More and more and more!!!!!!!

September 3, 2008 at 5 : 01 225 Kommentaar

Hoekom blog of chat ons? Ek meen nie ons lot wat hier nou beledigings en idees uitruil nie. Maar mense oor die algemeen.  Gaan besigtig maar ‘n chat room, jy sal mense aanlyn kry.  Ure lank, nie met gereelde tussen pose nie, maar ononderbroke.  Vra die verwagte chat vraag, van wmj, of te wel wat maak jy?  En die  antwoord gaan wees “ek chat of  blog by die werk.”  Gaan verder en vra watse werk doen jy?  Ai, raai??????? Ek was al vertel ek is oppad na ‘n vergadering in Sandton. Ander een gese hy is ‘n ambulans drywer oppad met ‘n noodgeval na Sandton medikliniek.  Nou kyk, ek is  maar net ‘n kleindorpse maplotter.  As daar tien voertuie, rygoed, goed op wiele by ons fourwaystop, met die paradise rally, dan het ons ‘n traffic-jam beleef. Dalk, maar net dalk laat die ou agtergeblewene haar vreeslik intimideer met die stad se verkeer. Hoe dit ookal sy, die agtergeblewene dink nie dit is moonlik om selfoon in die hand deur die stadsverkeer te vleg nie. Punt!!!!!!! 

Hoe kry die mense dan gechat in die druk verkeer?  Hoe kan hulle selfoon in die hand sit terwyl hulle besig is on te bestuur??????  (Geeftig, omdat hulle wens hulle kon?????)

Veral die ambulans bestuurder?  Hello, Olga is maar net ‘n plattelander, maar oppad hospitaal toe  met ‘n noodgeval vertel my dat die ambulans se sirene en noodligte aan sal wees en dat ander verkeer vir die noodvoertuig gaan padgee.  Of doen net die plattelanders die padgee ding?  Die vergaderingganger aan die ander kant, is glo ‘n ouditeur, 20 jaar oud, oppad in haar R750 000 merc.  Hello weerens? Alle ouditeur gaan seker nie universiteit toe nie, maar verdien 20 jarige ouditeurs genoeg geld om die  klas kar te kan bekostig????? Ek vra haar toe, hoe het sy ‘n ouditeur geword op 20?  Die slim kind sê sy was universiteit toe.  Ek vra watse kursus het jy gedoen om ‘n ouditeur te word?  (common sense se vir my B Comm ten minste.) Die slim kind se vir my, “Duh Olga, ek het vir ‘n hoë graad geswat.” 

Ander keer weer is die vrou ook ure lank dag vir dag op chat.  Iemand vra haar watse werk doen jy?  haar antwoord is dat sy ‘n model op ‘n shoot is.  Hoe word sy afgeneem selfoon in die hand besig om te chat?  (Olga, het jy al van edit gehoor?) Ai, en elke tweede vrou se beroep is model. Die ander tussenin is prokureurs, dokters, ingenieurs en selfs regters.  Hulle moet darem maar in sukkelende praktyke wees om tye te hê om soveel tyd op chat deur te kan bring. Tog is dit hulle wat soveel chats optel.  Almal wil met hulle chat. Dis mos lekker om te sê ‘n prokureur, dokter, advokaat of model tel onder jou vriende.  Al is dit net chat vriende.

Hoekom praat ek oor sulke dinge????  Ek sê ons blog of chat om uiting aan ons verbeelding te gee. Ons sê wat ons graag wil wees of hê.  Hoekom blog ek?  Julle het nou al gesien ek is ‘n miskruier en glad nie skaam om te erken dat ek mis wegstoot nie. Ek chat omdat ek nie heeldag agter die hoenders kan aanstap om hulle uitskot skoon te hou nie.  Ek chat omdat ek eensaam is.  Ek is die ultimate introvert.  Chat of blog gee my die geleentheid om met mense te verkeer sonder dat hulle my sien, sonder dat hulle my sirkustent-bloes sien en ek die wonder in hulle oë sien.  Die wonder van waar koop sy daardie tent?  Ek het julle mos al gesê dat OTK my borg.  Ek kry die geleentheid om Poplap te byt, om juf Annie ‘n wysneus te noem, om Sam as Wildthing aan te spreek wat ek nooit uit my eie met vreemdelinge te doen nie.

Mxit word as die groot euwel van ons tyd uitgekryt.   Dit is egter soos  ‘n chatvriendin of dan mxit contact eendag gesê het nadat ek haar gevra het of haar staan nie omgee dat sy chat nie.  Sy het gesê “hy kan bly wees ek lê nie op straat nie.  Mxit hou my by die huis.”

Olga

 

Blogvraag:  Watter land stuur die meeste sms’e?

Blogantwoord:  Willekind was reg met Kikazaru, Mizaru en Iwazaru.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Volstruistaktiek Toets vir liefde

225 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 05

    Tilla

    Die bulle se blou is baie ligter.

    Olga

    Dan voer ek net vir Bessie. Almal weet sy is ‘n uitstekende waghond. Wag net vir haar kos.

  • 2. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 07

    Kloon

    Ons moet iets doen aan jou span van keuse.

  • 3. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 07

    Olga

    Dis ‘n baie goeie skool waarheen sy gaan en soos ek sê ek verkies dat sy nie heeldag op die pad is nie nommer een, nommer twee is sy daar as sy aan enige sport wil deelneem en die heel belangrikste ding is dat dit haar verantwoordelik maak en dissiplineer – sy het wel die opsie om as die verlange te veel raak huistoe te kom met die bus en die volgende oggend terug. Ek was in ‘n koshuis en ek makeer niks – makeer niks – makeer niks !

  • 4. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 08

    Daai gaan nie ‘n maklike job wees nie !

  • 5. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 08

    Jou wamme het so gespring toe jy daai koeksiSters so voor ons verslind get.

    Tille

    next best 2 wimpy koffie is jocobs kronung wat wysneus aan my bekend gestel het. net obs kan sy self gorrel. dis sleg.

  • 6. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 09

    Kloon

    Wie jou ookal vertel het jy makeer niks, wou net nie jou gevoelens seermaak nie. Kyk net vir wie ondersteun jy!!!!!

  • 7. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 11

    Ek hou regtig niks van Wimpy koffie nie. Daar is darem Hot Chocolade ook op die menu.

  • 8. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 11

    Jy is reg juf annie, gaan glad nie n maklike taak wees om bessie te voer nie. sy wag net vir haar olga.

  • 9. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 12

    Tot daar ‘n ander monster in die omgewing is, dan is haar Olga niks.

  • 10. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 13

    Tilla sy ontken net die bloubul verband. ek dink sy het daai blou ruimtetuig gekoop net om haar heimlike bulverering te bewys. ligter of donkerder. blou bly blou.

  • 11. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 15

    Olga

    Adrie is met my lelik

  • 12. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 15

    OLGA

    JY SAL BLERRIE MOEILIKHEID OPTEL

    Wag, ek gaan gou wit verf koop.

  • 13. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 15

    sy kan dit nie help ni wysneus. sy verraai haar olga net want sy vrek oor nole.

  • 14. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 18

    2gat brak?

  • 15. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 20

    Wit verf koop – hoekom – om die blou ligter te maak ? Goeie plan

  • 16. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 20

    Tilla

    Jy het mos al self gelees as sy dit se, sy was lelik gebore. sy kan dit glad nie help nie.

  • 17. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 23

    TSK!!!!!!!! 👿

    Om wit stepe op te verf.

    Ek moet sommer blou verf gaan koop vir jou kar se strepe.

  • 18. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 23

    Ja, my brak het nogal 2 gatte. een vir inname waar die feitlik swart tong werk. een vir uitskot. daar passeer sy poplappe.

  • 19. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 25

    jy kani my hond beledig nie. sy het 2 gatte.

  • 20. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 25

    Dit sal nie nodig wees nie, my kar is klaar mooi ligblou – soos dit ‘n regte bul betaam !!

  • 21. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 26

    Kloon

    Ek gaan op jou voete kots as jy verder oor /sylangs spoeg/ Bulle praat.

  • 22. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 26

    Wie kar wil jy kwagga ma ak juf annie? ek wil nie bul nie. ek storm ook niks nie.

  • 23. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 27

    Thought of the day

    Sometimes when I reflect back on all the alcohol I drink I feel ashamed.
    Then I look into the glass and think about the workers at SAB
    and all of their hopes and dreams. If I didn’t drink their alcohol , they might
    be out of work and their dreams would be shattered. Then I say to myself,
    “It is better that I drink and Let their dreams come true than be selfish
    and worry about my liver.”

  • 24. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 27

    Ek het nog altyd gedink my kloon laaik my – sy laaik my – sy laaik my fokol !

  • 25. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 27

    As jy gaan kots, gaan ek maar laaste 2 vloere was.

  • 26. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 28

    Olga

    Sjarrap jy eerder. Jy skree in elk geval vir wie ek se jy moet skree.

  • 27. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 28

    Adrie

    Het jy my mail gekry met die thought of the day op ?

  • 28. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 29

    Tilla

    Ek like jou, TEN SPYTE VAN JOU SPAN KEUSE

  • 29. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 29

    sy is n 2gat jakkals tilla. jy het van blou ogies gepraat, nou gelang ek my mensies baie

  • 30. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 31

    Olga

    Ek mis daai blou oog van my geweldig deur die dag

  • 31. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 31

    vir wie moet ek skree? as ek nou skree, gaan dit mamma mia wees. dan sal ek moet nelspruit toe vir encore.

  • 32. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 33

    Ai, my mensies het so diep in my hart gekruip. Het fotos van hulle oral

  • 33. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 34

    Olga

    Wag vir my. Ek kom encore saam.

  • 34. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 35

    leke werk julle. as ek nie nou daardie vergalste vloere gaan klaar skrop nie, smyt ek die water weg. dan kan dit wag tot volgende keer.

  • 35. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 35

    Olga

    Jy moet die foto’s van Sarge op facebook sien.

    Tilla

    Doen jy die facebook ding?

  • 36. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 37

    ok, juf annie. ek wap vir jou. ek sal die kaartjies koop. koop jy die popcorn. terwyl ons nog popcorn in die fliek kan kou.

  • 37. olga  |  September 4, 2008 om 12 : 38

    Ai, ek facebook nie. daar isi genoeg plek vir my face nie. ek dink tilla sulk gou. sy gaan ons nou vloek.

  • 38. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 39

    Nee – ek is te dom daarvoor (en ek dink nie die werk gaan impressed wees as ek dit hier doen nie)

  • 39. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 43

    Mamma mia – here we go again ! Why why …..

  • 40. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 43

    Ek wil weer Mamma Mia gaan kyk.

    Ek sal nooit tot Desember kan wag vir ‘n DVD nie. Ek sal moet 2 koop, netnou kyk ek die een stukkend.

  • 41. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 45

    Dan gebruik jy sommer die geld wat jy vir verf wou gebruik het – jy sou anyway net iets mooi versies het !

  • 42. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 46

    Kloon

    Jy sal nie verstaan nie.

    YOu can’t miss chocolade if you haven’t tasted it.

  • 43. Adrie  |  September 4, 2008 om 12 : 47

    Kloon

    Sjarrap of ek praat oor Mamma Mia

    Wees bly dat ek nog nie ‘n blog oor Mamma Mia geskryf het nie.

  • 44. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 48

    Die probleem lê nie by mamma mia nie !

  • 45. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 12 : 50

    Skryf hom – ek wag – enigeiets is beter as walglike WP

  • 46. Adrie  |  September 4, 2008 om 1 : 02

    Die probleem le by jou wat weier om te gaan fliek.

  • 47. Adrie  |  September 4, 2008 om 1 : 04

    Ek wens ek kon gaan fliek.

  • 48. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 1 : 07

    Ek het nou genoeg met my graaf hier rondgekrap – ek gaan nou geestelik voorberei vir my meeting en hoop dit maak vroeg klaar sodat ek kan huistoe gaan

  • 49. Adrie  |  September 4, 2008 om 1 : 10

    Fine!!!!

  • 50. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 1 : 13

    Toodles maaikies – lekker middag en aand

  • 51. Adrie  |  September 4, 2008 om 1 : 14

    WAAR IS MY TWEELING????

  • 52. *Mathilda*  |  September 4, 2008 om 1 : 16

    Haar nog nie met ‘n oog gesien vandag nie !

  • 53. olga  |  September 4, 2008 om 2 : 18

    Waar is almal? ek het niemand weggejaag nie. wie het vir klip weggegooi?

  • 54. olga  |  September 4, 2008 om 2 : 20

    hoe sad tog. nhemand wil uitkom en speel nie. ek dink ek gaan gou in die obs tenk spoeg. ek drink nie daai goed nie. sal hulle leer!

  • 55. olga  |  September 4, 2008 om 2 : 21

    leke. laat hulle vir hulle kry.

  • 56. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 35

    Olga!!!!!!!

    Jy beter sorg dat hier more ‘n nuwe obs tenk is.

  • 57. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 36

    Wie het gese almal kan AWOL???

  • 58. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 37

    GRRRRR

  • 59. olga  |  September 4, 2008 om 3 : 42

    ek het niks gehoor nie. ek dink die maatjies klou iewers vas om nie deur die wind weggewaai te word nie.

  • 60. olga  |  September 4, 2008 om 3 : 45

    Wildthing, kom sing asb darie liannie may liedjie. ag toe ag toe ag toe!!!!

  • 61. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 46

    Olga

    Of hulle is almal uitgepass.

  • 62. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 47

    Ek kan onthou hoe jy by my pas
    Ek kan onthou hoe perfek dit was
    Maar ek soek na jou
    En my hart voel rou

    Ek’s goed genoeg as dit vir jou pas
    Maar skuins ná twaalf word ek net ‘n las
    En dit maak my so seer
    Wanneer sal ek ooit leer

    Want jy soen my nie meer nie
    Soen my nie meer nie
    En ek mis hoe dit was
    Mis hoe dit was
    En jy maak met my hart soos klei
    Dis die skoen wat jou pas

    Hoe kyk ‘n mens deur jou hart se lens
    Kyk en probeer alles reg te wens
    As ek weet dis te laat
    Hoe volg ek my eie raad
    Want ek’s nou gebreek
    Alles net oor jou
    Voel jou mes in my steek
    Het jy geen berou
    Eendag sien ek jou weer
    Voel jy ook nou die seer

    Want jy soen my nie meer nie
    Soen my nie meer nie
    En ek mis hoe dit was
    Mis hoe dit was
    En jy maak met my hart soos klei
    Dis die skoen wat jou pas

    Was ek te koud vir jou harde lyf
    Was ek net moeg dat jy my so rondskuif
    Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
    Want jy het nou jou kans laat verbygaan

    Want jy soen my nie meer nie
    Soen my nie meer nie
    En ek mis hoe dit was
    Mis hoe dit was
    En jy maak met my hart soos klei
    Dis die skoen wat jou pas

  • 63. Adrie  |  September 4, 2008 om 3 : 49

    Seker 10 000 keer valser as die ousie, maar sy is nie hier om beter te doen nie.

  • 64. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 11

    Dankie juf annie. groot gejuig. encore!

  • 65. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 18

    GMF!!!!!!

    Olga, met wie was jy vandag lelik? Huh? Al die maatjies is weg.

  • 66. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 22

    hulle rooflees net juf annie.

  • 67. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 23

    Hulle party sonder ons.

  • 68. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 23

    is seker bang ons gaan dink hulle is ook eensaam. maar ek het regtig nie gepoep nie.

  • 69. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 28

    Net in die dop gespoeg. 👿

  • 70. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 29

    Die blixems. hoop hulle kry dubbele aanval wingerdgriep.

  • 71. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 30

    My foon maak my kwaad. dit vries heeltyd.

  • 72. olga  |  September 4, 2008 om 4 : 32

    is willekinq alweer deur die clowns in n boom opgejaag of het sy die joys of chat raakgegoogle?

  • 73. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 38

    Vet alleen weet. Grrrrr

  • 74. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 40

    Dalk het almal gaan fliek.

  • 75. Adrie  |  September 4, 2008 om 4 : 46

    En hulle nooi my nie eers saam nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: