Woorde, maar nie dade nie.

September 24, 2008 at 8 : 56 178 Kommentaar

Die Engelse stel dit so mooi.  Practise what you preach.  Of selfs:  Walk the Talk.  Doen wat jy as reg verkondig.  Natuurlik is die regerende party weer ‘n sprekende voorbeeld. 

BBBEE (Broad Based Black Economic Empowerment) vereis dat op alle vlakke van ‘n organisasie 55 % vroue en 45% mans moet bevat.  Dit is omdat vroue in die verlede oor die hoof gesien is vir veral senior poste.  Mbeki het gesorg dat die onreg van die verlede nie herhaal word nie.  Sy parlement was baie naby aan die vereistes van BBBEE.  Hy het ook nie geskroom om 2 van die top poste aan vroue te gee nie.  Dit was natuurlik Phumzile Mlambo-Ngucka (adjunkpresident) en Baleka Mbete (Speaker).

Ek is beslis nie ‘n kenner van die grondwet nie.  Dit verander te veel om daarmee tred te hou.  Wat ek wel verstaan het, is dat die adjunkpresident die president se skoene moet volstaan as hy nie meer sy pligte te kan nakom nie.  As beide die president en die adjunkpresident verdwyn, rus die verantwoordelikheid van die land se regering op die speaker se skouers. 

Die ANC verkondig so graag geslagsgelykheid.  Mlambo-Ngucka het ook bedank, maar Baleka Mbete is die ANC se Nasionale Voorsitter.  Nou hoekom op aarde word Kgalema Motlanthe nou ingedruk?  Is dit nie nou die tyd om te bewys dat ‘n vrou op elke gebied haar man kan staan nie?  Veral aangesien die volgende 2 “aanspraakmakers” op die presidensie vroue was?  Motlanthe in nog nie eers 12 maande op die parlement nie.  Wat laat hom of die ANC dink dat hy bevoeg is om die land te bestuur?

O ja!  Hoekom het die ANC nog nut aan ‘n Vroueliga?  Hoe kan ‘n vroueliga ‘n man wat geen respek vir vroue het ondersteun?

Ongelukkig is talk nie net cheap in die parlement nie.  Dit is orals in die lewe om ons.  Ek het al in die verlede gepraat oor christenne wat soos heidenne lewe.  Wat van iemand wat alles in die stryd praat teen drankmisbruik, maar tog gereeld dronk lê?  Daar is mense wat vir vrede pleit, maar alewig kwaad stook.  So kan ek aan gaan, maar dan gaan julle met ‘n bek vol tande sit.

Ken jy mense wat alles reg sê, maar min reg doen?  Wat sê wat van hulle verwag word, maar dit nie uitleef nie?

Blogvraag:  Watter ander land vier ook Erfenis Dag (nie op 24 September nie)?

Blogantwoord:  Brisbane (die stad waar die Universiteit van Queensland is) glo die studente dat hulle gaan druip as ‘n Jakaranda blommetjie op hulle val, tensy hulle die volgende blommetjie wat val kan vang.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Jakarandas op my voorstoep. Gee my die haelgeweer

178 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  September 25, 2008 om 3 : 36

    Ek het altyd ‘n spare stel batterye vir my kamera

  • 2. *Mathilda*  |  September 25, 2008 om 3 : 38

    Nee, vir nou is ek happy met myne – maar ek het so maand terug al die ding gesien en daai tegnologie maak my kop dom – ek wil weet hoe werk die ding.

  • 3. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 41

    Gaan koop dit more, terwyl jy moet wag en toets dit. He He He.

  • 4. WILLE KJIND Q  |  September 25, 2008 om 3 : 42

    @ Tilla

    My kêmera het daai funksie

  • 5. *Mathilda*  |  September 25, 2008 om 3 : 43

    Daai ding maak my kop plat ! Ek sal maar joune uitmekaar uithaal om te kyk hoe hy werk willes

  • 6. WILLE KJIND Q  |  September 25, 2008 om 3 : 44

    @ A3

    Net so lank hy wil!!!

  • 7. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 44

    Hoe werk daai funksie, Willes?

  • 8. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 45

    Tilla

    Kan jy dit weer terug in mekaar sit?

  • 9. *Mathilda*  |  September 25, 2008 om 3 : 46

    Jaaaaa, ek is mos ‘n artisan – onthou jy nou weer – ons maak goed reg wat ons breek !

  • 10. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 50

    Julle poog, maar kry dit nooit heeltemaal reg nie.

  • 11. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 50

    Dit breek dan net weer en weer en weer.

  • 12. *Mathilda*  |  September 25, 2008 om 3 : 51

    Nee dis net as ‘n kak artisan dit doen !

    Anyway

    Ek is oppad, sien julle maar op mxit

    Toodles

  • 13. Adrie  |  September 25, 2008 om 3 : 53

    Cheers Tilla

  • 14. Olga  |  September 25, 2008 om 4 : 04

    Toe kry die da se apie net net mindier as sesde van die stemme. ai tog. hulle moes die dames ook genomineer het. mbeki en sy clowns ontken die koms van n splimtergroep. maar ai, ons ken mos, hulle se 1 ding en doen n ander.

    juf annie

    darie kamera sien seker beter as jy. dink jy dit sal smile van huil of frons kan onderskei?

  • 15. Olga  |  September 25, 2008 om 4 : 06

    naweek kom mos alweer. dit raak koud.

  • 16. Adrie  |  September 25, 2008 om 4 : 17

    Dit is hier ook koel?

    Olga

    Jy moet vir Sam vra. Dit is haar fancy kamera.

  • 17. Nats  |  September 25, 2008 om 4 : 25

    HEELLOOOOO!!!

    Eks terug!

  • 18. Adrie  |  September 25, 2008 om 4 : 28

    Haai Tweeling

    Jy het niks gemis nie. Jy ken seker Jhb soos die agterkant van jou hand.

  • 19. Adrie  |  September 25, 2008 om 4 : 36

    Let me rephrase

    Jy het alles gemis. Kom terug dan lig ek jou in.

  • 20. Adrie  |  September 25, 2008 om 4 : 38

    Ek sal natuurlik al die gebeure uit my duim uit moet suig.

  • 21. Wille kjind Q  |  September 25, 2008 om 5 : 17

    Jou linker of regter duim?

  • 22. Wille kjind Q  |  September 25, 2008 om 5 : 19

    En hie sit ek…. Piet snot, alleen

  • 23. Wille kjind Q  |  September 25, 2008 om 5 : 19

    Ek het ma die sellie nader getrek

  • 24. Wille kjind Q  |  September 25, 2008 om 5 : 21

    Net solat ek met myselwers kan praat

  • 25. Wille kjind Q  |  September 25, 2008 om 5 : 23

    Ek wonner wat ga gebeur as ek die ligte gd afsit!

  • 26. WILLE KJIND Q  |  September 25, 2008 om 5 : 26

    BOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 27. Pikkelik  |  September 25, 2008 om 6 : 07

    Hallo almal! Oranjerivier wyn van die plaaslike kelders vandag vir julle en tjoklitkoek net vir ‘n soetsuur kombinasie… Lekker aand verder!

  • 28. Adrie  |  September 26, 2008 om 8 : 14

    Pik

    Dankie. Ten minste is daar een ververser wat onthou om na ons om te sien.

    Ek het gister net hier ingehol en dit in die yskas gebere.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: