Openbare Vervoer

September 29, 2008 at 5 : 44 264 Kommentaar

Suid-Afrikaners sê gereeld dat daar nie openbare vervoer in Suid-Afrika beskikbaar is nie.  Dit is ‘n leuen.  Die waarheid is dat daar bittermin openbare vervoer stelsels is wat ons bereid is om te gebruik.

Hoekom?  Bloot omdat ons te gemaksugtig is.  Dit is soveel meer gerieflik om met jou motor te ry.  Jy kan dan kom en gaan soos wat jy wil.  Jy kan onbeplan ‘n ekstra draai of twee ry, sonder om bang te wees dat jy die trein / bus gaan verpas nie.  Jy weet (mits jou kar nie gesteel word nie) dat jy wel op jou eie tyd by die huis sal kom.

Hoekom dan enigsins openbare vervoer oorweeg?  Dit is meer omgewingsvriendelik.  Hoe meer mense busse of treine gaan benut, hoe minder karre sal daar op die paaie wees.  As treine en busse met internet toegerus is, kan jy dalk vir 2 ure of meer werk in plaas om deur die verkeer te stoei.  Dit is ook minder stressvol en beter vir jou gewete as jy nie vir die ander bestuurders hoef te dink nie.  Daar is ook geen rede om ‘n drankie na werk te bedank nie.  Jy sal meer geld vir drank beskikbaar hê, treine en busse is heelwat goedkoper as om self te ry.  As meer mense daarvan gebruik maak, sal dit dalk nog goedkoper raak.  Dit is ook dalk ‘n veiliger keuse as jy weggaan vir ‘n naweek.

Maar helaas, die voordele weeg nie swaarder as die nadele nie.  Vra enige mens wat van busse afhanklik is.  Openbare vervoer is te onbetroubaar.  Jy is nooit seker hoe laat die bus/trein gaan opdaag nie.  Terwyl jy wag, is jy aan die elemente uitgelewer, of dit nou sneeu, hael of donderweer is.  Die aantal bus ongelukke is nie juis iets waaroor gespog kan word nie.  Hoeveel van die bestuurders het hulle lisensies op verdienste gekry?  Die goed breek ook ontydig, dan is jy gestrand.  Net as jy dink alle probleempies is uitgestryk, gaan die bestuurders op ‘n staking.  Veiligheid is ook glad nie gewaarborg nie.

Openbare vervoer is onbetroubaar.  Mense sal dit vermy tot die dag wanneer jy jou horlosie kan stel soos hulle kom en gaan en dit geriefliker as jou eie kar is.  Soos dit in Amerika en Europa is.  Daar is geen rede hoekom dit nie hier ook so kan wees nie.

Sal jy jou motor spaar as openbare vervoer meer betroubaar, gerieflik en veilig is?

Blogvraag:  Waar was die eerste openbare busse in 1826 ingespan?

Blogantwoord:  Tilla was reg met Brian Jones.  Leierskap is later deur Mick Jagger en Keith Richards oorgeneem.

Nats, baie geluk met jou verjaarsdag (30 September)!!!!  http://profile.myspace.com/index.cfm?fuseaction=user.viewprofile&friendid=182424594 

Vir Heksie

Vir Ons     He he he😉

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

O, die vrou SMS ABC na 32123

264 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 27

    @ *M*

    Sorry MA!!!

  • 2. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 29

    @ *M*

    Van wie se gat praat jy nou? Eish!!!

  • 3. Adrie  |  September 30, 2008 om 1 : 29

    Olga

    A-Sus het ironies genoeg ook met intercape gery. Wat se dit van intercape?

  • 4. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 31

    Ai jai jai!! Ek sal ma inni hoekie sit en my sjampers drink. Voorlat ek nou wee hoor dar ek ‘n brug moet bou….

  • 5. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 33

    Moenie met intercape ry as jy nie KAAP toe ga nie :mrgreen:

  • 6. Adrie  |  September 30, 2008 om 1 : 34

    Willes

    ‘n Nat buskaartjie vir jou? Om jou polse te sny?

  • 7. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 1 : 34

    willes

    comment 146 ! Ek praat nie weer nie !

  • 8. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 1 : 35

    willes – stadig drink aan daai sjampers – jy mag nie dronk op die blog verskyn nie

  • 9. Adrie  |  September 30, 2008 om 1 : 40

    Jy mag veral nie dronk op die blog kots nie.

  • 10. Adrie  |  September 30, 2008 om 1 : 41

    Nats

    Ek hoop jy het darem vir jou verjaarsdag vir ons snacks gebring.

  • 11. Nats  |  September 30, 2008 om 1 : 46

    Tweeling
    Natuurlik… maar met die “op in jou gat druk” stories het ek dit neer gesit en gehol!!!

    Is dit veilig om nou van die dak af te klim??

    *M*
    Vertel hulle!!!😉

  • 12. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 48

    @ *M*

    Wat het ek nou wee gedoen? Ek sjit rusjtig in my sje hoek *hik* en pla niemand tie *hik*

  • 13. Liewe Heksie  |  September 30, 2008 om 1 : 49

    Tannie Juffrou

    DANKIE!!! Mwah, Mwah, Mwah.

    Tannie het toe regtig vir my rooi koeldrank gemelk. Tannie is die beste oom in die wereld.

  • 14. Adrie  |  September 30, 2008 om 1 : 50

    Lyk my so tweeling.

    Een is gesuip en een is AWOL

  • 15. Nats  |  September 30, 2008 om 1 : 55

    Liewe Heksie
    Natuurlik sal ek nie van jou vergeet nie!

    Wille Q
    Put the bottle down and move away slowly… nee los albei hande van die bottel!

    Adrie
    Nou dat ek kan afklim moet ek ry… sien julle nou weer!

  • 16. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 1 : 59

    Tata Natsjjj *hik*

    @ A3

    GGGRRR!!!!!! Gee trug my bottel!

  • 17. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 00

    Mooi Ry

  • 18. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 03

    Jou bottel is leeg in die asblik.

  • 19. olga  |  September 30, 2008 om 2 : 09

    Juf annie my badboy seun wie n MAN is het my in sy etenstyd gebel om te se waar ek sy torque wrench sal kry, hoe dit lyk en wat dit doen. ook waarhe en ek dit vir hom moet neem. elk geval, newton.meter is die eenheid waarin krag of momentum gemeet word. verder is 1 n.m gelyk aan 1 joule. tevrede? plak maar n ster dankie.

  • 20. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 2 : 12

    Ai jai jai – willes – wat gaan ons met jou doen ? Ek is seker die klein tassie skool wil jou nie eers meer daar hê nie !

  • 21. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 20

    Olga

    Lyk my jy wil ook ‘n brug bou.

  • 22. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 2 : 21

    @ My 3ling se kloon

    Aangesien jy ‘n VROU is, behoort jy te verstaan……..😀

  • 23. olga  |  September 30, 2008 om 2 : 21

    Terug na die onderwerp. jy vra wat se al die vertragings, omdraaiery en oponthoude van intercape? vir my se dit intercape moet absoluut bbbee wees. en bestuur seker 100 persent vroue. seker vroue mechs ook. want elke keer as ek intercape bus sien, is engin klap oop en met tou vasgebind om oop te staan. torque wrench was seker gesteel en boude van pullies waarop waaiebande loop nie styf genoeg vasgedraai nie. hulle, dis nou intercape se gunsteling ekskusie is altyd die waaierband wat veroorsaak dat die lugversorging nie werk nie.

  • 24. olga  |  September 30, 2008 om 2 : 23

    Juf annie, ek is te verdomp bang om n brug te bou. netnou val dit ook om. my fair lady.

  • 25. olga  |  September 30, 2008 om 2 : 25

    omdat ek, die vrou nie die skroewe styf genoeg vasgedraai het nie. ek gaan wortelkoek eet. laeveldse wortelkoek.

  • 26. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 26

    Olga

    Ironies genoeg, die mechanics van intercape wat ek gesien het is almal mans. Die bestuurders ook.

    Dit is van te veel mans dat hulle is soos hulle is.

    Intercape nes Greyhound is BBBEE maatskappye. Hulle behoort aan Indiers. Heel nuwe debat.

    Willes

    Om eerlik te wees, ek sien myself eerder as ‘n girl. Ek gun vroue ‘n werk waar hulle hande skoon bly.

  • 27. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 27

    Lees ek soos my gat.

  • 28. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 29

    Ek moet Olga te gelyk gee, mans is beter bestuurders (van maatskappye). Managers kan net praat, nie doen nie. Daarom word hulle vinnig managers gemaak. Hulle maak minder droog daar.

  • 29. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 2 : 31

    hey al julle sexy mense!!!
    Ek was vreeslik lanklaas hier
    Ek hoop ek word nog hier toe gelaat?

  • 30. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 31

    As ek Magaret Thatcher mag aanhaal.

    If you want something said, ask a man. If you want something done, ask a woman.

    I rest MY case.

  • 31. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 32

    Hi bekruiper

    Long time no see.

  • 32. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 2 : 34

    Dit klink of julle vreeslik oorlog voer teen ons arme mans?

  • 33. Adrie  |  September 30, 2008 om 2 : 34

    Van Lilly af.

    Hey hey wou maar net vinnig hallo se. Alles gaan goed hier maar ek kan nou net eenkeer ‘n maand my emails check en dan het ek ok net ‘n paar minute. Ek verwag toe ‘n ou dogtertjie en hul se ek sal haar die 22ste december vir die eerste keer kan vashou. Ja eks nou al 7 maande kan jy dit glo. Wel ek hoop dit gaan baie goed met jul almal en mis my darim so bietjie want ek mis jul gebabbel verskriklik.

  • 34. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 2 : 48

    Hey!! Lanklaas van Lily gehoor. Bly dit ga goed met ha.

  • 35. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 2 : 51

    # Rome did not create a great empire by having meetings, they did it by killing all those who opposed them.
    # If you can stay calm, while all around you is chaos…then you probably haven’t completely understood the seriousness of the situation.

  • 36. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 2 : 52

    hallo klippie

  • 37. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 2 : 52

    # Doing a job RIGHT the first time gets the job done. Doing the job WRONG fourteen times gives you job security.

  • 38. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 2 : 56

    Hello daar Tilla.
    Hoe gaan dit nog?? Hoop jy is ook besig met jou RDP

    Run Down Period. net voor jy huis toe gaan

    Ek is gewoonlik op RDP sodra ek hier by die werk kom

  • 39. Olga  |  September 30, 2008 om 2 : 56

    Wonder of shittybug ook bbbee is? bus ry is gewis goedkoper manier van vervoer vir 1 of 2 persone. jou auntymaggie was n slim vrou wysneus. luister na haar.

  • 40. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 2 : 57

    Eagles may soar, but weasels don’t get sucked into jet engines.

    # Artificial Intelligence is no match for Natural Stupidity

    # A person who smiles in the face of adversity…probably has a scapegoat.

    # Plagiarism saves time.

  • 41. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 2 : 59

    # If at first you don’t succeed, try management.

    # Never put off until tomorrow what you can avoid altogether.

    # TEAMWORK…means never having to take all the blame yourself.

    # The beatings will continue until morale improves.

    # Never underestimate the power of very stupid people in large groups.

    # We waste time, so you don’t have to.

    # Hang in there, retirement is only thirty years away!

  • 42. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 00

    Gaan goed dankie klippie

    Jy weet dan – ek is altyd reg om huistoe te gaan

    Dis nog ‘n rede hoekom ek nie public transport gebruik nie – dalk net kan ek vroeg huistoe gaan en dan sit ek gestrand ! Alhoewel – waar ‘n wil is is ‘n weg !

  • 43. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 00

    # Go the extra mile. It makes your boss look like an incompetent slacker.

    # A snooze button is a poor substitute for no alarm clock at all.

    # When the going gets tough, the tough take a coffee break.

    # INDECISION is the key to FLEXIBILITY.

    # Succeed in spite of management.

    # Aim Low, Reach Your Goals, Avoid Disappointment

  • 44. Olga  |  September 30, 2008 om 3 : 01

    jy is heeltemal reg. ek pes vuil hande. daarom gun ek enige vrou n skoon job. laat n man sy hande vuil smeer. jy het misverstaan soos in heeltemal juf annie. management is all about talking. dis seker hkm vroue die laer poste krx.

  • 45. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 02

    Die publieke transport is altyd oorvol , want die mense wat vir die staatsdiens werk, wat vroeg loop is op dieselfde bus as die klomp wat laat kom vir werk

  • 46. Adrie  |  September 30, 2008 om 3 : 03

    Olga

    Ek doen. Ek wens net my Aunty Maggie wil my Tannie Helen ‘n les of 10 kom leer.

  • 47. Adrie  |  September 30, 2008 om 3 : 04

    My hande mag net vuil wees as ek die koekie deeg daaraan kan afeet.

  • 48. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 05

    Wees nou eerlik , daar is niks so afskuwelik soos n man met vuil naels wat aan n vrou wil vat nie.

    Kyk ek het darem al n paar ouens gesien wat wel hard kan werk maar daardie naels

  • 49. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 3 : 06

    publieke transport is net soos publieke toilet altyd vol as jy een nodig het en alby ruik na ……

  • 50. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 06

    Taxiing down the tarmac, the jetliner abruptly stopped, turned around and returned to the gate.

    After an hour-long wait, it finally took off.

    A concerned passenger asked the flight attendant, “What was the problem?”

    “The pilot was bothered by a noise he heard in the engine,” explained the Flight Attendant, “and it took us a while to find a new pilot.”

  • 51. Adrie  |  September 30, 2008 om 3 : 07

    Alhoewel (Aventer is mos nie hier vandag nie) as ‘n man met mooi hande koekies bak, sal ek die deeg van van sy hande ook afeet.

    Dieselfde geld nie vir vuil hande agv olie of grease of stof of grond nie. Net koekiedeeg.

  • 52. Adrie  |  September 30, 2008 om 3 : 08

    Klip

    Vuil naels is gross. PUNT. Man of vrou.

    Daar is goed soos naelborsels en vyle. Maak dit skoon.

  • 53. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 11

    Ons polies vans en staats ambulanse is redelike betroubare transport, as ek sien al die passasiers wat daar in rond gery word

  • 54. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 16

    ‘n Dogtertjie staan in ‘n haarsalon besig om ‘n koekie te eet.
    Haarkapper: “Meisie jy gaan hare op jou koekie kry”
    Dogtertjie: “Ek weet oom, en tieties ook!”

  • 55. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 17

    Vuil naels is vieslik !

  • 56. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 17

    25 Reasons Alcohol Should be Served at Work

    1. It’s an incentive to show up.
    2. It reduces stress.
    3. It leads to more honest communications.
    4. It reduces complaints about low pay.
    5. It cuts down on time off because you can work with a hangover.
    6. Employees tell management what they think, not what managers want to hear.
    7. It helps save on heating costs in the winter.
    8. It encourages carpooling.
    9. Increase job satisfaction because if you have a bad job, you don’t care.
    10. It eliminates vacations because people would rather come to work.
    11. It makes fellow employees look better.
    12. It makes the cafeteria food taste better.
    13. Bosses are more likely to hand out raises when they are wasted.
    14. Salary negotiations are a lot more profitable.
    15. Suddenly, burping during a meeting isn’t so embarrassing.
    16. Employees work later since there’s no longer a need to relax at the bar.
    17. It makes everyone more open with their ideas.
    18. Everyone agrees they work better after they’ve had a couple of drinks.
    19. Eliminates the need for employees to get drunk on their lunch break.
    20. Increases the chance of seeing your boss naked.-SCARY!!!!
    21. It promotes foreign relations with the former Soviet Union.
    22. The janitor’s closet will finally have a use.
    23. Employees no longer need coffee to sober up.
    24. Sitting on the copy machine will no longer be seen as “gross.”
    25. Babbling and mumbling incoherently will be common.

  • 57. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 3 : 17

    GMPF!!!!

    Was my naels al ooit vol ghries? Nee wat….. Dit vatti ‘n jet pilot om jou hande skoon te kry nie. Maar die oulike man met koekie deeg aan sy vingers…………… Ja nee kyk!

  • 58. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 18

    Drie pa’s en hul 3 dogters kom saam by die Poorte aan. Petrus se vir die 1ste pa: “Jou liefde vir drank het gemaak dat jy jou dogter Nippie genoem het. Jammer, vir jou is daar nie plek in die Hemel nie.”
    Vir die 2e pa se hy: “Geld het jou lewe so oorheers dat jy jou kind Pennie genoem het. Jammer, ons het nie plek vir jou nie.”
    Die derde pa se: “Koekie, kom ons loop.”

  • 59. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 3 : 19

    @ Klip

    Ek hou van jou 25 redes

  • 60. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 22

    Stink asems ook!!!!!

  • 61. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 3 : 27

    En moenie voete vergeet nie!!

  • 62. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 27

    Ek bedoel , ouens , en girls , wat in ander mense se private space kom en dan ruik hulle asems soos die dood

  • 63. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 28

    Whaaahhhaaaaa klippie – jy is weer so skerp soos ‘n graad 1 potlood vandag !

  • 64. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 32

    Night Crawler , nou praat jy , dis ook seker een van die aakligste reuke

  • 65. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 3 : 34

    Ons het n ou hier gehad as hy gaan stort het dan het die ouens voet poeier in sy skoene gegooi wat dit was so erg jy kan nie waag om dieselfde tyd as hy gaan stort nie

  • 66. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 34

    Ek is ook ‘n ambagspersoon en my naels was ook nog nooit vuil nie ! Al is hulle lank

  • 67. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 35

    En sweet ! Eeeeeeuuuuuwwwww ! Veral aan ‘n vrou.

  • 68. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 35

    Tilla , hoe wens ek nie nou ek was nog in graad 1 nie. Ek kan onthou ek het in my graad 1 jaar begin skeer

  • 69. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 39

    Klein Jannie kom by die kamer in en huil dat die trane so spat.
    “Wat is fout?” vra mamma.
    “Baba-sussie het my hare getrek.” huil Jannie.
    “Ag moenie vir haar kwaad wees nie.” sê mamma, “sy is nog so klein sy weet nie dit maak seer as jy iemand se hare trek nie.”
    Jannie is daar weg en sekondes later skree die baba verskriklik. Mamma gaan kyk en kry vir Jannie by baba.
    “Nou weet sy hare trek maak seer.” glimlag Jannie.

  • 70. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 40

    Jannie: “Ouma, is jy van karton gemaak?”
    Ouma: “Hoekom vra jy dit my kind?”
    Jannie: “Want pappa sê jy is uit die oude doos.”

  • 71. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 41

    My ouma is in kaneel……..

    f#k my oupa was in n zambok blik

  • 72. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 45

    kaneel – jig !

    Ons het nog in gr1 met klei gespeel – amper eksamen gepluk – heel jaar met rooi klei gespeel en kry toe wragtig blou klei in eksamen !

  • 73. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 45

    Wat is die verskil tussen snot en groente?
    Kinders eet nie groente nie!

  • 74. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 48

    Of jy hoef nie kinders te dwing om snot te eet nie !

  • 75. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 48

    Ek het aan daai liedjie gedink , ek dink die ou het iemand in n naartjie ook gehad.

  • 76. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 49

    Klippie

    lyk my niemand wil met ons meer praat nie – is dit ons naels wat vuil is, ons voete of ons asems wat stink ?

    Shame – ek gaan ook amper huistoe en dan is jy all by your lonesome !

  • 77. *Mathilda*  |  September 30, 2008 om 3 : 50

    ek het so gedink – maar kaneel bly nogsteeds jig !

  • 78. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 51

    PG ( L)

    Die ou was besig om sy buurvrou reg te sien. Meteens stop sy hom en laat hom verstaan dat hy moet ophou want sy het iemand hoor kom.
    “Goeie gehoor” sê hy, “dit was ek”.

  • 79. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 53

    Ag wat Tilla , ek sal maar hier sit en in my neus grou, want gelukkig is hier niemand om my te sien nie

    Geniet jou middag

  • 80. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 3 : 57

    Wat is die verskil tussen ´n orale en rektale termometer?
    Die smaak.

  • 81. Night Crawler  |  September 30, 2008 om 3 : 58

    Ek sal maar saam grou ek moet ook hier sit tot tien

  • 82. Nats  |  September 30, 2008 om 4 : 00

    Hello hello!!!!!!!!!!

    Klip😆
    Wa kom jy aan al die grappies!!?? My oupa sal jou baie like, hy vertel altyd grappies… oral en aanhoudend!

  • 83. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 04

    Nats , ek is eintlik lekker dom as dit by grappies kom , maar ek het darem geleer om te copy en paste .
    Ek kan nie grappies onthou nie.

  • 84. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 05

    Night Crawler , ek is darem net hier tot 7 uur

  • 85. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 06

    En natuurlik is daar honderde grappies wat beslis nie geskik is om hier te post nie🙄

  • 86. Adrie  |  September 30, 2008 om 4 : 10

    Ek neem aan Tilla het gecheers.

  • 87. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 12

    Nog n ou grappie maar hy bly relevant

    Mugabe stap by ‘n bar in met ‘n padda op sy kop. “Wat de fok het ons hier?”, vra die barman.
    “Ek het ‘n vieslike uitgroeisel uit my hol.” sê die padda.

  • 88. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 14

    A3 ek dink sy werk net tot 4 uur as ek dit nie mis het nie

    Hoe slimmer jy is hoe minder ure werk jy , dit se darem iets dat ek 12 ure n dag moet werk

  • 89. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 16

    Meraai: “Gatiep, is djy al besny?”
    Gatiep: “Nei, dit is ma ie wear an tear dai!”

  • 90. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 18

    Wag laat ek loop ek raak nou vieslik………………

  • 91. Nats  |  September 30, 2008 om 4 : 18

    Klip
    Ek kan ook nooit grappies onthou nie! En ek het al ‘n hele paar goeie gehoor en dan wanneer ek hull wil vertel flok ek sommer die hele grappie op!

    Adrie
    Tilla is so weg soos Mbeki… sê nie eens koebaai nie!!

  • 92. Adrie  |  September 30, 2008 om 4 : 20

    Ek ken net 3 grappies.

  • 93. Adrie  |  September 30, 2008 om 4 : 20

    Die volksie, die polonie en die foksterrier.

  • 94. Nats  |  September 30, 2008 om 4 : 39

    Tweeling
    Ek ken die polonie… vertel bietjie die ander twee!!

  • 95. Adrie  |  September 30, 2008 om 4 : 42

    Nats

    Ek sal dit eers weer moet opswot.

  • 96. Nats  |  September 30, 2008 om 4 : 49

    Adrie
    So jy is soos ek en Klip… kan nie onthou nie!

    Ek is nou eerlik gatvol vir die dag… kan ek maar die laaste 10min weg wens??

  • 97. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 49

    Die BMW vra vir die Beetle: “Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie binne soos myne nie?”
    Die Beetle sê: “Kom ons druk jou engin in jou hol op, dan kyk ons hoe lyk jy!!!”

  • 98. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 51

    Vraag: Wat hoor jy as jy ´n Bles Bridges plaat agteruit speel?
    Antwoord: ´n Koeksusterresep.

  • 99. WILLE KJIND Q  |  September 30, 2008 om 4 : 51

    WHUHAHAHAHAHAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 100. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 51

    Nats , jy moet jou aand geniet , en verjaar lekker verder

  • 101. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 4 : 54

    Vier vriendinne gaan soek bietjie opwinding by ´n Ladies Club deur ´n strip show te kyk. Die stripper is al voor hulle op die tafel. Die Brunet pluk ´n R10 noot uit haar beursie, lek dit nat en plak dit op sy linkerboud. Die stripper kom later weer verby. Die Rooikop haal ´n R20 uit haar beursie, lek dit nat en plak dit op sy regter boud. Onmiddellik volg die Swartkop met ´n R50 noot! Benoud kyk almal waar sy dit gaan plak? Sy lek dit nat en plak dit ook op sy regter boud vas. Almal kyk in afwagting na die blondine….. Op haar beurt maak sy haar beursie oop, haal haar OTM kaart uit, trek dit deur die gleufie en vat die R80 vir haar!

  • 102. Nats  |  September 30, 2008 om 4 : 56

    Een van die grappies wat ek snaaks genoeg kan onthou…

    Robert Mugabe, George W Bush en Queen Elizabeth gaan Hel toe.
    Queen Elizabeth vra of sy ‘n oproep kan kry sy wil net hoor hoe gaan dit da in Engeland en of haar gaanse nog ok is.

    Duiwel “Ja maar net een”
    Na haar oproep se die duiwel dit gaan haar 10miljoen Pond kos.

    Bush soek ook ‘n oproep, hy wil weet wie is nou President… 5min later sê die duiwel dit kos hom $25miljoen

    Mugabe voel uitgesluit en wil ook sommer bel… omdat hy kan! Hy bel Zim en na die oproep sê die duiwel dit kos hom $500Zim

    Mugabe “Eish why so cheap?”

    Duiwel ” Die ander oproepe was international… joune was local van die een hel na die ander hel kry jy gratis minute!

  • 103. Nats  |  September 30, 2008 om 5 : 01

    Dankie Klip
    Lekker aand vir jou ook!

    Cherio julle!!!!!!

  • 104. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 16

    Hoe laat maak die blog toe?

  • 105. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 17

    Lyk my die enigste manier om jou gevreetjie te verander is om n nuwe e-mail te gebruik

  • 106. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 18

    😆

  • 107. Adrie  |  September 30, 2008 om 5 : 48

    Klip

    Hier wys jy of as ‘n elfie wat ‘n zap gooi, of ‘n muskiet.

    Wat wil jy nou eindlik wees? 😆

  • 108. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 54

    Ek het die muskiet probeer , maar hierdie baba gevreetjie wil net nie verdyn nie

  • 109. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 55

    So lyk my ek moet maar my e-mail verander om n ander gevreetjie te kry

  • 110. Adrie  |  September 30, 2008 om 5 : 56

    Klip

    Dit wys by my. Wees net geduldig, dit vat soms ‘n rukkie om te verander.

  • 111. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 5 : 59

    Ek wil eintlik n muskiet wees wat zap

  • 112. Adrie  |  September 30, 2008 om 6 : 00

    Jy is die muskiet.

  • 113. Adrie  |  September 30, 2008 om 6 : 01

    Cheers vir eers.

  • 114. Rolling Stone  |  September 30, 2008 om 6 : 06

    Geniet jou aand A3

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: