Ouers moet klas gee of huiswerk doen.

Oktober 14, 2008 at 4 : 55 278 Kommentaar

Ek dink almal weet nou al dat ek nie veel dink oor die onderwysstelsel nie.  Die euwel wat vandag die doring in my vlees is, is take. 

Moet my nie verkeerd verstaan nie.  Ek sien die waarde van ‘n taak in.  Ek kan selfs ‘n persoonlike voorbeeld gee.  In st 4 moes ons vir Media ‘n taak oor Jakarandas doen.  Ons het dit nog op die ou manier gedoen.  In die mediasentrum in boeke nagevors en ‘n aanbieding voorberei.  In st 9 gaan ons op ‘n staptoer.  ‘n Vralys wat ons moes uitwerk in die bus het gevra van watter kontinent kom Jakarandas oorspronklik.  Sommer net, soos ons Wiskunde Juffrou altyd gesê het, om seker te maak nie almal kry 100 % nie.  My groep was nie almal nie.  Ek het ‘n paar weke gelede ‘n blog geskryf met wat ek uit die taak kon onthou. 

My punt is ‘n mens onthou iets beter nadat jy self gaan soek het om die antwoord te kry.  Dit is juis hier waar die probleme begin.  Self soek. 

Onderwysers verwag dikwels dat die internet as ‘n bron gebruik word.  Bittermin huishoudings in Suid-Afrika het toegang tot die internet.  Daar is dus net een genade, die ouers moet die inligting van die werk af soek.  Wat beteken hulle besluit wat van nut is en nie die kind nie.  Die kind leer dus nie om die koring van die kaf te skei nie. 

Die internet is ook nie die beste bron van inligting nie.  Soek lank en ver genoeg en jy sal enige iets van die internet af kan “bewys”.  Veral met blogs, wat dikwels as ‘n bron aangehaal word.  Ek wat self op ‘n gereeld ‘n blog skryf, weet hoe min navorsing mense doen vir die snert wat hulle praat.  As jy weet hoe, kan jy enige iets op die internet publiseer as die waarheid.  Joernale en boeke word gewoonlik deur kenners hersien, om seker te maak die skrywer praat nie strooi nie.  Mens kry sulke artikels op die internet en ongelukkig is hulle nie op Wikipedia nie.

Die toekenning van punte is gewoonlik op die onderwyser se genade afhanklik.  Hulle kan as hulle wil punte volgens die kind se gesig toe ken.  Die een aand voel sy dalk opgeruimd en gee makliker punte as die volgende aand nadat sy met haar man baklei het.  Dit is nie konsekwent nie.  Al wat ‘n onderwyser is, sal met my kom stry, maar dit kan bewys word.  In matriek het 2 leerlinge presies dieselfde opstel aan twee verskillende Afrikaanse Eerste Taal onderwysers voorgelê.  Die een het 85% gekry en die ander 50%.  Vir dieselfde werk.

Daar is beslis ook ouers wat die taak namens die kinders doen.  Dit help die kind niks nie, al lyk die punte dalk beter. 

Onderwysers dink hulle weet alles, maar ek het nuus vir hulle.  My suster moes een keer ‘n wetenskap taak doen.  Sy het Galileo Galilei gekies en een van sy uitvindsels herhaal.  Haar onderwyser het nie eers geweet wie Galileo Galilei was nie.  Soos ek onderwysers ken, het die een ook nie self gaan navorsing doen voordat hy Asus se werk gemerk het nie.  Hy het net haar word gevat, sonder om die bronnelys na te gaan.

Kinders word dikwels verplig om die taak met die hand uit te skryf.  Dit is om te verseker dat die ouers nie die taak volgens die kinders doen nie.  Of eerder dit is die amptelike verskoning.  Dit gee hulle net meer geleendheid om punte vir netheid af te trek. 

Ek kan die heeldag aanhou, maar ek sal hier volstaan.  Wat dink julle van take?  Onthou julle enige van jul eie take?  Hoe help julle die kinders met hulle take?

Blogvraag:  Hoekom was Galileo Galilei in die moeilikheid met die kerk gewees?

Blogantwoord:  John Hinckley Jr het vir Ronald Reagan geskiet om vir Jodie Foster te beindruk nadat hy ‘n obsessie met haar ontwikkel het in die fliek Taxi Driver.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Mense in glashuise Weg

278 Kommentaar Add your own

  • 1. erns  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 36

    Olga
    dankie ek sal hom weer dit vertel

    A3
    welkom

    due plek kry nou weer lewe

  • 2. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 37

    Jy sien – ek let partydae op in di klas

  • 3. olga  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 39

    erns dit gaan nie help om jou kind im n ander skool te sit nie. weer n keer is dit n geval van onnies wat leerlinge bespreek. dan kom jou kind al met n blok om sy been by die nuwe skool aan. sort hulle uit. tot in die hof en of grondwethof as jy moet.

  • 4. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 39

    Nou kort di queen bee net
    olga – is jou bek dik ?

  • 5. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 40

    Jy is net bang ek gee jou ‘n straf taak.

  • 6. erns  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 41

    Tilla
    ek hoop net ek kry di transfer

  • 7. ADRIANA  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 43

    Ek het nogal vinnig geleer om my eie battles te fight. Ek het net nog nie opgehou daarmee nie.

  • 8. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 44

    Ek ni bang vir straf ni
    erns – sal vi jo duim vashou

  • 9. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 50

    Erns

    Ek het ook nie vir Dina hoor skinder nie. Ek wonder waar kom sy aan haar inligting.

  • 10. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 51

    Adrie – het jy eers gaan take doen dat jy so laat hier uitslaan ?

  • 11. olga  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 54

    nee, tilla, my bek is nie dik nie. long tom pas was weer toe onder die mis. ma wragtig, 10 km uit sabie, is dit weer sonde warm.

  • 12. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 54

    Tillla

    Omtrent. Of eerder ek het ander met hulle take gehelp.

  • 13. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 55

    Olga

    Wie het gery?

  • 14. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 56

    Ai tog – moet ek nou alweer met myself gesels ?

  • 15. olga  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 59

    staan het gery. sy bek is dik. wha ha ha ha ha. hy moet volgende week terug kom vir n kroon. sy bakkie is so vuil soos sonde. geeftag. my wit bloes het oral rooi bruin kolle op van die safetybelt.

  • 16. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 1 : 59

    Olga, my bek is altyd dik as ek by di tanne-veearts was ! Ek haat dit, jy praat en eet met ‘n anner ou se bek

  • 17. olga  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 01

    Juf annie het jou mooi geleer tilla. jy het alleenspraak vervolmaak. sy antw sommer haarself ook.

  • 18. erns  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 02

    A3

    Vanoggend toe Darren praat oor SWB toe vertel sy hom daarvan..
    Ek het toe gedog jy’t met haar gechat oor ons

  • 19. olga  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 03

    Juf annie het jou mooi geleer tilla. jy het alleenspraak vervolmaak. sy antw sommer haarself ook.

  • 20. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 05

    Olga, dis uit self defense uit wat ek met myself praat en dit net oor di maaikies laks is

  • 21. erns  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 10

    Tilla
    sies ek het darem ok met jou gepraat jy was darem ni heel alleen ni

  • 22. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 20

    Erns, ons is nogal n klompie. Ek het dit dalk genoem.

    Kloon, het jy nou jou probleew myne gemaak?

  • 23. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 29

    Weereens het julle nie werk nie

  • 24. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 30

    Wie ek ? Never !

  • 25. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 31

    Haai aventer – jy praat soos jy wil !

  • 26. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 31

    Aventer

    Hoek toe met jou – sonder OBS!!!!!

    Jealousy makes you nasty!

  • 27. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 32

    GRRRRRRR

    Lyk ek dalk vir julle in ‘n goeie bui?

  • 28. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 33

    Lyk ons dalk bang vir jou slegte buie ?

  • 29. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 33

    Ek hou nie van OBS nie, proe soos nagmaal wyn…

  • 30. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 35

    Kloon – Lyk ons dalk bang vir jou slegte buie ?

  • 31. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 36

    Dan praat die kind nog tee ook. 🙄

  • 32. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 37

    Tilla

    Doen ‘n bietjie jou blogwerk en jaag seker mense hoek toe.

  • 33. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 38

    Luister, my slegte bui beat joune met myle…tee is vir siek mense met omgekrapta mage

  • 34. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 39

    Tilla

    Ek praat nie weer met jou nie. NJRRRR!!!!! 👿

  • 35. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 40

    Ek dink altwee van julle met julle buie moet in di hoek gaan sit tot julle beter voel !

  • 36. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 41

    Fine

    As ons almal in die hoek sit, met wie gaan jy dan praat.

  • 37. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 43

    Weg is julle – kloon, as ek di ding so kyk gaan jy oornag in daai hoek – daai bui gaan nie sak in 10 minute nie

  • 38. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 44

    Ek het mos nou al mooi geoefen om met myself (en nou en dan met erns en olga) te praat !:mrgreen:

  • 39. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 47

    AAAAHAHAHHIEajotqjehfp4sp9witje9djb hjf8iweygtes9ijbvo0z9ifyvg98-yt9wegosvbjoixcyvg08sejtkapfhydvzshrk;qjhfv870yur[mfpuikcv y9aKJc gz08ijfalzjhcv piz8

  • 40. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 49

    Ok en dit sal in afrikaans wees ?

  • 41. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 50

    Daar beter 300 comments op hierdie blog kom.

    GRRRRRRR

    En dit is in elk geval ridiculous.

  • 42. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 51

    dis nou rerig akkies

    dink positief positief

  • 43. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 52

    Darem sterk oppad 200 toe

  • 44. erns  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 53

    Tilla
    die hoek is geen straf vir A3 nie😛

  • 45. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 53

    julle sal die 300 maar sonder my moet haal

  • 46. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 54

    Ons doen 200 oor ‘n naweek.

    Aventer, as jou moeilikheid enigsins testosteroon verwand is, wil ons nie hoor nie.

  • 47. erns  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 55

    Nie te sleg vir net tilla nie

  • 48. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 56

    Erns

    Ek doen lankal nie meer die moeite om uit my hoek te kom nie.

  • 49. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 56

    nee glad nie, is net in ‘n uiters slegte bui oor die naweek wat kom

  • 50. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 57

    Erns

    Nou waar is jou 200?

  • 51. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 57

    die hoek gee haar eintlik energie😆

  • 52. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 57

    Wat gebeur die naweek?

  • 53. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 58

    Tilla

    Onthou ‘n bietjie wie op die blog is jou venoot en wie die snotneus.

    Dan praat ek nie eers van wie is jou kloon nie.

  • 54. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 58

    slaap vrydag in bethal oor😦

    mis my vriendin se B-day en nou mag ek nie eers my nefie die naweek sien nie want my wil nie he ek moet nie

  • 55. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 2 : 59

    Erns, dit is ‘n straf as sy die hoek met iemand anders moet deel

  • 56. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 00

    ek weet hoe om testostoroon te hanteer

  • 57. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 02

    Bethal

    Ek sou dan ook knorrig gewees het.

    Is iemand dalk gehok?

  • 58. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 03

    As a professor of astronomy at University of Pisa, Galileo was required to teach the accepted theory of his time that the sun and all the planets revolved around the Earth. Later at University of Padua he was exposed to a new theory, proposed by Nicolaus Copernicus, that the Earth and all the other planets revolved around the sun. Galileo’s observations with his new telescope convinced him of the truth of Copernicus’s sun-centered or heliocentric theory.

    Galileo’s support for the heliocentric theory got him into trouble with the Roman Catholic Church. In 1633 the Inquisition convicted him of heresy and forced him to recant (publicly withdraw) his support of Copernicus. They sentenced him to life imprisonment, but because of his advanced age allowed him serve his term under house arrest at his villa in Arcetri outside of Florence.

    en vir die hele artikel : http://www.lucidcafe.com/library/96feb/galileo.html

  • 59. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 04

    Almal word oor dieselfde kam geskeer as julle aanjaag of soos in hierdie geval met julle moods hier instap !

  • 60. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 04

    wat moet ek nou eintlik in bethal gaan doen?? huh??

  • 61. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 05

    ek moet nou gaan vir my bestuursles. tata julle

  • 62. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 07

    Kloon

    Jy sal ‘n oorle kloon wees as jy iemand in my hoek druk. Ek watch jou.

  • 63. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 10

    Aventer

    Shame man Bethal is ‘n rerig kak plek daar gebeur minder as in Secunda😆

  • 64. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 12

    Kloon – onkruid vergaan nie !

  • 65. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 12

    Meine Dreiergruppe

    Was auf Masse sagen Sie? Gute Himmel! Wenn ich Sie nicht besser dann kannte, würde ich gedacht haben, daß Sie nette Sachen sagten:mrgreen:

  • 66. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 15

    Kloon

    Hulle vergaan . . . as jy weet hoe.

  • 67. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 15

    Eish . . As ons sommer met die forren met di deur in die huis val !

  • 68. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 16

    Drieling

    Ek verstaan net iets van goeie hemel en as jy nie dit doen hy dat.

  • 69. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 19

    seker di firewall al weer

  • 70. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 19

    Dalk omseil sy die firewall as sy duits praat.

  • 71. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 28

    Nou gaan sit al die ander in die hoek.

  • 72. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 30

    Dalk maar dan verstaan ons haar nie altyd so lekke nie

  • 73. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 31

    Ten minste het ek nou goeie geselskap.

  • 74. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 31

    Is daai firewall met stene gebou ?

  • 75. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 31

    Dalk wil sy nie verstaan word nie.

  • 76. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 33

    O – is ons geselskap nou ni meer goed genoeg ni ?

  • 77. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 33

  • 78. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 36

    Hoe moet ek weet?

    Hier is dan nie geselskap om te oordeel nie.

  • 79. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 37

    Dit wil my ook so voorkom

  • 80. aventer  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 39

    mense wat laat is koer my moer

  • 81. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 40

    In tipiese Bonnie-en-Clyde-styl het twee rowers eergister byna R1 miljoen by Eerste Nasionale Bank in Waterval-Boven, Mpumalanga, gesteel.

    ’n Man en ’n vrou het kort voor 16:00 by die bank ingestap onder die voorwendsel dat hulle geld wou trek.

    Die twee het glo in die banksaal aan die baklei geraak. Toe personeellede wou help, het die twee handwapens uitgepluk en hulle aangehou.

    Hulle het al die kontant in die bank gebuit voordat hulle die personeel in die kluis toegesluit het.

    Volgens kapt. Leonard Hla-thi, polisiewoordvoerder, het ’n inwoner verby die bank ge-stap en gesien die voordeur staan oop. Daar was niemand in die bank nie en die polisie is ontbied.

    Niemand is in die voorval beseer nie. – Buks Viljoen

  • 82. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 41

    jy’s nie di enigste een ni

  • 83. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 41

    Geen bestuursles vandag vir Aventer nie.

  • 84. Nats  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 49

    Hello hello!

    Tweeling… jy wil my sien?

  • 85. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 51

    Ja

    Sal jou sms. Ek soek jou onder 4 oe, nie op die blog nie.

  • 86. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 51

    Ek gaan nou maar waai want my geselskap is mossi goed genoeg ni ! Toodles

  • 87. Nats  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 52

    Baai *M*
    Lekker daggie!!

  • 88. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 55

    Hoor hoe jok sy.

    Sy gaan toodles want dit is 4 uur. Vir geen ander rede nie.

  • 89. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 58

    Issi – onthou jy no weer ek het ‘n opera wat n mini dra !

  • 90. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 58

    He! He! Ek het gesê….

    Wat op dese aarde sê jy? Goeie hemel! As ek jou nie beter geken het nie dan sou ek gesê het jy praat nice!

    @ My 3ling se kloon

    Cheers!

  • 91. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 59

    Dis mos nou wee tyd vi die clowns om hul karre te kom haal

  • 92. erns  |  Oktober 15, 2008 om 3 : 59

    Tata ek gaan ook nou maar waai

  • 93. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 00

    Ek kry hond warm

  • 94. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 01

    @ Erns

    Cheers

  • 95. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 03

    @ My 3ling se kloon

    Jy moet vinnig vi opera ha mini aantrek

  • 96. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 04

    Ek kry te warm vir warm kry.

  • 97. Nats  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 05

    Wille Q
    Ek kry net so warm!! Nou wanne gaan dit reen!!!???

  • 98. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 06

    Sy het gedress hoor ! Al van net na 1 af toe al ons netwerke afgegaan het !

  • 99. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 10

    Sjoe

    Amper dog ek sy draf kaal sterre rond.

  • 100. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 13

    WHUHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 101. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 16

    Tweeling

    Dit gaan reen wanneer ek my kar was.

  • 102. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 16

    He he – onthou dis opera – enigeiets is moontlik !

  • 103. *mathilda*  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 18

    Nou kloon – waarvoor wag jy ? Beter dae of n rainy day ?

  • 104. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 19

    Vir ‘n rainy day.

    Jou weer kanaal se mos dit gaan more reen.

  • 105. skroplap  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 23

    looo almal

  • 106. ADRIANA  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 29

    Hi Skrop

    Lanklaas gesien.

  • 107. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 4 : 34

    SKROPPIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 108. skroplap  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 07

    hmmmm, gaan dit met julle kwaggas?

  • 109. ADRIANA  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 21

    Goed en self?

  • 110. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 29

    En toe roep die baas my!

  • 111. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 35

    Haai nee.

    Ek gaan my hol skeur.

    Eers was ek die drol in die drinkwater, toe die RSM maar die een vat die koek.

    Kyk net wat se tannie Roer van my.

    Adrie, wie’t jou aangestel as die offisieEle Blog Dwarsgat? Oe, nee wag, Johan loop nog los hande voor, maar teen hierdie tempo behoort jy hom voor die einde November verby te steek.

  • 112. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 42

    He! He! Kry vi jou!!!!!!

  • 113. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 44

    😆 Hey, jy moet lekker skinner, jou dwarsgat!

  • 114. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 45

    Drie hoeras vi Tannie Roer!!!!

  • 115. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 46

    Uhm………….. wies Johan❓

  • 116. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 48

    Hallo Willes! Johan – http://gormendizer.co.za/

  • 117. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 49

    Ek skinder nie. GMF!!!! Dit was in my gesig gese!!!!!!!!

    GRRRRR

    Ek is nie meer lief vir julle nie.

  • 118. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 52

    /me gee vir Adrie ‘n lollie vir vrede. De^. Suig en chill! Hoe gaan dit met julle?

  • 119. WILLE KJIND Q  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 52

    Dêmmit!!!!!!!!!! Ek moet sluit en ry!!! Check julle later!

  • 120. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 53

    Baai Wildstes! Lekker aand.

  • 121. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 54

    Ek hou nie van Lollies nie!!!!

    He He He

    Roertjie, jy weet mos ek speel saam. *Fluister – jy kan gaan eerste.

  • 122. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 56

    😆 Ja, natuurlik weet ek. Kon jy al Coke lollies kry? Vir my natuurlik.

  • 123. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 57

    So wanneer is die volgende pos? Ek wil 1ste wees en moet binnekort ry. Make it snappy.

  • 124. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 57

    Ek is ‘n bietjie pushy vanaand…verskoon😆

  • 125. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 5 : 59

    Tannie Roer

    Maak jou ogies oop en kyk. Titel Weg.

    Al ‘n halfuur terug.

  • 126. Roer  |  Oktober 15, 2008 om 6 : 00

    Ai tog!!! en nou’s daar nie eers tyd om te gaan lees nie. Moet hol. Lekker aand!

  • 127. Adrie  |  Oktober 15, 2008 om 6 : 00

    Soet wees.

  • 128. Sinlose skooltake grens aan kindermishandeling « mnr.muller  |  Oktober 20, 2008 om 5 : 21

    […] leerders én onderwysers ‘n aaklige gedoente.  Lees Dorings en soms Rose se inskrywing Ouers moet klas gee of huiswerk doen, vanuit ‘n ouer se […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: