Saambly oorlog

Augustus 28, 2008 at 4 : 59 124 Kommentaar

Hoeveel tydskrif artikels is daar al geskryf oor mans wat nie ‘n toiletsitplek terug plaas nadat hy gestaan het nie?  Ek dink nie ek kan Dorings ‘n volwaardige blog noem tot ek dit ook eenkeer gedek het nie.  Daardie klein irritasies wat noodwendig saam met ‘n huis/kamermaat kom. 

My kop is te plat om die storie met die toilet te verstaan.  As die raam op is, hoe moeilik is dit om dit eers te laat sak?  Dieselfde geld vir tandepasta.  Druk net die pasta boontoe as iemand dit in die middel gedruk het. 

Ek moet erken dat ek nie die maklikste mens is om meer saam te lewe nie.  Weens verskeie redes wat ek eerder op die biegblog sal moet plaas.  Ekhet wel my lysie van goed wat my teen die mure kan uitdryf.  Selfs sal laat moord pleeg. 

Eerstens is my laserskywe.  Geniet dit, maar sit dit terug waar jy dit gekry het.  Hier is vir jou raad.  Dit is alfabeties rangskik, eers volgens kunstenaars en dan volgens titel.  Al my CD’s en DVD’s is wettig en kom met ‘n gemerkte houer.  As jy iets moet omruil, plaas dit terug in die regte houer.  Die houer wie se titel met die titel op die CD/DVD ooreenstem.  Moenie dat ek jou vang dat jy een van my CD’s of DVD’s sonder beskerming neerplak nie.  Hulle is nie R20 rowerprodukte nie, ek wil hulle vir ‘n lang tyd geniet.

My papiere en boeke is georganiseerde chaos.  Ek weet presies waar alles is.  Moenie, MOENIE daar karring nie.  Ek haat dit om te soek.  Skoenbokse is offlimits.  Dit is PRIVAAT.  Ja, ek is sentimenteel.  Dit is my probleem wat ek wil opgaar.  Jy is welkom om my boek te lees, maar leen is uit soos koekies in die weeshuis. 

In die badkamer vra ek net dat jy dit min of meer moet los in ‘n ordentlike toestand.  Dit beteken jy piepie binne in die toilet, trek die ketting en sorg dat iemand na jou kan bad of stort.  My grootste pyn is die wasbak.  Spoel dit uit as jou hande baie vuil was. 

Verder geld die gewone maar.  Sit jou vuil wasgoed in die mandjie.  Jou afval produkte in die asblik.  As jy dors is, maak vir jou koffie, tee (as ek tee het), skink melk of drink water.  Moet asseblief net nie elke keer ‘n skoon beker neem nie.

Dit laat my nou aan iets anders drink.  Van kleins af het ek my bord, my bak en my beker gehad.  Die bord en bak het later eenvormig met die res van die gesin geword, maar ek het my eie beker behou.  (Ironies het ek nog nie ‘n lekker beker by my huis nie.)  Van kleins af het dit my ook geirriteer as mense uit die verkeerde bekers drink.  My ouma het ‘n beker gehad wat net sy gebruik het, wanneer sy elke paar jaar vir ons kom kuier het.  Niemand mag aan daardie beker raak nie, dit is Ouma s’n.  Selfs vandag na haar dood.  Dieselfde met die res van die gesin se bekers.  Dit is net nie reg as iemand uit die verkeerde beker drink nie.  Ek het ook ‘n spesifieke mes en vurk . . . ek sal maar eerder hier stop.

Watter gewoontes irriteer die wit waks uit jou uit?

Blogvraag:  Wie het die “7 habits of highly efficient people” geskryf?

Blogantwoord:  Kate het Saul met David Copperfield leer lees.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Geletterdheid Bitches en Witches

124 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 24

    eerste.

  • 2. olga  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 27

    stephen covey?

  • 3. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 35

    TWEEDE!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 4. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 37

    En as ekkiti mis hetti dan was dit DR Stephen Covey😉

  • 5. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 46

    Nou dat jy die beker storie noem………… Ek kak in my beste G-string as iemand uit MY beker drink!! By ons huis het elkeen ook sy eie beker. Die ander klomp “interchange” nog bekers met mekaar maar hulle weet hulles gebliksem as dit by my beker kom.

    Dan is dit maar net die klein issues soos die toilet. Ja Adriana…. die toilet! Ek leer my laaitie (4) nou al dat hy daai toilet se raam moet afsit as hy klaar het. EN dat hy moet seker maak dat hy nie gemors het nie. EN dat hy sy hande moet was. Ek gat nie toekyk hoe my kjind eendag ‘n las ga wees vi sy vrou nie. Hy sal ‘n klap van sy ma af kry as hy enigsins soos meeste staane uitdraai.

  • 6. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 50

    O JA!!! Voorlat ek vigeet….

    @ A3

    Jy kry nie mee R20 se fake DVDs die

  • 7. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 51

    Die tannepaste ding pla my okki so baja nie.

  • 8. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 52

    EISH!!!! Raak aan my kam of borsel en jy wens jyt nooit hare op jou kop gehad nie!! Ek druk daai borsel en kam DWARS op in jou hol.

  • 9. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 53

    Ek kry ook die horrie piep as daar nat handdoeke oppi badkamer se vloer lê

  • 10. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 54

    He! He! Ek dink dis genoeg vi eers……

  • 11. olga  |  Augustus 28, 2008 om 5 : 58

    ek het n broertjie dood aan waslap en handdoek saam gebruik. dammit, man, dit is plein siesa. ek koop dieselfde handdoeke en waslappe vir almal, en elkeen sn is gemerk. verder is ek ook n groot voorstaander van eie beker. dit keer dat ek n helse lot bekers elke keer moet was. gaste leer gou genoeg hoe die vurk in die hef steek.

  • 12. olga  |  Augustus 28, 2008 om 6 : 06

    ek se ook lees my boeke gerus. ek het hope boeke. engels en afrikaans, kinderboeke en volwasse fiksie. maar asseblerrieblief,moenie die hoeke van die blaaie omvou om jou plek te merk nie. moenie jou koffiebeker op my boek neersit nie. moenie my boek oop op sy blaaie neersit nie en moenie in my boeke krap om jou plek te merk nie, onderstreep om iets te beklem, of daarin skryf nie. oor my cds is ek ook vol geit. jy krap nie my cds nie. sit hulle terug in hulle kassies of pen al is dit n r5 copy. en moenie my cds steel en die lee kassie terug sit nie.

  • 13. Paula  |  Augustus 28, 2008 om 6 : 19

    Ek kan nog die toiletsitplek hanteer wat opgeslaan is … maar daardie druppels op die sitplek is vir my die ergste!!!

  • 14. Olga  |  Augustus 28, 2008 om 6 : 33

    Druppels op die sitplek, wat van die toilet mis gep en die nat vloer net so gelos.

  • 15. Wipneus!  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 24

    Hi Almal

    My dvd’s en cd’s is ook alfabeties gerangskik, ek leen dit nie uit nie.
    Geen pp nêrens in die toilet word toegelaat nie, nie op die toilet rand of op die vloer nie. Slaan daardie deksel af of ek gaan ietsie anders met die deksel toeslaan👿

    Ek is baie erg oor enige kas in my huis, Die goed moet in reguit lyne lê. Ek soek nie van skeef nie.

    Elkeen wat klaar gebad of gestort het moet die plek los soos hulle dit gekry het.

    Oor asblikke is ek heeltemal paranoid!! Ek gaan nie eers vertel hoe van die pad af is ek oor die storie nie.

    As jy iets gebruik het, bêre dit waar jy dit gekry het. Ek hou niks daarvan as goed rond lê nie. Ek raak wild as ek iets soek en dit is nie op sy plek waar dit hoort nie.

    Ek kan nog baie hieroor praat, ek is my mense se grootste nagmerrie en irritasie 😛

    Maar ek werk hard om beter te raak 😉

  • 16. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 39

    Man: “Jy is altyd so stil wanneer ek vir jou kwaad raak. Wat doen jy as jy vir my kwaad is?”
    Vrou: “Ek maak die toilet skoon.”
    Man: “Hoe help dit?”
    Vrou: “Ek gebruik jou tandeborsel.”

  • 17. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 40

    Goeie naand aan almal

  • 18. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 41

    Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: “Dit lyk my ek speel nou tweede viool.”
    Vrou: “Met ‘n fluitjie soos joune kan jy bly wees jy is nog in die orkes!”

  • 19. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 42

    Hoekom weeg getroude vrouens normaalweg meer as ongetroude vrouens?
    ´n Ongetroude vrou kom by die huis, kyk wat is in die yskas en gaan dan bed toe. ´n Getroude vrou kom by die huis, kyk wat is in die bed en gaan soek dan maar vertroosting in die yskas

  • 20. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 43

    Hoeveel vrouens is nodig om ´n gloeilamp om te ruil?
    Geen! Hulle sal net in die donker sit en kla tot iemand dit vir hulle doen.

  • 21. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 43

    Hoeveel vrouens is nodig om ´n bier oop te maak?
    Geen! Dit behoort oop te wees by die tyd dat sy dit bring.

  • 22. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 44

    Wetenskaplikes het ´n voedselsoort ontdek wat ´n vrou se seksuele aptyt met 90% verminder.
    Troukoek!

  • 23. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 49

    Some people grow old gracefully, while others fight and scratch the whole way.

    Andy’s wife, refusing to give in to growing old, goes out and buys a new line of expensive cosmetics guaranteed to make her look years younger.

    After a lengthy sitting before the mirror applying the “miracle” products, she asks her husband, “Darling, honestly, if you didn’t know me, what age would you say I am?”.

    Looking over her carefully, Andy replies, “Judging from your skin, twenty, your hair, eighteen and your figure, twenty-five.”

    “Oh, you flatterer!”, she gushes, “That’s so nice of you to say that!”

    “Whoa, hold on there sweetie!”, Andy interrupts. “I haven’t added them up yet!”

  • 24. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 51

    Who Wants To Be A Millionaire!

    A husband and wife were getting ready for bed one evening.
    “Honey,” the fellow asked, “do you want to make love tonight?”
    “No dear, not tonight,” she replied.
    “Is that your final answer?”
    “Yes, that is my final answer!”
    “In that case,” he said, “may I phone a friend

  • 25. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 53

    Q: How many women with PMS does it take to screw in a light bulb?

    A: One. ONE!! And do you know WHY it only takes ONE? Because no one else in this house knows HOW to change a light bulb. They don’t even know the bulb is BURNED OUT. They would sit in this house in the dark for THREE DAYS before they figured it OUT. And once they figured it out they wouldn’t be able to find the light bulbs despite the fact that they’ve been in the SAME CUPBOARD for the past SEVENTEEN YEARS! But if they did, by some miracle, actually find the light bulbs, TWO DAYS LATER the chair that they dragged from two rooms over to stand on to change the STUPID light bulb would STILL BE IN THE SAME SPOT!! AND UNDERNEATH IT WOULD BE THE CRUMPLED WRAPPER THE STUPID @*!#$% LIGHT BULBS CAME IN! WHY?! BECAUSE? NO ONE IN THIS HOUSE EVER CARRIES OUT THE GARBAGE!! IT’S A WONDER WE HAVEN’T ALL SUFFOCATED FROM THE PILES OF GARBAGE THAT ARE 12 FEET DEEP THROUGHOUT THE ENTIRE HOUSE!! IT WOULD TAKE AN ARMY TO CLEAN THIS…

    I’m sorry… what did you ask me?

  • 26. Olga  |  Augustus 28, 2008 om 8 : 58

    Het hulle jou alweer by die werk gelos om met jou vingers te speel rolling stone? Hello. Ag, eintlik moet ek jou nie aanspreek nie. Jy gaan my ook seker vloek en se ek moenie met jou praat nie.

  • 27. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 10 : 43

    Olga , ek moes nou eers gou n ondersoek afhandel , so my vingers is lekker moeg.
    😆 moenie worry nie ek vloek nie , ek haat die smaak van peper en sunlight seep.

    Ek vloek net in grappies wat ge copy en ge paste is

  • 28. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 25

    A man wants to have a WIFE because she can make his life:
    W : WONDERFUL
    I : INTERESTING
    F : FASCINATING
    E : EXTRAORDINARY

    But a woman will have to be careful in finding a HUSBAND because he might be:
    H : HOPELESS
    U : UNACCOUNTABLE
    S : SENSELESS
    B : BORING
    A : AUTHORITATIVE
    N : NUISANCE
    D : DISCRIMINATIVE

  • 29. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 25

    Why does a man want to have a WIFE?
    Because she can provide:

    W : Washing
    I : Ironing
    F : Food
    E : Entertainment

    FREE of CHARGE!!!!!!!!!

  • 30. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 26

    Why does a woman wanna have a HUSBAND?
    Because he is expected to

    H : House her
    U : Understand her
    S : Share everything with her
    B : Buy anything/everything for her
    A : and
    N : Never
    D : Demand anything from her!!!!!

  • 31. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 27

    TO WOMEN EVERYWHERE FROM A MAN WHO’S HAD ENOUGH

    If you think you’re fat, you probably are. Don’t ask us. We refuse to answer.

    Learn to work the toilet seat. If it’s up put it down.

    If you won’t dress like the Victoria’s Secret girls, don’t expect us to act like soap opera guys.

    Don’t cut your hair. Ever. Long hair is always more attractive than short hair. One of the big reasons guys fear getting married is that married women always cut their hair, and by then you’re stuck with her.

    Birthdays, Valentines, and Anniversaries are not quests to see if we can find the perfect present yet again!

    If you ask a question you don’t want an answer to, expect an answer you don’t want to hear.

    Sometimes, we’re not thinking about you. Live with it. Don’t ask us what we’re thinking about unless you are prepared to discuss such topics as the shotgun formation or monster trucks.

    Sunday = sports. It’s like the full moon or the changing of the tides. Let it be.

    Shopping is not a sport, and no, we’re never going to think of it that way.

    When we have to go somewhere, absolutely anything you wear is fine. Really.

    You have enough clothes.

    You have too many shoes.

    Crying is blackmail.

    Ask for what you want. Let’s be clear on this one:
    Subtle hints don’t work.
    Strong hints don’t work.
    Really obvious hints don’t work.
    Just say it!

    No, we don’t know what day it is. We never will.

    Mark anniversaries on the calendar.

    Peeing standing up is more difficult. We’re bound to miss sometimes.

    Most guys own three pairs of shoes. What makes you think we’d be any good at choosing which pair, out of thirty, would look good with your dress?

    Yes and No are perfectly acceptable answers to almost every question.

    Come to us with a problem only if you want help solving it. That’s what we do. Sympathy is what your girlfriends are for.

    A headache that lasts for 17 months is a problem. See a doctor.

    Foreign films are best left to foreigners.

    Check your oil.

    Anything we said 6 months ago is inadmissible in an argument. All comments become null and void after 7 days.

    If something we said could be interpreted two ways, and one of the ways makes you sad or angry, we meant the other one.

    You can either tell us to do something OR tell us how to do something but not both.

    Whenever possible, please say whatever you have to say during commercials.

    ALL men see in only 16 colours. Peach is a fruit, not a colour.

    If it itches, it will be scratched.

    Beer is as exciting for us as handbags are for you.

    If we ask what’s wrong and you say “nothing,” we will act like nothing’s wrong. We know you’re lying, but it’s just not worth the hassle!

  • 32. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 28

    I am a Woman

    I shave my legs,
    I sit down to pee.
    And I can justify any, shopping spree.

    Don’t go to a barber,
    but a beauty salon.
    Can get a massage,
    without a hard-on.

    I can balance the checkbook,
    can pump my own gas.
    Can talk to my friends,
    about the size of my ass.

    My beauty’s a masterpiece,
    and yes, it takes long.
    At least I can admit,
    to others when I’m wrong.

    I don’t drive in circles,
    at any cost.
    And I don’t have a problem,
    admitting I’m lost.

    I never forget,
    an important date.
    You just gotta deal with it,
    I’m usually late.

    I don’t watch movies,
    with lots of gore.
    Don’t need instant replay,
    to remember the score.

    I won’t lose my hair,
    I don’t get jock itch.
    And just cause I’m assertive,
    Don’t call me a bitch.

    Don’t say to your friends,
    Oh yeah, I can get her.
    In your dreams, my dear,
    I can do better!

    Flowers are okay,
    But jewelry’s best.
    Would you look at my face,
    Not at my chest!

    I don’t have a problem,
    with Expressing my feelings.
    I know when you’re lying,
    You look at the ceiling.

    Don’t call me a girl,
    A babe or a chick.
    I am a WOMAN,
    Got it !!!!!!!!!!!

  • 33. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 28

    How females differ over the ages:
    8 Years: You take her to bed & tell her a story.
    18 Years: You tell her a story & take her to bed.
    28 Years: You don’t have to tell her a story, you just take her to bed.
    38 Years: She tells you a story & takes you to bed.
    48 Years: You tell her a story to avoid going to bed.
    58 Years: You stay in bed all day to avoid her story.

  • 34. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 29

    Wife : Why do you always carry my photo in your wallet to the office?
    Hubby : When there is a problem, no matter how impossible, I look at your picture and the problem disappears.
    Wife : You see, how miraculous and powerful I am for you?
    Hubby : Yes, I see your picture and say to myself, “What other problem can there be greater than this one ?”

  • 35. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 30

    Girl : When we get married, I want to share all your worries, troubles and lighten your burden.
    Boy : It’s very kind of you, darling, But I don’t have any worries or troubles.
    Girl : Well that’s because we aren’t married yet. (hint, hint to all you bachelors out there)

  • 36. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 31

    WHAT WOMEN SHOULD KNOW ABOUT MEN
    1. If you think the way to a man’s heart is through his stomach you’re aiming to high.

    2. Women don’t make fools of men — most of them are the do-it-yourself types.

    3. The best reason to divorce a man is a health reason: you’ve got sick of him.

    4. Never trust a man who says he’s the boss at home.
    He probaly lies about other things too.

    5. A woman’s work that is never done, is the stuff she asked her husband to do.

    6. If you want a nice man go for a bald one — they try harder.

    7. Go for younger men. You might as well — they never mature anyway.

    8. There are only two four letter words that are offensive to men —
    “don’t” and “stop” (but not used together).

    9. Men are all the same — they just have different faces so you can tell them apart.

    10. Definition of a man with manners — he gets out of the bath to pee.

    11. Whenever you meet a man who would make a good husband, you will usually find that he is.

    12. Scientists have just discovered something that can do the work of five men — a women.

    13. There are a lot of words you can use to describe men — strong, caring, loving — they’d be wrong but you could still use them!

    14. Men are like animals — messy, insensitive and potentially violent — but they make great pets!

    15. Mens brains are like the prison system — not enough cells per man.

    16. Husbands are like children — they’re fine if they’re someone else’s.

    Here are some rules for you women . . .

    1. Learn how the toilet seat Works: if it’s up put it down.

    2. Don’t cut your hair. Ever.

    3. Don’t make us guess.

    4. If you ask a question you don’t want an answer to, expect an answer you don’t want to hear.

    5. Sometimes, he’s not thinking about you. Live with it.

    6. Crying is blackmail. Use it if you must, but don’t expect us to like it. (but you’ll probably get what you want)

    7. Dogs are better than ANY cats. Period.

    8. Ask for what you want. Subtle hints don’t work.

    9. Sunday = Sports. It’s like the full moon or the changing of the tides. Let it be.

    10. Shopping is not everybody’s idea of a good time.

    11. You have enough clothes.

    12. You have too many shoes.

    13. No, he doesn’t know what day it is.
    He never will.
    Mark anniversaries on a calendar.

    14. Share the bathroom.

    15. Share the closet.

    16. Yes and No are perfectly acceptable answers.

    17. A headache that lasts for 17 months is a problem. See a Doctor.

    18. Nothing says “I love you” like a quickie in the morning.

  • 37. Olga  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 36

    Hey. Is jy nog hier?

  • 38. Olga  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 47

    Ha ha ha ha.

  • 39. Rolling Stone  |  Augustus 28, 2008 om 11 : 58

    Hallo ja eks nog hier

  • 40. Rolling Stone  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 00

    Gedink ek paste maar alles wat ek het van mans en vrouens , so nou is daar darem iets om te lees

  • 41. olga  |  Augustus 29, 2008 om 2 : 07

    Dankie. dit was bedagsaam van jou. wie het jou mond met sunlightseep gewas en met peper drooggewmaak?

  • 42. Rolling Stone  |  Augustus 29, 2008 om 5 : 28

    Ek het arm en rof groot geword….my mond en my tande was gewoonlik skoner as my gedagtes

  • 43. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 7 : 26

    Hallo julle oukies

  • 44. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 7 : 43

    Olga

    Dink jy ook soos ek dat slaap ‘n slegte gewoonte is en mense moet dit afleer ?

  • 45. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 7 : 44

    Hallo Almal

  • 46. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 7 : 50

    More almal!!!

    *fuister* Is dit veilig om hie te wees???

  • 47. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 7 : 54

    Willes

    Tot dusver nog.

  • 48. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 01

    Eish, wat het ek nou weer gemis dat daar gevra word of dit veilig is ?

  • 49. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 09

    Tilla

    Ma’se fight gister op die blog gehad.

  • 50. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 10

    @ My 3ling

    SJOE!!!! Dankie tog!!

    @ My 3ling se kloon

    Jy willie weetie😉

  • 51. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 11

    Goeie Nuus

    Giggel begin Maandag weer voltyds werk.

    Bos het ook ‘n tydelike werk gekry.

  • 52. meermin  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 11

    Hallo ek het hierdie baie gemis, gelukkig lyk alles nou onder beheer hier in die kantoor! Weet nie vir hoe lank nie, ek lees nou maar gou gou so hier en daar ‘n blog!! Lekker naweek.

  • 53. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 12

    Ek sal moet gaan naslaanwerk doen want nou is ek nuuskierig

  • 54. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 14

    Sterkte Meermin.

  • 55. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 23

    NWT

  • 56. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 32

    Ai jaai jaai ! Skaam julle ! Olga en Poplap – julle het maniere maar dis glad nie mooi nie ! Behave !

    Wille kjind – wie de doner is jou Tannie Tilla ?

  • 57. Jannas  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 34

    Ek sien hier is ‘n virus of twee op die blog doenig

    Loer net gou in om hallo te sê – dit gaan goed. Ek ‘leef’ tans, soos Adrie sê, op ‘n bouperseel en slaap by my huis.

    Hier is iets om julle werksdag op te kikker:

    IN PRISON … You spend the majority of your time in an 8X10 cell.
    AT WORK … you spend the majority of your time in a 6X8 cubicle.
    IN PRISON … you get three meals a day.
    AT WORK … you only get a break for one meal and you pay for it.
    IN PRISON … you get time off for good behavior.
    AT WORK … you get more work for good behavior.
    IN PRISON … the warden locks and unlock all the doors for you.
    AT WORK … you must carry around a security card and open all the doors for yourself.
    IN PRISON … you can watch TV and play games.
    AT WORK … you get fired for watching TV and playing games.
    IN PRISON … you get your own toilet.
    AT WORK … you have to share with some idiot who pees on the seat.
    IN PRISON … they allow your family and friends to visit.
    AT WORK … you can’t even speak to your family.
    IN PRISON … the taxpayers pay all expenses with no work required.
    AT WORK … you get to pay all the expenses to go to work and then they deduct taxes from your salary to pay for prisoners.
    IN PRISON … you spend most of your life inside bars wanting to get out.
    AT WORK … you spend most of your time wanting to get out and go inside bars.
    IN PRISON … you must deal with sadistic wardens.
    AT WORK … they are called managers.

    Have a Great Day at WORK ……..

  • 58. olga  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 34

    More, more. ai, tilla, klaasvakie is snoep met sy sand. wil n baksteen byderhand hou. di ou diniteni kop klits en vi my genoeg sand uit sy sak haal.

  • 59. olga  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 40

    tjk. ek was aangeval. verder het ek my kant gebring. so smyt jou sies waar dit hoort tilla. hoe was jou onderhoud?

  • 60. olga  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 47

    Terug na die blog onderwerp. of almal pik weer heeldag op my. my staan gooi sy baadjie oor die kamerdeur, sy broek en hemp oor die tv in die kamer, dan stap hy badkamer toe. dit maak my kinderlik ongelukkig. ari, hy gaan badkamer toe, hoekom nie daar uittrek nie?

  • 61. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 8 : 59

    More Jan

    Hoe voel jou oog?

    Olga.

    Onskuldig se jy?

  • 62. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 28

    As julle wonder wat om die naweek te doen . . . .

    GAAN KYK MAMMA MIA

  • 63. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 35

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 64. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 39

    As julle wonder wat om daarna te doen . . .

    Kyk Mamma Mia weer.

  • 65. olga  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 56

    ek was aangeval juf annie. of het jy dit nie agter gekom nie. gmf. ek kani altyd die vark in die verhaal wees nie. demmit. nou verwag jy ek moet my vimmeki in my neus druk as die faeces noem my nie n plotmeid nie. tjk. hoe kan ek skuldig wees?

  • 66. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 56

    Olga

    Nuwe dag, nuwe fight. Dankie.

  • 67. olga  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 58

    sukkel die weeskjend steeds met haar firewall dat sy haar tande so kners. liter petrol behoort die job te doen.

  • 68. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 9 : 59

    Wesie sukkel seker met die clowns.

  • 69. olga  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 00

    Juf annie, los my uit daardie fite asb. ek wili lowdown twee dae na mekaar doen nie.

  • 70. olga  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 01

    Daarvoor het sy n baksteen nodig.

  • 71. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 03

    Yeah rite.

    Ek is nie lus vir werk vandag nie.

  • 72. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 06

    Of ‘n brandweerwa om die firewall ‘n wall te maak.

  • 73. olga  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 13

    ek se nou les op van gster se gwanorun. heng sinus ry my bloots.

  • 74. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 13

    Skinner julle tweetjies dalk van my agter my se rug? Huh? Huh? Huh?

  • 75. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 14

    En daar gaan slaap almal weer.

  • 76. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 15

    Willes

    ‘n Mens skinder net van belangrike mense.

  • 77. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 15

    My huis is a “woman ruled house” – die mans wat my fasiliteite in my huis wil gebruik pas by my reëls in ! Geen opgeslaande toiletsitplekke in my huis nie !

    O ja, en ek haat hulle moet die een stortdeur oop en die ander een toe los as hulle klaar is.

  • 78. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 20

    My ma haaaaat oop kaste. En ‘n vuil vloer.

  • 79. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 22

    Tilla

    Met 4 wyfies het die mannetjie nie juis ‘n kans in die huis nie.

  • 80. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 23

    @ *M*

    Ek stem! Ek moer die een wat die sitplek op vigeet.

    @ A3

    Jou se gat!

  • 81. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 24

    @ *M*

    Werk jou se e-mail nou wee? En hoerit gister gega by die jy weet wat?

  • 82. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 24

    Willes

    Eindlik was net jou firewall bespreek.

  • 83. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 26

    SMOKIE ON THEIR WAY TO SA!

    2 October – Aardklop (Vodacom Fanie du Toit Sport Terrein) Potchefstroom

    3 October – Grand West Arena, Cape Town

    4 October – Carnival City, Big Top Arena

    7 October – Durban ICC

    Bookings: Computicket 083 915 8000 or http://www.computicket.com

    Groups more than 10 @ discounted prices: Charl Senekal on (011) 815 3000

    Special VIP Box at the Durban ICC on 7 October. Treat your clients in style with tickets to the show, a 5 star reception and private suite to enjoy the show. Phone Charl now on (011) 815 3000 to book. Can only accommodate 40 persons!

  • 84. *Mathilda*  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 41

    Die net is weer op en ons kan mail stuur maar eksterne mail kom nie in nie, hulle het gesê dit behoort vandag reg te wees, maar dit is nog nie.

    Dit het heel goed gegaan, soos ek vir my kloon gesê het my selfvertroue het so geraak raak aan arrogansie se gat ! Ons het lekker gelag ook.

  • 85. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 42

    Sam

    Ek is nie hier daardie naweek nie.

  • 86. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 43

    Kyk gou na die bly te kenne bladsy.

  • 87. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 47

    Ek is alweer alleen.

  • 88. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 52

    Fine.

    Ek sal gaan bad.

  • 89. olga  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 53

    Poep jy dat almal jou alleen laat juf annie? sprinkel tog so bietjie groen dettol. dit ruik leke.

  • 90. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 10 : 54

    Seker maar Olga.

  • 91. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 00

    Ek is honger!!!!!

  • 92. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 16

    Ek gaan lekker koek eet.

  • 93. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 16

    En julle nie ‘n happie gee nie.

  • 94. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 28

    Yum Yum

  • 95. bruinogies  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 35

    mirrag mirrag

    ek kan darem ni kla oor my bf ni, want ons bly nog nie saam ni, hahaha! ek moet sê hy het nogal goeie maniere/gewoontes. my skoonsus se gewoontes irriteer my baie, sy is baie lui en vuil op ha self, sy stoot ha borde/glase onder die banke in!! eeeeuuuuuwww!!!!!!!!!!!

  • 96. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 39

    BO

    Hoe lank bly julle al saam?

  • 97. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 47

    Nee wat.

    Gesluit as gevolg van ‘n gebrek in belangstelling.

  • 98. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 47

    @ BO

    EEEEEEUUUUUUWWWWWWWWWWWWWWWWWWWWWWWW!!!!!!!

  • 99. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 48

    BO en Willes

    Nee, julle. Hoekom gun julle nie die swamme, muf en kieme ook ‘n kans op die lewe nie.

  • 100. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 11 : 54

    100ste

  • 101. olga  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 02

    sien ek toe nou wraggies n sekretarig voel in die vlei langs die pad. ek het toe maar gestop en vir hom gese die wille ding is in hatfield. wa ga jy koek eet juf annie?

  • 102. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 13

    Ek het nou ‘n kliënt lekka sy eigene mirresyne gegee. Die drol kan nie eens twee ingelse woorde mooi agter mekaar sê nie maar praat met MY ingels en ons ontvangsdame (wit) Afrikaans.

    GMPF!!!!! Ek antwoord hom in AFRIKAANS en toe wragtag hou hy vol met sy kak ingels. Ek sê toe vir hom dat ek Afrkaans KAN praat en hy tune my toe dat dit (Afrikaans) seke nie my eerste taal is nie. Ek vra toe vi hom of hy meer gemaklik sal voel as ek my eerste taal gebruik. Hy tune my toe ja, hy gee nie om as ons in my eerste taal gesels nie.

    Natuurlik trek ek mos toe nou los met die Duits en praat met hom asof dit die normaalste ding op die aarde is. Ek gooi somme ‘n paar ekstra woorde in soos jy is ‘n poephol ens. Dit natuurlik als met ‘n moerse smile op my se gevreet!😆

  • 103. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 14

    Olga

    By die werk.

    Drieling

    Ek lag my slap as ‘n klient eendag Duits kan verstaan.

  • 104. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 16

    @ A3

    EISH!!! Dan moet hy dit kan BEWYS!!!

  • 105. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 18

    Hy gaan vertel dalk jou baas wat jy vir hom in sy gesig gese het.

    Ek bank sommer werk en gaan kyk Mamma Mia.

  • 106. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 19

    WEER!!!!!!!

  • 107. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 20

    Ek moet se as Donna se hotel myne was, het ek dit as ‘n Fat Farm bemark. Met al daardie trappe sal enige mens maer moet word.

  • 108. Vee  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 23

    Hallo julle,
    Ek loer net in om te kyk of almal nog lewe…..
    Ek haat ook oop kas deure en vuil vloere!

  • 109. Vee  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 26

    A3 as ek so na jou luister sal ek beslis Mamma mia moet gaan kyk!😉

  • 110. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 29

    @ A3

    Hy/sy moet ma solank hardloop voorlat die pad vol dubbeltjies raak!!!

  • 111. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 32

    Verons

    Glo my, dit is ‘n fees.

    Meryl Streep is ‘n bietjie oordadig met die handgebare en daar was seker iemand beter vir Pierce Brosman se rol. Enigste kritiek.

    Wees gewaarsku. Jy gaan lus voel om op te spring en saam te dans.

  • 112. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 34

    @ Vee
    😀 Eks bly jyt dam gesig ko wys

  • 113. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 42

    GRRRRRRR

  • 114. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 44

    Ek hoor ABBA gold gaan weer no 1 word.

  • 115. olga  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 46

    Juf annie, die woord is M A E R. nie maar nie. verdomme.

  • 116. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 48

    Nou wat nou😯

  • 117. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 12 : 51

    Ag sorry Olga.

    Ek doen 10 goed gelyk. Ek het beslis MAER bedoel.

  • 118. Adrie  |  Augustus 29, 2008 om 1 : 03

    ZZZZZZZZZ

  • 119. olga  |  Augustus 29, 2008 om 1 : 11

    nou eet sy seke nog koek ook. kieste vol gestop. skoon bolwange terwyl sy met bek vol koek snork.

  • 120. Vee  |  Augustus 29, 2008 om 2 : 53

    Wha-ha-ha!!
    Ek ly nog aan skok, my base dink die son skyn uit my uit!😯
    En hier dink ek hulle wil my hier weg kry, ek kry behalwe my jaarlikse verhoging ‘n bevordering en sommer ‘n salaris aanpassing daarop!!
    My gewone verhoging gaan terug dateer na April toe, dis toe ek eintlik ‘n verhoging moes gekry het, en die nuwe salaris aanpassing gaan terug dateer na Julie toe!
    Flippen hel volgende maand kry ek ‘n vet pay!😆
    Wens dit was nou gewees🙄

  • 121. WILLE KJIND Q  |  Augustus 29, 2008 om 3 : 07

    @ Vee

    YIPPPPPEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Ek weet hoe dit voel om so ‘n suprise te kry!!!!!!:mrgreen:

  • 122. Vee  |  Augustus 29, 2008 om 3 : 11

    Sam was nogals ‘n suprise gewees!
    Maar gaan kyk bietjie op Jac Buzz hoe sexy pose jou en A3 se drieling!!

  • 123. olga  |  Augustus 29, 2008 om 4 : 15

    is daar lewe hier? oenskynlik nie. die wysneus loop mos alweer rond!!!!

  • 124. olga  |  Augustus 29, 2008 om 4 : 18

    weeskjend Moenie jou kids dieretuin toe neem en dreig om hulle in die gorillas te pit te gooi nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: