My gunsteling Koolstof

Oktober 23, 2008 at 5 : 22 254 Kommentaar

Daar is ‘n Afrikaanse skryfster wat dink sy het die mees romantiese idee vir ‘n verlowing nog.  Die man (gee die duiwel wat hom toekom, haar helde is darem nie buffels nie) gaan koop vir die vrou ‘n asemrowende verloofring.  Hy verduidelik passievol dat hy eerder op haar geboortesteen besluit het, want diamante is te hard vir haar.  Sy dink hy is die beste, slimste, liefste man op aarde omdat hy so sensitief is en haar siel verstaan.  (Ek gee julle ‘n minuut om klaar te kots.)

Ek wil die skrywer (naam geweerhou om haar die vernedering te spaar) al ooit ‘n diamant gesien??  Ek bedoel ‘n mooi geslypte een waaruit die lig in alle rigtings spat.  Woorde kan maar net probeer om dit te beskryf en dit sal jammerlik te kort skiet.  Die laaste woord wat by my sal opkom is hard (wel, tensy ek wetenskaplik dink, diamante is een van die hardste stowwe).  Wat die vent eindlik bedoel is dat dit hard op sak is, ‘n mens kan net simpatiseer.  Ons praat hier van honderde duisende rand vir ‘n groot diamant.  As die man ‘n twyfelagtige karakter het, kan hy dalk van Bloed Diamants praat, wat regtig te hard is vir enige vrou om te besit.

As jy gelukkig genoeg is om ‘n diamant te bekostig is daar 4 goed, die 4 C’s, waarvoor jy moet kyk.  Carat (Karaat), Clarity (Deursigtigheid), Colour (Kleur) en Cut (Vorm).  Hoe beter enige van die C’s is, hoe meer gaan jy daarvoor opdok.  Karaat is die gewig van die diamant, 1 karaat is ongeveer 200 mg.  Diamante word nie per gewigeenheid verkoop nie, omdat groter diamante skaarser en dus ook meer waardevol is. 

Helderheid dui op “hoe skoon die diamant is”.  Net sowat 20% van gemynde diamante is skoon genoeg vir juwele.  Diamante is gewoonlik kleurloos, D-gradeerd, maar kan in enige kleur voorkom.  Pienk diamante is so skaars soos hoendertande en jou Masterkaard gaan dit nie kan dek nie.  Kleur word deur onsuiwerhede in die diamant veroorsaak.  Geel diamante bevat Nitrogeen en blou diamante bevat weer Boor. 

Die vorm van die diamant word basies deur die slyper bepaal.  Die splyping bepaal hoe mooi die diamant op die ou einde gaan wees.  Hoe beter die slyping, hoe meer lig sal die diamant weerkaats.  As julle nie weet waarvan ek praat nie, gaan steel met die oë by Browns.  Daar is ‘n verskeidenheid van snitte, insluitende Tolkowsky’s round brilliant (die ronde standaard vorm), Baguette (reghoekig), Princess Cut (Vierkantig), peervormig ens.

Begeerlik soos hierdie blink klippies is, moet jy maar eerder verby hou as dit spotgoedkoop voor jou voete val.  Dit is onwettig en De Beers het genoeg geld om jou dit te laat berou.  Dit kan ook Blood Diamants wees, diamante wat verkoop word om oorlog te finansier.  Oorlog wat gesinne opbreek en kinders as slagoffers eis.

Daar was op ‘n stadium geglo dat ‘n diamand op jou linkerarm gedra het, jy altyd jou vyande sal oorwin.  Wil iemand nie asseblief ‘n paar Rand (wat in elk geval waardeloos is) skenk vir ‘n goeie doel nie?  Ek het dringend so ‘n armband nodig. 

Maximilian I en Mary van Burgundy was in 1477 een van die eerste voorbeelde van iemand wat met ‘n diamantring getrou het. Vandag is dit tradisioneel om met ‘n diamantring verloof te raak.    Die tradisie was egter net ‘n bemarkingsfoefie van De Beers in 1938.  Hulle het ‘n groot aantal oorskot diamante gehad waarvan hulle ontslae moes word.  Diamante wat vandag nog volop in Suid-Afrika voorkom.

Hulle sê ‘n suksesvolle man is een wat meer geld het as wat sy vrou kan uitgee en ‘n suksesvolle vrou is een wat so ‘n man kan kry.  Veral as dit in platinum so groot soos ‘n ertjie is.  Sy wil hom darem nie afskrik van nog so ‘n paar beleggings in die toekoms nie.  Norma Jeanne het ons mos mooi geleer.

http://www.diamonds.co.za/index.php?pr=Home_Page

Blogvraag:  Wat was Marilyn Monroe se geboortesteen?

Blogantwoord:  Willes was reg met Stratford-upon-Avon.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Woorde die moeite werd om te leen Bene, mooi bene

254 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 10 : 34

    @ My 3ling se 2ling

    Moeti worry nie! Ons almal maak foutjies😉

  • 2. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 10 : 42

    Party net meer as ander.

  • 3. Verons  |  Oktober 24, 2008 om 10 : 44

    More julle,
    Ek is bietjie hartseer vanoggend vir die van julle wat destyds saam met ons in Centurion was toe ons Dianne en Francois ontmoet het, die pel wat saam met my was Paul, is vanoggend oorlede! My tasse en kar is klaar gepak ek en 2 vriendinne wat oppad na hom toe in Ellisras!!
    Gistermiddag toe ek met hom gepraat het, het hy gekla hy voel sleg (het ‘n abses in die tand gehad) ek sê toe hy moet tandarts toe hy sê toe hy sal Maandag gaan en nou blyk dit dat die abses saam met sy diabetes het sy ligaam vergiftig en hy is deur die nag oorlede!!

  • 4. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 10 : 46

    Verons

    Eish. Jammer om te hoor. Dit is sleg. Sterkte.

  • 5. aventer  |  Oktober 24, 2008 om 10 : 59

    BOO!!! hallo julle mense met die vreeslike baie werk

    hoop julle het ‘n awesome daggie…

  • 6. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 01

    😥

    Dis baie sleg, jammer om te hoor Verons.

  • 7. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 12

    I was at my bank today. An Asian woman was trying to exchange yen for dollars. She was obviously a little irritated . . . She asked the teller, “Why it change? Yesterday, I get two hunat dolla fo yen. Today I only get hunat eighty? Why it change?” The teller shrugged his shoulders and said, “Fluctuations.” The Asian lady says, “Fluc you white people, too!”

  • 8. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 13

    WHAHAHAHAHAHAHAA

  • 9. erns  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 15

    hi julle

    THESE ARE ENTRIES TO A WASHINGTON POST COMPETITION ASKING FOR A TWO-LINE
    RHYME WITH THE MOST ROMANTIC FIRST LINE, BUT THE LEAST ROMANTIC SECOND
    LINE:

    My darling, my lover, my beautiful wife:
    Marrying you screwed up my life.

    I see your face when I am dreaming.
    That’s why I always wake up screaming.

    Kind, intelligent, loving and hot;
    This describes everything you are not.

    Love may be beautiful, love may be bliss,
    But I only slept with you because I was pissed.

    I thought that I could love no other —
    that is until I met your brother.

    Roses are red, violets are blue, sugar is sweet, and so are you.
    But the roses are wilting, the violets are dead, the sugar bowl’s empty
    and so is your head.

    I want to feel your sweet embrace;
    But don’t take that paper bag off your face.

    I love your smile, your face, and your eyes .
    Damn, I’m good at telling lies!

    My love, you take my breath away.
    What have you stepped in to smell this way?

    My feelings for you no words can tell,
    Except for maybe ‘Go to hell.’

    What inspired this amorous rhyme?
    Two parts vodka, one part lime

  • 10. Olga  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 18

    ai, amper by phabeni hek. sug! ! ! ! gaan my gat vol eelte sit.

  • 11. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 24

    Olga

    Het dit darem daar gereen die afgelope ruk?

  • 12. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 28

    Olga

    Waar gaan jy heen en dit sonder ons ?

  • 13. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 34

    @ Olga

    Wat soek jy naby Phabeni hek sonner my❓

  • 14. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 35

    Moet nou nie vigeet om my huntinglazyhorse af te neem nie! Ek wil daai groot prys wen

  • 15. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 37

    Ek wil ok willetuin toe gaan!!!!! 😥

  • 16. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 46

    Wa almal nou?

  • 17. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 49

    Ek sulk net gou oor Olga sonner ons iewers heen gaan en ons jaloers maak !

  • 18. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 49

    Saam willetuin toe❓

  • 19. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 52

    Sy steek seke nou lekka tong uit en maak Wê Pê Pê Pê!!!

  • 20. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 11 : 56

    Ek sulk nou bigtime!!!! GMPF!!!! Ek gat reël dat die welsyn tannie vi Bessie wegvat! Watch my!!

  • 21. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 13

    En nou is da niemand hie wat sien hoe ek sulk nie!👿

  • 22. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 15

    *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!* *SULK!*

  • 23. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 17

    En nog ‘n biekie *SULK!*

  • 24. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 18

    Ek sulk saam met jou – ek moes net eers my neus gaan blaas het – die keyboard kan ook net soveel snot en trane vat !

  • 25. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 21

    ek sien….. ! 😯

  • 26. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 25

    iets voel baie “sticky” – eeeeeuuuw !!!

  • 27. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 26

    Het jy snot en trane op jou keyboard ook ?

  • 28. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 28

    nee maar Julle snot en trane is so baie dit drup al van my screen af op my keyboard !!!!

  • 29. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 30

    Ag issie man – ek het dan my neus gaan blaas ! Dan moet dit willes se snot wees !:mrgreen:

  • 30. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 34

    dalk is dit ja….. sy sulk tog die hardste anyway !!!

  • 31. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 34

    😥 Hies NOG snot!

  • 32. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 37

    Willes – waar kry jy al daai snot ? Het jy ‘n masjien iewers wat dit maak ?

  • 33. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 42

    Wa is alli anner maaikies ?

  • 34. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 49

    hulle hang seker op my blog rond ! 😉

  • 35. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 50

    Ek bou somme my eie se snot!

  • 36. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 52

    die plek is nou net een groot bol taai groenerige S N O T !!!!

  • 37. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 52

    @ Zoekoe

    Whuhahahahaha!!!! Grapgat!

  • 38. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 54

    skielik voel ek nie so vars nie….:mrgreen:

  • 39. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 12 : 59

    Jy moet met jou hande voel !

  • 40. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 01

    of dalk my fingers ?

  • 41. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 03

    @ Zoekoe

    Vat ‘n minuut en gat kots so biekie

  • 42. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 09

    bwaaaauh bwaaaaauh !!!! gwaaaaauh hughghug OK dan !

  • 43. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 10

    dis rerig banja stil hier vandag……. !

  • 44. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 15

    soos ek gesê het….. gevrek !! mense rus seker so biekie !

  • 45. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 1 : 42

    Hand op!!!

  • 46. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 01

    Hand op !!!

  • 47. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 03

    Kloon

    Ek is bly jy is nog nie by die huis nie.

  • 48. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 08

    Koeksisters vir iemand?

  • 49. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 10

    en myne ook OPINDIELUG !!!

  • 50. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 11

    Meer vir my.

  • 51. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 11

    Zoeks

    Het jy al klaar gebraai?

    Wat is op die spyskaart vandag?

  • 52. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 12

    ek is mal oor sutserkoek !!! 😀 😀

  • 53. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 14

    braai? almal het weg gehol, toe kon ek nie braai nie…..

    uhm laat ek sien wats op die menu…. ….. daar is lekker gemarineerde vark sosaties, fillet steak, skaap loin tjops, boerewors, pap en sous, en braai broodjies !!

  • 54. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 15

    Gryp ‘n handvol.

    Ek is al naar van die soetigheid.

  • 55. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 17

    En wanneer gaan jy die braai begin?

  • 56. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 18

    as daar genoeg mense hier is…. sommer nou !

  • 57. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 20

    Hulle sal opdaag sodra die vleis roep.

    Jy weet mos hoe is mense oor gratis kos.

  • 58. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 29

    … helaas, ja ek weet al te goed …. ok die vuur brand, ek sal die vuur biekie aanjaag met my blaasbalk sal oor 10 minute kan begin braai !

  • 59. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 32

    Ek dink ek het nog rooi wyn iewers.

  • 60. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 34

    Snaaks Tilla is nie hier nie. Sy sal nooit teen kos diskrimineer nie.

    KLOON!!!!!!

  • 61. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 38

    dêmmit !!! my bek water nou behoorlik hoor !!!

  • 62. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 42

    Kan ek help of moet ek net mooi lyk?

  • 63. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 44

    aag jy kan maar net staan en mooi lyk !!!

    die vleis is op, en ek maak ‘n dop !!! 😀

  • 64. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 47

    Hier is ek ! (nog by die werk – incredible but true!!!)

  • 65. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 48

    Jy weet ons hou nie van gebrande vleis nie. Moet nou nie te lekker dop nie.

  • 66. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 48

    szzzzzzzzzz sszzzzzzzzzzzzz szzzzzzzzzzz kyk hoe kyk hy vi my 😆

  • 67. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 50

    die fillet steak is amper reg julle !!!! staan biekie nader 😛

  • 68. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 53

    Ek hoop ‘n goeie veearts kan hom nog red

  • 69. *Mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 54

    Okay – ek sal my stek vir padkos vat – ek is oppad – sien julle as opera haar mini aantrek of op mxit

  • 70. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 54

    Ek weet van ‘n paar mense wat met koue kos tevrede moet wees as hulle nie nou hulle gatte roer nie.

  • 71. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 55

    Soet wees Kloon

    Moet nou net nie alles saamneem vir padkos nie.

  • 72. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 56

    Hello hello!!

    Ons hou ‘n halloween party vir my ouma se 70ste!!! Sy verjaar die 1ste!

  • 73. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 57

    Mmmmmmmmmmmm iets ruik heerlik!!!!!!!

  • 74. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 57

    ja, hy is nog half lewendig….(siesa) spesiaal vir julle bloeddorstiges !

    Skep solank vir julle pap & sous, dir braaibroodjies is ook reg !

  • 75. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 59

    HOLLA!!!!!!

  • 76. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 2 : 59

    koebaai Mathilda !!! enjoy !!

  • 77. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 00

    Zoeks

    Wat het ek jou gese?

    Gratis kos en die mense peul uit in hulle massas.

  • 78. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 01

    Hallo Nats !!! 😛

    Welkom Terug Wille KQ

  • 79. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 05

    jys briljant Adrie… en reg…. soos altyd !

  • 80. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 06

    Hey Computer corporation bel my en tune my my power supply vir die huis piesie is reg, ek kan hom kom oplaai !!! whoo hooo dan kan ek my piesie tuis weer aan die loop kry !!

  • 81. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 07

    BRAAIVLEIS!!!!!! YIPPEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 82. Zoekoe  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 08

    skep op mense, al die kos is reg vir vreet . . .

  • 83. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 08

    Lekker braaivleis!!

    Lo Zoekoe!!

    Adrie
    Grrrr… jy het dan gesê as ons nie nou kom nie kry ons koue kos!!!

  • 84. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 12

    Nats

    Dit is die toorwoorde dan op die blog as jy alleen hier sit.

    Kry vir jou, Zoekoe het glad nie afgeskeep nie.

  • 85. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 17

    Kyk hoe is almal nou vreetsaam.

  • 86. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 29

    Adrie
    Gee asb die sout aan… en ‘n servet!

    Dankie baie…

    *lek skoon haar vingers af*

  • 87. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 35

    Hier. Hey, Wenna, vat. Ek wil klaar eet.

  • 88. Nats  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 41

    *mond vol kos*

    dankie…

  • 89. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 45

    As ma jou nou sien met daardie mond vol kos is daar moeilikheid.

    Om van Ouma nie te praat nie. Sy sal jou Tannie Emsie se boek laat uitskryf

  • 90. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 3 : 46

    Gelukkig is sy besig.

    Daar is juis tjoklits vir nagereg.

  • 91. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 19

    TJOKLITS!😯

  • 92. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 26

    Ja, hoekom?

  • 93. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 30

    Dis Bennie se tweede dag op skool.
    Tot sy ma se verbasing is hy 10 uur die oggend al terug by die huis.
    Waarom is jy nou al terug?’ vra sy ma…
    ‘Die meneer en juffrou het gaan braai’ vertel Bennie.
    ‘Gaan braai, op ‘n dinsdag oggend wanner hulle moet werk? Hoe weet jy dit?’ vra sy ma.
    ‘Meneer het vir juffrou oor die interkom geroep en gesê sy moet haar rooster bring, toe kom ek maar huistoe want ek weet hoe lank vat ‘n flippen braai!’

  • 94. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 31

    Somme!

  • 95. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 44

    Aan met opera se mini

  • 96. aventer  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 48

    hallo julle

    leer al heeldag

    gaan nou spur toe

    tara julle

  • 97. WILLE KJIND Q  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 48

    Ek wag nou nog net vir EEN kliënt om te kom afhaal!!! Ek gee julle 1 raai WIE dit is👿

  • 98. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 51

    Seker di mev

  • 99. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 54

    Charge haar ekstra.

  • 100. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 4 : 56

    Lekker eet, Annermerrie. Net nie te veel nie.

  • 101. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 04

    Ek hou nie meer van die spur nie – hulle het nie meer die hotrock nie

  • 102. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 06

    Ek hak altyd by Beker & Boontjie vas.

  • 103. *mathilda*  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 07

    Ek kan nou nogal doen met 1 van hulle omelette

  • 104. Adrie  |  Oktober 24, 2008 om 5 : 14

    Ek kan doen met ‘n Beker & Boontjie.

    As ek nie myself bankrot gaan eet nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: