Amerikaanse Krampe

November 3, 2008 at 5 : 58 80 Kommentaar

Die afgelope paar jaar het Suid-Afrika vieslik begin veramerikaans.  Nee, ek jok!  Suid-Afrika wil meer Amerikaans wees as die grootste Amerikaanse patriot.  Ek weet nie of dit deur TV of MacDonalds veroorsaak is nie, maar ek wil iets oorkom daaroor.

Suid-Afrika was lank ‘n Engelse kolonie gewees, dus maak dit sin dat heelwat van die Engelse tradisies ons tradisies geword het.  Daar was altyd ‘n Afrika geurtjie gewees en ons het nooit soos Pommies gedra nie.  Nie eers die Suid-Afrikaner met die rooiste nek nie, almal het op hulle manier deel van Afrika geword.  Daarmee kan ek nog saamlewe, maar as ek ‘n Amerikaner wou wees, het ek al lankal Amerika toe geëmigreer.

Die Engels wat ons in Suid-Afrika gebruik het, was Britse Engels.  Ja, ons het ons eie woorde soos lift, maar ons het gespel op ‘n manier wat ‘n Britse Engelse dosent sou laat juig.  Deesdae is colour mos color en ‘n harbour harbor.  Vir wat?  Daar is mos ‘n ordentlike manier van spel.  Suid-Afrikaners ass ook deesdae soos geen Amerikaner kan nie.  Ek het geen idee wat die arme donkie gesondig het het nie. 

Ons het altyd sweets geëet in Suid-Afrika, so baie dat swiets al amper ‘n Afrikaanse woord is.  Deesdae is dit candy.  Chips is crisps.  Ons braai nie meer in enige taal nie, ons barbeque eerder.  Groot mense wil deesdae ook cowboys wees.  Die arme Kersvader word ook nie ontsien nie.  Father Christmas is nie meer in enige winkel te vind nie, dit is deesdae mos Santa Clause.  Dit grief my so, dat ek sommer die jaar gaan weier om iets te koop by ‘n winkel wat ‘n Santa Clause gebruik.

Suid-Afrika het nooit Halloween gevier nie, wel deesdae val die mense oor hulle voete om die regte geel pampoene te kry vir Halloween partytjies.  Dit grief my, maar nie so erg soos die partytjies om 4 July, Independence Day, te vier nie.  Die ironie is, ons vier nie so fees om ons onafhanklikheid te vier nie.  As 27 April vir jou genoeg is nie, ons het op 31 Mei onafhanklik geraak van Britanje.  2 dae, maar 4 Julie is net nog ‘n dag, behalwe wanneer jy verjaar.  Wat is volgende?  Thanksgiving??

Terwyl ek nou galbraak, wat is die storie met St Patrick wat jaarliks gevier word?  Het die mense wat daarvoor partytjie hou ‘n idee wie St Patrick was en wat hy gedoen het?  Ek wonder party kere of Octoberfest 2 maande lank aanhou, dit voel as of dit van 1 September tot 31 Oktober is.  Ek dink die Duitsers vier die einde September.  Ek sien al hoe hol ‘n paar testoroon gevulde idiote deur Sandton se strate met ‘n paar befoeterde bulle wat hulle wil vermorsel. 

Ai tog, Adriana Magrieta Swanepoel dink alweer nie.  Enige verskoning om te drink is ‘n goeie verskoning.  Hoe dof van my.  Kom ons doen dit dan op ‘n suiwer Suid-Afrikaanse manier.  Ons diskrimineer nie tussen die lande nie.  Ons begin die Chinese Nuwejaar ook te vier, reël ons eie Mardi Gras en leer Salsa vir ‘n Rio Karnavaal in Suid-Afrikaanse strate.

Is ons veronderstel om in die Amerikaanse verkiesing te stem?  Begin dit nie juis vandag nie?  Gaan ons die ses-kleur laat sak vir die Stars en Banner?  Die Stem en Nkosi skrap en hulle volkslied sing?

Blogvraag:  Wat word die Amerikaanse volkslied genoem?

Blogantwoord:  Moses se skoonpa wat Jetro.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vloek maar eerder Die Blom Koningin

80 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 6 : 57

    EERSTE!

  • 2. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 6 : 58

    Wê la ke pê la❗

  • 3. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 7 : 04

    Hey! My ma was reg! Syt net die ingelse naam gegee. Ga kyk inni bybel. Tsk!

  • 4. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 7 : 05

    Ek weeti. Iets met sterre en bangles

  • 5. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 7 : 07

    Star spangled banner

  • 6. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 7 : 16

    Ek moet seke die post gat lees

  • 7. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 7 : 17

    Of met myself praat

  • 8. Adrie  |  November 3, 2008 om 9 : 07

    Hmmmm

    As ek dit geweet het, het ek nie moeite gedoen om vooruit posts te skryf nie. Nou weet ek as ek op verlof gaan.

  • 9. Wille Kjind Q  |  November 3, 2008 om 9 : 18

    Huh? Jy alwee gewyn?

  • 10. maxie  |  November 3, 2008 om 9 : 49

    Ai, ek voel saam met jou oor dié onderwerp.
    ‘Fibre’ is nou ‘fiber’ (kan jy nou meer?)
    ‘Honour’ is ‘honor’ in my Engelse kind se skool.
    (Hy’s Engels want sy pa is Engels en hy’t gesukkel met Afr).
    En ons het so veramerikaans dat ons (klaarblyklik) die Yanks ingehaal het wat vetsug aanbetref.
    Dankie, McDonalds.

  • 11. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 5 : 18

    What’s up dawgs!?

  • 12. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 5 : 19

    Of issit Wazzup dawg

  • 13. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 5 : 21

    Wazzup m nigga

  • 14. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 5 : 41

    1 goeie ding wat die Yanks gedoen het was dat hulle nie toegelaat het dat die swartes die land oorneem en onregeerbaar maak nie.

  • 15. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 6 : 31

    Moet ek myself antwoord?

  • 16. Wille Kjind Q  |  November 4, 2008 om 6 : 55

    Amper tyd om te gat werk. Check julle later my chinas

  • 17. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 7 : 37

    Goeie môre mense !!!!! die yanks, beter net wye draai om my loop…. ek bliksim die eerste yank moer wat kom miaaaw in my ore !!!

  • 18. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 8 : 34

    Hallo julle

  • 19. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 8 : 51

    Vandag se kinders kan nie spel om hulle lewens te red nie – dit grief die rook uit my uit (ook nie net die kinders nie – selfs baie volwassenes kan nie spel nie – dis ‘n skande)

  • 20. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 02

    Waar slaap almal nou al weer vandag ?

  • 21. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 9 : 10

    Lo Mathilda, ek kan ook nie juis spel nie 😯

  • 22. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 18

    Lo Zoekoe – ek dink ons moet braai !

  • 23. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 19

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 24. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 23

    Willes – wat ?

  • 25. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 25

    My jongste meisiekind gee my grys hare met haar spelling ! Siestog – sy weet nou al sy moet alles in potlood doen dat ek eers daarna kan kyk en regmaak voor sy dit oorskryf – dubbel werk, maar ten minste is dit reg !

  • 26. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 26

    O ja – die rekenaar maak my net so kwaad as ek colour wil spel en hy gooi dit uit as verkeerd en sê dit moet color wees !

  • 27. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 9 : 27

    Braai Braai Braai Braai Braai Braai !!!!!!!!!!
    Braai Braai Braai Braai Braai Braai !!!!!!!!!!
    Braai Braai Braai Braai Braai Braai !!!!!!!!!!
    Braai Braai Braai Braai Braai Braai !!!!!!!!!! 😛 😛 😛 😀 😀 😀 😆 😆 😆

  • 28. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 28

    Nog net 25 slapies dan is ek amptelik met verlof !!!

  • 29. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 31

    Zoekoe

    Jy KAN braai spel ! Ek is baie trots op jou !

  • 30. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 9 : 34

    Ek kan meer as net Braai spel !! 😀 😛

  • 31. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 36

    @ *M*

    Ek het nog TWEE fines gekry vir daai trippie. Belfast meer as 60 gery en toe somme same time vir liksêns wat verval het!

  • 32. Verons  |  November 4, 2008 om 9 : 39

    More more Sam na vandag gaat die Amerikaners voel hoe dit voel as die swartes die land oorneem!
    Nou gaan julle sien hoe die wêreld gaan verval…………..

  • 33. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 39

    👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿👿

  • 34. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 39

    👿

  • 35. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 40

    En somme nog ‘n👿

  • 36. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 41

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 37. Verons  |  November 4, 2008 om 9 : 42

    Sam ek het gevind as ek baie gesiggies wil maak moet ek dit ondermekaar insit dan wys die woorde nie tussen-in nie…😆😆👿👿:mrgreen::mrgreen:

  • 38. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 42

    👿 👿 👿 👿 👿 👿

  • 39. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 9 : 44

    windgat !!!!

  • 40. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 9 : 45

    More Verons

    Willes

    Eish !

  • 41. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 9 : 49

    Kyk, ek is nou nie veel gepla met yank politiek nie, maar niemand kan erger wees as George W nie…

    (dis nou nie my vissie nie, dis die regte George W)

  • 42. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 53

    👿👿

  • 43. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 9 : 58

    FOK FOKKITI FOKKEN FOK FOK!!!

    Ek dink ek moet maar eers sê koebaai voorlat ek die blog stink bekak!

  • 44. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 10 : 12

    e i s h !!

  • 45. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 10 : 31

    waars al die mense nou heen?????

    b o r i n g b l o g

  • 46. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 10 : 46

    Zoekoe

    Vader alleen sal weet waar hulle wegkruip !

  • 47. Die Eienaar  |  November 4, 2008 om 11 : 07

    dis oor hier nie kos is nie…… 😦

  • 48. Die Eienaar  |  November 4, 2008 om 11 : 13

    wat het van die eienaares geword???? ❗

  • 49. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 11 : 19

    O gaats daar kak my naampie ook 😆

  • 50. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 11 : 25

    Kom ons gaan huistoe !

  • 51. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 11 : 52

    My naam is GAT

  • 52. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 11 : 53

    Ek GAT saam!!!!!

  • 53. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 12 : 21

    Ek GAT ook daarnatoe !!!!

  • 54. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 12 : 23

    solank 😯
    daar 😆
    kos :mrgreen:
    is :P:

  • 55. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 12 : 24

    😛

  • 56. WILLE KJIND Q  |  November 4, 2008 om 12 : 26

    EN DRANK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Fokken baja drank!!!

  • 57. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 12 : 30

    En kos !

  • 58. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 12 : 30

    Baie kos !

  • 59. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 12 : 30

    Lekker kos !

  • 60. skroplap  |  November 4, 2008 om 12 : 38

    elo almal

  • 61. skroplap  |  November 4, 2008 om 12 : 38

    as hier ooit iemand is

  • 62. skroplap  |  November 4, 2008 om 12 : 39

    NIEMAND!

  • 63. skroplap  |  November 4, 2008 om 12 : 41

    OKAY KOEBAAI DAN

  • 64. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 1 : 06

    hallo,

    hallo,

    hallo,

    HALLO !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 65. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 1 : 07

    Skroppie

    Jy moet nie vir ons so bekruip nie jong !

  • 66. Bottertjie  |  November 4, 2008 om 1 : 26

    Botter het gou hier kom gly…

  • 67. Bottertjie  |  November 4, 2008 om 1 : 55

    H A L L O? Okay, dan gly ek maar gou hier uit weer…

  • 68. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 2 : 07

    Eish !!! ja nee lyk my vandag is nie ‘n groot dag vir blog nie !

  • 69. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 2 : 11

    Hallo botter

    Zoekoe – hulle is seker gou merika toe om te gaan stem !

  • 70. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 2 : 13

    Ek dink jys dalk reg Mathilda, of amal is uit vir lunch (seker by KFC of McDonnalds 😆 )

  • 71. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 2 : 16

    snaaks as mens nou daaraan dink….. maar ry die eienaares van die plek nie ‘n Chevrolet nie? dis mos ‘n goeie duitse kar of hoe?

  • 72. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 2 : 36

    Sy doen – ‘n BLOUE !

  • 73. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 2 : 49

    verraaier sy is !! 😆

  • 74. *Mathilda*  |  November 4, 2008 om 3 : 45

    O hel nee – dit lyk asof ons eerder sal moet begrafnis hou – hierdie plek is gevrek !

  • 75. Zoekoe  |  November 4, 2008 om 4 : 12

    m o r s d o o d v a n d a g !

  • 76. Bottertjie  |  November 4, 2008 om 4 : 28

    Hallo Mathilda, ek mis jou elke keer…

  • 77. andre  |  November 5, 2008 om 10 : 16

    janee a3 ek weet ook nie van wanneer af ons halloween hou, toe ek weer sien, praat die mense hier ook sommer al van halloween. ek het nou nog steeds nie ‘n idee wat daai dag presies beteken maar macdonalds beteken goeie kos!

  • 78. Adrie  |  November 5, 2008 om 11 : 30

    Welkom hierso, Andre. Ek hou nie van Hamburgers nie en nog minder van Mcdonalds. Miskien vertel ek jaar wat is Halloween. My weergawe natuurlik.

  • 79. andre  |  November 6, 2008 om 12 : 02

    baie dankie…noudat jy dit noem ek dink macdonalds het die slegste beef burgers wat ek nog ooit geeët het een of ander sous wat hulle daarin gegooi het of die vleis was maybe daai keer vrot want ek het net die een keer n beef burger daar bestel .. maar hulle chicken foldovers en chips werk vir my geen klagtes daar. nou watse kos hou jy van adrie?

  • 80. Adrie  |  November 6, 2008 om 6 : 33

    Andre

    Ek hou van basies enige kos, wat nie op Survivor of Fear Factor hoort nie. Ek eet selfs hamburgers, maar koop dit selde. My pyn daarmee is dat dit moeilik is om te eet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: