Ontnugtering is bitter

September 11, 2008 at 5 : 14 221 Kommentaar

Madiba word wêrelwyd gesien as n virakel van integriteit. Hy word geëer en bewonder vir sy krag, opoffering, onbaatsugtigheid, wysheid en menslikheid. Ek het tot vanoggend baie respek vir hom gehad. Self toegeneëntheid vir die ouman met die sagte stem wat ou dames uit die straat laat haal het om saam met hom tee te drink. Maar helaas….. Snik. Sug. Ek het vandag besef dat ek respek vir hom verloor.

Hoekom?  Vra julle.  Ai, hy keur  Zuma vir president goed, hy wil hê klagtes teen Zuma moet laat vaar word. Of doen hy?  Die gedagte dat hy met die jeugliga saamstem was ‘n oogoopmaker. Dit het my met walging gevul. Dit het my naar van teleurstelling gelaat. My held het voete van klei. 

Deur stil te bly wonder ek, keur hy dit wat Zuma gedoen het goed? Keur Madiba Zuma goed as leier van die ANC?  Keur hy Zuma goed as president van suid afrika?  Wil hy hê dat die klagtes teen Zuma laat vaar word?

Die klagter is racketeering wat my woorde sê is dishonest business, korrupsie, geldwassery en bedrog. Dit is ernstige klagte. Dit is kriminele klagte. Dit was gepleeg vir eie gewin. Nie vir vryheid, geregtigheid of enige ander menslikheidsoorwegings nie. Tog swyg Madiba. Ek kan nie onthou dat hy n mening uitgespreek het nie.

Na my wete het Madiba se opvolger ook nie n mening uitgespreek nie. Hy is tog die president. Dink hy ook dat die klagtes moet laat vaar word? Hy is nou bemiddellaar vir die krisis in Zimbabwe terwyl die situasie in Suid-Afrika besig is om in n krisis te ontaard.

Ons hoor gereeld die jeugliga se hulle sal moor as die klagte teen zuma voortgaan. Hulle sal die land onregeerbaar maak. Die jeug behoort in die klaskamer. Steek hulle onder die sambok en jaag hulle terug klas toe. As hulle ouer as 18, klaar met skool, werkloos of klaar werk, is hulle volwassenes nie jeug nie. Dan kruip hulle agter die jeug weg. As hulle wette oortree, moor, die land onregeerbaar maak, moet hulle krimineel vervolg word.

Nuus op die radio sê ‘n dokter is aangekla. Hy het ‘n verkragtingslagoffer verkrag (luis!!). Hy kan argumenteer dat die kwaad klaar gedoen was. Polisiebeampte van Amersfoort is gearresteer. Hy het vragmotorband wat forensiese getuigstuk was vir R500 verkoop. Hy kan argumenteer dit was reeds gesteel. Witman was gearresteer, hy het voor sy geparkeerde kar in parkeerterrein gestaan en urineer het. Kar was afgesluit en toegesluit. Tog was hy vir dronkbestuur gearresteer. Hy kan argumenteer dat hy nie bestuur het nie. Waar gaan ons land heen?

Waar?

Waar?

Olga.

Blogvraag:  Madiba heet Nelson Rolihlahla Mandela.  Wat beteken Rolihlahla?

Blogantwoord:  Willes was reg met Steven Sasson 1975.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Foto-mania Raaisels

221 Kommentaar Add your own

  • 1. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 48

    Sabie is mooi met mooi weer of sonder mooi weer.

  • 2. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 50

    @ Klip

    True!

  • 3. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 51

    Dis hoekom ek so mal is oor Sabie, Graskop en Pilg rest

  • 4. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 51

    Kom ons kyk hoeveel ek kan onthou

    A3 ,Erns , Verons , Mathilda, Wille kjind , bruinogies, olga, salome, aventer, Olga, Edna, ….

  • 5. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 51

    En natuurlik die Willetuin!

  • 6. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 10 : 52

    Nie as ek dit kan verhelp nie willes – sal netnou die baas begin soft soap

  • 7. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 53

    Wip, Roer

  • 8. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 10 : 53

    Klippie

    Nou vir hoekom probeer jy ons name onthou ?

  • 9. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 53

    Mathilda , wanner laas was jy in die laeveld?

  • 10. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 53

    Sonkind

  • 11. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 54

    @ *M*

    Ek werk TOT 6

  • 12. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 54

    Mathilda……dis almal wat ordentlik is , en ek is sekere ek het nog n paar vergeet

  • 13. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 55

    Ek ga ten minste 2 keer ‘n maand laeveld toe

  • 14. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 55

    Dan maak ek somme ‘n draai by die Willetuin as ek kan

  • 15. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 55

    Ja natuurlik en Wipneus , en ….??

  • 16. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 56

    @ Klip

    Jys seke inni bol gepuk as jy dink Edna was oordentlik. Ek praat natuurlik van die ongeskikte 1

  • 17. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 57

    Ek was laas maand in die wildtuin , ek het nou genoeg olifante en weerbokkies vir n lang tyd gesien.

  • 18. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 58

    O koek , ek was edna die ordentelike een😆

  • 19. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 10 : 58

    Wanneer gaan Bos weer kom chat ?

  • 20. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 10 : 59

    @ Klip

    Daas dam anne diere ok inni willetuin, jy moet net mooi kyk

  • 21. aventer  |  September 12, 2008 om 10 : 59

    Sy’t al die warm water gebruik😥

    @rolling stone
    Ek het koor vanmiddag so ek moet stort

    Dis nou koun😦

  • 22. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 11 : 00

    En Riaan gedra hom dam ok oraait. Hy verstaan noggi so lekka die EERSTE geskree storie nie, ma nou ja😀

  • 23. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 01

    A man fainted near Nando’s and a passerby suggested:

    “Give him an Orange, it will help.”

    The man opened one eye and said:

    “Hey, Voetsek!!!! If I wanted an Orange I would have fainted in front of Fruit and Veg City”.

  • 24. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 11 : 02

    @ Klip

    Ek weet jy was die oordentlike Edna. Bos ga vi ‘n paar maande op blog verlof wees.

  • 25. aventer  |  September 12, 2008 om 11 : 02

    😆 @ *M*

  • 26. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 03

    O okay – ja ons is baie ordentlik – ons het tot skoene aan !

    Willes

    Laasjaar laas in die laeveld gewees

  • 27. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 11 : 03

    @ *M*

    He! He!

    Hoori julle…… Ek sal later wee chat. Moet gou gat regmaak vi die braai later.

  • 28. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 04

    Willes

    Is Bos se naam Gat ?

  • 29. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 11 : 04

    Wille kjind , ek laaik meer om vir die mense te kyk, in die ruskampe. Veral die buitelanders.

    aventer , die water sal nou nou warm wees.Hier in Witbank is ons al so gewoond om water op die stoof warm te maak om te bad , dis eintlik snaaks as ons warm water uit die kraan kry

  • 30. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 05

    Willes

    Kak weer vir ‘n braai !

  • 31. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 11 : 07

    As Riaan n probleem het met die EERSTE ding , dan moet erken ek het n probleem met my tweelings se drieling en kloon en so aan

  • 32. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 11 : 08

    Wille kjind, as jy iets moet regmaak , wat was dan stukkend????

  • 33. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 08

    Klippie

    Dis maklik – Ek is A3 se kloon, Sam is A3 se 3ling en Nats is A3 se 2ling – alles het iets met A3 te doen !

  • 34. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 11 : 11

    Thanks Mathilda, dit het maar net vir my weird geklink.

    A3 is bevooreg om sulke oulike chommas te he

  • 35. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 11 : 13

    Mathilda , word daar nie by julle gebraai op n Vrydag nie ??

  • 36. olga  |  September 12, 2008 om 11 : 19

    wat in die laeveld is vir jou die mooiste willekjend? wat van julle ander? ek is dol oor maria shires waterval. behalwe die brug. my noolste nool wag tot ek halfpad oor die houtbrug is, dan kom spring hy daarop. maar en moet toegee, forest falls is die mooiste. en as jou maag nie sterk genoeg vir die pad tot daar is nie, ek ken kortpad. met kar. tot daar.

  • 37. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 21

    klippie

    nee ongelukkig nie, net as daar ‘n safety achievement of iets was

  • 38. olga  |  September 12, 2008 om 11 : 22

    Wie ookal gevra het, dit kiza af en toe. ek wil nie dorp toe gaan nie. dit is te koud.

  • 39. olga  |  September 12, 2008 om 11 : 25

    Tilla

    Di base is bang om julle braai te sponcer. nano druk julle die skottelgoed dwars in saarkie se sit op as biertjie of 2 betrokke was. moet se, dit sal haar eie goed so wees.

  • 40. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 30

    Dis ek wat wou weet van die weer, daar is ‘n girltjie hier wat die naweek in daai rigting gaan en wou weet.

    Ja, ek sal dalk net vir saarki en haar skottelgoed uithaal

  • 41. aventer  |  September 12, 2008 om 11 : 43

    cheers julle.

    Geniet julle ou nawekie, ekke moet nou regmaak vir koor🙂

    My gunstelling dag van die week is ‘n Vrydag. Whoohoo
    :mrgreen:

    *hugs*

  • 42. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 11 : 50

    toodles aventer – lekker sing

  • 43. olga  |  September 12, 2008 om 12 : 08

    leke om zuma te wees. hy loop los. white as the driven snow. viva.

  • 44. olga  |  September 12, 2008 om 12 : 10

    ek hoop hulld gaan nou shabir se bates en vryheid aan hom terug besorg.

  • 45. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 12 : 12

    Olga

    Nee – jy is nie ernstig nie ?

  • 46. Adrie  |  September 12, 2008 om 12 : 12

    Hallo!!!!!

  • 47. olga  |  September 12, 2008 om 12 : 15

    Tilla

    As die girlkie kom sightsee, is dit geld mors. sabie, graskop en pelgrims is toe onder die mis. glo more ook.

  • 48. Adrie  |  September 12, 2008 om 12 : 17

    En noudat my gevreetjie wys, dink almal hulle is nou af..

  • 49. olga  |  September 12, 2008 om 12 : 18

    ernstig soos kan kom tilla. hy sal nie vervolg word op enige van die 16 klagtes teen hom nie. ai,waar is wip se paljas nou om POETIC JUSTICE op hom te laat neerreen.

  • 50. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 22

    RAAI WAT!!!!!!!!!!????????????

    Vandag is presies ‘n jaar gelede wat ons by Coffee at Burgundies in Centurion Mall vi Tilla gesien het!!!!!! WHOE HOE!!!!!

  • 51. Adrie  |  September 12, 2008 om 12 : 23

    Olga

    Dit is sommer stront.

    Drieling,

    Hoe groot is jou agterplaas? Ons moet poppies begin plant (en hoop Tannie Zee vang ons nie.)

  • 52. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 12 : 24

    Hulle gaan eintlik Willetuin toe, maar sou seker op die pad wou gaan sightseeing doen het, weet nie.

  • 53. Zee  |  September 12, 2008 om 12 : 25

    Middag malletjies!

  • 54. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 27

    Wie gat Willetuin toe?

  • 55. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 28

    Hallo tannie Zee

  • 56. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 12 : 29

    Willes

    Cool ! Jy onthou goed – dit was baie lekker gewees daai aand

  • 57. olga  |  September 12, 2008 om 12 : 30

    Wildthing sal haar seker kan se wat die diere in sulke weer doen. ons het verlede maand maar in louis trichardt gaan kuier toe die weer so gedraai het. toe het oolfante en rooibokke my al naar gemaak. dis mos die staples in die willetuin. as ek 2 maande daar moet deurbring, sal dit onder straf van die hof wees. dan sal ek nog n alkoholis daar uitkom.

  • 58. Adrie  |  September 12, 2008 om 12 : 31

    Olga

    Hoeveel aktetasse het jy saam.

    Hallo, Zee

  • 59. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 34

    EISH!

  • 60. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 36

    My internet issi lekka nie! Die ding smyt alli comments weg

  • 61. Adrie  |  September 12, 2008 om 12 : 39

    Almal kap my ‘n stopstraat.

  • 62. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 39

    BOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 63. WILLE KJIND Q  |  September 12, 2008 om 12 : 40

    @ 3ling

    Wies almal?

  • 64. ADRIANA  |  September 12, 2008 om 12 : 41

    Almal op hierdie blog.

  • 65. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 12 : 45

    Issie – ek is ok nog hier en ek praat met jou

  • 66. ADRIANA  |  September 12, 2008 om 12 : 47

    Laat ek sien?

    Iets vertel my Olga kan nie meer saam blog nie.

  • 67. *Mathilda*  |  September 12, 2008 om 12 : 50

    Kan nie of wil nie ?

  • 68. ADRIANA  |  September 12, 2008 om 12 : 55

    Selfone sukkel maar.

    Nuwe Blog.

  • 69. Rolling Stone  |  September 12, 2008 om 12 : 59

    Wille kjind het jy toe reggemaak vir die braai??

  • 70. simon van rensburg  |  September 19, 2008 om 2 : 39

    politiek is ‘n gevaarlike debatsonderwerp, mandela sal vir altyd in my oë net n terroris,moordenaar en iemand vir wie n land gegee is deur n volksveraaier bly, die ware feite praat baie hard.

  • 71. Wille kjind Q  |  September 19, 2008 om 4 : 57

    GGGGGGRRRRRR!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: