Foto-mania

September 10, 2008 at 5 : 36 300 Kommentaar

 

Hoe voel julle oor fotos ?  Ek is baie heilig op my fotos, so erg dat ek nogsteeds fotos het van my kêrel op skool, die ouens saam met wie ek matriekafskeid toe was (toemaar nie gelyk nie – ek was 3 jaar na mekaar matriekafskeid toe) – ek is weer getroud maar het nog my eerste troualbum – hoekom ?  Party mense sal sê dis oor jy nog nie afskeid geneem het nie, maar dis nie hoe ek dit sien nie, ek is maar net sentimenteel.  Ek hou selfs al my floppies !

 Fotos is vir ewig, kyk na van ons ouers se fotos, hoeveel van die ouer  mense gaan besoek deesdae fotograwe en vra om ou fotos oor te doen of selfs net te red wat te redde is en te raam.

 ‘n Neiging deesdae is om ‘n groot foto van ‘n geliefde wat oorlede is op die persoon se kis te laat sit, dis nie aldag maklik nie want baie mense is erg kamerasku en sodra daardie persoon sterf word daar maar na ID dokumente gegryp om ‘n foto te kry.  Die probleem daarmee is dat dit gescan moet word en van so klein fototjie af kan julle dink wat word van die kwaliteit.

 Ek glo nie aan ‘pose’ vir ‘n foto nie – maar ek glo wel mens moet ten minste een keer in ses maande ‘n familiefoto laat neem, mens weet nooit wanneer dit dalk die laaste een sal wees nie.

 Digitale kameras maak dit so maklik deesdae en dan om maar R4 vir ‘n foto te betaal by die selfhelp kiosk is verniet.  Meeste van ons het toegang tot ‘n rekenaar, ons kan ons fotos aflaai en selfs op ‘n CD sit en dit enige tyd wat jy dit sou nodig kry uitdruk.  Digitale kameras is ook nie meer onbekostigbaar nie en as jy vat hoeveel dit jou kos vir ‘n film en die ontwikkeling daarvan, en dan is dit ook maar vat wat jy kry want jy kan nie sien of iemand se oë toe is of so iets nie, verby is die dae wat jy dit in die ‘booby-bin’ kon gooi ! Sou julle nie saamstem dat dit dan beslis die moeite werd om te belê daarin nie ?

 Vraag : Wanneer is die eerste digitale kamera gebou en deur wie ?

 

Mathilda.

 

 

Blogantwoord:  Olga was reg met Joubertstraat in Johannesburg op 6 September.  Willekjind was reg met die jaar, 1929.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Klereverdrukking Ontnugtering is bitter

300 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 08

    Iets van alles, dankie Saloom.

  • 2. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 08

    Adrie

    Bly in jou baan !

    Salome

    Ek kies gn niks – ek wil van alles hê !

  • 3. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 08

    Saloom

    Ek hou duime en tone vas. Ek het skoon al my hart daarop gesit.

  • 4. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 11

    Adrie en MAthilda
    As julle van alles wil hê, sal julle maar more saam met Moekie moet kom verjaarsdag hou. Sy is ‘n hele 65.

    Adrie
    Ek het ok al dat dit definitief so gaan wees. Een van die Direkteure is ‘n vrou en sy dink dis ‘n baie oulike gebaar. Het selfs gevra of sy van haar dames saam met ons kan stuur. Het maar namens jou gesê “DEFINITIEF” – hoe meer hoe beter.

  • 5. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 12

    Tilla

    Hoeveel klone het jy miskien? Huh?

    Wat is so ‘n kamera tussen klone?

  • 6. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 13

    Saloom

    Dit is die gees. Dit gaan bevange wees.

  • 7. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 15

    ‘n Paar DUISEND rand !

  • 8. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 16

    Adrie
    Maar nou lag ek al klaar in my mou want hier by CTC noem die manne die studente met die oranje overalls die Oros mannetjies. Ek gaan beslis amper soos ‘n Oros mannetjie lyk.

  • 9. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 16

    Net ‘n paar duisend rand.

    Moet nou nie blerrie suinig wees nie.

    Kon ‘n paar miljoen gewees het.

  • 10. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 17

    Ons gaan beslis raak gesien word – sê nie wat nie.

  • 11. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 18

    Saloom

    Ons gaan soos tronkvoels lyk.

  • 12. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 19

    Hier’s julle eetgoed, ek gaan daai koekies versier en die tert moet amper uit.
    Lekker dag, sien julle weer – as my internet nie weer so staaaaadig is soos gister nie.

  • 13. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 20

    Adrie
    Ja, soos die simpel Song vir Katryn se spul kriminele. Jy sal maar vir ons ok ‘n paar voetspore moet opverf.
    Ons gaan darem “rose” hê, so daar is darem so klein verskilletjie

  • 14. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 22

    Hello Salome , dit klink rerig of jy nou maar jou eie tuisnywerheid kan oop maak met al die gebak.

    Mathilda , ek is veronderstel om net 15 dae van n maand te werk.
    Ons 12 uur skof rooster werk te lekker , kan my nie indink om ooit gewone ure te werk nie

  • 15. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 22

    Saloom

    Kan ons die pakke verf?

  • 16. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 25

    Toe ek jonk was het ek ook “fotos” op my kamer muur gehad , maar hulle was beslis nie familie nie .

  • 17. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 27

    A3 julle sit dan make up aan , hoekom nog die pakke ook verf??😆

  • 18. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 30

    Klippie

    Ek dink ook nie die tannies op die fotos het vreeslik baie klere aangehad nie (hulle het seker baie warm gekry)

  • 19. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 33

    Klip

    Soek jy moeilikheid? 👿

    Jy fade verniet. Jy beter 22 November pitch.

  • 20. WILLE KJIND Q  |  September 11, 2008 om 12 : 36

    EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!! EK GA LEKKA SABIE TOE!! Wê LA KE Pê LA!!!!!!!!!!!!!!!!

    @ Olga

    Beginte bak sussa! Eks nou da!!!

  • 21. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 37

    Mathilda , dis daai verdomde sterretjies wat hulle daai tyd op gesit het , was daar nou nie baie idees rondom hoe om daai sterretjies af t haal nie

    A3 nee nee ….ek soek nie moeilikheid nie.Ek is maar n sissie as dit by moelikheid kom

  • 22. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 38

    abie is gesluit vir die naweek, jy moet n paspoort he om daar in te kom

  • 23. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 38

    Klip

    Jy gaan GROOT moeilikheid kry as ek jou nie die 22 Nov in Bryanston sien nie.

  • 24. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 40

    Willes

    Lekker lucky !

  • 25. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 42

    Hier is nie uitkom kans nie …….

  • 26. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 43

    Ai tog.

    Dit het mos nou net lekker geraak.

  • 27. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 43

    Ek is honger !

  • 28. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 45

    Ek haat dit as my blog vashak.

  • 29. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 46

    Moer hom !

  • 30. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 46

    Mathilda, wat van n pak lekker vetterige slap chips met baie sout en asyn

  • 31. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 46

    Ek ook.

    Salome het ons mos net weer kom lus maak.

  • 32. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 47

    Klippie

    klink vir my na ‘n puik plan !

  • 33. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 48

    Draai ok my rug dan is ek weer in die moeilikheid.
    Wel, nie een van julle het ‘n verskoning vir julle honger nie – julle weet waar ek bly.

  • 34. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 48

    Adrie
    As Klippie nie opdaag nie, stuur ons vir Liefie om vir hom en vroutjie te gaan oplaai . . .

  • 35. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 49

    Klippie – kontrolekamer ?

  • 36. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 50

    Ek wou eindlik kom sê, as ons nou nie overalls kry nie, is oranje t-hemde seker ok mos maar oraait nè

  • 37. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 51

    Salome

    Dis nie dieselfde nie – die overalls is juis die idee !

  • 38. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 51

    Ek probeer ok maar net ons opsies oop hou . . .

  • 39. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 52

    Mathilda
    Ja, ja ek weet, maar ons moet ok nou maar seker die borg te gemoet kom as hulle nie wil val vir die overall idee nie.

  • 40. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 52

    Fair enough … maar soos ek sê dis juis die overalls idee wat ons aandag getrek het.

  • 41. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 53

    Dan soek ons iemand anders

  • 42. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 54

    Ja hier sit ek in die kontrole kamer , bright eyed and bushy tail, so pas n pak slap tjips en twee russians verober.

    Ek is so dik gevreet ek het skoon rekmerke op my oogballe

  • 43. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 55

    Companies is deesdae baie suinig. Vra my, ek het vir die golfdag en basaar pryse en borge gesoek. Mense is deesdae baie styf om uit te gee.
    Maar ons sal wel iewers geholpe raak.

  • 44. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 12 : 56

    Salome , so lank dit net “one piece” overalls is nie😆
    Onder in die dorp by overall en general is hulle goedkoop

  • 45. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 57

    Hahahaha Klippie, jou skurk!!

    Nou moet ek regtig waai – gaan die kinners haal.

  • 46. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 57

    Klippie, gaan JY vir ons 15 – 20 overalls koop . . . ?
    Vra maar net.

  • 47. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 58

    Het so gedink met daai tipe van skof.

    he he … rekmerke op jou oogballe …..

  • 48. Salomè  |  September 11, 2008 om 12 : 59

    Net jammer Overall en General se overalls is te kort vir Liefie, so ek dink Adriana met haar “kort” bene, gaan ok definitief ‘n probleem hè

  • 49. Adrie  |  September 11, 2008 om 12 : 59

    Saloom

    Kom ons kyk eers wat gebeur, dan probeer ons plan B

  • 50. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 12 : 59

    If all else fails kan elkeen sy eie overall koop, maar ek glo nie dit sal nodig wees nie.

    Salome

    Ons is baie meer die jaar as 15 tot 20 !

  • 51. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 00

    Salome

    Ons sal vir hulle sn valletjies aanwerk !

  • 52. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 03

    Ek glo ook nie my pens kon in daai overalls in nie

  • 53. Verons  |  September 11, 2008 om 1 : 05

    Ek dink ons kan miskien elkeen ons eie overaals koop en dan kan Saloom se borg vir ons T-shirts skenk (watter kleur??) Onthou die overalls moer oranje wees………

  • 54. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 06

    Klippie

    Ek verkies die babygrow bo die 2-piece

  • 55. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 08

    Ma

    Dis hoekom ons sê if all else fails kan elkeen sy/haar eie overall koop – ek sê dit moet iets soos lemmetjiegroen of kanariegeel of ‘n helder pienk t-hemp wees – dit moet uitstaan !

  • 56. aventer  |  September 11, 2008 om 1 : 08

    Ek’t iets geleer

    Ek….is dom😥

  • 57. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 09

    aventer

    agge nee – hoekom ?

  • 58. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 10

    Ek stem vir helder pienk.

  • 59. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 11

    Ek werk elke dag met n overall , en wel as jy nie maag probleme het nie is dit ok , maar as daai GROOT drukking kom en jy sukkel om uit n “one piece” te kom …..nee jy wil nie wet nie😆

  • 60. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 12

    Ek neem aan rek was nie ‘n aangename ervaring nie?

  • 61. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 12

    Wat van body paint???

  • 62. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 13

    Klip

    Jy dra die one piece so dat jy die moue om jou lyf knoop.

    Ek het 2 daarvan.

  • 63. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 14

    Welkom aventer

  • 64. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 16

    Klip

    Dream on.

  • 65. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 16

    Met daai geknoopte moue lyk n ou dan soos n drug dealer.

    My pens is te groot ek het dubbel sulke moue nodig

  • 66. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 16

    Klippie

    O liewe vader – ek kan my nou daai prentjie voorstel ! Ons dra giggel geles hier by ons !

  • 67. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 21

    As n mens daai loop loop , mag jy drink en loop?

  • 68. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 22

    Mathilda , dra jy ook overalls werk toe??

  • 69. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 23

    Klip

    Moet net nie dronk raak in die loop nie.

  • 70. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 24

    Ek sal probeer om n oranje cooler box te kry

  • 71. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 24

    Vol rooi koeldrank wat jy gaan deel?

  • 72. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 27

    Natuurlik , as alles klaar is dan loop almal sommer reg rondom Johannesburg

  • 73. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 1 : 29

    Klippie

    Nie elke dag nie, net as ek plant toe gaan

  • 74. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 1 : 29

    Of red bull dit gee jou vlerke , k\hoekom loop as jy kan vlieg💡

  • 75. Adrie  |  September 11, 2008 om 1 : 32

    True

    Dan gaan ons voete nie seer wees nie.

  • 76. Nats  |  September 11, 2008 om 1 : 37

    Hello!

    Ek loer gou in…

    Klip
    Dis cool!!💡

    Adrie
    Nope… ek het die mosaic gekry toe ek Scenery photos gegoogle het.

  • 77. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 2 : 00

    Nou waar is almal nou ?

  • 78. aventer  |  September 11, 2008 om 2 : 11

    Maak nie saak hoe hard jy probeer nie, dis net nooit flippen goed genoeg nie

    Ek is nie my broer nie, maar ek is ook soos hy.

    Ek’s nie ‘n natural, know it all freakin genuis nie boertjie. Klim van my flippen rug af want jy weeg ‘n ton👿

  • 79. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 2 : 15

    aventer

    Sjoe maar jy is kwaai vandag ! Vertel ons en raak ontslae van jou stres !

  • 80. Verons  |  September 11, 2008 om 2 : 29

    Okay ons stem almal vir die oranje overalls – die eenstuk(ek dink dit gaan cool lyk), nou kom ons vra vir die borg om vir ons T-shirts te skenk met ons slagspreuk op (het ons daarop besluit al?) en dan vir ons elkeen ‘n “lappie” met die slagspreuk ook op te print sodat ons dit dan aan die overalls kan vassteek.
    Ek gee nie om watter kleur T-shirt nie ek sal inval (helderpiek saam met oranje klink nogals cool)
    Gaan ons iets op ons koppe sit?
    Hoekom ek al die vrae vra is omdat ek noual wil begin om dit wat ek moet koop aan te koop..

  • 81. Adrie  |  September 11, 2008 om 2 : 55

    Aventer

    Pos hom plaas toe.

  • 82. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 2 : 55

    Was ook gou eers n bietjie op die plant.

    Die mans gaan niks op hulle koppe kan sit nie , want die vrouens sit mos al klaar daar😆

    aventer , dis reg raak ontslae van die bagasie

  • 83. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 00

    Aventer

    Jy kan my graaf leen om Boertjie te moer.

  • 84. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 05

    Ek wonder met hoeveel kinders boer die ou nou al? Boertjie bedoel ek nou.

  • 85. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 09

    vetterige slaptjips met baie asyn kan werk. oeeee ja. maar die russians ruik soos bessie as sy gebad word. niks se cupcakes nie. hulle probeer altyd 3 te gelyk in my keelgat afgaan. en did pampier bakkies laat my nies. juf annie, sukkel jy my blou oog mensies? ek gaan jou foto afhaal en vir bessie gee.

  • 86. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 11

    Never

    Wanneer wil jy die blog op he? More?

  • 87. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 13

    Klip

    Jy moet by otk hoor of hulle jou nie met orange markiestent wil borg nie. mev klip ken dus haar sit. ai, net ek wat op my gat sit.

  • 88. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 15

    Olga

    Ek het al gehoor Klip het nie hare nie

  • 89. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 16

    Aventer, jy worry verniet. Jou ouers is onderwysers. En hulle kids doen altyd goed. So jy sal dubel goed doen. Jy word van 2 kante geboelie.

    juf annie

    Wats fout met more?

  • 90. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 18

    Niks nie.

    Ek het maar net gewonder.

    Ek sien dit is ‘n conspiracy. Julle wil net nie he dat ek oor ABBA mag blog nie.

  • 91. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 19

    Olga

    Jy het nie vir my ‘n blogvraag gegee nie. Moet ek self een soek?

  • 92. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 21

    Aventer, jy worry verniet. Jou ouers is onderwysers. En hulle kids doen altyd goed. So jy sal dubel goed doen. Jy word van 2 kante geboelie.

    juf annie

    Wats fout met vanaand? as ek verban word, stuur asb gereeld sweeties vir my mensies

  • 93. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 22

    Van al die stess het ek spatare , in pleks van hare

  • 94. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 24

    Ja, kry maar self vraag. nou weet jy mos ook hoekom het klip nie hare nie.

  • 95. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 24

    Mag ek darem self ‘n sweetie kry?

  • 96. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 26

    Doen stres releasd oefening. mens koop dit by die naaste kafee. dan gooi jy ekstra asyn oor.

  • 97. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 26

    Mevrou Klip se ook ek het nie ore , want my ore sit mos in my gat

  • 98. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 27

    Ja, juf annie. maar dan mag jy net 1 sweetie kry. anders gaan my drama queen kwaad word.

  • 99. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 27

    Voor ek my naam met ‘n plank slaan . . .

    Is dit Amersfoort of Amersvoort?

  • 100. olga  |  September 11, 2008 om 3 : 28

    Mev klip moet jou ore met timjan daar uitjaag.

  • 101. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 29

    Ek dog nog altyd stres release word in die drankwinkel gekoop.

  • 102. *Mathilda*  |  September 11, 2008 om 3 : 31

    Amersfoort

  • 103. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 33

    Het ek ook gedink.

    Kloon, het jy jou sms gekry?

  • 104. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 37

    Toemaar, ek het jou posduif gekry.

  • 105. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 37

    Ek het nou al die Timjan goed gesien , is dit goedkoop wyn??

  • 106. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 38

    Sweets gee vrot tande

  • 107. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 41

    Klip

    Jy moet desperaat wees om dit te suip.

  • 108. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 41

    Vrot tande is die laaste van my probleme.

  • 109. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 50

    Vet bly is ‘n ander storie.

  • 110. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 50

    Gelukkig kan vals tande nie vrot word nie ….JIPEE

    Luister so n paar min terug na daai girl wat sing hier op Jac “Jy soen my nie meer nie”

    Nou wonner ek hoekom sal iemand haar nie wil soen nie , ek hoop nie dit het iets met tande te doen nie

  • 111. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 55

    Useless info ( maar dit kan dalk help om te bepaal hoeveel drinkgoed saamgevat moet word na die groot loop toe)

    The Average South African

    A recent study conducted by Wits University found that the average South
    African walks about 1200 kms a year. Another study by the South African
    Medical Association found that South Africans drink, on average, 100 litres
    of alcohol a year. This means, on average, South Africans get about 12 kms
    to the litre.

    Kind of makes you proud to be South African.

  • 112. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 3 : 56

    Vet is mooi….

    beauty is in the eye of the beholder

  • 113. Adrie  |  September 11, 2008 om 3 : 58

    Klip

    Ek neem aan fat bottom girls is jou gunsteling lied.

  • 114. Adrie  |  September 11, 2008 om 4 : 01

    Words and music by brian may

    Are you gonna take me home tonight
    Ah down beside that red firelight
    Are you gonna let it all hang out
    Fat bottomed girls
    You make the rockin world go round

    Hey I was just a skinny lad
    Never knew no good from bad
    But I knew life before I left my nursery
    Left alone with big fat fanny
    She was such a naughty nanny
    Heap big woman you made a bad boy out of me
    Hey hey!

    Ive been singing with my band
    Across the wire across the land
    I seen evry blue eyed floozy on the way
    But their beauty and their style
    Went kind of smooth after a while
    Take me to them dirty ladies every time

    Oh wont you take me home tonight?
    Oh down beside your red firelight
    Oh and you give it all you got
    Fat bottomed girls you make the rockin world go round
    Fat bottomed girls you make the rockin world go round

    Hey listen here
    Now your mortgages and homes
    I got stiffness in the bones
    Aint no beauty queens in this locality (I tell you)
    Oh but I still get my pleasure
    Still got my greatest treasure
    Heap big woman you gonna make a big man out of me
    Now get this

    Oh you gonna take me home tonight (please)
    Oh down beside your red firelight
    Oh you gonna let it all hang out
    Fat bottomed girls you make the rockin world go round
    Fat bottomed girls you make the rockin world go round
    Get on your bikes and ride

    Oooh yeah them fat bottomed girls
    Fat bottomed girls
    Yeah yeah yeah
    Fat bottomed girls
    Yes yes

  • 115. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 4 : 03

    Solank daai bottoms net nie versmoor in n denim nie

  • 116. Adrie  |  September 11, 2008 om 4 : 07

    Jy wil seker ruimte toe ook gaan.

  • 117. Rolling Stone  |  September 11, 2008 om 4 : 19

    Ek gaan gereeld op n trip in die ruimte in, en as ek wakker word is my kop lekke seer

  • 118. Adrie  |  September 11, 2008 om 4 : 20

    Lekker

    Kry vir jou.

  • 119. aventer  |  September 11, 2008 om 4 : 43

    Boertjie is kwansuis bekommerd oor my akademie, net oor ek nie so goed in sy vak doen nie, ek is nie tegnies aangele nie, punt!!

    Ek werk my gat af om 50% te kry en ekke haal dit nog, ek wil net die blerrie vak deurkom. Ek is nie goed met interpretasie nie, dis erg genoeg om al daai goed te leer nou moet jy nog gaan staan en raai wat hulle vir jou vra in die vraestel.

    Sy gat. Solank ek tevrede is met my punt kan hy niks aan my doen nie!!!

    HOOR JY!!! NIKS!!!!!!!!!

  • 120. aventer  |  September 11, 2008 om 4 : 46

    Ek vat sommer ‘n keyboard en breek dit op sy kop

    Die volle krag van QWERTY meneer

  • 121. aventer  |  September 11, 2008 om 4 : 53

    All by my lonesome…

    Kyk vir die koerante…

    Skooldogter aanval op onverwagse adjunkhoof

  • 122. aventer  |  September 11, 2008 om 4 : 55

    He sold sea shells by the sea shore

    Ter gedagtenis: ‘n Onnie wat was

    QWERTY uitleg op adjunkhoof se kop

    Slaat hom sussie, slaat hom👿

  • 123. aventer  |  September 11, 2008 om 4 : 56

    Al le die berge nog so blou
    Al le die berge nog so blou
    Al le die berge nog so blou
    ‘n keyboard in die ass net vir jou

  • 124. Adrie  |  September 11, 2008 om 4 : 58

    Aventer

    Jy is goed boos.

    Ek kan nie wag vir more se koerante nie.

  • 125. Adrie  |  September 11, 2008 om 4 : 59

    Aventer

    Jy sal nie ver vir ‘n army moet gaan soek om jou te help nie.

    Ek is ‘n toeskouer, Boertjie het my niks gemaak nie.

  • 126. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 00

    Ek neem aan Aventer sal nie tronk toe gaan nie.

  • 127. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 01

    WILLES

    Waar is die popcorn masjien. Hier kom ‘n fight wat ek nie gaan mis nie.

  • 128. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 01

    Ek ken ‘n ou ou liedjie
    van ‘n dooie ding
    die muis het hom versmoor en toe
    begin ons almal sing

    van onnies, sonder rigting
    van PC’s wat nooit werk
    en eindelik was hy tog maar
    ‘n virus sonder brein

  • 129. E.T  |  September 11, 2008 om 5 : 02

    Hoor ek iemand praat van ruimte??

  • 130. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 02

    Daardie einste Boertjie se vrou het my grys gemaak toe ek in St 8 by haar Skeinat gekry het. Jong, was sy nou vir jou ‘n geitjie.

    Tot vandag toe my gunsteling geitjie, moet ek bylas.

  • 131. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 03

    Man dis nie sy werk om oor my te worry nie, jy kan nie goed wees in ALS nie.

    Sy vak is nie my beste vak nie, maar ek werk darem vir my punte

  • 132. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 03

    Aventer

    Wat gaan jy maak as hy ook die blog lees? Jou dood bloos?

    ET

    Jy sien mos, mense wat vir Rekenaars op die blog geleer het.

  • 133. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 04

    Vir die rekord, ek het jou 10 keer vertel om te gaan swot.

  • 134. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 08

    Ek het altyd vir Plankie op my nek gehad.

    Ironies genoeg was haar vak my beste vak.

  • 135. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 09

    Ek gaan my doodlag…my ma is aan my kant. Hy moet weet ek hou nie van hom nie.

    Hy’s al van laasjaar af op my case…vader weet hoekom

  • 136. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 10

    Ja maar mens kan darem hoor wat plankie vir jou se

  • 137. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 12

    An ode to boertjie

    he was
    now he ain’t

  • 138. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 12

    Oe, het jy my storie gekry sussa?

  • 139. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 14

    Ja, ek het. En dit gelees. En uitgeprint om met ‘n rooi pen by te kom. (Plankie se moordadige briewe in my boeke het my mooi geleer.)

    Grappie, ek sal dit vanaand weer lees en later my mening gee.

  • 140. aventer  |  September 11, 2008 om 5 : 16

    Zibi het daarvan gehou…sy se ek moet dit vir huisgenoot stuur (en ja ek weet daar’s baie foute)

  • 141. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 18

    Die liewe Zibi

    Kan ‘n boek oor haar skryf.

  • 142. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 19

    Kry julle Afrikaans by haar?

  • 143. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 26

    Avtertjie

    Ek posduif jou iets.

  • 144. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 29

    Ek moet my foto’s back up

  • 145. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 30

    Op CD’s sit

  • 146. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 30

    Daar is seker so 3000 op my PC

  • 147. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 31

    As ek dit verloor, bevuil ek myself.

  • 148. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 32

    Ek gaan vir eers moet groet

  • 149. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 33

    Ek gaan laat wees vir my afspraak.

  • 150. Adrie  |  September 11, 2008 om 5 : 34

    GRRRRR

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: