Rondry vir plesier

November 6, 2008 at 6 : 00 218 Kommentaar

Dikwels as ‘n mens met ouer mense praat, vertel hulle met heimweë van hoe hulle dikwels gaan rondry het as hulle verveeld was.  Ek dink mense doen dit nog steeds, net baie minder mense doen dit.  Hulle doen dit gewoonlik wanneer ek laat vir kerk is. 

Ek is verstom met hoe sleg mense hulle omgewing soms ken.  Hulle ken die pad werk toe, hulle ken die pad winkel toe en dalk na een of twee vriende.  Ek weet sommer al klaar wat die verskoning nie, die liewe petrolprys.  Dalk die afstandleser, dienste is duur en moet streng volgens die boek gedoen word.  Word hulle nie van ‘n prettige deel van hulle lewe beroof nie.

Ek staan self agter die deur.  Ek klim gewoonlik net in my kar as ek iewers oppad heen is.  Ek hou daarvan om my paaie af te wissel en kom sodoende op party interessanthede af.  Daar is ‘n rede hoekom my kamera altyd in die kar is.  My bestemming is soms iets soos die Uniegebou of ‘n parkie.  Dus is ek nie regtig deel van die werktoe-huistoe brigade nie.

Dit is natuurlik by die huis.  Moet my nie op ‘n vreemde plek sit nie.  Ek is dan bang ek mis iets.  Ek haal alles uit om soveel as moontlik te verken.  Ek kon moontlik nooit weer daar nie, dan het ek dalk die belewenis van ‘n leeftyd gemis.  300 foto’s ‘n naweek is omtrent ‘n gemiddeld as ek “op reis” is.  Ek wil sien, soveel as moontlik.  Sien is nie noodwendig dieselfde as ervaar nie.  In elke moontlike gatjie gaan inkruip en alles gaan verken.

Vat julle soms ‘n short left?  Ry julle soms net doelloos rond en noem dit vermaak?  Waar ry jy graag sonder rede net om jou te vergaap?

Blogvraag:  Wanneer was Chapman’s Peak Drive gebou?

Blogantwoord:  Willes was reg met Playboy.

Tilla, baie geluk met jou verjaarsdag vandag.  Ek hoop jy onthou om koek te bring en ek bedoel baie koek. 

Verons, baie geluk met jou verjaardag more.  Ek hoop jy het sjampers ingesluit in die drank wat jy vandag gebring het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Byl: Armoede As daar maar pille was . . .

218 Kommentaar Add your own

  • 1. aventer  |  November 7, 2008 om 1 : 06

    boertjie doen ‘n toertjie

    POFADDER👿

  • 2. aventer  |  November 7, 2008 om 1 : 08

    blameer hom dat hy my en my broer se lewe gal gemaak het

  • 3. *Mathilda*  |  November 7, 2008 om 1 : 16

    Ok – die koek is op die tafel !

  • 4. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 20

    Finally.

    Ek het al gesien hoe kry ons versteende koek vandag.

    Kloon

    Laat hulle jou op jou verjaarsdag werk?

  • 5. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 23

    Aventer

    Is jy seker dat julle dit nie dalk verdien het nie? 😉

  • 6. *Mathilda*  |  November 7, 2008 om 1 : 25

    Darem nie te hard nie – ek gaan 2 uur huistoe !

  • 7. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 28

    UnFair

    Jy beter 50 comments opsit voordat jy waai of daar is moeilikheid.

  • 8. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 34

    Ek sien hier kom groot moeilikheid.

  • 9. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 1 : 35

    Ek wil ok huistoe gaan!!😥

  • 10. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 38

    Willes

    Jy jok. Jy wil eindlik net jou kids kry en in die pad val.

  • 11. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 39

    Fiela – SA!!! Byt vir Tilla.

  • 12. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 1 : 41

    @ My 3ling

    Jy ken my te goed!!!

  • 13. *Mathilda*  |  November 7, 2008 om 1 : 43

    Fiela sal hondsdolheid kry as hy aan my byt !

  • 14. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 50

    Tilla

    My vy, Fiela is ‘n dogtertjie. Wil jy sien?

    Jy moet saggies praat, netnou wil iemand jou kom uitsit.

  • 15. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 1 : 51

    Nee jong! Nous ek rerig erig hommer!

    @ Tilla

    Is do nog van daai koek oor?

  • 16. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 1 : 53

    Genade! Eks so hommer dat ek skoon skeef spel😳

  • 17. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 1 : 58

    Ek hoop al my clowns kom vroeg vandag!

  • 18. Adrie  |  November 7, 2008 om 1 : 58

    Sjarrap!!! Jy maak my ook honger.

  • 19. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 2 : 03

    EK WIL HUISTOE GAAAAAAAAAAAAAAAAAANNNNNNNNNNNNN

  • 20. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 2 : 04

    EK IS HOMMER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!😈

  • 21. Adrie  |  November 7, 2008 om 2 : 07

    Willes

    Jou tassies al gepak?

  • 22. Adrie  |  November 7, 2008 om 2 : 23

    Net ek werk vandag voldag.

  • 23. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 2 : 35

    LAAAAAAAANKAL! En nee……. jy werk nie al1 voldag nie.

    Ek kanni huistoe gaan voorlat ek nie ‘n posduif van ‘n sekere persoon af gekry hetti. Iets met ‘n scan te doen😉

  • 24. Adrie  |  November 7, 2008 om 2 : 43

    Wil jy die hele naweek op kantoor bly?

  • 25. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 03

    Iemand???

  • 26. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 3 : 14

    JA! Hoekom nie❓ Die uitsig van my tafel af is wiele!

  • 27. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 3 : 17

    As jy lelik gat wees met my gat ek ok saam alli maaikies huistoe

  • 28. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 22

    Waar is ek lelik.

    Ek sit doodonskuldig met Fiela en speel. Tussen deur moet ek Maxine ook nog troos. Haar baas het mos ‘n boek bo haar gestel.

  • 29. Nats  |  November 7, 2008 om 3 : 30

    Kom Maxine, *soetjie soentjie geluide*
    Adrie sê ek skeep jou af!

  • 30. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 31

    Laat ek net hier opstaan en jy kry vandag ‘n tweede neus.

  • 31. Nats  |  November 7, 2008 om 3 : 33

    Nee nie jy nie drie… ek roep die hond!
    😆

  • 32. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 3 : 33

    Dankie miesies. Ek herri posduif gekry

  • 33. Nats  |  November 7, 2008 om 3 : 33

    Bedoel Adrie nie drie nie…😳

  • 34. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 36

    Net so groot teef as wat haar brak sal word.

  • 35. Nats  |  November 7, 2008 om 3 : 38

    Wat is julle mensies se planne die naweek??

  • 36. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 42

    Watse naweek? Ek sien geen naweek nie!

  • 37. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 3 : 50

    Ek gat natuurlik wee gatskuur!

  • 38. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 53

    Is daar nog gat oor om te skuur?

  • 39. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 3 : 53

    Hallo again

  • 40. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 54

    Of was dit ‘n klein gatjie wat jy besig is om groter te skuur.

  • 41. Adrie  |  November 7, 2008 om 3 : 55

    KLOON!!!!

  • 42. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 3 : 59

    Dis ‘n groot gat wat ek kleiner skuur:mrgreen:

  • 43. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 01

    Dit lyk of jy my gemis het kloon

  • 44. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 4 : 01

    Die traffic staan wee doodstil hier in Schoeman straat

  • 45. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 05

    Dan gaan jy nog baie gatskuur.

  • 46. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 05

    En weg !

  • 47. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 06

    Tilla

    Kan jy nie sien hoe moet ek myself geselskap hou nie?

  • 48. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 07

    GRRRRR

    By wie kan ek my Tweeling aankla?

    Nou sit sy met die hond op haar skoot en lees.

  • 49. Nats  |  November 7, 2008 om 4 : 10

    Tweeling
    Wie sê ek lees??
    Ek kyk da inni middel rond🙂

  • 50. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 11

    Wat lees sy wat so interessant is dat sy n arme ou baba hondjie afskeep ?

  • 51. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 12

    Kloon

    Jy sien mos, sy lees nie. Sy drool.

  • 52. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 15

    Die boek wat sy gewen het by Tove.

  • 53. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 20

    En dit gaan oor wat ? Of wie ?

  • 54. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 23

    GRRRR

    Is ek nou Spam?

  • 55. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 24

    Dit gaan oor drome jaag. Meer spesifiek Ryk se drome.

  • 56. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 24

    Huh ? Spam ?

  • 57. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 29

    Willes wa gaan jy nou wee gatskuur die naweek ?

  • 58. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 30

    En wee weg !

  • 59. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 30

    Ver weg

  • 60. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 4 : 32

    Tra la la la la!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 61. Adrie  |  November 7, 2008 om 4 : 33

    GRRRR

    Ek moet gou iets klaar maak.

  • 62. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 4 : 33

    Ek gat na die Magalies berge

  • 63. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 34

    Ok en dit is waar ?

  • 64. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 4 : 36

    Eish!

  • 65. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 38

    Wat eish jy ?

  • 66. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 4 : 48

    Almal alweer op strike

  • 67. WILLE KJIND Q  |  November 7, 2008 om 4 : 54

    My se internet willie werki!!!👿

  • 68. *mathilda*  |  November 7, 2008 om 5 : 06

    Dan gaan ek maar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: