Die Blom Koningin

November 4, 2008 at 5 : 44 121 Kommentaar

Ek gaan vreeslik vaal, verbeeldingloos en vervelig wees en erken dat ek van rose hou.  Dit is nie my gunsteling blom nie, maar daar is iets besonders aan ‘n roos. 

 

‘n Roos is blom met betekenis.  ‘n Roos is nie net ‘n roos nie, die kleur het betekenis wat dikwels onderskat word.  Voordat jy vir iemand rose koop, dink mooi oor hoekom jy die rose wil gee en kies daarvolgens ‘n kleur.  Dit gee soveel meer waarde aan die geskenk.  Dit is die gedagte wat tel, maar ‘n gedagte wat goed deurdenk is beteken soveel meer.

 

Daar is ‘n rede hoekom Dorings en Soms Rose se rose geel is.  ‘n Geel roos simboliseer vriendskap, asook vreugde, delight en blydskap.  Alles goed wat ek hoop my lesers gereeld hier gaan ervaar.  Dit se ook Welkom terug en gee die belofte van ‘n nuwe begin.  ‘n Nuwe begin wat een van my skrywes dalk in iemand inspireer.  Geel rose wys dat jy omgee en vra dat iemand jou moet onthou.  Baie gepas vir die blog, dink julle nie ook so nie?  Dit wys ook jaloesie, maar ek verkies om dit te ignoreer. 

 

Almal weet dat ‘n rooi roos ‘n teken van liefde is.  Dit is ook ‘n bewys van moed en respek.  Gelukwense word ook met ‘n rooi roos oorgedra.  Rooi rose is vir passievolle mense en word ook gegee aan iemand wat ‘n werkie goed afgehandel het.  ‘n Enkele rooi roos sê “Ek het jou lief.”  Dit is die roos van minnaars en mense wat iets romanties wil uitbeeld.  ‘n Donker rooi roos is vir iemand wat onbewustelik mooi is.

 

Wit rose is amper orals te sien.  Natuurlik is hulle ‘n simbool van reinheid en onskuld.  Dit is ‘n dogtertjie / meisie roos, dit dui op jeuglikheid en nederigheid.  Dit is geheimsinnig, hemels en ‘n bewys van stilte.  Dit toon ook bewondering.  Bruide gebruik wit rose om te wys dat hulle gelukkig in hulle liefde is. 

 

‘n Pienk roos, is ‘n roos van waardering.  Dit smeek om geglo te word en is die bewys van perfekte geluk.  Pienk rose sê Dankie en is ‘n simbool van genade.  Die donker pienk roos gaan meer oor dankbaarheid.  Die ligte pienk rose is vir simpatie, vir teerness en sommer net omdat iemand sweet is.

 

Oranje rose wys entoesiasme en begeerte.  Geel rose waarvan die punte rooi is ‘n teken van vriendskap en wys dat jy verlief raak.  ‘n Bos rooi en wit rose dui op eenheid.  Perske rose wys ook op waardering, opregtheid en dankbaarheid.  ‘n Blou roos kom nie natuurlik voor nie.  Dit is ‘n teken van die onmoontlike, die onbekombare. 

 

Verskillende mense het natuurlike ‘n ander gunsteling kleur roos.  Dit moet nie vergeet word in jou soeke na die perfekte roos nie.  Lees hier vir die rose wat ek nie genoem het nie.

 

Hier mee dan vir iedere en elk ‘n bos rooi en geel rose.  Sodat julle joviaal en gelukkig kan voel.

 

Blogvraag:  Wie het “The Rose” geskryf wat Bette Milder beroemd gemaak het?

 

Blogantwoord:  Star Spangled Banner

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Amerikaanse Krampe Byl: Armoede

121 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  November 4, 2008 om 5 : 56

    eerste

  • 2. Olga  |  November 4, 2008 om 6 : 19

    die fliek was deur michael cimino en bo goldman geskryf. die liedjie deuq amanda mc broom.

  • 3. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 6 : 34

    Tweeste!

  • 4. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 6 : 35

    Olga… My moer! Ek dog jyt saami brug weggespoel😉

  • 5. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 7 : 09

    Ek wens my rose kan virre slag mooi blom….

  • 6. Adrie  |  November 4, 2008 om 9 : 53

    Gegroet. Ek sien julle kan nie sonder my nie.

  • 7. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 9 : 54

    Me, myself & I

  • 8. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 9 : 55

    Ja ja

  • 9. Wille Kjind Q  |  November 5, 2008 om 5 : 36

    Mirragggrrr

  • 10. Salomè  |  November 5, 2008 om 6 : 09

    Moooorree Wille kjind – het jy al die koffiemasjien gestart? Vandag soek ek ok van daai getoorde koffie . . .

    More al die ander. Koekies vir almal!!
    Julle sal nie glo nie, maar verlede week se koekies is alles uitverkoop en ons het gister begin om weer ‘n klomp te bak. Nou beplan die spul nog koeksisters ok, tsk, lyk my ek gaan nie baie gou weer by my huis uit kom nie.

    Geniet julle dag!!!

  • 11. *mathilda*  |  November 5, 2008 om 6 : 38

    More almal

  • 12. *mathilda*  |  November 5, 2008 om 6 : 40

    Welkom terug olga

  • 13. *mathilda*  |  November 5, 2008 om 6 : 40

    Hey saloom – ganit ?

  • 14. Wille Kjind Q  |  November 5, 2008 om 6 : 48

    Hey! Koekies!? Hoopenlik lok dit my 3ling trug na ha pos toe😉

  • 15. Wille Kjind Q  |  November 5, 2008 om 6 : 49

    Die koffie matjien is gestart…. Met ‘n biekie skop!

  • 16. Wille Kjind Q  |  November 5, 2008 om 6 : 54

    Amper tyd om te gat werk!

  • 17. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 7 : 04

    Môre Môre mense !!!!

    hey dankie vir die koekies Salomè !!! 😀

  • 18. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 7 : 35

    en nou verkeer almal vreetsaam ! 😆

  • 19. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 7 : 42

    More zoeks – eers gou meeting gehad

  • 20. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 7 : 45

    Ek like ook rose

  • 21. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 00

    rose proe nie lekker nie….🙄

    en die plant is lelik, sommer net ‘n stok in die grond met dorings !!!

  • 22. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 8 : 12

    Nou wie de moer wil die rose vreet ?

  • 23. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 8 : 13

    Ek gaan gou my kind by die hoërskool inskryf – sien julle nou nou weer ! Toodles

  • 24. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 24

    More Almal

    Dit voel of iemand my probeer vergiftig het.

  • 25. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 26

    Hi Adrie…. BAIE welkom TERUG !!

    hoekom voel jy vergiftig?

  • 26. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 34

    Zoeks

    Dankie.

    Ek voel of ek kan doodgaan. Ek gaan nou nie name noem nie . . .

  • 27. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 38

    het iemand jou moer gekoer? of is jy net ERG babelaas ? ?

  • 28. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 44

    Erg babelaas sonder dat ek ‘n druppel drank gedrink het.

  • 29. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 44

    Veral die naar gedeelte.

  • 30. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 49

    iets verkeerds geeet? 😯

  • 31. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 51

    Iets verkeerds gevoer.

  • 32. Adrie  |  November 5, 2008 om 8 : 54

    En Zoeks, ek het gesien hoe jy van my skinder.

  • 33. Verons  |  November 5, 2008 om 8 : 55

    More, more!!
    Ek is ook nie ‘n roos mens nie maar moet erken dis een van die mooiste blomme….

  • 34. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 56

    …..iets verkeerds gevoer . . . huh ???

    ja ek het van jou geskinner, maar eintlik nie geskinner nie, dit sommer hard en duidelik ge openbaar !

  • 35. Zoekoe  |  November 5, 2008 om 8 : 57

    Haai da Verons !! 😀 😀

  • 36. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 10

    Zoekoe

    Hoekom doen jy nie sisters nie.

  • 37. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 19

    En almal is nog steeds weg.

  • 38. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 28

    KOEWIE!!!!!!!!

  • 39. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 29

    Iets vertel my ek moet weer begin sing?

  • 40. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 54

    Some say love it is a river
    that drowns the tender reed
    Some say love it is a razer
    that leaves your soul to blead

    Some say love it is a hunger
    an endless aching need
    I say love it is a flower
    and you it’s only seed

    It’s the heart afraid of breaking
    that never learns to dance
    It’s the dream afraid of wakingthat never takes the chance
    It’s the one who won’t be taken
    who cannot seem to give
    and the soul afraid of dyingthat never learns to live

    When the night has been too lonely
    and the road has been too long
    and you think that love is only
    for the lucky and the strong
    Just remember in the winterfar beneath the bitter snows
    lies the seed
    that with the sun’s love
    in the spring
    becomes the rose

  • 41. Adrie  |  November 5, 2008 om 9 : 57

    Roses are red and
    Violets are blue
    Honey is sweet, but not as sweet as you
    Roses are red and
    Violets are blue.
    Ad id aid id mud
    Ad id aid id mud
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Come pick my Roses!
    Sweet from the flowers
    honey from the bees
    I’ve got a feeling, I’m ready to release
    Roses are red and
    Violets are blue
    Honey is sweet,
    but not as sweet as you.
    It’s invisible but, so touchable
    And I can feel it on my body,
    so emotional.
    I’m on a ride, on a ride
    I’m a passenger.
    I’m a victim of a hot love messenger.
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    The only thing he said was
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    And roses are red.
    Come with me baby,
    Please fulfill my wish
    Show it to me truly,
    Show me with a kiss.
    Roses are red and
    Violets are blue
    Honey is sweet,
    but not as sweet as you.
    It’s invisible but, so touchable
    And I can feel it on my body,
    so emotional.
    I’m on a ride, on a ride
    I’m a passenger.
    I’m a victim of a hot love messenger.
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    The only thing he said was
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    And roses are red.
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    The only thing he said was
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Ad id aid id mud
    Ad id aid id mud
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Don’t take my roses away!
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    The only thing he said was
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    And roses are red.
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    The only thing you said was
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    Dum di dia di da
    My roses are red.
    oooh oooh oooh, yeah!
    Ad id aid id mud
    Ad id aid id mud

  • 42. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 04

    Julle

    Die liedjies raak net meer bekotsings waardig as ek verder gaan.

  • 43. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 13

    NATS!!!!!!

    WYs jou gesig, jy is hopeloos te stil. Waar is jy?

  • 44. WILLE KJIND Q  |  November 5, 2008 om 10 : 17

    My 3ling

    Eks bly jys trug……. haal jou vinger uit jou hol as jy kak voel

  • 45. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 21

    Willes

    Ek sal vir jou ‘n mooi prentjie moet teken. Vir nou . . .

    Fair is foul and foul is fair.

  • 46. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 29

    Sies, sies, sies, sies, sies

  • 47. WILLE KJIND Q  |  November 5, 2008 om 10 : 42

    Sies wat!!??😯

  • 48. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 46

    Om my hier alleen te los, terwyl ek naar is.

  • 49. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 10 : 48

    Hallo julle!!
    Ek hoop nie julle wêrk te hard nie?

  • 50. Adrie  |  November 5, 2008 om 10 : 57

    Bekruiper

    Ek dink almal sit op die strand.

  • 51. Nats  |  November 5, 2008 om 10 : 59

    Hello hello!!

    Ek is mal oor rose! Eintlik enige blom – veral lelies is ook!

    Sorry julle ek was besig en het soos ‘n mal vroumens rond gehol!

  • 52. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 04

    Nats

    Hoe laat moet jy vir Maxine gaan haal?

  • 53. Nats  |  November 5, 2008 om 11 : 06

    Adrie
    Eers na werk…😦

    Jy?

  • 54. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 09

    Fiela kry ek ook eers vanaand. Sad but true.

  • 55. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 26

    Ek het darem nou al drank.

  • 56. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 27

    Vandag 5uur is ek klaar met IT vir die res van my lewe!!!:mrgreen:

  • 57. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 30

    Lo Aventer

    Ek dog jy gaan ‘n IT onnie word.

  • 58. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 31

    😆 goeie grap sussa
    😆

  • 59. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 34

    Jy was skaars vir ‘n paar dae.

    Wat wil jy die kinders kastig leer?

  • 60. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 35

    Ek het hard geleer jong, het gister rek geskryf en vandag is dit IT.

    Ek wil wiskunde en biologie gee

  • 61. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 36

    Arme kiddies.

    Laat my net betyds weet watter skool.

  • 62. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 37

    Ag nee wat…why spoil the fun👿

  • 63. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 38

    mwahahahahahahahahahaha

  • 64. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 38

    Solank jy nie ‘n dogtertjie gaan he nie is jy veilig

  • 65. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 43

    Wat op aarde gaan jy met die twee x chromosome doen?

  • 66. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 44

    Is jy dalk ‘n pedofiel?

  • 67. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 46

    Nee, ek gaan net by ‘ seunskool skool gee…doen die wiskunde…dis mos maklik…plus ek kan seuns bliksem as hulle stout is sonder om skuldig te voel

  • 68. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 50

    Aventer

    Erken jy op ‘n openbare blog dat jy die wet gaan oortree? In watter tronk moet ons vir jou kom kuier?

  • 69. aventer  |  November 5, 2008 om 11 : 51

    Hulle moet my eers vang😆

    hehe maar laat ekke gaan…IT hier kom ek

    PS

    as julle ‘n rokie sien trek is dit tien teen een my IT boek in vlamme

  • 70. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 53

    Braai marshmallows daarmee.

  • 71. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 02

    AARG!!!!!!!
    My comments wil nie deur gaan nie!😈

  • 72. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 06

    Bekruiper

    Kom jy sisters toe?

  • 73. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 06

    Hello again julle – my kind is ingeskryf !

  • 74. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 09

    Hallo Tilla

    Hoe gaan dit?

  • 75. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 09

    A3
    Ek sou baie graag wou maar ek werk daai naweek.
    jammer

  • 76. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 10

    Bekruiper

    Dit is nou hartseer.

  • 77. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 12

    Ek sal as ek by die huis kom n dop drink op elk van julle wat gaan stap het,

  • 78. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 14

    Bekruiper

    Jy sal dooi as gevolg van alkoholvergiftiging.

  • 79. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 15

    Hehehe ek sal dan maar in vervolg verhale moet drink, vir weke lank geswaai bly!!!:mrgreen:

  • 80. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 18

    Lyk my die res is almal uit vir ete sonder ons?

  • 81. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 28

    Bekruiper

    Hulle is seker almal weer uitgepass.

  • 82. Nats  |  November 5, 2008 om 12 : 30

    Is Tilla nou Nag Kruiper? Huh…

  • 83. Adrie  |  November 5, 2008 om 12 : 47

    Tilla was, by 73.

  • 84. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 52

    Huh?
    IS hier nou meer bekruipers?
    Ek dag ek is die enigste

  • 85. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 12 : 53

    Hallo nats

    Nee ek is nie nagbekruiper nie – maar ek is nie ingelog nie, dis dalk hoekom ons goed dieselfde wys – het dieselfde IP adres

    Ai tog – nou weer meeting toe ! Sien julle nou nou weer

  • 86. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 12 : 54

    Eish … vir een of ander duister rede sit my rekendingetjie sommer nagbekruiper se details by my in !

  • 87. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 12 : 56

    HEHEHE *M*
    Ek het nou nou al jou detail gehad!

  • 88. Night Crawler  |  November 5, 2008 om 1 : 04

    Eeeeeeennnnn daars almal weer bar toe!

  • 89. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 19

    Daar is ook niemand in die bar nie

  • 90. Nats  |  November 5, 2008 om 1 : 26

    Tweeling
    Want die bar is dol leeg!!
    Wie het al die drank gedrink??

  • 91. erns  |  November 5, 2008 om 1 : 32

    Hi almal

    ek hou van daai rose met die twee kleure

  • 92. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 32

    Nie ek nie.

    Ek was nie eers hier nie.

  • 93. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 36

    Erns

    Ek dink ook daardie rose is besonders.

  • 94. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 45

    Genade

    WAKKER WORD

  • 95. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 53

    If you can’t beat them, join them.

  • 96. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 55

    As ek net my hoek se sleutels kan kry.

  • 97. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 55

    ‘n Middagslapie sal nogal goed afgaan.

  • 98. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 56

    So weet julle mos in elk geval.

  • 99. Adrie  |  November 5, 2008 om 1 : 59

    Snork net sagter.

  • 100. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 00

    GRRRRR

  • 101. WILLE KJIND Q  |  November 5, 2008 om 2 : 11

    EISH!!!!!!!!!

  • 102. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 28

    Sonder brandewyn.

  • 103. erns  |  November 5, 2008 om 2 : 33

    nee ons soek die brandewyn by

  • 104. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 2 : 35

    Hello maaikies – het julle my gemis ?

  • 105. WILLE KJIND Q  |  November 5, 2008 om 2 : 37

    EEEUUUWWW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Rum en Coke!!!!

  • 106. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 41

    Sjuut ek slaap.

  • 107. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 41

    Nou te laat. Helder wakker.

  • 108. *Mathilda*  |  November 5, 2008 om 2 : 45

    Rum en coke kan nou vir my werk !

  • 109. erns  |  November 5, 2008 om 2 : 46

    Willes
    op die oomblik sal dit ook lekker af gaan

  • 110. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 52

    Solank ek net nie skoon coke hoef te drink nie.

  • 111. erns  |  November 5, 2008 om 2 : 54

    Willes
    since when trek jy jou neus op vir drank

  • 112. Adrie  |  November 5, 2008 om 2 : 58

    Erns

    Sy trek nie haar neus op vir die Coke nie.

  • 113. Adrie  |  November 5, 2008 om 3 : 01

    Sy borsel tot haar tande met coke.

  • 114. erns  |  November 5, 2008 om 3 : 27

    Eeeeeuuuwwwww

    ek like my coke maar nie so baja

  • 115. WILLE KJIND Q  |  November 5, 2008 om 3 : 40

    HEY! HEY! HEY!!!!!!!!

    Wat skinner julle van my IN my teenwoordigheid❗❓

  • 116. erns  |  November 5, 2008 om 3 : 41

    Dan skinner ons mos nie

  • 117. Adrie  |  November 5, 2008 om 3 : 46

    Willes

    Ons praat die waarheid.

  • 118. erns  |  November 5, 2008 om 3 : 56

    Nou kan ons met haar praat as sy nie terug praat nie

  • 119. Zee  |  November 5, 2008 om 8 : 43

    Ok, agteros hier, maar ek kry net nie meer tyd vir alles nie..

    Ek is MAL oor geel rose!!

  • 120. Wille Kjind Q  |  November 5, 2008 om 8 : 51

    Zee…. Agter os kom ok inni kraal ; )

  • 121. Wille Kjind Q  |  November 6, 2008 om 5 : 49

    Eish! Ek het verslaap. Hol rond soos ‘n mal ding. Koffie gestart. Chat later

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: