2, 3, 4 … 2, 3, 4

September 26, 2008 at 5 : 25 254 Kommentaar

Volgende week is die begin van Strictly come Dancing Seisoen 4.  Gisteraand reken hulle mos dat Strictly come Dancing ongekende belangstelling in dans gewek het.  Ek self hou daarvan om na mense te kyk wat goed kan dans.  Ek self kan nie dans om my lewe te red nie.  Ek het 2 linkervoete en die ritme van ‘n klip.  My belangstelling in dans kom egter van lank voor Strictly come Dancing af.

Die storie agter Dirty Dancing is amper meer interessant as die fliek self.  Eleanor Bergstein was glad nie gelukkig nadat ‘n erotiese danstoneel uit haar draaiboek vir It’s my turn gesny is nie.  Sy het met die idee begin speel om ‘n fliek te skryf wat op dans fokus.  Bergstein, wat as kind Baby genoem was, het Baby se karakter op haar lewe gebaseer.  Johnny is gevorm uit Micheal Terrace se staaltjies as ‘n dansinstrukteur.  Die studio’s was maar langtand om die draaiboek te aanvaar.

Emile Ardolino, die regisseur, het op akteurs wat kon dans aangedring.  Jennifer Grey (26) was die rol van Baby aangebied.  Johnny se karakter was Latyns om mee te begin en Billy Zane was die eerste keuse om die rol te vul.  Daar was egter te min chemistry tussen hom en Grey.  Patrick Swayze (35) was nader gehark, omdat hy nie net al bekend was nie, maar ook ‘n ervare danser was.  Hy het selfs ondervinding in ballet gehad en het voorheen saam met Grey in Red Dawn gewerk.

Daar was egter ‘n probleem.  Grey en Swayze het soos kat en hond baklei op die stel van Red Dawn.  Hulle het die sakie tussen hulle uitgewerk en die vonk wat die vervaardigers gesoek het was daar.  Nie dat alles maanskyn en rose was nie.  Op ‘n stadium moes die twee weer na die screen test kyk om na hulle goeie voornemens terug te keer.

Lynn Lipton het oorspronklik die rol van die ma gehad, maar het kort na verfilming siek geword.  Daar is oënskynlik ‘n kort snit in die kar waar ‘n mens Lipton se blonde hare kan sien.  Kelly Bishop, wat die rol van Vivian Pressman sou vertolk, het toe ma geword.  Die assistent choreograaf het die rol van Vivian oorgeneem.

Die musiek is meestel uit Bergstein se eie versameling plate gekies.  Die kleedrepetisies het die vorm van partytjies aangeneem.  Die akteurs was aangemoedig om self goed uit te dink, die kameras het ook dikwels gerol sonder die akteurs se medewete.  ‘n Voorbeeld daarvan is in die finale fliek.  Terwyl Hungry Eyes speel, laat Johnny sy hand langs Baby se arm afgly.  Sy begin keer op keer te lag.  Die toneel was verfilm terwyl daar geoefen was.  Dit was aan die einde van die dag, Grey was moeg en vol giggels, Swayze was geirriteerd.  Daar was dus geen toneelspel in daardie toneel nie.

Die verfilming moes binne 44 dae voltooi word.  Uitputting van hitte en beserings het die hele verfilming vertraag.  Swayze het daarop aangedring om sy eie walghalstoertjies te doen en het sy knie sodoende beseer.  Herfs het hulle ingehaal.  Noodgedwonge moes bome se blare groen geverf word en die akteurs die “lift” in ysige koue water geoefen het.

Alles was die moeite werd.  Daar was oorspronklik gedink dat Dirty Dancing ‘n tienerfliek sou wees.  Dit het van die begin af volwasse verhore getrek.  Time of my life het die Oscar vir beste lied ontvang.  Dit het $170 miljoen wêreldwyd gemaak en word vandag as die meeste vroue se gunsteling fliek beskou. 

Blogvraag:  Jerry Orbach (Jake Houseman) wat in 2004 aan prostaatkanker dood is, sal vir watter rol onthou word?

Blogantwoord:  Wille kjind was reg met 1968.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gee my die haelgeweer O, die vrou

254 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  September 27, 2008 om 10 : 51

    Mens doen eers sekere goed as jy uit die huis is.

  • 2. aventer  |  September 27, 2008 om 10 : 52

    Nagmaal wyn is sleg…nie die moeite werd om te steel nie.

    My pa het baie beter drank in sy drank kabinet

  • 3. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 10 : 52

    Ek ga nou stil bly. Eks dronk

  • 4. aventer  |  September 27, 2008 om 10 : 52

    Soos??

  • 5. aventer  |  September 27, 2008 om 10 : 53

    Ja sien…mag ek ook dronk word??

  • 6. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 10 : 53

    Anners vertel ek my hele alles op ‘n openbare blog

  • 7. Adrie  |  September 27, 2008 om 10 : 54

    If I tell you, I would need to kill you

  • 8. aventer  |  September 27, 2008 om 10 : 55

    Jy moet my eers van:mrgreen:

    My hasies sal jou so vinnig keer ne..

  • 9. aventer  |  September 27, 2008 om 10 : 56

    All Out Of Love
    (Graham Russell/Clive Davis)

    I’m lying alone with my head on the phone
    Thinking of you till it hurts
    I know you hurt too but what else can we do
    Tormented and torn apart
    I wish I could carry your smile and my heart
    For times when my life feels so low
    It would make me believe what tomorrow could bring
    When today doesn’t really know, doesn’t really know

    Chorus:
    I’m all out of love, I’m so lost without you
    I know you were right believing for so long
    I’m all out of love, what am I without you
    I can’t be too late to say that I was so wrong

    I want you to come back and carry me home
    Away from this long lonely nights
    I’m reaching for you, are you feeling it too
    Does the feeling seem oh so right
    And what would you say if I called on you now
    And said that I can’t hold on
    There’s no easy way, it gets harder each day
    Please love me or I’ll be gone, I’ll be gone

    Chorus

    Oh, what are you thinking of?
    What are you thinking of?
    Oh, what are you thinking of?
    What are you thinking of?

    Chorus(3x)

  • 10. olga  |  September 27, 2008 om 10 : 57

    Ai tog. julle gals moedig aventer aan om n voetmat te wees. nee, sies, meisiekjend, kry ruggraat. as die pel n gapstop soek, laat hy by sy ma gaan troos soek. gedra jou soos n waardige trotse vrou wanneer die ou troos soek en stuur hom in sy moer aventer. dis waar hy hoort in elk geval. hy is n smeerlap wat bewus is van hoe jy oor hom voel. nou buit hy dit uit. n kas rooi wyn en 2 kaste st anna sal niks aan die situasie verander nie. net jy kan. pos hom, sonder n return adres of seel.

  • 11. Adrie  |  September 27, 2008 om 10 : 59

    Gmf!! Daar is n seker onderwyseres wat ek gereeld uit haar woonstel uitgesluit het.

  • 12. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 00

    Ai olga…ek kannie…al probeer ek hoe hard.

    My hartjie is te sag. Ek vergewe hom, hy buit my nie uit nie, hy stel net nie in meer as vrienskap belang nie, volgens my is dit beter as niks

  • 13. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 00

    Olga… Dis wat ons dan sê!

  • 14. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 00

    Wie??

  • 15. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 01

    Olga, ek het haar vertel mans is wolwe.

  • 16. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 01

    Nie almal nie…

  • 17. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 02

    Aventer, dit klink baie pateties.

  • 18. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 03

    Nee. Hulle is varke!

  • 19. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 03

    Ek was maar nog altyd pateties as dit by my eie hart kom…ander mense s’n is meer belangrik as my eie

  • 20. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 03

    ALLE mans is wolwe

  • 21. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 04

    Glo my…. ALMAL!

  • 22. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 04

    Vrouens is ook nie altyd wat wonders nie hoor

  • 23. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 05

    Dis moeilik om te glo

  • 24. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 05

    Tyd om van jou hart ontslae te raak. Kry n fietspomp.

  • 25. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 05

    Ja.. Ma mans vat die koek!

  • 26. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 06

    Smile and wave girls…smile and wave

  • 27. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 06

    Fietspomp werk die beste!

  • 28. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 07

    En vrouens wat seker die icing😆

  • 29. olga  |  September 27, 2008 om 11 : 08

    Aventer bou n brug en kom daaroor. as n mens toelaat wat jy toe laat, dan suffer jy in slilince. ons wil nie weet hoe bekotsenswaardig jy misbruik word nie. jy laat jou misbruik. n man is nie n wolf nie. n man is sommer plein common reguit n bliksem. ALMAL VAN HULLE.

  • 30. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 08

    Wat van ‘n waterpomp??

  • 31. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 09

    Ek het 1 keer 4kin seer gekry en ek het myself belowe om nooi ooit wee toe te laat dat ‘n man my seer maak nie

  • 32. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 09

    Haai nee olga…daar is nog oulikes onder hulle…ek dink ek redeneer net anders

  • 33. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 10

    Seer is maar mos deel van die lewe, mens leer as jy seerkry…nie waar nie??

  • 34. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 11

    Hopeloos te duur. Waterpompe breek te gou.

  • 35. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 11

    Aventer… J redeneer soos ‘n kjind wat noggi seer gekry hetti

  • 36. olga  |  September 27, 2008 om 11 : 11

    frons jy maar gerus juf annie. EK KAN NIE – EK KRY HOM JAMMER – EK IS LIEF VIR HOM dis dem rubbish. word wakker.

  • 37. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 14

    Ek het my share gehad van pyn

    My eerste ou bly in welkom. Hy’t kom kuier vir die Desember vakansie en toe na nuwe jaar toe se hy dat hy nie meer kans sien vir ‘n verhouding nie, dit was nadat hy my gesmeek het vir ‘n kans

    Jason was my beste vriend. Het hom stukke gelike…een aand kyk ons movies by sy huis…toe laat hy my iets doen wat ek nie wil nie…

    My eerste liefde het gese eks net ‘n droom vir hom…

    So ja…ek dink dit tel as pyn

  • 38. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 15

    Aventer… Jy gat vir ewig vi hom wag! Jou hele lewe gat verby jou vlieg en mr right ga jou nie eens kry nie. En dit net oorlat jy vasklou aan iemand wat jou nie waardeer nie

  • 39. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 16

    Ek het nou net niks gedoen nie. Ek dink tog dat Aventer net verlief is op die idee om verlief te wees. Anders moet die hemel ons behoed.

  • 40. olga  |  September 27, 2008 om 11 : 17

    sy redeneer soos n kjend wie die rooi stokkielekker moet eet omdat die swarte boetie sn is wk.

  • 41. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 17

    Alle mans is nie varke nie…wat van my Pa?

    My oom wat oorsee werk en steeds lojaal bly teenoor sy vrou? My oupa wat nou nog my ouma se hand vashou? Wat van die outjie wat altyd die meisie eerste laat stap? Wat die deur vir haar oophou? Wat haar sal komplimenteer maak nie saak wat sy aanhet nie? Wat haar verdedig al het sy hom net die vorige week ‘n poephol genoem?

    Wat van hulle?? Is hulle ook varke??

  • 42. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 18

    En niemand kan jou dwing om iets te doen teen jou wil nie. Nie tensy hy ‘n gun teen jou kop druk nie

  • 43. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 18

    Iets laat doen wat jy nie wil nie??

  • 44. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 19

    Hoe kan jy vasklou aan iemand wat jou nie wil he nie? Ons is vriende…al voel ek meer vir hom bly ons net vriende. Ek’s nie blind vir ander ouens nie, my hart het hom net gekies…

  • 45. olga  |  September 27, 2008 om 11 : 20

    Gee haar n tissue. sy kla vir die lekker.

  • 46. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 21

    Jy sal verbaas wees oor wat daai mense aanvang of al aangevang het

  • 47. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 21

    Daardie gevoel wat mens kry as jy uiteindelik kry wat jy wou he?

    Jason het my vasgehou…ek was ekstaties…malverlief…rerig…maar toe gaan dit verder…ek praat nie van soen of vry nie…ons het nooit dit gedoen nie…

    Hy…ek kan nie daaroor praat nie…of weet nie hoe nie

  • 48. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 21

    Jy is veronderstel om te dink jou pa is n held. Mans is nice, omdat hulle iets in ruil soek.

  • 49. olga  |  September 27, 2008 om 11 : 21

    nag julle. leke lalies.

  • 50. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 22

    Niemand is perfek nie…

  • 51. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 22

    Lekker doeksie olga

  • 52. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 22

    Dis nou wa die brug bou handig tepas kom!

  • 53. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 23

    Try woorde, jy het baie daarvan!

  • 54. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 25

    Aventer, op hoeveel ouens is jy verlief? Op een slag?

  • 55. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 26

    Net een…maar sy naam is nie vanaand hier genoem nie

  • 56. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 27

    Nag Olga

  • 57. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 29

    Fok! Ek ga pie pie net gou en mis alles! Aventer.. Ek sou hnm bliksem lat net ‘n bloedkol oorgebly het!

  • 58. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 31

    Enige meisie redeneer so…totdat dit actually met jou gebeur.

    Hoe se hulle…wie jy die liefste het maak jou die seerste…dis baie waar

  • 59. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 32

    Ja nee kyk! AVBOB is sy naam

  • 60. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 34

    Aventer… Erger het al met my gebeur en almal is vandag dood!

  • 61. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 34

    ‘n Mens het altyd ‘n keuse

  • 62. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 35

    Hoe jy annerkant uit kom is wat tel

  • 63. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 35

    My punt was eintlik dat nie alle mans ewe sleg is nie, so nou en dan pop daar ‘n oulike enetjie uit

  • 64. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 36

    Ek’s ‘n beter persoon na dit…ek dink..ek hoop

  • 65. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 37

    Daar is ‘n kak kant aan almal. Mans wys dit net meer

  • 66. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 38

    En vrouens steek dit beter weg

  • 67. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 38

    As jy sterker annerkant uit kom, issit klaar ‘n stap inni regte rigting

  • 68. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 40

    My en sy lippe het nog nooit aan mekaar geraak nie…hy is ‘n lopende hormoon, dis maar al

  • 69. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 40

    Mans is geneig om te dink alle vroue is cheap

  • 70. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 41

    en maklik

  • 71. Wille kjind Q  |  September 27, 2008 om 11 : 42

    En da kak my battery! Nag julle 2tjies. Praat more wee

  • 72. ADRIANA  |  September 27, 2008 om 11 : 42

    Okay, evidence verwyder.

  • 73. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 44

    Sjoe😳

    Maar ja, dis more ‘n jaar terug wat dit gebeur het, en ek’t ‘n sms van hom gekry wat vra dat ek na sy 18de moet gaan.

    Is daai tyd darem by my nefie

  • 74. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 45

    Nag Willes

  • 75. aventer  |  September 27, 2008 om 11 : 46

    Lekker slapies sussa…gaan more sommer baie bestuur oefen🙂

  • 76. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 47

    Toemaar Aventer, ek het al baie erger gehoor.

  • 77. Adrie  |  September 27, 2008 om 11 : 49

    Ai tog.

    Al die rooflesers gaan seker ook slaap.

    Nag, lekker slaap almal.

  • 78. aventer  |  September 28, 2008 om 8 : 04

    More more more

    Hoop almal het lekker gedoeks. Mens besef wie jou regte vriende is wanneer daai persoon jou 1uur die oggend bel nadat jy ‘n please call me vir daardie persoon gestuur het

  • 79. Wille kjind Q  |  September 28, 2008 om 9 : 32

    More. Ek lees nou die koerant en het sopas onthou hkm ek dit nie mee wil lees nie. “Julius Malema has as much right to shock us as cartoonist Zapiro does”. Gmpf! Dis nou die grootse klomp kak wat ek in ‘n lang tyd gelees het. Nee my fok!

  • 80. aventer  |  September 28, 2008 om 10 : 11

    Taal taal taal…

    kleine muisies (meisies) het grootte ore
    Monkey see monkey do

    Of is die nou ‘n geval van maak soos ek se, nie soos ek doen nie??

  • 81. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 10 : 58

    Goeie more aan almal , op so n heerlike dag

  • 82. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 00

    Sound of Silence

    Hello darkness, my old friend,
    I’ve come to talk with you again,
    Because a vision softly creeping,
    Left its seeds while I was sleeping,
    And the vision that was planted in my brain
    Still remains
    Within the sound of silence.

    In restless dreams I walked alone
    Narrow streets of cobblestone,
    ‘Neath the halo of a street lamp,
    I turned my collar to the cold and damp
    When my eyes were stabbed by the flash of a neon light
    That split the night
    And touched the sound of silence.

    And in the naked light I saw
    Ten thousand people, maybe more.
    People talking without speaking,
    People hearing without listening,
    People writing songs that voices never share
    And no one dare
    Disturb the sound of silence.

    “Fools” said I, “You do not know
    Silence like a cancer grows.
    Hear my words that I might teach you,
    Take my arms that I might reach you.”
    But my words like silent raindrops fell,
    And echoed
    In the wells of silence

    And the people bowed and prayed
    To the neon god they made.
    And the sign flashed out its warning,
    In the words that it was forming.
    And the sign said, “The words of the prophets
    are written on the subway walls
    And tenement halls.”
    And whisper’d in the sounds of silence.

  • 83. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 01

    The world is full of married men
    With wives who never understand
    They’re looking for someone to share
    The excitement of a love affair
    Just as soon as they find you
    They wine you and dine you
    You fly on the wings of romance
    But in the eyes of the world
    You’re just another crazy girl
    Who loves a married man

    Oh your love is a secret
    And you’ve got to keep it
    As long as you can
    No don’t cry for your lover
    There’s always another married man
    The world is full of married men

    Oh yeah you make him feel so young
    But his wife will still be number one
    He promises to marry you
    Just as soon as his divorce
    Comes through
    And it’s not just a fling
    He swears it’s the real thing
    A love that could last till the end
    As he’s driving away
    You know it’s true what they say
    About married men

    They do it, they do it, they do it
    They do it again and again
    They do it, they do it, they do it
    They do it, married men

    Oh he’ll run when the scandal
    Gets too hot to handle
    He’ll say I just want to be friends
    They he’ll walk out of your life
    He’ll go home to his wife
    ‘Cause he’s a married man

    Oh your love is a secret
    And you’ve got to keep it
    As long as you can
    No don’t cry for your lover
    There’s always another married man
    The world is full of married men

    They do it, they do it, they do it
    They do it again and again
    They do it, they do it, they do it
    They do it, married men

    He’ll walk out of your life
    And go home to his wife
    A married man

    Don’t cry for your lover
    There’s always another married man

    They do it, they do it, they do it

  • 84. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 02

    I’ll never let you see
    The way my broken heart is hurting me
    I’ve got my pride and I know how to hide
    All my sorrow and pain
    I’ll do my crying in the rain

    If I wait for stormy skies
    You won’t know the rain from the tears in my eyes
    You’ll never know that I still love you so
    Though the heartaches remain
    I’ll do my crying in the rain

    Raindrops falling from heaven
    Could never take away my misery
    Since we’re not together
    I pray for stormy weather
    To hide these tears I hope you’ll never see

    Someday when my crying’s done
    I’m gonna wear a smile and walk in the sun
    I may be a fool
    But till then, darling, you’ll never see me complain
    I’ll do my crying in the rain

    I’ll do my crying in the rain
    I’ll do my crying in the rain
    I’ll do my crying in the rain

  • 85. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 03

    Ek drink sommer PROZAC!!!😮

  • 86. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 04

    Gedig aan………..

    Die stukke metaal, verwronge, verwoes…
    Die bosse en gras, die getuies,
    beskadig en beseer…
    Stukkende boeke, bladsye verwaai…
    Bloed, lewelose liggaam, vergruising, pyn…
    Dalk was dit vinnig – oombliklik gehaal,
    Veilig in Sy arms, geen pyn, geen seer…
    Net ewige blydskap, geluk en Sy samesyn
    Die natuur het herstel, geen teken van seer,
    Net my hart is nog stukkend, dis nog altyd seer
    ek mis jou, so baie…elke dag…
    Maar jy het ‘n nuwe beter bestaan waarin ek nie kan deel…
    Jou voorbeeld, liefde, vreugde en hoop – dit inspireer my….
    Ek hou vas aan die woorde, gegee die dag van Bo,
    So bly ek staande, so bly ek glo
    “Nou kyk ons nog in ‘n dowwe spieel en
    Sien ‘n raaiselagtige beeld, maar eendag
    Sal ons alles sien soos dit werklik is,
    Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag
    Sal ek ten volle ken, soos God my ten volle ken.
    1 Kor. 13:12”

  • 87. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 11 : 13

    (\__/)
    (=’.’=)
    (“)_(“)

  • 88. aventer  |  September 28, 2008 om 12 : 18

    Iets se vir my klip is verveeld…

  • 89. aventer  |  September 28, 2008 om 12 : 20

    (0)(0)
    ( .__. )
    (_,,_,,_)

  • 90. aventer  |  September 28, 2008 om 12 : 42

    Starry, starry night.
    Paint your palette blue and grey,
    Look out on a summer’s day,
    With eyes that know the darkness in my soul.
    Shadows on the hills,
    Sketch the trees and the daffodils,
    Catch the breeze and the winter chills,
    In colors on the snowy linen land.

    Now I understand what you tried to say to me,
    How you suffered for your sanity,
    How you tried to set them free.
    They would not listen, they did not know how.
    Perhaps they’ll listen now.

    Starry, starry night.
    Flaming flowers that brightly blaze,
    Swirling clouds in violet haze,
    Reflect in Vincent’s eyes of china blue.
    Colors changing hue, morning field of amber grain,
    Weathered faces lined in pain,
    Are soothed beneath the artist’s loving hand.

    Now I understand what you tried to say to me,
    How you suffered for your sanity,
    How you tried to set them free.
    They would not listen, they did not know how.
    Perhaps they’ll listen now.

    For they could not love you,
    But still your love was true.
    And when no hope was left in sight
    On that starry, starry night,
    You took your life, as lovers often do.
    But I could have told you, Vincent,
    This world was never meant for one
    As beautiful as you.

    Starry, starry night.
    Portraits hung in empty halls,
    Frameless head on nameless walls,
    With eyes that watch the world and can’t forget.
    Like the strangers that you’ve met,
    The ragged men in the ragged clothes,
    The silver thorn of bloody rose,
    Lie crushed and broken on the virgin snow.

    Now I think I know what you tried to say to me,
    How you suffered for your sanity,
    How you tried to set them free.
    They would not listen, they’re not listening still.
    Perhaps they never will…

  • 91. Adrie  |  September 28, 2008 om 12 : 46

    More Almal

  • 92. Adrie  |  September 28, 2008 om 12 : 47

    Aventer

    Daar is ‘n paneel wat besluit watter taal aanvaarbaar is op die blog.

    Al klaar gaan ry?

  • 93. Adrie  |  September 28, 2008 om 12 : 48

    Klip

    Ek sal later jou post plaas. Ek het vir jou ook ‘n liedjie uitgesoek. Jy beter daarvan hou.

    Jou hakskoene al reg.

  • 94. aventer  |  September 28, 2008 om 2 : 57

    Ek het R100 se petrol uitegery…😳

  • 95. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 2 : 59

    Dis 3 uur en ek kry nou eers kans om n bietjie op die internet te surf.

    aventer , ek is lekker verveel, maar het tot nou toe geselskap hier by my gehad , wat my nog meer verveel .

    A3 , my kollegas stry nog oor wanneer wie op verlof gaan in Nov en Des, ek sal sodra almal hulle planne gemaak het weet of ek moet werk en of ek af gaan wees. Ek sal jou vroegtydig laat weet .

  • 96. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 3 : 00

    Dan het jy seker nie baie ver gery nie , R100 se petrol kan n mens vandag net keffie toe en terug ry😆

  • 97. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 3 : 02

    aventer , jy geniet dit seker om agter die wiel te wees?? dit gee n mens nogal n gevoel van vryheid, behalwe as jy hier in ons dorp wil bestuur, gits dan is dit beter om maar eerder by die huis te sit

  • 98. aventer  |  September 28, 2008 om 3 : 03

    This was never the way I planned
    Not my intention
    I got so brave, drink in hand
    Lost my discretion
    It’s not what, I’m used to
    Just wanna try you on
    I’m curious for you
    Caught my attention

    I kissed a girl and I liked it
    The taste of her cherry chap stick
    I kissed a girl just to try it
    I hope my boyfriend don’t mind it
    It felt so wrong
    It felt so right
    Don’t mean I’m in love tonight
    I kissed a girl and I liked it
    I liked it

    No, I don’t even know your name
    It doesn’t matter,
    You’re my experimental game
    Just human nature,
    It’s not what,
    Good girls do
    Not how they should behave
    My head gets so confused
    Hard to obey

    I kissed a girl and I liked it
    The taste of her cherry chap stick
    I kissed a girl just to try it
    I hope my boyfriend don’t mind it
    It felt so wrong
    It felt so right
    Don’t mean I’m in love tonight
    I kissed a girl and I liked it
    I liked it,

    Us girls we are so magical
    Soft skin, red lips, so kissable
    Hard to resist so touchable
    Too good to deny it
    Ain’t no big deal, it’s innocent

    I kissed a girl and I liked it
    The taste of her cherry chap stick
    I kissed a girl just to try it
    I hope my boyfriend don’t mind it
    It felt so wrong
    It felt so right
    Don’t mean I’m in love tonight
    I kissed a girl and I liked it
    I liked it

  • 99. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 3 : 04

    Ek het gister op hierdie site afgekom wat nou aan my naam ge “link” is . Gits maar daar is darem vir jou n paar dames wat lekker kwaad is

  • 100. aventer  |  September 28, 2008 om 3 : 05

    Wel, nee dis nie so lekker nie klip. Ek wil in die strate gaan ry, maar kan nie sonder my ma-hulle nie.

    Daar’s te veel mense wat hulle ken en as die mense sien ek ry en ONWETTIG in die strate gaan hulle op my klik, want onnies se kinders is mos veronderstel om “soet” en “onskuldig” te wees.🙄

  • 101. aventer  |  September 28, 2008 om 3 : 06

    😆

    goeie link klip

  • 102. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 3 : 09

    Ek het maar liewers nie saam met my kinders gery toe hulle leer bestuur het nie, ek is ook maar n moeilike passasier .

  • 103. Rolling Stone  |  September 28, 2008 om 3 : 12

    Ja dis een ding van baie van ons Afrikaners , hulle kan gou op hulle mede Afrikaner gaan klik , maar as jy dink hoe baie van die vorige benadeelde mense onwettige dinge doen , dan bly hulle maar stil. Wil kwansuis nie betrokke raak nie. ( ek is ook ongelukkig een van hulle)

  • 104. aventer  |  September 28, 2008 om 3 : 27

    Ek het nog net op my boetie geklik as hy my poppies gesteel het…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: