Sniktannies

Oktober 27, 2008 at 6 : 17 203 Kommentaar

Sniktannies is my eie vertaling wat die Engelse Agony Aunts noem.  Ek moet erken, ek is mal oor hulle.  Wanneer ek by my ma kuier bespring ek altyd haar Huissensasie om die skinderstories en Dr Adrie te lees. 

Ek het al van te vore gesê mense floreer op drama.  As hulle nie genoeg van ander mense se dramas kry nie, maak hulle self ‘n paar juicy dramas van hulle eie op.  Ek kan partykeer nie glo watter stories die Sniktannies moet aanhoor nie.  Dit herhaal hulleself eindlik week na week, maand na maand.  Daardie een se man verneuk haar al vir 20 jaar en die een se oom het haar 20 jaar terug gemolesteer.  My persoonlike gunstelinge is die ek is getroud, maar verlief op iemand anders of my vrou/man waardeer my nie.  Ek moet ook die My man/vrou is yskoud of My man/vrou gee my nie genoeg aandag nie.

Hoe desperaat moet jy wees om jou probleme in ‘n tydskrif oop te vlek.  Dikwels ken hulle alreeds die antwoord, maar hoop en bid op iets wat hulle eerder wil doen, maar net mooi niks aan die saak gaan verander nie.  Hulle soek selfregverdiging as hulle voor hulle siele weet hulle maak goed droog.  Ek wonder soms of dit regtig briewe van mense is, of sommer iets wat die sniktannie self skryf vir vermaak.  As iemand ‘n wesenlike probleem het, word hulle altyd na ‘n predikant, maatskaplike werker of sielkundige verwys.

Die Amerikaners voer dit natuurlik ‘n stappie verder.  Die mense is te skaam om na ‘n professionele persoon te gaan, maar gemaklik genoeg om dit voor biljoene mense te verkondig.  Word hulle betaal om op Oprah of Dr Phil te gaan snik?  Of doen hulle die net vir aandag?  Leer die kykers iets uit hulle snot en trane stories uit?

Ek sê altyd:  Gee jou vir ‘n toffie uit en jy gaan gekou word.  Is die snikhoekies en die snikkletse op televisie net vermaak of word die mense uitgebuit?  As jy na ‘n sielkundige of maatskaplike werker gaan, moet hulle jou privaatheid beskerm.  Niemand geniet jou pyn en lyding nie.  Hoekom dan ‘n sirkus van jou lewe maak, veral as jy in elk geval na ‘n professionele persoon verwys gaan word?

Wat dink julle van sniktannies?

Blogvraag:  As wie is Karola Ruth Siegel beter bekend en as wat het sy roem behaal?

Blogantwoord:  Tannie Roer was reg met John Clayton.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

‘n Dier se plek Wat dek jou pay alles?

203 Kommentaar Add your own

  • 1. *mathilda*  |  Oktober 28, 2008 om 2 : 50

    Hand op

  • 2. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 2 : 53

    Tilla

    Hier is jy ook nog. Sien ek het niks gemis nie.

  • 3. Olga  |  Oktober 28, 2008 om 2 : 54

    nou woed daar verseker 1 mase bitchfight op trevor se blog.

  • 4. ADRIANA  |  Oktober 28, 2008 om 2 : 58

    Nee wat

    Dit is daar doodstil.

    Net Verons en Anti wat mekaar se hare deurmekaar krap.

  • 5. *mathilda*  |  Oktober 28, 2008 om 2 : 58

    Niks om oor huis toe te skryf nie

  • 6. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 03

    Anti dink sy kan Nats dreig en vloek.

    Ha Ha Ha

    Sy vergeet Nats kom met ‘n army.

  • 7. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 10

    Is ek vol bloed?

  • 8. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 13

    Amper is ek Verons!!

    Verons
    Dankie – ek het so gesien! En dankie vir die ondersteuning!
    Simpel vroumens!

  • 9. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 16

    Nats

    Ek sien ook jy het die beste uit die stryd getree.

  • 10. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 20

    Ek dink die blog het sopas bietjie vasgehak!!

    Sorry eks agter…

    Olga
    Mafunyani?

  • 11. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 22

    Die blog is die hele week al gesuip.

  • 12. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 35

    Het ons weer vasgehak?

  • 13. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 36

    Nope… al die maatjies is weg!

  • 14. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 40

    Want julle kuier by bly te kenne!!

  • 15. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 41

    Ek sien Tasha het ‘n aansoekvorm ingevul,maar nou is sy weg.

  • 16. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 44

    Sy is terug op Sport!

  • 17. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 44

    Ons kuier nie daar nie.

    Net vinnig iets daar gese.

  • 18. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 45

    Ek sien so.

    GRRRRR

  • 19. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 55

    Ek sal maar eerder gaan kos soek.

  • 20. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 55

    Nog net ‘n uur!!!

    Ek is nou moeg…

  • 21. Olga  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 56

    sies, het julle die anti gaan gangryp? dit werk nie so nie. armie teen 1 anti?

  • 22. Olga  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 58

    moeg baklei, ja. weet nie van die olifant naam nie. dis maar dieselfde as swartstam name. almal klink dieselfde.

  • 23. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 3 : 58

    Moeg van wat?

    Olga

    Daardie anti het geweet wat sy doen. Sy het geweet wat sy gaan kry as sy krap.

  • 24. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 00

    Olga

    True.

    Deesdae kan ‘n mens nie meer een dorp van ‘n ander onderskei nie.

  • 25. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 02

    Dit was nie eers ‘n regte fight gewees nie.

  • 26. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 03

    Eindlik meer net bewonderaarspos.

  • 27. Olga  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 06

    di weer maak my moeg. trek toe, donder rammel, dan los ek alles en kom in. sodra ek weer skoon geskrop is, well what do u know, dan breek die son deur en skyn helder.

  • 28. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 09

    Maak jy tuin, Olga?

  • 29. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 11

    Het Tove nie gesê sy gaan vandag sê wie die boeke gewen het nie???

  • 30. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 13

    Olga
    Dis Murphy vir jou daai!

  • 31. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 15

    Tweeling

    Dalk moet jy haar herinner.

  • 32. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 21

    Adrie
    Ek is altyd moeg!
    Boonop het hulle ons dreine kom reg maak – dis nou vir jou ‘n k@k storie gewees – no pun intended!!

    Sommer my eetlus verloor!

  • 33. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 25

    Nats

    Wat doen jy as jy moet slaap?

    Moet eerder nie antwoord nie.

  • 34. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 36

    Adrie😆

    Ek droom… en Milo het vanoggend 5:30 begin blaf vir wie weet wat!!! Dat ek soos ‘n mal mens met hare wat da staan van ons stoep af vir hom moet skree om stil te bly…

    Not a pretty sight! Manlief kan bly wees hy sit inni Kaap!🙂

  • 35. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 42

    Sou jy nie saam met manlief Kaap toe gegaan het nie?

  • 36. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 48

    Ons het dit. Ons het dit.

    Ons is gebore met dit.

    Willes

    Tannie Tove het ‘n bietjie na jou geluister.

  • 37. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 50

    Raai waar was ek sopas!?

  • 38. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 50

    Ons het dit. Ons het dit.

    Ons is gebore met dit.

    Willes

    Tannie Tove het ‘n bietjie na jou geluister.

  • 39. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 53

    Nats

    Ek het gesien waar jy was.

  • 40. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 54

    Leef Willes nog?

  • 41. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 54

    Ja ek sou…😦 Ons sou al die naweek afgegaan het en dan sou ek vandag terug gekom het.

    Ek kon nie saam met hom gebly het nie – hy en ‘n werks vriend deel ‘n lodge en dis net vir twee mense bespreek en die werk betaal – was moeilik om my in te kry want partnes was nie deel van die booking nie.

    Die ou se vrou moes ook bly.

    Vir my om te gegaan het sou stupid gewees het want ek sou alleen in ‘n hotel moes gaan bly het… net jammer ek het dit te laat uitgevind! Hulle is in die Perel en Kaapstad is glo 60km vêr wat beteken ek sou ‘n huur kar moes kry.

    Ons het besluit om dan eerder saam weg te gaan een naweek.

  • 42. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 55

    Drieling????

  • 43. Nats  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 57

    WILLE Q!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Ons het gewen!!!!!!!!!

    Adrie
    Ek was soooooo lank laas da, ek moes gaan inloer het!

  • 44. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 57

    Tweeling

    Lyk my hulle wil lekker party sonder jou.

  • 45. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 58

    Ek hoop nie jy het gekots nie.

    Soos jy sien, kan jy maar net sowel daarvan vergeet.

  • 46. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 4 : 59

    Ek het haar gevra of hy by die prys ingesluit is. Natuurlik om die boek vir my te lees.

  • 47. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 01

    Nats

    Kruip jy nog hier iewers rond?

  • 48. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 02

    Olga?

  • 49. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 02

    Tilla?

  • 50. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 04

    Sies, ek hoop julle skaam julle.

  • 51. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 05

    Amper alleen heerser

  • 52. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 05

    Amper tog nie stamper

  • 53. Adrie  |  Oktober 28, 2008 om 5 : 06

    Me, Myself and I

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: