Bene, mooi bene

Oktober 24, 2008 at 5 : 09 109 Kommentaar

Baie mense beskou bene as die mooiste deel van die mens se liggaam.  Ek moet byvoeg, hierdie mense diskrimineer nie graag nie.  ‘n Mooi been bly vir hulle mooi.  Of dit nou swart of wit, manlik of vroulik is. 

Ek self is nie een van daardie mense nie.  Ek het ‘n ding oor tande en lippe.  Ek het wel by die meester geleer van mooi bene.  Of te wel, lelike bene.  Mans kan nog wegkom met lelike bene, maar ‘n vrou in ‘n eina kort mini nie.  Veral as haar bene nog dik ook is en sy op ‘n verhoog skare probeer vermaak.  Sy kan soveel talent hê dat die oorloop, agterna gaan niemand meer onthou as haar bene nie.  Vir al die onvleiende redes.

Al bekoor mansbene my nie, bly mooi mooi.  Ek het eendag ‘n dure les geleer om met ‘n man te flankeer, net oor sy bene.  Daardie fout sal ek nooit weer in my lewe herhaal nie.  Die knaap het op sy fiets verby ons gesuiker, seker die mooiste paar bene wat ek nog gesien het.  Ek en ‘n vriendin het geweet daar wag vir hom ‘n opdraande en ons het rustig klaar gemaak en in die motor geklim.  Meneer het net begin swaarkry toe ons langs hom intrek.

Ek het hom vriendelik ‘n saamrygeleendheid aangebied.  Die man het verbaas opgekyk, so verbaas dat sy mond oop geval het.  Groot fout.  Mooi soos wat sy bene was, het dit nie vir sy tande opgemaak nie.  So lank dat ‘n perd sou kon skaam kry en die gate tussenin was groot genoeg om jou parkering in te oefen.  Ja, ons (ek) is so vlak.  Genetika en baie oefening bepaal hoe mooi jou bene is.  Dit is nie vir almal beskore nie.  Enige tandarts kan die voorkoms van jou tande verbeter, selfs gratis as jy weet hoe.  Na daardie dag sal ek ‘n fietsryer se bene bewonder, maar dit is waar dit bly.

Tina Turner was ‘n paar jaar gelede nog steeds beskou as die dame met die mooiste bene.  Wat merkwaardig was, is dat sy al 58 was ten tye.  Wys wat ‘n bietjie dans aan die dye kan doen.

Is jy ‘n beneman/meisie?  Watter deel in die teenoorgestelde geslag vind jy aantreklik?  Wat in jou eie geslag maak jou jaloers?  Hoe lyk ‘n mooi been vir jou?

Blogvraag:  Wat is Tina Turner se regte naam?

Blogantwoord:  Willes was reg met pêrel.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

My gunsteling Koolstof ‘n Dier se plek

109 Kommentaar Add your own

  • 1. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 18

    Eerste !

  • 2. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 23

    En tweede

  • 3. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 26

    En derde

  • 4. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 27

    Sjoe – mag ek net 1 kies ?
    Ek hou van hande, smile, oë en boudjies

  • 5. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 32

    Ek het die blog vir myself – whoo hoo !

  • 6. skroplap  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 37

    elo almal

  • 7. skroplap  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 38

    *m*

    ekke ook hier:)

  • 8. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 39

    Skroppie – hallooo

  • 9. skroplap  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 40

    ek nou weer oppad…….jy moet n lekker aan en naweek he.

    Skreeu hard vir die bulle!

  • 10. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 41

    Ook maar jou tyd gevat !

  • 11. skroplap  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 41

    huh?

  • 12. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 42

    Toodles ! Enjoy. Ek sal – ek is n bul !

  • 13. skroplap  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 43

    o ja, maandag vat ek daai dieet aan

    whoo hoo

  • 14. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 45

    Laat weet dan hoe dit gaan na die 3 dae! Ek het almal geirriteer met my bloubulhemp en hoed vandag !

  • 15. olga  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 50

    bul tilla? wa het die juffies vdaan gekom?

  • 16. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 54

    Ha ha olga – as ek jou sê sal ek jou moet skiet !

  • 17. olga  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 08

    lol? skiet? sd jy wat die welsyn tannie op my wil sit? huuuuh? huuh? ek sal gaar oe. en a en ek sal haar skop. ja, net so.

  • 18. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 12

    Sien biki later

  • 19. olga  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 13

    op satara. wat n kak plek. hier is nie eers n ketel nie. more oggend moet ek my tanne wat stomp is met castle borsel. laat dari welsyn dan kom. wragggggies! dan gaan bessie biltong kry.

  • 20. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 23

    Laaste!

  • 21. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 23

    Anna Mae Bullock

  • 22. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 24

    Lo almal

  • 23. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 25

    He! He! Die welsyn tannie sê sy weet wa Satara is. Dis naby die S100!

  • 24. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 26

    en hier is stilte !

  • 25. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 27

    hey my piesie tus werk weer !!! whoooo hooo !

  • 26. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 28

    Elke kamp het kak verblyf virri armgatte soos ek!😉

  • 27. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 28

    Zoekoe!

  • 28. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 29

    Eks bly jyt jou pad trug gevind na ons toe

  • 29. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 30

    Opera met ha mini is nogsteeds cheaper

  • 30. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 31

    Wa jy nou?

  • 31. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 32

    Ai tog

  • 32. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 42

    Al het ek in Balule kamp geslaap klink die wildtuin nogsteeds na ‘n beter opsie

  • 33. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 6 : 43

    GGGRRR!!!

  • 34. maxie  |  Oktober 24, 2008 om 8 : 34

    T’ande. Tande. Tande. ‘n Mooi mond. Mooi hande met skoon naels.

    Een van my vriendinne het die mooiste bene ooit.
    Op die kusdorpie waar ons gebly het, was ‘n kafee waarheen sy elke dag gegaan het.
    Ek het eendag met die amper bejaarde eienaar oor haar gepraat, maar hy het nie ‘n benul gehad wie sy is nie.
    Ek het alles probeer: hoe sy lyk, watse kar sy ry, hoe haar man lyk, ens.
    Radeloos sê ek toe: EN SY HET BAIE MOOI BENE.
    Toe weet hy ewe skielik wie sy is.😆

  • 35. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 8 : 40

    Hallo?

  • 36. Wille kjind Q  |  Oktober 24, 2008 om 8 : 54

    Die 1 helfte van nagskof sit lekka cozy in MY tuin en die anne helfte speel met poppe. Dan wil ekki eers praat van die 1 wat metti ligte speel nie.

  • 37. Olga  |  Oktober 24, 2008 om 9 : 56

    he, he, he. wk. ons het met die outehuis hier opgedaag. die outehuis van munchen, van bonn, van berlyn. die outehuis van irene, van houghten, van brakpan en germiston. ek kan sweer ek hoor net gesnork uit 300 kele.

  • 38. Olga  |  Oktober 24, 2008 om 9 : 59

    ekek se steeds dis n kak plek. nag almal. leke lala.

  • 39. *mathilda*  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 36

    More julle
    olga – klaar tande geborsel met n kasteeltjie ?
    Ek is SOOO jaloers !

  • 40. Sam q  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 52

    Gggrrr! My opera EN mxit willi werki. Sukkel sukkel het ek met die gewone internet hie in gekom. Olga… Nou is ek eers aan te sulk! My 2 gunstelinge bymekaar. Willetuin en oumensies

  • 41. Sam q  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 56

    Ek😥 somme! Dis om soos ‘n E klas te ry en dan skielik ‘n fiets! Dis om van naar te word. *kots* *kots*

  • 42. Sam q  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 57

    Kots kots kots kots kots👿

  • 43. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 18

    More almal

    Ek hou ook van mooi bene “Lesbene”

  • 44. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 42

    More almal

  • 45. aventer  |  Oktober 25, 2008 om 8 : 45

    Jis julle moet my sexy bene sien…mmm…absoluut perfek😆

    ag ek hou net baie van my bene….die eienskappe van die teenoorgestelde gesalg is:

    1. Oe…hoe mooier sy oe by sy haar en velkleur pas hoe lammer word ek
    2. ‘n smile says a thousand words (oppas net vir die stoutes)
    3. die manier hoe hy ‘n drukkie gee
    4. sy armspiere
    5. sy hande

  • 46. aventer  |  Oktober 25, 2008 om 8 : 50

    Moenie spot nie klip…een van my vriendinne het so ‘n been…dankie tog ek’s kort en dik

  • 47. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 51

    hey. koud en toegetrek vandag. wk, dis snaaks van al die rondawels is daar net 2 wat saam kuier.

  • 48. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 57

    bek lankal met kasteeltjie gevlos tilla. bojane net na 3 die yskas kom skud op die stoep. donners my water laat uitval. nogal yskas na die muur gedraai om hulle uit te hou. weet nie hoekom wil mens bojaan met dom vergelyk nie. hulle was slim genoeg om te weet iets mag uitval as hully yskas skud.

  • 49. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 26

    Olga …daai bobbejane , check net hulle kwalifikasies , hulle werk dalk hier by ons.

  • 50. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 29

    n Vrou wat tevrede is met haar self , straal so mooi gesindheid uit.( dis vir my mooi)

    Mooi hare mooi vel, mooi hande, ag as jy vrou is is jy mooi….

    Glimlag net …..dis mooi……

    n Vrou wat wakker word sonder grimering met n lied in haar hart ….dis mooi

  • 51. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 30

    So n paar kort grappies ….. (PG)

  • 52. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 31

    Sipho vra vir Bongani: ³Waar is jou pa?²
    My pa het nou net gery Hy het sy balaclava op en sy AK 47
    Ek dink hy het gou gaan geld trek!

  • 53. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 31

    Hoe weet jy jou ginekoloog is swart ?
    Hy doen n papsmeer met n houtlepel!

  • 54. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 32

    Sipho & Thabo at museum. Looking at a mummy with 1227BC written below.
    Sipho: What does that mean? Thabo: Eish, must be the reg. no. of the taxi
    that killed him!

  • 55. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 33

    Juffrou se in biologie klas. Teken die vroulike geslagsdeel. Sannie trek haar panty weg en kyk . Jannie sien dit en skreeeeu: Juffrou! Sannie krip!

  • 56. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 33

    Outjie se vir sy pel: Mmmmmy mmmma wwil mmmy hhakkelssskool ttoe ssstuur….
    Pel: Hoekom? Jy hakkel fokken goed.

  • 57. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 34

    Definisie van gutts: Man wat laatnag dronk deur sy vrou met die besem ingewag word en haar vra? Maak jy nog huisskoon of vlieg jy iewers heen skat?

  • 58. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 10 : 35

    Wat kry jy as hulle die Pous veras?
    Poustousties!

  • 59. Jannas  |  Oktober 25, 2008 om 11 : 13

    Hi Julle

    In volgorde van my likings:


    Mond
    Borste (Net by vroue)
    Bene (Net by vroue)

    Baie mense het nie die voorreg gehad van spesialis tandesorg nie en het as sulks nie model tande nie. Ons ou soldate moes met tye vir maande met ‘n stokkie en sout of as tande ‘skoonmaak’ en dan was jy ook nog die slagoffer van diensplig tandartse wat op jou ge-oefen het. Ek oordeel dus nie ‘n mens op sy tande nie, maar o wee …… as sy asem vrot dan bly ek ‘n myl weg.

    Lekker dag

  • 60. Zee  |  Oktober 25, 2008 om 11 : 30

    Mmmm, ek gaan myself darem maar verkyk aan die blou bulle so mooi bene vanmiddag😉

  • 61. skroplap  |  Oktober 25, 2008 om 1 : 07

    testing

  • 62. skroplap  |  Oktober 25, 2008 om 1 : 08

    1.2.3

  • 63. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 1 : 10

    Hallo skroplap

  • 64. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 1 : 11

    Ek is bly om te sien jou web blad werk weer

  • 65. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 1 : 36

    die bojane was nog boggerawl. die blou apie by uitkykpunt tussen satara en letaba het in my kar gevlieg toe die deur oop gaan en my chips gesteel. blerrie homer wat te stadig was om deur toe te maak. ek hoop die klein blixempies se bekke het goed gebrand. sal hulle leer om my chips te skaai.

  • 66. Willekjind q  |  Oktober 25, 2008 om 2 : 26

    Eish! My opera is nogsteeds gebreek!

  • 67. aventer  |  Oktober 25, 2008 om 3 : 16

    ek haat rugby…

  • 68. Klip  |  Oktober 25, 2008 om 3 : 23

    aventer , en wat maak dat jy so n stelleng kwytraak???

  • 69. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 3 : 52

    Ek haat die Sharks!

  • 70. olga  |  Oktober 25, 2008 om 5 : 02

    Moenie haat nie. demmit. ek dink ook ta tina het mooi bene. britney se bene is ook glad nie sleg nie. aan n man? STOMHEID. hy mag maar hoor. solank hy nie kan praat nie. lacking that oh, so attractive feature, dimpel, kuiltjie in die ken. ag, ok, bree skouers en smal heupe.

  • 71. olga  |  Oktober 25, 2008 om 5 : 40

    hou die game julle so besig? sit natuurlik julle en vergaap aan bene en boude. sies her riemerrie en annererrie. julle isnog so jonk ook.

  • 72. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 30

    Ek het rugby uiteindelik uitgefigure. Dit gaan nie oor die beste span nie. Terloops die beste span het al voor die semi uitgeval. Nee, rugby gaan oor spyt Adriana Magrieta Swanepoel. Dus ondersteun ek volgende jaar die Sharks. Ek neem aan 2009 gaan vol kots wees.

    Ek vermoed politiek werk op dieselfde beginsel. Dus is ek van nou af ANC.

  • 73. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 45

    Nadat die lippe en tande toets geslaag is, is n mooi maag iets wat my water maak. Ek hou ook van n mooi glimlag, besonderse oe, polse, arms en nek. Persoonlikheid is eindlik wat n man aantreklik maak.

  • 74. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 50

    Daar het jy n punt. persoonlikheid. aan die anderkant, dit verander soos hulle ouer word. as hy dus nou n sool is, sal hy n pruik wees wanneer hy 40 is.

  • 75. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 6 : 54

    Is n pruik goed of sleg?

  • 76. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 02

    Olga,

    Tannie Tina word al 69 die jaar. Haar hometown is Nutbush city. Ike is al n paar jaar dood. Ek het nooit geweet River Deep Mountain High was oorspronklik hare nie.

  • 77. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 09

    ai, daar darem iets wat jy nie geweet het nie. pruik, my grl? ai, seker dan meer verhewe as kilimanjaro.

  • 78. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 19

    So leer n mens maar.

    Wanneer ek aan Tina dink, dink ek outomaties ook aan Cher. Seker maar omdat beide as n duetpaar begin het. Lank voordat ek gebore was. Heng, ek wonder of my ouers al gebore was.

  • 79. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 7 : 25

    Verkeerde seelug! grrrr! WP moet ernstig plan maak.

  • 80. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 8 : 35

    wp spog met n span prettyboyz. hulle, nes ons swemspan, slaan tent op as hulle in die spieel kyk. ERNSTIG!!!

  • 81. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 8 : 57

    Ek blameer Luke Watson. Hy speel mos vir WP. Hopenlik nie vir lank nie.

  • 82. aventer  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 13

    hier sit ek
    stoksiel alleen
    stoksiel alleen
    stoksiel alleen
    op ‘n Saterdag aand…

  • 83. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 21

    ek is tegnies gesproke nie alleen nie, annermerrid. maar vir alle praktiese redes kan ek netsowel alleen knp toe gekom het. luke watson se moer, juff annie. daar is deesdae 3 vaalpense, 2 sharks en n cheetah vir elke kaapenaar im wp span. waar le hulle lojaliteit? huh? huh? huh? ag, komaan! se weer? in a pigseye. by hulle tuisspanne natuurlik.

  • 84. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 23

    blerrie goed. mag hulle salig vrot vir die owerspel.

  • 85. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 29

    Georgey porgy gudding and pie. kissed the girls and made them cry. when the boys came out to play, georgey porgy ran away.

  • 86. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 29

    Olga

    Dit maak sin wat jy se. Maar dan is al die spelers in die sharks nie eers Suid-Afrikaners nie. Daar is ook amper meer vrystaters as natalers in die sharks.

    Dit is ook hoogtyd dat Breyton Paulse terug gaan Kaap toe.

  • 87. Adrie  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 38

    Lyk my WP word nie met geld gemotiveer nie. Of WP betaal te min. Rassie se diskoligte het seker in Bloem agtergebly.

  • 88. Olga  |  Oktober 25, 2008 om 9 : 48

    buiteland se darem nie stormers, cheetah, blou brul nie. so as hullenie teen eie brumbeys, kiwis of ab speel nie,hoekom de blou, bles, blinde blixem terug hou?

  • 89. *mathilda*  |  Oktober 26, 2008 om 6 : 31

    More julle
    olga
    lyk my jy het omtrent sonde met die bobbejanb

  • 90. *mathilda*  |  Oktober 26, 2008 om 6 : 34

    Weet julle wat het my na my man toe aangetrek ? Die manier hoe hy met sy ma en sy sussie gepraat het – jy kan sien hy het respek vir n vrou !

  • 91. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 6 : 57

    more, more. ja, kyk tilla die goed het laas nag al wat yskas is kom skud. elke asdrom le op sy sy. jy sal dink knp het al geleer om hulle asdromme keesprove te maak.

  • 92. *mathilda*  |  Oktober 26, 2008 om 7 : 01

    Ek wonder of dit wel keesprove gemaak kan word – jy weet mos hoe gaan dit met hul 2 been ewekniëe – so gou as n stelsel gemaak word – so gou kan hul hom bypass !

  • 93. Klip  |  Oktober 26, 2008 om 7 : 14

    Goeie more .
    Julle dames is lekker vroeg uit die vere so op n Sondag oggend.

  • 94. *mathilda*  |  Oktober 26, 2008 om 7 : 20

    More klip
    ek het n baba wat ni weet wat laatslaap beteken ni – ek weet ni wat di ander se verskoning is ni ! Jy by di werk ?

  • 95. Klip  |  Oktober 26, 2008 om 8 : 34

    Ja soos gewoonlik, hier sit ek soos n hommelby .

    Ek gaan maar gou n paar goedjies koop om breyani vir ons te maak , dit help darem om die tyd om te kry.

    Jy moet maar as jou baba deur die dag slaap ook n uiltjie knip

  • 96. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 3 : 15

    en toe laat al die merries jou alleen werk klip.

  • 97. *mathilda*  |  Oktober 26, 2008 om 3 : 54

    Olga
    jy nou klaar met die willetuin ?

  • 98. Adrie  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 08

    Hallo almal

  • 99. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 11

    die natuur is darem wreed. het nou net gekyk hoe leeuwyfie knaag aan die keel van kameelperd wat sy so uur terug platgetrek het. mannetjie is oppad fees toe. dan moet sy seker sy ete gereed he. hy het nog so 3km om te gaan. ma het nou eers nap gevat.

  • 100. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 12

    nee tilla. ons gaan eers more huis toe.

  • 101. Adrie  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 19

    Olga

    Dit is unfair. Julle sien ook altyd die cool goed

  • 102. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 23

    en waterbok lam gesien. maar net 1. behalwe olfant en kameelperdgister, sien ons nie babas nie.

  • 103. Adrie  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 27

    Soos ek se. Unfair.

    Ek sal beindruk wees as julle wilde honde sien. Met of sonder kleintjies.

  • 104. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 29

    juf annie, is daar hieragie orde tussen kameelperde? was 1spesifieke grote met 3 kalfies omtrent dieselfde ouderdom. hulle het haar gevolg. ander volwassenes geignoreer.

  • 105. Adrie  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 33

    Social structure and breeding habits
    Female giraffes associate in groups of a dozen or so members, occasionally including a few younger males. Younger males tend to live in “bachelor” herds, with older males often leading solitary lives. Reproduction is polygamous, with a few older males impregnating all the fertile females in a herd. Male giraffes determine female fertility by tasting the female’s urine in order to detect estrus, in a multi-step process known as the Flehmen response.

    Giraffes will mingle with the other herbivores in the African bush. They are beneficial to be around because of their height. A giraffe is tall enough to have a much wider scope of an area and will watch out for predators.

    Reproduction
    Giraffe gestation lasts between 14 and 15 months, after which a single calf is born. The mother gives birth standing up and the embryonic sack usually bursts when the baby falls to the ground. Newborn giraffes are about 1.8 m (6 ft) tall.

    Mating Angolan Giraffes at Chudop waterhole, Etosha, Namibia.Within a few hours of being born, calves can run around and are indistinguishable from a week-old calf; however, for the first two weeks, they spend most of their time lying down, guarded by the mother. The young can fall prey to lions, leopards, spotted hyenas, and wild dogs. It has been speculated that their characteristic spotted pattern provides a certain degree of camouflage. Only 25 to 50% of giraffe calves reach adulthood; the life expectancy is between 20 and 25 years in the wild and 28 years in captivity (Encyclopedia of Animals).

  • 106. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 33

    geen wilde honde nie. jammer. ek het gedink ons gaan vanaand in grafkelder wees. maar na vanmore se uittog, is hier meer karre as vrydagaand. mense met kinders ook. nie kleuters nie, nie volwasse kinders nie. defnitief skool ouderdom kinders. dis nou die voordele van home schooling. ek hoop maar hulle ouers is ryk. anders kom daar oor sowat 10 jr weer arm blanke era.

  • 107. Adrie  |  Oktober 26, 2008 om 4 : 35

    Olga

    Sien 105

  • 108. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 5 : 17

    danki juf annie.

  • 109. Olga  |  Oktober 26, 2008 om 5 : 37

    sonde met die honde? nee, met di vervlakse ape wat al wat yskas is plunder. homer het al yskaste gaan omdraai. in som rondawels is daar mense tuis. maar dis seker moeite om die ape te verjaag. dan moet hulle maar gaan kos koop. of in die restaurant gaan eet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: