Lekkerbek

September 5, 2008 at 4 : 50 214 Kommentaar

Daar is ‘n cliche dat enige vrou tjoklits raak oor sjokolade.  Ek kan nie aan een mens dink wat hulle neuse vir sjokolade op trek nie, maar is dit regtig almal se ondergang?  Is die geldeenheid waarin jou siel gekoop kan word regtig van kakoabone gemaak?

Ek moet bieg.  Ek eet sjokolade, ek raak opgewonde as ek dit sien, maar dit is by verre nie my gunsteling nie.  Jy sal nie my siel daarmee kan koop nie.  Jy sal my nie eers in ‘n wip kan vang daarmee nie.  Ek is maar net ‘n lekkerbek, alles wat lekker is maak my opgewonde.

My gunsteling, maar gunsteling swiets is . . . Toffies.  Ek ruil enige dag sjokolade in vir toffies.  Ek is veral oor Wilson Toffees en Cadbury’s Eclairs.  Dit is nou glad nie dat ek my neus vir ander toffies op trek nie.  As dit gekou kan word en soet is, is ek gelukkig.  Ek hou ook van liquorice all sorts, veral die vrugte soort.  Ek is mal oor lekkers.  Ek is soos ‘n tweejarige kind in ‘n lekkergoed winkel.

Ek is net so mal oor southappies.  Van aartappelskyfies tot popcorn.  Met alles tussen in, mits dit nie my mond brand nie.  Ek wil dit geniet, nie myself straf nie.

Ek hou darem ook nie van alle lekkers nie.  Ek sit nie my mond aan Turkish Delight nie.  Ek hou nie van gelatien lekkers nie.  Ek weet hulle is laag in energie en is gesond.  Daar is ook ‘n teorie dat hulle teen borskanker help, maar dit is nie iets waarop ek geld spandeer nie. 

Wat laat jou kwyl?  Wat moet ons in jou wip sit?

Blogvraag:  Wat is die geure van Jelly Tots?

Blogantwoord:  Sonkind was reg met Love Story.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Toets vir liefde Tiener Streke

214 Kommentaar Add your own

  • 1. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 00

    Ja Olga , en toe het sy ma dit per ongeluk in die wasmasjien gewas saam met sy klere waarin dit weg gesteek was . En daar het die ding toe eintlik begin , want nie lank daarna van die ma hom en sy maatjies wat “oorslaap” vir die naweek redhanded war hulle heroien rook.

  • 2. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 01

    My dogter is betrokke met n rakker wat vir n ambulans diens werk , en as jy hoor van alles wat daar gebeur sal jy ook jou hande saam slaan.

  • 3. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 01

    He he juf annie. Daar mag dalk manier wees om dit te bottel.JYmoet bietjie rondkrap tussen jou grysstof.

  • 4. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 02

    Dis waar A3 , maar deesdae het alles lyk my n prys

  • 5. aventer  |  September 5, 2008 om 11 : 02

    Lemon, orange, lime, grape en tutti frutti!!:mrgreen:

    Die IT was horribaal. Dit help nie om daarvoor te leer nie want die helfte van die vrae is in elkgeval goed wat hulle uit hulle duime suig, maar my gorrel behoort my deur te kry…ek hoop

  • 6. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 03

    Dan beter ek maar my mond hou oor my forklift se rokery. Hy rook darem net winston.

  • 7. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 04

    Laat ek net gou gou nog n ou prozakkie sluk , gits maar ek raak nou depressed

  • 8. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 05

    Hallo aventer , ek hoop jy gaan goed doen in jou IT eksamen

  • 9. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 05

    Eks seker dit sal goed gaan aventer. Julle stres altyd te veel op apro.

  • 10. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 06

    Moet tog net nie die prozac rook of snuif nie klip.

  • 11. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 07

    As ek aan my kinders dink , dan het hulle altyd die beste gevaar wanneer hulle die meeste gestress het

  • 12. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 08

    EK het gelukkig nie vuurhoutjies in my besit nie , maar hulle se as jy prozac as n setpil gebruik , dan werk dit soos reverse pshycology

  • 13. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 08

    Ek dink die stres hou hulle op hulle tone hoor.

  • 14. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 09

    aventer , hoeveel vakke is nog oor om te skryf?

  • 15. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 10

    He he. Het jy reversed phsycology nodig?

  • 16. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 10

    Ek glo ook so , dis hoekom ek nie daai laid back houding van party kan handle nie

  • 17. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 11

    Enige iets wat my sal laat beter voel sal help om hierdie nag om te kry

  • 18. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 12

    Vandat ek laas my sielkundige gesien het is hy ook op prozac, en hy kry ook nou berading om oor my geval te kom😳

  • 19. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 13

    My seun het n veer gevoek. Het altyd gese die onnie hou nie van hom nie. So al leer hy tot hy blou raak gaan hy nie goeie punte kry nie. En hy was reg.

  • 20. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 14

    Daarom bly ek van sielkundige weg. Hulle is pissies.

  • 21. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 15

    As my engelse onderwyseres in st6 nie so mooi was nie het ek tot vandag toe nie engels geleer praat nie .

    Onderwysers kan n kind maak of breek .

  • 22. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 17

    Wel as n mens genog van daai aap van n dr Phil en Opra kyk dan het jy nie n sielkundige nodig nie , en o voor ek vergeet , as jy ook die huisgenoot en keur lees

  • 23. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 18

    My seun het regdeur hoerskool 4
    persent gemiddeld gehandhaaf. Toe dept matriek vraestelle merk, toe slaag hy met 72 persent gemiddeld. Hoef ek meer te se?

  • 24. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 19

    Die lewe is interresant , veral as die mense wat antwoorde het vir almal om hulle behalwe vir hulle self

  • 25. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 19

    Ek het broertjie dood aan programme soor dr phil en oprah. Ek kyk selde tv.

  • 26. aventer  |  September 5, 2008 om 11 : 21

    thx julle, maar se vir boertjie om te chill. hy sal ook nie die vraestel kan uitwerk sonder ‘n memo nie…

  • 27. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 21

    Wel hy het dit gemaak . Na daai finale eksamen dan begin die lewe , en al die toetse , en daar worry niemand wat jy kry nie , solank jy net op jou voete bly

  • 28. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 21

    Soos ek meen jy? He he he. Gemeen my seun in die veertig persent gehandhaaf. Nie 4 nie.

  • 29. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 22

    Arri aventer, gee boertjie nou it?

  • 30. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 23

    Die lewe gaan nie om hoeveel keer jy geval het nie maar hoeveel keer jy weer op ge staan het

    aventer , memo’s kan wondere verig …

  • 31. aventer  |  September 5, 2008 om 11 : 23

    Seker net op genade ja, en destyds het hulle reguit vrae en definisies gevra, nie hierdie nuwe interpretasie gemors nie.

    FET suig sout mense…dit suig sout

  • 32. aventer  |  September 5, 2008 om 11 : 25

    Ongelukkig ja olga…maar dis okay, nog net 3 weke en ek’s klaar met hom.

    O HAPPY DAY!!!:mrgreen:😆

  • 33. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 26

    Gelukkig wou hulle nooit my interpretasie van n vak he nie. Dan het ek nou nog geskryf.

  • 34. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 27

    Jy in matriek aventer?

  • 35. aventer  |  September 5, 2008 om 11 : 28

    Jap jap. My laaste jaar, gaan dan onderwys swot en teruggaan om ander kinders die wonder daarvan te leer om onnies te torment. Alles deel van my meester plan

    Maar watch net, ek gaan eendag famous wees

  • 36. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 30

    He he. Teach them well. Wat doen jou broer?

  • 37. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 31

    Bid jy klip?

  • 38. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 34

    Ons hou jou dop !!! , ek wou ook famous wees maar toe ek die eerste keer op televisie was (police file) het niemand gedink ek is famous nie

  • 39. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 35

    Olga , van te veel koffie en koeldrank …wel dit hou n ou besig

  • 40. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 35

    Voorspoed met jou finale eksamens aventer. Jy sal goed doen. Boertjie ten spyt.
    Klip
    leke werk. Sterkte.

  • 41. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 36

    Olga , ek bid onder n skuilnaam😆

  • 42. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 36

    Gaan jy nou inkruip Olga???

  • 43. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 37

    Wildthing, ek hoop jou sus en haar pelle is ok. Nag almal. Leke lala aventer. En jy more klip.

  • 44. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 37

    aventer , sterkte vir jou , en HY sal jou deurdra , mag jou loopbaan geseend wees

  • 45. Rolling Stone  |  September 5, 2008 om 11 : 38

    Dankie Olga , lekker slaap , en sweet dreams

  • 46. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 38

    Bat is pap klip. Die oubaas ken jou man. Jy kan maar jou email adres ook insit as jy bid.

  • 47. Olga  |  September 5, 2008 om 11 : 39

    Dankie klip. Nag.

  • 48. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 12 : 27

    Die tewe is nogsteeds nie trug nie. Ek het in hul skool tasse gevaar en elke blêrrie no in hul boeke gebel. Somme uitgevind wat hul name is. Die enigste 1 wie se sel gelui het was 1 van die blanke kjinners. Sy en die anner 1 is sussies. Selle adrs.

  • 49. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 12 : 29

    Nou bid ek vi wysheid en insig want die vet weet…. As ek nou vi krag bid dan hou ons volgende week begrafnis met 4 kiste!

  • 50. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 12 : 31

    O ja… Daai nommer lui in sy malle moer. 2 snotty boodsjappe gelos en die 3de try was die foon af… soos verwag👿

  • 51. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 12 : 33

    FOK!

  • 52. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 6 : 50

    En hulle het nou so 30min trug hie in gestap. Na die uitkak was dit op die foon met die 1ste 1 se ma. Sy het in ha broek gekak toe sy hoor ha kjind het heelnag in EERSTERUS rond gefok!

  • 53. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 6 : 57

    Hie kom die waarheid nou uit. Die 1 se pa BLY in Ers en die ma wil nie hê die kjind moet hom sien nie. Ek het somme die ma uitgekak en ha gevra hoe sy dink wat ga gebeur as die kjind 16 jaar oud ga wees! Ek weet ek wil ok nie hê my kjinners se pa moet hulle sien nie! Maar…. Hy maak dit maklik vi my. Hy bly somme op sy eie weg!

  • 54. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 7 : 01

    Eks BOMBEFOK!

  • 55. aventer  |  September 6, 2008 om 7 : 08

    Dagse dagse

    Olga…jy’s ook een van daai mense wat my ken maar wie ekke nie ken nie…help my plz…

    Maar my ou boetie is al uit die huis uit😀 jay en hopelik werk hy teen die einde van die jaar. Iets in rekenaars

    Maar ja, dankie vir die seenwense. Biologie is volgende op die lys, kan nie wag nie:mrgreen:

  • 56. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 7 : 36

    Die anne 2 se ma gat hulle nou kom haal. Sy tune my mos “Ek weet wa my kjinners is”. Toe tune ek ha sy moet die kjinners by my huis kom haal. Ek gat ha eers die bullet gate wys en dan vi ha vra of sy nogsteeds dink dat Erts veilig is. Hie word ELKE DAG ten minste 5 mense dood geskiet! Fok! Nie eens EK wil my kjinners in hierie sodem en gamosa plek groot maak nie!👿

  • 57. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 7 : 38

    En ek is moeg… 4kin baja moeg! Nooit geslaap nie. Het myself tuip gemaak op ‘n bank by die voor deur.

  • 58. Wille kjind Q  |  September 6, 2008 om 8 : 02

    Eish! Mens kan sien eks moeg. Spel ok soos my se gat!

  • 59. olga  |  September 6, 2008 om 8 : 02

    More, more. ek hoop jy het hullep goed hel gegee wildthing. wat het hulle heelnag gedoen? merries. volgende keer kan jou ma so gaaf wees om hulle nrs te vat en seker te maak almal se fone is aan.

  • 60. olga  |  September 6, 2008 om 8 : 06

    Aventer ek het jare gelede in jou hometown gewoon. kan jy glo, ek het jou en jou boetie dikwels gesien toe julle in wieliewalie kleuterskool was. ons het kort daarna getrek. dink klip het hard gewerk. hy het nie grappe gelos nie. he he.

  • 61. olga  |  September 6, 2008 om 8 : 09

    sterkte met jou fite met ma goed wildthing. gee hulle hel soos jy beleef het. plant sade van onheil in hulle dom koppe.

  • 62. Adrie  |  September 6, 2008 om 8 : 18

    Ek neem aaan julle soek n nuwe blog.

    O ja, more!

  • 63. aventer  |  September 6, 2008 om 10 : 08

    Olga

    Almal is op een of ander manier gekoppel aan Piet Retief al is dit jou Ouma of Oupa.

    Selfs die mooiste outjie in die Kaap, ja die KAAP, se oom bly in Piet Retief. Moet nou nog net die moed bymekaar skraap om sy nommer by sy oom te gaan kry…*sug*

  • 64. wipneus  |  September 6, 2008 om 7 : 41

    Adriana jy moet tjoklits in my wip sit!! Jy weet mos ek is mal oor tjoklits!!!! Lindt sjokelade, o die soete verleiding!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: