Kos mors

Oktober 29, 2008 at 5 : 25 255 Kommentaar

Die versteekte bonus gebod lees:  Moenie met kos mors nie.  Daar is mense wat hulleself sal verkoop om die kos te kry waarmee jy mors.

Ek dink nie ons het ‘n idee wat dit beteken om regtig honger te wees nie.  Jy het dalk jou broodjies by die huis vergeet of was te besig om by eet uit te kom, maar dit was net ‘n paar uur.  Jy het geweet dat die kos wel binne jou bereik was.  Selfs al was jy in jou kattebak toegesluit vir 3 dae (ons bly in Suid-Afrika), is die kanse dat jy werklik van die honger gaan omkom maar skraal.

Die een ding wat my elke keer opval as ek Cold Mountain kyk is hoe vinnig fiemies verdwyn as iemand regtig honger is.  Die gesegde lui juis dat honger die beste kok is.  Iemand wat al werklik honger gely het, trek nie sommer hulle neuse op vir wat voorgesit word nie.  Die mense in Cold Mountain, of te wel mense wat honger as gevolg van oorlog, weet wat ‘n lekker bord kos is.  Hulle weet presies wat hulle mis.  Wat van iemand wat honger gebore word en honger doodgaan.  Ek praat van die mense wat ‘n gesin voed met $1 ‘n week.  Sal hulle ooit verstaan hoe lekker ‘n steak met sampioen sous en skyfies is?  ‘n Mens kan nie iets mis wat jy nie ken nie.  ‘n Eier, ‘n tamatie, ‘n lemoen is vir hulle koningskos.  Dalk hulle grootste droom.

Daardie versteekte bonus gebod is van kleins af by ons ingedril.  Seker maar omdat my pa arm groot geword het.  Ek is ‘n malkoppie van die eerste water, wat vir bittermin dinge terugstaan.  Een van daardie min dinge is ‘n foodfight.  Ek kan nie so met kos mors nie.  Buitendien verskaf dit my baie meer genot in my maag as op iemand se gesig.

Tog is ek ook nie onskuldig nie.  Daar is ‘n paar stories wat ek julle kan vertel van ontgroening en eiers.  Ek was al aan die ontvangkant en uitdeelkant.  Na so ‘n ondervinding waardeer jy ‘n eier op jou bord, ek kan julle dit belowe.  Ek het al ‘n paar keer in my lewe aan boeresport deelgeneem.  Wat is boeresport sonder eier-en-lepel-resies en eiervang?  Al ooit met ‘n nat gesig ‘n lekker in die meel gesoek?  Of ‘n paar poetse vir ‘n arme swanger vrou gebak?  Is dit nie ook maar kos mors nie?

Jy voel dit nie, jou sak voel dit nie, maar daar is mense wat sal moor om dit wat in die asblik land te kry.

Blogvraag:  In watter fliek/boek speel in ‘n gedeelte van Cold Mountain Penitentiary af?

Blogantwoord:  Martin Heinrich Klaproth het in 1789 Uraan ontdek.  Zoekoe was reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wat dek jou pay alles? Maria Lee

255 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 11 : 58

    Ek het al ‘n papgaai gehad. Eish!!! Is dit nou ‘n geval van laaste kry wat oorbly?

  • 2. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 11 : 59

    Ek soek asseblief ‘n papgaai wat doof of stom is…….

  • 3. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 01

    Willes

    Wat wil jy eerder kry?

  • 4. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 02

    Willes

    Dit gaan vir jou iemand wees om mee te praat as die blog stil is.

  • 5. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 12

    Tweeling

    Ek het goed gekies. Fiela kos omtrent R2000

  • 6. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 27

    @ My 3ling

    Ek soek ‘n Iguana assamblief

  • 7. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 27

    Adrie
    ‘n Pit bull kan soveel kos… maar dis die een wat jy invoer van Amerika af.

  • 8. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 33

    Willes

    Okay, maar jy betaal hom, jy voer hom en jy maak seker dat hy met alles behalwe drolle op die blog oor die wegkom.

  • 9. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 33

    Wille Q
    Ek stem vir Iguana! Watse een??

  • 10. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 42

    ek soek dan ‘n Komodo draak !!!

  • 11. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 42

    Willes

    En sy/haar naam mag nie Flaffie wees nie.

  • 12. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 42

    Zoekoe

    Nee, jy het klaar ‘n goudvis gekry.

  • 13. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 44

    maar I&J hou van vars draakvleis !! 😥

  • 14. Verons  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 45

    Ek dink ‘n St Bernard sal goed hier pas want julle weet mos hulle dra vaatjies om hulle nekke met OBS in………………. hoekom verder gaan soek???
    Daai beskrywing van die pugs klink mos nes Gizmo!!

  • 15. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 46

    ek is honger

  • 16. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 48

    Verons

    St Bernard moet maar die rondte uitsit. Maxine moet maar gewoond raak aan die vat om die nek. Pugs is baie spelerige honde, maar is nogal stewig gebou.

    Zoekoe

    Nee!!!!!! I & J gaan gewone viskos kry. Hier en daar dalk ‘n druppel rooikoeldrank.

  • 17. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 48

    Kwaai idee daai Verons, en hy hoef nie net OBS daarin daai vaatjie te dra nie…😉 😉

  • 18. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 49

    Zoekoe

    Eet, soveel as wat jy wil, maar moet net nie mors nie.

  • 19. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 50

    Man Adrie, ek sal my vis voer wat ek dink is beste, ek wil darm hê sy moet groot en sterk word eendag, solat ons kan gaan toer oorsee !

  • 20. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 50

    WAT??? 😯

    Dink jy dalk jy is Jerry McGuire?

  • 21. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 51

    Die vraag is…. wat gaan ons eet? ?

  • 22. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 52

    wie is jerry mcguire?

  • 23. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 52

    Pizza.

    Ek sal gou gaan koop.

  • 24. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 12 : 59

    Ek sit en eet Chicken and Pea salad… maar pizza is mos baie lekkerder!!

    Adrie
    Kry asb vir my ‘n lekker meaty pizza met baie kaas op!!

  • 25. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 01

    mmmmm ja Pizza klink nou baie lekker…. ek soek enige een met baie bacon en pynappels op !!!

  • 26. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 25

    Hak WP… of eet julle te lekker aan die pizza??

  • 27. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 33

    Ok eksien julle eet te lekker aan pizza…

    NWT

  • 28. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 46

    HIer is julle pizza. Eet en geniet.

  • 29. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 51

    Wat de moer moet ek met n kat maak ? Vir my boerboel voer vir brekvis ?

  • 30. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 1 : 58

    Tilla

    Dit is jou blogkat. Moet jy alweer moeilik wees? Huh? Maak net seker die ding het kos en melk en bad haar/hom af en toe.

  • 31. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 00

    kat bad…. he he he 😆 dit wil ek graag aanskou !! 😯

  • 32. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 02

    Wat eet katte ? Goudvisse ? Zoeks jy sal baie goudvisse moet saambring. Gelukkig kan my kat homself bad !

  • 33. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 04

    Zoekoe

    Wag net tot Tilla ‘n kat hier inbring en jy gaan gereeld sien hoe bad sy die kat.

  • 34. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 05

    Whiskers. Dink ek.

  • 35. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 13

    *M*
    Lo da!

    As die kat bietjie vet is Purina One.

    Is dit nog ‘n baba katjie en wanneer kry jy haar en wat is haar naam??

  • 36. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 14

    *M*
    Of is dit ‘n hy?

  • 37. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 16

    Ek soek ‘n Gryse!!!!!!!!!!

  • 38. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 17

    Ek hoop dit is ‘n mooi kat.

    Hy/sy moet nie teen Fiela, Maxine, I&J en Willes se gedrog afsteek nie.

  • 39. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 18

    Willes

    ‘n Grys wat? In hoeveel kleure kom Iguanas?

  • 40. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 21

    Nats – jong lyk my ek erf net die ding so al daai detail sal jy maar by my kloon moet kry

  • 41. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 24

    Tilla

    Is dit SO moeilik om positief oor ‘n weerloses dier te wees?

    As jy die keuse aan my oorlaat, gaan jy ‘n persiese kat moet gaan soek. ‘n Bloue.

  • 42. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 25

    ‘n Grys Igauna man!!! Jy kry die kommin groen en dan die grys

  • 43. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 26

    @ *M*

    ‘n Swart kat!!!:mrgreen:

  • 44. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 27

    Willes

    Wanneer kry jy die gedrog en wat gaan sy/haar naam wees?

  • 45. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 31

    Ok, my kat gaan pikswart wees met lang hare en potblou oë – moet nog vir dit n naam uitdink

  • 46. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 34

    Is dit ‘n dogtertjie of ‘n seuntjie?

    Wanneer kry jy dit?

  • 47. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 38

    N seuntjiesgoed – ek gaan hom nou eers soek, sal julle sê as ek hom gekry het

  • 48. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 42

    Sy naam gat kaffor wees

  • 49. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 46

    *M*
    As hy swart is moet dit Puma wees! (Nie Puma die vark nie)

  • 50. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 48

    😳
    Ek het die varkie se naam verkeerd gehad… sorry sy naam is mos Pumba of so iets.

  • 51. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 48

    Of Sher Khan

  • 52. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 49

    Ha Ha Ha

  • 53. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 50

    Wie sn – jou gedroggie ? My kiets gaan n grênd naam hê !

  • 54. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 51

    Pumba en Timone

  • 55. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 52

    Nee, Phumba is ‘n vark en nie ‘n kat nie.

    Noem die kat Tolkien.

  • 56. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 53

    Kloon

    Grander of beroemder as Tolkien gaan jy nie kry nie.

  • 57. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 53

    Natuurlik moet my droggie ‘n gggrrr naam hê!😉

  • 58. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 54

    Wat van Kietsie:mrgreen:

  • 59. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 55

    Willes

    Noem hom T.Rex. Was mos sy voorvader.

  • 60. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 56

    Ai tog… ek dog ek sal vir *M* ‘n kat kry om aan te neem… toe kyk ek mos alweer na al die honde wat huise soek.

    Daar is seker nou meer as dubbel soveel honde as laas… en ‘n Great Dane (glo nie sy is opreg nie) met puppies (wat def ‘n gekruis is)

    En da is ‘n hond wat erg gebrand was… selfs sy ou oortjies!!!!

    Mense maak my woedend… ek sweer ek sal seker moord kan pleeg as ek so iets sien gebeur.
    😥

  • 61. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 56

    Hey – kies julle julle eige gedroggies se name – ek sal self 1 kies !
    Wie of wat de fok is Toewatseding nou weer ?
    Ek sê nie beroemd nie – grênd !

  • 62. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 57

    Ek dink ek moet my vissie ‘n meer oorspronklike naampie gee… iets wat by sy intlegensie pas…. dalk…. George W !! 😆 😆

  • 63. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 2 : 59

    Zoekoe

    Briljante naam.

    Tilla, ons moet darem die naam goedkeur. Tolkien is die skrywer van Lord of the rings.

    Nats

    NEE!! NEE!!! NEE!!! Jy het klaar Maxine betaal. Ons kan nie ‘n teef en kleintjies hier aanhou nie.

  • 64. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 00

    Nee – daar is klaar iemand met die naam kietsie

  • 65. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 01

    He He He

    Ons baklei soos Katte en Honde oor Katte en Honde.

  • 66. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 01

    So hiermee doop ek my goudvissie George William Bush !! en sy noemnaam sal wees George W !

  • 67. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 02

    Willes

    HET JY OP JOU KOP GEVAL? Kietsie? Jy moet ‘n grap maak.

  • 68. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 03

    ❓ Hoe doop ‘n mens iets wat in die water hoort?

  • 69. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 03

    Dis MY kat, sy naam het niks met julle uit te waai nie !

    lord of the rings is so goed soos jy sê vir my mamma mia !

  • 70. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 05

    Adrie

    wonner ek ook nou…. dalk moet ek vissie eers uit die water haal en afdroog …. ? ? ?

  • 71. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 06

    Tilla

    ALMAL weet ten minste iets van Lord of the Rings.

    Noudat ek daaraan dink, Gandalf in net so ‘n goeie naam vir ‘n kat.
    👿 Buitendien is dit ons blog en ons soek nie simpel name hier nie.

  • 72. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 06

    Zoekoe

    En dan ‘n ander een gaan soek?

  • 73. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 07

    maar ek weet nie of George ‘n Hy, of ‘n Sy is nie… .hoe kyk mens by ‘n vis wat is die geslag? mmmm ❓

  • 74. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 08

    Ha ha ha – doop n vis !

  • 75. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 08

    wat van Smiggels?

  • 76. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 08

    Dit is nou ‘n vraag en ‘n half daardie.

    Maak eerder George ‘n unisex vis.

  • 77. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 10

    Ek weet niks van lord of the rings nie – nie my scene nie !
    Man, julle almal kan gaan skuit – ek sal my kietie noem wat ek wil en klaar !

  • 78. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 11

    Dan herdoop ons jou kietie na iets wat in ons smaak val en klaar.

  • 79. Zoekoe  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 13

    😆 ‘n vis met ‘n identiteitskrises 😆

  • 80. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 13

    Dan verbied ek vir kietie die blog !
    Beteken die feit dat ek niks van lord of the rings weet nie daar is nou nóg n gat in my opvoeding ?

  • 81. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 14

    Zoekoe
    Wat van Robin… dit kan manlik of vroulik wees? Robin Hood as dit uitdraai om ‘n mannetjie te wees!

    *M*
    Maxine se naam moes goedgekeur word… so joune sin ook!😉

    En joune sin Wille Q!😉

  • 82. *mathilda*  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 16

    Ek gaan nou eers my kietie soek, sien julle later weer

  • 83. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 16

    Zoekoe
    Of wat van Wanda!!!! Soos in ‘n fish called Wanda – dit was nou vir jou ‘n snaakse fliek!!!😆

    *M*
    As jou kat nie op die blog mag kom nie – is dit dan nie ‘n blog kat nie??

    Adrie
    Hoe dan??

  • 84. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 16

    Tilla

    Daar moet in die eerste plek ‘n opvoeding wees, voordat daar ‘n gat kan vorm.

  • 85. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 17

    Adrie😆😆😆

    SIES!!
    😆

    Jy kan bly wees sy het ‘n kat gaan soek!!

  • 86. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 17

    Nats

    Ek hou van George vir die vis. Aangesien daar net een vis is, gaan ons nooit hoef uit te vind of dit manlik of vroulik is.

    Ek het ook geen idee wat die blogkat gaan doen oor katvretende boerboele nie.

  • 87. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 19

    Tweeling

    Ek moet seker vir 2 dinge dankbaar wees. 1. Daar is nog nie ‘n kat nie. 2. ‘n Mens kan nie vir ‘n kat se SA nie.

  • 88. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 23

    Adrie
    Dit gaan seker die eerste woord wees wat ons honde gaan leer! SA!!

    George is fine vir die vis se naam… ek dog Zoekoe soek ‘n unisex naam!?

    Watse dier kort ons nog? Nee wag net nou word die sterretjies kombuis ‘n zoo!

  • 89. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 25

    Dit lyk al klaar na ‘n petshop.

    Verons het ook ‘n diertjie nodig.

  • 90. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 26

    The insurance companies have formulated the following options:

    Option 1:

    If you sleep with your wife

    – LEGAL & GENERAL

    Option 2:

    If you sleep with your wife in your car

    – AUTO & GENERAL

    Option 3:

    If you sleep with someone else’s wife:

    – MUTUAL & FEDERAL

    Option 4:

    Sleeping with your mother-in-law

    – OLD MUTUAL

    Option 5:

    If you sleep with a Bushman-girl

    – SANLAM

    Option 6:

    Sleeping with more than one person at the same time

    – PRESTASIE MULTIPLEX

    Option 7:

    Taking advantage of the person you sleep with

    – LIBERTY LIFE

    Option 8:

    Man sleeping with another man

    – HOLLARD

    Option 9:

    Having sex on the spur of the moment

    – MOMENTUM

    Option 10:

    Sleeping with your ex-wife

    – OUTSURANCE

    Option 11:

    Sleeping with a prostitute

    – BUDGET

    Option 12:

    Having sex with someone you don’t even know
    – DISCOVERY

  • 91. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 26

    @ A3

    Natuurlik het ek op my kop geval. My pa het dit gehoor tot die dag hy dood is!

    @ Zoeks

    Dis ‘n cool naam

    @ Nats

    Sê wie!!??

  • 92. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 28

    Is ek vandag baie stupid… maar ek verstaan nie opsie 5 nie – die Sanlam een??

  • 93. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 29

    Wag wag, stop die lorrie.

    Verons, Olga en die res moet aan ‘n tak hang.

    2 Honde, ‘n kat, iguana en goudvis is meer as genoeg. Veral met al kuiergaste.

  • 94. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 29

    Boesman = San

  • 95. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 31

    @ Nats

    He! He! Blondie

  • 96. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 32

    My Iguana word more afgelewer

  • 97. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 33

    Willes

    Hoeveel moes jy daarvoor opdok?

  • 98. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 33

    Adrie
    Ons kort ‘n voëltjie… wat van ‘n mooi Macaw?

  • 99. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 34

    Wille Q en Adrie😳
    Ek wou sê ek het ‘n oomblik da!!!

  • 100. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 36

    En wie gaan na die voeltjie kyk?

  • 101. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 36

    Little Sally came home from school with a smile on her face and told her mother, ‘Frankie Brown showed me his weenie today at the playground!’

    Before the mother could raise a concern, Sally went on to say, ‘It reminded me of a peanut.’

    Relaxing with a hidden smile, Sally’s Mom asked, ‘Really small, was it?’

    Sally replied, ‘No… salty.

    Mom Fainted!

  • 102. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 38

    Adrie
    Verons of Olga… jy het mos gesê hulle kort ietsie?

    Wille Q😆

  • 103. Adrie  |  Oktober 30, 2008 om 3 : 52

    Nats

    Ek dink ons moet eers wag met die voeltjies.

  • 104. Nats  |  Oktober 30, 2008 om 4 : 29

    Ok die voeltjies is dan op hold!

    Ek het ‘n paar dinge om te doen… ek sien julle weer more!!

    Lekker aand en veilig wees!!!

  • 105. WILLE KJIND Q  |  Oktober 30, 2008 om 5 : 37

    LAASTE!!!!!!!!!!!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: