Die tandemuis

Oktober 4, 2008 at 7 : 36 77 Kommentaar

Is ‘n graad eentjie met ‘n haasbekkie nie te bekoorlik vir woorde nie?  Die tandemuis (toothfairy) het geen belangstelling nodig nie.  Hy diskrimineer ook maar lekker van huis tot huis.  Die een in ons huis was redelik suinig, hy het 50c ‘n tand betaal.  Darem beter as die een by my neef se huis, die muis het net 20c betaal.  Ons muis het darem in inflasie geglo.  Met die verloop van tyd het hy darem meer betaal.  Of hy het net meer van my suster gehou.

Die tandemuis kom van ‘n Franse storie, oor ‘n muis wat in ‘n feetjie verander.  Die feetjie help die goeie koningin om ‘n bose koning te oorwin.  Hulle kruip onder sy kussing weg en slaan sy tande uit terwyl hy slaap.  Ek wonder of hy en die koningin getroud was?  :shock:  Variasies van die storie word gevier in verskeie Europese lande, Australië, VSA en natuurlik Suid-Afrika.

Daar is ook gebruike in Asië oor die verwisseling van melktande.  In Viëtnam en Korea sal ‘n tand wat in die onderkaak gewissel is op die dak gegooi word.  ‘n Tand wat bo gewissel is, word tussen die vloerplanke ingegooi.  Terwyl die kind die tand gooi, sal hy vra om die tande van ‘n muis te kry.  Muise se tande groei hulle hele lewe lank en dus het hulle altyd tande.  In sekere dele van Indië word die tand aan die son geoffer.

Hoe het die tandmuis in julle huis gewerk?  Wat behels die besoek van ‘n muis aan jou kinders?

Blogvraag:  Wie het die Dapper Muis gesing?

Blogantwoord:  Tilla was reg met Ola Brunkert.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Na ABBA Tollenaars and sondaars

77 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 25

    EERSTE!

  • 2. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 28

    Ek weeti

  • 3. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 28

    Sanja Harold?

  • 4. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 29

    Bedoel SONJA

  • 5. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 30

    Carika Keuzenkamp? (spelling?)

  • 6. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 32

    Ek gee op

  • 7. Pikkelik  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 14

    Wow maar julle het ‘n ryk muis gehad!!! Myne het net 5c gebring!!!

  • 8. Pikkelik  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 14

    Ek weet nie wie het hom eerste gesing nie, dink ook dis Carika maar heng almal sing hom nou!!!!!

  • 9. Pikkelik  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 20

    OK BAAAI!!!!

  • 10. wipneus  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 25

    Wipneus het die dapper muis gesing😆

    Ek kan nie meer onthou of ons ‘n arm of ryk muis gehad het nie!! Maar dit was seker genoeg, want ek het altyd met groot opgewondheid in die oggend gaan kyk hoeveel die muis vir my gelos het.

    Een aand het ek vergeet om vir jongste geld in die skoen te los vir sy tand!! Die volgende oggend was hy vreeslik ontsteld. ‘n Wit leuentjie moes my uithelp, ek het gesê die Tandemuis is seker siek! Die volgende aand was die tandemuis weer op diens!!!

  • 11. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 10 : 48

    Shit! My vuilmense (ex skoonmense) is inni selle shop wa ek nou shop😯

  • 12. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 45

    hallo almal

  • 13. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 12 : 15

    Hallo 3ling

  • 14. olga  |  Oktober 4, 2008 om 12 : 16

    elo, elo. he he he. ek dink carika keuzenkamp EN hennie smit het dappermuis gesing. Voor dit, het almal dit basies gesing. Tensy ek o die verkeerde poT sit, is dit soort van n volkslied. Was mos al gesing toe ek n kinders was. Ek het egter 2 cds en 2 LP waarop carika en hennie dit sing. ons tannemuis het long ago and far away 5c gebring. ek kon destyds n pakkie simba smoked chicken skyfies met my 5c koop.

  • 15. Olga  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 20

    Iemand tuis? hello?

  • 16. Olga  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 22

    wat het my laat dink hier is dapper muise? eisj.

  • 17. RF  |  Oktober 4, 2008 om 5 : 30

    Hulle ingebreuk by ons huis en my flippen tande gesteel uit my tandemuis(my ma!) se kas uit!

  • 18. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 5 : 39

    Hetti tanne muis my gevreetjie gesteel?

  • 19. cebella  |  Oktober 4, 2008 om 6 : 20

    my ma het nou nog van ons tande onder ‘n wattetjie in ‘n ou jewelrydosie…so as iemand dalk eendag DNA moet vergelyk, gaan vra vir magoed

  • 20. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 8 : 55

    Ek glo nie in die tande muis nie, want toe ek klein was het ek geglo ek gaan die jack pot slaan as ek my oupa se vals tanne in my skoen onder my bed sit , na n week het ek nog niks gekry nie , plus n oupa wat n paar kilos ligter is omdat hy nie kon eet nie. En my gatvelle het behoorlik gewaai

  • 21. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 09

    Willes, bly daar nie n tandmuis in jou valley nie?

    RF en Cebella, dankie vir die inloer.

    Klip, jou arme oupa!

  • 22. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 23

    Die tanne muis is te bang om in my valley te kom GEVREETJIE wys

  • 23. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 24

    Willes, ek sal maandag die gevreetjies gaan soek.

  • 24. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 29

    He! He!

  • 25. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 33

    My kjindes kry R5 per tand. T het ha 1ste tand verloor. Ons het ‘n mooi brief geskryf en aan hom verduidelik dat die tand missing is. En weet jy wat? Daai muis het wragtag ‘n R5 in ha skoen gelos

  • 26. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 35

    Dit is n heel decent muis. Ek moet se, my eerste tand het ook verloor. Die muis het sy 50c gebring sonder n storie.

  • 27. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 37

    Ons praat van tooth fairy nie tanne muis nie. T gril ha morsdood v die idee dat ‘n muis in ha skoen moet klim

  • 28. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 46

    Ek wonder as die muis sal kom kuier as ek iemand se tande uitslaan en dit in my skoen sit? Net n muis wat geld uitdeel is by my welkom.

  • 29. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 53

    Wie se tanne gat ons uit bliksem? Ek het ‘n paar tanne in gedagte

  • 30. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 9 : 59

    Zuma?

  • 31. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 10 : 05

    Julius?

  • 32. Adrie  |  Oktober 4, 2008 om 10 : 27

    Mens slaan nie aan poef nie, dit spat.

  • 33. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 30

    Ai wat n heerlike Saterdag aand , hier sit ek en wonner wat almal by die huis maak? , lekker kuier? , lekker jol? , lekker slaap. Seker is daar ook n paar gevegte wat nou geveg word , mense wat dronk bestuur………..wag laat ek maar eerder etv kyk , dis immers verniet

  • 34. olga  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 46

    Wie baklei? die tannemuis kan dalk arm word na so baklei sessie.

  • 35. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 54

    Klip… Etv die tyd vanni nag😯

  • 36. Wille kjind Q  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 55

    Ek hoop die tanne muis het 4kin baja geld!

  • 37. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 11 : 59

    Maar dis so boring hulle kan gerus iets beters opsit

  • 38. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 12 : 01

    Ek dink die tanne muise van oor die hele wereld is verantwordelik vir Amerika se finansiele krises.

    Daar gaan n geween en n gekners van tanne wees , en die wat nie tanne het gaan vals tanne kry

  • 39. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 12 : 03

    Die A1 GP qualifying beging nou nou …..sal dit maar kyk

  • 40. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 33

    More more!

  • 41. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 02

    more. more. lyk darem of ons heelnag krag gehad het. ja, kyk die amerikaanse tannemuis het te veel duur huise gebou. eisj. gelukkig bou die suid afrikaanse tannemuis rdp (of is dit hop) huise? die bank hoef hulle nie te finansier nie. ek dink amper hulle is gratis as jy reg stem.

  • 42. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 30

    Ek gat weggooi klere ontwerp. Jy sal dit 2 keer kan aantrek dan inni asblik bliksem

  • 43. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 12 : 19

    Eish! Eks honger.

  • 44. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 12 : 46

    BAJA HONGER!

  • 45. aventer  |  Oktober 5, 2008 om 2 : 31

    Dis seker carike keuzenkamp

  • 46. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 3 : 28

    Aventer…. Eks bly julles veilig trug by die huis

  • 47. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 3 : 45

    ek is nie honger nie. ek het leke geeet. en vir nagereg een van tannie dina se koeksisters.

  • 48. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 6 : 19

    Toe kom die koue en mis eers na die naweek laeveld toe. ai tog.

  • 49. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 6 : 51

    Ek is nou so trommel dik gevreet… Jy ka met my koekies bak

  • 50. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 05

    Goeie naand aan almal

    Ek eet nou eers iets , het die hele dag gele en poep ruik,

  • 51. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 07

    WK , wat was so lekker dat jy so baie daarvan geeet het???

  • 52. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 08

    Olga , maar jy maak mos elke naweek leke kos??

  • 53. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 29

    Prozac en Redbull …dis wat ek nou nodig het

  • 54. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 32

    A3 dankie vir die gesiggies wat weer terug is

  • 55. oomjack  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 45

    😳

  • 56. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 47

    Laat ek weer probeer

  • 57. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 7 : 49

    Ok Ok , ek loop , dan kan julle maar kom gesels

  • 58. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 02

    POTATERS”
    Some people never seem motivated to participate, but are just content to watch while others do the work.
    They are called “Spec Taters “.

    Some people never do anything to help, but are gifted at finding fault with the way others do the work.
    They are called “Comment Taters”.

    Some people are very bossy and like to tell others what to do, but don’t want to soil their own hands.
    They are called “Dick Taters”.

    Some people are always looking to cause problems by asking others to agree with them. It is too hot or too cold, too sour or to sweet. They ?are called “Agie Taters”.

    There are those who say they will help, but somehow just never get around to actually doing the promised help.
    They are called “Hezzie Taters”.

    Some people can put up a front and pretend to be someone they are not.
    They are called “Immy Taters”.

    Then there are those who love others and do what they say they will. They are always prepared to stop whatever they are doing and lend a helping hand.. They bring real sunshine into the lives of others. They are called “Sweet Po Taters”.

  • 59. aventer  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 15

    Dankie willes

    Ek het van Ermelo terug bestuur. En toe agter ‘n trok vasgesit teen 80 km/h, wat volgens my nie te stadig was nie. Ek hou nie van kanse vat nie toe hou ek maar my distance van die trokkie af en toe strip en wip sy moer en sy gat vir my…ai tog…

    Maar ja, dit was lekker en ek’t gevoel hoe dit voel om 130 te ry😳:mrgreen:

  • 60. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 18

    Klip…. Ek het gebakte hoener, aartapels, wortels, rys, roti en kerrie geëet. En v poering het ek ‘n hele bak (1L) gino gineli opgevreet.

  • 61. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 19

    WK FOOOOK dis lekker

  • 62. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 21

    Seker het jy nou al n paar keer in die straat op en af gehardloop , om van al daai kalories ontslae te raak

  • 63. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 28

    Klip… EK? Hardloop? Whahahaha!

  • 64. Rolling Stone  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 38

    Ek het laas roomys geeet toe ek in die weeshuis was

  • 65. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 43

    hi. almal. ja, het gekook klip. was wel nie gesteelde hoender nie. maar was leke all the same.

  • 66. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 44

    Klip… Jy lieg!😯

  • 67. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 46

    ek hou nie meer van roomys nie. en kan softserve nie veel nie. dit proe na water. ek drink water. eet dit sonder melk.

  • 68. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 9 : 53

    Gino gineli roomys proe darem nog soos wat roomys geproe het voorlat hulle water ondek het

  • 69. Olga  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 03

    water is nie sleg nie, maar ek verkies dit net sonder melk.

  • 70. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 07

    He! He! He!

  • 71. Wille kjind Q  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 21

    Eish! Ek gat nou dux. My oge kyk al skeel. Ek lees 1 sin 10x om dit in te neem en te vestaan. Nag.

  • 72. Adrie  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 24

    Ek is nou lus vir roomys!!!

  • 73. Adrie  |  Oktober 5, 2008 om 10 : 24

    En 80 km is stadig in ‘n 60 zone.

  • 74. Wille kjind Q  |  Oktober 6, 2008 om 4 : 50

    Ek neem aan ons het ‘n kaartjie gekry…..

  • 75. wilma  |  Maart 17, 2009 om 11 : 20

    Ek moet vir my tweeling in graad een ‘n toespraak skryf van 2 – 4 min lank oor die tandemuis, sjoe en toe kom ek op julle gesprek af…hehe. ek het nog baie huiswerk om te doen. twee verskillende gesrekke,met ‘n inetresante inleiding, met aanhalings verwysings, gedig of liriekom te skryf. Ons moet argumente en bewyse gebruik met vewysings. Dan moet dit nog geteken word op kartonne vir hulle om te onthou aangesien hulle nog nie regtig volle sinne kan lees nie.
    So laat ek my soektog voortsit🙂

  • 76. Adrie  |  Maart 17, 2009 om 11 : 30

    Wilma

    Ek het my info by wikipedia gekry. Dit help om in Engels te soek en dit dan te vertaal.

    Watter stront gaan die onderwysers nog uitdink?

    Sterkte met jou soektog.

  • 77. lindie  |  Oktober 28, 2010 om 8 : 55

    dudes…! lmga julle was crazy en random en het al my airtime gebruik omdat ek eers al jul stront wou kla lees! hehe do zo voort

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: