Weg… deel 2.

Oktober 16, 2008 at 1 : 23 169 Kommentaar

Adrie het uitgewys dat daar elke 6ure ‘n kind weg raak. Dit beteken dat daar moontlik 2 kinders weg raak wanneer ons die tyd om wens by die werk. Wat van die wat wegloop… is dit omdat hulle nie meer in hulle halglike toestande kan lewe nie? Wie weet!  

Die volgende het my hart gebreek… my oud-Polisie vriende het my van dit vertel.  

‘n Babatjie wat pasgebore was… seker nie eens ‘n week oud nie was lewend in ‘n microgolf oond gesit… wat daarna gebeur het wil niemand aan dink nie. Die “ouers” was sataniste.  

Wat doen mens wanneer jy op so toneel af kom?? Neem jou woede oor en skiet almal?? Of is dit maar net jou werk en jy neem hulle in vir moord??  

Polisiemanne was elke dag uitgeroep na skole in slegte areas waar hulle elke pouse voor die toilette moes wag hou… want dogterjies was elke dag elke pouse daar verkrag… op laerskool.  

‘n Pa wat sy tienerdogter uithuur aan mans om drank geld te kry! Sy is nie vandag meer saam met ons nie, VIGS het haar ondergekry.  

‘n Baba wat skaars kan loop wat met sere om haar mond sit agv mans wat nie hulle manlikheid uit haar mond kan hou nie…  

Onlangs op Televisie (CI)  

‘n Ma wat haar dogtertjies (ses en agt) in ‘n koue bad water sit om ‘n hulle ‘n les te leer… en dan gaan hulle bietjie te ver en die een dogtertjie gaan dood. Later kom dit uit dat die dogtertjies se ma hulle gebruik het om haar nuwe man te bevredig terwyl sy kyk. (en hulle leer wat om te doen) Toe die ouer sussie sterf was dit die jonger een se werk om selfs anders mans uit te help… waar was die bure?? Het niemand iets agter gekom nie?? 

Daar was ‘n storie oorsee waar mense vra waar al die kinders vandaan kom wat op die kinder pornografie videos verskyn en word hulle nie as vermis aangekla nie?? Hulle antwoord “Meeste van daai kinders word nie vermis nie, want dis hulle ouers wat dit aan hulle doen en uit huur” Wat het geword van ‘n ouer se liefde? 

Een van die oud Polisie manne wie ek persoonlik ken is op wit en swart verklaar dat hy mal is en mag nie vuurwapens hanteer nie.  

Nou vra ek julle… wanneer gaan dit op hou? Hoeveel meer moet sterf… letterlik en figuurlik voordat ons almal in vrede kan saam leef? Gaan dit ooit einde kry??  

Blog antwoord: Sam was reg. Die program eindig met foto’s van vermiste mense. 

Blogvraag: Wie is een van die mees bekende kinders wat tot vandag toe vermis is. Hy sou vandag 36 jaar oud gewees het. (of is)  

*Adrie het laat weet dat sy vannaand ‘n lighartige blog sal plaas*

Groete Nats

 

Kom aan, manne.  Ons wil graag julle insette hoor.

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Weg Martelskoene

169 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 38

    Ek het lanklaas met ouma wip gepraat. Miskien weet my 3ling

  • 2. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 40

    Arme brandon. hy het sterk arms ne.

  • 3. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 40

    Skrop was gister hie en Pik pak nog uit:mrgreen:

  • 4. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 41

    He! He!

  • 5. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 52

    nag wk. leke lala. leke werk klip.

  • 6. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 56

    Wa gat jy Olga?

  • 7. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 7 : 59

    ek ga dronk word wk. dan gaan ek bed toe kruip.

  • 8. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 00

    Arme Eksteen😯

  • 9. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 00

    ek ga dronk word wk. dan gaan ek bed toe kruip. Sjym toe sien ekseenamper sy gat. ag ek meen, hy het judith amper ha gat laatsien.

  • 10. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 01

    wordpress se moer. nag. sweet dreams.

  • 11. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 04

    Nag Olga. Lekka sjuip en droom van Eksteen

  • 12. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 06

    nee, hy sal my ook laat val. ha ha ha ha.

  • 13. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 07

    Whuhakakaka!

  • 14. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 16

    Weg….. Deel 3

  • 15. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 25

    Weg….. Deel 4

  • 16. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 8 : 53

    Niks en niemand!

  • 17. Olga  |  Oktober 16, 2008 om 9 : 47

    ai,harde werk om alleen dronk te word. maar ek is amper daar. cindy se dans se so: its awl about me, me, me. not the way i dance doll, its awl about the way i look.

  • 18. Wille kjind Q  |  Oktober 16, 2008 om 9 : 50

    Drokgat! Eks oppi nief blog

  • 19. nickeybotha  |  Oktober 17, 2008 om 9 : 52

    Dit is hartseer om te weet hoe siek ons wêreld is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: