Bitches en Witches

Augustus 29, 2008 at 5 : 01 151 Kommentaar

Eendag, nie baie lank gelede nie, het iemand Bitch in ‘n kompliment omskep. 

Voel jy vandag nog beledig as iemand jou ‘n Bitch noem? 

Daardie klein bietjie bitchyheid laat jou veg wat vir jou belangrik is.  Dit verander ‘n vloerlap in iemand om mee rekening te hou.  Dit beskerm die vir wie jy lief is. 

Natuurlik is te veel van ‘n goeie ding nie goed nie.  Bitchyheid moet versteek wees.  Genoeg om as waarskuwing te dien, maar te min om mense af te skrik.  Wanneer dit in oormaat gebruik word, verloor die bitch meer as wat sy wen. 

Ek het ‘n vriendin wat geneig is om op winkelpersoneel te skree.  Ek het dit eendag beleef terwyl ek haar toevallig in die winkel raak geloop het.  Almal het hulle koppe geskok geskud, maar sy het gedink sy staan op haar reg as verbruiker.  Sy het nie besef dat die ander verbruikers haar gedrag afstootlik vind nie.

Daar is maniere om goed te doen.  ‘n Mens moet net die middeweg vind om jou respek te behou.

Blogvraag:  Hoe oud was Meredith Brooks toe Bitch ‘n treffer geword het?

Blogantwoord:  Olga was reg, Stephen Covey het 7 habits of highly effective people geskryf.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Saambly oorlog Sonde met die Honde

151 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  Augustus 31, 2008 om 3 : 07

    And 1 makes it 150.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: