Die ongewildste beroep

September 12, 2008 at 8 : 03 132 Kommentaar

Smaak verskil en dankie tog ons almal boer nie meer nie.  Dit maak die lewe baie interessanter.  Ons is geseënd met verskillende aanlegte wat ons moet aanwend vir brood en botter.  As ons gelukkig is sal dit darem ‘n bietjie ekstra ook inbring.  Hopenlik kan jy in die openbaar erken wat jy vir ‘n lewe doen. 

Iemand moet seker ook die vuilwerk doen.  Daar is vuilwerk, wat eerbaar is.  Mense betaal met ‘n glimlag vir jou dienste, solank hulle dit nie self moet doen nie.  ‘n Mens kan selfs jou skouers ophaal oor mense wat op ‘n minderlike eerlike manier kos op die tafel sit.  Tog is daar die beroepe wat dadelik jou hare orent laat staan.  As jy ‘n verwysing na daardie beroep hoor, sien jy rooi.  Die rooi is verkieslik die uitvloeisel nadat jou vuis op ‘n neus geland het.

In my oë is die laagste beroep op aarde, die van ‘n spietkop.  Ek haat die kakie monsters met ‘n passie.  Ek kan my nie voorstel dat ‘n kleintjie eendag ‘n koeltemonster wil word nie.  Hoe moedswillig moet jy wees as jy net daarvoor lewe om boetes uit te skryf?  Put hulle regtig genot daaruit?

Dit is net my mening.  Wat is volgens julle die beroep wat eerder nie moet bestaan nie?

Blogvraag:  Watter stad het volgens Time Magazine die ergste verkeer?

Blogantwoord:  Mathilda was reg met Frank en Joe.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Raaisels Gat in my opvoeding

132 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 12

    EERSTE!

  • 2. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 12

    Weeti. Seke ma India

  • 3. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 12

    Italy?

  • 4. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 13

    Gee op

  • 5. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 13

    Rome:mrgreen:

  • 6. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 14

    Wag…. Lat ek eerder die post lees voorlat ek wee sleg gesê word

  • 7. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 16

    Uhm…

  • 8. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 17

    Ek dog jy het gaan kiep!!!

  • 9. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 18

    Die drolle wat rondloop en mense pla om te kyk of hulle ‘n tievie liksêns het👿

  • 10. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 19

    Ek het een, hulle kan maar kom.

  • 11. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 19

    😈

  • 12. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 20

    Hulle se gatte

  • 13. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 23

    En natuurlik Johan Stemmet (spelling) se kleremaker

  • 14. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 24

    True. en die gekke wat vir sars werk

  • 15. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 25

    SARS was nog altyd goed vi my😉

  • 16. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 26

    Onderwysers!

  • 17. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 27

    hulle vat te veel van my geld

  • 18. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 28

    hulle doen darem iets goed. wie anders moet die telge leer?

  • 19. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 30

    He! He! Vul jy self jou vorms in?

  • 20. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 33

    Ja, ek doen. ek kry altyd iets terug, maar ek wil verkieslik niks betaal nie

  • 21. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 35

    Wat ga die tronkvoëls dan eet as ons nie tax betaal nie

  • 22. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 36

    Fok! M poep my uit die kamer uit!

  • 23. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 39

    vrek van die honger

  • 24. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 42

    Eish! Hoe gat hulle maak met al daai duisende moordenaars en diewe? Nee wag… Hulle ga seker deur die nuwe president vry gespreek word

  • 25. Adrie  |  September 12, 2008 om 8 : 44

    howe gaan seker onwettig word

  • 26. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 8 : 44

    Eish! Ek moet alwee by mxit ga aanmeld. Check jou da

  • 27. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 24

    My sel is die vinnigste

  • 28. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 28

    dropers!!

  • 29. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 29

    Testing

  • 30. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 30

    Iemand hier?

  • 31. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 31

    Ek het noggi gesê Amerika nie

  • 32. Paula  |  September 12, 2008 om 10 : 31

    Die outjies wat in die asgate werk! Sjoe, dit is darem ‘n baie smerige en vuil job!

  • 33. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 32

    👿 DROPPER bedoel

  • 34. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 32

    Naand Paula

  • 35. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 32

    Of Brittania

  • 36. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 33

    Japan

  • 37. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 33

    Ausiland?

  • 38. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 34

    Paula, ten minste kan hulle nog die wereld in die oe kyk. anders as die kakiemonsters.

  • 39. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 34

    Willes, ek het gevra stad. Nie land nie.

  • 40. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 35

    Parys

  • 41. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 36

    Ag fok! Ek gee op

  • 42. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 38

    Popcorn is kla en M het uitgepass! Go figure

  • 43. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 38

    Die blog se kop raas nog steeds

  • 44. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 39

    Lyk my almal het saam M uitgepass

  • 45. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 39

    sy magie is mos nou vol

  • 46. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 39

    Wa olga?

  • 47. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 40

    Gmpf! Hy wassi hommer nie

  • 48. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 41

    Die advokaat wat n pedofiel se saak verdedig

  • 49. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 42

    sy en bessie suip seker te lekker.

  • 50. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 42

    Scorpions

  • 51. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 43

    Hulle beter nie te veel raasi

  • 52. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 44

    En Paula het ok weggehol

  • 53. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 46

    Gggrrr!

  • 54. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 10 : 47

    Wa jy nou?

  • 55. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 49

    hier. gou sokkies gesoek.

  • 56. Adrie  |  September 12, 2008 om 10 : 50

    Die polisie ook seker, al is hul veronderstel om goeie werk te doen.

  • 57. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 00

    Gmpf!

  • 58. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 02

    A ha! New york!

  • 59. Adrie  |  September 12, 2008 om 11 : 04

    ek blerrie sukkel. en jou google werk nie.

  • 60. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 05

    J nou gat slaap?

  • 61. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 06

    Ek hetti ga google nie. Te lui

  • 62. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 07

    Sal ma raai raai riepa speel

  • 63. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 09

    Ek tik nou met 1 oog toe

  • 64. Wille kjind Q  |  September 12, 2008 om 11 : 09

    Nag

  • 65. Adrie  |  September 12, 2008 om 11 : 10

    Ag nee, kom ons probeer more weer.

  • 66. olga  |  September 13, 2008 om 1 : 08

    london spog met die meeste verkeer. nee, bessie het als opgesuip. sy het my nie eers bek vol paarberrie oorgelos nie. nee, paula die asgat werkers doen goeie werk. ek verpes onderwysers. bullies amongst kids, cowards amongst men. ok adults not only men. die hitler tipe veral. soos die doos in sabie. toegegee hulle is nie almal so nie,net 4 uit 5. ok. dan sal ek maar optimis wees. 3 uit 5. kan julle glo die koerant het gese die seun wie selfmoord gepleeg het het in brief gese hy sien nie kans om met gr10 deur die lewe te gaan nie. daarom gaan hy selfmoord pleeg. toe draai die skorser om en se hy sou die kind nie regtig skors nie hy het so gese om die seun te laat skrik. nou het die kind homself dood geskrik. en hitler staan nie net voor klas nie, o,nee. hy staan voor skool. viva.

  • 67. olga  |  September 13, 2008 om 1 : 14

    Spiedcops is ook spul …. Hulle kan nie meer onderskei tussen reg en verkeerd nie. hulle kan net tussen wit en swart onderskei. ergste van alles, is mac carthy vw verkoopman. wat jong naiwe man bevark en sy hand skud. mag die moer maai wat hy saai. viva.

  • 68. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 18

    Willes…oppas ek wil ‘n onnie word, dis al wat ek gaan he voordat ek famous gaan word

    Elke werk is belangrik, tot ‘n spietkop s’n…oe ek weet, ‘m NAC leier👿

  • 69. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 18

    Ag jinne, ook maar lekker deur die slaap…ANC… jammer

  • 70. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 19

    En ek bring nou vir almal koffie in die bed

  • 71. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 20

    Opstaan opstaan
    dis ‘n heerlike dag
    die voelthue sing
    en speel en lag…

  • 72. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 21

    Spelfoute, spelfoute en nogmaals spelfoute, ook maar ‘n goeie ding ek wil biologie gee, ne sussa?

  • 73. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 22

    Olga

    Ek verskil van jou tov onderwysers. 1 uit 5 onderwysers is Hitlers. 3.iets uit 5 gee nie n duiwel om nie. Miskien 1 uit 15 doen wat n goeie onderwysers behoort te doen. Dit is hulle nog n mate van hoop aan skole gee. en hulle is hopeloos te min.

  • 74. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 24

    Aventer, jy beter my koekies onthou.

  • 75. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 24

    Goeie more.

    Ek dink n prostituut het die aakligste werk. Daar is so baie mens wat niks van hulle hou nie . En die wat van hulle hou is gewoonlik dronk

  • 76. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 29

    Ek het die mooooooiste engelse juffrou gehad in st6 . Dis hoekom ek vier jaar in st 6 was , en ek kan darem so n bietjie engels praat , maar my tenses….

  • 77. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 29

    klip daar is n rede hoekom hulle onwettig is.

  • 78. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 31

    klip, en jou spelling?

  • 79. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 32

    Die regering “like” hulle ook nie ….

  • 80. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 33

    My hormone is nog steeds deurmekaar , kyk jy kry darem maar onderwyseresse wat dit vir n jong laaitie doen

  • 81. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 34

    A3 ja ek sukkel maar om die letters agter mekaar te kry , ek dink ek is disleksies

  • 82. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 38

    Watse koekies? Mamma eet als op tydens haar middernag feeste, ek het wel beskuit

  • 83. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 38

    ons skool het niks vir die meisies se oog gehad nie. ons moes maar oor die seuns drool.

  • 84. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 39

    Here is an explanation of the school homework policy:

    Students should not spend more than 90 minutes per night. This time should
    be budgeted in the following manner:

    15 minutes looking for assignment
    11 minutes calling a friend for the assignment
    23 minutes explaining why the teacher is mean and just does not like children
    8 minutes in the bathroom
    10 minutes getting a snack
    7 minutes checking the TV Guide
    6 minutes telling parents that the teacher never explained the assignment
    10 minutes sitting at the kitchen table waiting for Mom or Dad to do the assignment

  • 85. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 40

    Adrie jy moet terugkom. Hier’s twee shanananana onnies.

    Een is ongelukkig getroud en die ander ene is te oud vir 12 jarige meisies:mrgreen:

  • 86. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 41

    Aventer, ek het jou mos gister vertel hoe ek my koffie drink. in geval van nood kan jy die koffie skip MAAR NOOIT DIE KOEKIES NIE! Grrr!👿

  • 87. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 41

    Gits koffie en beskuit sal nou lekker afgaan.

    aventer , eet jou ma na “middernag” ?? en sy is n onderwyseres?? ( klink na die making van n vampire movie)🙄

  • 88. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 43

    LONG TERM ASSIGNMENTS

    These are given the night before they are due. This explains the name “long
    term”. It is a long term commitment to time that begins at 9:30PM and ends
    at 11:50PM – or later. It is important that the whole family is involved in
    the project. It is imperative that at least one family member races to
    Walmart/KMart for posterboard, and that at least one family member ends up
    in tears (does not have to be the student).

    One parent needs to stay up and complete the project. The other parent
    needs to call the school and leave a message that the student is out sick.

    It is not necessary to have the student’s name on the assignment.

  • 89. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 44

    Alles wat n mens in elk geval na 12 eet maak nie vet nie

  • 90. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 44

    klip, die vampires hardloop weg vir aventer se ma. sy is kwaai.

  • 91. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 44

    A3 , jou gunsteling koekie????

  • 92. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 47

    Jong, met die hele kanker ding en die chemo behandeling, het haar koppie uitgehaak, op ‘n goeie manier.

    Sy’t eenkeer ‘n perske in die bed gaan sit en skil, terwyl sy besig is raak sy aan die slaap MET DIE MES IN HAAR HAND😯 toe sy wakker word die volgende oggend, gaan sy net aan waar sy gestop het.

  • 93. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 47

    my ma se hawermoutkoekies. en haar koffie en gemmerkoekies

  • 94. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 48

    Haai sies sussa, sy’s nie SO erg nie…

  • 95. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 48

    Oroes!!!:mrgreen:

  • 96. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 49

    Aventer, dalk wou sy jou pa net wys dat sy haar mes vir jou pa in het.

  • 97. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 50

    Tuisgebak bly maar bobaas.

    aventer , jammer om te hoor van jou ma se kanker.😦

  • 98. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 50

    Hahaha nee, sy snork hom uit die kamer uit😆 😆

  • 99. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 50

    Aventer, jy kyk net nie objektief nie

  • 100. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 51

    –Womanspeak….vs…. English

    –You want = You want

    –We need = I want

    –It’s your decision = The correct decision should be obvious by now

    –Do what you want = You’ll pay for this later

    –We need to talk = I need to complain

    –Sure… go ahead = I don’t want you to.

    –I’m hungry = (a) Make me something to eat (b) Stop what you are doing, scrape together your last $5, and go drive across town and get me something to eat. — I don’t care if what you are doing is important.

    –I’m not upset = Of course I’m upset, you moron.

    –You’re … so manly = You need a shave and you sweat a lot.

    –You’re certainly attentive tonight. = Is sex all you ever think about?

    –I’m not emotional! And I’m not overreacting! = I’m on my period.

    –Be romantic, turn out the lights. = I have flabby thighs.

    –This kitchen is so…inconvenient = I want a new house.

    –The car is empty = Go fill it up

    –The trash is full = Take it out

    –The dog is barking = Go outside in your underwear and see what is wrong

    –I want new curtains = and carpeting, and furniture, and wallpaper…..

    –I need wedding shoes = The other 40 pairs are the wrong shade of white

    –Hang the picture there = NO, I mean hang it there!

    –I heard a noise = I noticed you were almost asleep.

    –Do you love me? = I’m going to ask for something expensive.

    –How much do you love me? = I did something today you’re really not going to like.

    –I’ll be ready in a minute = Kick off your shoes and find a good game on T.V.

    –Is my butt fat? = Tell me I’m beautiful.

    –You have to learn to communicate. = Just agree with me.

    –Are you listening to me!? = Too late, you’re dead.

    –Please walk me home = Let’s go make out.

    –It’s all right, dear. = You’ll pay for this.

    –Yes = No

    –No = No

    –Maybe = No

    –I’m sorry. = You’ll be sorry.

    –Do you like this recipe? = It’s easy to fix, so you’d better get use to it.

    –Was that the baby ? = Why don’t you get out of bed and walk him until he goes to sleep.

    –I’m not yelling ! = Yes I am yelling because I think this is important.

    –All we’re going to buy is a soap dish = It goes without saying that we’re stopping at the cosmetics department, the shoe department, I need to look at a few new pocket books, and OMIGOSH there’s a sale in lingerie, and wouldn’t these pink sheets look great in the bedroom and did you bring your checkbook?

  • 101. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 51

    Dis als oraait klip. Sy’s nou al vir 6maande skoon en sy gaan skoon bly, ons hele gesin glo dit met ons hele harte🙂

  • 102. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 53

    Ek moet nou Ogies toe ry om te gaan hoenderpote koop , want ek moet mos weer vir n paar pap masjiene kosmaak vandag

  • 103. Adrie  |  September 13, 2008 om 7 : 54

    Aventer, dit is n lieg daai. almal het al gehoor hoe jou pa kan snork

  • 104. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 54

    aventer , sterkte , ek weet waardeur n mens gaan. my vrou is ook gediagnoseer met kanker , maar sy is ook skoon vir die laaste jaar

  • 105. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 55

    😆 as dit maar net snork is …

  • 106. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 7 : 56

    In response to “What’s Wrong?”:

    –The same old thing. = Nothing.

    –Nothing. = Everything.

    –Everything. = My PMS is acting up.

    –Nothing, really. = It’s just that you’re such an _______.

    –I don’t want to talk about it. = Go away, I’m still building up steam.

    –What makes you think there is something wrong? = I’m going to kill you.

  • 107. aventer  |  September 13, 2008 om 7 : 57

    Is rerig sussa, sy snork hom uit die kamer uit.

    Ek meen hy’t vir jare geen kompetisie gehad nie, hy kan nie ‘n gesnorkery van iemand anders se neusgate hanteer nie. Dis hoekom sy hom uit die kamer uitsnork. Soms hou hulle kompetisie en raai wie ly daaronder?? Hulle dryf my uit my eie kamer uit, dan gaan doeks ek maar voor die tv🙂

    @ klip
    toe my ma se hare uitgeval het, het ek en my broer die gevolgtrekking gemaak dat sy ‘n baie lelike voeltjie sal wees.

  • 108. Adrie  |  September 13, 2008 om 8 : 00

    klip, aventer se pa het vir my geskiedenis gegee. sy naam is sopoog.

  • 109. aventer  |  September 13, 2008 om 8 : 02

    Jap, en my boeta en ekke is sopoog-juniors…

  • 110. Adrie  |  September 13, 2008 om 8 : 04

    Arme julle

  • 111. aventer  |  September 13, 2008 om 8 : 06

    Vreeeeeeeeeslik…en onder my broer se groep was ek bekend as “Jan se sussie” of “Jan”

  • 112. Adrie  |  September 13, 2008 om 8 : 06

    😆

  • 113. aventer  |  September 13, 2008 om 8 : 07

    😳

  • 114. Adrie  |  September 13, 2008 om 8 : 09

    dit help as n mens in verskillende skole matrikuleer. my sus is op die kerkraad, en almal dink steeds dat haar naam A3-se-suster is.

  • 115. olga  |  September 13, 2008 om 9 : 12

    More, more. Arme suster. Ten minste kan mens sien haar ma is nie onnie nie. Sy is net op die kerkraad.

    Aventer het jou ma se hare ook grys uitgegroei na die chemo? het jou ma n og skool gehou tydens haar behandeling? sies, jy is lelik om jou ouers se bedsake op die blog uit te lap. klip wat van jou vrou se hare? vriendin se hare het grys uitgekom. maar toe tog weer bruin geword.

  • 116. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 9 : 28

    More Olga ….lyk of jy lekker laat geslaap het.😉
    My vrou het gelukkig nie chemo gekry nie , die kanker is uitgesny en dit het nie versprei nie.

  • 117. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 9 : 32

    Olga , is die laeveld nog toe gemis???

  • 118. carina  |  September 13, 2008 om 11 : 26

    Elektrisiteit meter lesers – hulle raai meestal.

  • 119. aventer  |  September 13, 2008 om 12 : 19

    @ Olga

    So grys soos ‘n grafsteen. Toe dye sy dit rooi!!!😯

  • 120. olga  |  September 13, 2008 om 12 : 38

    More klip. Hoe gaan dit? Nee, die son skyn vandag. Ek het verneem more gaan die kraaie weer gaap. Mag jou vrou skoon bly klip. Kanker is n lelike siekte. Ek het vriendin wat al 6 jaar skoon is. dank die Vader daarvoor. die ander een was minder gelukkig. aventer hoe koel het jou ma gelyk met rooi gekleurde spikey penne op haar kop?

  • 121. olga  |  September 13, 2008 om 12 : 45

    Ai,my dom foon wil nie elke keer die paragraaf ding doen nie. klip, ek het voor 8 al die wysneus juf annie se hand vasgehou terwyl sy plaatjies geskenk het. so ons beter almal regmaak vir groot preek oor bloed, weefsel, organe en plaatjies skenk. ek het gelees mens kan 1 nier en gedeelte van jou lewer skenk en nog ten volle funksioneer. ek beter nou maar strooitjie aan wyn kraantjie vasmaak en kyk dat bessie nie daar teup nie. dan sal ek nie preek hoor nie. en my lewer en niere sal myne bly.

  • 122. olga  |  September 13, 2008 om 12 : 47

    Teug nie teup nie.

  • 123. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 23

    Ek kon al die 5de Sept bloed geskenk het maar omdat ek in die wiltuin was moet ek wag tot die 19de . As n malaria muskiet my dalk bygekom het, is hy seker nou nog gesuip of in n inrigting om uit te droog

  • 124. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 36

    The teacher is droning away in the classroom when he notices a student sleeping way up in the back row. The teacher shouts to the sleeping student’s neighbor, “Hey wake that student up!”
    The neighbor yells back, “You put him to sleep, you wake him up!”

  • 125. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 37

    Teacher: Johnny, you know you can’t sleep in my class.
    Johnny: I know. But maybe if you were just a little quieter, I could.

  • 126. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 38

    The teacher brings a statue of Venus into class and asks, “What do you like best about it, class? Let’s start with you, Robert.”
    “The artwork,” says Robert.
    “Very good. And you, Peter?”
    “Her tits!” says Peter.
    “Peter, get out! Go stand in the hall,” responds the teacher with disgust. “And you, Johnny?”
    “I’m leaving, teacher, I’m leaving…”

  • 127. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 39

    “Isn’t the principal a dummy!” said a boy to a girl.
    “Say, do you know who I am?” asked the girl.
    “No.”
    “I’m the principal’s daughter.”

    “And do you know who I am?” asked the boy.
    “No,” she replied.
    “Thank goodness!”

  • 128. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 41

    Teacher: Tim, you missed school yesterday, didn’t you?
    Tim: Not a bit!

  • 129. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 4 : 41

    The answer to the problem was “log(1+x)”. A student copied the answer from the student next to him, but didn’t want to make it obvious that he was cheating, so he changed the answer slightly, to “timber(1+x)”.

  • 130. olga  |  September 13, 2008 om 5 : 50

    dis n eensame blog vandag. nie n volstruisblog nie.

  • 131. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 5 : 56

    Ja ek sit ook hier en die tyd om wens

  • 132. Rolling Stone  |  September 13, 2008 om 5 : 57

    Nog n dag het sy alie gesien , en ek kan wag om more weer by die werk te wees nie ….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: