‘n Dier se plek

Oktober 26, 2008 at 4 : 03 266 Kommentaar

Die mens en diere kom soms in konflik met mekaar.  Vra maar enige boer wat een te veel lammer aan ‘n jakkals afgestaan het.  Niemand gaan lief wees vir ‘n bobejaan nadat sy laaste dop deur Kees geannekseer is nie.  Die mens is ‘n mens en ken net een manier om die geskil te besleg.  ‘n Goedgemikte koeël is net een van die maniere om te verseker dat die mens wen.

Wat nog as daardie koeël vir jou ten minste R110 000 in die sak kan bring terwyl dit ‘n doring uit jou vlees verwyder.  Rapport berig van ‘n 82kg luiperd wat onlangs geskiet is nadat hy vermoedelik 50 kallers van ‘n boer jaarliks gedood het.  R110 000 dek waarskynlik nie die boer se verliese nie, as ons nog van stoetdiere praat, is dit maar ‘n druppel in die emmer.  Die luiperd is sonder ‘n verhoor ter dood veroordeel en wie kan die boer blameer?  Sy beeste is sy brood en botter.

Luiperde is bedreig, selfs in Namibië waar die voorval plaasgevind het.  Nie net bedreigd nie, maar die knewel is ‘n besonders groot dier.  Een wat so skaars soos hoendertande is.  Of as ek dit in Rand en sent moet verduidelik, hy is priceless.  Die laaste van ‘n soort?  Een wie se enigste nalatenskap ‘n vel op iemand se muur is.  Min, as ‘n mens in ag neem hoeveel hy verder kon teel.

Was skiet die enigste keuse of kon die boer ‘n plan gemaak het?  Ek dink regtig daar was meer as een ander uitweg.  Wat waarskynlik duurder sou gewees het, maar wat op die langer duur meer vir die mensdom, insluitende die boer sou beteken het.

Bewaring is ‘n plig van elke mens wat die aarde bewoon.  Dit is die mens se lewenstyl en vooruitgang wat die natuur/aarde se voortbestaan bedreig.  Om die mens te verwyder van die aarde in nie regtig ‘n opsie nie.  Daarom moet daar verder as ons neuse gedink word.  En nee, dit is nie net die luiperd wat gered om word nie.  Dit is alle spesies, ons kan nie willens en wetens toelaat dat spesies verdwyn nie.  Wilde honde en jagluiperde is amper al iets wat jy net op ‘n foto kan sien.  Vlêrmuise in Suid-Afrika doen die mens geen kwaad nie, maar word steeds uitgeroei.  Daar is amper niks meer oor om uit te roei nie.  Bobejane volg dieselfde pad. 

Ek stel ‘n menslewe bokant ‘n dierlewe.  Iemand wat dom is, moet wragtig waar sukkel.  Of in die geval gebyt word.  Wilde diere word wild genoem vir ‘n rede.  Ek dink na miljoene jare behoort almal dit te weet.  ‘n Luiperd wat siek in jou tuin lê, het professionele hulp nodig.  Iemand wat hom kan so kan verdoof dat hy nie helper gaan beseer nie.  ‘n Mens kry groot mense wat dink hulle kan ‘n wilde rob se kop vryf.  Natuurlik is dit die rob se skuld as hy die idioot se neus afbyt.  Al is ‘n wilde dier in ‘n hok, is hy nie noodwendig mak nie.  Al is hy mak, sal hy nooit soos ‘n mens dink nie.  Dit is darem onregverdig om die dier te laat boet vir ‘n mens se domheid. 

Hoe voel julle hieroor? 

*Vir Adrie*

Blogvraag:  Wat is Tarzan se mensnaam?

Blogantwoord:  Willes was reg met Anna Mae Bullock.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bene, mooi bene Sniktannies

266 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 35

    Ek het al klaar my appel en jogurt geeet.

  • 2. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 39

    Ek het seker weer die naweek te veel geeet. GRRRR Seker die dat ek so honger is. 👿

  • 3. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 40

    ZOEKOE!!!!!!!!!!!!!!!!

    @ *M*

    Kan ek daai dieet 6 dae in ‘n ry volg of MOET ek 4 dae rus?

  • 4. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 40

    ek dink ek moet na die KFC toe loop, en daar ‘n ligte maal gaan koop…. double crunch burger en 5 stukkies hoener met coleslaw !

  • 5. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 41

    @ Wille Kjind Q…

    Waaat?

  • 6. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 42

    Nats

    Dankie.

    Wanneer kan ek my panther huis toe vat? Ek hoop hy reageer op SA!!!!

  • 7. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 46

    Olga

    Enige iemand wat jou grondpad aandurf kort ‘n medalje.

  • 8. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 49

    of ‘n fôbyfô

  • 9. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 11 : 50

    Adrie
    Plesier… dis ‘n sy, en sy is BEE gerigistreer en ja sy reageer op SA!

    Zoekoe
    Kan ek asb een van daai stukkies hoender en coleslaw kry?? ‘n Drumstick asb – dis my gunsteling!

  • 10. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 01

    Tweeling

    Kan ek haar BEE status vir myself gebruik?

  • 11. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 02

    @ Zoekoe

    Jy kanni op ‘n openbare blog praat van JOU piesang nie😯

  • 12. erns  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 12

    More julle

    Wow wat ‘n naweek never mind die rugby my arms is lam en ek is nog moeg
    vir wat moet seun altyd teen goed op klim????

  • 13. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 13

    Manlief gaan Kaap toe😦

    Dan is ek alleen…

  • 14. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 14

    @ Erns

    Dis hkm ‘n ma nie ‘n gym kontrak hoef uit te neem nie😉

  • 15. Olga  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 17

    ag troos jou aan 1 ding erns, hulle word groot. dan klim hulle steeds oral op. gelukkig kan hulle dan self afklim ook. juf annie, ja, darie pad is n hartseer storie. as ek by voordeur uitkyk, sien ek padskraper, grader, roller, als wat die pad kroonwildgoedgekeurd kan kry. dit staan en oproes. nuwe goed. 2 jr laas gebruik.

  • 16. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 17

    Adrie
    Jy sal haar dalk moet Zakumi noem… of so iets om haar BEE status te gebruik.

  • 17. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 18

    @ Nats

    Jy moet die ‘al1tyd’ geniet!

  • 18. erns  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 18

    Willes

    Waar maar my fy hy raak nou baja swaar en sommer moody ook en dan skop hy my uit myse bed ook nog uit ek wou sommer vandag by die huis bly
    hy kan nie op sy voet loop nie want hy het dit seer gemaak en toe moes ek hom ooral heen dra en die hele oggend by die hospitaal wees Saterdag

  • 19. erns  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 21

    Olga

    hy kan self afklim maar sy voet het gegly en toe val hy en maak sy enkel seer gelukkig nie gebreek nie maar was nogal geswel en hy kon nie op sy voetjie trap nie

  • 20. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 22

    @ Olga

    Spring op die goed en maak jou eie pad!

  • 21. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 25

    Wille Q
    Ek kook nie vir 3 aande nie!🙂 Eet vannaand by my sus, ander aander by my ma – almal lyk my dink ek kan nie sonder Manlief kook nie – asof hy die een is wat kook!

    Maar ek kla nie!

  • 22. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 28

    Tweeling

    Hulle is seker net bang jy raak eensaam.

  • 23. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 32

    @ My3ling

    True! Maar ek sal verkies om al1 te bly en my boeke te lees. Of lekka bos te gaan!

  • 24. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 34

    Adrie
    Seker… maar ek dink dis omdat ek so bang is sonder hom! My sus het self geoffer dat ek da moet gaan bly!

    O ja Milo het gisteraand in die 2de slaap kamer gepee – dit was baie snaaks!!!! Hy het nie gemerk nie, sy blaas kon dit nie hou nie toe staan hy soos ‘n meisietjie en pieps🙂
    Ek dog dit begin reen, maar toe is dit hy was pee!!!!!

  • 25. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 34

    Daar is niks so lekker soos ‘n bak icecream en ‘n goeie boek nie!

  • 26. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 35

    Sonder iemand om jou wat jou pla………….

  • 27. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 39

    Wille Q
    Ek stem! Anders kry ek nooit my boek gelees nie!
    Nou is ek lus vir roomys!!

  • 28. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 40

    Nats

    Kan Milo nie vra om die kamer te verlaat nie?

  • 29. *mathilda*  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 41

    Willes
    nee jy mag nie 6dae aaneen doen nie, jy moet di 4dae rus – relax, da is nog genoeg tyd

  • 30. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 43

    Adrie
    Ek dink hy het probeer… ek was besig met wasgoed en het iets gehoor maar dit gelos – nie besef hy was agter my nie!

    Dis die eerste keer wat hy so iets doen – hy is (tot gister toe) house trained!

  • 31. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 47

    Nats

    Wanneer leer jy hom om vloer te was?

    Ek hoop my panther is house trained?

    Wat was Shaka se ma se naam nou weer?

  • 32. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 57

    @ My 3ling se kloon
    👿😥 Agnee man!!! Ek wil dit so gou moontlik agter die rug kry!

  • 33. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 12 : 57

    njammies dit was nou lekkerrrr !!! D:

  • 34. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 02

    SHIET!!!! DêMMIT!!!!!!!!!

  • 35. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 12

    Wat nou Wille Q? ❓

  • 36. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 20

    Almal is vreetsaam en ek moet net😯

  • 37. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 20

    Dis unfair!

  • 38. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 21

    En hartseer!!!!!

  • 39. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 31

    Tra la la la la

  • 40. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 33

    Ai Tog!!!!!

  • 41. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 34

    EISH!!

  • 42. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 35

    Iemand gat my nog steel 1dag hie wa ek stoksiel al1 op cyberspace rondhang!

  • 43. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 36

    Nie eens my 3ling is hie nie!

  • 44. Olga  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 37

    sjym arme wk. ga vqeet handvol wheelnuts. dan poep jy die donners weg wat jou pla. ai, bessie trek my hare as ek nie wakker word nie. of gryp my enkel of tent. sy sorg dat sy ni afgeskeep wrd nie.

  • 45. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 38

    BOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 46. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 41

    He! He! Wat bekruip jy my so Olga❓

  • 47. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 45

    Ek het ‘n swak hart jong!!

  • 48. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 48

    En da smyt die stjoepid piesie my af!

  • 49. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 1 : 53

    Terug.

  • 50. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 03

    Alleen.

    Ek en my Tweeling is op ‘n mission.

  • 51. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 05

    Seke die selle mission wa op jy was!

  • 52. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 08

    Ek het gou ‘n vergadering gehad.

  • 53. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 11

    Julle wat kan ons vir Ryk vra??

    Nou is julle kans girls!

  • 54. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 13

    Nats

    Ek het hom klaar iets gevra. As hy verkeerd antwoord, is die kys uit.

  • 55. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 19

    Nats

    Ek neem aan om te trou is buite die kwessie? 😆

    Grappie, op hierdie stadium soek ek net een ding van hom.

  • 56. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 24

    😆

    Tove het gesê enige iets!!!

    Ek gaan hom vra vir ‘n getekende boek! Nee… net nou dink hy ek soek net iets verniet…

  • 57. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 31

    Was dit nou al… 5min??

  • 58. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 33

    Wat gebeur na 5 minute?

  • 59. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 35

    Tweeling
    Het Tove net 5 min met Ryk gepraat??

    What a waste!

  • 60. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 36

    En sy het seker nie eers ons vraag gevra nie. GRRRRR.

  • 61. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 38

    hel ek is skaars weg, dan gaan hier weer boggerol aan !!!

  • 62. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 38

    Nope👿

  • 63. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 39

    Zoekoe
    Hoe op aarde kan on blog en na Ryk dieselfde tyd luister???
    Ja ons kan multi task – maar wie wil multi task wanneer Ryk praat!!???

  • 64. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 40

    Ek soek asseblief eiers vir Sisters. Hulle het almal Tove se naam op.

  • 65. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 42

    Gekookde eiers en vrot eiers!!!

    Nou moet ons na musiek luister terwyl sy lekker saam Ryk chat!!!!!!

    GRRRRRR….

  • 66. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 43

    Daardie stem . . .

  • 67. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 43

    🙄 O , daai ou Ryk mannetjie….. gmpf !!! 🙄

  • 68. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 46

    Wat van skiep die eiers en gooi sommer met ball bearings.

    Zoeks

    Gaan jy vir ons ketties maak?

  • 69. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 50

    gmpf… da kom glo nog vrae wat sy hom gevra het net so voor vier.

    What a waste – Ryk dag vir 5min!

  • 70. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 52

    Ek is seker sy het nie die belangrikste vraag gevra nie.

    Blond!!!!

  • 71. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 58

    Hey! Hey! Wat gat hie aan!!!!!!!!!??????

  • 72. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 58

    beter selfs, ek het ‘n gas pistol wat klein staal BB’s (ballBearings) skiet teen ‘n moerse spoed !!! maak die funsas wat kom bedel by my huis erg vinnig weghardloop ! 😉

  • 73. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 2 : 59

    Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie! Ek gaan NIE KFC koop nie!

  • 74. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 01

    @ Zoekoe

    Gat sit gou by die KFC en skiet my met jou BB gun as jy my sien!

  • 75. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 02

    Zoekoe
    That’ll do Z… That’ll do!

    Hoeveel BB’s het ons nodig??
    Seker net een want ek dink nie ons gaan sommer mis nie!!!!

    Wille Q
    Mmmmm lekker KFC… daai spices, en daai warm mash en gravy… mmmm of ‘n lekker burger met daai jummie mayonaise!!!

  • 76. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 02

    Die klein dogtertjie kniel langs haar bedjie toe haar mamma sê sy moet haar gebedjie wat sy geleer het opsê.

    “Liewe Jesus, seën die seuntjies en seën die dogtertjies en elke fokken hasie.”

    “Haai nee” sê mamma, dis “elke volk en nasie”

  • 77. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 04

    @ Nats

    SJARRAP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 78. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 04

    Ek gaan NIE KFC koop nie!, want ek het klaar MacDonnalds gevreet !!!

  • 79. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 05

    Een???

    Nats, ons wil haar laat les op se, nie kielie nie.

  • 80. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 06

    Wat is dit met Anrika en Lise op Tove se blog??

    Hulle vraag is seker gevra! Gmpf… weti wat daai twee rook nie!

    *M*
    Dankie… al hoewel my Tweeling meer breins gekry het as ek!

  • 81. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 06

    😆 😆 😆 😆 😆 😆

  • 82. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 13

    Nats

    Hmmm

    Dalk het hulle vir Ryk ‘n kompetisie aangebied om Anrika se hart te verower.

  • 83. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 13

    Tweeling
    Dan het ons so 1000 nodig omdat sy ons tyd gemors het! En saam Ryk gekuier het sonder ons!

  • 84. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 15

    Wie dink Anrika is sy dat jy gaan terug staan terwyl sy jou kys steel??

  • 85. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 16

    1000 x 10000

    Ek spoeg haar sommer by sisters.

    Ek dink Anrika hulle is na-apers.

  • 86. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 17

    GMF!!!!

    Sy kan maar probeer. My kys weet wat goed is vir hom. Dit is moeilik om te swem as iets geknoop is.

  • 87. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 19

    Adrie
    Of enige iets ander doen!😆

  • 88. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 22

    Nats

    True. Lyk my jy het ook al daardie terapie toe gepas.

  • 89. Zoekoe  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 25

    As ek Ryk was, sou ek baie beslig daaraan gedink het om te oefen om goed te kan hardloop ook ! nevermaaind swem !

  • 90. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 26

    Zoekoe

    Wees eerlik. As jy Ryk was het jy seker gemaak dat jy enige iets kan doen, behalwe vinnig weghardloop.

  • 91. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 27

    😆😆😆

  • 92. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 31

    Zoekoe
    Swem gee jou stunning arms en maak jou meer fris! En mooi gebou overall!!!

    Maar dis nie vir my nice vir vrouens nie…

  • 93. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 34

    Moet net nie van die maag vergeet nie.

  • 94. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 35

    Tweeling

    Wat paradeer Ryk so met die skoene?

    Gaan hy deelneem?

  • 95. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 39

    Iets vertel my hy gaan deelneem, maar nie in die regte span nie.

  • 96. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 45

    Die man se hande . . . .

  • 97. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 47

    Adrie
    Ek dink hy gaan deelneem… hy het genoem hy dra ‘n nommer 13 of iets!😯

    So ons sal hom moontlik sien… as ons verby die mal girls kan kom! Maar darem skiet ons sommer ons pad oop met daa BB gun van Zoekoe!

  • 98. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 50

    13 of 14

    Ek het na die podcast aan luister.

    Olga

    Het jou seuns nie BB guns wat ons kan leen nie.

  • 99. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 50

    Nats

    Ons slaan hulle sommer met die geweer, dat hulle nie lus is om verder te probeer nie.

  • 100. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 51

    Hoe kan ‘n mens een van daardie boeke wen?

  • 101. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 51

    Hoekom moes Ryk nou gaan staan en ‘n hemp aantrek???

  • 102. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 57

    Dit behoort teen die wet te wees.

  • 103. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 3 : 58

    Adrie
    Weet nie… ek het ook Tove gaan vra, maar sy is nie juis in ‘n gesels bui nie!

  • 104. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 00

    Grrrrr…. WordPress pla my!!!!
    Skiet hom sommer ook met daai BB gun!!!

  • 105. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 01

    Nats

    Sy het ons geantwoord.

    Ek belowe dinge vir jou.

  • 106. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 02

    Watch net hoe vinnig word my kloon beroof as sy dit durf waag om daardie boek te wen.

  • 107. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 23

    Tarzan se mens naam is John Clayton – en in apie taal beteken Tarzan “White skin”!

  • 108. Adrie  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 25

    Tweeling

    Dit was slim.

    Tannie Roer het dit gisteraand al geweet. Olga was reg met sy titel.

  • 109. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 4 : 26

    @ Nats

    Tannie Roer het kla geantwoord

  • 110. Nats  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 08

    Damn!

  • 111. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 29

    EK IS HOMMER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!👿

  • 112. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 32

    My firewall hou net mooi niks van Tové se blog nie!!!!

  • 113. ADRIANA  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 34

    Willes

    Ook maar goed so.

  • 114. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 38

    @ My 3ling
    😯 HOEKOM!!!???

  • 115. ADRIANA  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 39

    Iemand moet hier ‘n oog hou.

  • 116. WILLE KJIND Q  |  Oktober 27, 2008 om 5 : 45

    KOEBAAI!!!!! Praat later wanne my opera ha mini aan het!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: