Vir my om te weet…

November 16, 2008 at 5 : 13 162 Kommentaar

Ek het nou die aand ‘n fliek gekyk “The Bank job” Die fliek is op die waarheid gebaseer, en draai om een van die grootste bank rooftogte nog, wat in 1971 gebeur het in Baker Straat in London. 3 Miljoen pond was gesteel in geld, wat nooit gevind was nie en niemand was tot vandag toe gearresteer nie.

‘n Paar mans en een vrou het ‘n tonnel na ‘n bank se kluis toe gegrou en toegang gekry na honderde “safety boxes” Die inhoud van een “safety box” het veroorsaak dat mense in hoë poste (“The Royal Family”) na ‘n sekere man se pype moes dans, daai man kon maak en breek soos hy wou, en het met alles weg gekom.

Dit was tot daai inhoud in die verkeerde hande… of is dit nou die regte hande beland het??

Ek kan nou ongelukkig nie die syfers onthou nie, maar daar was honderde “safty boxes” oopgebreek daai dag, met inhoud wat mense nie wou hê ander moet sien nie. Of dit nou onderklere, fotos of dokumente was sal niemand weet nie… 

Die Polisie het gevra mense moet vorentoe kom en sê wat in daai bokse was sodat hulle daarvoor kan soek – honderde mense het tot vandag toe nie laat weet wat in hulle “safety boxes” was nie.

Was hulle te skaam… kon hulle dalk tronk toe gegaan het daaroor?? Niemand sal weet nie. Dis saam hulle na die graf toe!

Mense steek baie dinge weg, of dit nou regtig iets is om oor huis toe te skryf en of dit nou iets spesiaals is net vir jou. Jy wil dit iewers veilig bêre waar net jy weet wat daar in is.  Ek weet ek het toe ek klein was, briefies ens weg gesteek, dit was my skatte! Vandag probeer ek nie juis iets weg steek nie – miskien sekere fotos!😉😆

Wat steek julle weg?? Kan wees nou of toe julle 5 jaar oud was J

Blog vraag: Hoe is Andre Stander oorlede?   

  

*My skoene vir Sisters with Blister*

Tot ek iets beters kry… of hoër – so dit kan verander!

me-shoez1

Nats.

Blogantwoord:  Willes was reg met Dr Hook.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vrou se keuse Hoekom straf mense hulleself met hakskoene?

162 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  November 17, 2008 om 4 : 48

    Ek hoop die olieprys is steeds in sy kanon in.

  • 2. Adrie  |  November 17, 2008 om 4 : 49

    Ek bid in alle opregdheid dat dit rondom $50 ‘n vat of laer bly.

  • 3. Olga  |  November 17, 2008 om 5 : 15

    jakaranda se altyd as jy prys gewen het, mag jy nie vir 3 maande wen of aan kompetisie deelneem nie. tog wen nats 2 of 3 WEKE nadat sy n boek gewen het. is dit nie onregverdig nie? of dit op jakaranda blog, nuusblog, sportsblog of weerblog is, jakaranda bly jakaranda. hulle raak nou soos 7de laan. waar fam en vriende deelneen en wen. nie n woord nie, juf annie. ek stel nie belang in julle mafia hits as nats ter sprake is nie. en nee, ek is regtig nie jaloers nie. ek neem nie aan kompetisies deel nhe.

  • 4. Olga  |  November 17, 2008 om 5 : 17

    ek besoek nie eers jakaranda blog nie.

  • 5. Adrie  |  November 17, 2008 om 5 : 21

    Olga

    Dit is nie regtig kompetisie nie, maar eerder iets om mense aan te moedig om te blog. Die pool is heelwat kleiner, se maar 30 mense waaruit daar 6 wenners gekies word. Die vorige boekprys was daar seker 7 mense waaruit daar 3 gekies is.

    En ek kan en sal soveel woorde uitryg as waarvoor ek lus is.

  • 6. Olga  |  November 17, 2008 om 5 : 27

    dan is dit steeds dubbel standaarde. maar leke lees nats.

  • 7. Adrie  |  November 17, 2008 om 5 : 30

    Olga

    Ek sal namens jou daar blog, dan kyk ons hoe gelukkig is jy met die boekpryse.

  • 8. Olga  |  November 17, 2008 om 5 : 34

    solank jy die boeke vir jouself hou. ek bevuil my mooiste tent as ek bv steve se autobiografie wen.

  • 9. Adrie  |  November 17, 2008 om 5 : 37

    Olga

    Wat van ‘n getekende Steve boek? Dalk met ‘n paar DVD’s ingesluit? En ‘n konsert kaartjie?

  • 10. Adrie  |  November 17, 2008 om 5 : 39

    Daar was verlede week kaartjies na Bjorn Again se show.

    Ek was te bang om te blog . . . Netnou wen ek.

  • 11. Olga  |  November 17, 2008 om 5 : 42

    as ek so steve prys wen, sal ek van gastro ontwater en in die hospitaal opeindig. kots. die prys is groot ghiff.

  • 12. White Knight  |  November 18, 2008 om 1 : 59

    Dagse

    So dit is waar A3 heeldag sit en stories opmaak😉

    Hello almal, mooi dag verder.

    Groete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: