Donder en Bliksem

Oktober 17, 2008 at 5 : 48 119 Kommentaar

Dit het gebeur, sonder dat ek my reëndans hoef uit te voer.  Die dink daaraan alleen was seker genoeg en hopenlik sal die reën my kar skoon was. 

Ek is is mal oor ‘n ordentlike donderstorm.  As die weer slaan, moet die hele gebou rittel.  Ek kan my verkyk aan die bliksemstrale op die horison.  Dit is seker met gunsteling weer.  Nie net was dit die natuurskoon nie, maar dit verkwik my siel.  Dit is aggressief, selfs geweldadig, maar vul ‘n mens met nuwe energie.  Ek dink donderstorms behoort ‘n tipe terapie te wees.  Net jammer baie mense is bang daarvoor. 

So van bang mense gepraat.  Ek onthou hoe bang ons bediendes daarvoor was.  Dit was altyd baie vermaaklik as hulle gaan wegkruip het vir die donderweer.  Daar was selfs een wat onder die tafel geskuil het.  Ek het twee honde gehad wat ook bang was vir donderweer.  Hulle het seker ‘n punt, donderweer is baie gevaarlik.

Almal het al die kraak gehoor wanneer twee elektriese draadjies aan mekaar raak?  Daar is dan reeds genoeg elektrisiteit om jou ore blou te skok.  Donderweer is eindlik daardie krakie, natuurlik baie vergroot.  Kan julle dink hoeveel energie daar in ‘n bliksemstraal is?  Dink net hoeveel geld sal die persoon maak wat dit regkry om daardie energie op te vang!  Die energie krises sal iets van die verlede wees.

Hou julle van donderweer?  Waaraan laat donderweer jou dink?

Blogvraag:  Wat word die vrees van donderweer genoem?

Blogantwoord:  Jimmy Choo is van Malesië volgens Wikipedia.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Martelskoene Net ‘n klein bietjie moeite

119 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 00

    EERSTE!

  • 2. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 01

    Weeti wat die antwoord issi

  • 3. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 03

    Ek laaik my donner storms stukkend!:mrgreen:

  • 4. olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 05

    2de!

  • 5. olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 06

    ek stry met jou. jimmy choo was in penang gebore, n chinees van haka afkoms.

  • 6. Adrie  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 09

    Choo is a Malaysian citizen of Hakka Chinese descent, who was born in Penang in 1961 into a family of shoemakers.

  • 7. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 09

    Astraphobia

  • 8. olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 09

    ek het in namibia groot geword waar ons nie eers reen geken het nie. laat staan nog donderweer.

  • 9. olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 12

    ek gaan met jou stry. wikkipedia se ook uitdruklik dat hulle nie kan pa staan vir die feitelike waarheid oor jimmy choo inligting nie.

  • 10. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 37

    Kan ek nou uit my se hoekie kom?

  • 11. Adrie  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 40

    Olga, ek sal dit met n ander bron nagaan

  • 12. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 40

    het jy die hoekie natgep?

  • 13. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 43

    f jimmy choo. ek voel n veer vir hom. ek wil ook gaan rakke pak by jj’s. hulle verdien gewis n kings ransom as mens na jocelyn se leefwyse kyk.

  • 14. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 44

    reen dit nog by julle?

  • 15. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 49

    Jip! Dit sous behoorlik!

  • 16. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 50

    Ek kom saam jj’s toe!

  • 17. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 56

    En ek praati van pateetlaan se JJ’s nie😯

  • 18. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 56

    Met jj’s se salaris sal jy elke nweek willetuin toe gaan.

  • 19. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 6 : 58

    ek is sommer jaloers. op die reen. jy kan ma gaar jov by jj’s.

  • 20. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 7 : 06

    Ek sal die hêppieste mens oppi aarde wees as ek ELKE naweek willetuin toe kan ga

  • 21. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 7 : 10

    Ek ga vi tannie Evita vote!

  • 22. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 7 : 40

    Jyt so lus gemaak vi die willetuin dat ek my kêmera gat uithaal het en gekoppel het aani tievie. Nou kyk ek lekka my slideshow

  • 23. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 7 : 42

    Ek hoop dit reën lekka inni willetuin solat die damme vol raak en die gras ka groei!

  • 24. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 13

    blitse speel nog net agter die bome teen die koppie en ons krag was nou al 2 keer uit. ai, kan sien klip is by die huis.

    wk

    jy darem die slideshow geniet?

  • 25. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 14

    Ek weet nie wat jy dit noem nie – maar ek lei daaraan !

  • 26. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 17

    waaraan ly jy tilla?

  • 27. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 18

    Daai bang vir die weer ding

  • 28. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 19

    tilla, dit reen by ons. regte reen, nie mis reen of kiza nie.

  • 29. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 21

    ek het 16 jaar in piet retief gewoon. ek het n heilige ontsag vir donderweer. dis die dorpie wat die ergste in r.a. deurloop hoor.

  • 30. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 22

    Ek het vi julle almal van ons sn gestuur spesiaal

  • 31. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 23

    ai tog, nie r.a ni, maar s.a. dreigende donder storm in piet retief maak dit nag donker 10 uur in die oggend hoor.

  • 32. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 25

    ha, ha, ha. dankie tilla. ons het dit nodig.

  • 33. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 25

    Dit was so hier toe ek by die werk weg is – ry toe nog in n haelstorm in ook

  • 34. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 27

    Adrie het my ook nie regtig geglo vanmiddag toe ek gesê het ek gaan vir hulle van ons reën stuur nie

  • 35. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 31

    en hulle het ook gullywasher gehad.

  • 36. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 34

    ek is bly my tumi is klaar met skool. nou kan die laagwaterbruggie maar oorloop. as ek nie oor hom wil ry nie, dan SAL ek nie.

  • 37. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 34

    Sy sê ek darem getrou aan my woord ! Ek dink sy net bly sy hoef nie meer die blou wa te was nie

  • 38. *mathilda*  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 38

    Daai laagwater bruggies is scary

  • 39. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 8 : 41

    ek is bang vir daardie bruggie hoor. dit was net nood wat my die eerste keer daaroor laat ry het.

  • 40. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 9 : 53

    Olga…. Het jy dam ‘n liksêns?😯

  • 41. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 10 : 04

    net luckey packet ene wk. jare terug in my hometown bekom. al 2 keer hernieu. en jy?

  • 42. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 10 : 07

    ek jok. 1 hernieuwing. 1 keer gesteel. maar darem hou crazy store luckypackets aan, ne. of is dit nou excitement store?

  • 43. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 10 : 10

    Die R5 winkel sin is cheaper. Dis wa ek myne koop😉

  • 44. Wille kjind Q  |  Oktober 17, 2008 om 10 : 12

    PnP het al ‘n special gehad ma hulle is nou so duur. Ai tog

  • 45. Olga  |  Oktober 17, 2008 om 10 : 30

    excitementstore het darem darem altyd voorraad.

  • 46. olga  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 18

    More, more. het ook ons deel donder gekry gsteraand. mal toughey antwoord natuurlik elke harde knal.

  • 47. Adrie  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 51

    More Almal.

    Tilla, stuur asb nog reen.

  • 48. Roer  |  Oktober 18, 2008 om 8 : 03

    More! Ek is MAL oor donderweer. Net jammer hulle is so skaars soos hoendertande hier in die Kaap.

  • 49. Nico  |  Oktober 18, 2008 om 8 : 16

    Ek was mal oor gisteraand se donderweer, maar wees gewaarsku:

    National Warning – Issued on Saturday, 18 October 2008 at 05.00

    Thunderstorms in the central and eastern North-West, northern Free State, Gauteng, Mpumalanga highveld and south-western Limpopo may become severe with a risk of large hail and damaging winds.

    Vanaf die weerburo se website – so sorg maar dat die karretjies vanmiddag en vannaand onder dak is, anders is ‘n was by die paneelklopper sy voorland!

    Ek dink die antwoord op jou blogvraag is astrafobie.

  • 50. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 9 : 17

    More more!

  • 51. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 9 : 19

    Nico… Welkom trug. Op ‘n stadium het ek gedink ons malligeid het jou jou tekkies lat aantrek en jyt weggehol😉

  • 52. olga  |  Oktober 18, 2008 om 9 : 52

    na lees van nico se weerberig is nelspruit nie n goeie idee nie.

  • 53. Nico  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 04

    Nee nee nee! Ek het julle maar eerder teen my malligheid beskerm😀

  • 54. Nico  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 05

    @ Olga:

    Nelspruit behoort OK te wees; dis mos Mpumalanga Lowveld daar…

  • 55. Adrie  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 14

    Nico, lyk ons na mense wat skrik?😀

    Sien ons jou by Sisters, of het jy geskrik?

  • 56. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 1 : 26

    eisj nico, omdat dit lowveld is slaan die haelkorrels nie sagter nie. ek ry n ford. die ding sal pokke kry. buitendien, dis koud en mistig. bed is net die plek vir my.

  • 57. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 3 : 18

    Ek sal nie omgee vi nog ‘n paar ziljoen druppels van die hemele nie

  • 58. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 3 : 22

    Olga…. Die haelkorrels val starrag inni Slowveld:mrgreen:

  • 59. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 3 : 48

    Net jammer die hail damage op my lyf wil nie ok starager nie. En dit gebeur gewoontlik oornag! Gmpf!

  • 60. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 3 : 52

    Ek gatti wee slaapi!

  • 61. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 3 : 57

    hoekom gaan jy nie weer slaap nie? gee darie haelskade opi lyf blueberrie-cheesecake.

  • 62. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 4 : 13

    Olga… Dis wa die probleem ontstaan het. Van teveel vreet agter die lekker!👿

  • 63. olga  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 38

    iewers moet n vrou wen. as dit op die lyf wys?

  • 64. olga  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 39

    oepsie. wasie tent?

  • 65. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 45

    Olga… Ek het nou my 1 tent ma oor die karre gaan gooi aangesien ons gewaarsku was😯

  • 66. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 6 : 47

    En da reën dit nou met mening!

  • 67. *mathilda*  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 03

    Hallo julle

  • 68. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 20

    lo tilla. hoe gaan dit?

  • 69. *mathilda*  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 25

    Geen splinternuwe klagtes nie dankie en daar ?

  • 70. aventer  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 32

    halo halo

    ek luuuuuuuuv donderweer. Mits dit in matigheid is en in die aand. Hierdie verskriklike buie in die middag wat dit so donker is dat jy ligte moet aanskakel, gee my absoluut die horries.

    Donderweer laat my altyd aan TO strand dink…hmmm…die goeie ou dae

  • 71. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 39

    HALLO! HALLO!

  • 72. aventer  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 41

    Willes!!!:mrgreen:

  • 73. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 41

    Wa julle nou?

  • 74. *mathilda*  |  Oktober 18, 2008 om 7 : 52

    Howdy julle anner 2kies

  • 75. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 8 : 04

    Gggrrr! My opera wil ha mini self uit trek!

  • 76. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 8 : 08

    Dit sous behoorlik hie by ons. Dit was brood norig

  • 77. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 9 : 05

    ons nog nie weer reen gehad nie. het dit ook so nodig.

  • 78. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 9 : 19

    maar ek mag nie kla nie. as die reen met n vengeance kom, is ons geskroef. dan moet ons n 10km ompad deur die bos ry om (sug) 2km verder op die teerpad uit te kom.

  • 79. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 10 : 05

    Olga… Ek sou anyway die 10km gery het. Reën of nie😉

  • 80. aventer  |  Oktober 18, 2008 om 10 : 28

    ek sal 20km ry solank ek bestuur en dit my eie karretjie is

  • 81. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 10 : 32

    wk, dis n kakker pad as die 1 wat ons ry. aventer, daar is nie teer op nie, net dongas en dippe.

  • 82. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 10 : 37

    Kry vi jou ‘n 4×4

  • 83. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 10 : 40

    hulle kan oki oor die laagwaterbrug gaan as dit oorstroom nie. ek ry nie deur die bos nie. 4×4 of nie.

  • 84. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 22

    Olga is ‘n pissi! Olga is ‘n pissi! Olga is ‘n pissi!

  • 85. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 38

    En dit reën nogsteeds!

  • 86. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 38

    dis tog ok. dis tog ok. dis tog ok. wha papa lapa.

  • 87. Olga  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 39

    reen het kamp plek gekry. leke lala wk. nag.

  • 88. Wille kjind Q  |  Oktober 18, 2008 om 11 : 52

    He! He! Lekka dux Olga

  • 89. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 12 : 53

    *gaap*

  • 90. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 1 : 08

    *GAAAAP*

  • 91. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 1 : 14

    Nag. Ek gat nou dux. 5 savanna lights en die reën werki so lekka as jy ‘n boek wil lees nie….

  • 92. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 7 : 11

    More more! Dit het lekka deuri nag gereën en alles is sopnat

  • 93. *mathilda*  |  Oktober 19, 2008 om 7 : 44

    More more julle

  • 94. aventer  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 27

    more more mense

    is nou oppad om bietjie te gaan swem, gaan probeer om 2km te swem…hopelik maak ek dit…😳

  • 95. Olga  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 29

    more, more. ai, ek wil nog slaap.

  • 96. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 35

    Aventer… Wat sjuip jy so vroeg by die oggend? 2km!?

  • 97. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 36

    Tilla…. Hoe lyki reën by julle?

  • 98. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 37

    Olga…. Klim trug inni bed😉

  • 99. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 38

    Nou moet ek gou die 1ste load wasgud loop hang. No rest 4 the wicked

  • 100. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 44

    My arme hond. Ek kry 1 vanni kjinners se scooters in ha hok. Shame… Syt seke oppi stoep geslaap

  • 101. olga  |  Oktober 19, 2008 om 8 : 54

    Watse hond het jy wk? kat wil nie he ek moet verder slaap nie.

  • 102. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 9 : 02

    Rotweiler. Vol kak nes ‘n vrou!

  • 103. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 9 : 05

    Sy wassi enigste 1 van 8 wat die ma se malligeid oorleef het. Die anner was almal dood gebyt deuri ma. Dit was ‘n storie om ha weg te kry van ha ma EN te nurse deur die 1ste paar weke

  • 104. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 9 : 51

    3 down 1 to go. Ek weeti hkm ek myself so straf nie.

  • 105. Olga  |  Oktober 19, 2008 om 1 : 10

    was die ma ook jou hond? goeiste. sy haar eie kleintjies net dood gebyt? hoe oud was hulle toe?

  • 106. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 1 : 56

    Did ma was my ouer sus se hond. Ek dink hulle was 3 weke oud toe sy hulle begin dood byt het. Dit was nie ‘n mooi ding om te sien nie. My sus se ex was gebyt toe hy die kleintjies wou red. Ek het ‘n stok met ‘n tou gevat en om ha nek gesit solat hul die kleintjies kon verwyder. Ek het die een gevat wat oorleef het en self genurse. As ek ha nou so kyk dan kan ekki glo dissi selle hond wat ek met ‘n tiet gevoer hetti. Sy is soos een van my kjinners. Net so stout ok!

  • 107. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 1 : 58

    Eish! Bedoel diT

  • 108. Olga  |  Oktober 19, 2008 om 3 : 41

    mens raak geheg aan jou diere. ons het bessie as n sleg verwaarloosde ,ond gekry. sy was toe n jaar oud en was 1 groot koek. arme ding kon amper nie loop nie. sy was in agterplaas van meenthuis aangehou. en geslaan as sy in die jard gepoef het. maar, haar eienaars het geen toilet vir haar beskikbaar gestel nie.

  • 109. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 4 : 04

    Sulke mense sal ek somme DONDER EN BLIKSEM!

  • 110. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 4 : 14

    So gepraat van poef. Ek het vandag my agter erf skoon gemaak omdat ek nie iemand kan kry wat ek genoeg vertrou nie. Anyway…. Ek het 5 PnP sakke poef opgetel. En dis 2 weke se poef. Eish! Ek het my 2 jonger sussies uitgekak oorlat hulle nie verlede naweek skoon gemaak hetti

  • 111. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 5 : 15

    Sjoe! Voel ek somme wee soos ‘n nuwe mens. Kla gebad en lê nou en relax

  • 112. Olga  |  Oktober 19, 2008 om 5 : 34

    ai, ek kan nie iemand kry vis in die huis of tuin nie. daar is moerawies kampong net agter ons. maar hulle vrek eerder van die honger as om huis en tuin werk te doen. die 1 mens wat huishuilp en tuinjong het, moet hulle uit die dorp uit aanry. want, taxies is skaars, dem skaars by ons.

  • 113. Wille kjind Q  |  Oktober 19, 2008 om 5 : 49

    Dis juisi probleem. Die locals is altyd te lui ma hulle kak in hul broeke as anner kom help

  • 114. *mathilda*  |  Oktober 19, 2008 om 5 : 54

    Dit maak my bombefok as ek iemand soek en hul ook eerder sal krepeer by die huis as om vir biki minder te werk

  • 115. *mathilda*  |  Oktober 19, 2008 om 5 : 57

    O ja hallo julle

  • 116. Olga  |  Oktober 19, 2008 om 6 : 06

    hello tilla. weet jy die lot wat in die bos rugbreker kontrakwerk doen, kry minder vir 9 uur dag as wat hulle vir 8 uur dag by die huise kry. dan kry hulle nog 2 etes per dag by die huise.

  • 117. *mathilda*  |  Oktober 19, 2008 om 6 : 16

    Wys jou hoe dink hulle – sal eerder dat hul families swaarkry en net heeltyd moan dat hul nie werk kry nie maar sal ook nie vir biki minder werk nie – lekker stupid !

  • 118. aventer  |  Oktober 19, 2008 om 10 : 10

    lekker slapies almal

  • 119. aventer  |  Oktober 19, 2008 om 10 : 12

    lekker slapies almal

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: