Wat is geloof?

November 9, 2008 at 9 : 06 9 Kommentaar

Volgens my is geloof die aanvaarding van iets sonder klinkbare bewys.

Wat is geloof vir jou?

*Net ‘n klein tussenin post, vandag se post volg later.*

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

As daar maar pille was . . . Mag, Diens of SS

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 om 10 : 03

    EERSTE!

  • 2. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 om 10 : 04

    Uhm….. Ja. So iets…..

  • 3. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 om 12 : 23

    ‘n mosterd saad

  • 4. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 om 1 : 44

    Sonner vertroue is da geem geloof. En sonner geloof is da geen vertroue

  • 5. cobus  |  November 9, 2008 om 1 : 44

    Dan is daar baie geloof daar buite. Daar is amper niks waarvoor ek al bewyse gesien het nie, en glo maar net die slim mense wat vir my sê ‘n ding is so… maar ek dink jy praat van ‘n ander geloof as die geloof dat daar regtig ‘n nuwe president in Amerika is en dit nie net ‘n illusie is wat deur allerhande mediavorme geskep is nie (wat dit teoreties kan wees natuurlik :-))

    Vir Paulus het geloof met hoop en liefde saamgegaan. Geloof wat die gedeelte wat oor ons verstaan van God gepraat het, en dit het gemaak dat ek anders na die toekoms kyk, en anders teenoor ander mense optree. So gesien is daar bitter min geloof daar buite, net baie godsdiens…

    Geloof is my verstaan en ervaring van God wat tot ‘n hoopvolle lewensingesteldheid lei en tot liefdevolle optrede… OK, dis ‘n bek vol…

  • 6. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 om 1 : 46

    Ek voel nogsteeds dat as die christen se geloof so sterk soos die moslem sin was dan sal dit beter gaan met hulle

  • 7. Klip  |  November 9, 2008 om 4 : 48

    Ek hou daarvan om na ander mense se geloofs oortuigings te luister.
    Elkeen het sy reg om te glo wat hy of sy wil.

    Vir baie mense het geloof n besigheid geword…..

    Ek was nie gereeld in die sondagskool nie, so ek kan seker nie te veel se nie😆

  • 8. Klip  |  November 9, 2008 om 4 : 49

    Die link aan my naam het nogal n paar vrae wat ek gehad het beantwoord.

  • 9. Klip  |  November 9, 2008 om 4 : 52

    Geloof vir baie mense is om te glo in wat hulle ouers glo , of om aan dieselfde kerk te behoort , en absoluut niks te bevraagteken wat jou dominee of prediker kwyt raak nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: