They love us, they really love us!!!

November 19, 2008 at 6 : 39 14 Kommentaar

  CB056255

Dit neem 9 maande voordat ‘n baba gebore word.  Kan julle glo, ons is al 9 maande aan die gang?  Na 100 000 hits en 40 000 comments kry ons uiteindelik die erkenning wat ons verdien.

Baie, baie dankie vir die Daaglikse Doos toekenning.  Ons  . . . . wel vir eenkeer in ons lewe, soek ons na woorde.  Vergun ons ‘n oomblik om ‘n paar bedankings te maak.

Eerstens vir ons ma’s en pa’s – sonder hulle was ons nie hier nie.  Dan vir ons lojale lesers en ons lojale saampraters.  Vir die Dose wat ons uiteindelik raak gesien het.  Ons lewensmaats, ons kinders en ons werkgewers.  Glo dit of nie, ons blog nie voltyds nie.  Vir WordPress, waar ons ‘n gratis blog kon kry en die outjies wat rekenaars en internet uitgevind het.  Sonder julle was ons niks.

Dus Dorings, ons het nou trippel rede om te vier.  Vrouens, al was net jou ma ‘n vrou, Willes se bday en ons toekenning.  So, sien julle op die vorige blog.  Kom sing saam, deel ‘n grap, vloek jou baas of vertel ons iets wat ons nie weet nie.  Almal welkom.

Ek het ‘n vermoede dat dit die eerste van vele is.  So Dorings, raak gewoond daar aan.

Aangesien dit net ‘n aanvaardingsblog is, verskoon die blogvraag. 😉 Een vraag ‘n dag is genoeg. 

Dankie, Dankie, Dankie!!!!!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vrouwees Gesigte by name

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Uiteindelik  |  November 19, 2008 om 7 : 13

    10 uit 10 vir die d@$#. Vok weet hoe die blog enigsins feature.

    Dom d@@$ gewis.

  • 2. Wille Kjind Q  |  November 19, 2008 om 8 : 00

    Dankie! Dankie! Dankie! *kniebuiging* Dankie!

  • 3. Ninette  |  November 19, 2008 om 8 : 01

    Hallo!!

    Ek het net gou ‘n draai kom maak by jou 🙂
    Dankie dat op my blog kom kuier en ge”comment” het.

  • 4. Wipneus  |  November 19, 2008 om 8 : 05

    Nou wat gaan nou weer hier aan???? Liewe aarde kan ons nie mekaar maar net ‘n plekkie onder die son gun nie???

    Dit was en is regtig onnodig!

  • 5. Olga  |  November 20, 2008 om 5 : 26

    willeDoos moes dit dalk dripdoos wees? n e way, haal jou vinger uit jou gat en ruik daar aan. bele in n dildo of gebruik n wortel. as jou gdt geliberate is en jou mangels het gesbk, dan kom gesels jy saam. tot dan, braak gerus gal. die anties op dorings voel n veer vir jou kak.

  • 6. Zoekoe  |  November 20, 2008 om 8 : 55

    Wat ‘n klomp DOM Doose !!!! as jy niks beters het om te doen nie, kom kuier gerus saam my na werk in MY parkie !!!! dan wys ek jou iets !!!! 😆

  • 7. Nats  |  November 20, 2008 om 9 : 06

    Liefste Doos

    Wat ‘n eer!!!!!! Dit is fantastiese nuus!!!! Ons was raakgesien en die beste van als is die dom doos verstaan ons nie – presies hoe ons daarvan hou!!! Want hoe boring sou die blog nie dan gewees het nie – seker dan soos ‘n blog wat deur ‘n dom doos geskryf word!

    Baie baie baie dankie!!!!

    *snik snik snik*

    Ek wil ook net dankie sê vir almal wat ‘n bydra maak vir die blog…

    Eerste vir Adrie – Tweeling sonder jou was ons nie nou hier nie! Jy was die begin van geen einde nie! Wat ‘n eer om jou Tweeling te wees!

    2de aan Sam – My 2Ling se 3Ling, jy sing so mooi – moet asb nooit op hou nie! Sing jou hart uit! En jou skerp comments!

    3de *M* – My 2Ling se Kloon, ek soen jou sommer so baie hou ek van jou! En natuurlik jou kjinders!

    4de Wip – Wat is ons sonder ‘n Ouma??

    5de Zoekoe – Ons weeet jy is altyd daar vir ons. You have our back!🙂 Jy laat my dink aan Arnold – I’ll be back!!

    En aan almal anders!!! Julle is regtig waar die beste!!!

    Hiermee sluit ek af *en soen die beeldtjie* You love us, you really love us!!!!!

    *Buig en loop van die verhoog af*

  • 8. Verons  |  November 20, 2008 om 9 : 22

    More! More wil ook net gou-gou kom dankie sê aan domdoos wys jou net ons word wel raakgesien!
    *dankie* Dankie…………..

  • 9. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 3 : 29

    Geagte DOOS. Hierie liekie word opgedra aan jou!

    Ek kan tango nie
    ek kan nie samba nie
    ek kan nie ramba nie
    ek kan nie cha-cha nie

    maar ek kan toi-toi
    en ek laat waai
    en ek kan ronddraai
    en ek kan gatswaai

    ek kan nie mambo nie
    ek kan nie tapdance nie
    en ook die charleston
    kan ek nie regkry nie

    ons wil net boogie
    en ons wil jive
    en ons kan toi-toi
    oor ons survive

    ja ek kan toi-toy
    en ek laat waai
    en ek kan ronddraai
    en ek kan gatswaai

    ja ek kan toi-toi
    en ek laat waai
    en ek kan ronddraai
    en ek kan gatswaai

  • 10. DoosDeluxe  |  November 20, 2008 om 3 : 43

    En watse skoene dra die antie na hierdie prysuitdeling toe?

  • 11. Adrie  |  November 20, 2008 om 4 : 01

    Crocs, natuurlik. Met gebarste hakke.

  • 12. WILLE KJIND Q  |  November 20, 2008 om 4 : 30

    @ DOOSDELUX

    DIE antie dra net Greencross skoene. Dit pas by my Cross your heart bra!

  • 13. maja  |  November 20, 2008 om 4 : 41

    bravo

  • 14. skroplap  |  November 20, 2008 om 4 : 52

    A woman goes to Italy to attend a 2-week, company training session.

    Her husband drives her to the airport and wishes her to have a good trip.
    The wife answers : “Thank you honey, what would you like me to bring for you?”
    The husband laughs and says: “An Italian girl !!!”
    The woman kept quiet and left.
    Two weeks later he picks her up in the airport and asks: “So, honey, how was the trip?”
    “Very good, thank you.” “And, what happened to my present?”
    “Which present?” She asked.
    “The one I asked for – an Italian girl!!”
    “Oh, that” she said
    “Well, I did what I could, now we have to wait for 9 months to see if it is a girl !!!”

    Moral of the story: Don’t tempt a woman, they are dangerously intelligent!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: