Georganiseerde chaos

September 18, 2008 at 10 : 32 338 Kommentaar

Ek floreer op chaos.  Ek is glad nie georganiseerd nie.  Ek presteer gewoonlik beter onder druk en haal dan alles uit om sukses te behaal.  Ek is enige perfeksionis en enige organiseerder se grootste nagmerrie.  Veral omdat ek altyd alles op die laaste nimmertjie doen. 

Dan kry ‘n mens diegene wat alles so gou as moontlik wil afhandel.  Hulle wil lank voor die tyd weet dat alle probleme uitgestryk is en dat alles goed gaan verloop.  Hulle beweer dit gee hulle minder stress, hou die bloeddruk laag en hou die hart in ‘n goeie toestande.  Dit is gewoonlik die mense wat hulle doodskrik oor die kleinste ding wat nie in hulle groot plan inval nie. 

Ons is amper 2 maande weg van Sisters with Blisters af.  Daar is al klaar mense wat my nek wil omdraai omdat ek nog niks verder aan die saak gedoen het nie.  Hulle wil weet wat ons gaan doen en wat dit gaan kos.  Wat basies beteken dat ek getalle nodig het.  Ek moet weet wie sal moontlik kom sodat ons kan beplan wat ons gaan dra.  As ons self thempde laat druk is die kostes dikwels afhanklik van die hoeveelheid.  Ek moet weet watter kleur.  As jy graag ingereken wil word, laat ons asseblief weet.  Kyk by Seer Voet Rose.

Ons het ‘n leuse nodig.  Tans is daar drie op die blog.

  1. Gevaar!!!!  Rose het Dorings.
  2. Hell hath no fury than a woman poked
  3. Sukkel . . . ons sal jou prikkel.

Ons hoop en bid en hou duim vas dat ons wel oorpakke vir die dag sal kan leen.  Ons het ‘n plan B nodig as dit nie uitwerk nie.  In kort, ek het julle idees nodig want dit is nie ek alleen wat gaan loop nie.  Laat die kreatiewe sappe vloei.   

Laaste maar nie die minste nie, ons kort ‘n span naam!!!

Blogvraag:  Wie was die eerste Amerikaanse vrou in die ruimte?

Blogantwoord:  Willes was reg met Pittsburgh.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Sterf fliek uit? Anglisisme

338 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  September 19, 2008 om 3 : 24

    Adrie
    Jip da sal ook altyd iets wees! Hopenlik het hulle dan al iets uitgevind oor hoe om “Global Warming” te stop!

    Wille Q
    Sjoe! Amper gedink ek lei jou van die brug inni sloot in!!🙂

  • 2. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 25

    Ek dink ons gaan nog in ons lewe sien dat die mens meer retro gaan raak.

    Soos in bly onder die sterre.

  • 3. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 35

    Raai wie het my nou gesms?

  • 4. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 35

    Niks agter die bank nie.

  • 5. WILLE KJIND Q  |  September 19, 2008 om 3 : 36

    Ag nee my 4k!!! Ek gatti so sukkel sukkel deuri lewe ga nie. My internet hak vas helfte vanni tyd enni anne helfte smyt my firewall my af!

  • 6. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 36

    Niemand is op die dak nie.

  • 7. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 37

    Willes

    KRy ander werk met beter internet.

  • 8. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 40

    1 2 3

    Blog vir Willes.

  • 9. Nats  |  September 19, 2008 om 3 : 41

    Sorry dis van die wal af inni sloot… ait toggie!

    Adrie
    Kat se blad?

  • 10. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 41

    Niemand in die toilet nie. 👿

  • 11. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 42

    1 2 3 Blok vir Nats

  • 12. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 43

    Nee, Nats

    Dalk moet ek jou nie se nie. Netnou krap jy my oe uit.

  • 13. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 47

    Niemand in die kombuis nie.

  • 14. Nats  |  September 19, 2008 om 3 : 49

    Tweeling
    Is jy blind!! Ek sit hier oppi dak vir jou en loer!!
    Nou pasop… dis bad luck om onder deur die leer te loop!😯

  • 15. ADRIANA  |  September 19, 2008 om 3 : 52

    Jy was nie op die dak toe ek jou daar gesoek het nie.

    Zoekoe leef darem nog.

  • 16. Nats  |  September 19, 2008 om 3 : 58

    Adrie
    Ek het agter die koorsteen weg gekruip!!
    Wêla ka pêla!!

  • 17. Adrie  |  September 19, 2008 om 3 : 59

    Ek het jou tog klaar geblok.

  • 18. Nats  |  September 19, 2008 om 4 : 00

    ZOEKOE!!!!
    Ek dink hy het koue voete gekry!!😉

    Hoe gaan dit verder met hom??

  • 19. Adrie  |  September 19, 2008 om 4 : 04

    Hy toer blykbaar die wereld vol vir werk.

  • 20. Nats  |  September 19, 2008 om 4 : 26

    Adrie
    Dis lekker!

    EK GAAN VANNAAND MAMMA MIA KYK!!!!!!!!!
    Kla die smarties en wine gums gekoop!!

  • 21. Adrie  |  September 19, 2008 om 4 : 31

    NEE, NEE, NEE, Adriana Magrieta Swanepoel.

    Jy gaan NIE vanaand Mamma Mia kyk NIE. NEE BETEKEN NEE.

    Nats

    Laat weet my wat jy daarvan dink.

  • 22. Adrie  |  September 19, 2008 om 4 : 32

    Ek het solank begin om kwotasies vir die hempies aan te vra.

  • 23. Nats  |  September 19, 2008 om 4 : 39

    Adrie
    Ek sal jou laat weet! Ek sien sooooo uit da na!! Al kan Pierce (spelling) glo nie sing nie!!

    Cool oor die hempies!!

  • 24. ADRIANA  |  September 19, 2008 om 4 : 40

    Nats

    Na die tweede keer wat jy die fliek gesien het, hoor jy nie meer hoe hy soos sy gat sing nie.

  • 25. Nats  |  September 19, 2008 om 4 : 49

    Adrie
    Ek moet eerlik wees, ek is nie groot of musical flieks nie! Maar ek is mal oor ABBA so ek glo ek sal dit geniet!!

  • 26. Adrie  |  September 19, 2008 om 4 : 56

    Nats

    Almal geniet dit.

  • 27. WILLE KJIND Q  |  September 19, 2008 om 5 : 04

    @ My 3ling

    Dit was net die lapa gedeelte wat afgebrand het. Ek het nog ‘n bed more😀

  • 28. Nats  |  September 19, 2008 om 5 : 04

    Laat ek gaan!

    Ek gaan sommer nou kaartjies koop!!!

    Cherio lekker naweek vir almal!!

    Tweeling
    SMS jou vannaand!!

  • 29. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 18

    nou is hier weer niemand

  • 30. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 19

    twee lesers, ek ek comment aleen???

  • 31. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 21

    well daar maak ek toe #330

    ENNNNNNNNNN #331

  • 32. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 21

    EN #332

  • 33. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 22

    EN # 333

  • 34. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 22

    EN # 334

  • 35. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 23

    EN # 335

  • 36. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 25

    EN SO KAN EK AAAN EN AAAN EN AAN EN AAAN EN AAAAAN EN AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAN GAAAAN

  • 37. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 26

    EN AAN

  • 38. skroplap  |  September 19, 2008 om 5 : 27

    EN AAAAN

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: