nou waar is die wyn?

  • 19. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 22

    AAAAARRRRRGGGGGG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    GGGGGGRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    FOK!!!!! FOKKEN!!!!!!! FOK!!!!!!!! FOK!!!!!!!!

  • 20. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 23

    Hoe doen julle mensies julle belasting?

  • 21. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 23

    Willes

    En as jy so op jou bday vloek?

  • 22. Xanika  |  November 20, 2008 om 12 : 24

    Dankie Adrie, dis net wat ek nou nodig het

  • 23. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 26

    Ek is terug ! ! ! ! ! 😛

    ek HAAAAAAAT vergaderings … !! 😡

  • 24. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 27

    ek gabruik die E-filing ding van sars om die koning sy MOERSE deel te gee !!!!

  • 25. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 28

    Zoekoe

    Tipies. Wag net tot hier kos is.

  • 26. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 29

    Zoeks

    So jy doen ook jou eie belasting.

  • 27. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 31

    Wel, ek weet nie van doen nie, maar ek probeer daai tax ding … deesdae, as mens iets reg gedoen wil hê, moet mens dit blerrie self doen….. ❗

  • 28. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 32

    is hier kos? watse kos? mmm iets ruik fantastiies !!!! snffff snffff

  • 29. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 35

    Zoeks

    Dit is die reine waarheid, daai! Ek doen dit vandat ek begin belasting betaal het self.

    Efile is wonderlik.

  • 30. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 12 : 35

    Eish willes – wie kry jou so kwaad op jou eige bifday ?

  • 31. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 36

    Pizza

    As alle staats departamente maar soos SARS was. As ‘n mens met hulle werk, gee jy AMPER nie om om belasting te betaal nie.

  • 32. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 12 : 37

    Ek het laasjaar die efiling ding gedoen – die jaar moet ek dit nog doen, maar ek het nie ‘n idee wat ek met my password en goed gedoen het nie !

  • 33. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 39

    Tilla

    Daar le vir jou ‘n dag se werk voor om daardie goed weer in die hande te kry.

  • 34. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 40

    Wel….. uhm…. ek sal nou nie so vêr gaan om dit te sê nie, Adrie maar ja sars is op die bol !!!

    maar dis ook baie obvious hoekom…. hoe beter hulle die mense kan melk, hoe meer geld is daar in die staats koffers om te steel !!!

  • 35. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 42

    Zoeks

    Ek se amper.

  • 36. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 43

    die calculator op hulle website tune my ek skuld die taxman iets soos 76 sent….. so as hulle my 5 sent kan breek vir vyf 1 sente, sal ek met graagte die 76 sent vir hulle gee….

  • 37. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 12 : 44

    Amper maar nie stamper !

  • 38. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 45

    Die 2 sent terug vat vir my altyd die koek.

  • 39. Xanika  |  November 20, 2008 om 12 : 46

    Soms is dit nie so sleg om ‘n karige salarissie te ontvang nie – niks goed soos belasting papiere nie…

  • 40. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 12 : 49

    maar my salaris is nog karig !!! in my oë ! 😯

  • 41. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 49

    Xanika

    True. Alles het hulle voordele.

  • 42. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 51

    Ek kwalifiseer nie vir ‘n salaris nie, ek kry net ‘n tip.

  • 43. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 53

    Eish!!! Ek sukkel wee vandag. Die slet wil nie ha mini aantrek nie en my piesie wil ok nie homself gedra nie.

    @ My 3ling

    My vriendin doen my tax goeters. Nog elke jaar kry ek ‘n paar duisend trug😉

  • 44. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 54

    Ek kry ook net ‘n tip elke maand. Maar ons kla nie

  • 45. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 12 : 55

    Salaris ? Wat is dit ? Is dit soos ‘n iPod ?

  • 46. Xanika  |  November 20, 2008 om 12 : 55

    Adrie, baie dankie vir die pizza, dit was heerlik. Lekker middag almal, sien jul seker darem weer more.

  • 47. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 55

    Willes

    Ek wil ook daardie vriendin ontmoet.

  • 48. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 56

    Vandag is dit weer hopeloos te stil na my sin

  • 49. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 57

    @ *M*

    Bleikbaar kan jy dit eet……..

  • 50. Adrie  |  November 20, 2008 om 12 : 59

    By die werk of op die blog?

  • 51. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 12 : 59

    @ A3

    Ek sal jou mail met ha kontak nommers. Syt ha eigene besigheid en ek sal niemand anders vetrou met my goed nie.

  • 52. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 03

    Ek vertrou al klaar niemand met my belasting nie.

  • 53. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 05

    By die werk EN oppi blog

  • 54. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 22

    Ek weg is my prentjies!!!

  • 55. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 26

    En almal…………………

  • 56. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 27

    Ek hoop julle is besig om ‘n surprise party vi my te reël

  • 57. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 42

    Wee jy.

    Sekere mense dink as sy gaan sit, sak die son.

  • 58. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 45

    is dit dan nie die rede hoekom die son sak nie???? 😯 so ek het al die jare die verkeerde inligting gehad. . .

  • 59. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 46

    :mrgreen:😉

  • 60. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 47

    Ek is lus vir ‘n dop

  • 61. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 50

    Willes

    Ons is altyd lus vir ‘n dop. Volgende is die AA op ons case.

  • 62. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 51

    Eerste blog waar almal moes gaan aanmeld het vir rehab.

  • 63. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 52

    ek is LUS…. perdiod :wicked:

  • 64. Nats  |  November 20, 2008 om 1 : 52

    Hellooooo!!
    Eks terug… gou vir my sus by haar nuuf werk gaan kuier!
    Very nice!!

    Adrie
    My Moekie help uit met my belasting… sy het by SARS gewerk donkie jare terug en het nog kontakte!

  • 65. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 53

    :wicked: :wicked: 👿 dammmit !!!

  • 66. Nats  |  November 20, 2008 om 1 : 55

    Ek wil gaan :z:

  • 67. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 1 : 56

    @ Zoekoe
    😈

  • 68. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 57

    Hallo Nats 😀 😀 😛 😛

  • 69. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 58

    Ek soek iemand wat my meer sal laat uitkry as wat ek insit.

  • 70. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 58

    MY FOK !!! :twsited: :twsited: daarshy

    dankie Dame !! 😉

  • 71. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 58

    Zoekoe

    Onthou, jy wil dalk eendag kinders he.

  • 72. Adrie  |  November 20, 2008 om 1 : 59

    En Zoekoe is klaar gesuip.

  • 73. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 1 : 59

    GRRRRRRRRRRRRRRRR !!!!!!!!!! dammit !!!!!

  • 74. Adrie  |  November 20, 2008 om 2 : 00

    Dit is twisted. 😈

  • 75. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 2 : 00

    😈 fok weet…. ek gee op…..
    😈

    kinners? ek ? he he he nie maklik nie…..

  • 76. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 2 : 06

    Ek wil eerder ‘n Ferrari hê 🙄

  • 77. Nats  |  November 20, 2008 om 2 : 10

    Lo Zoekoe! 😀

    Adrie
    As dit maar net so maklik wees… ek dink ek het laas jaar amper twee duisend terug gekry maar ek het dit al gespend voor ek besef het ek het iets gekry!!😦

  • 78. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 27

    O ek wil huistoe gaan na mamma toe
    Die rivier is vol my trane rol
    ‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê
    Sy kan maar Iê, ek is ‘n loslappie

    Ek wens ek het vlerke soos ‘n engeltjie
    Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
    Dan vlieg ek na die arms van my moeder
    En daar sal ek bly tot die dood

    Koor

    Ek wens ek het vlerke soos ‘n arend
    Dan vlieg ek maar verewig oor die see
    Dan vlieg ek na die arms van my moeder
    En daar sal ek bly tot die dood

  • 79. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 34

    O Liewe Lulu
    Sal jy vannaand by my kom doedoe
    Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
    My drome le aan skerwe liewe Lulu

    O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree
    Ek fantaseer oor hoe jy alles weer
    En as jy uithaal en dat ek so lekker swaai
    Dan word ek mal.

    Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
    My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi
    My hart gaan op loop as jou oë en jou smile spot met my

    O Liewe Lulu
    Sal jy vannaand by my kom doedoe
    Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
    My drome le aan skerwe liewe Lulu
    O Liewe Lulu
    Jys die prinses van die nag liewe Lulu
    Jyt my in jou mag Liewe Lulu
    My drome in jou siel verdrink

    En as almal staar na die mysie hier voor
    Heggende glimlag en haar oë jou deurboor
    Dit leef as jy dans en jy gly soos ‘n kat oor die vloer

    Daar is iets in jou meisie wat my bloed laat stol
    My oë vasgavang en my en my hart is op hol
    Die passie waarmee jy die daansbaan regeer Liewe Lulu

    O Liewe Lulu
    Sal jy vannaand by my kom doedoe
    Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
    My drome le aan skerwe liewe Lulu
    O Liewe Lulu
    Jys die prinses van die nag liewe Lulu
    Jyt my in jou mag Liewe Lulu
    My drome in jou siel verdrink

    Instumentaal

    Koor x 2

    O Liewe Lulu sal jy vannaand by my kom doedoe
    O liewe Lulu, O liewe mooie seksie lulu

  • 80. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 51

    Hier sit die manne in die Royal Hotel
    Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel.
    Luister ou vrind, daar agter die bar
    Hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar.

    Ken julle vir Doepie, sy bynaam is Dop
    Hy het vir die Springbokke doel geskop.
    ‘n lee bierblik kan hy maklik platdruk
    met net een hou teen sy groot voorkop.

    Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
    daar’s niks ter wereld wat Fanie pla nie
    ontmoet hom in die straat se hoe gaan dit ou maat
    se fanie nee ek kan nie kla nie, maar

    Hier sit die manne in die Royal hotel
    ek ken mos vir almal ek is almal se pel
    luister ou vrind, daar agter die bar
    hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

    en hier sit die speurder, sersant de kok
    hy drink sy whiskey so on the rocks
    ‘n koel komkommer, ons noem hom op sy nommer
    hy’s dubble 0, dubble 0 seven de Kock

    Hier sit die manne, hier sit die manne
    hier sit die manne, hier sit die manne
    ja hier sit die manne in die Royal hotel
    ek ken mos vir almal ek is almal se pel
    luister ou vrind, daar agter die bar
    hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

    En van die noordweste kom karel bester
    dra kortmou hemp en ‘n khaki broek
    langdrag gebore, hare kort om die ore
    hy’s lief om te lag, hy’s lief om te vloek.

    hier langs die till, sit ‘n man so stil
    daar’s trane in sy oe
    hy’s se hy’s die baas van ‘n bankrot plaas
    hier ver van die klein karoo
    maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier
    musiek op die draadloos en skuim op my bier
    luister ou vrind, daar agter die bar
    hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

    Hier sit die manne, hier sit die manne
    hier sit die manne, hier sit die manne
    ja hier sit die manne in die Royal hotel.

  • 81. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 53

    Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
    Ou ryperd, so deur die lewensbane
    Wanneer jou rydag oor is,
    gaan jou ou lyf lekker rus
    Jy, ou Ryperd van my

    Jaag maar aan ou maat
    Die maan skyn helder vanaand
    Jaag maar aan ou maat
    My mooientjie sy wag vir my vanaand

    O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
    en dra my op jou lekker ou rug
    Jaag maar aan ou maat,
    want my nooientjie sy wag daar vanaand

    KOOR:
    Jippie Jippie Jip (x2)
    My ou perd
    Daar is voer en rus
    en jy doen jou bes my ou perd
    Dra my oor die rivier se brug
    Dra my op jou lekke ou rug
    Na my nooi Sannie
    Die dogter van Tant Annie op die plaas

    Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
    Ou Ryperd, so deur die lewensbane
    Wanneer jou rydag oor is,
    sal jou ou lyf lekker rus
    Jy, ou Ryperd van my

    Koor(2x)

    Dra my oor die rivier se brug
    Dra my op jou lekker ou rug
    Na my nooi Sannie
    Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)

  • 82. *Mathilda*  |  November 20, 2008 om 3 : 53

    Ek gaan nou huistoe na ‘n wille dag – julle moet soet wees – sien miskien later

    Toodles

  • 83. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 54

    Ek loop maar katvoet
    Deur my woorde
    Soos deur die bitter mooi Karoo
    Iewers skuil daar nog akkoorde
    Iewers waai ‘n rolbos vas

    KOOR:
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai my kind
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai

    Ek speel op die walle
    Van die groot rivier
    Begrawe my drome
    In die sand
    ‘n Sterretjie vir Kersfees
    Is nie veel gevra
    Noem hom sommer maar
    My naam

    KOOR

    Warm warrel winde
    Draai en draai
    My gedagtes
    Daarin vasgevang
    En as ek dit eendag
    Daar los kan woel
    Sal ek vir jou ‘n poskaart stuur

    KOOR

  • 84. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 5 : 13

    @ WILLEDOOS

    Jy kan maar ook hêppie bifdei kom sing hoor.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: