Maria Lee

Oktober 30, 2008 at 5 : 46 125 Kommentaar

Ek het al van te vore ‘n goue reël met julle gedeel.  Jy kan doen wat jy wil, solank jy nie uitgevang word nie.  As jy stilswye handaf, kan mense dink wat hulle wil, selfs sê wat jy wil, maar dit bly moeilik om te bewys.  ‘n Les wat Maria Lee ons kan leer, maar wat sy nooit geken het nie.

Maria  Helena Getruida van Niekerk wat in 1899 gebore.  Sy het in 1915 met ‘n Oosthuizen getrou, saam met wie sy 4 seuns gehad het.  Hulle is in 1929 geskei.  Haar tweede huwelik met Kruger het maar net ‘n paar maande gehou voordat dit in die skeihof beland het.  1 Desember 1934 was dit Jan de Klerk Lee se beurt, hy was 11 jaar jonger as sy.  Hy is in 1941 dood aan tuberkulose en het £3000 aan haar nagelaat.  Sy was dus 42, ryk, aantreklik en baie lief vir jonger mans.

Sy was ‘n rukkie aan een van haar man se vriende verloof, maar het mos gelos nadat sy uitgevind het hy staan op sterwe.  Ten spyte van die verlowing het sy met 2 soldate in Noord Afrika gekorrespondeer, CJB Oliver en Alwyn Smith.  Gou het die briewe tussen haar en Oliver romantiese geword en sy het haarself aan Oliver verloof. 

Lee was op die punt om Kaap toe te trek, toe sy vir Alwyn Smith (26) in Polley se Hotel in Pretoria ontmoet het.  Hulle het mekaar weer op die trein Kaapstad toe raakgeloop en gou baie “goeie vriende” geword.  Smith wou spoedig trou, verkieslik voordat hy Pretoria toe moes gaan om uit die weermag ontslaan te word.  Hy het al sy vriende vertel dat hy verloof is en Lee het saamgespeel.  Hy was 6 weke in Pretoria, met sy terugkoms het sy ‘n huis in Oraniesicht gehad.  Hy wou dadelik trou, maar sy wou wag.

Smith het begin om by haar geld te leen.  Hy het haar bouaandele belowe en sy het ingestem.  In 1946 het Smith by haar £500 geleen om moeilikheid met ‘n eksmeisie te gaan beredder.  In dieselfde tyd het Lee terug gekeer na Pretoria om met Oliver te trou. 

Oliver en Lee het in Bethlehem gaan vestig.  Sy het nog steeds kontak met Smith gehad en die huwelik het nie lank gehou nie.  Sy het weer die naam Lee aangeneem en het terug Kaapstad toe getrek.  Sy het besluit dat Smith die man vir haar is, maar wou nie saam met hom bly totdat sy geskei was nie. 

Smith het ‘n rukkie in Durban gebly voordat hy in Oktober 1946 terug is Kaapstad toe.  Kort daarna het hy Lee by die werk gebel en vertel dat haar ma dood is.  Sy wat te ontsteld om verder te werk en was huis toe gestuur.  Tuis was Smith eers simpatiek, maar het haar later in dronkenskap vertel dat ‘n dooie mens dood is.  Hy het ‘n rol note voor haar gesig gewaai en haar vertel dat hy dit in Durban gaan blaas.  Sy het vermoed dat dit £ 1000 is wat hy by haar geleen het.

Sy is afgedank omdat daar vermoed is dat sy juwele gesteel het terwyl sy by American Swiss gewerk het.  Sy het Smith gevra om haar na Lichtenburg te vergesel om haar ma se boedel te gaan afhandel.  In die tyd het sy maag ernstige krampe gekry (Desember 1946).  Smith het erg gedrink en ook begin dobbel.  Hy sou soggens £20 of £25 leen by Abdul Raman en dit later die dag kom terug betaal.  Een keer het hy met poker verloor en het Raman belowe dat hy die geld by sy vrou sal kry. 

Smith was lui en het Lee se lewe nag gemaak.  Hy het lewensversekering van £3000 gehad, wat net aan Lee uit betaal sou word.  Maart 1947 het Smith se maag sleg agteruit gegaan.  Hy was ‘n paar keer onder dokters behandeling, meestal nadat Lee hulle vir hom laat uitroep het.  Daar was onder andere gedink dat hy aan skarlakenkoors ly.  Hy het alle vertroue in dokters verloor en het geweier om hulle te spreek.  Dr Helman het vermoed dat hy vergiftig word.

Op 2 Mei was Dr Helman weer deur Lee geroep om na Smith te kom kyk.  Hy Dr Leftwich gekry om sy diagnose van arseenvergiftiging te bevestig.  Hulle wou Smith in ‘n hospitaal opneem, maar Lee was bang dat dit sy dood sal beteken.  Hy is in elk geval ‘n paar ure later dood.  Lee was verpletterd met sy dood, sy het selfs sy voete gesoen voordat hy weggeneem is.  Die nadoodse ondersoek het bevestig dat hy aan arseen dood is, tog was daar geen arseen in Lee se besit nie.

Oktober 1947 het Lee teruggetrek Pretoria toe, net om daar gearresteer te word op die moord verdenking.  Daar was geen direkte bewyse teen haar nie.  Lee het volgehou dat Smith met Arseen selfmoord gepleeg het.  Sy was in Pretoria aangehou terwyl sy gewag het op ‘n oorplasing Kaapstad toe.  Haar selmaat was Magrieta Minnaar (ek het altyd geweet ‘n mens kan nie ‘n Minnaar vertrou nie.)

Lee het aangebied om Minnaar se borg (£50) te betaal en ‘n verdere £100  as sy Kaapstad toe gaan om met ‘n paar vriende te gaan praat.  Ene Kraai sou die borg betaal het en Minnaar moes aan hom gesê het dat sy Smith in Durban geken het.  Smith het glo daar aan haar vertel dat hy met arseen wou selfmoord pleeg.  Minnaar het gedoen waarvoor sy betaal was, maar sy het ook ‘n verklaring aan die polisie gemaak. 

Minnaar het van die arseen geweet voordat dit opslae in die koerante gemaak het.  Sy het ook geweet dat die dokters gesukkel het om ‘n diagnose met Smith te maak.  Inligting wat sy net van Lee kon kry.  Lee kon net geweet het dat hy met Arseen vergiftig was, as sy dit self aan hom gegee het. 

Lee het nooit die moord of die diefstal erken nie.  Sy is 18 September 1948 gehang in Pretoria Sentral gevangenis.

****

Ek ken ‘n tannie wat op Pretoria Sentraal se gronde groot geword het.  Sy onthou die dag wat Maria Lee gehang is.  Lee se bewaarderes het verskriklik daaroor gehuil.  Sy het almal vertel dat Lee onskuldig terreggestel is. 

Waar is die dae toe daar so min moordenaars was, dat hulle stories weer en weer in die koerante ontleed kan word.  Deesdae kry ‘n mens 10 moordenaars, vir 5 c.

Blogvraag:  Met wie was Bonnie Elizabeth Parker getroud?

Blogantwoord:  Cold Mountain Penitentiary was die oorhoofse tronk in The Green Mile.

*HAPPY HALLOWEEN!!!*

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kos mors ‘n Vuurlike avontuur.

125 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 6 : 28

    EERSTE!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 6 : 29

    Roy Thornton

  • 3. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 6 : 39

    True! As meer as 1 mens van ‘n ding weet dan is jy inni kak! Somme vanni word go

  • 4. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 7 : 02

    BOE!

  • 5. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 7 : 15

    Tra la la la la

  • 6. Wille Kjind Q  |  Oktober 30, 2008 om 7 : 29

    Eish!

  • 7. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 7 : 44

    Sê ek ok willes

  • 8. aventer  |  Oktober 30, 2008 om 8 : 05

    Ek begin amptelik more eksamen te skryf…en dis IT prakties😥

  • 9. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 8 : 12

    Hallo weereens

    Sterkte Aventer. Ek hoop dat dit goed sal verloop.

  • 10. Wille Kjind Q  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 11

    GGGRRR!!!!!!

  • 11. Wille Kjind Q  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 21

    Wies Bakkies Botha?

  • 12. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 29

    More willes – koffie ?

  • 13. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 37

    Excellent rugbyspeler

  • 14. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 43

    Okay – i get the message – ek gaan bad !

  • 15. Wille Kjind Q  |  Oktober 31, 2008 om 6 : 40

    Tilla… Ai tog! Ek was besig om rond te hol om te kyk vi ‘n broek wat PAS👿

  • 16. Wille Kjind Q  |  Oktober 31, 2008 om 6 : 41

    3 was te klein en die 1 wat ek aanhet is te groot!

  • 17. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 15

    Ek will skree!!!! Nie 1 van my kliënte is al hier nie. Die wetters fok my rond!

  • 18. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 17

    En as hulle eendag hie aankom dan wil hulle almal die voertuig teen 12h00 trug hê!! 👿 KOEIENS!!!!

  • 19. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 29

    Hallo mense !!!

  • 20. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 50

    More Almal

  • 21. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 55

    ZOEKOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 22. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 57

    3LING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 23. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 7 : 59

    Yoh, Drieling

    Wat doen jy die naweek?

  • 24. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 8 : 40

    GGGTTTRRRR!!!!!!!!!!!!!!

    Toe besluit al die clowns om die selle tyd hie aan te kom!!!

    @ My 3ling

    Ek gat more Rietvlei toe!!!! My sussie se laaitie tjank dat hy ok Willetuin toe wil gaan. Toe besluit ek om hulle more te treat en “Willetuin” toe te vat!:mrgreen:

  • 25. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 8 : 50

    Hi Shame

    Dalk sien jy more jou Hunting Lazyhorse. Hy is dalk jou gelukbringer.

  • 26. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 8 : 57

    En hier begin WordPress sowaar.

  • 27. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 02

    Goeie more!!!!

    DIS VRYDAG!!!!!

    Topic
    Ai die goeie ou dae🙂

  • 28. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 13

    Nats

    Klink of jy ‘n baie opwindende naweek het wat wag.

  • 29. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 19

    Adrie
    My ouma word more 70, en toe besluit ons sommer om dit ‘n Halloween tema te maak!! Ek gaan as ‘n heks!

  • 30. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 21

    Nats

    Luigat. Jy is net nie lus om moeite te doen nie. Jy is al klaar mos ‘n heks.

  • 31. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 28

    Adrie
    Hey watch it Tweeling!!😉

    Ek gaan ‘n swart hoed dra, met ‘n swart rompie en fish net stockings, en my hare grys spry (dis eintlik wit spray maar dit kom grys uit op my hare) En my make up baie donker maak en ek het sulke snaakse naels gekry!

    Whua ha ha ha😈

  • 32. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 33

    Terloops

    Daar is ‘n sekere heks wat kerm dat sy al klaar ‘n kat op die blog het. Verstaan duidelik nie die konsep van ‘n blogkat nie.

  • 33. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 36

    Haai oe blommie !!

  • 34. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 41

    Zoekoe
    Lo da!!

  • 35. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 54

    Lo Nats !! 😀 😀

  • 36. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 9 : 56

    Adrie
    Huh??

  • 37. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 00

    Nats

    Ek wil dit nie te hard se nie. Sy voel ons sien Mattewis oor die hoof met Tolkien. Ek moes mooi verduidelik dat Mattewis net haar kat is en amper so goed soos ‘ mens is. Tolkien gaan net die rotte vang.

  • 38. boendoe  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 17

    Eish, dis ‘n sad storie. 😦

    Wat is die les wat ons daaruit moet leer? Om weg te bly van mans? 😆

  • 39. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 20

    Boendoe

    Aikona, bly weg van jonger mans. En moet nooit vir ‘n man geld leen nie.

  • 40. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 26

    Ek sou nou met Fiela kon praat as hier maar net ‘n Fiela was.

  • 41. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 37

    Hey Almal

    Hier is melktert en kameel.

    En ‘n peppermintcrisptert. Al die pad van Beker en boontjie af.

  • 42. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 42

    Kameel??

    Eish Tweeling, ek is honger maar nou nie sooooo honger nie!!😆

  • 43. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 45

    Ek het dit geweet.

    Praat van kos en julle peul uit.

    Nats

    My broer het altyd gepraat van melkperd en kameel. Vandag nog sy gunsteling.

  • 44. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 45

    😆

    Ek het nog nooit (behalwe nou vandag) van daai Lee tannie gehoor nie…..

  • 45. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 47

    Adrie😆
    Want ons is honger! Altyd!
    Ek is ook mal oor melktert! Was van kleins af my gunsteling!

  • 46. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 47

    Toevallig ‘n Halloween storie.

    Daardie tannie lyk nogal gaaf.

    Nog ‘n les, moenie by gawe tannies eet nie.

  • 47. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 48

    Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, Ek laaik kos, 😀 😆 😛 :mrgreen: 😎

  • 48. ADRIANA  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 50

    Zoekoe

    Kan jy dink hoe vervelig my blog sal wees as ek oor goed moet skryf waarvan almal al gehoor het?

    Ek het al iewers ‘n blog geskryf oor Tannie Daisy. Charmaine Phillips kap rustig hare iewers, dus los ek haar maar uit.

  • 49. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 53

    Ek sal weg bly van gawe tannies af… maar ek is bekommerd oor Zoekoe! Soos hy nou tekere gegaan het oor kos sal hy by enige persoon eet!!!!
    😉

  • 50. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 56

    Nats

    Laat hy ‘n polis in jou naam uitneem. Maak net seker hy eet nooit by jou nie.

  • 51. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 57

    😈
    Ek is besig om aan manlief te werk vir nog ‘n hond!!!!

  • 52. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 10 : 59

    Nats

    As Manlief nie wil saamwerk nie en desperate measures is nodig, onthou: Jy se vir niemand niks. Nada. Veral nie die mens wat jou sel deel nie.

  • 53. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 02

    Ek is te bang om te vra watse hond.

  • 54. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 07

    Adrie
    Daai desperate measures is op standby!! En nee my mond is gesluit sodra ek daai ornje pak aantrek!!

    Ek het ‘n mooi swart Great Dane (ek dink sy is ‘n cross) gesien wat ek wil aan neem. Die man met wie ek gepraat het sê sy is nie so groot nie, en as mens met haar stap het sy nie ‘n baie groot tuin nodig nie.

  • 55. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 08

    Ek kry my blogkat volgende Vrydag en sy naam is Giovanni ! Ek weet nie wie sn is daai Tolwhatever nie maar dis beslis nie myne nie !

  • 56. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 10

    Tweeling
    Jy kan op my naam click – sy is die -+39ste hond noemnaam is Genevieve

  • 57. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 12

    *M*
    Lo da!
    Dis ‘n baie mooi naam!!

  • 58. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 14

    Nats

    Jy en jou brakke.

    Tilla

    Giovanni is nie ‘n slegte naam nie, al sou Tolkien beter gewees het. Ek kan daarmee saamlewe. GMF!!! Ek moes tot Fiela se naam laat goedkeur het.

  • 59. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 15

    Nats – thanx, ek dink ook nogal so. Jul sal maar n plot moet koop vir al die diere wat jy wil aanhou !

  • 60. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 16

    Uhm – wie is Fiela nou weer ?

  • 61. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 18

    Adrie
    My voordeel wat ek teen Manlief gebruik is dat hy net so sucker is vir diere wat huise kort. En diere wat mishandel word ens.

    Ons loop nou die dag in ‘n kwekery rond en sien ‘n budgie wat homself stukkend buit, dit het hom so gepla hy kon nie plante kyk nie – hy moes eers iemand gaan sien het oor die voeltjie!🙂

    So toe stuur ek vir hom ‘n paar fotos vanoggend en toe sê hy ons kan daaroor praat!

  • 62. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 18

    O ja Zoeks – ek het ook nie n clue wie die anti Maria is nie:mrgreen:

  • 63. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 19

    *M*😯

    Jy weet nie wie Fiela is nie!!??

  • 64. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 20

    Wag julle dat ek eers gaan… mos maand einde en hier lê ‘n hoop invoices!

    Sien julle weer net nou!

  • 65. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 27

    Nee man – ek weet wie die regte Fiela is – weet net nie meer watter blog pet dit is nie !

  • 66. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 34

    Hi Mathilda !! 😀 Laaik jou kietsie se naam 😀

  • 67. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 35

    Fiela is my pug wat ek Woensdag kry.

    Ek het gister reeds iets oor jou opvoeding kwyt geraak, dus bly ek maar eerder stil.

  • 68. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 37

    Thanx Zoeks – ek sien jy is verbied om kos by vreemdelinge te vat !

  • 69. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 39

    Ag wat, jy kan maar enigeiets sê – ek het ook mos n fietspomp soos my kloon !

  • 70. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 40

    Tilla

    Nee, ons het hom net gewaarsku oor gawe tannies. Veral die wat hy mee wil trou.

  • 71. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 44

    Ja ons kan beslis nie toekyk hoe hulle hom die verderf inlei nie !

  • 72. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 47

    Tilla

    True. Netnou moet ons self braai.

  • 73. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 48

    Daai mag nie gebeur nie !

  • 74. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 51

    So gepraat van braai – wat is vir middagete ?

  • 75. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 52

    Kloon

    Ek het nou net dieselfde ding gedink. Ek is natuurlik al lankal honger.

  • 76. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 52

    Willes
    so gepraat van braai – hoe het dit met die dieet gegaan ?

  • 77. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 55

    Wel, ek ken nou nie juis die mense by KFC nie, en ek het kos by hulle gevat nou nou !!! 😀

  • 78. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 56

    Zoekoe – spoeg uit !

  • 79. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 57

    en as gif so lekker proe soos kentaakie dan kan ek maar verslaaf raak aan gif ! 😀

  • 80. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 11 : 58

    Adrie – vir wie kan ons bribe vir kos ?

  • 81. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 00

    Zoekoe – ek dink darem nie kfc gaan met jou wil trou nie so vir nou is jy veilig !

  • 82. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 02

    Ek is hommer !

  • 83. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 07

    Ek is DIK gevreet aan kentaakie !

  • 84. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 09

    KAN ek VIR julle OOK kfc GEE ?

  • 85. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 11

    Zoekoe

    Is daar dan nog oor of gaan jy nog koop?

  • 86. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 20

    Ek het ‘n hele barrel gekoop, en ‘n klomp bakkies coleslaw, en 12 mini loafs, en gravy !!! daars genoeg vir amal !!

  • 87. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 12 : 33

    en daar hol amal weg….. fine…. ek sal die hoener vir die bedelaar op die hoek gee…. 🙄

  • 88. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 16

    gaaaaaaaaaaaap !

  • 89. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 23

    Zoekoe

    Skuus man. ‘n Seker net wou nie werk nie.

  • 90. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 25

    Nou is dit seker my beurt vir ‘n paar verse.

  • 91. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 29

    So, wat sal ek sing?

  • 92. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 31

    Do Re Mi Fa So La Ti Do

  • 93. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 32

    Bang Bang…
    My Baby Shot Me Down

    Nancy Sinatra

    I was five and he was six
    We rode on horses made of sticks
    He wore black and I wore white
    He would always win the fight

    Bang bang
    He shot me down, bang bang
    I hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    My baby shot me down

    Seasons came and changed the time
    When I grew up, I called him mine
    He would always laugh and say
    Remember when we used to play

    Bang bang
    I shot you down, bang bang
    You hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    I used to shoot you down

    Music played and people sang…
    Just for me the church bells rang…

    Now he’s gone I don’t know why
    And till this day some times I cry
    He didn’t even say goodbye
    He didn’t take the time to lie

    Bang bang
    He shot me down, bang bang
    I hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    My baby shot me down.

  • 94. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 33

    Julle mag maar hande klap.

  • 95. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 33

    (I shot the sheriff
    But I didnt shoot no deputy, oh no! oh!
    I shot the sheriff
    But I didnt shoot no deputy, ooh, ooh, oo-ooh.)
    Yeah! all around in my home town,
    Theyre tryin to track me down;
    They say they want to bring me in guilty
    For the killing of a deputy,
    For the life of a deputy.
    But I say:

    Oh, now, now. oh!
    (I shot the sheriff.) – the sheriff.
    (but I swear it was in selfdefence.)
    Oh, no! (ooh, ooh, oo-oh) yeah!
    I say: I shot the sheriff – oh, lord! –
    (and they say it is a capital offence.)
    Yeah! (ooh, ooh, oo-oh) yeah!

    Sheriff john brown always hated me,
    For what, I dont know:
    Every time I plant a seed,
    He said kill it before it grow –
    He said kill them before they grow.
    And so:

    Read it in the news:
    (I shot the sheriff.) oh, lord!
    (but I swear it was in self-defence.)
    Where was the deputy? (oo-oo-oh)
    I say: I shot the sheriff,
    But I swear it was in selfdefence. (oo-oh) yeah!

    Freedom came my way one day
    And I started out of town, yeah!
    All of a sudden I saw sheriff john brown
    Aiming to shoot me down,
    So I shot – I shot – I shot him down and I say:
    If I am guilty I will pay.

    (I shot the sheriff,)
    But I say (but I didnt shoot no deputy),
    I didnt shoot no deputy (oh, no-oh), oh no!
    (I shot the sheriff.) i did!
    But I didnt shoot no deputy. oh! (oo-oo-ooh)

    Reflexes had got the better of me
    And what is to be must be:
    Every day the bucket a-go a well,
    One day the bottom a-go drop out,
    One day the bottom a-go drop out.
    I say:

    I – I – I – I shot the sheriff.
    Lord, I didnt shot the deputy. yeah!
    I – I (shot the sheriff) –
    But I didnt shoot no deputy, yeah! no, yeah!

  • 96. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 37

    Dankie, Dankie

  • 97. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 38

    You love me, you really love me.

  • 98. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 39

    Nog ene?

  • 99. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 40

    “Son Of A Gun (Remix)”
    (feat. Carly Simon, Missy Elliott)

    [Janet]
    Ha, ha, who, who
    Thought you’d get the money, too
    Greedy, greedy, greedy
    Try to have the cake and eat it, too.

    [Missy Elliott]
    Missy! Ha, ha! Remix!
    Yo, check this out you greedy motha f******
    I changed all my credit cards,
    And switched all the locks to all my doors
    You thought my heart would be destroyed
    Look around cuz I’m chillin’ boy
    Whatcha goin’ get your lawyer for?
    I makes my dough and just for sure you know
    Your lawyers should have let you know, you know,
    When you sue me you gonna be broke, you know,
    Ain’t no way you gonna bring me down easy
    Any chick that you stick is real sleazy
    Before I need you, I bet you gonna need me
    You ain’t want me, anyway you wanted to be me.
    What made you think I wanted to keep you around
    While I work my a** off while you just lounge around, huh?
    You slump, bum, son of a gun,
    And uh, How much you worth? I think negative, done

    [Janet]
    Sharp shooter into breakin’ hearts
    A baby gigolo, a sex pistol
    Hollerin’ at everything that walks
    No substance, just small talk
    Know why you’re feelin’ on that girl’s behind,
    You got a sleazy, one track mind
    Workin’ your work until you find
    Who’s goin’ home with you tonight.

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Janet & Carly Simon]
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you.

    [Missy]
    I’m doin’ better without you, and I’m happy without you.

    [Janet]
    Sweatin’ me but I’m not you’re type,
    You think you irk me, and you’re so right,
    I’d rather keep the trash and throw you out,
    Stupid b**** in my beach house
    No, I ain’t gonna go and act a fool,
    And be the lead story, on the n**** news
    Not me, sucker, I’d never be your lover,
    I’d rather make you suffer, you stupid motha f*****

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Missy]
    You must have thought you had game, now you, what?
    Walkin’ ‘round, like you’re down, you don’t give a…
    But you don’t really wanna be forgot into the streets,
    I’m a lover, not a fighter, but I crack your teeth
    Boy I plead please, no, don’t bother me.
    Cuz when you had me you ain’t know how to chill wit’ me
    You wanna be in the streets with the freak-nies
    But now you all up on them knees, still joggin’ me.
    But I’m gonna say it real, real, keep it real,
    What the deal? How you feel? Is it real? Is you sick?
    Cuz I’m the deal, still here, what the feelin’
    Is real, don’t front, cuz boy I’m the…
    I’m doin’ better without you, playa, and I’m happy without you, playa,
    This song is about you, playa
    Motha f***** son of a gun, Janet!

    [Janet]
    Got a chip upon your shoulder, I just knocked it off,
    Show me what you’re gonna do, I ain’t ‘bout to run,
    You have just run out of ammunition,
    Shootin’ blanks now, you son of a gun.

    [Missy]
    Missy, Janet, Carly

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Carly (over Janet and Missy)]
    No, no, no, no, no, it’s not what you say, it’s what you do
    You’re so vain,
    You probably think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you, don’t you.

    [Janet & Carly]
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you.

    [Janet]
    Ha, ha, who, who
    Thought you’d get the money, too
    Greedy, greedy, greedy
    Try to have the cake and eat it, too.

    [Thanks to lnknPrk61@aol.com for these lyrics]”Son Of A Gun (Remix)”
    (feat. Carly Simon, Missy Elliott)

    [Janet]
    Ha, ha, who, who
    Thought you’d get the money, too
    Greedy, greedy, greedy
    Try to have the cake and eat it, too.

    [Missy Elliott]
    Missy! Ha, ha! Remix!
    Yo, check this out you greedy motha f******
    I changed all my credit cards,
    And switched all the locks to all my doors
    You thought my heart would be destroyed
    Look around cuz I’m chillin’ boy
    Whatcha goin’ get your lawyer for?
    I makes my dough and just for sure you know
    Your lawyers should have let you know, you know,
    When you sue me you gonna be broke, you know,
    Ain’t no way you gonna bring me down easy
    Any chick that you stick is real sleazy
    Before I need you, I bet you gonna need me
    You ain’t want me, anyway you wanted to be me.
    What made you think I wanted to keep you around
    While I work my a** off while you just lounge around, huh?
    You slump, bum, son of a gun,
    And uh, How much you worth? I think negative, done

    [Janet]
    Sharp shooter into breakin’ hearts
    A baby gigolo, a sex pistol
    Hollerin’ at everything that walks
    No substance, just small talk
    Know why you’re feelin’ on that girl’s behind,
    You got a sleazy, one track mind
    Workin’ your work until you find
    Who’s goin’ home with you tonight.

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Janet & Carly Simon]
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you.

    [Missy]
    I’m doin’ better without you, and I’m happy without you.

    [Janet]
    Sweatin’ me but I’m not you’re type,
    You think you irk me, and you’re so right,
    I’d rather keep the trash and throw you out,
    Stupid b**** in my beach house
    No, I ain’t gonna go and act a fool,
    And be the lead story, on the n**** news
    Not me, sucker, I’d never be your lover,
    I’d rather make you suffer, you stupid motha f*****

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Missy]
    You must have thought you had game, now you, what?
    Walkin’ ‘round, like you’re down, you don’t give a…
    But you don’t really wanna be forgot into the streets,
    I’m a lover, not a fighter, but I crack your teeth
    Boy I plead please, no, don’t bother me.
    Cuz when you had me you ain’t know how to chill wit’ me
    You wanna be in the streets with the freak-nies
    But now you all up on them knees, still joggin’ me.
    But I’m gonna say it real, real, keep it real,
    What the deal? How you feel? Is it real? Is you sick?
    Cuz I’m the deal, still here, what the feelin’
    Is real, don’t front, cuz boy I’m the…
    I’m doin’ better without you, playa, and I’m happy without you, playa,
    This song is about you, playa
    Motha f***** son of a gun, Janet!

    [Janet]
    Got a chip upon your shoulder, I just knocked it off,
    Show me what you’re gonna do, I ain’t ‘bout to run,
    You have just run out of ammunition,
    Shootin’ blanks now, you son of a gun.

    [Missy]
    Missy, Janet, Carly

    [Janet (Missy)]
    Oh, (Oh!) Who you gonna give it to? Who you gonna steal it from?
    Who’s your next victim? (That’s right now)
    Oh, (Oh!) Who you gonna lie to? Who you gonna cheat on?
    Who you gonna leave alone? (That’s what I’m talkin’ about)
    Oh, (Oh!) What you gonna tell her, after she discovers,
    you don’t really love her?
    Oh, (Oh!) It’s gonna be a show down, knock down, drag down,
    gun slugger shoot ‘em up

    [Carly (over Janet and Missy)]
    No, no, no, no, no, it’s not what you say, it’s what you do
    You’re so vain,
    You probably think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you, don’t you.

    [Janet & Carly]
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    I betcha think this song is about you,
    Don’t you, don’t you, don’t you.

    [Janet]
    Ha, ha, who, who
    Thought you’d get the money, too
    Greedy, greedy, greedy
    Try to have the cake and eat it, too.

    [Thanks to lnknPrk61@aol.com for these lyrics]

  • 100. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 41

    And now the 6 marry murderesses of the cook county
    jail in their rendition of the cell block tango

    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (Smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!
    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

    [ALL]
    He had it coming
    He had it coming
    He only had himself to blame
    If you’d have been there
    If you’d have seen it

    [VELMA]
    I betcha you would have done the same!

    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

    [LIZ (Spoken)]
    You know how people
    have these little habits
    That get you down. Like Bernie.
    Bernie like to chew gum.
    No, not chew. POP.
    So I came home this one day
    And I am really irritated, and I’m
    looking for a bit of sympathy
    and there’s Bernie layin’
    on the couch, drinkin’ a beer
    and chewin’. No, not chewin’.
    Poppin’. So, I said to him,
    I said, “you pop that
    gum one more time…”
    and he did.
    So I took the shotgun off the wall
    and I fired two warning shots…
    …into his head.

    [GIRLS]
    He had it coming
    He had it coming
    He only had himself to blame

    If you’d have been there
    If you’d have heard it
    I betcha you would
    Have done the same!

    [ANNIE (Spoken)]
    I met Ezekiel Young from
    Salt Lake city about two years ago
    and he told me he was single
    and we hit it off right away.
    So, we started living together.
    He’d go to work, he’d come home, I’d
    fix him a drink, We’d have dinner.
    And then I found out,
    “Single” he told me?
    Single, my ass. Not only
    was he married
    …oh, no, he had six wives.
    One of those Mormons, you know. So that
    night, when he came home, I fixed him
    his drink as usual.
    You know, some guys just can’t hold
    their arsenic.

    [LIZ,ANNIE,JUNE,MONA]
    Hah! He had it coming
    He had it coming
    He took a flower
    In its prime
    And then he used it
    And he abused it
    It was a murder
    But not a crime!

    [VELMA AND HUNYAK]
    Pop, six, squish, uh-uh
    Cicero, Lipschitz

    [JUNE (Spoken)]
    Now, I’m standing in the kitchen
    carvin’ up the chicken for dinner,
    minding my own business,
    and in storms my husband Wilbur,
    in a jealous rage.
    “You been screwin’ the milkman,”
    he says. He was crazy
    and he kept screamin’,
    “you been screwin the milkman.”
    And then he ran into my knife.
    He ran into my knife ten times..”

    [ALL]
    If you’d have been there
    If you’d have seen it
    I betcha you would have done the same!

    [HUNYAK (Spoken)]
    Mit keresek, �n itt? Azt mondj�k,
    hogy a h�res lakem lefogta a f�rjemet �n meg
    lecsaptam a fej�t. De nem igaz, �n �rtatlan
    vagyok. Nem tudom mi�rt mondja
    Uncle Sam, hogy �n tettem. Prob�ltam
    a rend�rs�gen megmagyar�zni de nem �rtett�k meg…

    [JUNE (Spoken)]
    Yeah, but did you do it?

    [HUNYAK]
    UH UH, not guilty!

    [VELMA]
    My sister, Veronica and
    I had this double act
    and my husband, Charlie,
    traveled around with us.
    Now, for the last number in
    our act, we did 20 acrobatic tricks
    one two three four,five…splits, spread eagles,
    back flips,flip flops,
    one right after the other.
    Well, this one night we were in the hotel Cicero,
    the three of us,
    boozin’ and
    havin’ a few laughs
    when we run out of ice.
    So I went out to get some.
    I come back, open the door
    and there’s Veronica and
    Charlie doing Number Seventeen-
    the spread eagle.

    Well, I was in such a state of shock,
    I completely blacked out.I can’t remember a thing.
    It wasn’t until later,
    when I was washing the blood off my hands
    I even knew they were dead.

    They had it coming
    They had it coming
    They had it coming all along
    I didn’t do it
    But if I’d done it
    How could you tell me that I was wrong?

    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They took a flower
    [VELMA]
    All along
    [GIRLS]
    In its prime
    [VELMA]
    I didn’t do it
    [GIRLS]
    And then they used it
    [VELMA]
    But if I’d done it
    [GIRLS]
    And they abused it
    [VELMA]
    How could you tell me
    [GIRLS]
    It was a murder
    [VELMA]
    That I was wrong?
    [GIRLS]
    But not a crime!

    [MONA]
    I loved Alvin Lipschitz
    more than I can possibly say.
    He was a real artistic guy…
    sensitive… a painter.
    But
    He was always trying
    to find himself.
    He’d go out every night
    looking for himself
    and on the way
    he found Ruth,
    Gladys,
    Rosemary and Irving.
    I guess you can say we broke
    up because of artistic differences.
    He saw himself as alive
    and I saw him dead.

    [ALL]
    The dirty bum, bum, bum, bum, bum
    The dirty bum, bum, bum, bum, bum

    [LIZ,ANNIE,MONA]
    They had it comin’
    [VELMA,JUNE,HUNYAK]
    They had it comin’
    [LIZ,ANNIE,MONA]
    They had it comin’
    [VELMA,JUNE,HUNYAK]
    They had it comin’
    [LIZ,ANNIE,MONA]
    They had it comin’
    [VELMA,JUNE,HUNYAK]
    They had it comin’
    [LIZ,ANNIE,MONA]
    All along
    [VELMA,JUNE,HUNYAK]
    All along
    ‘Cause if they used us
    ‘Cause if they used us And they abused us
    And they abused us
    [LIZ,ANNIE,MONA]
    How could you tell us
    [VELMA,JUNE,HUNYAK]
    How could you tell us That we were wrong?
    That we were wrong?

    He had it coming
    He had it coming
    He only had
    Himself
    To blame.
    If you’d have been there
    If you’d have seen it
    I betcha
    You would
    Have done
    The same!

    [LIZ (Spoken)]
    You pop that gum one more time!

    [ANNIE (spoken)]
    Single my ass.

    [JUNE (Spoken)]
    Ten times!

    [HUNYAK (Spoken)]
    Miert csukott Uncle Same bortonbe.

    [VELMA (Spoken)]
    Number seventeen-the spread eagle.

    [MONA (Spoken)]
    Artistic differences.
    [LIZ]
    Pop!

    [ANNIE]
    Six!

    [JUNE]
    Squish!

    [HUNYAK]
    Uh Uh (squeezing necklace)

    [VELMA]
    Cicero (smoke puffs)

    [MONA]
    Lipschitz!

  • 101. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 43

    Dankie.

  • 102. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 45

    I asked my love to take a walk
    To take a walk, just a little walk
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

    And only say that you’ll be mine
    In no others’ arms entwine
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

    I held a knife against his breast
    As into my arms he pressed
    He cried “my love, don’t you murder me
    I’m not prepared for eternity”

    I wandered home ‘tween twelve and one
    I cried, “My God, what have I done?”
    I’ve killed the only man I love
    He would not take me for his bride

    And only say that you’ll be mine
    In no others’ arms entwine
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

  • 103. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 46

    Hierdie is my laaste song. Geniet dit saam met my.

  • 104. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 47

    My mother came to hazard when I was just seven
    Even then the folks in town said with predjudiced eyes
    That boy’s not right
    Three years ago when I came to know mary
    First time that someone looked beyond the rumors and the lies
    And saw the man inside

    We used to walk down by the river
    She loved to watch the sun go down
    We used to walk along the river
    And dream our way out of this town

    No one understood what I felt for mary
    No one cared until the night she went out walking alone
    And never came home
    Man with a badge came knocking next morning
    Here was I surrounded by a thousand fingers suddenly
    Pointed right at me

    I swear I left her by the river
    I swear I left her safe and sound
    I need to make it to the river
    And leave this old nebraska town

    I think about my life gone by
    And how it’s done me wrong
    There’s no escape for me this time
    All of my rescues are gone, long gone

    I swear I left her by the river
    I swear I left her safe and sound
    I need to make it to the river
    And leave this old nebraska town

  • 105. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 47

    Baie Dankie.

    Lekker naweek, almal.

  • 106. Adrie  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 49

    Julle het nie gesterwe nie. Julle was sommer maar net dood.

  • 107. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 55

    EISH!!

  • 108. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 57

    bloody hell !! maar jy kan darm maar vir jou te kere gaan hoor !

  • 109. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 57

    Groot Eish!!!

  • 110. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 58

    4kiit!!!! Ek gat uit vi ‘n paar uur en DIS wat julle aanvang!!

  • 111. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 1 : 59

    maar 104 is ‘n baie mooi liedjie….. Richard Marx !!

  • 112. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 02

    ………………… z z z z z z z z z z…………….z z z z z z z z z z z z
    ………………… z z z z z z z z z z…………….z z z z z z z z z z z z
    ………………… z z z z z z z z z z…………….z z z z z z z z z z z z
    ………………… z z z z z z z z z z…………….z z z z z z z z z z z z
    ………………… z z z z z z z z z z…………….z z z z z z z z z z z z

  • 113. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 03

    :snore:

    :sleep:

    :z:

    hoe werk die slaap gesiggie nou weer?

  • 114. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 03

    En nous my piesie somme starrag!!

  • 115. aventer  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 08

    Ek hoef nooit weer in my lewe IT te skryf nie:mrgreen:

    WOOOHOOO!!!!!!!!!!!!!!!:mrgreen:

  • 116. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 12

    Geluk Aventer…. geluk :P: in my dae was daar net abakusse in die klaskamers !!! 😆

  • 117. aventer  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 31

    Ek dink dat was dalk beter vir die gemeenskap😕

  • 118. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 48

    en toe word dit s t i l

  • 119. Nats  |  Oktober 31, 2008 om 2 : 58

    Sjoe weeeeee maar mens kan sien my Tweeling het die sang talent gekry in ons familie!!

  • 120. Zoekoe  |  Oktober 31, 2008 om 3 : 15

    ja sure !!! sy sing baie mooi ( 😉 😉 )

  • 121. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 4 : 37

    Hallo again

  • 122. *mathilda*  |  Oktober 31, 2008 om 4 : 44

    Koebaai again

  • 123. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 13

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( H O L L A ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 124. WILLE KJIND Q  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 21

    Is dit nou my beurt om met myselwers te praat?😯

  • 125. aventer  |  Oktober 31, 2008 om 5 : 27

    Me’s is not going to study 2nite

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: