Na ABBA

Oktober 3, 2008 at 8 : 37 50 Kommentaar

Goed goed, blykbaar het my vorige post vir julle net mooi niks vertel as wat julle reeds weet nie. 

Wat doen jy as jy in jou dertigs aftree, nadat jy deel van ‘n groep was wat die wêreld aan jou voete gehad het?  Jy probeer natuurlik om ‘n nog groter solo loopbaan te bou.  Dit het vir kunstenaars soos Sting, Phil Collins en Gwen Stefani gewerk.

Dit kon vir Agnetha Fältskog ook gewerk het.  Sy het al reeds in 1982 ‘n duet groep begin saam met Tomas Ledin, ‘n agtergrondsanger vir ABBA.  Haar eerste album na ABBA, Wrap your Arms around me, was redelik suksesvol, met The Heat is On wat die grootste treffer geword het.  Sy het nog ‘n album gemaak, Eyes of a Woman (1985) wat heelwat swakker gevaar het.  In 1990 is sy vlugtig met ‘n chirurg getroud gewees.  In 1996 verskyn haar autobiografie, As I Am.  In 2004 het sy ‘n comeback probeer maak met My Colouring book wat ook heel suksesvol was.  Sy lewe amper soos ‘n kluisenaar en kom net met spesiale geleendhede voor.

Bjorn Ulvaeus en Benny Andersson is vandag nog besigheids vennote.  Beide is kort na hulle egskeiding weer ‘n keer getroud.  Direk na ABBA het hulle saam met Tim Rice gewerk aan die musical Chess.  Dit was vir drie jaar op die planke in Engeland gewees.  Hulle het ook dikwels musiek vir ander kunstenaars geskryf.  Benny het ook ‘n solo loopbaan geloots, maar het net in Swede sukses behaal.  Hulle het ook ‘n belangrike rol in Mamma Mia gespeel, die opvoering en die fliek.  Hulle het byvoorbeeld die musiek aangepas vir die ander sangers, omdat dit oorspronklik geskryf was om die A’s in ABBA se stemme te komplimenteer.  Bjorn het net op die verhoog verskyn in ‘n reunion konsert met die Hootenanny Singers, sy groep voor ABBA.  Hulle reis die wêreld vol om Mamma Mia premiere by te woon en word dikwels deur Frida vergesel.

Anni-Frid Lyngstad het as 17 jarige getroud en het twee kinders uit die huwelik gehad.  Dit was in die 60’s, lank voordat iemand aan ABBA gedink het.  Sy het ook in 1982 ‘n album vrygestel – Somethings Going On.  Dit was redelik suksesvol reg oor die wêreld.  Haar volgende album – Shine – was ook redelik suksesvol.  Sy het baie betrokke geraak in omgewingswerk en haar sangloopbaan opsy geskuif daarvoor.  Daar was ook onlangs twee Sweedse Albums gewees.  In 1992 het sy met Prins Heinrich Ruzzo Reuss von Plauen getroud wat in 1999 aan leukemia dood is. Deur haar derde huwelik het sy ‘n persoonlike vriendin van Koningin Sylvia van Swede geword.  Vandag bly sy stil in Switserland.

Wie is jou gunsteling ABBA lid?  Kan ‘n mens kies?

Blogvraag:  Wie was ABBA se drommer?

Blogantwoord:  Willes was reg met Stig Anderson.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Thank you for the music Die tandemuis

50 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Oktober 3, 2008 om 8 : 47

    Kan dit wees…

    EEEEEERRRRRSSSTTTTEEEEE!!!!!

  • 2. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 10 : 58

    Hallo Nats

  • 3. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 07

    Waar is ons gevreetjies heen ? En waar is al die maaikies ?

  • 4. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 11

    ekke is hier

    hello almal

  • 5. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 12

    hallo skroppie – ganit ?

  • 6. Nats  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 14

    Hello julle almal!!

    Vinnige detail van daai seuntjie nou net inni nuus…

    Boy wreaks havoc at zoo
    03/10/2008 09:45 – (SA)
    Canberra – The parents of a seven-year-old boy who broke into an Australian outback zoo and fed a string of small animals to its resident crocodile are likely to be sued after police said the boy was too young to be held responsible.

    A turtle, four western blue tongue lizards, two bearded dragons, two thorny devil lizards and a 1.8m adult female Spencer’s goanna were fed or led into the jaws of a three metre, 200kg saltwater crocodile named “Terry”.

    Security camera footage at the Alice Springs Reptile Centre showed the smiling youngster also bludgeoning to death a small blue tongue lizard and two more thorny devils during a half-hour of breakfast-time havoc last Wednesday.

    “The fact a seven-year-old can wreak so much havoc in such a short time, it’s unbelievable. In my day he’d get a big boot up the arse,” centre director Rex Neindorf told Reuters by phone.

    “Police found him, but in the Northern Territory here he can’t be accountable if he’s under 10 years of age.”

    Neindorf said many of the animals fed to the croc were rare or mature and would be difficult to replace.

    The boy was unknown at the centre and had “clammed up” when questioned by police on what sparked the rampage, he said.

    Neindorf said he was now looking at suing the parents of the pint-sized terror, who could easily have been taken by Terry himself as he fed the croc from a small landing at his enclosure.

    “We’ll be looking at suing the parents, who were supposedly in control of him at the time,” he said.

  • 7. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 15

    Bjorn Ulvaeus en Benny Andersson het altwee ‘n vlugtige verskyning in Mamma mi gemaak!

    Hallo almal………

  • 8. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 15

    goed en jy *m*?

    was daar nie n Frieda ook nie…..??

    ek vra ma net

  • 9. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 17

    skies ma verons

    dit was weer n blog gremlin😦

  • 10. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 17

    En die hele ABBA groep het vir die 1e keer in 20jaar weer saam in die openbaar veskyn met die primiere van Mamma Mia!

  • 11. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 20

    Toemaar skroppie ……………..Frieda se volle naam is Anni-Frid Lyngstad!
    Sien die blog gremlin is lekker besig al ons gevreetjies het verdwyn!

  • 12. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 21

    A3!!!!!!!!!!!!!!

    DOOM!!

  • 13. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 23

    Ola Brunkert

  • 14. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 26

    Hey ma – ganit ?

  • 15. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 32

    Mens kan nie kies nie – hulle was as groep great, nie as individuals nie !

  • 16. *Mathilda*  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 33

    Praat ek alweer met myself

  • 17. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 41

    sorry *m*

    ek net gou vir Mcdonalds met die hand gegroet🙂

  • 18. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 45

    mense dis vrydag, nie naweek nie

  • 19. erns  |  Oktober 3, 2008 om 12 : 10

    Hello

    Kom net my gesiggie wys ek skryf maandag my eerste exam

  • 20. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 12 : 15

    Erns sterkte! Wat skryf jy??

  • 21. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 12 : 17

    Ello Tilla!
    Ekke kla mossie is net bly dis naweek! Ek en ‘n paar pelle gaan more sexpo toe! Kan net dink hoe lekker gaat ek giggel!😉

  • 22. erns  |  Oktober 3, 2008 om 12 : 40

    Ma Verons

    Ekonomie ek stress nogal oor dit

  • 23. ADRIANA  |  Oktober 3, 2008 om 12 : 52

    Ek het geen idee waar die gevreetjies is nie. Ek het ook nie tyd om dit nou te soek nie.

  • 24. Adrie  |  Oktober 3, 2008 om 1 : 04

    My gunsteling is Frida (Soos Verons uitgewerk het, is sy Anni-Frid). Sy is ‘n absolute nar. Sy is as die lelike een bekend in ABBA.

  • 25. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 1 : 21

    A3

    hoe weet jy? ken jy haar?

  • 26. Adrie  |  Oktober 3, 2008 om 1 : 27

    Ek doen al baie lank navorsing

  • 27. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 2 : 20

    hmmmmm

  • 28. skroplap  |  Oktober 3, 2008 om 2 : 20

    hoe lank?

  • 29. Verons  |  Oktober 3, 2008 om 2 : 38

    Sterkte Erns!
    A3 ek het dit nie uitgewerk nie ek het dit geweet want toe ABBA destyds die wêreld met ‘n storm getref het was ek ‘n tiener en jy nog nie eers ‘n gedagte nie!!
    En toevallig was Frieda ook my gunsteling want sy was altyd die “vriendelikste” van almal! Altyd vol grappies gewees daai een!

  • 30. WILLE KJIND Q  |  Oktober 3, 2008 om 2 : 47

    @ Verons

    Jy laat jouself na moer oud klink!!!

  • 31. WILLE KJIND Q  |  Oktober 3, 2008 om 2 : 48

    Eish!!! My sin maak nie eers sin nie😯

  • 32. Emil  |  Oktober 3, 2008 om 3 : 35

    Wow, ek is 32ste en nie soos gewoonlik in die 250’s nie!!

  • 33. WILLE KJIND Q  |  Oktober 3, 2008 om 3 : 41

    @ Emil

    EK is 32ste!:mrgreen:

  • 34. WILLE KJIND Q  |  Oktober 3, 2008 om 4 : 08

    En somme laaste!

  • 35. Wille kjind Q  |  Oktober 3, 2008 om 5 : 25

    Ek gat nou huis toe!

  • 36. Wille kjind Q  |  Oktober 3, 2008 om 6 : 20

    Pizza vi iemand?

  • 37. Wille kjind Q  |  Oktober 3, 2008 om 6 : 28

    Julle beter gou vat want ek het ‘n groot familie

  • 38. Wille kjind Q  |  Oktober 3, 2008 om 9 : 32

    38!

  • 39. Rolling Stone  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 01

    Almal slaap seker al ???

  • 40. Rolling Stone  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 04

    Ek moet wakker bly sodat julle yskas liggies darem kan brand wanneer n midnight snack geneem word

  • 41. Rolling Stone  |  Oktober 3, 2008 om 11 : 04

    Hoop net daar is iets lekkers in die yskas om te eet

  • 42. Olga  |  Oktober 4, 2008 om 2 : 11

    dankie juf annie. dis n puik stuk. hulle klere was uit die wereld hoor. agnetha was die ene MET DIE BEST ASS IN THE BUSINESS aldus bjorn.

  • 43. Olga  |  Oktober 4, 2008 om 2 : 14

    skuus klip. ek het al die tjips opgevreet. maar jy mag maar homp wortelkoek afsaag. en daar is net amarula en mango-lemoensap, help jouself. leke werk.

  • 44. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 14

    Dankie Olga, ek hoop almal word herlik opgewek wakker met sommer n klomp planne vir die dag

  • 45. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 15

    A: Aren’t you wearing your wedding ring on the wrong finger?
    B: Yes I am, I married the wrong woman.

  • 46. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 17

    A: Did you hear that a baby was fed on elephant’s milk and gained twenty pounds in a week.
    B: That’s impossible. Whose baby?
    A: An elephant’s.

  • 47. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 19

    An elementary school teacher sends this note to all parents on the first day of school.
    “If you promise not to believe everything your child says happens at school, I will promise not to believe everything your child says happens at home.

  • 48. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 20

    Teacher: Today, we’re going to talk about the tenses. Now, if I say “I am beautiful,” which tense is it?
    Student: Obviously it is the past tense.

  • 49. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 3 : 42

    Die fisika prof is besig om ‘n moeilike konsep aan sy mediese studente te probeer verduidelik toe ‘n knaap vra: “Hoekom moet ons hierdie gemors leer?”
    “Fisika red lewens” se die prof.
    “Hoe kan Fisika lewens red?” vra die voorbarige student weer.
    “Vir een ding,” antwoord die proffie ‘… dit keer dat idiote dokters word!”

  • 50. Rolling Stone  |  Oktober 4, 2008 om 5 : 58

    More !!!! die son trek water

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: