Klereverdrukking

September 9, 2008 at 6 : 13 246 Kommentaar

Eendag wanneer ek groot is wil ek ‘n klere aankoper hê.  Dalk moet ek sommer vir goud gaan en vir ‘n kleremaakster wens.  Enigeiets wat sal verseker dat ek nooit weer in my lewe my voete in ‘n klerewinkel hoef te sit nie.  Ek het beslis beter dinge om met my tyd te doen.

Deesdae is ‘n vet beursie nie die enigste vereiste as jy wil gaan klere koop nie.  Dit is ‘n goeie begin, tog is die skrale kans dat jy dit gaan nodig kry.  Belangriker is hare op jou tande en ‘n streepsak geduld.  

Na my eerlike mening dra die meerderheid van klerewinkels hopeloos te veel voorraad op die vloer.  Ek het ‘n vermoede dat daar glad nie meer stoorkamers is nie.  Elke liewe ding wat verkoop kan word moet in die publieke oog wees.  Hoe die publiek ‘n oog daarop my kry is ‘n heeltemaal ander saak.  Al die voorraad laat bittermin plek vir beweging.  Veral op ‘n naweek met elke Jan Raap, sy maat en hele familie in die winkel.

Dit is ‘n baie slegte plan om die winkels in te vaar sonder iemand wat ten minste 3 m lank is.  As daar ‘n ernstige tekort aan reuse aan die gesin is, neem dan iemand saam wat kan vlieg.  Anders spaar jouself die moeite en bly by die huis.  Alles wat die moeite werd is om te koop hang aan die dak.  Daar is niemand naby om dit vir jou te kry nie.  Lere is saam met die stoorkamers by die winkels uit.  Daar is winkels met stokke, maar daar is ‘n groot kans dat daardie stok vir iemand se dood verantwoordelik gaan wees.

Teen die tyd wat jy dalk iets moet gaan aanpas, is die hare op jou tande al ‘n paar meter langer.  Behoede jou as jy meer as 5 items wil aanpas.  Steel dit eerder, dit is ‘n kleiner sonde.  Anders moet jy bereid wees om 10 keer in die tou vir die aanpaskamers te staan.  Jou lewe draai mos om klere koop.  Dit neem nogal ‘n sekere vaardigheid om jou en enige kledingstuk in ‘n aanpashokkie te kry.  Ek hoop jy het jou towerstaffie saam gebring, dit is die enigste manier waarop jy kan verklee.

Jy is opreg desperaat as jy tot by die kassiertou vorder.  Ek hoop van harte dat jy nog geduld in jou streepsak oor het.  Daar is twee dinge in kritieke te kort by die kassiere.  Spoed en vriendelikheid.  Die suurstoftekort tas hulle erg aan, hulle lyk kompleet soos zombies.  Dit is nou as jy bevoorreg genoeg is om ‘n kassier in die hande te kry. 

As jy wel dit reggekry het om hulle salarisse vir swak diens te betaal, moet jy net nog in een stuk die winkel verlaat.  Ja, jy lyk soos ‘n skelm.  Die sekuriteit gaan jou deur soek.

Ek hoop jy het genoeg klere vir ‘n leeftyd gekoop.

Blogvraag:  Wanneer en waar het die eerste Edgars winkel geopen?

Blogantwoord:  Wille Kjind was reg met Charlene Robinson

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bure Foto-mania

246 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 9 : 52

    My net is wee starag vandag!!

  • 2. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 9 : 53

    En my 3ling kan okki nou blog nie. Ek wonner wa Zoekoe inni wêreldjie is. Ek worry so bietjie oor hom

  • 3. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 10 : 03

    Ek het hom baie lanklaas gesien

  • 4. Verons  |  September 10, 2008 om 10 : 14

    O ja oor die onderwerp ek verkies ook om in die week as almal by die werk is klere te koop. Gelukkig kry ons ‘n middag ‘n maand af en dis dan wanneer ek die winkels invaar…………… as ek dalk ‘n fuknsie of iets aan die gang het en ek het ‘n outfit daarvoor nodig sal ek in die middae na werk gou die winkels in vaar ek het gewoonlik die laaste uur van die oopmaaktyd dan oor en gewoonlik is die winkels dan redelik leeg. Ek koop partykeer sulke klere so oor 2 of 3 dae…….

  • 5. Zee  |  September 10, 2008 om 10 : 17

    Tsk….. ek wonder waar het die topic of discussion verlore geraak.

    Wat my mal maak in winkels is die…
    Hoekom vat dit my 5 min om deur die seuntjie klere te gaan, maar as dit by dogtertjies sin kom het jy nie genoeg tyd nie. Dink die winkels dogtertjies is meer belangrik as seuntjies. Hoekom kry mens nie ook so groot en MOOI verskeidenheid vir seuntjies nie!

  • 6. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 10 : 19

    @ *M*

    My internet hang meer as wat hy aan is. Ek sal later wee kom inloer.

  • 7. erns  |  September 10, 2008 om 10 : 35

    More

    Zee ek stem saam die seuntjies klere is nie so nice soos die dogtertjies sin nie
    Ek hou daarvan om na ure te gaan shop want as die mense so druk vererg ek my sommer gou gou

  • 8. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 10 : 48

    Dis reg willes – ek sal vir jou uitkyk !

    More erns, more zee

  • 9. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 10 : 53

    Ek het actually eendag ‘n kursus gedoen waar daar gepraat is oor die wat so op ‘n mens staan in die winkels en so aan – dit het alles te doen met space, ons as blankes se gemaklike afstand is 1.2m en nie blankes sn is maar so iets soos 60cm – ons sosiale afstand is 2.4m en hulle sn 1m.

  • 10. Adrie  |  September 10, 2008 om 10 : 56

    GRRRRRR

  • 11. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 10 : 57

    En nou kloon – hoekom grom jy so ?

  • 12. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 01

    Want ek kan.

    So . . . Wat het ek gemis?

  • 13. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 11 : 02

    @ *M*

    Is jy seker dissi 60mm nie? Ek raak van my kop af as ek in ‘n tou staan en die persoon agter my staan bo op my. Of as ek besig is om deur die klere te kyk in ‘n winkel en skwieza wil OK die klere kyk. Hulle staan gewoontlik so bop op my dat ek my moer net da pluk en 4kof!

  • 14. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 11 : 03

    @ A3

    Nie veel nie

  • 15. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 11 : 05

    Ek was gou by Meulmed hospitaal om my ma se skoen te kry. Hulle bou haar linker skoen op met 2cm omdat die 1 been korter is as die ander 1.

  • 16. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 07

    60 angstrom as jy my vra.

  • 17. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 09

    My persoonlike ruimte is wyd. Seker 600 m.

  • 18. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 11 : 11

    My persoonlike ruimte is net so groot.

  • 19. erns  |  September 10, 2008 om 11 : 13

    oohhh gril ek nou net om te dink aan di wat so op jou staan jy kan hul asem in jo nek voel ek staan dan sommer langs my trollie

  • 20. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 13

    It runs in the family.

  • 21. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 14

    Ek klim sommer in my trollie.

  • 22. Paula  |  September 10, 2008 om 11 : 15

    Ek ondervind dieselfde met klere koop🙂

  • 23. erns  |  September 10, 2008 om 11 : 18

    A3
    eks bang die trollie breek dan moet ek nog daarvoor betaal ook ****dis waa die kinners sit****

    Inni kaap was dit lekke want die shops by die een mall was tot 9pm oop dan is meeste mense al by die huis beste tyd om dan te gaan shop

  • 24. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 19

    Paula

    En maak dit jou nie die duiwel in nie.

  • 25. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 22

    Erns

    Die meeste stede se malls is so.

  • 26. erns  |  September 10, 2008 om 11 : 23

    A3

    ja dis waar maar die dorpie waar ek is is jy gelukkig as die plek nog 6pm oop is

  • 27. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 25

    Erns

    Dit kon 4 h toe gemaak het.

  • 28. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 11 : 26

    Net Spar en Shoprite is tot 6pm by ons oop – verder rol die hele dorp op 5 uur !

  • 29. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 11 : 28

    Ek kan nie verdra dat hulle bymekaar staan en dan wragtig vir mekaar skree ook nog nie. Dit was ‘n kursus oor negotiations en dit was actually baie interessant.

    kloon – jy my duif gekry ?

  • 30. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 31

    Tilla

    Ja. Jippie!!!!!!

  • 31. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 41

    En daar was stilte.

  • 32. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 43

    Almal is in ‘n klerewinkel vertrap.

  • 33. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 11 : 44

    Nie ek nie – ook maar net oor ek te ver van een af is op die stadium !!

  • 34. Adrie  |  September 10, 2008 om 11 : 45

    Boring

    Ek haat klerewinkels.

  • 35. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 13

    ZZZZZZZZZZZZZZZZ

  • 36. WILLE KJIND Q  |  September 10, 2008 om 12 : 22

    ZZZZZZZZZZzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz

  • 37. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 27

    Willes

    Dans jy nog bo op jou tafel.

  • 38. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 12 : 35

    Sjuuuuuuuttttttt – julle maak die maaikies wakker met julle gesnorkery !

  • 39. ADRIANA  |  September 10, 2008 om 12 : 37

    WAKKER WORD

  • 40. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 43

    Daar moet iewers ‘n sale aan wees.

  • 41. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 44

    Of daar is iewers gratis kos

  • 42. erns  |  September 10, 2008 om 12 : 44

    Nog hier net gou besig geraak

    Tilla
    gaan jy nie na die Electric Mining skou nie

  • 43. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 44

    Waar het Salome gese steek sy die cupcakes weg?

  • 44. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 45

    Erns

    As dit beteken sy moet 2 minute langer van TL weg wees, nee, dan gaan sy nie.

  • 45. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 46

    Ag nee, ek het my lunch by die huis vergeet.

  • 46. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 47

    Keuses, keuses, keuses.

  • 47. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 48

    Ry of ly?

  • 48. Adrie  |  September 10, 2008 om 12 : 49

    Stuur of self gaan.

  • 49. erns  |  September 10, 2008 om 12 : 50

    A3

    daas eat sum mors in die koekie blik

  • 50. erns  |  September 10, 2008 om 12 : 50

    laat hulle deliver

  • 51. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 12 : 56

    Electra Mining Show – ek het ‘n kaartjie maar ek glo nie ek gaan nie, nommer 1 wil ek nie alleen gaan nie en nommer twee, die wat wel met die bussies gaan kuier so en kom laat by die huis, en soos Adrie sê, ek is eerder elke moontlike minuut by my kaboutertjie

  • 52. See Kat  |  September 10, 2008 om 12 : 59

    Klere uitverkopings ???????/
    As iemand 50% afslag kan gee dan se dit net die klere was meer as 100% op gemerk want niemand sal dit teen n verlies verkoop nie so die klere winkels maak n fortei uit my en jou.

  • 53. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 02

    Seekat

    Jy het ‘n punt beet.

  • 54. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 03

    Hello julle!!

    Mmmm nou net lekker KFC geeet… iemand vir ‘n stukkie hoender?

    See Kat
    Edgars merk hulle klere so 300% op… so al sê hulle -50% af smile hulle nog steeds!

  • 55. erns  |  September 10, 2008 om 1 : 09

    Nats
    hi nee wat het gisteraand KFC geeet soek nou eerder ‘n Wimpy burger en koffie

  • 56. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 10

    Ja, dankie Tweeling

  • 57. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 13

    Erns
    Het jy al gesien hoe duur Wimpy geword het? Ons eet baie hulle ontbyt maar nou die dag toe is ons lus vir ‘n burger en chips… nee wat dis lekker maar nee wat daai is daylight robbery! R50 al vir ‘n burger en chips.

  • 58. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 18

    Die meeste restaurante het mal gegaan met hulle pryse.

  • 59. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 20

    Adrie
    Jip mal is die woord… amper groen dakkies toe toe ons die Eiskom rekening oop maak!!!

    My tannie betaal R1000 meer op haar twee plekke en ons is so amper R500 meer per maand!! Dis mal!!

  • 60. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 1 : 20

    Ekke wil ook ‘n stukkie KFC hê seblief Nats

  • 61. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 23

    Nats

    Met so ‘n rekening gaan iemand lykshuis toe.

  • 62. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 29

    Of ek wat ‘n hartaanval kry of die drol wat my so ‘n rekening stuur.

  • 63. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 1 : 31

    Ek wil biki gaan doedoe

  • 64. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 31

    *M*
    Natuurlik!! Enige iets vir my Tweeling se Kloon!

    Adrie
    Dis nie grappies nie… dis soos om letterlik kos uit ons monde te vat!! Want waar sny mens?

  • 65. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 33

    Nats

    Ek weet. Dit is belaglik.

  • 66. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 38

    Adrie
    Nie so belaglik soos my hare nie… dis pik swart!!!! Ek lyk soos Goth se sussie…

    Eish!

  • 67. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 1 : 46

    Nou wat het jou besiel om dit te doen Nats ?

  • 68. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 1 : 49

    Dit lyk dalk vir jou ook weird maar dalk vir ander baie mooi, dis net oor jy dit nie gewoond is nie

  • 69. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 51

    Nats

    Wanneer sien ons ‘n foto van die nuwe hare?

  • 70. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 54

    *M*
    Ek probeer die rooi skynsel uit my hare kry want mens raak mos maar gatvol vir een haarkleur… die haarkleursel wat ek van hou was uit soos in 2 weke.

    Toe probeer ek ‘n ander maak maar min of meer dieselfde kleur – donker bruin… ja wel dit het pik swart uit gekom!!!

  • 71. Adrie  |  September 10, 2008 om 1 : 56

    Nats

    Watter kleur is jou hare oorspronklik.

  • 72. Nats  |  September 10, 2008 om 1 : 57

    Adrie
    My hare is vandag vas so jy gaan nie veel sien nie… sal dit waag om dit more los te dra en vir julle ‘n foto stuur.

    *M*
    Manlief lyk my hou daarvan… hy bel my so nou en dan dan vra hy my of ek nog lekker vlieg op my besem!!!

  • 73. Adrie  |  September 10, 2008 om 2 : 00

    Julle

    Olga en Sam het mos so week terug oor Heksie se besem baklei en dit gebreek. Dit was nou een groot gemors.

    Nats

    Heksie is blond.

  • 74. erns  |  September 10, 2008 om 2 : 07

    Nats
    ek weet die eet plekke is blerrie duur ons eet maar gewoonlik so een maal ‘n maand uit

    Ek haat dit om ander produkte te gebruik want dit was ook gewoonlik vinnig uit
    ek bel toe nou di dag di salon om te hoor hoeveel hulle my gaan vra ek het amper ‘n hart aanval gekry

  • 75. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 2 : 07

    He he … ek kleur myne omdat die natural hilites te vinnig deurkom ! Ek moet ten minste 1 keer ‘n maand kleur

  • 76. Adrie  |  September 10, 2008 om 2 : 08

    As ek die enigste mens op die blog wat nie hare kleur nie?

  • 77. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 2 : 09

    Nats

    Die ander probleem is dat ons hare so lank en dik is dat een pakkie nie genoeg is nie

  • 78. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 2 : 11

    Ek probeer so een keer in ses maande my hare by die salon te kleur, dan kom ek so biki uit ook sommer en word biki gepamper

  • 79. Nats  |  September 10, 2008 om 2 : 18

    *M*
    Jip ek moet twee koop… en die salon het my so twee jaar terug R1000 gevra (saam hi-lights) en my hare groei nie soooo vinnig nie maar my roots wys vinnig – dan lyk dit sleg!

    So ek doen dit nou maar self al die laaste jaar of wat!🙂
    Maar na gister aand se flop begin ek wonder!

    Adrie
    Dit lyk my jy is al een!

  • 80. erns  |  September 10, 2008 om 2 : 20

    A3
    soos Tilla gese het die natural hilites kom vinnig uit kan ni nou al oor gee aan dit nie

    My hare is wer so dun dat ek te veel het Tilla ek wil so graag maar dan dink ek sjit ek kan moes vir die kenners iets koop in plaas van al daai geld op my hare spandeer

  • 81. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 3 : 01

    Hier kos dit darem nie so baie nie – maksimum R300 en dis vir lang hare – as dit hier by R500 gedraai het sou ek dit ook ‘n permanente mis gegee het !

  • 82. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 3 : 43

    Wa is almal ? Gaan klere koop ?

  • 83. *Mathilda*  |  September 10, 2008 om 3 : 52

    Nou ja – siende dat niemand met my wil praat nie sal ek maar tjoef-tjoef ! Sien julle more. Toodles

  • 84. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 09

    HALLO!!!!!!

  • 85. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 11

    En weg.

  • 86. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 14

    Dit is fine.

  • 87. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 16

    Sug.

  • 88. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 18

    SSSSSUUUUUUGGGGGGG!!!!!!!!

  • 89. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 23

    When I was small
    And Chrismas Trees were tall

  • 90. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 24

    Ek gaan ‘n blog oor ABBA skryf as iemand nie nou kom blog nie.

  • 91. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 25

    Julle beter dan nie een woord kla nie.

  • 92. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 34

    Jippie!!!!!!

    Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf. Ek kan ‘n ABBA blog skryf.

  • 93. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 35

    Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf. Ek gaan ‘n ABBA blog skryf.

  • 94. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 35

    Dankie tog ABBA se klere is uit die mode uit.

  • 95. Adrie  |  September 10, 2008 om 4 : 36

    Anders het ons almal ons self bekots.

  • 96. aventer  |  September 10, 2008 om 4 : 50

    Haai sussa, kan ekke ‘n storie vir jou e-mail?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: