Tiener Streke

September 6, 2008 at 9 : 06 102 Kommentaar

Julle het gisteraand gelees dat ‘n blogger se 14 jarige suster gisteraand gaan braai het.  Sy moes nege uur terug by die huis gewees het, maar was laat.  Nie haar of haar vriendinne se selfone was aan gewees nie.  Sy het eers vanoggend half sewe darem in een stuk terug gekom.

Ek dink darem dat ek ‘n maklike tiener was.  Ek was al 20 voordat ek die eerste keer na ‘n aand uit half 6 by die huis aangekom het.  My grootste sonde as tiener was dat ek onbeskof en arrogant was.  Ek is vandag nog beide.  Ek het nou nog nie die goed aangevang wat baie tieners in hulle gr 8 jaar doen nie.

Met watter streke het julle vorendag gekom as tieners en jong volwassenes?  (Ek was op 21 amper gearresteer gewees, maar dit is ‘n ander storie).  Waaraan het julle kinders en vriende gedink?  Wat was die gevolge?

Blogvraag:  Nancy Drew is deur Carolyn Keene geskryf.  Wie of wat is Carolyn Keene?

Blogantwoord:  Willekjind en Aventer was altwee amper reg.  Lemoen, Lemmetjie, Aarbei, Suurlemoen en Blackcurrant is die regte antwoord.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Lekkerbek Verstandelik gestremdes se reg tot seks.

102 Kommentaar Add your own

  • 1. aventer  |  September 6, 2008 om 10 : 02

    EERSTE!!! vir die TWEEDE keer HAHAHA

  • 2. aventer  |  September 6, 2008 om 10 : 05

    Carolyne Keene was ‘n denkbeeldige naam waaronder die Nancy Drew sowel as die Dana Sisters geskryf is.

    M.a.w. Carolyne Keene het nooit werklik die boeke geskryf nie. Verskillende mense is gehuur om hierdie reeks boeke te skryf onder daardie naam. In engels noem hulle dit ‘n “pseudonym”.

    Daarsy…ek’t my huiswerkies gedoen Adrietjie. Wat wen ek??

  • 3. olga  |  September 6, 2008 om 12 : 01

    Tweede.

  • 4. poplap  |  September 6, 2008 om 12 : 45

    derde!?

  • 5. poplap  |  September 6, 2008 om 12 : 49

    nee sjoe, daar was heeltemal te veel streke gewees!

  • 6. olga  |  September 6, 2008 om 12 : 50

    Aventer, dan gaan jy in alle waarskynlikheid agterkom, sy oom weet nie hy is die mooiste oki in die kaap se oom nie. as jy hom nie met die hand gegroet het nie, neem aan die skepsel LIEG vir jou.

  • 7. olga  |  September 6, 2008 om 12 : 51

    Tieners lewe vir streke. duh!

  • 8. poplap  |  September 6, 2008 om 12 : 53

    party grootmense ook

  • 9. poplap  |  September 6, 2008 om 12 : 57

    As wit mense ‘n “Blonde oomblik” kry,
    Wat kry swart mense dan?
    A: ‘n Blackout!

  • 10. olga  |  September 6, 2008 om 1 : 53

    goeie ene. in anycase juf annie, jy wou weet wat het ons gedoen? ek was n kampioen skool banker, ma dit daar gelaat. behalwe sex en dwelms, purle hearts, wat dit o okal was en lsd wat destyds omtrent vrylik beskikbaar was, het ek seker alles gedoen. het groepie vriende gehad wat dagga gerook het. ek het met hulle gerook, maar het destyds nie sigarette gerook nie. 2 lede van die vriende het ek vertrou. hulle sou my met hulle lewens as nodig beskerm. ek het nooit dagga gerook wanneer ek met net die 2 uitgehang het nie. daar was genadiglik geen reperkusies nie. dagga is bitter brandende walm. dit het alles bokant my longe gebrand. en lsd en purplehearts wat n hartvormige pers pil was het ek eenvoudig nee gese. nie eers nee dankie nie.

  • 11. olga  |  September 6, 2008 om 2 : 02

    ek was die eerste keer in n nagklub toe ek 16 was. ek het nooit die euwels gesien nie, maar moet erken dat my ouer niggie my en haar suster wie ook toe 16 was, nie onder haar oe uitgelaat het nie. my ma se curfew was 12 uur. dit was nie onderhandelbaar nie. ek het 2 keer na 12 tuis gekom. eenkeer 5 minute laat, 1 keer 2 en half ure laat. al2 keer juf annie, het ek pak gekry. sy het goed geweet hoe om haar besem te gebruik. of dit n ou op kind, hond, kat of man was. sy was n kampioen besem swaaier. ha ha ha ha.

  • 12. aventer  |  September 6, 2008 om 3 : 19

    Okay, ons was op ‘n Kaaptoer gewees met die koor. Sy oom het saamgegaan en toe join hy ons klein ou partytjietjie. Hy’t my geken as die “irriterende een”. Gmf!!

    Maar anyway, die einde van die toer toe kry ek ‘n ferm handskud, nie wat ek in gedagte gehad het nie, maar dis steeds beter as niks. ‘n Maand later toe sien ek hom weer…toe ek kry ekke ‘n drukkie!!:mrgreen: 😳

    Dit was cool, awesome, magical…*sug*

    Ek moet sy nommer kry…maar hoe??

  • 13. olga  |  September 6, 2008 om 3 : 34

    Gaan vra dan sy oom aventer. reguit, op die man af. maar aangesien hy nie op 1 van die 2 geleenthede jo nr gevra het nie, of sy nr gegee het nie,dink ek jy moet maar van hom vergeet.

  • 14. olga  |  September 6, 2008 om 3 : 37

    Willekjend, hoe het jou drama afgeloop. was alles toe net jou sussie se skuld? of het mama darem haar kid se aandeel ingesien?

  • 15. olga  |  September 6, 2008 om 3 : 39

    sjym, ek dink die willeding dux vi plek in die 2de span. die wind waai alweer n barshou.

  • 16. aventer  |  September 6, 2008 om 3 : 53

    Sou jy jou nommer gee vir ‘n girl wat jy dink jy seker nooit weer in jou lewe gaan sien nie??

    Daar was rerig ‘n connection gewees, van beide kante…rerig…

  • 17. olga  |  September 6, 2008 om 4 : 06

    ja, ek sou. dis hoe dit was. maar dis jou prerogatief as jy met opgehoue asem wil sit en hoop.

  • 18. Adrie  |  September 6, 2008 om 4 : 12

    Aventer, onthou ons wereld is globaal. jy kan vriende met mense wees wat jy nog nooit gesien het nie. as iemand nie jou nr vra nie, wil hy dit nie he nie. drukkies beteken ook niks. dit gebeur dikwels dat jy iemand die oggend ontmoet en die middag met n drukkie groet.

  • 19. Adrie  |  September 6, 2008 om 4 : 19

    Aventer, soos my kloon sou se, jy is mos al mooi groot.

    As jy bereid is om saam te speel, sal n man met jou seks he sonder dat dit iets vir hom beteken. Dit is vir hulle ook so goed as n handskud. As jy sy nommer kry, en hy is ordentlik, gaan hy net beleef wees.

  • 20. Adrie  |  September 6, 2008 om 5 : 04

    Olga, Willekjind het sosiale verpligtinge die naweek. lees: sy suip en vreet op haar werk se onkostes.

  • 21. Adrie  |  September 6, 2008 om 5 : 04

    is dit nou A3 se skof, huh?

  • 22. Adrie  |  September 6, 2008 om 5 : 08

    fine! ek gaan in daardie geval sommer fliek.

  • 23. aventer  |  September 6, 2008 om 5 : 33

    Ag, nou’s my drome geshatter…maar ek’t altyd ‘n plan B.

    *sug* die lewe beweeg seker aan ne? Ag hy bly nogsteeds die mooiste man op 2 bene😉

  • 24. olga  |  September 6, 2008 om 6 : 18

    Mens kan mooi man bewonder aventer. maar 10 teen 1 is hy soos a3 se broer. weet hy is mooi. en hy maak goed gebruik daarvan hoor. nee, wat mooi man of vrou is almal se man of vrou. jy kan maar knor juf annie.

  • 25. maxie  |  September 6, 2008 om 7 : 03

    Ek sidder behoorlik as ek terugdink aan wat ek alles aangevang het as tiener. My arme oorlede ma.

  • 26. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 17

    Goeie naand almal

  • 27. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 18

    Arme tiener seun

    Vrou koop ‘n halfjack brandy vir vrugtekoek. Seun: “Jis, Tannie is cool”. Vrou: “Ek drink dit nie, ek gooi dit op my koek.” Seun: “Jis, Tannie is baie cool!”

  • 28. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 23

    PG.

    Kaballas en sy tjomies sit oppie stoep eendag en brag oor hoe cool hulle pa’s is. “My pa is so cool dat hy vier MacDonnald burgers na mekaar kan eet!”, sê Jannie. “My pa kan ses van die goed eet!”, meen Gerrie. Kaballas lag en sê: “Dis fokol. My pa eet gloeilampe!” Die ander twee verstaan nie en Kabalas verduidelik: “Gisteraand het ek verby my pa-hulle se kamerdeur gestap toe sê hy vir my ma: Sit af die lig, laat ek bietjie daai ding eet.”

  • 29. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 26

    PG:
    Ok ek weet dis ou grappies ..

    ‘n Ou oom lê in ‘n plattelandse hospitaal met prostaatmoeilikheid. ‘n Jong seun met ‘n gebreekte been en ‘n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die oom opgeneem.
    Die seun vra: “Wa-wa-wat m-m-makeer oom?”
    Oom: “Prostaatmoeilikheid, ou seun.”
    “O-o-oom, w-w-w-wat-s p-p-prostaat m-m-m-moeilikeheid?”
    Oom: “Ek pis net so swaar as wat jy praat!!!”

  • 30. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 27

    Hierie drie gabbas vrek en kom by die hemel se poorte. “So,” vra Johannes die eerste ou, “hoeveel keer het jy jou stukkie verneuk?” “Nie een keer nie. Ek het die perfekte huwelik gehad.” “Great” tune Johannes, “jy kan kan in die hemel rondcruise in ‘n Mercedes. En jy?”, vra hy die tweede ou, “hoeveel keer het jy jou girl verneuk?”
    “Um, net twee keer,” antwoord die man terug. “Oraait,” sê Johannes, “jy kan Corolla kry. Wat van jou ou Van. Hoeveel keer het jy jou vrou ge-cheat?” Van dink so bietjie. “Maybe so 12 of dertien keer, maar ek is nie seker nie.”
    “Gaaf,” sê Johannes, “jy kry hierdie Ford XR3” Later daardie dag cruise Van rond in sy Ford XR3 en loop die ou in die Mercedes raak. Hy fokken huil net snot en trane. “Wat is fout ou maat, jy cruise dan rond in n Benz?”
    “Nee,” snik die ou, “ek het my vrou hier anderkant gekry. Iemand het haar rondgestoot in ‘n Checkers trollie.”

  • 31. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 36

    For weeks a six-year old lad kept telling his first-grade teacher about the baby brother or sister that was expected at his house.

    One day the mother allowed the boy to feel the movements of the unborn child. The six-year old was obviously impressed, but made no comment. Furthermore, he stopped telling his teacher about the impending event.

    The teacher finally sat the boy on her lap and said, “Tommy, whatever has become of that baby brother or sister you were expecting at home?”

    Tommy burst into tears and confessed, “I think Mommy ate it!”

  • 32. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 7 : 39

    Pssst!!!

  • 33. wipneus  |  September 6, 2008 om 7 : 44

    Klip???? Wat gaan aan werk jy alweer ?? whahaha 😆

    Adriana ek was ‘n baie soet tiener:mrgreen:

  • 34. Adrie  |  September 6, 2008 om 8 : 12

    yeah, right. en ek hou glad nie van mamma mia nie.

  • 35. Olga  |  September 6, 2008 om 10 : 38

    Wip, adrie verwag die ergste van almal. Vertel haar die ergste. Dan gaan sy jou ook nie glo nie. Ek moes gese het ek het die sex en dwelms ding ook gedoen. Sy sou my dan dalk ook trollie en stoter vir die trollie gegee het.

  • 36. Olga  |  September 6, 2008 om 10 : 40

    Hells bells, dit kon koel gewees het. My eie prem.

  • 37. Adrie  |  September 6, 2008 om 10 : 41

    Gmf!!!

  • 38. Adrie  |  September 6, 2008 om 10 : 43

    ek eet reeds te veel soetgoed. ek kan nie ook nog almal se bogstories ook opeet nie.

  • 39. olga  |  September 6, 2008 om 11 : 29

    ha ha ha ha. jy bogstorie opeet? jy glo net wat jy sien.

  • 40. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 11 : 50

    Wipneus, ja ek is op nagskof , kyk die tyd wat ek nou eers weer hier kon inkom , het so n bietjie geselskap gehad.

  • 41. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 11 : 50

    Olga slaap jy nog nie??

  • 42. Rolling Stone  |  September 6, 2008 om 11 : 55

    Ek het as tiener nooit met dwelms ge -eksperimenteer nie , alkhol en sigarette wel , gelukkig het ek net so 4 jaar van my lewe gerook

    Ek was amper twee jaar n polisieman toe sien ek vir die eerste keer hoe dagga lyk, en om die eerlike waarheid te se , ek weet nie eers hoe ruik dit as dit brand nie

  • 43. Olga  |  September 7, 2008 om 12 : 15

    Slaap ek dan ooit vroeg klip? Ek kan my niks walgliker as die reuk van brandende dagga voorstel nie. Ai, en dis horriblerriebaal sleg. Toe raak mense verslaaf daaraan. Tjk hulle moet self martelaars wees. Leke werk klip. Anders se juf annie my weer ek hou jou uit die slaap wanneer jy werk.

  • 44. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 12 : 31

    Geniet n goeie nagrus Olga

  • 45. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 45

    Koos vat sy gesin Kaap toe vir ‘n vakansie. Jannie speel op die strand en maak maatjies met ‘n kleurling outjie. Na hulle ‘n rukkie gespeel het sê Jannie vir sy maatjie: “Jy’s seker ‘n local, want ek sien jou voortanne is weg.”
    Die maatjie sien Jannie se draadjies en sê vir hom “En djy’s seker van Gauteng”.
    “Hoe’t jy geweet?”, vra Jannie.
    “Want ek sien djy het burglar bars op djou tanne!”

  • 46. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 53

    ‘n Engelssprekende vrou gee geboorte.

    Sy vra die blonde Afrikaanse suster aan diens: “Is it

    a boy?”

    Suster: “Nee mevrou, dit is ‘n wit kind”.

  • 47. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 54

    Blondine word prostituut om ekstra geldjies vir die huishouding in te bring. Die eerste nag bring sy R188.50 huistoe. Haar man sê dis nie sleg vir die eerste nag nie, maar wil weet wie het 50c betaal. “Duh!”, sê sy. “ALMAL het 50c betaal!”

  • 48. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 55

    Predikant tydens Nagmaal: “Is enige iemand dalk oorgeslaan met die beker?” Toe steek al die Blou Bulle hulle hande op….

  • 49. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 56

    Blondine gaan op bootreis. Die baie voorwaartse Kaptein sê vir haar dat as sy nie met hom romanties wil raak nie, hy die boot gaan sink. Later SMS sy vir Manlief: “Vandag het ek 1,652 mense se lewens gered. Twee keer.”

  • 50. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 56

    Gatiep aan Katolieke Priester: “Vi wat dra djy djou hemp soe agtestevoo?” Priester: “Omdat ek ‘n Vader is.” Gatiep: “Ma eks ok ‘n vade, en ek dra nie my hemp soe nie.” Priester: “Ja, maar ek is ‘n Vader van duisende.” Gatiep: “Dalk moet djy lieweste djou BROEK agtestevoo aantrek!”

  • 51. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 58

    If H2O is on the inside of a fire hydrant, what would be on the outside? Probably K9P!

  • 52. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 1 : 59

    HEALTH ADVISORY FOR WOMEN

    Do you have feelings of inadequacy?
    Do you suffer from shyness?
    Do you sometimes wish you were more assertive?

    If you answered yes to any of these questions, ask your doctor or
    pharmacist about White Wine.

    White Wine is the safe, natural way to feel better and more confident
    about yourself and your actions. White Wine can help ease you out of
    your shyness and let you tell the world that you’re ready and willing
    to do just about anything.

  • 53. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 00

    You will notice the benefits of White Wine almost immediately and with
    a regimen of regular doses you can overcome any obstacles that prevent
    you from living the life you want to live.

    Shyness and awkwardness will be a thing of the past and you will
    discover many talents you never knew you had. Stop hiding and start
    living, with White Wine. White Wine may not be right for everyone.
    Women who are pregnant or nursing should not use White Wine. However,
    women who wouldn’t mind nursing or becoming pregnant are encouraged to
    try it.

    Side effects may include dizziness, nausea, vomiting, incarceration,
    erotic lustfulness, loss of motor control, loss of clothing, loss of
    money, loss of virginity, delusions of grandeur, table dancing,
    headache, dehydration, dry mouth, and a desire to sing Karaoke and
    play all-night rounds of Strip Poker, Truth Or Dare, and Naked
    Twister.

  • 54. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 01

    WARNING:
    The consumption of White Wine may make you think you are whispering
    when you are not.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine is a major factor in dancing like an
    idiot.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine may cause you to tell your friends over
    and over again that you love them.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine may cause you to think you can sing.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine may lead you to believe that ex-lovers
    are really dying for you to telephone them at four in the morning.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine may make you think you can logically
    converse with members of the opposite sex without spitting.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~
    WARNING:
    The consumption of White Wine may create the illusion that you are
    tougher, smarter, faster and better looking than most people
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~

    NOW JUST IMAGINE WHAT YOU COULD ACHIEVE WITH RED
    WINE!!!

  • 55. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 09

    Nine words women use…

    1.) Fine : This is the word women use to end an argument when they are
    right and you need to shut up.

    2.) Five Minutes : If she is getting dressed, this means a half an hour.
    Five minutes is only five minutes if you have just been given five more
    minutes to watch the game before helping around the house.

    3.) Nothing : This is the calm before the storm. This means something,
    and you should be on your toes. Arguments that begin with “nothing”
    usually end in “fine”.

    4.) Go Ahead : This is a dare, not permission. Don’t Do It!

    5.) Loud Sigh : This is actually a word, but is a non-verbal statement
    often misunderstood by men. A loud sigh means she thinks you are an
    idiot and wonders why she is wasting her time standing here and arguing
    with you about nothing. (Refer back to #3 for the meaning of nothing.)

    6.) That’s Okay : This is one of the most dangerous statements a woman
    can make to a man. That’s okay means she wants to think long and hard
    before deciding how and when you will pay for your mistake.

    7.) Thanks : A woman is thanking you, do not question, or faint. Just say
    ”you’re welcome”.

    8.) Whatever : Is a woman’s way of saying F ….. YOU!

    9.) Don’t worry about it, I got it: Another dangerous statement, meaning
    this is something that a woman has told a man to do several times, but
    is now doing it herself. This will later result in a man asking “What’s
    wrong?” For the woman’s response refer to #3. Then you RUN!

  • 56. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 13

    (_!_) a regular ass

    (__!__) a fat ass

    (!) a tight ass

    (_*_) a sore ass

    {_!_} a swishy ass

    (_o_) an ass that’s been around

    (_x_) kiss my ass

    (_X_) leave my ass alone

    (_zzz_) a tired ass

    (_E=mc2_) a smart ass

    (_$_) Money coming out of his ass

    (_?_) Dumb Ass

  • 57. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 14

    ROMANCE MATHEMATICS:

    Smart man + smart woman = romance
    Smart man + dumb woman = affair
    Dumb man + smart woman = marriage
    Dumb man + dumb woman = pregnancy

  • 58. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 18

    I almost had a psychic girlfriend, but she left me before we met

  • 59. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 19

    There are three kinds of people in the world: Those who can count, and those who can not…

  • 60. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 20

    An elderly couple met for a romp in the laundry of the old age home. As they undressed, the woman decided to warn the man about her heart condition: “I must tell you” she whispered shyly, “I have acute Angina.” “Great!” he replied, “because your boobies are really dreadful!”

  • 61. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 32

    Boemerang:
    Wat noem jy ‘n boemerang wat nie werk nie?
    ‘n F*#&$^%# Stok

  • 62. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 34

    Nataniel oor Sarkasme

    So ‘n tydjie gelede het ek ‘n stuk geskryf oor mense wat stupid vrae vra.

    Dit werk op my galblaas, en ek vererg myself sommer reguit in ‘n
    sarkastiese spasm in.

    Nou die allerdaagse stupid vrae:

    Vraag: Kan ek jou toilet gebruik?
    Antwoord: Nee, gaan kak buite in die bos.

    Vraag: Kan ek ‘n glas water kry?
    Antwoord: Nee, gaan drink water buite uit die hond se bak, reg langs die
    bos waar jy gekak het.

    Vraag: Kan ek ‘n sigaret steel?
    Antwoord: What The F*ck??? As jy vra is dit nie steel nie, en ek wil nou
    wragtig nie die ou wees wat jou hel toe stuur vir diefstal nie, so DE,
    vat maar een van myne.

    Vraag terwyl jy bibberend buite staan: Kry jy koud?
    Antwoord: Nee, ek is eintlik ‘n undercover spastiese dikderm.

    Vraag terwyl jy buite aan jou sigaret trek: Haai rook jy?
    Antwoord: Nee ek rook nie – die sigaret is net vir effek!

    Vraag as die foon lui 2uur in die oggend: Is jy wakker/ of het ek jou
    wakker gemaak?
    Antwoord: Fok jou en fok jou ma ook man!

    Maar wag, die ultimate was ek mos nou gevra:

    My HUIS telefoon lui. Vriendin aan die anderkant vra vir my.. ‘Is jy by
    die huis?’
    Antwoord: Nee, jy’t die verkeerde nommer gebel. Ek het net verby geloop,
    ingebreek en die fokken foon geantwoord!!

    Jy loop iemand raak by Presleys en hulle vra jou:
    “Wat maak jy hier?” Fok!, dieselfde as jy, dans, kuier en suip!!!

    MENSE!!! DINK voor julle ‘n vraag vra!!! Asseblief!!!!

  • 63. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 36

    Wat is die top punt van rassisme?
    As die tuinjong weier om die Afrikanertjies water te gee

  • 64. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 37

    Kleinseun aan oupa op plaas:Wat doen daai bul oupa
    Oupa:Hy probeer om oor die koei te spring
    Seun: Ai oupa as sy totti nie vasgehaak het nie,was hy oor

  • 65. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 57

    Eksamin vlatirs

    AARDRYKSKUNDE:

    V: As kinders nog te klein is om pille te sluk, hoe kan ‘n mens vir hulle medisyne ingee?

    A: tepelsgewys. (teelepelsgewys)

    V: Wat is ‘n vlieënde piering?

    A: ‘n Ding soos hierdie: O

    V: Waar word sykouse vervaardig?

    A: By Pep stors.

    V: Waarom is die seun in die verhaal gestraf?

    A: Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het.

    V: Noem drie soorte grafiese rekenaarpakkette wat ‘n mens kry.

    A: Reghoekiges, rondes en langwerpiges.

    V: Noem die vier seisoene.

    A: Sout, peper, mosterd en asyn.

    V: Hoe word dou gevorm?

    A: Die son skyn op die blare en dan sweet hulle.

    V: Wat veroorsaak getye in die see?

    A: Die getye is ‘n geveg tussen die aarde en die maan. Al die water wil na die maan vloei, want daar is nie water op die man nie. Ek het vergeet waar die son in die geveg inkom.

    V: Watter waarborge kan ‘n bank vereis as hulle ‘n huisverband toestaan?

    A: As jy ‘n huis koop, kan hulle aandring dat jy goed geërf het.

    V: Hoe belangrik is eleksies in ‘n demokratiese samelewing?

    A: Baie belangrik. Voortplanting kan slegs gebeur as ‘n man ‘n eleksie het.

    V: Wat is ‘n terminale siekte?

    A: As jy op die lughawe siek word.

  • 66. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 2 : 59

    Nou ‘n paar Engelses:

    Q: What happens to a boy when he reaches puberty?

    A: He says goodbye to his boyhood and looks forward to his adultery.

    Q: Name a major disease associated with cigarettes.

    A: Premature death.

    Q: Give an example of a fungus. What is a characteristic feature?

    A: Mushrooms. They always grow in damp places and so they look like umbrellas.

    Q: What does the word *benign” mean?

    A: Benign is what you will be after you be eight.

    Q: What is a turbine?

    A: Something an Arab wears on his head.

    Q: Explain one of the processes by which water can be made safe to drink.

    A: Flirtation makes water safe to drink because it removes large pollutants like grit, sand, dead sheep and canoeists.

  • 67. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 01

    Vorige flaters

    1. Afrikaans Graad 8:

    Vraag: Maak ‘n sin met “ter aarde bestel”

    Antw.: Wie op ter aarde bestel so ‘n groot koek?

    2. Wiskunde Graad 9:

    Vraag: Gee die formule om die oppervlakte van ‘n sirkel te bepaal

    Antw.: Paai straal kordaat.

    3. Afrikaans Graad 8:

    Vraag: Gebruik “bruin” as ‘n werkwoord.

    Antw.: Die kommuniste het die man gebruinwash.

    4. Aardrykskunde Graad 10:

    Hoe het berge ontstaan?

    Deur baie sterk winde.

    5. Rekenaarstudie Graad 12:

    Waarom moet rekenaargebruikers gereeld rugsteunkopiéë maak?

    Sodat hulle nie rugpyn kry nie.

    6. Geskiedenis Graad 11:

    In watter jaar het Suid-Afrika ‘n unie geword?

    Ek weet nie meneer. Maar ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar vir meneer en meneer se gesin.

    7. Afrikaans Graad 8:

    Voltooi: Hoe kaler jonker, ……..

    …hoe stouter in die donker.

    8. Wiskunde Graad 8:

    Wat is regoorstaande hoeke?

    Dit is hoeke wat vir mekaar kyk.

    9. Geskiedenis Graad 8:

    Waarom is die Mona Lisa-skildery so baie werd?

    …omdat sy so ‘n mooi vrou was.

    10. Bybelkunde Graad 8:

    Waar het die koning van Israel twee afgodsbeelde laat oprig?

    In Jerusalem en Gauteng.

  • 68. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 04

    Verskonings

    Hieronder is ‘n paar werklike nuwe verskonings van leerlinge wat nie skool bygewoon het nie:

    My pa het my huiswerk “gecheck” en toe kry hy skielik ‘n oproep van sy baas dat hy vir 3 weke moet weggaan vir besigheid. Ongelukkig het hy my huiswerk saamgeneem.

    Ek het my huiswerk in my kas toegesluit en nou kry ek nie die slot oop nie.

    Ek kon nie betyds my projek inhandig nie, want my kamermaat se perd het gevrek en ek het die heelnag by haar gewaak.

    Ek kon nie my huiswerk inhandig nie, want my kleiner boetie het dit gesteel en ingevul en vir sy onderwyser gaan wys hoe oulik hy is.

    My pa het per ongeluk my huiswerk gebruik om die vuur in die kaggel aan die gang te kry.

    Ek was laat vir skool omdat die klok gelui het voordat ek daar was!

    As gevolg van my oë kon ek nie huiswerk doen nie; ek kon nie die rede insien waaroor ek dit moes doen nie.

    Ons hond vreet altyd die koerant en toe dog hy my huiswerk is die koerant.

    Ek was laat vir skool omdat al die horlosies in ons huis gelyk opgehou het met loop en ons nie geweet het hoe laat is dit nie.

  • 69. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 18

    Skool grappies

    Juffrou: Klas, ek hoop julle hou lekker vakansie en kom met meer verstand terug.
    Klas: Dankie, en dieselfde vir Juffrou.

    Juffrou: In New York word daar elke 20 minute ‘n man omgery.

    Sannie: Die arme man.

    Meneer: Wat is ‘n vroedvrou?

    Jannie: Die Engels vir ‘n vrugteverkoopster.

    Sarie: Ek gaan weg om sang te bestudeer.

    Kosie: Goed, hoe ver weg?

    Klasie doen sy aandgebedjie voor sy ma, “Asseblief, laat Parys die hoofstad van Engeland wees.” Sy ma vra hom later waarom hy so-iets bid, en hy antwoord: “Ek het dit vandag op my eksamenvraestel geskryf!”

    Wanneer is ‘n skoolkind groot? Wanneer hy ophou vra waar hy vandaan kom en nie meer sê waar hy heengaan nie.

  • 70. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 19

    Onnie: Klasie, wat is ‘n vakuum?

    Klasie: E…e… ek het dit in my kop, maar ek dit nie mooi uitdruk nie.

    Die onnie neem die skoolgroep plaas toe vir ‘n opvoedkundige uitstappie. Blondie klim agterstevoor op die ponie se rug. Die onnie wys haar daarop. Sy sê toe: “Hoe weet Meneer watter kant toe ek wil ry?”

    ‘n Skoolkind wat kougom kou in die klas, lyk baie soos ‘n koei wat herkou. Die enigste verskil is dat die koei ‘n verstandige uitdrukking op sy gesig het.

    Daar word beweer dat daar by die Onderwysdepartement in Mpumalanga ingebreek is en volgende jaar se matriekuitslae gesteel het.

    Onderwyseres: Watter tyd is: ‘Ek is aantreklik’?

    Leerling: Verlede tyd.

  • 71. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 34

    Vier vriende vang vis by die Rietvleidam. “Julle manne sal nie glo wat moes deurmaak om toestemming te kry om te kom visvang nie,” kla die eerste. “Ek moes die vrou belowe dat ek volgende naweek elke kamer in die huis gaan uitverf.”

    “Dis nog niks,” kla die tweede. “Ek moes my vrou beloof dat ek by die huis ‘n jacuzzi gaan laat insit.”

    “Julle het lig daarvan afgekom,” sê die derde visserman. “Voor ek kon kom visvang moes ek eers belowe om die hele kombuis te laat herdoen met my Kersfeesbonus.”

    Vir ‘n paar minute sit die vier in stilte en visvang, tot hulle besef dat die vierde niks gesê het nie.

    “En jy, het jy nie probleme gehad om weg te kom nie?”

    “Glad nie.” Sê die ou. “Ek het my wekker gestel vir half-vyf, en toe dit afgaan rol ek om en vra: visvang of seks? Toe sê sy ek moenie my sonbrandroom vergeet nie.”

  • 72. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 39

    Mike stap sy slaapkamer binne met ‘n skaap aan ‘n leiband, terwyl sy vrou in die bed lê en lees.

    “En hier is die vark waar ek by slaap wanneer jy ‘n hoofpyn het,” sê Mike.

    “Ha!” antwoord sy vrou. “Ek dink jy sal vind dat dit ‘n skaap is!”

    “Ha!” antwoord Mike terug. “Ek dink jy sal vind dis met die skaap wat ek praat!”

  • 73. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 41

    Die seuntjie kom laat by die sondagskool aan. Sy juffrou weet dat hy altyd baie pligsgetrou is en vra toe of daar iets verkeerd is. Hy vertel toe dat hy wou gaan visvang maar dat sy pa gesê het dat hy kerk toe moet kom.

    Die juffrou was baie beïndruk en vra toe of sy pa vir hom verduidelik het waarom hy liewer moet kerk toe kom as om te gaan vis vang.

    “Ja, Juffrou,” antwoord die seuntjie. “Hy’t gesê hy het nie genoeg aas vir ons altwee nie!”

  • 74. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 51

    Mike en sy vrou besef hulle moet bykom in die nuwe Suid-Afrika en besluit om ‘n swart babatjie aan te neem. Nie lank nie, toe laat weet die sosiale werkster dat daar ‘n pasgebore babatjie beskikbaar is, en hulle hom maar kan kom haal. Hulle maak so, en op pad huis toe hou hulle met baba en al stil by die tegniese kollege, en skryf in vir ‘n Zulukursus. ‘Want,’ sê Mike, ‘dis net ‘n jaar dan begin die mannetjie praat…’

  • 75. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 57

    ‘n Predikant van Bloemfontein kuier by sy seun in Johannesburg en loop een aand in Joubertpark toe twee dames van die nag hom nader.

    Hy skrik sy melk skoon weg en skree: “Hoert julle hiere!”

  • 76. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 3 : 58

    ‘n Bul van ‘n miesies

    ‘n Klompie jare gelede kom ‘n Skotse politikus op Springbok en hy dra sy tradisionele drag.

    ‘n Werker kom by hom verby en groet beleefd: “More, miesies.”

    Die skot vlieg vererg om: “I’m not your bloody missus!”

    Net toe kom ‘n vlaag wind op en lig die skotse rokkie tot by sy heupe.

    Die werker het die spulletjie so bekyk en al brommende weggestap:

    “Hauk, is daam ‘n bul van ‘n miesies daai!”

  • 77. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 01

    Wat is die definisie van ‘n tuiste?
    ‘n Plek waar jy kan krap as dit jeuk – dit maak nie saak waar nie!

  • 78. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 01

    Wat is die definisie van ‘n vis?
    ‘n Dier wat dieselfde tyd as die meeste vissermanne gaan vakansie hou.

  • 79. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 02

    Wat is die definisie van ‘n optimis?
    Iemand wat die motorwerktuigkundige glo as hy se die herstelwerk aan sy kar sal nie baie kos nie.

  • 80. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 08

    My suster en haar man besluit een Sondag dat hulle seuntjie nou groot word en dat sy nie in die moeder-kamer gaan sit met die seun nie. Hulle gaan sit toe in die agterste bank van die kerk en wag vir die dominee om in te kom. Toe die dominee met sy swart toga verskyn, spring die seuntjie opgewonde op die bank en sê: “Kyk pappa daar is liewe Jesus.”

  • 81. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 09

    Die dag daarna gaan Oom Koos en Tant Sannie dokter toe vir sy jaarlikse check-up. Behalwe die vergeetagtigheid, het hy meer probleme as ‘n tweedehandse Alfa.

    Die dokter ondersoek hom en sê vir hom, “Oom Koos, kom volgende week weer dan bring oom vir my ‘n bloedmonster, ‘n urienemonster, ‘n stoelgangmonster en ‘n spermmonster.”

    “Hoe sê, dokkie?”

    Tant Sannie gee Oom Koos so ‘n stampie en sê, “Koos, die dokter sê jy moet jou onderbroek vir hom los!”

  • 82. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 19

    Die gay oke gaan dokter toe en die dokter vertel hom, “Sorry oke, jammer om jou te vertel, maar jy’t aids!

    “Oh Nooo, wat kan ek doen dokter?”

    “Wel, koop vir jou ‘n boks groen appelkose en eet soveel daarvan as jy kan Dan eet jy ‘n pak rosyntjies en drink dan net soveel water as wat jy in jou liggaam kan kry”

    Die gay outjie is nou bietjie deurmekaar. “Maar dokter, dink jy dit gaan rêrig help?”

    “Nee, nie eintlik nie boet, maar dit sal jou leer waarvoor jou gat in die eerste plek bedoel is!”

  • 83. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 21

    “Dominee, glo u aan seks voor die huwelik?”

    “Solank dit net nie die seremonie vertraag nie, broer!”

  • 84. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 21

    Old Doc Craven was a rugby man through and through.

    “If God wanted us to play soccer,” he once said, “He
    would have given us round balls.

  • 85. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 22

    Koos is mal daaroor om sy “blou” video te rewind. Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.

  • 86. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 23

    Ant Lettie se dogter het werk gekry in die stad. Sy is glo so onmisbaar vir haar baas,dat hy haar selfs bed toe vat ingeval hy snags blink idees kry.

  • 87. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 23

    “Mammie! Mammie! Ek dink ek het waterpokkies.”

    “Wat laat jou so dink, my kind?”

    “My bed is nat!”

  • 88. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 28

    Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks. Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker “dames” staan toe nader om hulp aan te bied.

    “Wat soek die Mies?”

    “Man ek soek van daai blikkies SPRAY AND COOK”

    ” O, die Mies is hellemal by die verkere ry. Die SPRAY VAN DIE KOEK is daa annekant by die deoderants!”

  • 89. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 28

    “Ons kan ‘n jaar of twee saamwoon en as ons goed regkom, kan ons trou. En as ons ‘n fout gemaak het, kan ons uitmekaar gaan”

    “O, ja? En wat maak ons dan met die fout?”

  • 90. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 29

    “Hoe het jou afspraak gisteraand met jou baas se dogter afgeloop?”

    “Ek moet moes oop kaarte speel….Master-kaart, Visa-kaart, Bob-kaart…….”

  • 91. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 35

    “Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk.”

    “Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?”

    “Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry ook uitpluk dat ek hom gedonner het!”

  • 92. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 38

    “Jy’t g’n kultuur nie,” sê die jong bruid vir haar man.

    “Kultuur?!!!” gil hy. “Jy sê ek het nie kultuur nie?! Ek vat jou Hamlet toe, ek vat jou Swanemeer toe, en gisteraand toe vat ek jou na Pavarotti se konsert toe! Ek vat jou na al daai kak toe en jy sê ek het nie kultuur nie!!”

  • 93. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 44

    Gammat word aangekla dat hy vir Meraai ‘n bitch genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, ‘Djy’t da’ boe oppie balcony gastaan, en ek da’ onner innie straat. ‘
    ‘Ja,’ së Meraai.

    ‘Daar was mos baie anner mense by djou da’ oppie balcony,’ së Gammat.

    ‘Ja,’ së Meraai.

    “Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?’
    ‘Omlat ek die enigste’bitch’ daar was,’ së Meraai.

  • 94. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 50

    Gammat vang ‘n dip in die see, ‘n brander lig hom hoog op en hy skree benoud: “Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie!

    “Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?”

  • 95. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 51

    Die koek is klaar en Ma konsentreer hard om dit mooi te versier. Jannie kom die kombuis binne en vir ‘n hele vyftien minute lank staan hy doodstil en kyk hoe sy werk.

    “Mamma, hoekom is mamma so stil?” vra hy later.

    “Jy kan mos sien ek is besig om te konsentreer, Jannie. Wat wil jy dan hê moet ek sê?”

    “Mamma kan mos vra “Jannie, het jy nie dalk lus vir ‘n stukkie koek nie?”

  • 96. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 4 : 53

    “Pietie, my kind. Elke keer as jy so lelik praat dan gaan daar koue rillings langs my ruggraat af.”

    “Sjoe ouma, dan moet ouma vir pappa hoor, ouma sal sommer verkluim!”

  • 97. Rolling Stone  |  September 7, 2008 om 5 : 06

    Kallie loop vir Mike in die hospitaal raak.

    Kallie: “En toe, ou Mike, wat soek jy hier?”

    Mike: “Ag, ou Kallie man, hulle het my opgedônner in die kroeg, en toe moes ek tien steke kry.”

    Kallie (baie beïndruk): “Jislaaik, ek is al ‘n week hier, en ek het nog nie eens ‘n soentjie gekry nie.”

  • 98. olga  |  September 7, 2008 om 8 : 36

    Wha ha ha ha. more, more. wa kry klip al die grappe wat hy paste? sien jy juf annie,hy het homself sommer wakker gehou

  • 99. olga  |  September 7, 2008 om 3 : 15

    slaap almal steeds? julle moes die suip, jol, dampie dimg as tieners gedoen hdt. tjk. net klip het verskoning. hy het heelnag grappies gesoek en gepaste.

  • 100. olga  |  September 7, 2008 om 3 : 16

    Demmit, kom ek maak dit maar 100.

  • 101. Adrie  |  September 7, 2008 om 4 : 23

    101ste

  • 102. Olga  |  September 7, 2008 om 11 : 37

    Jy nog hier juf annie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: